Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema"

Transcriptie

1 Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die voltooide vorm kan soos volg ingedien word: per e-pos na: of of per faks na: of per gewone pos: Muisvoelstraat 19, D urbanvale, Durbanville, 7550 Vir enige hulp, kontak: Magda Combrink by (083) Afdeling 1 Algemene Inligting Titel Aansoeker se naam Aansoeker se van Besigheidsnaam (indien van toepassing) Posadres Telefoonnommer Selfoonnommer E-pos adres Faksnommer Goedgekeur deur: J Kirsten Eienaar: KDF Bladsy 1 of 7

2 Afdeling 2 Ligging van/inligting aangaande Vleisproduksie-eenheid waarvoor aansoek gedoen word Plaasnommer 1 Naam van plaas Is u die eienaar van die plaas? Provinsie Munisipaliteitsdistrik Naaste dorp Grootte van plaas (Ha) (grade) (desimale) Weidingskapasiteit (aantal hektaar/gve) ooie op die plaas Ras lammers wat per jaar bemark word Lam % Speen % Plaasnommer 2 Naam van plaas Goedgekeur deur: J Kirsten Eienaar: KDF Bladsy 2 of 7

3 Is u die eienaar van die plaas? Provinsie Munisipaliteitsdistrik Naaste dorp Grootte van plaas (Ha) (grade) (desimale) Weidingskapasiteit (aantal hektaar/gve) ooie op die plaas Ras lammers wat per jaar bemark word Lam % Speen % Plaasnommer 3 Naam van plaas Is u die eienaar van die plaas? Provinsie Munisipaliteitsdistrik Naaste dorp Grootte van plaas (Ha) Goedgekeur deur: J Kirsten Eienaar: KDF Bladsy 3 of 7

4 (grade) (desimale) Weidingskapasiteit (aantal hektaar/gve) ooie op die plaas Ras lammers wat per jaar bemark word Lam % Speen % Voeg asb nog velde by indien meer as 3 plase gesertifiseer moet word. Bankbesonderhede Rekeningnaam Bank Tak Takkode Rekeningnommer Goedgekeur deur: J Kirsten Eienaar: KDF Bladsy 4 of 7

5 Afdeling 3 Besonderhede vir betalings Indien u reeds gesertifiseer is om aan Woolworths of Checkers te verskaf, hoef u slegs die voltooide aansoekvorm, die relevante sertifikaat sowel as n bewys van betaling van R (BTW ingesluit) aan die KDF te stuur. Die bedrag kan direk in die onderstaande bankrekening gedeponeer word. Slegs n eenmalige betaling word van u gehef. Die ouditkostes word daarna nie van u verhaal nie. Let ook daarop dat u net R betaal al registreer u meer as een plaas. Die KDF se kontakbesonderhede is op die eerste bladsy. Indien u nie gesertifiseer is deur Woolworths / Checkers of n ander merk nie, moet die voltooide aansoekvorm vergesel word van n aansluitingsfooi van R2500, % BTW = R Die bedrag kan direk in die onderstaande bankrekening gedeponeer word en n bewys van betaling moet aan die aansoekvorm geheg word. Slegs n eenmalige betaling word van u gehef. Die ouditkostes word daarna nie van u verhaal nie. Let ook daarop dat u net R2 850 betaal al registreer jy meer as een plaas. Rekening Naam Karoo Development Foundation Bank ABSA Takkode Rekeningnommer Afdeling 4 Onderneming om te voldoen aan alle vereistes van die Sertifiseringskema Ek, die ondergetekende, doen hiermee aansoek om deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Ek versoek hiermee dat n ouditeur my besigheid sal besoek om vas te stel of dit aan die vereiste standaarde voldoen. Ek/ons verklaar dat, volgens my/ons medewete, alle inligting in hierdie aansoekvorm korrek is. Ek verklaar dat ek volle bestuursbeheer het oor alle grond wat in hierdie aansoekvorm gespesifiseer is. Ek is vertroud met die Standaarde van die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema en onderneem om die huidige reëls, asook enige toekomstige verbeteringe daaraan, toe te pas. Ek is vertroud met die inhoud van Afdeling 5 sowel as met die Minimum Standaarde van die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Ek/ons verklaar dat ek/ons, sover my/ons kennis strek, al die wette en regulasies van Suid Afrika nakom. Goedgekeur deur: J Kirsten Eienaar: KDF Bladsy 5 of 7

