DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch"

Transcriptie

1 1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer )

2 2 van 8 AANHEF Die Universiteit en die Werknemer het 'n dienskontrak aangegaan wat gereguleer word deur die bepalings en diensvoorwaardes wat hieronder uiteengesit word. 1. WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES EN WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE Hierdie ooreenkoms is onderworpe aan die bepalings van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV), Wet 75 van 1997, waar van toepassing, en die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 66 van 1995, waar van toepassing, en alle en enige algemene diensvoorwaardes van die Universiteit, insluitende enige beleid of prosedure wat van tyd tot tyd van krag mag wees, tensy die teenoorgestelde gestipuleer word. 2. WERKOMSKRYWING 2.1 Die Werknemer word in diens geneem as [VUL TITEL VAN POS IN], [VUL DEPARTEMENT/OMGEWING IN] by die Universiteit se perseel geleë te [VUL WERKSPLEK IN]. Die Universiteit behou die reg voor, onderworpe aan redelike kennisgewing, om die Werknemer na enige van die ander persele van die Universiteit, soos deur die Universiteit vereis, oor te plaas op voorwaarde dat dit binne 'n redelike afstand van die Werknemer se bestaande werkplek is. 2.2 Die Werknemer onderneem om: Aan [VUL RAPPORTERINGSLYN IN] te rapporteer; Sodanige pligte te verrig soos van tyd tot tyd aan hom/haar toegewys word deur die Universiteit; Bo en behalwe die pligte wat die posisie behels en die ondernemings na verwys in Paragrawe 2.1 en 2.2 hierbo, onderneem die Werknemer om ook sodanige ander werk wat van tyd tot tyd aan hom/haar toegewys word te verrig sonder die betaling van bykomende vergoeding. 2.3 'n Gedetailleerde werkomskrywing is as Aanhangsel A aan hierdie ooreenkoms aangeheg en vorm deel van hierdie dienskontrak.

3 3 van 8 3. TYDPERK 3.1 Daar word ooreengekom dat, ondanks die datum van ondertekening, hierdie ooreenkoms in werking tree op [VUL AANVANGSDATUM IN] en tot 'n einde kom op [VUL DATUM VAN BEËINDIGING IN] of met die voltooiing van die projek waarvoor die Werknemer in diens geneem is, welke datum ook al eerste voorkom. 3.2 Die Werknemer aanvaar dat die kontrak outomaties tot 'n einde sal kom op die beëindigingsdatum en dat daar geen oorweging of verwagting is dat hierdie kontrak hernu of verleng sal word vir enige tydperk ná daardie datum of tot 'n permanente aanstelling by die Universiteit sal lei nie. 4. BEëINDIGING 4.1 Ondanks die beëindigingsdatum in Paragraaf 3 mag hierdie kontrak beëindig word deur: Enige van die partye wat kennis gee ooreenkomstig die WBDV (een week wanneer in diens vir ses maande of korter; twee weke wanneer in diens vir langer as ses maande maar korter as een jaar; en vier weke (een kalendermaand) wanneer in diens vir een jaar en langer); Die Universiteit op enige gronde wat billik geag word kragtens Suid-Afrikaanse reg. 4.2 Enige beëindiging vir redes gebaseer op die Universiteit se operasionele vereistes sal hanteer word kragtens Artikel 189 en Artikel 189A, indien van toepassing, van die Wet op Arbeidsverhoudinge. 5. VERGOEDING 5.1 Die Universiteit sal aan die Werknemer 'n maandelikse koste van indiensname van [VUL BEDRAG IN] betaal. Die vergoeding sal elektronies in die Werknemer se bankrekening by 'n finansiële instelling van sy/haar keuse inbetaal word.

