Versoek om Beleggingsbesonderhede te Wysig

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Versoek om Beleggingsbesonderhede te Wysig"

Transcriptie

1 Versoek om Beleggingsbesonderhede te Wysig VERTROULIK Absa Investment Management Services is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. Alle tersaaklike afdelings moet volledig voltooi word. Dui asseblief alle opsies wat gekies word met n regmerkie ( ) aan. Die belegger moet langs enige wysigings parafeer. Beleggingsnommer Die volgende dele is ingevul: merk asseblief met n ( ) Huidige beleggerbesonderhede Wysig beleggerbesonderhede Wysig beleggerkontakbesonderhede Verander beleggerbankbesonderhede Verander inligting oor Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger Verander Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se fooi/kommissie Verander inkomste uit belegging Verander debietorderbelegging Verander benoeming van begunstigdes Verander besonderhede van versekerde lewe Uitkeermetode Fooi-aftrekkingsmetode HUIDIGE BELEGGERBESONDERHEDE Titel Van/Geregistreerde naam van instelling/trust Voornaam/Voorname Handelsnaam (indien maatskappy/beslote korporasie) Identiteits-/Paspoort-/Trustnommer Registrasienommer (indien maatskappy/beslote korporasie) Absa Investment Management Services (AIMS) 1/8 ABSA 4690 AX (CPA) Gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer Reg No 524 Posbus 974, Johannesburg, 2000 Faks No : Internetwebwerf: ABSA (11/016/2016)

2 WYSIG BELEGGERBESONDERHEDE Van/Geregistreerde naam van instelling/trust Huwelikstaat: Getroud Ongetroud Geskei Weduwee/Wewenaar Ander Heg asseblief bewys van verandering van (huweliksertifikaat) geregistreerde naam van instelling trust aan. Woon-/Geregistreerde adres Posadres Voorstad Voorstad Dorp/Stad Kode Dorp/Stad Kode Land Land Heg asseblief n onlangse oorspronklike of n gesertifiseerde kopie aan van n diensterekening wat u nuwe straatadres toon (bv munisipale water-en/ligterekening, telefoonrekening) WYSIG BELEGGERKONTAKBESONDERHEDE Telefoonnommer (Huis) Selfoonnommer Kennisgewingvoorkeur: Telefoonnommer (Kantoor) Faksnommer SMS E-pos Kommunikasievoorkeur Pos E-pos E-posadres Dui asseblief met n regmerkie ( ) aan indien veranderinge gemaak moet word op n spesifieke portefeulje of op alle portefeuljes VERANDER BELEGGERBANKBESONDERHEDE Rekeninghouer se Van Naam van rekeninghouer (indien maatskappy/beslote korporasie/trust) Naam van bank Rekeningnommer Takkode Tipe rekening Tjek Spaar Transmissie Heg asseblief bewys van bankbesonderhede aan (byvoorbeeld n kopie van u bankstaat of gekanselleerde tjek). 2/8

3 VERANDER INLIGTING OOR FINANSIËLEDIENSTEVERSKAFFER (FDV)/VERTEENWOORDIGER Dui asseblief met n regmerkie ( ) aan of ons n spesifieke portefeulje of alle portefeuljes moet verander Dui asseblief met n regmerkie ( ) aan Verander FDV/Verteenwoordiger Kanselleer FDV/Verteenwoordiger Verander FDV/Verteenwoordiger na Naam van FDV Naam van verteenwoordiger AIMS-verteenwoordigerskode AIMS-makelaarskode Posadres Dorp/Stad Kode Land Telefoonnommer (Kantoor) Faksnommer Selfoonnommer E-posadres VERANDER INLIGTING OOR FINANSIËLEDIENSTEVERSKAFFER (FDV)/VERTEENWOORDIGER SE FOOI/KOMMISSIE Dui asseblief met n regmerkie ( ) aan of ons n spesifieke portefeulje of alle portefeuljes moet verander Naam van FDV Naam van verteenwoordiger AIMS-verteenwoordigerskode AIMS-makelaarskode Huidige jaarlikse fooi/kommissie % Gewysigde jaarlikse fooi/kommissie. % Huidige herhalende fooi/kommissie % Gewysigde herhalende fooi/kommissie. % Ek bevestig dat die bostaande besonderhede waar en korrek is. Geteken te Datum Belegger se handtekening (of behoorlik gemagtigde persoon waar van toepassing) Handtekening van FDV/Verteenwoordiger 3/8

4 WYSIG INKOMSTE UIT BELEGGING Neem asseblief kennis dat die enigste wysiging wat gemaak kan word op die Lewende Annuïteitsproduk is die wysiging van die inkomste beleggingsgedeelte. Dui asseblief met n regmerkie ( ) aan indien n spesifieke portefeulje of alle portefeuljes moet verander. Dui asseblief opsie met n regmerkie ( ) aan Wysig Huidige Inkomste Portefeulje na Totale inkomstebetaling per frekwensie. Inkomstefrekwensie Wysig huidige inkomste portefeulje Jaarlikse eskalasiekoers Nuwe inkomste portefeulje Maandeliks Kwartaalliks Halfjaarliks Jaarliks % Kanselleer my inkomstebetaling Laaste inkomstebetaling (Indien Ja) JA NEE E E J J / M M Nuwe Inkomste Portefeulje Inkomstebedrag per frekwensie Eerste inkomstebetalingsdatum. E E J J / M M / 2 5 Inkomstefrekwensie Maandeliks Kwartaalliks Halfjaarliks Jaarliks Jaarlikse eskalasiekoers % Jaarlikse Eskalasiedatum E E J J / M M / 2 5 Dui asseblief die inkomste belegging met n regmerkie ( ) aan Uit spesifieke fondse (lys fondse hieronder) Pro-rata oor die fondskeuse (verstekopsie) Fondskode * Welvaartreeks Fondsnaam ( ) % * Dui asseblief met n regmerkie ( ) aan indien n Welvaartreeks-fonds gekies word. Maak seker dat die %-toewysing saam na n somtotaal van 100% optel Kennisgewing Waar inkomste van n Beursverhandelde fonds (BVF) afgetrek word, sal die bedrag betaal meer wees as die gespesifiseerde bedrag omdat heel eenhede teruggekoop word. 4/8

5 WYSIG DEBIETORDER BELEGGINGBESONDERHEDE (HERHALENDE BELEGGING) Dui asseblief met n regmerkie ( ) aan indien n spesifieke portefeulje of alle portefeuljes moet verander Dui asseblief opsie met n regmerkie ( ) Wysig huidige debietorder na Wysig huidige debietorder Nuwe debietorder versoek Totale per frekwensie Beleggingsintervalle. Minimum herhalende belegging: R500 per maand Eerste debietorderdatum Maandeliks Kwartaalliks Halfjaarliks Jaarliks Debietorderdatums is die 3de, 10ste, 17ste en 25ste % Jaarlikse verhoging in herhalende belegging Volgende verhoging in herhalende belegging Kanselleer debietorder JA NEE Nuwe debietorder versoek Totale beleggingsbetaling per frekwensie Beleggingsintervalle. Minimum herhalende belegging: R500 per maand Eerste debietorderdatum Maandeliks Kwartaalliks Halfjaarliks Jaarliks Debietorderdatums is die 3de of 25ste van die maand % Jaarlikse verhoging in herhalende belegging Volgende verhoging van herhalende belegging Fondskode * Welvaartreeks Fondsnaam ( ) % * Dui asseblief met n regmerkie ( ) aan indien n Welvaartreeks-fonds gekies word. Maak seker dat die %-toewysing saam na n somtotaal van 100% optel * Dui asseblief met n regmerkie ( ) aan indien u n Welvaartreeksfonds kies. Maak seker dat die %-toewysing altesaam 100% is. Indien u n Welvaartreeksfonds kies, verwys asseblief na die jongste Welvaartreeksfondslys wat by AIMS of n FDV/verteenwoordiger beskikbaar is. Debietordermagtiging Ek/Ons versoek, magtig en gee opdrag aan u, u opvolgers en regsverkrygendes, om teen my/ons Absa-rekening te trek (of enige bank of tak waarheen ek/ons my/ons rekening oorplaas). Ek/Ons verstaan dat alle sodanige onttrekkings uit my/ons bankrekening hanteer word asof ek/ons dit persoonlik onderteken het. Ek/Ons stem in om alle bankkoste en koste in verband met die debietordermagtiging te betaal. Dit sluit in debietorder-afkeuringsfooie. Ek/Ons erken dat ek/ons hierdie magtiging mag kanselleer deur aan u ten minste 10 (tien) kalenderdae skriftelike kennis te gee. Ek/Ons stem in dat die ontvangs van hierdie opdrag deur u beskou word as ontvangs daarvan deur my/ons bank. Om die debietorder te kan aktiveer, moet u die aansoekvorm ten minste 14 (veertien) dae voor die eerste debietorderdatum ontvang. U sal die debietorder kanselleer as die debietorder afgekeur word. Ek/Ons moet aan u n nuwe opdrag gee as ek/ons die debietorder wil heraktiveer. Handtekening van bankrekeninghouer Datum 5/8

