IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)"

Transcriptie

1 IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER: as ouer en voog van: NAAM KIND 1 KIND 2 KIND 3 GRAAD GEBOORTEDATUM (hierin later na verwys as Die Kind/ers ) doen hiermee aansoek om toelating van Die Kind/ers tot die Lekkerland Opvoedkundige Sentrum NASKOOLSENTRUM (hierin later na verwys as DIE SENTRUM ) onderhewig en onderworpe aan die voorwaardes en reëls soos hieronder uiteengesit: 1. FOOIE 1.1 n Eenmalige inskrywingsfooi ten bedrae van R (Ses honderd en vyftig Rand)per Kind is betaalbaar, en word beskou as die maand kennis fooi indien u kind/ers die sentrum verlaat. Hierdie fooi is nie terugbetaalbaar nie. 1.2 Die maandelikse fooi beloop n bedrag van (R650 vir Lekkerland Sentrum voldag leerders) Aktiwiteite uitgesluit, per Kind per Maand vooruitbetaal voor of op die 2de (tweede) dag van elke maand vir 12 maande, in die Lekkerland bankrekening (EFT) Of Unique Daycare skoolkantoor vir die maande Januarie tot Desember. Rekening Naam: Lekkerland Opvoedkundige Sentrum Bank: FNB Woodbridge Takkode : Rekening no:

2 1.3 Die maandelikse fooi mag verhoog word deur DIE SENTRUM deur skriftelike kennisgewing aan die Ouer 1 (een) kalendermaand vooruit. 1.4 Die maandelikse fooi is ten volle betaalbaar ongeag of Die Kind/ers DIE SENTRUM bywoon al dan nie en totdat die bywoning van Die Kind/ers in terme van hierdie ooreenkoms geldiglik gekanselleer is. 1.5 Enige agterstallige fooi sal rentedraend wees teen die prima bankoers plus 6% (persent). Ingeval sodanige agterstallige gelde verhaal moet word sal Die Ouer ook aanspreeklik wees vir betaling van alle regskoste insluitende koste op n prokureur/eie kliënt skaal. 2. TYE 2.1 DIE SENTRUM sal bedryf word gedurende skoolwartale vanaf 13:30 tot 17: DIE SENTRUM sal bedryf word gedurende skoolvakansies, uitsluitend Desembervakansies en openbare vakansiedae, vanaf 07:00 tot 17: n Boete ten bedrae van R50-00 (Vyftig Rand) per 15 (vyftien) minute of gedeelte daarvan sal onmiddellik betaalbaar wees aan die personeellid aan diens indien Die Ouer versuim om Die Kind/ers by DIE SENTRUM af te haal voor 17:30 op enige dag. 3. VOEDING 3.1 DIE SENTRUM sal daagliks n ligte maaltyd (soos met vasgestelde spyskaart beplan) aan Die Kind/ers voorsien, en vat geen verantwoordelikheid vir kinders wat weier om te eet weens verskeie redes. Indien u kind nie die spyskaart kos eet nie, moet u assebblief alternatiewe versnaperinge inpak. 3.2 Slegs middagete word verskaf. 3.3 Tensy vermeld in die persoonlike besonderhede hierby aangeheg, waarborg Die Ouer dat Die Kind/ers nie vir enige voedsel allergies is nie. 3.4 Medisyne: Volgens wet mag ons GEEN medikasie toedien nie. 4. VERVOER 4.1 Vervoer word nie na of van enige buitemuurse aktiwiteite voorsien nie. 5. TOESIG 5.1 Die Ouer onderneem om voor 08:30 te skakel indien Die Kind/ers nie die betrokke dag DIE SENTRUM sal bywoon nie. 5.2 Die Ouer onderneem om daagliks die aftekenregister te teken alvorens Die Kind/ers by DIE SENTRUM afgehaal word.

3 5.3 Die Ouer onderneem om nie Die Kind/ers by DIE SENTRUM af te haal of om toe te laat dat die Kind/ers by DIE SENTRUM afgehaal word of om Die Kind/ers toe te laat om DIE SENTRUM te verlaat alvorens die aftekenregister wat daagliks deur Die Ouer onderteken moet word, geteken is nie. 5.4 Die Ouer onderneem om DIE SENTRUM skriftelik in kennis te stel van die naam, adres en besonderhede van enige persoon buiten Die Ouer persoonlik wat Die Kind/ers by DIE SENTRUM moet afhaal. Sodanige skriftelike kennisgewing moet die proefhandtekening bevat van die persoon wat Die Kind/ers moet afhaal en DIE SENTRUM behou die reg voor om bewys van identiteit van sodanige persoon te vereis indien DIE SENTRUM dit nodig ag. 5.5 Die Ouer onderneem om DIE SENTRUM skriftelik in kennis te stel indien alternatiewe reëlings met Die Kind/ers getref word om Voortrekkers, partytjies en ander buiteskoolse aktiwiteite gedurende uiteengesette sentrumtye by te woon. Geen Kind/ers sal toegelaat word om DIE SENTRUM om watter rede ookal te verlaat sonder sodanige skriftelike kennisgewing van Die Ouer. 5.6 In geval van siekte onderneem Die Ouer om DIE SENTRUM in kennis te stel van die verwagte durasie van Die Kind/ers se afwesigheid. 5.7 Die Ouer magtig hiermee DIE SENTRUM en sy beamptes/werknemers/personeel om Die Kind/ers op sodanige uitstappies te neem as wat die beamptes/werknemers/personeel van DIE SENTRUM van tyd tot tyd mag goeddink. Indien Die Ouer toestemming vir enige beplande uitstappies wil weerhou moet daar sewe (7) skooldae voor die beplande uitstappie skriftelik kennis gegee word aan die skool DIE SENTRUM onderneem om ten minste veertien (14) skooldae kennis te gee van enige beplande uitstappies soos gemeld in Kostes verbonde aan die uitstappies of werkswinkels moet deur die Ouer betaal word. 5.8 DIE SENTRUM onderneem om na die beste van hul vermoë alle redelike en noodsaaklike voorsorgmaatreëls te tref aangaande die veiligheid van Die Kind/ers ten opsigte van beserings, ongelukke of siektes van welke aard hoegenaamd hetsy by DIE SENTRUM of tydens uitstappies. 5.9 Die Ouer vrywaar hiermee namens Die Ouers, sy regsverkrygendes, sy erfgename en eksekuteurs en Die Kind/ers, DIE SENTRUM, Unique Daycare, hul beamptes en werknemers teen en onthef en stel hulle hiermee vry van enige aanspreeklikheid vir en ten opsigte van enige skade hoegenaamd van watter aard ookal en enige regsonkostes of enige ander kostes hoegenaamd wat mag voortspruit uit enige eis as gevolg van enige beserings of siektes opgedoen deur, of die dood van Die Kind/ers tydens Die Kind/ers se bywoning van DIE SENTRUM of enige uitstappies of vervoer deur DIE SENTRUM bus onderneem tensy nalatigheid aan die kant van DIE SENTRUM, Unique Daycare of enige van hul beamptes of werknemers aangaande die veiligheid van Die Kind/ers bewys word.

4 5.10 Nog DIE SENTRUM, nog Unique Daycare is verantwoordelik indien sentrumleerlinge DIE SENTRUM-terrein sonder toestemming verlaat DIE SENTRUM sal toesig en hulp aanbied met huiswerk tot 16:00. THE CENTRE aanvaar geen verantwoordelikheid vir onvoltooide huiswerk as: Die huiswerk te veel is om in die studie tyd klaar te maak Die leerder nie die SENTRUM inlig oor enige huiswerk, deur kommunikasie met ouers of deur die huiswerk boek nie Die leerder jok oor huiswerk, of huiswerk wegsteek Die leerder weier om huiswerk te doen, en rondspeel gedurende studietyd Take en navorsing, praatjies bly die verantwoordelikheid van die Ouers en moet by die huis gedoen word. 6. MEDIESE SORG 6.1 Die Ouer dra hiermee uitdruklik sy magte as ouer/voog oor aan DIE SENTRUM met betrekking tot enige mediese behandeling van welke aard ookal wat vir Die Kind/ers mag nodig wees tydens bywoning van DIE SENTRUM en wel so in DIE SENTRUM se absolute en eie diskresie. 6.2 Die Ouer bevestig hiermee dat behalwe soos vervat in die persoonlike besonderhede hierby aangeheg, Die Kind/ers nie enige allergieë, geneigdheid tot abnormale bloeding of gesondheidsafwyking van enige aard het nie. Ouer onderneem om in geval van n allergie sorg te dra dat Die Kind die nodige medikasie in sy/haar besit het. 6.3 Die Ouer onderneem om DIE SENTRUM skriftelik in kennis te stel indien Die Kind/ers positief toets vir HIV of VIGS. DIE SENTRUM onderneem om sulke inligting slegs op die hoogste vlak van bestuur en dan streng konfidensieël te hanteer. 6.4 Volgens wet mag DIE SENTRUM geen medikasie aan Die Kind/ers gee nie. Voorskrifmedikasie moet deur kind/ers self geneem word. 6.5 Die Ouer onderneem om op aanvraag alle mediese en hospitalisasierekeninge van watter aard ookal te betaal ingeval enige mediese versorging van Die Kind/ers nodig mag blyk soos hierintevore vermeld. 7. PERSOONLIKE BESITTINGS 7.1 Alle besittings en klerasie moet duidelik gemerk word. 7.2 Geen aanspreeklikheid van welke aard ookal word aanvaar vir die verlies, beskadiging of vernietiging van enige persoonlike besittings nie. 7.3 Die Ouer sal Die Kind/ers voorsien van speelklere ten einde Die Kind/ers se skoolklere te beskerm.

5 8. ALGEMEEN 8.1 Die Ouer bevestig dat die bestuur van DIE SENTRUM van tyd tot tyd dit nodig mag vind om sekere addisionele reëls en regulasies tot hierdie dokument uit te reik in hulle absolute en eie diskresie, welke addisionele reëls en regulasies dan deel van hierdie ooreenkoms sal vorm, mits dit op skrif gestel word en deur beide partye onderteken word. 8.2 Die Ouer waarborg en onderneem om enige skade van welke aard ookal wat deur Die Kind/ers berokken mag word aan enige eiendom of die persoon van DIE SENTRUM, Unique Daycare, hul beamptes of werknemers of enige ander Kind/ers of persoon wat die skoolterrein mag besoek tydens Die Kind/ers se bywoning van DIE SENTRUM onmiddellik op aanvraag te vergoed. 8.3 Die Ouer waarborg en onderneem om al die voorwaardes en reëls hierin vervat, sowel as enige reëls en regulasies wat deel van hierdie ooreenkoms mag vorm stiptelik na te kom. 8.4 Enige kommunikasie met DIE SENTRUM ingevolge hierdie ooreenkoms word geag suksesvolle kommunikasie te wees indien dit op skrif gestel is en aan enige van DIE SENTRUM se werknemers/personeel/beamptes oorhandig is. 9. BEëINDIGING 9.1 Die voorwaardes en reëls wat hiermee onderteken word en insgelyks Die Kinders hulle bywoning van DIE SENTRUM sal slegs deur Die Ouer beëindig word indien Die Ouer, DIE SENTRUM 1 (een) kalendermaand voorafgaande skriftelike kennis van sodanige beëindiging gee. U bly verantwoordelik vir die rekening tot en met n skriftelike kennisgewing waarmee bywoning beëindig word. 9.2 DIE SENTRUM behou die reg voor om die ooreenkoms per skriftelike kennisgewing te beëindig indien: Die Ouer of Die Kind/ers enige voorwaardes, reëls of regulasies kragtens hierdie ooreenkoms nie stiptelik sou nakom nie. 10. ALGEMENE VOORWAARDES 10.1 Die Ouer bevestig dat geen verslapping of uitstel verleen deur DIE SENTRUM aan Die Ouer ten opsigte van die nie-nakoming van enige van die bepalings van hierdie ooreenkoms DIE SENTRUM sal benadeel om sy regte in terme van hierdie ooreenkoms onmiddellik uit te oefen nie Die Ouer bevestig dat hierdie die geheel van die ooreenkoms tussen DIE SENTRUM en Die Ouer is en dat geen wysiging hiervan van krag sal wees tensy dit deur albei partye onderteken is nie Die Ouer bevestig dat die inligting gegee op die persoonlike besonderhede hierby aangeheg in alle opsigte n juiste en korrekte weergawe van die waarheid is Die Ouer bevestig dat hy/sy/hulle bekend is met die inhoud van hierdie ooreenkoms en dit verstaan.

6 Aldus gedoen en geteken te KEMPTON PARK op hierdie dag van HANDTEKENING: VADER HANDTEKENING: MOEDER AS GETUIES: 1. 2.

7 PERSOONLIKE INLIGTING Stel ons asseblief in kennis as enige van onderstaande verander. As ons u dringend moet skakel is dit uiters noodsaaklik. 1. BESONDERHEDE VAN OUDSTE KIND: Toelatingsdatum : Volle Naam en Van : (Oudste Kind/ers) Geboortedatum : Ander Kind/ers: Graad: 1. Naam: Geboortedatum: Graad: 2. Naam: Geboortedatum: Graad: 3. Naam: Geboortedatum: Graad: 2. HUISDOKTER: Naam : Straatadres : Telefoonnommers : (Sel) 3. BESONDERHEDE VAN OUER/VOOG: Naam: Vader/Voog : Telefoonnommers: (H): (W): (Sel): Beroep : Werkgewer : Naam: Moeder/Voog: Telefoonnommers: (H): (W): (Sel): E-pos adres : Beroep : Werkgewer : 4. FAMILIE/VRIENDE WIE GEKONTAK KAN WORD IN GEVAL VAN NOOD: Naam : Verwantskap: Straatadres : Telefoonnommers: (H): (W): (Sel):

8 5. BESONDERHEDE RAKENDE ALTERNATIEWE PERSOON WIE KIND/ERS MAG AFHAAL: Naam : Verwantskap: Straatadres : Telefoonnommers: (H): (W): (Sel): Proefhandtekening : Aldus gedoen en geteken te KEMPTON PARK op hierdie dag van 20 HANDTEKENING: VADER / Voog HANDTEKENING: MOEDER / Voog

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie. STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring Reëls en Regulasies 1. Doel van die sentrum Die doel van die huiswerk sentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van wie se ouers

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

NASKOOLSENTRUMBELEID

NASKOOLSENTRUMBELEID NASKOOLSENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die naskoolsentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

Naskool Tel:

Naskool Tel: Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

Tjokkerjol Speelgroepie

Tjokkerjol Speelgroepie Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM: KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE

Nadere informatie

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE CK97/44692/23 SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE Sandrastraat 585, Garsfontein x 11. Tel. 012 998 6679 E-pos: snipper@8tamail.com Carla van Zyl: 0833203390 en...(hierna

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

Pre-Graad R / Graad R

Pre-Graad R / Graad R PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? AANSOEK VORM Registrasie datum 1.KIND(ERS) Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte

Nadere informatie

Wher e l ittle is gre at

Wher e l ittle is gre at Wher e l ittle is gre at AAN SOEK O M TOEL ATIN G Maand en jaar waarvoor aansoek gedoen word: Die volgende dokumente word benodig: Afskrif van kind se Immuniseringsrekord Afskrif van ouers / voogde se

Nadere informatie

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks 043-7229278 Sel. 072 3855 147 Web adres: www.grensies-petite.co.za e-pos: grensies-petite@telkomsa.net INSKRYWINGSVORM - 2015 KIND SE

Nadere informatie

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch 1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING 1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: huppelland@jvrprim.co.za AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : ataljaard@eversdal.org.za www.eversdal.org.za Leerder se van Volle

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos: LAERSKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER 2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van

Nadere informatie

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige

Nadere informatie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline Privaatsak X424 Riversdal 6670 Tel: 028 713 2549 Faks: 086 621 0418 E-pos: info@oakdale.co.za

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:...

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM

LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM INSKRYWINGSVORM 2017 Gr1 Gr 7 NASKOOLSENTRUM 072 311 4384 Gerrie Cloete Naskoolsentrum Koördineerder TYE 13:40 17:30 Vakansie naskoolure: 7:00 17:30 Posbus 8030 Edleen 1625

Nadere informatie

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..

Nadere informatie

TERME EN VOORWAARDES

TERME EN VOORWAARDES TERME EN VOORWAARDES 1. Die Afslaer het die reg om te veiling na sy goeddunke te beheer en te reguleer. 2. Die veilingverrigtinge sal per band opgeneem word welke opname nie aan die publiek of die Koper

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

Ons Prospektus 1. WELKOM

Ons Prospektus 1. WELKOM Ons Prospektus 1. WELKOM n Hartlike welkom by die Miershoop Naskool Sentrum! Ons wil die vertroue uitspreek dat u kind gelukkig in ons naskool sal wees en u ten alle tye verseker sal wees van kwaliteit

Nadere informatie

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM INSKRYWINGSVORM Datum van toelating...... Halfdag / Voldag sorg verlang?...... Van en volle name van kind...... Noemnaam van kind...... Geboortedatum...... Woonadres...... Telefoon (Huis)... e-pos:...

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN LUTZ TRUST (Trust Nr IT4694/95) (hierin verteenwoordig deur DANIEL JAKOBUS LUTZ, in sy hoedanigheid as Trustee (hierna die Verhuurder genoem) en Volle

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn. HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------

Nadere informatie

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING Die volgende dokumente moet asseblief saam met u AANSOEK OM TOELATING ingehandig word: NEEM ASSEBLIEF KENNIS Afskrif van u kind se identiteitsdokument Oorplasingsvorm

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER Toelatingsnommer: Toegelaat tot Graad: NB GEWAARMERKTE AFSKRIFTE VAN DIE VOLGENDE MOET DIE AANSOEK VERGESEL: 1. Die jongste vorderingsverslag (Gr 8-aansoekers

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD Lees asseblief die onderstaande en teken en dateer dit: 1.1 Ek is 18 (agtien) jaar en ouer; 1.2 Ek

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM AANSOEK OM TOELATING 2017 LEERDER SE REKENINGNOMMER: VAN: DOOPNAAM: NOEMNAAM: GRAAD IN 2017: INSKRYWINGSDATUM: AANSOEK OM TOELATING Die onderneming van die personeel

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum AANGEGAAN EN GESLUIT DEUR EN TUSSEN: SERNICK [PTY] LTD Reg no: 78/02199/07 Adres: Posbus 130 EDENVILLE 9535 (Hierinlater verwys na Sernick

Nadere informatie

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna

Nadere informatie

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls Morsjorsie Reëls Die Doel van Skool Reëls Die Doel van Skool Reëls En hoekom Jy as Ouer daarby moet hou... 1. Skool Reëls is ontwerp om 'n skool meer effektief en doeltreffend te maak. 2. Skoolreëls word

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord Plot 40 Posbus 249 Tel: 012-562 0539 Bon Accord Bon Accord 012-562 0449 0009 0009 082 552 6468 HOOFDOEL Om ruiters die basiese beginsels van perdry te leer. Om liefde vir perde uit te leef Gesonde ontspanning

Nadere informatie

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID Ek/Ons, die ondergetekendes, Fisiese adres: (hierna "die Koper" genoem) bied hiermee aan om van: BRICKVEST CONSTRUCTION BK Registrasienommer: 2005/087157/23

Nadere informatie

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder )

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder ) TENDERVOORWAARDES GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder ) sal per tender te huur aanbied sekere vaste eiendom beter bekend as Plaas

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) AANBOD OM TE KOOP AAN F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) en Hierin verteenwoordig deur (hierna genoem die Koper) NADEMAAL die Ontwikkelaar

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad r AANSOEK OM

Nadere informatie

REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME

REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME (hierin na verwys as Die Eiendom) vir rekening van (hierin na verwys as Die

Nadere informatie

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK AANGEGAAN TUSSEN HUGO LAMBRECHTS MUSIEKSENTRUM POSBUS 68 PAROW 7499 Tel: 021 939 9105 Faks: 021 939 9123 / 086 751 0778 E-pos: finance@hugolambrechts.co.za EN HIERIN

Nadere informatie

Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES

Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES Kontrak MISSIE Die Bestuur van Kleuterskool Eugene Marais streef na die lewering van gehalte diens deur die daarstelling van n kindervriendelike fasiliteit waar elke kind veilig, gelukkig en geborge voel

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : MAGNIFICENT MILE TRADING 73 (PTY) LIMITED REGISTRASIENOMMER 2003/006953/07 hierin verteenwoordig deur PIETER HENDRIK VAN STADEN in sy hoedanigheid as Direkteur

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Prinsies & Prinsessies Privaatskool

Prinsies & Prinsessies Privaatskool Tel: 012 347 8923 ppkleuterskool@gmail.com h/v Konkiep & Kenega Str. Erasmuskloof Liewe Ouers, U en u kind word hartlik verwelkom by PRINSIES & PRINSESSIES PRIVAATSKOOL. Ons onderneem om die beste diens

Nadere informatie

Registrasie Vorm - Kleuterskool

Registrasie Vorm - Kleuterskool Registrasie Vorm - Kleuterskool Kleuter Informasie Van: Foto van Kleuter Naam: Noemnaam: Geboortedatum: Geslag: Manlik Vroulik Huistaal: Geloof: Vorige Skool Informasie Huidige Kleuterskool: Naam van Onderwyser:

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1 van 6 DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1. RAAMWERK WAARBINNE DIÉ DOKUMENT INPAS 1.1 Die Raad van Universiteit Stellenbosch het op 13 Desember 2000 n Diensbillikheidsplan aanvaar

Nadere informatie

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf Dankie vir julle bespreking by Willem's Rus. Ons vertrou dat julle jul verblyf by ons pragtige kampterrein sal geniet. Alle kampeerders word vriendelik versoek om

Nadere informatie

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG. : (Internasionaal-00264) 67-313051 : 067-313023 : Posbus 408, OUTJO, Namibia : moria@mweb.com.na : www.privaatskool-moria.com HIERDIE DOKUMENTE MOET VOLLEDIG VOLTOOI EN AANGEHEG WEES BY AANSOEK ALVORENS

Nadere informatie

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP NO: SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Reg no. 2002/0249 66/07 - Posbus 31021 Wonderboompoort 0033 - Bemarkingskantoor: (0861) 57 47 47 - Epos: marketing@crisisoncall.co.za VOLTOOI

Nadere informatie

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK VIR AMPTELIKE GEBRUIK TOEL.NOMMER: TOEL.TOT GR.: JAAR: I.D. FOTO I.D.: AANBEVELINGSVERSLAG: BETAAL: J / K / M / D KWIT.: KUM. KAART AAN- VRAAG AANSOEK TOEGEWINGS S K KOSHUIS BEURS % TOEL.REGISTER VOLTOOI

Nadere informatie

KONTRAK VIR TOELATING

KONTRAK VIR TOELATING KONTRAK VIR TOELATING Tussen Skitterland Montessori Skool (hierna genoem die Skool) EN Volle naam en van van vader Identiteitsnommer Volle naam en van van moeder Identiteitsnommer (hierna genoem die ouers)

Nadere informatie

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID Die doel van hierdie beleid is om n veilige, nie-ontwrigtende opvoedkundige omgewing te skep en te onderhou sodat doeltreffende onderrig en leer kan plaasvind. So n omgewing

Nadere informatie

Hoërskool Oos-Moot VAN: VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK D D M M J J TOELATINGSDATUM:

Hoërskool Oos-Moot VAN: VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK D D M M J J TOELATINGSDATUM: Hoërskool Oos-Moot VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK TOELATINGSDATUM: D D M M J J INSKRYWINGSNR: REKENING NR: WAGLYSNOMMER: Hoërskool Oos-Moot Haarhoffstraat

Nadere informatie

HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm

HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm HOËR VOLKSKOOL Resente Identiteitsfoto: Word gebruik om studentekaart uit te reik PRIVAATSAK X227 POTCHEFSTROOM 2520 018 294 5287/8 FAKSNO 018 297 3582 E-POSADRES: volkies.potch@absamail.co.za Aansoek

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL

Nadere informatie