6 Naam Posisie in besigheid Datum Handtekening Indien elektronies voltooi en versend word: Ek verklaar dit hierdie vorm elektronies voltooi is en dat ek myself verbind aan die onderneming soos hierbo uiteengesit. Tik asb u naam hier: Afdeling 5 Algemene Terme en Voorwaardes vir die gebruik en aanwending van die Karoo Meat of Origin Sertifiseringsmerk Die aansoeker onderneem om nie die KDF se regte tot die Sertifiseringsmerk op enige manier te betwis nie. Die aansoeker skeld hiermee die KDF vry van enige aanspreeklikheid of verlies of skade wat hy mag ly voorspruitend uit die gebruik van die Sertifiseringsmerk. Die aansoeker se reg om die sertifiseringsmerke te gebruik en aan te wend, is onderhewig aan hierdie ooreenkoms en word verleen onderhewig aan die KDF se reg tot toesig en streng beheer. Die aansoeker is slegs n gebruiker en verkry geen aanspraak of belang in die merke nie. Die gebruiksreg van die merke word aan die aansoeker persoonlik toegewys en die aansoeker sal nie hierdie gebruiksreg oordra, verpand of sedeer aan enige derde party sonder die KDF se skriftelike toestemming nie. Die termyn van hierdie ooreenkoms strek vanaf die datum waarop die aansoeker die oudit geslaag het en die KDF die aansoek aanvaar het, en sal voortduur vir n periode van maksimum 4 (vier) jaar tot om 24h00 van sodanige datum (die eerste termyn ). n Opvolg oudit kan egter enige tyd in die 4 (vier) jaar periode gedoen word. Na afloop van die eerste termyn, sal die ooreenkoms outomaties verleng word (indien die opvolg oudit geslaag word), met dien verstande dat enige een van die partye minstens 3 (drie) maande voor die aanvang van die volgende termyn, die ander party skriftelik in kennis sal stel indien die ooreenkoms nie verleng moet/gaan word nie. In die geval van enige breuk of nie-nakoming van enige van die materiële terme van die ooreenkoms of die Sertifiseringsreëls (of enige wysigings daarvan) deur die aansoeker, en/of wanneer die aansoeker nie n oudit geslaag het nie, en die aansoeker bly in gebreke om regstellende maatreëls te implementeer binne n redelike tydperk, mag die KDF die reg om die handelsmerk te gebruik, opskort. Met die beëindiging van die ooreenkoms tussen die partye, sal die aansoeker onmiddellik die gebruik van enige sertifiseringsmerke staak en enige toerusting of materiaal wat op die Eienaar se sertifiseringsmerke van toepassing is (bv die KDF stempel of enige materiaal wat die sertifiseringsmerk bevat of vertoon) per koerier of registreerde pos of persoonlik by die KDF besorg. Die KDF verleen geen waarborge of vrywarings aan die aansoeker nie, en die aansoeker bevestig dat geen Goedgekeur deur: J Kirsten Eienaar: KDF Bladsy 6 of 7

7 voorstelling aan hom gemaak is wat hom tot deelname aan die skema beweeg het nie. Die aanvanklike aansluitings fooi sowel as ander kostes moet betaal word vir die gebruik van die sertifiseringsmerk(e) soos uiteengesit in die Minimum Standaard dokument. Die aansoeker verleen hiemee toestemming aan die KDF (of gemagtigde derde party) om die plaas of produksie-eenheid of perseel waar die sertifiseringsmerke aangewend word, gedurende besigheidsure te betree om enige vleisprodukte en die aanwending van die sertifiseringsmerke te inspekteer, of vir enige ander doeleindes ten opsigte van die nakoming van die Reëls van Sertifisering, en die aansoeker onderneem om aan die KDF sodanige bystand of fasiliteite te verleen as wat redelikerwys benodig mag word om die KDF (of gemagtigde derde party) in staat te stel om seker te maak dat die sertifiseringsreëls nagekom word. Die aansoeker erken dat die KDF daarop geregtig is om n derde party in sy plek te nomineer om namens hom sy regte in terme van hierdie ooreenkoms af te dwing, of om enige toesighouding of beheerfunksie namens hom, soos in die sertifiseringsreëls uiteengesit, uit te oefen. Goedgekeur deur: J Kirsten Eienaar: KDF Bladsy 7 of 7

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

Naskool Tel:

Naskool Tel: Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake Aansoek om toelating Hoër Sertifikaat in Landbou Hoof Studentesake Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut Posbus 54 ELSENBURG 7607 Tel 021 808 5451 Faks 021 884 4319 SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Studente nommer

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan

Nadere informatie

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300 SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK: DATUM ONTVANG: KWIT. NO.: VERW. NO.: KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV. 2016 ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300 Posadres Posbus 1341 6620 Fisiese adres Seppie

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP NO: SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Reg no. 2002/0249 66/07 - Posbus 31021 Wonderboompoort 0033 - Bemarkingskantoor: (0861) 57 47 47 - Epos: marketing@crisisoncall.co.za VOLTOOI

Nadere informatie

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..