6 VERANDER BENOEMING VAN BEGUNSTIGDE(S) Dit is slegs van toepassing op die volgende produkte: Absa Aftree-annuïteitsfonds, Absa Pensioenbewaringsfonds/Voorsorgbewaringsfonds, Lewende-annuïteit, Gewaarborgde Reeks en Lewensreeks. Dui asseblief met n regmerkie ( ) aan of ons n spesifieke portefeulje of alle portefeuljes moet verander Begunstigde A Begunstigde B Begunstigde C Begunstigde D Begunstigde E Begunstigde F Maak asseblief seker dat die %-toewysing altesaam 100% is. Kennisgewing: Die verandering van enige begunstigdebenoeming is slegs geldig indien u hierdie vorm volledig invul en teken. AIMS moet dit ook ontvang voordat u sterf. 6/8

7 VERANDER BESONDERHEDE VAN VERSEKERDE LEWE Slegs van toepassing op die Gewaarborgde Reeks en Absa Lewensreeks. Dui asseblief met n regmerkie ( ) aan of ons n spesifieke portefeulje of alle portefeuljes moet verander Dui asseblief u keuse met n regmerkie ( ) aan Bykomende Versekerde Lewe Verander besonderhede van versekerde lewe Besonderhede van Versekerde Lewe (A) Titel Van Voornaam/voorname Identiteits-/Paspoortnommer Geboortedatum Geslag E E J J / M M / D D Manlik Vroulik Besonderhede van Versekerde Lewe (B) Titel Van Voornaam/Voorname Identiteits-/Paspoortnommer Geboortedatum Geslag E E J J / M M / D D Manlik Vroulik Besonderhede van Versekerde Lewe (C) Titel Van Voornaam/Voorname Identiteits-/Paspoortnommer Geboortedatum Geslag E E J J / M M / D D Manlik Vroulik UITKEERMETODE Uitkeermetode dui asseblief met n regmerkie ( ) aan Herbelê (verstekopsie) Herbelê in AIMS Uitkeerfonds (ACGT) *Betaal uit Belangrike kennisgewing Uitkering word herbelê in dieselfde fonds waaruit ons uitbetaal het, buiten vir uitkerings verdien op die BVF. BVF-uitkerings word in die Kliëntkontantbewegingsfonds. Uitkeerbetalings word nie op die kontraktuele en uitkeerprodukte toe nie. Dui asseblief met n regmerkie ( ) aan of ons n spesifieke portefeulje of alle portefeuljes moet verander 7/8

