VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied."

Transcriptie

1 VEILINGVOORWAARDES Waarop LOUW EN MULLER AFSLAERS TRUST IT3131/1996 in opdrag van die Eksekuteur in die boedel van WAJ PRETORIUS, NO. 1038/2015 voorneme is om PER PUBLIEKE VEILING aan te bied en aan die hoogste bieder te verkoop: ERF 3669 WORCESTER, GELEË IN DIE BREEDE VALLEI MUNISIPALITEIT, AFDELING WORCESTER, PROVINSIE WES-KAAP GROOT: 595 (VYF HONDERD VYF EN NEGENTIG) VIERKANTE METER (Hierna genoem "die eiendom") 1. AANNAME / WEIERING Die eiendom sal alleenlik by opslag verkoop word, en die bieder sal as die absolute koper beskou word, die verkoper behou egter die reg om die bedrag wat aangebied word of aan te neem of te weier. 2. GELDKOERS Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied. 3. KOOPSOM / BETAALWYSE Die koopprys van hierdie eiendom sal op die volgende wyse betaal word, naamlik: a) 10% (tien persent) is betaalbaar teen ondertekening van die koopvoorwaardes. b) Die balans koopsom is betaalbaar teen registrasie van transport van die eiendom in die naam van die koper. Die balans koopsom gewaarborg te word tot bevrediging van die verkoper se prokureur, welke waarborg verskaf moet word binne 14 (veertien) dae nadat die koper daartoe versoek is. c) Enige gedeelte van die koopsom wat deur die koper betaal word sal deur die verkoper se prokureur belê word by 'n erkende handelsbank in terme

2 2 van Artikel 78(2A) van die Wet op Prokureurs, welke rente die koper sal toekom. Hierdie koopbrief sal as formele magtiging aan die verkoper se prokureur dien om sodanige belegging te doen. 4. BORGE Die Koper sal verplig wees, as die prokureurs van die verkoper dit nodig ag, om onmiddellik na die eiendom op hom toegeslaan is, een of meer voldoende borge te verskaf, wat deur die gesegde verkoper se prokureurs goedgekeur moet word en die gesegde borg of borge sal saam met die koper hulself in solidum verbind vir die behoorlike betaling van die koopprys en die rente op die hierintevore vermelde wyse onder die uitdruklike afstanddoening van die beneficia ordinis seu excussionis et divisionis, met die krag en effek waarvan die gesegde borg of borge homself of hulself ten volle bekend moet hou. 5. WANBETALING As die Koper in gebreke bly om een of meer borge tot bevrediging van die gesegde verkoper se prokureur te verskaf of om die koopprys te deponeer op die hierintevore vermelde wyse, sal hierdie eiendom weer te koop aangebied word, ten koste van en op risiko van die wanbetaler, en die tekort (indien enige) wat deur sodanige tweede verkoping mag ontstaan, tesame met alle onkoste in verband daarmee, sal deur sodanige wanbetalers vergoed moet word; maar enige verhoging in die prys sal aan die verkoper behoort. 6. TRANSPORT By betaling van die koopprys op die hierinvermelde wyse, sal transport van die eiendom gegee word volgens Wet. Alle dokumente in verband met die oormaking van genoemde eiendom of enige verbandaktes daarop, moet opgetrek word deur Louw & Muller Prokureurs te Loeriesfontein. 7. TRANSPORTKOSTE & AFSLAERSKOMMISSIE Die Koper sal verplig wees om alle transportkoste, insluitende koopvoorwaardes, hereregte, Belasting op Toegevoegde Waarde, welke ookal van toepassing mag wees, op versoek te betaal. Die Koper sal verder verplig wees om afslaerskommissie te 10% (tien persent) op die koopsom op datum van die veiling aan LOUW EN MULLER AFSLAERS TRUST IT3131/1996.