Nadere informatie

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige

Nadere informatie

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch 1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn. HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG) MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-

Nadere informatie

DIVIDENDINKOMSTE / GELDMARKREKENING

DIVIDENDINKOMSTE / GELDMARKREKENING DIVIDENDINKOMSTE / GELDMARKREKENING Absa Investment Management Services is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. Alle tersaaklike afdelings moet volledig voltooi word. Dui asseblief alle opsies wat

Nadere informatie

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum AANGEGAAN EN GESLUIT DEUR EN TUSSEN: SERNICK [PTY] LTD Reg no: 78/02199/07 Adres: Posbus 130 EDENVILLE 9535 (Hierinlater verwys na Sernick

Nadere informatie

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK AANGEGAAN TUSSEN HUGO LAMBRECHTS MUSIEKSENTRUM POSBUS 68 PAROW 7499 Tel: 021 939 9105 Faks: 021 939 9123 / 086 751 0778 E-pos: finance@hugolambrechts.co.za EN HIERIN

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

AANSOEK OM LIDMAATSKAP Braford Beestelersgenootskap van Suid-Afrika AANSOEK OM LIDMAATSKAP Also available in English Vorms 1, 3, 4 en 5 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. Pos asb per gesertifiseerde

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...

Nadere informatie

Pre-Graad R / Graad R

Pre-Graad R / Graad R PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:

Nadere informatie

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : ataljaard@eversdal.org.za www.eversdal.org.za Leerder se van Volle

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by (021) 916 3456 U

Nadere informatie

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015 AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK 7-9 Augustus 2015 1 Die aansoekproses 1. Druk hierdie vorm uit (indien u dit elektronies ontvang) en voltooi dit. 2. Besorg dit aan die Lady Grey Kunstefees op een van 3 maniere:

Nadere informatie

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:

Nadere informatie

Versoek om Belegging te Wysig

Versoek om Belegging te Wysig Versoek om Belegging te Wysig Vertroulik Absa Investment Management Services Absa Investment Management Services is n gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer. Alle toepaslike afdelings moet volledig voltooi

Nadere informatie

1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure

1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure 1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure AANSOEK- & REGISTRASIEPROSEDURE Die volgende diagram sal u help om die aansoek- en registrasieprosesse beter te verstaan en om die belangrikheid daarvan in te

Nadere informatie

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n

Nadere informatie

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i Werkstukke vir Hoofstuk 10 Dorpstigting Totale getal punte uit hierdie hoofstuk gevra Sep 2009-0 Mei 2009-0 Sep 2008-11 Mei 2008-0 Sep 2007-0 Mei 2007-0 Sep 2006-0 Mei 2006-17 Sep 2005-0 Mei 2005-0 Sep

Nadere informatie

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: huppelland@jvrprim.co.za AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie HOëSKOOL TYGEBEG AANSOEKVOM VYSTELLING VAN VEPLIGTE SKOOLFONDS Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie Moet voltooi word deur ouer/ voog/ persoon verantwoordelik vir die betaling van

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) n Afskrif van u ID en geldige rybewys ( vergroot en verlig) moet asb. aangeheg word. (ID en rybewys kan op een bladsy gekopieer word.) n

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN LUTZ TRUST (Trust Nr IT4694/95) (hierin verteenwoordig deur DANIEL JAKOBUS LUTZ, in sy hoedanigheid as Trustee (hierna die Verhuurder genoem) en Volle

Nadere informatie

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder )

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder ) TENDERVOORWAARDES GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder ) sal per tender te huur aanbied sekere vaste eiendom beter bekend as Plaas

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER Toelatingsnommer: Toegelaat tot Graad: NB GEWAARMERKTE AFSKRIFTE VAN DIE VOLGENDE MOET DIE AANSOEK VERGESEL: 1. Die jongste vorderingsverslag (Gr 8-aansoekers

Nadere informatie

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING 1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING

Nadere informatie

AIMS UITTREE-ANNUÏTEIT EN BEWARINGSFONDS

AIMS UITTREE-ANNUÏTEIT EN BEWARINGSFONDS AIMS UITTREE-ANNUÏTEIT EN BEWARINGSFONDS Absa Investment Management Services is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. Alle tersaaklike afdelings moet volledig voltooi word. Dui asseblief alle opsies

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS Ek die ondergetekende, _ (volle naam en adres) stel hiermee aan die vennote/direkteure en/of hulle genomineerdes van BADENHORST-SCHNETLER PROKUREURS Met mag van substitusie (hierna

Nadere informatie

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die

Nadere informatie

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM: KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE

Nadere informatie

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD Lees asseblief die onderstaande en teken en dateer dit: 1.1 Ek is 18 (agtien) jaar en ouer; 1.2 Ek

Nadere informatie

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Hoe om Jou Kind se Van te Verander Hoe om Jou Kind se Van te Verander 1 Hoe om n kind se van te verander As die geboorte van n kind geregistreer word, kry die kind óf die pa óf die ma se van, afhangend van die omstandighede. Die van word

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE 1 Handelende namens die VERKOPER VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE P EN V ONTWIKKELAARS (PTY) LTD REGISTRASIENOMMER 2003

Nadere informatie

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS B l a d s y 1 DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS Inleiding 1. Dormer stoetveilings kan onder die volgende kategorieë geklassifiseer word: a. Produksie-, Promosie-,

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

TERME EN VOORWAARDES

TERME EN VOORWAARDES TERME EN VOORWAARDES 1. Die Afslaer het die reg om te veiling na sy goeddunke te beheer en te reguleer. 2. Die veilingverrigtinge sal per band opgeneem word welke opname nie aan die publiek of die Koper

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

PLANTVERBETERINGSWET NO. 53 VAN 1976

PLANTVERBETERINGSWET NO. 53 VAN 1976 1 PLANTVERBETERINGSWET NO. 53 VAN 1976 [GOEDGEKEUR OP 29 MAART 1976] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 1 JUNIE 1980] (behalwe aa. 23 en 24 op 1 Desember 1983 en behalwe a. 42, vir sover dit betrekking het op

Nadere informatie

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied. VEILINGVOORWAARDES Waarop LOUW EN MULLER AFSLAERS TRUST IT3131/1996 in opdrag van die Eksekuteur in die boedel van WAJ PRETORIUS, NO. 1038/2015 voorneme is om PER PUBLIEKE VEILING aan te bied en aan die

Nadere informatie

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE swiftcare swiftcare Suid-Afrika 0860 24 7 365 Internasionaal (+27) 11 374 4880 Jou persoonlike lyne produk sluit outomaties hierdie buitengewone waardetoevoegingsvoordele

Nadere informatie

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS BKB BEPERK (Geïnkorporeer in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienr: 1998/012435/06) ( BKB ) of ( die Maatskappy ) DIREKSIE D C Louw (Voorsitter) # W Edmayr (Besturende Direkteur) G E J Kingwill

Nadere informatie

CrisisOnCall Reg no. 2002/ /07

CrisisOnCall Reg no. 2002/ /07 CrisisOnCall eg no. 2002/0249 66/07 Lid no: SLEGS VI KANTOOGEBUIK LIDMAATSKAP AANSOEKVOM Posbus 31021 Bemarkingskantoor: (0861) 57 47 47 Wonderboompoort Epos: marketing@crisisoncall.co.za 0033 VOLTOOI

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVESITEIT STELLENBOSCH Aansoek om akademiese betrekking Vertroulik Pos ook asseblief u volledige CV aan: Die Bestuurder: Personeelvoorsiening en Beplanning Universiteit Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland

Nadere informatie

VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE handelende namens die VERKOPER, PHILIP OLIVIER KOTZE, ID NOMMER 5403195109088,

Nadere informatie

Wher e l ittle is gre at

Wher e l ittle is gre at Wher e l ittle is gre at AAN SOEK O M TOEL ATIN G Maand en jaar waarvoor aansoek gedoen word: Die volgende dokumente word benodig: Afskrif van kind se Immuniseringsrekord Afskrif van ouers / voogde se

Nadere informatie

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP. Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel

AANBOD OM TE KOOP. Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel 1 Ek/Ons die ondergetekende(s) AANBOD OM TE KOOP Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel KOPER/S (volle naam/name, identiteitsnommer/s en huwelikstatus) Maak hiermee 'n aanbod aan die persoon wat bevoeg

Nadere informatie

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: 1 NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK Kerkkantoor Posbus 140 RAWSONVILLE 6845 023 349 1711 Faks 023 349 1711 Epos goudini@compnet.co.za NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: PLEK:...

Nadere informatie

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID Ek/Ons, die ondergetekendes, Fisiese adres: (hierna "die Koper" genoem) bied hiermee aan om van: BRICKVEST CONSTRUCTION BK Registrasienommer: 2005/087157/23

Nadere informatie

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL Saak No 622/95 DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL In die saak tussen: CHRISTIAAN WILLEM BROODRYK APPELLANT en BOSCHHOEK MEULE BK RESPONDENT VOOR: HEFER, F H GROSSKOPF, HARMS, SCOTT ARR en STREICHER WndAR DATUM

Nadere informatie