8 UITKEERMETODE (vervolg) *Indien u uitbetaling kies, dui asseblief hieronder aan in watter bankrekening ons die betalings moet maak Naam van rekeninghouer Naam van rekeninghouer (indien maatskappy/beslote korporasie/trust) Naam van bank Rekeningnommer Takkode Tipe rekening Tjek Spaar Transmissie Heg asseblief bewys van bankbesonderhede aan (byvoorbeeld n kopie van u bankstaat of gekanselleerde tjek). Neem asseblief kennis 1 Ons maak geen betalings aan derde partye nie. 2 Verskaf asseblief bewys van bankbesonderhede indien die bankbesonderhede verskil van die besonderhede op die oorspronklike aansoekvorm. Betaling kan vertraag word indien u nie bewys van bankbesonderhede gee nie. 3 Ons laat slegs bankrekeningtipes toe wat op hierdie vorm aangedui word. FOOI-AFTREKKINGSMETODE Fooi-aftrekkingsprofiel dui asseblief met n regmerkie ( ) aan AIMS Uitkeerfonds (ACGT) Pro rata oor die belegging (verstekopsie) Dui asseblief met n regmerkie ( ) aan of ons n spesifieke portefeulje of alle portefeuljes moet verander HANDTEKENING VAN BELEGGER Belangrike Kennisgewing Indien enige persoon ( afsender ) kies om n instruksie aan Absa Investment Management Services (Edms) Bpk (AIMS) per faks, e-pos, pos of handaflewering te versend, word dit op die versender se eie risiko gedoen. n Positiewe faksversendingsverslag of e-posleweringaanvaardingsboodskap wat deur die versender ontvang word, is nie bewys van die werklike ontvangs van die dokument deur AIMS nie. AIMS stuur outomaties n SMS/e-pos aan die finansiëlediensteverskaffer wat teen die belegging aangeteken is, en by ontvangs van hierdie boodskap sal dit geag word dat die opdrag deur AIMS ontvang is. AIMS sal nie enige omstandighede aanspreeklik wees vir enige skade wat gely word as gevolg van die gebruik van n dokument wat nie telefonies as ontvang bevestig is nie en ontken enige sodanige aanspreeklikheid. Die versender bevestig hiermee dat hierdie vrywaring gelees en verstaan is, en aanvaar die bepalings en voorwaardes daarvan. Ek bevestig dat die bostaande besonderhede waar en korrek is. Geteken te Datum Handtekening van belegger (of van behoorlik gemagtigde persoon, waar van toepassing) Handtekening van wettige voog (indien van toepassing) HANDTEKENING VAN FINANSIËLEDIENSTEVERSKAFFER/VERTEENWOORDIGER Ek bevestig dat bostaande besonderhede waar en korrek is. Ek het ook n kopie van die goedgekeurde FSD se diskresionêre mandaat aangeheg (indien van toepassing). Finansiëledienste-adviseur se naam en van Finansiëleadviseurkode Geteken te Datum Handtekening van FDV/Verteenwoordiger 8/8

Versoek om Belegging te Wysig

Versoek om Belegging te Wysig Versoek om Belegging te Wysig Vertroulik Absa Investment Management Services Absa Investment Management Services is n gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer. Alle toepaslike afdelings moet volledig voltooi

Nadere informatie

Die Een Belegging Aansoekvorm

Die Een Belegging Aansoekvorm Absa Linked Investments Die Een Belegging Aansoekvorm Vorm vir nuwe besigheid Vertroulik Absa Investment Management Services (Pty) Ltd handeldrywend as Absa Linked Investments (ALI) is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer.

Nadere informatie

Die Een Belegging-aansoek

Die Een Belegging-aansoek Absa Linked Investments Die Een Belegging-aansoek Vorm vir nuwe besigheid Vertroulik Absa Investment Management Services (Edms) Bpk handeldrywend as Absa Linked Investments (ALI) is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer.

Nadere informatie

DIVIDENDINKOMSTE / GELDMARKREKENING

DIVIDENDINKOMSTE / GELDMARKREKENING DIVIDENDINKOMSTE / GELDMARKREKENING Absa Investment Management Services is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. Alle tersaaklike afdelings moet volledig voltooi word. Dui asseblief alle opsies wat

Nadere informatie

AIMS UITTREE-ANNUÏTEIT EN BEWARINGSFONDS

AIMS UITTREE-ANNUÏTEIT EN BEWARINGSFONDS AIMS UITTREE-ANNUÏTEIT EN BEWARINGSFONDS Absa Investment Management Services is n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer. Alle tersaaklike afdelings moet volledig voltooi word. Dui asseblief alle opsies

Nadere informatie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan

Nadere informatie

Effektetrusts Opdatering van beleggersbesonderhede

Effektetrusts Opdatering van beleggersbesonderhede Effektetrusts Opdatering van beleggersbesonderhede Doen sake aanlyn U kan sake op ons Secure Services-portaal doen waar u: u portefeulje aanlyn en veilig kan bestuur u portefeulje kan besigtig transaksies

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

Wealth Onttrekkingsinstruksie

Wealth Onttrekkingsinstruksie Wealth Onttrekkingsinstruksie Beleggingsnommer P P Dui asseblief jou produk aan: A. Keuse-beleggingsopsie B. Keuse-uitkeeropsie C. Verhandelde Uitkeeropsie D. Aftree-bewaringsopsie Hierdie instruksie,

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME FONDSINSAMELINGSNOMMER 02 200032 115 2 Na voltooiing stuur asseblief terug aan: afspraak of kontak Sr. Hannelie De Jager vir evaluasie POSBUS 11157

Nadere informatie

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: huppelland@jvrprim.co.za AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds

Nadere informatie

Eis vir Siektevoordeel

Eis vir Siektevoordeel Siektevoordeel CPC001A Eis vir Siektevoordeel Kontakbesonderhede: Telefoonnommer: (021) 916-3455 Faks nommer: (021) 957-2288 e-posadres: sickness@sanlam.co.za Belangrik: 'n Volledig voltooide eisvorm is

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

Effektetrust Aansoekvorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

Effektetrust Aansoekvorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers) Effektetrust Aansoekvorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers) Verwys asseblief na www.sanlamunittrustsmdd.co.za vir die volledige lys van fondse en die Minimum Openbaarmaking-dokumente (MOD's)

Nadere informatie

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING 1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP NO: SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Reg no. 2002/0249 66/07 - Posbus 31021 Wonderboompoort 0033 - Bemarkingskantoor: (0861) 57 47 47 - Epos: marketing@crisisoncall.co.za VOLTOOI

Nadere informatie

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

Bankstate LPF Systems BK

Bankstate LPF Systems BK Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by (021) 916 3456 U

Nadere informatie

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS AFDELING A VOLTYDSE STUDENTE Indien u koshuis aansoek onsuksesvol is, wil u steeds voortgaan as dagstudent? Aansoek datum JA NEE LEERDERBESONDERHEDE VAN VOLLE VOORNAME NOEMNAAM ID NOMMER GESLAG M / V HUISTAAL

Nadere informatie

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER Toelatingsnommer: Toegelaat tot Graad: NB GEWAARMERKTE AFSKRIFTE VAN DIE VOLGENDE MOET DIE AANSOEK VERGESEL: 1. Die jongste vorderingsverslag (Gr 8-aansoekers

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) OPSIES wanneer jy aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang nie KRY PENSIOEN

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke

Nadere informatie

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG. : (Internasionaal-00264) 67-313051 : 067-313023 : Posbus 408, OUTJO, Namibia : moria@mweb.com.na : www.privaatskool-moria.com HIERDIE DOKUMENTE MOET VOLLEDIG VOLTOOI EN AANGEHEG WEES BY AANSOEK ALVORENS

Nadere informatie

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM: KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE

Nadere informatie

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE

Nadere informatie

Naskool Tel:

Naskool Tel: Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader

Nadere informatie

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam

Nadere informatie

Effektetrustrekening-vorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

Effektetrustrekening-vorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers) SCI002A Effektetrustrekening-vorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers) Verwys asseblief na www.sanlamunittrustsmdd.co.za vir die volledige lys van fondse en die Minimum Openbaarmaking-dokumente

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Pre-Graad R / Graad R

Pre-Graad R / Graad R PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : ataljaard@eversdal.org.za www.eversdal.org.za Leerder se van Volle

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVESITEIT STELLENBOSCH Aansoek om akademiese betrekking Vertroulik Pos ook asseblief u volledige CV aan: Die Bestuurder: Personeelvoorsiening en Beplanning Universiteit Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland

Nadere informatie

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake Aansoek om toelating Hoër Sertifikaat in Landbou Hoof Studentesake Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut Posbus 54 ELSENBURG 7607 Tel 021 808 5451 Faks 021 884 4319 SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Studente nommer

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie HOëSKOOL TYGEBEG AANSOEKVOM VYSTELLING VAN VEPLIGTE SKOOLFONDS Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie Moet voltooi word deur ouer/ voog/ persoon verantwoordelik vir die betaling van

Nadere informatie

SENWES BEPERK / LIMITED

SENWES BEPERK / LIMITED Ons verw: U verw: NG/FICA 17 Mei 2004 AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering

Nadere informatie

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling Ireland Laan 55, Eldoraigne, Centurion Posbus 701, Wierda Park, 0149 Tel: (012) 654 0016 ; Faks: (012) 654 1013 In wie se naam word die eiendomsverband geregistreer: HUISLENINGSAANSOEK Gesamentlik Aansoeker

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

AANSOEK OM LIDMAATSKAP Braford Beestelersgenootskap van Suid-Afrika AANSOEK OM LIDMAATSKAP Also available in English Vorms 1, 3, 4 en 5 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. Pos asb per gesertifiseerde

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan: HOëRSKOOL NICO MALAN AANSOEK OM TOELATING Telefoon 042 2951130 Faks 086 6975661 E-pos: nicomalan@gmail.com 'n Toelatingsvorm moet ingevul word wanneer aansoek gedoen word om die toelating van u kind tot

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER

TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER Posbus 128 Piet Retief 2380 BELANGRIKE INLIGTING 1 TWK Landbou se akte van oprigting bepaal die vereistes

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) n Afskrif van u ID en geldige rybewys ( vergroot en verlig) moet asb. aangeheg word. (ID en rybewys kan op een bladsy gekopieer word.) n

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM

GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM 2019 Geskrewe aansoek: Wat ons op hierdie vorm bied 1 2 3 4 5 6 Leerdermateriaal (Gedruk/Harde kopie) Fasiliteerdersgidse (Gedruk/Harde kopie e-boeke) Aanlyn

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Hoe om Jou Kind se Van te Verander Hoe om Jou Kind se Van te Verander 1 Hoe om n kind se van te verander As die geboorte van n kind geregistreer word, kry die kind óf die pa óf die ma se van, afhangend van die omstandighede. Die van word

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015 AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK 7-9 Augustus 2015 1 Die aansoekproses 1. Druk hierdie vorm uit (indien u dit elektronies ontvang) en voltooi dit. 2. Besorg dit aan die Lady Grey Kunstefees op een van 3 maniere:

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

CrisisOnCall Reg no. 2002/ /07

CrisisOnCall Reg no. 2002/ /07 CrisisOnCall eg no. 2002/0249 66/07 Lid no: SLEGS VI KANTOOGEBUIK LIDMAATSKAP AANSOEKVOM Posbus 31021 Bemarkingskantoor: (0861) 57 47 47 Wonderboompoort Epos: marketing@crisisoncall.co.za 0033 VOLTOOI

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018 DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018 VOLTOOI MET N SWART PEN ASSEBLIEF HET U ENIGE LEERDERS TANS / VOORHEEN IN HIERDIE SKOOL? Ja Nee Naam van ander leerders(s) : ID FOTO Voltooi asseblief hierdie

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos: LAERSKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER 2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2016 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Net

Nadere informatie

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n

Nadere informatie

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

Wher e l ittle is gre at

Wher e l ittle is gre at Wher e l ittle is gre at AAN SOEK O M TOEL ATIN G Maand en jaar waarvoor aansoek gedoen word: Die volgende dokumente word benodig: Afskrif van kind se Immuniseringsrekord Afskrif van ouers / voogde se

Nadere informatie

INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP

INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP LET WEL: Hierdie dokument vorm deel van die amptelike dokumentasie tov die aansoek om en toekenning van lenings en moet as sodanig beskou en gelees word. 1. Lenings is slegs

Nadere informatie

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Goewermentskennisgewing R1052 18 Oktober 2006 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD IN OPENBARE SKOLE

Nadere informatie

Geldwassery. Ons moet aan die Wet op die. Finansiële Intelligensiesentrum. voldoen.

Geldwassery. Ons moet aan die Wet op die. Finansiële Intelligensiesentrum. voldoen. Geldwassery Ons moet aan die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum voldoen. Uitwerking daarvan op prosedures by die oopmaak van rekeninge vanaf 1 Julie Geldwassery is internasionaal as die derde grootste

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD Lees asseblief die onderstaande en teken en dateer dit: 1.1 Ek is 18 (agtien) jaar en ouer; 1.2 Ek

Nadere informatie

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300 SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK: DATUM ONTVANG: KWIT. NO.: VERW. NO.: KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV. 2016 ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300 Posadres Posbus 1341 6620 Fisiese adres Seppie

Nadere informatie

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA Laerskool Olienpark Aansoekvorm vir Nuwe Leerders 2014 Voltooi met 'n swart pen asseblief Het u enige leerders tans in hierdie skool? Oudste leerder/s se naam/e: LEERDERINLIGTING LEERDER 'n Van: Voorname:

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE (GRAAD 4 TOT 6) ENKELVAKREGISTRASIEVORM

INTERMEDIÊRE FASE (GRAAD 4 TOT 6) ENKELVAKREGISTRASIEVORM INTERMEDIÊRE FASE (GRAAD 4 TOT 6) ENKELVAKREGISTRASIEVORM 2019 Geskrewe aansoek: Wat ons op hierdie vorm bied 1 2 3 4 5 6 Die registrasieproses: Voltooi en dien die registrasievorm in en heg die vereiste

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie