KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )"

Transcriptie

1 KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike Lede voorsiening wil maak vir Bykomende lede om tot die Plaaswag toe te tree of bestaande Lede om hul lidmaatskap te beëindig; Nou derhalwe kon die Aanvanklike Lede as volg ooreen: 1. Naam en Gebied: Die Plaaswag sal heet die Hoedspruit Plaaswag en sal deur die lede bedryf word vir n gebied soos van tyd tot tyd deur die Algemene Vergadering bepaal. 2. Doelstellings: Die doelstellings van die Hoedspruit Plaaswag is die beskerming van alle lewens en eiendom in sy gebied. Riglyne vir die uitvoering van die doelstellings sal tot beskikking van lede gestel word. 3. Algemene Vergadering: Die Algemene Vergadering van Lede ( AV ) sal die Hoogste Gesag wees van die Plaaswag. 3.2 by wyse van mondelingse en/of skriftelike kennisgewing byeengeroep word deur die Voorsitter van die AV en by gebrek aan n Voorsitter deur die Onder-Voorsitter en by gebrek aan n Onder-Voorsitter deur die Sekretaris en by gebrek aan n Sekretaris deur enige van die Bestuur (Portefeulje leiers) en by die gebrek aan Portefeulje leiers deur enige lid van die AV. 3.3 ten minste een keer per jaar vergader om n Voorsitter, Onder-Voorsitter, Sekretaris en Portefeulje leiers te kies en aktiwiteite vir die jaar te bepaal; 3.4 die gebied van die Plaaswag opdeel in wyke soos dit nodig mag wees met hulle afsonderlike wyksleiers; 3.5 oor alle sake van die Plaaswag besluit insluitende aanvaarding en beëindiging van lidmaatskap;

2 n kworum vorm indien ten minste 50% van die Lede op die Vergadering teenwoordig is. 3.7 n geldige besluit neem by meerderheidstem van ten minste 50% van die teenwoordige Lede; 3.8 ingeval daar nie n kworum van Lede teenwoordig is nie, by meerderheidsbesluit van Lede wie wel teenwoordig is voorlopige besluite kan neem welke voorlopige besluite op die eersvolgende AV waar daar wel n kworum van Lede teenwoordig is voorgelê moet word vir heroorweging, moontlike wysiging en moontlike bekragtiging. 4. Die Bestuur: 4.1 bestaan uit die Voorsitter, Onder-Voorsitter, Sekretaris en Portefeulje leiers voormeld; 4.2 verrig handelinge wat deur die AV aan die Bestuur opgedra word; 4.3 kan nie die AV met regshandelinge verbind nie tensy die Bestuur skriftelik by wyse van besluit daartoe gemagtig is; 4.4 sal by wyse van mondelinge en/of skriftelike kennisgewing byeengeroep word deur die Voorsitter, Onder-Voorsitter of enige Lid van die Bestuur. 4.5 n kworum vorm indien ten minste 50% van die Lede van die Bestuur op die Vergadering teenwoordig is; 4.6 neem n geldige besluit by meerderheidstem van ten minste 50% van die teenwoordige Lede; 4.7 ingeval daar nie n kworum van Lede teenwoordig is nie by meerderheidsbesluit van Lede wie wel teenwoordig is voorlopige Besluite kan neem welke voorlopige Besluite op die eersvolgende Bestuursvergadering waar daar wel n kworum van Lede teenwoordig is voorgelê moet word vir heroorweging, moontlike wysiging en moontlike bekragtiging; 4.8 moet jaarliks herkies word maar bly aan totdat n opvolgende bestuur gekies is. 5. Finansies en Administrasie: 5.1 Die AV sal van tyd tot tyd fondse hef by die Lede vir spesifieke doeleindes ( die Heffings )

3 n Lid se aanspreeklikheid teenoor die Plaaswag word beperk tot die bedrag van die Heffings wat hy verskuldig mag wees; 5.3 Buiten vir die Heffings voormeld word die aanspreeklikheid van n Lid vir die verpligtinge van die Plaaswag beperk tot R1.00; 5.4 Die Sekretaris of enige ander persoon deur die AV aangewys sal n bankrekening(s) aanhou waarin alle oorskot fondse van die Plaaswag (indien enige) gehou en belê sal word. Persone aangewys deur die bestuur mag onttrekkings uit die rekening doen; 5.5 Die Sekretaris sal jaarliks skriftelik aan die Bestuur en die Bestuur aan die AV verslag doen waarin: (i) (ii) (iii) alle ontvangstes, betalings en saldo voorhande van die fondse van die Plaaswag uiteengesit word; alle fakture, kwitansies en ander ondersteunende rekords van die Plaaswag vir die betrokke jaar daarmee saam geliasseer word; n lys van Heffings en betalings voorgelê word waarin aangetoon word welke lede hul Heffings vir die afgelope jaar betaal het en welke nie en hoeveel n Lid agterstallig mag wees; 5.6 Die Sekretaris sal alle rekords van die Plaaswag en spesifieke rekords vermeld in 5.5(i) en 5.5(ii) voormeld vir ses jaar bewaar; 5.7 Die AV kan n lid se verpligtinge om heffings te betaal gedeeltelik of in die geheel kwytskeld op humanitêre gronde; 5.8 Die AV kan vereis dat n boekhouer/rekenmeester van sy keuse die rekords van die Plaaswag nagaan om te bevestig dat dit n getroue weergawe van die Plaaswag sake is; 5.9 Skriftelike notules sal gehou word van alle besluite deur die AV en die Bestuur welke besluite deur die Voorsitter, Onder-Voorsitter en Sekretaris onderteken sal word. 6. Lede: 6.1 Lys van Aanvanklike Lede: Die Aanvanklike Lede is soos per lys deur die Voorsitter gehou ( Aanvanklike Lede )

4 Aanvullende Lede: Aanvullende Lede soos per lys deur die Voorsitter gehou bo en behalwe die Aanvanklike Lede. 7. Die Aanvanklike Bestuur: Die Aanvanklike Bestuur is soos per besluit van die AV deur die Voorsitter gehou ( Aanvanklike Bestuur ) 8. Die Aanvanklike Portefeulje en Portefeulje leiers: Die Aanvanklike Portefeulje-indeling en Portefeulje leiers van die Plaaswag is soos per besluit van die AV deur die Voorsitter gehou ( Aanvanklike Portefeulje-indeling en Portefeulje leiers ) 9. Lidmaatskap: 9.1 Afgesien van die Aanvanklike Lede kan n Bykomende Lid slegs toegelaat word tot lidmaatskap op skriftelike uitnodiging deur die AV (vorm voltooi); 9.2 Indien n Lid nie sy Heffing(s) betaal 14 dae nadat hy deur enige Lid van die Bestuur mondelings of skriftelik aangemaan is om dit te doen nie, en indien die Lid ook nie mondelings of skriftelik vra dat enige gedeelte of die geheel van sy Heffings kwytgeskeld word op humanitêre gronde nie, kan die AV die Lid se lidmaatskap sonder enige verdere kennisgewing beëindig en dieselfde deur middel van mondelinge of skriftelike kennisgewing aan hom/haar meedeel; 9.3 Indien enige Lid hom/haar skuldig maak aan optrede/weerhouding van optrede wat na die oordeel van die AV onbehoorlike gedrag is vir n Lid van die AV, kan die AV na die aanhoor van albei kante of die gee van geleentheid daarvoor sodanige Lid se lidmaatskap beëindig. 10. Regshandelinge: 10.1 alle ooreenkomste en ander regshandelinge van die Plaaswag sal aangegaan word deur n besluit van die AV en onderteken deur die Voorsitter, Onder-Voorsitter en Sekretaris; 10.2 die AV mag van sy bevoegdhede delegeer aan die Bestuur en/of die Voorsitter en/of die Sekretaris; 10.3 die Plaaswag mag in sy eie naam dagvaar en enige aksie verdedig.

5 5. Ondertekening hiervan: Vir identifikasie doeleindes sal hierdie konstitusie direk ná verkiesing van die eerste Voorsitter, Onder-Voorsitter en Sekretaris deur hulle parafeer en onderteken word met aanvaarding hiervan deur die AV. GETEKEN TE. OP HIERDIE.DAG VAN.20. VOORSITTER.. ONDER-VOORSITTER SEKRETARIS

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN ARSO

KONSTITUSIE VAN ARSO KONSTITUSIE VAN ARSO Handeldrywend as ICO ARTIKEL 1: NAAM 1.1 Aksie Reformatoriese (Gereformeerde) Skoolonderwys handeldrywend as Instituut vir Christelike Onderwys, afgekort ICO. 1.2 ICO is ʼn regspersoon

Nadere informatie

Eerste jaarvergadering en konstitusie

Eerste jaarvergadering en konstitusie Christen gemeenskap Hartbeespoort Eerste jaarvergadering en konstitusie Notule van die eerste algemene jaarvergadering gehou op 25 Februarie 1983 om 19h00 in die Christensentrum Meerhof 1. Opening Br Samuel

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB AANHEF (2017 hersiening goedgekeur op 19 September 2017) Aangesien die Staat die deel van die Hartbeespoortdamoewer aangrensend aan Schoemansville per servituut

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities

Nadere informatie

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam

Nadere informatie

KONSTITUSIE VIR 'N BOEREVERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is die Boerevereniging.

KONSTITUSIE VIR 'N BOEREVERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is die Boerevereniging. KONSTITUSIE VIR 'N BOEREVERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is die Boerevereniging. 2. DOELSTELLINGS 2.1. Om op ge-organiseerde grondslag as mondstuk van die plaaslike boere gemeenskap op te

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 1. AGTERGROND: Die ordelike funksionering van Hoërskool Outeniqua hang baie af van die goeie funksionering van die beheerliggaam

Nadere informatie

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. HUISHOUDELIKE REëLS : CENTURION KUNSVERENIGING 1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. 2. Die huishoudelike reels kan onder

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor

Nadere informatie

HOOFSTUK 9 Regspleging

HOOFSTUK 9 Regspleging HOOFSTUK 9 Regspleging Artikel 78 - Die Regbank (1) Die regterlike gesag berus by die howe van Namibië wat bestaan uit: (a) n Hoogste Hof van Namibië (b) n Hoërhof van Namibië (c) Laerhowe van Namibië

Nadere informatie

LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET

LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET INHOUDSOPGAWE 1. NAAM 4 2. DOELSTELLING 4 3. KLEURE EN DRAG 4 4. LIDMAATSKAP 4 5. BEëINDIGING VAN LIDMAATSKAP 5 6. LEDEFOOIE 5 7. KLUBFASILITEITE 6 8. FINANSIES 6 9. JAARLIKSE

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels

Nadere informatie

Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub. Gestig (1914) Grondwet en Reglimente

Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub. Gestig (1914) Grondwet en Reglimente Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente 1. NAAM Die naam van die klub is en bly Paarl Rangers Rugby Voetbalklub (hierna genoem die KLUB ) 2. REGSPOSISIE Sedert die stigting

Nadere informatie

GRONDWET Die aanvaarde embleem mag op amptelike briewe, kledingstukke, ens., soos deur bestuur besluit, gebruik word.

GRONDWET Die aanvaarde embleem mag op amptelike briewe, kledingstukke, ens., soos deur bestuur besluit, gebruik word. GRONDWET 1. NAAM 1.1. BERG-EN-DAL VOETSLAANKLUB (hierna "klub" genoem). 2. EMBLEEM 2.1. Die aanvaarde embleem mag op amptelike briewe, kledingstukke, ens., soos deur bestuur besluit, gebruik word. 3. DOELSTELLING

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN DIE DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB

KONSTITUSIE VAN DIE DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB KONSTITUSIE VAN DIE DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB 1. NAAM Die Klub sal as die DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB bekend staan. Die hoofkwartier van die Klub sal in Durbanville gesetel wees. 2. STATUS Die Klub sal

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER

KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER N A A M Die naam van die Sakekamer is PAARL SAKEKAMER (hierna verwys as die Sakekamer ) D O E L S T E L L I N G - Die samesnoering van besighede in die Paarl - Om die sakelewe

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

GRONDWET VAN LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING. 1.1 Die naam van hierdie Vereniging is LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING.

GRONDWET VAN LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING. 1.1 Die naam van hierdie Vereniging is LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING. GRONDWET VAN LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING 1. NAAM EN STATUS VAN VERENIGING 1.1 Die naam van hierdie Vereniging is LILYDALE HUISEIENAARSVERENIGING. 1.2 Die Vereniging sal n vereniging wees : 1.2.1 met

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS BKB BEPERK (Geïnkorporeer in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienr: 1998/012435/06) ( BKB ) of ( die Maatskappy ) DIREKSIE D C Louw (Voorsitter) # W Edmayr (Besturende Direkteur) G E J Kingwill

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

KOUGA BESIGHEIDSFORUM - GRONDWET

KOUGA BESIGHEIDSFORUM - GRONDWET KOUGA BESIGHEIDSFORUM - GRONDWET 1. Naam, Kantooradres en Bedieningsgebied 1.1 Die naam van die Forum is die Kouga Besigheidsforum 1.2 Die kantooradres van die Forum sal op Jeffreysbaai gesetel wees. 1.3

Nadere informatie

WESTELIKE PROVINSIE VARSWATERHENGEL VERENIGING GRONDWET

WESTELIKE PROVINSIE VARSWATERHENGEL VERENIGING GRONDWET WESTELIKE PROVINSIE VARSWATERHENGEL VERENIGING (WPVHV) GRONDWET WPVHV onderskryf en onderneem om te voldoen aan die bepalings en vereistes van die volgende wette: 1 Nasionale Sport en Ontspanning Wysigingswet

Nadere informatie

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A 2 5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER 2017 Bylae A PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU OM 13:00 OP 7 NOVEMBER 2017 PNS-KANTOORGEBOU, WOODMEAD 1. OPENING

Nadere informatie

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Goewermentskennisgewing R1052 18 Oktober 2006 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD IN OPENBARE SKOLE

Nadere informatie

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE 1. Inleiding Hierdie dokument is die Beleid oor Geslotekringtelevisie van (voeg naam van skool in), soos die beheerliggaam dit op (voeg datum in) goedgekeur het. Die beleid

Nadere informatie

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, 2008 AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 Nota: Hierdie dokument is slegs vir kennisname deur lede, indien enige inhoud verskil

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE SUID AFRIKAANSE PROKUREURSVERENIGING

GRONDWET VAN DIE SUID AFRIKAANSE PROKUREURSVERENIGING South African Attorneys Association Tel No: 011 662 1718 Fax No: 086 243 8288 http://www.saattorneysassociation.co.za admin@saattorneysassociation.co.za 1. AANHEF GRONDWET VAN DIE SUID AFRIKAANSE PROKUREURSVERENIGING

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BRONKHORSTSPRUIT GHOLFKLUB

GRONDWET VAN DIE BRONKHORSTSPRUIT GHOLFKLUB GRONDWET VAN DIE BRONKHORSTSPRUIT GHOLFKLUB 1 NAAM Die naam van die Klub sal wees BRONKHORSTSPRUIT GHOLFKLUB (hierna die Klub genoem) 2 DOELSTELLINGS Die Klub is hoofsaaklik gestig as n sport-en onstspanningsklub

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET

KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWINGS, WET EN REGULASIES 1.1 Die eienaar van die skool is die Kontiki Bestuursliggaam, synde die lede van die bestuursliggaam soos deur die ouers verkies.

Nadere informatie

GRONDWET VAN HOëRSKOOL HENNENMAN ONDERSTEUNERSKLUB

GRONDWET VAN HOëRSKOOL HENNENMAN ONDERSTEUNERSKLUB HOK GRONDWET VAN HOëRSKOOL HENNENMAN ONDERSTEUNERSKLUB HOK 1. NAAM: Die Ondersteunersklub, (hierin later genoem die "Klub") sal bekend staan as " Hoërskool Hennenman Ondersteunersklub " met die afkorting

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE SUID-AFRIKAANSE WOONWA-ASSOSIASIE

GRONDWET VAN DIE SUID-AFRIKAANSE WOONWA-ASSOSIASIE Inhoud AKTE... 1 1. NAAM... 1 2. ADRES... 1 3. AARD... 1 4. DOELSTELLINGS... 1 4.1. Algemeen... 1 4.2. In besonder om:... 1 5. DIE INKOMSTE VAN DIE ASSOSIASIE... 2 6. AANSPREEKLIKHEID... 2 7. BELANGE EN

Nadere informatie

SKEDULE 1 Eed/Plegtige verklaring van Regters SKEDULE 2 Eed/Plegtige verklaring van Ministers en Adjunk-Ministers

SKEDULE 1 Eed/Plegtige verklaring van Regters SKEDULE 2 Eed/Plegtige verklaring van Ministers en Adjunk-Ministers SKEDULE 1 Eed/Plegtige verklaring van Regters Ek,..., verklaar onder eed/verklaar hiermee plegtig dat ek as n Regter van die Republiek van Namibië die Grondwet van die Republiek van Namibië as die opperste

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE GKSA PREDIKANTE ONDERSTEUNINGSFONDS

REGLEMENT VAN DIE GKSA PREDIKANTE ONDERSTEUNINGSFONDS REGLEMENT VAN DIE GKSA PREDIKANTE ONDERSTEUNINGSFONDS "ARTIKEL 1: NAAM, AANVANGSDATUM, STATUS, DOEL EN GEREGIS-TREERDE KANTOOR VAN DIE FONDS 1.1 NAAM EN AANVANGSDATUM Die GKSA PREDIKANTE-ONDERSTEUNINGSFONDS

Nadere informatie

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76: -445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in

Nadere informatie

Kleinmond Straatwag Grondwet Bladsy 1 KLEINMOND STRAATWAG / STREET WATCH. Grondwet. Konsep. Datum van inwerkingtrede:

Kleinmond Straatwag Grondwet Bladsy 1 KLEINMOND STRAATWAG / STREET WATCH. Grondwet. Konsep. Datum van inwerkingtrede: Kleinmond Straatwag Grondwet Bladsy 1 KLEINMOND STRAATWAG / STREET WATCH Grondwet Konsep Datum van inwerkingtrede: Na afloop van die Algemene Jaarvergadering waar dit goedgekeur is Kleinmond Straatwag

Nadere informatie

Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009

Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009 Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009 1. Naam 1.1. Die naam van die liggaam wat hierdie grondwet aanneem sal die Akademiese Belangeraad (ABR) wees.

Nadere informatie

Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012)

Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012) KONSTITUSIE Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012) 993-9100 www.oostvallei.com INHOUDSOPGAWE Klousule Onderwerp

Nadere informatie

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn. HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.

Nadere informatie

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE 1 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE NAAM VAN MAATSKAPPY : PRO LIBERIS REGISTRASIENOMMER :

Nadere informatie

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei Ontdek God Saam (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei n Goeie leier verskaf nie die antwoorde nie, maar vra goeie vrae! Ontdekkingsgroepe is so eenvoudig dat enigeen so n groep kan begin. Enigeen kan

Nadere informatie

Dokument A. Grondwet

Dokument A. Grondwet Dokument A Grondwet Grondwet van die Wyndruifverbeteringsvereniging (Soos gewysig op 16 April 2009) 1. NAAM EN AARD VAN VERENIGING Die naam van die Vereniging is die Wyndruifverbeteringsvereniging (afkorting

Nadere informatie

ARTIKELS KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

ARTIKELS KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE - INDEKS REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, 2008 ARTIKELS KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 Nota: Hierdie dokument is slegs vir kennisname deur lede, indien

Nadere informatie

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad

Nadere informatie

INDEKS KONSTITUSIE VAN NEWCASTLE SAKEKAMER... 3

INDEKS KONSTITUSIE VAN NEWCASTLE SAKEKAMER... 3 KONSTITUSIE 1 INDEKS KONSTITUSIE VAN NEWCASTLE SAKEKAMER... 3 A. Doelstelling... 3 B. Lidmaatskap... 4 C. Toetredings en Lidmaatskapsgelde... 5 D. Regte van Lidmaatskap... 5 E. Beëindiging van Lidmaatskap...

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n

Nadere informatie

RAAMWERK VIR n KONSTITUSIE VIR n GEMEENSKAPSFORUM / ORGANISASIE VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELING

RAAMWERK VIR n KONSTITUSIE VIR n GEMEENSKAPSFORUM / ORGANISASIE VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELING RAAMWERK VIR n KONSTITUSIE VIR n GEMEENSKAPSFORUM / ORGANISASIE VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELING Hierdie konstitusie is opgestel deur die Sinodale Kommissie vir Diensgetuienis (deur lede van NG Welsyn) van

Nadere informatie

MOSSELBAAI GASTEHUIS GILDE GRONDWET. (Uitgawe 1)

MOSSELBAAI GASTEHUIS GILDE GRONDWET. (Uitgawe 1) MOSSELBAAI GASTEHUIS GILDE GRONDWET (Uitgawe 1) In gevalle waar daar verskille voorkom in die Engelse en Afrikaanse weergawes van die Grondwet word die Engelse weergawe as korrek aanvaar. 1. NAAM VAN ORGANISASIE

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 6 Die kontrak Handelingsbevoegdheid Hoofstuk 5 (par 5.01-5.50) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 6 (LEERUITKOMSTE) Verduidelik

Nadere informatie

HOOFSTUK 7 Die Nasionale Vergadering

HOOFSTUK 7 Die Nasionale Vergadering HOOFSTUK 7 Die Nasionale Vergadering Artikel 44 - Wetgewende Gesag Die wetgewende gesag van Namibië berus by die Nasionale Vergadering met die mag om, met die toestemming van die President, wette te maak

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012 GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012 KLOUSULE 1: NAAM Die naam van die Vereniging is die PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING / PAARL RATE PAYERS ASSOCIATION,

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SUID AFRIKA DIE FAMILIA DEI NETWERK BELEID

APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SUID AFRIKA DIE FAMILIA DEI NETWERK BELEID 1. NAAM APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SUID AFRIKA DIE FAMILIA DEI NETWERK BELEID (IN OOREENSTEMMING VAN HOOFSTUK 3 VAN DIE KONSTITUSIE VAN DIE KERK) Die naam van die Netwerk is: DIE FAMILIA DEI NETWERK

Nadere informatie

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG HERROEPING VAN DIE DISSIPLINÊRE REËLS INGESTEL INGEVOLGE DIE WET OP OPENBARE REKENMEESTERS EN OUDITEURS, 80 VAN 1991, EN AANVAARDING VAN NUWE DISSIPLINÊRE REËLS OP 7 JUNIE 2007 Nadat die Raad sy voorneme

Nadere informatie

MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET

MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET Indeks 1. Doelstellings... 4 2. Lidmaatskap... 5 3. Gewone Lede... 5 4 Ondersteunende Lede... 5 5. Erelede... 5 6. Vriend Van Die Sakekamer... 6 7. Toetredings en -Lidmaatskapgelde...

Nadere informatie

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: www.lapinta.co.za 1 INHOUDSOPGAWE ITEM: BLADSY: Koopkontrak 3 Bylae A (Terreinplan) 11 Bylae B (Huistipe) 12 Bylae C (Spesifikasieskedule) 13 Bylae D (Keuselys) 14 Bylae

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) AANBOD OM TE KOOP AAN F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) en Hierin verteenwoordig deur (hierna genoem die Koper) NADEMAAL die Ontwikkelaar

Nadere informatie

MISSIE KONSTITUSIE VAN DIE KWAZULU- NATALSE LANDBOU-UNIE

MISSIE KONSTITUSIE VAN DIE KWAZULU- NATALSE LANDBOU-UNIE MISSIE Strategies fokus Kwanalu daarop om aan alle kommersiële boere (van enige omvang) en verwante landbouorganisasies in KZN, leiding te verskaf ten opsigte van alle belangrike landbousake. Dit sal bereik

Nadere informatie

GRONDWET GRAAN SA. Aangesuiwer in April 2013 itv besluite deur die 2013 Kongres

GRONDWET GRAAN SA. Aangesuiwer in April 2013 itv besluite deur die 2013 Kongres GRONDWET GRAAN SA Aangesuiwer in April 2013 itv besluite deur die 2013 Kongres INHOUD GRONDWET BLADSY 1. Naam... 1 2. Status... 1 3. Doelstellings... 1 4. Bevoegdhede... 2 5. Lidmaatskap en Ledegeld...

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.

Nadere informatie

TULI GRONDWET VAN DIE TULIBEESTELERSGENOOTSKAP VAN SUID AFRIKA

TULI GRONDWET VAN DIE TULIBEESTELERSGENOOTSKAP VAN SUID AFRIKA TULI GRONDWET VAN DIE TULIBEESTELERSGENOOTSKAP VAN SUID AFRIKA Gewysig 16 Augustus 2013 - 2 - INHOUD BLADSY WOORDOMSKYWING 4 KLOUSULES 1. Naam van die Genootskap 6 2. Doelstellings 6 3. Magte van die Genootskap

Nadere informatie

TERME EN VOORWAARDES

TERME EN VOORWAARDES TERME EN VOORWAARDES 1. Die Afslaer het die reg om te veiling na sy goeddunke te beheer en te reguleer. 2. Die veilingverrigtinge sal per band opgeneem word welke opname nie aan die publiek of die Koper

Nadere informatie

STATUTE VAN SHAKILA HUISEIENAARSVERENIGING (VERENIGING INGELYF KRAGTENS ARTIKEL 21)

STATUTE VAN SHAKILA HUISEIENAARSVERENIGING (VERENIGING INGELYF KRAGTENS ARTIKEL 21) REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYEWET NR 61 VAN 1973 SOOS GEWYSIG 'N MAATSKAPPY SONDER AANDELEKAPITAAL STATUTE VAN SHAKILA HUISEIENAARSVERENIGING (VERENIGING INGELYF KRAGTENS ARTIKEL 21) Bladsy 2 WOORDOMSKRYWING

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers DIREKSIE BKB Beperk Registrasienr.: 1998/012435/06 D C Louw (Voorsitter) W Edmayr (Besturend) G E J Kingwill (Onder-Voorsitter) A

Nadere informatie

DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA GEMEENTE: BELEID

DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA GEMEENTE: BELEID 1. NAAM Die naam van die gemeente is: DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA GEMEENTE 2. ONTSTAAN Die gemeente glo en verklaar nederig dat: 2.1 dit sy ontstaan, voortbestaan en bestemming van God

Nadere informatie

GRONDWET GRAAN SA. Soos goedgekeur tydens die 2018 Kongres

GRONDWET GRAAN SA. Soos goedgekeur tydens die 2018 Kongres GRONDWET GRAAN SA Soos goedgekeur tydens die 2018 Kongres 2 INHOUD GRONDWET 1. Naam... 2. Status... 3. Doelstellings... 4. Bevoegdhede... 5. Lidmaatskap en Ledegelde... 6. Organisatoriese Samestelling...

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE ILE DE FRANCE SKAAPTELERS GENOOTSKAP VAN SUID AFRIKA

GRONDWET VAN DIE ILE DE FRANCE SKAAPTELERS GENOOTSKAP VAN SUID AFRIKA GRONDWET VAN DIE ILE DE FRANCE SKAAPTELERS GENOOTSKAP VAN SUID AFRIKA - 2 - INHOUD BLADSY WOORDOMSKYWING 4 KLOUSULES 1. Naam van die Genootskap 6 2. Doelstellings 6 3. Magte van die Genootskap 7 4. Lidmaatskap

Nadere informatie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003 A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch 1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer

Nadere informatie

PROTEA AFTREE-OORD CENTURION

PROTEA AFTREE-OORD CENTURION PROTEA AFTREE-OORD CENTURION BESTUURSREËLS [Artikel 35 (2) (a) van die Wet op Deeltitels, 1986] SOOS GEWYSIG 6 FEBRUARIE 2003 1 INLEIDEND 1. Die reëls in hierdie Aanhangsel vervat, mag slegs ooreenkomstig,

Nadere informatie

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES (Soos ingedien by die Nasionale Vergadering (voorgestelde artikel 75); verklarende opsomming van Wetsontwerp gepubliseer in Staatskoerant

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie