Versoek om Belegging te Wysig

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Versoek om Belegging te Wysig"

Transcriptie

1 Versoek om Belegging te Wysig Vertroulik Absa Investment Management Services Absa Investment Management Services is n gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer. Alle toepaslike afdelings moet volledig voltooi word. Dui asseblief alle gekose sies met n regmerkie ( ) aan. Die belegger moet parafeer langs enige wysigings wat aangebring word. Stuur asseblief die volledig voltooide instruksies aan aimscc@absa.co.za Beleggingsnommer Die volgende afdelings is voltooi: [Merk asseblief ( )] Huidige besonderhede van belegger Verandering van belegger se besonderhede Verandering van belegger se kontakbesonderhede Verandering van Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se inligting Verandering van Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se fooie/kommissie Fooi-aftrekkingsmetode Verandering van inkomste uit belegging Verandering van debietorderbesonderhede Verandering van benoemde begunstigdes Verandering van n versekerde lewe se besonderhede Uitkeermetode Huidige besonderhede van belegger (Verpligtend) Individuele belegger se besonderhede Titel Van Voornaam/Name Geboortedatum D D M M E E J J Identiteits-/Paspoortno Indien paspoort, gee n rede ID verloor ID gesteel Besonderhede van regsentiteitbelegger Naam van entiteit Registrasienommer Begindatum D D M M E E J J van bedryf van registrasie Adresbesonderhede Woon-/Geregistreerde adres Dorp/Stad Poskode Dorp/Stad Poskode Handelsadres (indien maatskappy) Beroepstatus: Voltyds Deeltyds In eie diens Tydelik Ander Indien ander, spesifiseer Werksektor/Tipe besigheid (indien maatskappy) Beroep Bron van inkomste: Salaris Spaargeld/Belegging Polis Onderhoud Ander Indien ander, spesifiseer asseblief Bruto maandelikse inkomste 1/7 Absa Investment Management Services (AIMS) Gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer FSP 524 Posbus 974, Johannesburg 2000 Faks: /Internet webwerf: absainvestments.co.za Absa 4690 AX (CPA) (15/03/2018)

2 Verander belegger se besonderhede na Besonderhede van individuele belegger Heg asseblief bewys aan van u van, d.i. trousertifikaat (indien toepaslik). Titel Van Voornaam/Name Geboortedatum D D M M E E J J Identiteits-/Paspoortno Indien paspoort, gee n rede: ID verloor ID gesteel Taal: Engels Afrikaans Huwelikstaat: Getroud Enkel Geskei Weduwee/ Wewenaar Ander Indien ander, spesifiseer Besonderhede van regsentiteitbelegger Heg asseblief bewys aan van verandering van geregistreerde naam van instelling of trust. Naam van entiteit Registrasienommer Begindatum D D M M E E J J van bedryf van registrasie Taal: Engels Afrikaans Tipe belegger: Individu Openbare Private maatskappy maatskappy Trust Vennootskap Alleeneienaar Adresbesonderhede Buitelandse NWO Voorsorgfonds Pensioenfonds Ander maatskappy Indien ander, spesifiseer asseblief Heg asseblief n onlangse oorspronklike of gewaarmerkte kie aan van n nutsrekening van nie ouer as 3 (drie) maande nie wat die belegger se woonadres aandui (munisipale elektrisiteits-, water- en erfbelastingrekening). Woon-/Geregistreerde adres Dorp/Stad Poskode Dorp/Stad Poskode Handelsadres (indien maatskappy) Verander belegger se kontakbesonderhede na Kennisgewingvoorkeur: E-pos SMS Kommunikasievoorkeur: E-pos SMS E-pos Selfoon Verander belegger se bankbesonderhede na Naam van rekeninghouer Naam van rekeninghouer (indien maatskappy/beslote korporasie/trust) Naam van bank Takkode Rekeningnommer Tipe rekening: Tjek Spaar Transmissie 2/7

3 Verander Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se besonderhede Dui asseblief met n regmerkie aan ( ) Verander FDV/Verteenwoordiger of Kanselleer FDV/Verteenwoordiger Verandering van FDV/Verteenwoordiger Naam van Finansiëlediensteverskaffer Naam van Verteenwoordiger AIMS-verteenwoordiger se kode AIMS-adviseur se kode Telefoon (W) Selfoon Faks E-pos Verander Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se fooie/kommissie Naam van Finansiëlediensteverskaffer Naam van Verteenwoordiger AIMS-verteenwoordiger se kode AIMS-adviseur se kode Huidige jaarlikse adviesfooi. % Gewysigde jaarlikse adviesfooi. % Huidige herhalende aanvanklike adviesfooi. % Gewysigde herhalende aanvanklike adviesfooi. % Ek bevestig dat die bogenoemde besonderhede waar en korrek is. Belegger se handtekening (of behoorlik gemagtigde persoon/persone waar toepaslik) Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se handtekening (indien toepaslik) Verander gereelde inkomste uit belegging Neem asseblief kennis dat die enigste wysiging wat aan die Lewende Annuïteitsproduk aangebring kan word, die inkomsteonttrekkingssie is. Dui asseblief met n regmerkie aan ( ) Nuwe inkomsteversoek of Wysig huidige inkomste Wysig huidige inkomste tot Nuwe inkomsteversoek Totale inkomstebedrag per frekwensie Inkomstefrekwensie dui asseblief met n regmerkie ( ) aan Maandeliks Kwartaalliks Halfjaarliks Jaarliks Jaarlikse stygingskoers % Wanneer laaste inkomstebetaling dedoen moet word Kanselleer betaling van inkomste Ja Nee D D M M E E J J (indien ja) Nuwe inkomsteversoek Inkomstebedrag per frekwensie Eerste inkomstebetaling verskuldig D D M M E E J J Inkomstefrekwensie dui asseblief met n regmerkie ( ) aan Maandeliks Kwartaalliks Halfjaarliks Jaarliks Jaarlikse stygingskoers % Jaarlikse stygingsdatum 2 5 M M E E J J 3/7

4 Kies inkomsteonttrekkingskeuse deur n regmerkie ( ) te maak Uit spesifieke fondse (Maak asseblief n lys van fondse hieronder) Fondskode Fondsnaam Pro rata oor alle fondse (versteksie) *Premiereeks ( ) % * Maak asseblief seker dat die %-toewysing altesaam 100% belo Let wel asseblief Waar n inkomste uit n Beursverhandelde Fonds (BVF) afgetrek word, kan die bedrag wat betaal word moontlik groter wees as wat gespesifiseer is omdat hele eenhede teruggeko word. Wysig debietorder (Herhalende belegging) Dui met n regmerkie ( ) aan Wysig huidige debietorder of Nuwe debietorderversoek Wysig huidige debietorder na Totale inkomstebedrag per frekwensie. Minimum herhalende belegging: R500 per maand Beleggingstussenposes: Maandeliks Kwartaalliks Halfjaarliks Jaarliks Debietorderdatums 3de, 10de, 17de of 25ste van maand Jaarlikse verhoging in herhalende belegging % Eerste debietorderdatum D D M M E E J J Kanselleer debietorder Ja Nee Volgende verhoging in herhalende belegging D D M M E E J J Nuwe debietorderversoek Totale debietorderbedrag per frekwensie. Minimum herhalende belegging: R500 per maand Beleggingstussenposes Maandeliks Kwaartaalliks Halfjaarliks Jaarliks Debietorderdatums is die 3de, 10de, 17de of 25ste van maand Jaarlikse verhoging in herhalende belegging % Eerste debietorderdatum D D M M E E J J Volgende verhoging in herhalende belegging D D M M E E J J Fondskode Fondsnaam % Debietordermagtiging Ek/Ons versoek, gelas en magtig AIMS, sy volgers of regverkrygendes hiermee om uit my/ons rekening by bogenoemde bank (of enige bank of tak waarheen ek/ons my/ons rekening mag oorplaas) te onttrek. Ek/Ons begryp dat al sodanige onttrekkings uit my/ons bankrekening hanteer sal word asof dit deur my/ons persoonlik onderteken is. Ek/Ons stem in om enige bankkoste en koste verbonde aan die debietordermagtiging, insluitende debietorderafkeuringsfooie, te betaal. Ek/Ons erken dat ek/ons hierdie magtiging kan kanselleer deur AIMS minstens 10 (tien) kalenderdae skriftelike kennis te gee. Ek/Ons stem in dat ontvangs van hierdie drag deur AIMS beskou sal word as ontvangs daarvan deur my/ons bank. Om die debietorder te aktiveer, moet AIMS die aansoekvorm minstens 14 (veertien) dae voor die eerste debietorderdatum ontvang. Debietorders sal gekanselleer word indien die debietorder afgekeur word. n Nuwe drag is nodig om die debietorder te heraktiveer. Rekeninghouer se handtekening 4/7

5 Wysig benoeming van begunstigdes Dit geld slegs vir die volgende produkte: Absa Aftreeannuïteitsfonds, Absa Pensioen-/Voorsorgbewaringsfonds, Lewende Annuïteit, Gewaarborgde Beleggingsplan, Gewaarborgde Uitkomsteplan en Gekpelde Uitkeerpolis. Begunstigde A Begunstigde B Begunstigde C Let wel asseblief: Die verandering van die benoeming van enige begunstigde is slegs geldig indien AIMS hierdie vorm, volledig voltooi en deur die belegger onderteken, voor die belegger se afsterwe ontvang. Wysig benoeming van begunstigde vir eienaarskap Dit geld slegs vir die volgende produkte: Gewaarborgde Groeiplan en Gekpelde Uitkeerpolisse. Dui asseblief met n regmerkie ( ) aan of n spesifieke portefeulje of alle portefeuljes verander moet word Begunstigde Besonderhede van alternatiewe begunstigde wat bygevoeg word Dit geld slegs as daar geen oorlewende benoemde begunstigde(s) is nie. Dui asseblief met n regmerkie ( ) aan of n spesifieke portefeulje of alle portefeuljes verander moet word Begunstigde A Begunstigde B Begunstigde C Let wel asseblief: Die verandering van die benoeming van enige begunstigde is slegs geldig indien AIMS hierdie vorm, volledig voltooi en deur die belegger onderteken, voor die belegger se afsterwe ontvang. 5/7

6 Wysig Versekerde Lewe se besonderhede Van toepassing die Gewaarborgde Beleggingsplan, Gewaarborgde Uitkomste en Gekpelde Uitkeerpolis. Dui asseblief toepaslike sie met n regmerkie ( ) Voeg Versekerde Lewe by of Wysig besonderhede van Versekerde Lewe Versekerde Lewe A Besonderhede Titel Van Voornaam/Name Identiteits-/Paspoortno Geboortedatum D D M M E E J J Geslag: Manlik Vroulik Versekerde Lewe B Besonderhede Titel Van Voornaam/Name Identiteits-/Paspoortno Geboortedatum D D M M E E J J Geslag: Manlik Vroulik Versekerde Lewe C Besonderhede Titel Van Voornaam/Name Identiteits-/Paspoortno Geboortedatum D D M M E E J J Geslag: Manlik Vroulik Verander Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se inligting Dui asseblief met n regmerkie aan ( ) Verander FDV/Verteenwoordiger of Kanselleer FDV/Verteenwoordiger Verandering van FDV/Verteenwoordiger Naam van Finansiëlediensteverskaffer Naam van Verteenwoordiger AIMS-verteenwoordiger se kode AIMS adviseur se kode Telefoon (W) Selfoon Faks E-pos Uitkeermetode Uitkeermetode dui asseblief aan met n regmerkie ( ) Herbelê (versteksie) *Betaal uit Belangrike kennisgewing: Uitkerings word herbelê in dieselfde fonds as wat uitgekeer het behalwe vir uitkerings wat verdien word BVF e. BVF-uitkerings word in die Kliëntkontantbewegingsrekening herbelê. Uitkeeruitbetalings word nie toegelaat die kontraktuele en uitkeerpolisprodukte nie. 6/7

7 *Indien uitbetaling gekies word, dui onder aan in watter bankrekening betalings gedoen moet word. Naam van rekeninghouer Naam van bank Takkode Rekeningnommer Tipe rekening: Tjek Spaar Transmissie Let wel asseblief: 1 Ons doen nie betalings aan derde partye nie. 2 Indien die bankbesonderhede verskil van die besonderhede die oorspronklike aansoekvorm, verskaf asseblief bewys van bankbesonderhede. Daar kan n vertraging in betaling wees indien sodanige bewys nie gelewer word nie. 3 Geen ander tipes bankrekeninge as dié wat hierdie vorm aangedui word, word toegelaat nie. Fooi-aftrekkingsbesonderhede Fooi-aftrekkingsprofiel dui asseblief met n regmerkie ( ) aan Pro rata oor belegging (versteksie) AIMS Uitkeerfonds (ACGT) Verklaring deur belegger U, of waar toepaslik u gemagtigde ondertekenaar, verklaar hiermee dat: 1 Ek die bepalings en voorwaardes met betrekking tot die gekose belegging, insluitende die regsbepalings, gelees het en verstaan. 2 Ek waarborg dat alle stellings wat bo gegee word, waar en korrek is. 3 Waar ek nie n Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger gebruik nie, volgens wet van my vereis word om AIMS van my volle FIS-wet-dokumentasie ( FICA ) te voorsien. 4 AIMS, sy onderskeie geaffilieerdes, werknemers, beamptes en direkteure nie aanspreeklik is vir enige bestrawwende, indirekte of voortvloeiende verliese of skade ten sigte van, sonder beperking, enige verlies van wins of verwagte spaargeld omdat ek nie die FIS-wet-dokumente verskaf het soos versoek nie. Belegger se handtekening (of behoorlik gemagtigde persoon/persone waar toepaslik) Handtekening van wettige voog (indien toepaslik) Verklaring deur Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger Die Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger stel hiermee voor en verklaar soos volg: 1 Ek het die bepalings en voorwaardes in verband met die gekose belegging gelees en verstaan. 2 Ek waarborg dat alle stellings wat in hierdie vorm gemaak is, in alle sigte waar en korrek is. 3 Ek erken en sertifiseer dat ek persoonlik aan die belegger al die eienskappe en bepalings van die produk verduidelik het. 4 Ek erken dat Absa Bank die belegger sal keur en n profiel sal saamstel. Die Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger verklaar voorts en bevestig ten sigte van die FIS-wet dat: 5 Hy/Sy alle redelike stappe gedoen het om die identiteit van die belegger vas te stel voor enige besigheidsverhouding met die belegger aangegaan is of n enkele transaksie met die belegger voltrek is. 6 Hy/Sy die inligting van die belegger geverifieer het ooreenkomstig die vereistes soos uiteengesit in artikel 21 van die FIS-wet. 7 Hy/Sy kieë verkry het van die belegger se identiteitsdokument en enige ander verifikasiedokumente soos vereis ingevolge artikel 22 van die FIS-wet en rekord hou van die vereiste dokumente nadat die oorspronklike dokumente gesien is. Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se handtekening 7/7

Versoek om Beleggingsbesonderhede te Wysig

Versoek om Beleggingsbesonderhede te Wysig Versoek om Beleggingsbesonderhede te Wysig VERTROULIK Absa Investment Management Services is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. Alle tersaaklike afdelings moet volledig voltooi word. Dui asseblief

Nadere informatie

Die Een Belegging Aansoekvorm

Die Een Belegging Aansoekvorm Absa Linked Investments Die Een Belegging Aansoekvorm Vorm vir nuwe besigheid Vertroulik Absa Investment Management Services (Pty) Ltd handeldrywend as Absa Linked Investments (ALI) is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer.

Nadere informatie

Die Een Belegging-aansoek

Die Een Belegging-aansoek Absa Linked Investments Die Een Belegging-aansoek Vorm vir nuwe besigheid Vertroulik Absa Investment Management Services (Edms) Bpk handeldrywend as Absa Linked Investments (ALI) is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer.

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

Effektetrusts Opdatering van beleggersbesonderhede

Effektetrusts Opdatering van beleggersbesonderhede Effektetrusts Opdatering van beleggersbesonderhede Doen sake aanlyn U kan sake op ons Secure Services-portaal doen waar u: u portefeulje aanlyn en veilig kan bestuur u portefeulje kan besigtig transaksies

Nadere informatie

DIVIDENDINKOMSTE / GELDMARKREKENING

DIVIDENDINKOMSTE / GELDMARKREKENING DIVIDENDINKOMSTE / GELDMARKREKENING Absa Investment Management Services is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. Alle tersaaklike afdelings moet volledig voltooi word. Dui asseblief alle opsies wat

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

AIMS UITTREE-ANNUÏTEIT EN BEWARINGSFONDS

AIMS UITTREE-ANNUÏTEIT EN BEWARINGSFONDS AIMS UITTREE-ANNUÏTEIT EN BEWARINGSFONDS Absa Investment Management Services is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. Alle tersaaklike afdelings moet volledig voltooi word. Dui asseblief alle opsies

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling Ireland Laan 55, Eldoraigne, Centurion Posbus 701, Wierda Park, 0149 Tel: (012) 654 0016 ; Faks: (012) 654 1013 In wie se naam word die eiendomsverband geregistreer: HUISLENINGSAANSOEK Gesamentlik Aansoeker

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

Effektetrust Aansoekvorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

Effektetrust Aansoekvorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers) Effektetrust Aansoekvorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers) Verwys asseblief na www.sanlamunittrustsmdd.co.za vir die volledige lys van fondse en die Minimum Openbaarmaking-dokumente (MOD's)

Nadere informatie

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME FONDSINSAMELINGSNOMMER 02 200032 115 2 Na voltooiing stuur asseblief terug aan: afspraak of kontak Sr. Hannelie De Jager vir evaluasie POSBUS 11157

Nadere informatie

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds

Nadere informatie

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP NO: SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Reg no. 2002/0249 66/07 - Posbus 31021 Wonderboompoort 0033 - Bemarkingskantoor: (0861) 57 47 47 - Epos: marketing@crisisoncall.co.za VOLTOOI

Nadere informatie

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: huppelland@jvrprim.co.za AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS AFDELING A VOLTYDSE STUDENTE Indien u koshuis aansoek onsuksesvol is, wil u steeds voortgaan as dagstudent? Aansoek datum JA NEE LEERDERBESONDERHEDE VAN VOLLE VOORNAME NOEMNAAM ID NOMMER GESLAG M / V HUISTAAL

Nadere informatie

Wealth Onttrekkingsinstruksie

Wealth Onttrekkingsinstruksie Wealth Onttrekkingsinstruksie Beleggingsnommer P P Dui asseblief jou produk aan: A. Keuse-beleggingsopsie B. Keuse-uitkeeropsie C. Verhandelde Uitkeeropsie D. Aftree-bewaringsopsie Hierdie instruksie,

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING 1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by (021) 916 3456 U

Nadere informatie

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie HOëSKOOL TYGEBEG AANSOEKVOM VYSTELLING VAN VEPLIGTE SKOOLFONDS Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie Moet voltooi word deur ouer/ voog/ persoon verantwoordelik vir die betaling van

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

Eis vir Siektevoordeel

Eis vir Siektevoordeel Siektevoordeel CPC001A Eis vir Siektevoordeel Kontakbesonderhede: Telefoonnommer: (021) 916-3455 Faks nommer: (021) 957-2288 e-posadres: sickness@sanlam.co.za Belangrik: 'n Volledig voltooide eisvorm is

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER

TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER Posbus 128 Piet Retief 2380 BELANGRIKE INLIGTING 1 TWK Landbou se akte van oprigting bepaal die vereistes

Nadere informatie

SENWES BEPERK / LIMITED

SENWES BEPERK / LIMITED Ons verw: U verw: NG/FICA 17 Mei 2004 AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVESITEIT STELLENBOSCH Aansoek om akademiese betrekking Vertroulik Pos ook asseblief u volledige CV aan: Die Bestuurder: Personeelvoorsiening en Beplanning Universiteit Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

Pre-Graad R / Graad R

Pre-Graad R / Graad R PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:

Nadere informatie

Effektetrustrekening-vorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

Effektetrustrekening-vorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers) SCI002A Effektetrustrekening-vorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers) Verwys asseblief na www.sanlamunittrustsmdd.co.za vir die volledige lys van fondse en die Minimum Openbaarmaking-dokumente

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

Naskool Tel:

Naskool Tel: Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : ataljaard@eversdal.org.za www.eversdal.org.za Leerder se van Volle

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM: KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE

Nadere informatie

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing Bewaringsfondsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG. : (Internasionaal-00264) 67-313051 : 067-313023 : Posbus 408, OUTJO, Namibia : moria@mweb.com.na : www.privaatskool-moria.com HIERDIE DOKUMENTE MOET VOLLEDIG VOLTOOI EN AANGEHEG WEES BY AANSOEK ALVORENS

Nadere informatie

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF Voltooi asseblief die aansoekvorm so deeglik as moontlik. Moet asseblief nie in die spesifieke vrae wat gevra word verwys na u CV nie of skryf Sien CV nie.

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA Laerskool Olienpark Aansoekvorm vir Nuwe Leerders 2014 Voltooi met 'n swart pen asseblief Het u enige leerders tans in hierdie skool? Oudste leerder/s se naam/e: LEERDERINLIGTING LEERDER 'n Van: Voorname:

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos: LAERSKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER 2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015 Departement Fakulteit Geesteswetenskappe Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste 2015 Die BA Honneursgraadprogram in Toegepaste bestaan uit vyf modules. Studente kies vier modules uit onderstaande lys;

Nadere informatie

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan: HOëRSKOOL NICO MALAN AANSOEK OM TOELATING Telefoon 042 2951130 Faks 086 6975661 E-pos: nicomalan@gmail.com 'n Toelatingsvorm moet ingevul word wanneer aansoek gedoen word om die toelating van u kind tot

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE BYLAE A AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE PERSOONLIKE INLIGTING VAN INWONER EENHEID NR: OPNAME DATUM: Titel: Noemnaam: Volle Name en Van: Identiteits Nommer: Kerkverband: Predikant: Huis Dokter: Tel. nr:

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER Toelatingsnommer: Toegelaat tot Graad: NB GEWAARMERKTE AFSKRIFTE VAN DIE VOLGENDE MOET DIE AANSOEK VERGESEL: 1. Die jongste vorderingsverslag (Gr 8-aansoekers

Nadere informatie

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Bankstate LPF Systems BK

Bankstate LPF Systems BK Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

AANSOEK OM LIDMAATSKAP Braford Beestelersgenootskap van Suid-Afrika AANSOEK OM LIDMAATSKAP Also available in English Vorms 1, 3, 4 en 5 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. Pos asb per gesertifiseerde

Nadere informatie

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS BKB BEPERK (Geïnkorporeer in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienr: 1998/012435/06) ( BKB ) of ( die Maatskappy ) DIREKSIE D C Louw (Voorsitter) # W Edmayr (Besturende Direkteur) G E J Kingwill

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2016 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Net

Nadere informatie

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018 DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018 VOLTOOI MET N SWART PEN ASSEBLIEF HET U ENIGE LEERDERS TANS / VOORHEEN IN HIERDIE SKOOL? Ja Nee Naam van ander leerders(s) : ID FOTO Voltooi asseblief hierdie

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

CrisisOnCall Reg no. 2002/ /07

CrisisOnCall Reg no. 2002/ /07 CrisisOnCall eg no. 2002/0249 66/07 Lid no: SLEGS VI KANTOOGEBUIK LIDMAATSKAP AANSOEKVOM Posbus 31021 Bemarkingskantoor: (0861) 57 47 47 Wonderboompoort Epos: marketing@crisisoncall.co.za 0033 VOLTOOI

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n

Nadere informatie

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

Geldwassery. Ons moet aan die Wet op die. Finansiële Intelligensiesentrum. voldoen.

Geldwassery. Ons moet aan die Wet op die. Finansiële Intelligensiesentrum. voldoen. Geldwassery Ons moet aan die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum voldoen. Uitwerking daarvan op prosedures by die oopmaak van rekeninge vanaf 1 Julie Geldwassery is internasionaal as die derde grootste

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 INLIGTINGSTEGNOLOGIE (PRAKTI ES) MODELVRAESTEL PUNTE: 120 TYD: 3 uur 150 1 AP Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Copyright reserved Please turn over 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015 AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK 7-9 Augustus 2015 1 Die aansoekproses 1. Druk hierdie vorm uit (indien u dit elektronies ontvang) en voltooi dit. 2. Besorg dit aan die Lady Grey Kunstefees op een van 3 maniere:

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die

Nadere informatie