3 3 8. FOUT As die vendu-afslaer enige fout begaan met die verkoping, sal sodanige fout ongeldig wees en sal nie as bindend of op die verkoper of op die koper beskou word nie, maar sal onmiddellik reggestel word. 9. VOETSTOOTS Hierdie eiendom word voetstoots verkoop net soos dit daar staan. Die Verkoper sal ook nie aanspreeklik wees vir enige verborge of sigbare gebreke in die eiendom nie. Daar sal nie van die Verkoper vereis word om die posisie van die bakens of penne op die eiendom aan die Koper uit te wys nie en die Verkoper sal ook nie aanspreeklik wees vir die koste verbonde aan die opspoor daarvan nie, want die verkoper het geen begeerte om bevoordeel te word deur enige eventuele oorwins of om verantwoordelik te wees vir enige tekort in die uitgestrektheid van hierdie eiendom nie, en is verder onderworpe aan die voorwaardes en serwitute wat in die oorspronklike en in die daarop- volgende aktes van oormaking uiteengesit is en aan al die sodanige ander voorwaardes wat in verband daarmee mag bestaan. 10. BESIT Besit van die eiendom sal aan die koper gegee word met skriftelike kennisgewing van die Verkoper aan die Koper, welke kennisgewing nie later as datum van registrasie van transport sal wees nie en nie voor 1 Februarie 2017 sal wees nie. 11. OKKUPASIERENTE Die koper sal verplig wees om okkupasie 6% (ses persent) per jaar op die balans koopsom te betaal vanaf datum van besit tot datum van registrasie, welke rente maandeliks agteruitbetaalbaar sal wees. 12. ROUKOOP Ingeval, na betaling van enige paaiement, enigeen van die voorwaardes wat hierin tevore vermeld is, nie aan voldoen word nie, wanneer sulks verlang word, sal die verkoper of sy prokureurs die keuse hê om of die verkoping formeel te kanselleer sonder enige wetlike proses, of om sodanige stappe te neem as geskik

4 4 gevind mag word, en by kansellasie van die verkoop sal die bedrag wat op afkorting van die koopprys betaal is, nie aan die koper terugbetaal word nie, maar sal deur die verkoper behou word en aan hom behoort as "roukoop". 13. BOD Enige bod wat aanvaar word deur die afslaer sal die bieder dadelik bind maar sal die verkoper slegs bind nadat sodanige aanbod skriftelik deur hom aanvaar is voor of op 29 November 2016 of datum van goedkeuring van die erfgename welke datum ook al laaste plaasvind. 14. OPSKORTENDE VOORWAARDE Hierdie verkoping is onderhewig aan die volgende opskortende voorwaardes: 14.1 Die toestemming van die Meester van die Hooggeregshof Kimberley Die toestemming van die erfgename in die boedel. 15. BEDRADINGSERTIFIKAAT 15.1 Die Verkoper onderneem om n geldige voldoeningsertifikaat, in terme van die Elektriese Installasie Regulasies van 1992 ten opsigte van die Eiendom, te bekom en aan die Koper te lewer Alle koste aangegaan ten einde sodanige Sertifikaat te bekom, insluitend die koste van enige herstelwerk of vervanging ten einde die uitreiking van die Sertifikaat te bewerkstellig, sal deur die Verkoper betaal word. 16. WET OP VERBRUIKERSBESKERMING Hierdie verkoping voldoen aan die veiling voorwaardes soos uiteengesit in klousule 45 van die Verbruikersbeskermingswet, no. 68 van 2008 ( die Wet ) en die regulasies daar onder afgekondig wat soos volg lees: 16.1 In hierdie artikel beteken veiling n verkoping in eksekusie of ooreenkomstig n hofbevel, in die mate dat die bevel beoog dat die verkoop uitgevoer te word deur n veiling.

5 Wanneer goedere te koop aangebied op n veiling in baie lotte, sal elke lot, tensy daar bewyse tot die teendeel is, geag die onderwerp te wees van n afsonderlike transaksie n Veiling verkoop, is voltooi wanneer die afslaer sy voltooiing aankondig deur die val van die hamer, of op enige ander gebruiklike wyse en tot op daardie aankondiging gemaak word, mag n bod onttrek word Kennis moet vooraf gegee word dat n verkoop per veiling is onderworpe aan: n gereserveerde of vooraf gereelde prys; n reg om te bie deur of namens die eienaar of afslaer, in welke geval die eienaar of afslaer, of enige een persoon namens die eienaar of afslaer, soos die geval mag wees, kan bie op die veiling Tensy vooraf kennis gegee is dat n veiling verkoop onderhewig is aan n reg om te bie deur of namens die eienaar of afslaer mag die eienaar of afslaer nie bie nie, of enige persoon aanstel om te bie nie; die afslaer mag nie willens en wetens n bod aanvaar van enige persoon beoog in klousule ; en kan die verbruiker n hof nader om te verklaar dat die transaksie bedrieglik is en indien hierdie subartikel verbreek is Die Minister mag voorskryf vereistes wat nagekom moet word deur n afslaer, of verskillende kategorieë van die afslaer ten opsigte van die vorm van n veiling; die rekords wat in standgehou moet word met trekking tot eiendom geplaas vir die veiling en die verkoop van enige eiendom op n veiling.

6 6 17. BEPERKENDE VOORWAARDE Die Verkoper bevestig hiermee dat daar geen caveat teen hierdie eiendom is in terme van die bepalings van die Wet op die Herstel van Grondregte, Wet 22 van 1994 nie. 18. INDRINGER SPESIE Die Verkoper bevestig dat daar tot sy beste wete en kennis geen indringerspesie, soos verwys na in die Regulasies van die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Biodiversiteit(Wet 10 van 2004) op die eiendom voorkom nie. Die Koper vereenselwig hom egter met die risiko in die aankoop van hierdie eiendom dat daar moontlik sodanige indringerspesies mag voorkom op die eiendom en vrywaar die koper die verkoper van enige aanspreeklikheid. GETEKEN TE op die dag van AS GETUIES: 1.. VENDU-AFSLAER 2. Ek, die ondergetekende, verklaar hiermee dat ek verkoop het aan die voormelde Koper, die eiendom voormeld onderhewig aan voormelde voorwaardes en vir die koopprys van

7 7. GETEKEN TE op die dag van AS GETUIES: 1. VERKOPER 2. En ek, die ondergetekende, verklaar hiermee dat ek die voormelde eiendom gekoop het onderhewig aan voormelde voorwaardes en vir die koopprys. GETEKEN TE op die dag van AS GETUIES: 1. KOPER 2. Domicilium citandi et executandi: BTW nr:

8 8 Inkomstebelastingnr: Ek, die ondergetekende, verbind myself hiermee as borg en mede-hoofskuldenaar in solidum vir die behoorlike betaling van voormelde koopprys plus rente deur die koper en vir die behoorlike uitvoering van alle voorwaardes hierintevore vermeld deur die koper onder afstanddoening van die regseksepsie beneficia ordinis seu excussionis et divisionis met die krag en effek waarvan ek verklaar volkome vertroud te wees. GETEKEN TE op die dag van AS GETUIES: 1. BORG 2.

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word

Nadere informatie

VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE 1 Handelende namens die VERKOPER VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE P EN V ONTWIKKELAARS (PTY) LTD REGISTRASIENOMMER 2003

Nadere informatie

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as JC AFSLAERS (hierna "die AFSLAER" genoem) per Openbare veiling,

Nadere informatie

VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE handelende namens die VERKOPER, PHILIP OLIVIER KOTZE, ID NOMMER 5403195109088,

Nadere informatie

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : MAGNIFICENT MILE TRADING 73 (PTY) LIMITED REGISTRASIENOMMER 2003/006953/07 hierin verteenwoordig deur PIETER HENDRIK VAN STADEN in sy hoedanigheid as Direkteur

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) AANBOD OM TE KOOP AAN F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) en Hierin verteenwoordig deur (hierna genoem die Koper) NADEMAAL die Ontwikkelaar

Nadere informatie

REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME

REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME (hierin na verwys as Die Eiendom) vir rekening van (hierin na verwys as Die

Nadere informatie

KOOPKONTRAK MEMORANDUM VAN N OOREENKOMS AANGEGAAN EN GESLUIT TUSSEN:

KOOPKONTRAK MEMORANDUM VAN N OOREENKOMS AANGEGAAN EN GESLUIT TUSSEN: Drafted by: Opgestel deur: Attorneys, Conveyancers, Notaries & Administrators of Estates Prokureurs, Transportbesorgers, Notarisse & Boedelberedderaars Tel 044 272 2248 dkj@mweb.co.za KOOPKONTRAK MEMORANDUM

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP. Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel

AANBOD OM TE KOOP. Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel 1 Ek/Ons die ondergetekende(s) AANBOD OM TE KOOP Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel KOPER/S (volle naam/name, identiteitsnommer/s en huwelikstatus) Maak hiermee 'n aanbod aan die persoon wat bevoeg

Nadere informatie

TERME EN VOORWAARDES

TERME EN VOORWAARDES TERME EN VOORWAARDES 1. Die Afslaer het die reg om te veiling na sy goeddunke te beheer en te reguleer. 2. Die veilingverrigtinge sal per band opgeneem word welke opname nie aan die publiek of die Koper

Nadere informatie

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID Ek/Ons, die ondergetekendes, Fisiese adres: (hierna "die Koper" genoem) bied hiermee aan om van: BRICKVEST CONSTRUCTION BK Registrasienommer: 2005/087157/23

Nadere informatie

KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED

KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED OOK TE: WILLEM COETZEE ING. CILLIERS ODENDAAL PROKUREURS (IN ASSOSIASIE) OCTRON GEBOU 1STE VLOER, T) 018-297-7313 126 CRADOCK STRAAT DR. JAMES MOROKA STR 62, F) 018-297-8564

Nadere informatie

TENDER PROSEDURE. 1. Betaal R terugbetaalbare registrasie fooi per tender op trust in by LANGE CARR & WESSELS INGELYF.

TENDER PROSEDURE. 1. Betaal R terugbetaalbare registrasie fooi per tender op trust in by LANGE CARR & WESSELS INGELYF. TENDER PROSEDURE 1. Betaal R1 000.00 terugbetaalbare registrasie fooi per tender op trust in by LANGE CARR & WESSELS INGELYF. 2. Verkry Tendervoorwaardes en voltooi voorwaardes waar nodig, teken met getuies

Nadere informatie

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07) BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07) VOORWAARDES VAN TENDER EN VAN VERKOOP VOORWAARDES waarop: BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK POSBUS 3264 PAARL 7620 (hierna genoem BKB) behoorlik daartoe gelas

Nadere informatie

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: www.lapinta.co.za 1 INHOUDSOPGAWE ITEM: BLADSY: Koopkontrak 3 Bylae A (Terreinplan) 11 Bylae B (Huistipe) 12 Bylae C (Spesifikasieskedule) 13 Bylae D (Keuselys) 14 Bylae

Nadere informatie

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07) BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07) VOORWAARDES VAN TENDER EN VAN VERKOOP VOORWAARDES waarop: BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK POSBUS 2002 PORT ELIZABETH 6056 (hierna genoem BKB) behoorlik daartoe

Nadere informatie

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder )

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder ) TENDERVOORWAARDES GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder ) sal per tender te huur aanbied sekere vaste eiendom beter bekend as Plaas

Nadere informatie

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07) BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07) VOORWAARDES VAN TENDER EN VAN VERKOOP VOORWAARDES waarop: BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK POSBUS 3264 PAARL 7620 (hierna genoem BKB) behoorlik daartoe gelas

Nadere informatie

VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES

VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES LA van den Berg (B.Jur, et ART LLB) National Diploma Real Estate : Property Valuation JC Eksteen Afslaer / Auctioneer Leon : 083 626 1873 Hannes : 082 813 1011 OR Tambostraat 30 30 OR Tambo Street Posbus

Nadere informatie

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE & SONERINGSERTIFIKAAT 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE & SONERINGSERTIFIKAAT 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE & SONERINGSERTIFIKAAT 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING Nieteenstaande alle redelike voorsorg getref vir die

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING Nieteenstaande alle redelike voorsorg getref vir die verkryging van die korrekte

Nadere informatie

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. BOUPLANNE 4. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. BOUPLANNE 4. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. BOUPLANNE 4. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING Nieteenstaande alle redelike voorsorg getref vir die verkryging van die korrekte inligting,

Nadere informatie

VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES

VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES LA van den Berg (B.Jur, et ART LLB) National Diploma Real Estate : Property Valuation JC Eksteen Afslaer / Auctioneer Leon : 083 626 1873 Hannes : 082 813 1011 VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER")

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER") EN ----------------------------------------------------------------

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER")

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER) KOOPOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER") EN ----------------------------------------------------------------

Nadere informatie

VERKOOP VAN VASTE EIENDOM

VERKOOP VAN VASTE EIENDOM VERKOOP VAN VASTE EIENDOM RHEEBOK VILLAGE ESTATE PTY LTD Registrasienommer: 2012/103799/07 Hierin verteenwordig deur FS Bruwer (hierinlater na verwys as die VERKOPER) verkoop hiermee aan die Koper, wat

Nadere informatie

VERKOOP VAN VASTE EIENDOM

VERKOOP VAN VASTE EIENDOM VERKOOP VAN VASTE EIENDOM RHEEBOK VILLAGE ESTATE PTY LTD Registrasienommer: 2012/103799/07 (hierinlater na verwys as die VERKOPER) verkoop hiermee aan die Koper, wat vanaf die Verkoper koop, die eiendom

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : UITSTEKENDE PLAAS OP TENDER TE KOOP

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : UITSTEKENDE PLAAS OP TENDER TE KOOP 1 OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : UITSTEKENDE PLAAS OP TENDER TE KOOP In opdrag van Mnr Neil William Theron word tenders hiermee aangevra vir die verkoop van die volgende eiendom: Restant van die plaas

Nadere informatie

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn. HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

VILLA CORTONA AFTREE-OORD DEELTITEL KOOPKONTRAK. Aangegaan deur en tussen:

VILLA CORTONA AFTREE-OORD DEELTITEL KOOPKONTRAK. Aangegaan deur en tussen: VILLA CORTONA AFTREE-OORD DEELTITEL KOOPKONTRAK Aangegaan deur en tussen: VERKOPER: GREAT CORMORANT INVESTMENTS 130 (EDMS.) BPK. Registrasie Nr. 2002/012046/07 van p.a. Devmark Eiendomsgroep, 2de Vloer,

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS. Aangegaan deur en tussen: DIE TRUSTEES VAN TYD TOT TYD VAN DIE DIEMERSFONTEIN DEVELOPMENT TRUST Registrasie Nommer IT4061/2004

KOOPOOREENKOMS. Aangegaan deur en tussen: DIE TRUSTEES VAN TYD TOT TYD VAN DIE DIEMERSFONTEIN DEVELOPMENT TRUST Registrasie Nommer IT4061/2004 H:\DebbieS\Documents\AGREEMENTS\DEVELOPMENTS\DIEMERSFONTEIN - PLAN TRUST\DEED OF SALE - AFRIKAANS - 16 MAY 13 - INCREASED LEVY.doc Erf Nr. Deel Nr. KOOPOOREENKOMS Aangegaan deur en tussen: DIE TRUSTEES

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch 1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer

Nadere informatie

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP 1 OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP Tenders word ingewag vir die gesamentlike en afsonderlike huur / verkoop van die volgende plase: Resterende gedeelte van gedeelte

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP. Ek, die ondergetekende, Identiteitsnommer: Maatskappynommer: Trust /Beslote Korporasie Nommer: Huwelikstatus: Adres: Tel:

AANBOD OM TE KOOP. Ek, die ondergetekende, Identiteitsnommer: Maatskappynommer: Trust /Beslote Korporasie Nommer: Huwelikstatus: Adres: Tel: AANBOD OM TE KOOP Ek, die ondergetekende, Identiteitsnommer: Maatskappynommer: Trust /Beslote Korporasie Nommer: Huwelikstatus: Adres: Tel: Inwoner van die Repupliek van Suid-Afrika JA/NEE (Hierna genoem

Nadere informatie

BEMARKINGSOOREENKOMS

BEMARKINGSOOREENKOMS BEMARKINGSOOREENKOMS Aangegaan deur en tussen: WILDLIFE TRADING POST Registrasienommer: Hierin verteenwoordig deur in sy/haar hoedanigheid as Direkteur en Gevolmagtigde FISIESE ADRES: Mac Dougall straat

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS NOG 'N SPOGONTWIKKELING DEUR GLC DEVELOPMENT (EDMS) BPK

KOOPOOREENKOMS NOG 'N SPOGONTWIKKELING DEUR GLC DEVELOPMENT (EDMS) BPK KOOPOOREENKOMS NOG 'N SPOGONTWIKKELING DEUR GLC DEVELOPMENT (EDMS) BPK MALHERBE HANEKOM ING DURBANWEG 295 TYGERVALLEI TEL: 086-1919 070 (STEFANUS MALHERBE) 2 SKEDULE 1. PARTYE 1.1 VERKOPER GLC DEVELOPMENT

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS VAN AANDELE. Hierdie ooreenkoms word aangegaan tussen: THANI-ZIMBI GAME FARM (PTY) LIMITED. Registrasienommer: 2005/018832/07

KOOPOOREENKOMS VAN AANDELE. Hierdie ooreenkoms word aangegaan tussen: THANI-ZIMBI GAME FARM (PTY) LIMITED. Registrasienommer: 2005/018832/07 KOOPOOREENKOMS VAN AANDELE 1. PARTYE: Hierdie ooreenkoms word aangegaan tussen: THANI-ZIMBI GAME FARM (PTY) LIMITED Registrasienommer: 2005/018832/07 Hierin verteenwoordig deur J A VAN STADEN Behoorlik

Nadere informatie

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O. IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN In die aansoek tussen:- Saaknr. : 5107/2013 SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK Applikant en JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O. Respondent AANGEHOOR OP:

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA In die saak tussen:- VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Aansoeknommer : 4511/09 JAN-NEL DU PLESSIS CHRISTINA MAGDALENA DU PLESSIS Eerste Applikant Tweede Applikant en CHANGING TIDES

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i Werkstukke vir Hoofstuk 10 Dorpstigting Totale getal punte uit hierdie hoofstuk gevra Sep 2009-0 Mei 2009-0 Sep 2008-11 Mei 2008-0 Sep 2007-0 Mei 2007-0 Sep 2006-0 Mei 2006-17 Sep 2005-0 Mei 2005-0 Sep

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN LUTZ TRUST (Trust Nr IT4694/95) (hierin verteenwoordig deur DANIEL JAKOBUS LUTZ, in sy hoedanigheid as Trustee (hierna die Verhuurder genoem) en Volle

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

Katalogus. Lot 1 Friesperd reun: Esfané Zorba. Lot 2 Friesperd hings: Esfané Wynand. Lot 3 ESFANÉ VEILING 3 MAART ESFANé STOET OPEDAG EN VEILING

Katalogus. Lot 1 Friesperd reun: Esfané Zorba. Lot 2 Friesperd hings: Esfané Wynand. Lot 3 ESFANÉ VEILING 3 MAART ESFANé STOET OPEDAG EN VEILING Katalogus VAN ESFANÉ VEILING 3 MAART 2018 Lot 1 Friesperd reun: Esfané Zorba SA Stamboek geregistreer Gebore: 06/01/2015 Vaar: Inus van Esfané Moer: Esfané Willemien Lot 2 Friesperd hings: Esfané Wynand

Nadere informatie

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN BOUKONTRAK Aanhangsel F Gedeelte Tipe plan AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is (hierinlater na verwys as die KONTRAKTEUR

Nadere informatie

KOOPKONTRAK : CGC KANTOOR & KLEINHANDEL

KOOPKONTRAK : CGC KANTOOR & KLEINHANDEL 1 2 KOPER Volle Name/BK/Trust : Eenheid Nr SKEDULE A NA VERWYS IN DIE AANGEHEGDE KOOP OOREENKOMS ID No/Reg Nr(BK of Trust) : Volle name van gade/trustee/lid: Identiteitsnommer van gade : Huwelikstatus:

Nadere informatie

BTW. Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3

BTW. Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3 Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3 BTW Totale getal punte uit hoofstuk 4, BTW en hoofstuk 5, Hereregte, gevra Sep 2009-10 Mei 2009-0 Sep 2008-33 Mei 2008-2 Sep 2007-2 Mei 2007-6 Sep 2006-21 Mei 2006-6

Nadere informatie

BYLAE C WOORDOMSKRYWING & WETGEWING

BYLAE C WOORDOMSKRYWING & WETGEWING In hierdie ooreenkoms beteken: BYLAE C WOORDOMSKRYWING & WETGEWING aanvaardingsbrief n skriftelike verklaring van die Koper of die argitek namens hom ooreenkomstig klousule 6.5.3 van Bylae B, waarin verklaar

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG) MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-

Nadere informatie

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

Koper Een Naam: Id / Reg No:, behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig deur

Koper Een Naam: Id / Reg No:, behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig deur KOOPOONKOMS 1 Koper en Naam: Id / eg No:, behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig deur die ondergetekende te wete Koper Twee Naam: Id / eg No:, behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig

Nadere informatie

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES (Soos ingedien by die Nasionale Vergadering (voorgestelde artikel 75); verklarende opsomming van Wetsontwerp gepubliseer in Staatskoerant

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 6 Die kontrak Handelingsbevoegdheid Hoofstuk 5 (par 5.01-5.50) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 6 (LEERUITKOMSTE) Verduidelik

Nadere informatie

Hoofstuk D1 HUURPAG. Afdeling A: Huurpag met betrekking tot die Wet op Ontwikkeling van Swart Gemeenskappe, No.4 van 1984

Hoofstuk D1 HUURPAG. Afdeling A: Huurpag met betrekking tot die Wet op Ontwikkeling van Swart Gemeenskappe, No.4 van 1984 Hoofstuk D1 HUURPAG bladsy Afdeling A: Huurpag met betrekking tot die Wet op Ontwikkeling van Swart Gemeenskappe, No.4 van 1984 1. Inleiding 1 2. Registrasie van Huurpag 2 3. Oordrag van Huurpag 2 4. Omskepping

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE

Nadere informatie

OOREENKOMS OM ONROERENDE EIENDOM TE KOOP EN TE VERKOOP

OOREENKOMS OM ONROERENDE EIENDOM TE KOOP EN TE VERKOOP Posbus 1100 TEL : 044 695 0342 HARTENBOS FAKSIMILEE: 086 511 0116 6520 OOREENKOMS OM ONROERENDE EIENDOM TE KOOP EN TE VERKOOP 1. PARTYE: 1.1 SEEBOU WONINGS BK REGISTRASIENOMMER: 1987/004669/23 ( die Verkoper

Nadere informatie

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, 2008 AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 Nota: Hierdie dokument is slegs vir kennisname deur lede, indien enige inhoud verskil

Nadere informatie

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS B l a d s y 1 DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS Inleiding 1. Dormer stoetveilings kan onder die volgende kategorieë geklassifiseer word: a. Produksie-, Promosie-,

Nadere informatie

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE BYLAE A AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE PERSOONLIKE INLIGTING VAN INWONER EENHEID NR: OPNAME DATUM: Titel: Noemnaam: Volle Name en Van: Identiteits Nommer: Kerkverband: Predikant: Huis Dokter: Tel. nr:

Nadere informatie

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels

Nadere informatie

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS Ek die ondergetekende, _ (volle naam en adres) stel hiermee aan die vennote/direkteure en/of hulle genomineerdes van BADENHORST-SCHNETLER PROKUREURS Met mag van substitusie (hierna

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP NO: SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Reg no. 2002/0249 66/07 - Posbus 31021 Wonderboompoort 0033 - Bemarkingskantoor: (0861) 57 47 47 - Epos: marketing@crisisoncall.co.za VOLTOOI

Nadere informatie

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: 52629/2007 31 OCTOBER 2008 In die saak tussen: ETLO MOTORS CC h/a AUTO TRADERS APPLIKANT EN ABSA BANK BEPERK RESPONDENT

Nadere informatie

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) KOOPKONTRAK (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Western Breeze Trading 387 Eiendoms Beperk

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..

Nadere informatie

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM 1. HOEVEEL PROKUREURS IS BETROKKE EN WAT IS HULLE BYDRAE Daar kan soveel as drie verskillende Prokureurs betrokke wees by die

Nadere informatie

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA Sirkuleer aan Landdroste: Ja / Nee Verslagwaardig: Ja / Nee Sirkuleer aan Regters: Ja / Nee IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) Saaknr: 919/2002 Datum gelewer: 2002-10-31 Hersieningsnr:

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

UITSPRAAK. [1] In hierdie uitspraak sal die partye na verwys word soos in konvensie in die hoofaksie.

UITSPRAAK. [1] In hierdie uitspraak sal die partye na verwys word soos in konvensie in die hoofaksie. IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD GAUTENG AFDELING) SAAKNR.: 19357/2010 DATUM: 03/09/2010 In die saak tussen L, A Applikant en L, A M Respondent In re: Saaknr. 24167/2006 L, A Eiseres en L, A

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

[1] Hierdie appèl is gerig teen die afwysing, met koste, van die appellant se. vorderings teen beide die eerste respondent en die tweede

[1] Hierdie appèl is gerig teen die afwysing, met koste, van die appellant se. vorderings teen beide die eerste respondent en die tweede IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Appèl Nr. : A220/2005 In die appèl tussen: PAX OIL VERKOPE CC Appellant en HARRINGTONS INGELYF JOHAN HEINRICH SCHöNKEN 1ste

Nadere informatie

VEILINGREËLS VAN TOEPASSING OP VEILINGS DEUR OOS-VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK 1999/004069/06 (die afslaer)

VEILINGREËLS VAN TOEPASSING OP VEILINGS DEUR OOS-VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK 1999/004069/06 (die afslaer) VEILINGREËLS VAN TOEPASSING OP VEILINGS DEUR OOS-VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK 1999/004069/06 (die afslaer) 1. Die veiling word aangebied deur CMW, h/a as Oos-Vrystaat Kaap Bedryf Bpk, Burmanweg 123, Deal Party,

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

Naskool Tel:

Naskool Tel: Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader

Nadere informatie