4 4 van 8 6. WERKURE 6.1 Die Werknemer se normale werkure is van [VUL WERKSURE IN]. 6.2 Die Werknemer onderneem om op tye bo en behalwe dié gespesifiseer in Paragraaf 6.1 hierbo te werk indien die Universiteit dit vereis. 6.3 Betaling ten opsigte van oortyd gewerk, waar van toepassing, sal ooreenkomstig die bepalings van die WBDV gemaak word indien die Werknemer se vergoeding binne die drempel val, soos van tyd tot tyd deur die WBDV voorgeskryf. 7. OPENBARE VAKANSIEDAE Die Werknemer sal geregtig wees op al die amptelike openbare vakansiedae teen volle betaling. Indien 'n Werknemer nie op 'n openbare vakansiedag werk nie, sal hy/sy normale vergoeding vir daardie dag ontvang. Indien die Werknemer op 'n openbare vakansiedag werk, sal hy/sy ten minste dubbel vergoed word. 8. JAARLIKSE VERLOF 8.1 Werknemers op Posvlak 1 tot Posvlak 11 is geregtig op vier en twintig (24) werkdae verlof per jaar en werknemers op Posvlak 12 tot Posvlak 19 is geregtig op twintig (20) werkdae verlof per jaar of soos omskryf deur die WBDV en, waar van toepassing, een (1) werkdag verlof vir elke 17 dae gewerk. Indien die aanstelling vir n korter tydperk as 12 maande is, sal die jaarlikse verlof kragtens die bepalings van Artikels 40(b) en (c) van die WBDV op n pro rata-grondslag bereken word. 8.2 Die Werknemer moet skriftelik om verlof aansoek doen en mag slegs verlof neem op n tyd wat vir die Universiteit sowel as die Werknemer aanvaarbaar is. 8.3 Die Werknemer is nie geregtig op betaling in plaas van verlof nie. 9. SIEKTEVERLOF 9.1 Die Werknemer is geregtig op 14 kalenderdae siekteverlof per jaar of soos omskryf deur die WBDV en waar van toepassing een (1) dag siekteverlof teen volle

5 5 van 8 vergoeding vir elke 26 kalenderdae wat hy/sy in diens van die Universiteit is. Indien die aanstelling vir n korter tydperk as 12 maande is, word siekteverlof op n pro rata-grondslag bereken. 9.2 Vir enige afwesigheid van werk vir 'n tydperk van meer as twee opeenvolgende dae of meer as twee geleenthede in 'n tydperk van agt (8) weke, moet die Werknemer 'n mediese sertifikaat, onderteken deur 'n geregistreerde mediese praktisyn, indien wat sertifiseer dat die Werknemer as gevolg van siekte of besering nie geskik was vir werk vir die tydperk van die Werknemer se afwesigheid nie. 9.3 Die Werknemer moet die Universiteit van sy/haar afwesigheid vergewis op die eerste dag van sy/haar afwesigheid en voor 09:00 op daardie dag. 10. MENSLIKHEIDSVERLOF 10.1 Die Werknemer is geregtig op drie (3) werkdae menslikheidsverlof teen volle betaling per jaar indien die Werknemer meer as vier maande in diens van die Universiteit en minstens vier dae per week by die Universiteit werksaam is. Menslikheidsverlof is van toepassing in die volgende omstandighede: Wanneer die Werknemer se kind gebore word; of Wanneer die Werknemer se kind siek is; of In geval van die dood van: Die Werknemer se gade of lewensmaat; of Die Werknemer se ouer, aangenome ouer, grootouer, kind, aangenome kind, kleinkind, broer of suster Die Universiteit mag, in sy uitsluitlike diskresie, vereis dat die Werknemer redelike bewys lewer van die geval hierbo genoem Menslikheidsverlof kan nie opgehoop word nie.

6 6 van ANDER VOORDELE 11.1 Tydelike werknemers kwalifiseer nie vir ander voordele soos die aftreefonds, mediese fonds, dertiende tjek/diensbonus, groeplewensversekering, gadeversekering en die vrystelling van klasgelde nie. 12. KODES, PROSEDURES, REËLS EN REGULASIES 12.1 Die Werknemer moet voldoen aan al die kodes, prosedures, reëls en regulasies wat van tyd tot tyd deur die Universiteit uitgevaardig is of mag word Die Universiteit behou die reg voor om enige van sy kodes, prosedures, reëls en regulasies te wysig onderworpe aan redelike kennisgewing aan die Werknemer Afskrifte van die Universiteit se kodes, prosedures, reëls en regulasies is op versoek beskikbaar by die Universiteit se perseel. 13. VERTROULIKHEID 13.1 Die Werknemer bevestig dat hy/sy in geen stadium, regstreeks of onregstreeks, enige vertroulike inligting rakende die Universiteit en sy sake sal gebruik, publiseer, versprei, openbaar of andersins daaruit sal baat of enige wins daaruit sal kry, hetsy vir sy/haar eie voordeel of vir die voordeel van n ander nie, tensy spesifiek deur die Universiteit aangesê om dit te doen Die Werknemer stem in dat met die beëindiging van sy/haar diens of op versoek van die Universiteit hy/sy onmiddellik alle dokumente en ander items (insluitende korrespondensie, notules, memoranda en ander dokumente en items van welke aard ook al), insluitende alle afskrifte wat in die Werknemer se besit gekom het gedurende sy/haar diens by die Universiteit en wat op enige wyse die sake van die Universiteit raak, aan die Universiteit sal oorhandig. 14. OORTREDING 14.1 Die Werknemer erken dat die Universiteit finansiële skade en verlies sal ly indien die Werknemer enige ondernemings deur hom/haar gegee kragtens hierdie ooreenkoms verbreek.

7 7 van Met verbreking deur die Werknemer van enige van die ondernemings gegee deur hom/haar kragtens hierdie ooreenkoms, sal die Universiteit daarop geregtig wees om die onderneming af te dwing of om hierdie ooreenkoms te kanselleer en in elke geval skadevergoeding wat voortspruit uit sodanige verbreking en enige koste aangegaan te eis en te verhaal van die Werknemer. 15. AFTREKKINGS 15.1 Die Werknemer stem hiermee in dat die Universiteit enige bedrag wat die Werknemer van tyd tot tyd aan die Universiteit mag skuld van sy/haar vergoeding mag aftrek. Die Universiteit is daarop geregtig om enige wettige aftrekkings van die Werknemer se vergoeding te maak, insluitende werkloosheidsversekering en inkomstebelasting (indien en waar van toepassing). 16. ALGEMEEN 16.1 Hierdie dokument vorm die enigste rekord van die ooreenkoms tussen die partye Geen van die partye is gebonde aan enige voorstelling, waarborg, belofte of so iets wat nie hierin vervat is nie Geen verlenging of hernuwing van hierdie kontrak sal van krag wees of in werking tree tensy dit goedgekeur is deur die Hoofdirekteur: Strategiese Inisiatiewe en Menslike Hulpbronne alvorens die verlenging of hernuwing daarvan nie Geen byvoegings tot, wysigings van, of ooreengekome kansellasie van hierdie ooreenkoms sal van enige krag of effek wees tensy dit op skrif is en geteken is vir of namens die partye nie Geen toegewing wat enige van die partye (begiftiger) aan die ander (begiftigde) mag maak sal afstanddoening van enige van die regte van die begiftiger behels nie, en die begiftiger sal nie hierdeur weerhou word van die uitoefening van enige reg teenoor die begiftigde wat in die verlede ontstaan het of wat in die toekoms mag ontstaan nie.

8 8 van 8 GETEKEN TE op hierdie dag van 20 AS GETUIES: 1. Vir en namens die UNIVERSITEIT STELLENBOSCH 2. GETEKEN TE op hierdie dag van 20 AS GETUIES: 1. Vir en namens die WERKNEMER 2. TP0428-Dienskontrak vir Tydelike Personeel (Januarie 2011)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1 van 6 DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1. RAAMWERK WAARBINNE DIÉ DOKUMENT INPAS 1.1 Die Raad van Universiteit Stellenbosch het op 13 Desember 2000 n Diensbillikheidsplan aanvaar

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

Verlof 251 A. OORSIG. Die aantal dae wat n werknemer gewoonlik in ses weke sou gewerk het binne n siklus van 36 maande.

Verlof 251 A. OORSIG. Die aantal dae wat n werknemer gewoonlik in ses weke sou gewerk het binne n siklus van 36 maande. Verlof 251 HOOFSTUK 12 Verlof A. OORSIG Verlof is n diensvoordeel waarop n personeellid geregtig is. Die werkgewer het egter die reg om te bepaal wanneer verlof geneem mag word. Die saak van Jardine v

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN LUTZ TRUST (Trust Nr IT4694/95) (hierin verteenwoordig deur DANIEL JAKOBUS LUTZ, in sy hoedanigheid as Trustee (hierna die Verhuurder genoem) en Volle

Nadere informatie

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn. HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) AANBOD OM TE KOOP AAN F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) en Hierin verteenwoordig deur (hierna genoem die Koper) NADEMAAL die Ontwikkelaar

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

Diensooreenkomste word gewoonlik met 'n skriftelike aanstellingsbrief bevestig of in 'n meer formele kontrak (komplekse ooreenkomste), omskryf.

Diensooreenkomste word gewoonlik met 'n skriftelike aanstellingsbrief bevestig of in 'n meer formele kontrak (komplekse ooreenkomste), omskryf. 87 HOOFSTUK 4 Diensooreenkomste/Beroepsbriewe 1. DEFINISIE VAN N DIENSOOREENKOMS A. DIENSOOREENKOMSTE 'n Diensooreenkoms is 'n kontrak van indiensneming tussen die werknemer wat sy/haar dienste beskikbaar

Nadere informatie

Uittreksel van Voordelebeleid: Voordele vir Tydelike Werknemers met Aanstelling van Langer as Drie Maande

Uittreksel van Voordelebeleid: Voordele vir Tydelike Werknemers met Aanstelling van Langer as Drie Maande Uittreksel van Voordelebeleid: Voordele vir Tydelike Werknemers met Aanstelling van Langer as Drie Maande (Woordomskrywings vir uitdrukkings wat in die teks gekursiveer is, word aan die einde van die dokument

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

REGLEMENT INSAKE NUWE VERLOFREGULASIES VIR PERMANENTE PERSONEEL

REGLEMENT INSAKE NUWE VERLOFREGULASIES VIR PERMANENTE PERSONEEL 1 van 10 REGLEMENT INSAKE NUWE VERLOFREGULASIES VIR PERMANENTE PERSONEEL 1. ALGEMENE BEPALINGS 1.1 Die voorgeskrewe prosedures moet gevolg word vir alle aansoeke om verlof. 1.2 Personeellede word toegelaat

Nadere informatie

TERME EN VOORWAARDES

TERME EN VOORWAARDES TERME EN VOORWAARDES 1. Die Afslaer het die reg om te veiling na sy goeddunke te beheer en te reguleer. 2. Die veilingverrigtinge sal per band opgeneem word welke opname nie aan die publiek of die Koper

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Goewermentskennisgewing R1052 18 Oktober 2006 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD IN OPENBARE SKOLE

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP. Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel

AANBOD OM TE KOOP. Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel 1 Ek/Ons die ondergetekende(s) AANBOD OM TE KOOP Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel KOPER/S (volle naam/name, identiteitsnommer/s en huwelikstatus) Maak hiermee 'n aanbod aan die persoon wat bevoeg

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie

Nadere informatie

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987 1 Oogmerk van die wet 1 2 Basiese beginsels 2 2.1 Die gade as enigste erfgenaam 2 2.2 (e) as enigste erfgenaam(e) 3 2.3 Gade

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par 6.1-6.8) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths:

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS Ek die ondergetekende, _ (volle naam en adres) stel hiermee aan die vennote/direkteure en/of hulle genomineerdes van BADENHORST-SCHNETLER PROKUREURS Met mag van substitusie (hierna

Nadere informatie

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : MAGNIFICENT MILE TRADING 73 (PTY) LIMITED REGISTRASIENOMMER 2003/006953/07 hierin verteenwoordig deur PIETER HENDRIK VAN STADEN in sy hoedanigheid as Direkteur

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE 'n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID Ek/Ons, die ondergetekendes, Fisiese adres: (hierna "die Koper" genoem) bied hiermee aan om van: BRICKVEST CONSTRUCTION BK Registrasienommer: 2005/087157/23

Nadere informatie

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE CK97/44692/23 SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE Sandrastraat 585, Garsfontein x 11. Tel. 012 998 6679 E-pos: snipper@8tamail.com Carla van Zyl: 0833203390 en...(hierna

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor

Nadere informatie

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE

DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT UNIVERSITY OF THE FREE STATE YUNIVESITHI YA FREISTATA DISSIPLINÊRE KODE EN VOORGESTELDE OPTREDE 1. Onderliggende beginsels... p.1 2. Sleutel tot dissiplinêre matriks... p.1

Nadere informatie

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

Tjokkerjol Speelgroepie

Tjokkerjol Speelgroepie Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

DEPARTEMENT VAN VERVOER

DEPARTEMENT VAN VERVOER DEPARTEMENT VAN VERVOER No. R.. Datum PADONGELUKFONDSWET, 1996 PADONGELUKFONDSREGULASIES, 2008 Die Minister van Vervoer het, kragtens artikel 26 van die Padongelukfondswet, 1996 (Wet No. 56 van 1996) die

Nadere informatie

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP 1. Alle lede van Solidariteit MWU ( Solidariteit ) is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet.

Nadere informatie

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER")

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER") EN ----------------------------------------------------------------

Nadere informatie

HOOFSTUK 9 Regspleging

HOOFSTUK 9 Regspleging HOOFSTUK 9 Regspleging Artikel 78 - Die Regbank (1) Die regterlike gesag berus by die howe van Namibië wat bestaan uit: (a) n Hoogste Hof van Namibië (b) n Hoërhof van Namibië (c) Laerhowe van Namibië

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 1. AGTERGROND: Die ordelike funksionering van Hoërskool Outeniqua hang baie af van die goeie funksionering van die beheerliggaam

Nadere informatie

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD Lees asseblief die onderstaande en teken en dateer dit: 1.1 Ek is 18 (agtien) jaar en ouer; 1.2 Ek

Nadere informatie

INLIGTINGSDOKUMENT: HOE OM GRONDEISE TE HANTEER

INLIGTINGSDOKUMENT: HOE OM GRONDEISE TE HANTEER INLIGTINGSDOKUMENT: HOE OM GRONDEISE TE HANTEER Daar is twee tipes eise wat teen grond ingestel kan word, naamlik n restitusie-eis of n huurarbeider-eis. Huurarbeider-eise is grootliks beperk tot twee

Nadere informatie

Pre-Graad R / Graad R

Pre-Graad R / Graad R PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN

Nadere informatie

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) KIMBERLEY SAAK NO.: 1459/05 DATUM AANGEHOOR: 17 3 2006 DATUM GELEWER: 02 06 2006 In die saak tussen: GWK BEPERK Eiser teen HENDRIK HERMANUS

Nadere informatie

WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES 75 VAN 1997 [GOEDGEKEUR OP 26 NOVEMBER 1997] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 1 DESEMBER 1998] (Tensy anders vermeld)

WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES 75 VAN 1997 [GOEDGEKEUR OP 26 NOVEMBER 1997] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 1 DESEMBER 1998] (Tensy anders vermeld) WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES 75 VAN 1997 [GOEDGEKEUR OP 26 NOVEMBER 1997] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 1 DESEMBER 1998] (Tensy anders vermeld) (Engelse teks deur die President geteken) soos gewysig

Nadere informatie

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof 1 Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID Hoërskool Swartland (hierna die skool ) en sy beheerliggaam

Nadere informatie

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: www.lapinta.co.za 1 INHOUDSOPGAWE ITEM: BLADSY: Koopkontrak 3 Bylae A (Terreinplan) 11 Bylae B (Huistipe) 12 Bylae C (Spesifikasieskedule) 13 Bylae D (Keuselys) 14 Bylae

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

Laerskool Stellenbosch

Laerskool Stellenbosch Laerskool Stellenbosch Gedragskode vir opvoeders GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS Opvoeders moet altyd professioneel en beleefd optree teenoor kollegas, leerders, ouers en besoekers. Opvoeders moet nie op leerders

Nadere informatie

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien: Premieverpligtinge a. Jou Opknapper-plan bied vir jou maandelikse versekering en jy moet daarom die premie maandeliks vooruit betaal, op die aftrekdatum soos wat dit op die skedule verskyn. Jou premieverpligtinge

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied. VEILINGVOORWAARDES Waarop LOUW EN MULLER AFSLAERS TRUST IT3131/1996 in opdrag van die Eksekuteur in die boedel van WAJ PRETORIUS, NO. 1038/2015 voorneme is om PER PUBLIEKE VEILING aan te bied en aan die

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke

Nadere informatie

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG HERROEPING VAN DIE DISSIPLINÊRE REËLS INGESTEL INGEVOLGE DIE WET OP OPENBARE REKENMEESTERS EN OUDITEURS, 80 VAN 1991, EN AANVAARDING VAN NUWE DISSIPLINÊRE REËLS OP 7 JUNIE 2007 Nadat die Raad sy voorneme

Nadere informatie

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS KUDDE OMSKREWE GEBEURTENISSE Die Maatskappy sal die Versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse: ONDERAFDELING A Verlies as gevolg van dood of vernietiging van die lewendehawe (insluitende

Nadere informatie

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE

Nadere informatie

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN BOUKONTRAK Aanhangsel F Gedeelte Tipe plan AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is (hierinlater na verwys as die KONTRAKTEUR

Nadere informatie

VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE 1 Handelende namens die VERKOPER VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE P EN V ONTWIKKELAARS (PTY) LTD REGISTRASIENOMMER 2003

Nadere informatie

BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP 1. Inleiding 1.1. Alle lede van Solidariteit is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet. 1.2.

Nadere informatie

Wher e l ittle is gre at

Wher e l ittle is gre at Wher e l ittle is gre at AAN SOEK O M TOEL ATIN G Maand en jaar waarvoor aansoek gedoen word: Die volgende dokumente word benodig: Afskrif van kind se Immuniseringsrekord Afskrif van ouers / voogde se

Nadere informatie

Produk beleid Commerce en Mutuaris Produkte

Produk beleid Commerce en Mutuaris Produkte Produk beleid Commerce en Mutuaris Produkte Inleiding Hierdie polis word administreer deur Gladio (Edms) Bpk. (hierna verwys as Gladio) en word onderskryf deur GENRIC Insurance Company Limited, soos aangedui

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER")

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER) KOOPOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER") EN ----------------------------------------------------------------

Nadere informatie

Die maatskappy sal nie aanspreeklik wees nie vir verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak is deur:

Die maatskappy sal nie aanspreeklik wees nie vir verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak is deur: AFDELING ENKEL TRANSITO - STAMBOEKDIERE, KUDDE, WILD EN VOLSTRUISE Omskrewe gebeurtenisse Die maatskappy sal die versekerde skadeloos stel ten opsigte van verlies van of skade wat voortspruit uit die vrekte

Nadere informatie

Gedragskode: Beheerliggaam Januarie 2010

Gedragskode: Beheerliggaam Januarie 2010 Gedragskode: Beheerliggaam Januarie 2010 Nademaal die beheerliggaam van die Laerskool Theresapark as n statutêre liggaam funksioneer volgens n grondwet wat ingevolge artikel 19 van die Suid-Afrikaanse

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : ataljaard@eversdal.org.za www.eversdal.org.za Leerder se van Volle

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR. STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM (hierin later genoem die STIGTING) aan die een kant MET

KOOPOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR. STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM (hierin later genoem die STIGTING) aan die een kant MET STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM DE MEERPAAL (Organisasie Sonder Winsoogmerk nr 001/687) Tel. 012 807-5217/8 Faks. 012 807-5733 e-mail: meerpaal@worldonline.co.za www.meerpaal.co.za Posbus 75048 0040

Nadere informatie

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie. STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie