Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD Ons bid u die seën van die Here toe op die verkondiging van die Woord.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD Ons bid u die seën van die Here toe op die verkondiging van die Woord."

Transcriptie

1 Waterkruik JAARGANG 55 NO Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr. Douw keer vandag terug vanaf Mexico. EREDIENS VANDAG Dr. Juan Mienie lei vandag beide eredienste. Ons bid u die seën van die Here toe op die verkondiging van die Woord. ORRELIS Hartlik welkom aan sr. Juliana van der Walt wat ons vandag op die orrel begelei. DIENSBEURTE Vandag: Wyk 15 & 16 Ouderlinge: Juan Mienie en Johan Hoogendyk Diaken: Ewald Landsberg Volgende Sondag: Wyk 17 & 18 Ouderlinge: Piet Malan en Jaco Lindeboom Diaken: Ruan Landsberg KOLLEKTE BY DIE DEURE Vandag: Ekumenisiteit Gereformeerde Jeug in Londen Doel: Om die Gereformeerde jeug wat in Londen verkeer met Woord-bediening en pastorale hulp by te staan. Volgende Sondag: Christelike Onderwys Instituut vir Christelike Onderwys [ICO]/Lesmateriaal Doel: Bevordering van onafhanklike Gereformeerde skole en onderwys. 1

2 Liturgie: Oggend Skriflesing: Jakobus 1:12-18 Tema: Volmaakte geskenke vanaf n Volmaakte Vader Sang: liedere vir oggend: Ps 48:1,4 (vooraf) Ps 105:1,2,4 (Lofpsalm) Ps 95:4 (na die Wet) Ps 40:1,4 (Danklied) Aand: Skriflesing: Markus 8:30-34 Teks: Mark 8:34 Tema: Hoekom sou n saaier dan huil? Sang:liedere vir die aand: Ps 47:1,4 Ps 91:1 Ps 66:2,6 KATKISASIE Die Katkisasie open vanoggend na die erediens. BYBELSTUDIE Die Bybelstudiegroepe begin weer op Donderdag 26 Julie. BREË KERKRAADSVERGADERING Die Breë Kerkraad vergader Woensdag 1 Augustus om 19:00 in die saal. TEESKINKBEURTE Baie dankie aan die susters van wyk 15 wat vanoggend tee en koffie o.l.v. Adele Mienie bedien. Volgende Sondag is dit die beurt van wyk 16 o.l.v. Elize Hoogendyk. VERJAARSDAE Ons wens die volgende broeders, susters en kinders van harte geluk met hulle verjaarsdae. Ons bede is dat die nuwe lewensjaar vir julle en julle geliefdes vreugde en ryke seën sal inhou. Mag die Here, die Bron van vrede, self altyd en op elke manier vir julle vrede gee. 2 Tessalonisense 3:16 Vandag Sr. Irma Koekemoer

3 Maandag 23 Julie Br. André de Beer Dinsdag 24 Julie Sr. Elize Coetsee Br. Erik Kruger Donderdag 26 Julie Br. Hendrik Coetzee Sr. Trina du Plessis Sr. Ida Swanepoel X 249 Saterdag 28 Julie Sr. Cecilia Kumm Hartlik geluk aan sr. Ida Swanepoel, wat Donderdag haar 98ste verjaardag vier. Sy die oudste lidmaat in ons gemeente. Mag die Here u ryklik seën in die nuwe lewensjaar. Mag u elke dag bewus wees van Sy liefdevolle genade. Daarom bid ons ook altyd vir julle: Mag ons God julle waardig maak vir die lewe waartoe Hy julle geroep het, en mag Hy deur sy krag julle liefde vir die goeie en die werk van die geloof volkome maak. So sal die Naam van ons Here Jesus deur julle verheerlik word, en julle deur Hom in ooreenstemming met die genade van ons God en van die Here Jesus Christus (2 Tes. 1:11 en 12) MEELEWING Sterkte aan al die leerders en studente en veral met ons matrieks met die laaste deel van die jaar se akademie. BEROEPENUUS Geen 3

4 Kuierkafee Is u lus vir kuier laat jou motor dan luier want om tien, Dinsdag 31 Julie, wil ons jou sien By die kafee in die saal Van Waterkloofrand. Ja, net aan die kerk se agterkant. Wat kan ons verwag? Julle gaan nou lekker lag: Joey Lindeboom bak vetkoek, An staan reg in die hoek met maalvleis, kaas en konfyt net reg vir afbyt. Kom geniet n gesellige lag en kuier Vir navraag, kontak An of Rika moenie weier of huiwer. DAMESOGGEND Op 18 Augustus 2018 vind die jaarlikse gesamentlike damesoggend ten bate van die President Krugerkinderhuise plaas. Die Here seën hierdie funksie nou al vir soveel jare. Susters, ons nooi u hartlik uit om deel te wees van hierdie heerlike poging. Datum: 18 Augustus 2018 Plek: St. Mary s DSG Saal Tyd: 08:30 vir 09:00 Gasspreker: Elsabé Daneel Gaskunstenaars: Jannie Moolman en Joseph Clark Pretoria-Oos Juniorkoor ; Kosie Beukes Tema: Deur die oë van n kind. 4

5 Koste: R160 Kontak Nienke of Elize vir besprekings. ALLE MAMMAS VAN LAERSKOOLKINDERS!!! Mammas, moedig asseblief julle kinders aan om in te skryf vir die tekenwedstryd wat Rika le Roux reël vir alle laerskoolkinders as embleem vir die Kuierkafee se biblioteek in die saal. Dit moet n handgetekende, kleurvolle prentjie wees op n A4 grootte papier wat wat pas by n biblioteek of boeke. Daar is n lekker prys op die spel vir die mooiste/oulikste/ oorspronklikste prentjie! Handig asseblief hulle prentjies in by Rika le Roux. ALGEMENE INLIGTING OOR DIE NASIONALE PRESBITERIAANSE KERK VAN MEXIKO (Iglesia Nacional Presbiteriana de México, A. R. afgekort: INPM) Dr Douw en dr Malan van Rhyn van die GK Pretoria-Noord het die afgelope week die vergaderings van die INPM in Mexiko bygewoon. Die INPM is die grootste Calvinistiese kerkverband in Mexiko met 6000 gemeentes en het meer as n miljoen lidmate. Hulle het 5

6 ongeveer 700 predikante. Daar is 50 presbyteries (klassikale vergaderinge), 8 streeksinodes, 1 General Assembly (Algemene Sinode) en 7 Teologiese Seminariums vir predikantsopleiding. Hulle gebruik die volgende amptelike tale: Spaans, Maya, Chol, Tzetal, Tojolabal, Mixe, Mixteco en ander Indiaanse tale. Tydens hulle sinodesittings word slegs Spaans gebruik en daar word in Engels vertaal vir afgevaardigdes van ander kerke. Hulle belydenisskrifte is: Die Heidelbergse Kategismus Die Dordtse Leerreëls Die Westminster Konfessie van 1646/47 Hulle erken nog ander internasionaal erkende gereformeerde belydenisskrifte soos die Nederlandse Geloofsbelydenis, die Skotse konfessie en die Tweede Helvetiese konfessie. Hulle het onlangs hulle 140 jarige bestaansjaar gevier. Tot ongeveer 1810 was die Rooms-Katolieke Kerk die enigste erkende Christelike godsdiens in Mexiko, maar nadat Mexiko onafhanklikheid van Spanje gekry het, het dit verander en na n tyd van stryd en vervolging het daar in 1857 godsdiensvryheid gekom. Tans is ongeveer 10% van die bevolking van Christene en 83% Katolieke. Rondom 1872 het vier verskillende Gereformeerd Presbiteriaanse kerke en die Reformed Church in America (RCA) op verskillende plekke met sendingwerk in Mexiko begin. Die werk het vinnig gegroei en die eerste presbiterie-vergadering is in 1883 te Zacatecas gehou. Die eerste Teologiese Skool is in 1884 in Mexikostad geopen. Van die verskillende kerke wat deur sendingwerk ontstaan het, het mettertyd saamgesmelt en in 1901 is die eerste Sinode gehou waar 73 kerke en nog 190 preekpunte (gemeentes in wording) afgevaardigdes gehad het met 46 predikante teenwoordig. Hierdie kerk het deur die jare groot klem gelê op Christelike skole en die oprigting van hospitale en predikantsopleiding. Verhoudinge met ander kerke en ekumeniese organisasies Buiten die Presbiteriaanse Kerk in Brasilië (IPB) en die PCA het hulle ook verhoudinge met Reformed Church in America (RCA). Laasgenoemde het van die eerste sendelinge gestuur, wat die eerste gemeentes in Chiapas provinsie gestig het in die laat 1800 s. Hulle verhouding met RCA is nou slegs ten opsigte van ontwikkelingshulp projekte. 6

7 Die PCA en die IPB - met wie die GKSA onderskeidelik ekumeniese eenheid onderhou, het albei noue bande met die INPM. Moontlike direkte voordele van ekumeniese verhoudinge wat bespreek sal word, is hulp van die GKSA aan hulle met teologiese opleiding en gesamentlike studie oor effektiewe armsorg en ontwikkelingshulp in onderontwikkelde gebiede. Net soos die GKSA is die PCA, die IPB en die INPM geregistreerde denominasionele lede van World Reformed Fellowship. Die vergaderings gaan gehou word in die stad Cuidad Valles (inwonertal ) in die provinsie San Luis Potosi. Hierdie provinsie het n bevolking van ongeveer waarvan slegs 11% die inheemse bevolking verteenwoordig. Die meeste mense het n Spaanse agtergrond. Mexiko is n land met n bevolking van min of meer 120 miljoen. ALLERLEI OMGEWINGSPITKOS In Jesus se bergpredikasie (Matt 5, 6 en 7) is dit veral opmerklik hoe goed Hy ons sondige lewensmaniere ken. In geheel n pragoes van leringe om ons plig tot geheiligde lewens ook in God se skepping nie te versaak nie. Hy verlang geen luiaards en verkwisters nie, maar eerlike, eenvoudige, matige en vlytige mense wat God se liefde vir en onderhoud van die skepping deel. n Fokus op die omgewing wat spruit vanuit n volle Bybelse geloofsoortuiging. Ons vra God dat julle tot volle kennis kan kom van wat sy wil is (Kol 1 : 9). DOPPIES SOSATIES Saterdag 4 Augustus van 10:00 af is daar n Sosatiefees by die Gereformeerde Kerk Meyerspark, h/v Emmarentia en Nicolettestraat, Meyerspark. Daar is tuisgemaakte sosaties te koop of u kan ook gesellig saamkuier en saam eet. Daar is ook n springkasteel, inkleurwedstryd en baie te ete en te drinke. 7

8 FUNKSIONARISSE VAN DIE GEMEENTE EN ANDER INLIGTING PREDIKANT SKRIBA Dr. Douw Breed Eddie Trollip Duikerlaan MONUMENTPARK ATTESSKRIBA OUDL SKRIBA Tinus Erasmus Corrie Skinner VOORSITTER DIAK. ORRELIS Loutjie Coetzee Ansie Wichmann e-pos webwerf: Op die webwerf kan u etlike jare se preeksketse van dr. Douw lees en daar is ook skakels wat u neem na oudio- en videouitsendings van eredienste wat onlangs op die internet uitgesaai is. SONDAGKOSTER: André Els: WEEKKOSTER: Nienke vd Walt: KANTOOR: Nienke vd Walt en KANTOORURE: Donderdag en Vrydag: 9 12vm. U kan egter enige tyd die kantoor skakel en jou oproep sal beantwoord word omdat die telefoon deurgeskakel is na die selfoon. BANKBESONDERHEDE Kerk: ABSA : Gereformeerde Kerk Waterkloofrand Rek no Diakens: ABSA: Diakonie Spaar Rek. No PARKERING Veilige parkering is ook beskikbaar tydens oggenderedienste op die terrein van die Laerskool Anton van Wouw, h/v Lange- en Deystraat. PREEKVERDUIDELIKINGS Tydens oggenddienste word die preek van die oggend vir die kindertjies vanaf 4 jaar tot die in graad 4 deur n suster of susters in die saal verduidelik. Dit vind net plaas as dr Douw preek en ook nie gedurende vakansies en langnaweke nie. Dit word slegs tydens die preek en onder toesig van die beurtsouderling gedoen. FOTO S van die gemeente se lidmate kan besigtig word op die kennisgewingbord op die stoep van die kerkgebou. 8

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 27 15 Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr Douw en dr Malan van Rhyn, wat as afgevaardigdes van die Sinode die Algemene vergadering van die Presbyterion Church of Mexico bywoon,

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Maart 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Maart 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 11 26 Maart 2017 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Dr. Douw vertrek more tot Dinsdag 4 April na Brasilië om in opdrag van die Deputate Ekumeniese Sake, as GKSA- afgevaardigde, die Sinode

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier van der Merwe Diaken: Mari de Beer Sondag 27 Maart Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt en

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr Douw en Elize is met vakansie in Italië. Elize keer na Suid-Afrika terug wanneer dr Douw en dr Malan van Rhyn op Woensdag 11 Julie

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 9 & 10 Ouderlinge: Jasper Steyn en Charles Horn Diaken: Dian van der Walt Volgende Sondag: Wyke 11 & 12 Ouderlinge: Jantus van der Linde

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 3 & 4 Ouderlinge: Willie Enslin en Gerhardt Koekemoer Diaken: Jacques Tredoux Volgende Sondag: Wyk 5 & 6 Ouderlinge: Daniël du Plessis

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Junie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Junie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 23 18 Junie 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier van der Merwe Diaken: Arno Jeffrey Volgende Sondag: Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt

Nadere informatie

Waterkruik. DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux

Waterkruik. DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux Waterkruik JAARGANG 54 NO 1 15 Januarie 2017 DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux Sondag 22 Januarie Wyke 15 & 16 Ouderlinge: Johan

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Mei AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Mei AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 19 20 Mei AD 2018 EREDIENS VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Vandag se erediens is n voor-bereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal, volgende Sondag 27 Mei. DIENSBEURTE

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 36 11 September 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 3 & 4 Ouderlinge: Willie Enslin en Gerhardt Koekemoer Diaken: Jaco Lindeboom Volgende Sondag Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer

Nadere informatie

JAARGANG 53 NO Mei 2016

JAARGANG 53 NO Mei 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 20 22 Mei 2016 EREDIENS VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Vanoggend se Erediens voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal volgende Sondag 29 Mei. Die nabetragtingsdiens

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017 EREDIENSTE VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Vandag se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal volgende Sondag 26 Februarie

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO Maart 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO Maart 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 11 30 Maart 2014 WYKSBEURTE Vandag Wyke 13e&14a Oudle.: Jan Trollip en Rudi Delport Diaken: James Slabbert Volgende Sondag: Wyke 14c&e Oudle.: Jan du Preez en Gerrit Broos Diaken:

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO April AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO April AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 15 22 April AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 15 & 16 Ouderlinge: Johan Mienie en Johan Hoogendyk Diakens: Marjan van der Walt Volgende Sondag: Wyk 17 Ouderling: Piet Malan Diaken:

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Mei 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Mei 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 20 28 Mei 2017 EREDIENS VANDAG Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die nabetragtingsdiens vind direk na die nagmaalviering plaas as deel van die erediens. Daar sal dus vanaand

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Oktober 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Oktober 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 43 30 Oktober 2016 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Volgende Sondagoggend se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal Sondag 13 November 2016.

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO November AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO November AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 44 18 November AD 2018 EREDIENS VANDAG Vanoggend word die Heilige Nagmaal gevier. Die nabetragting volg direk na die oggenderediens. Daar sal dus vanaand geen erediens wees nie.

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Augustus 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Augustus 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 33 27 Augustus 2017 EREDIENS VANDAG Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die nabetragtingsdiens sal direk na die oggenddiens, as deel daarvan, plaasvind. Daar sal dus vanaand

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 37 18 September 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier v d Merwe Diaken: Rina Malan Volgende Sondag Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt en

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Junie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Junie AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 24 24 Junie AD 2018 Dr. DOUW IN DIE BUITELAND Dr Douw en dr Malan van Rhyn het verlede Dinsdag vertrek na Hongarye en Romenië om, in opdrag van die Sinode se Deputate Ekumeniese

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO November 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO November 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 46 26 November 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 23 & 24 Ouderlinge: Herman Hamersma en Tjibbe Spoelstra Diaken: Loutjie Coetzee Volgende Sondag: Wyke 1 & 2 Ouderlinge: Corrie Skinner

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 35 7 September 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 35 7 September 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 35 7 September 2014 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 20 & 21 Oudle.: Johan Basson en Johan Stronkhorst Diaken: Eddie Trollip Volgende Sondag: Wyke 22 & 23 Oudle.: Douw Breed en Ruan van

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus 2 Petrus Aangebied deur dr. Douw Breed Aanbieding 1 Agtergrond Tema van 2 Petrus 1:1 Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO November 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO November 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 45 13 November 2016 EREDIENS VANDAG Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die Nabetragtingsdiens volg direk na die oggenddiens as deel daarvan. EREDIENS VANAAND Vanaand sal

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Les 1 vir 7 Oktober 2017 Les 1 vir 7 Oktober 2017 Hierdie kwartaal bestudeer ons die boek Romeine. Eerstens, dit is goed om te weet hoe Paulus die skrywer verwant is aan die Christene wat in die belangrikste stad van daardie tyd

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017 EREDIENSTE VANDAG Vandag word die Heilige Nagmaal gevier. Die nabetragting sal direk na die nagmaalviering volg. Daar sal dus nie n aanddiens wees nie. DIENSBEURTE

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO November 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO November 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 46 23 November 2014 WYKSBEURTE Vandag: Wyk 21 & 22 Oudle.: Johan Stronkhorst Douw Breed jnr. Diaken: Jaco Lindeboom Volgende Sondag: Wyk 23 & 1 Oudle.: Ruaan van Wyk Corrie Skinner

Nadere informatie

NO 21. Dr Douw. op die. Vandag: 3 & 4 Enslin. Vandag: Doel: Om. Doel: Om

NO 21. Dr Douw. op die. Vandag: 3 & 4 Enslin. Vandag: Doel: Om. Doel: Om Waterkruik JAARGANG 54 NO 21 4 Junie 2017 EREDIENS VANDAG Dr Douw het naweekverlof. Vanoggend se erediens word deur ds Gerrit Kruger van v die GK Centurion gelei en die aanderediens deur ds Petrus van

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

JANUARIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

JANUARIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag JANUARIE 2017 2 3 4 5 6 7 1 Nuwejaarsdag Welkom 8 Diensbeurt: Wyk 6 Kollekte: Sustentasie Thabonggemeentes 9 10 11 Skole Open 12 13 14 15 Diensbeurt: Wyk 7 Tee: Wyk: 6 Katkisasie Opening 16 18:00 Susters

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 2 19 Januarie 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 2 19 Januarie 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 2 19 Januarie 2014 WYKSBEURT Vandag Wyke 13f & 14a Oudle.: Jan Trollip en Rudi Delport Diaken: Nico Janse van Rensburg Volg Sondag: Wyke 14c & 14e Oudle: Jan du Preez en Gerrit

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 12 6 April 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 12 6 April 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 12 6 April 2014 WYKSBEURTE Vandag Wyke 14c & e Oudle.: Jan du Preez en Gerrit Broos Diaken: Elaine Slabbert Volgende Sondag: Wyke 16 & 17 Oudle.: Hannes de Beer en Tinus Erasmus

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) 1 Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) (Preek gelewer tydens gesamentlike erediens van Geref. Kerke Welkom en Welkom-Noord op Sondag 6 Augustus 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied

Nadere informatie

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 9:6-7 (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens: Afkondigings Stilte Erediens: Votum Groetseën Sing:

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 11:36 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Psalm 150-1:1,2,3 Sing: Psalm 99-1:1,2,5 Sing: Psalm

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

Gereformeerde Kerk Mosselbaai

Gereformeerde Kerk Mosselbaai Januarie 2018 2017 1 Nuwejaarsdag 2 3 4 5 6 7 Teol Skool Biblioteek Hartenbos 1, 2 en 3 8 9 Algemene Sinode begin 10 11 12 13 14 Pro Eclesia Seemeeupark 1 & 2 Voorbaai 15 16 17 Skole heropen Kenani B4

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015

Waterkruik. JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015 Waterkruik JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015 WYKSBEURTE Vandag: Wyk 19 & 21 Oudle.: Tinus Erasmus en Johan Stronkhorst Diaken: Wernd van Staden Volgende Sondag: Wyk 22&23 Oudle.: Douw Breed jnr. en Ruaan

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008 Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008 Voorafsang Afkondiginge Seëngroet Wydingslied = 500: 2 (Sittende) Bevestig met die Skrif uit Ps. 103: 13 Ontferm : omgee,

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6:12-20 TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1 TEMA: Ook ons liggame behoort aan die Here Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 104 : 8, 9, 20 Skrifberyming 24 (1-1) : 7 2 Party mense

Nadere informatie

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun SKRIFLESING: Johannes 1:1-18 TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13 TEMA: God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun Psalm 45 : 1, 2, 3 Psalm 72 : 6 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Skrifberyming 78 (13-3) 2 Dat ons kinders

Nadere informatie

Preek Markus 9:50 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 24 Januarie 2016)

Preek Markus 9:50 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 24 Januarie 2016) 1 Preek Markus 9:50 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 24 Januarie 2016) Voor die erediens Sing: Skrifberyming 1-1:1,2 Sing: Lied 205:1,2 Sing: Lied 478:1,3 Afkondigings Stilte

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Les 2 vir 13 Oktober 2018 Les 2 vir 13 Oktober 2018 God wil hê dat sy mense verenig moet wees. Om God se wil te gehoorsaam, is noodsaaklik om eenheid te bereik. Wanneer ons verenig is, vul dit die Kerk met vreugde en voorspoed

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5 MATTEUS 6:8 Votum en seën Psalm 7 : 6 Gebed Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5 Preek: Vir ons hemelse Vader is eenvoudige gebede goed Gebed

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Preek Handelinge 15:11 en Efesiërs 2:8

Preek Handelinge 15:11 en Efesiërs 2:8 1 Preek Handelinge 15:11 en Efesiërs 2:8 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 5 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 203:1,2 Sing: Lied 231:1,2,3

Nadere informatie

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol SKRIFLESING: 1 Korintiërs 15:1-20 TEKS: 1 Korintiërs 15:20a TEMA: Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol Psalm 33 : 2 Psalm 33 : 11 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Ook: Sb 27 : 1, 3 1 Weet u

Nadere informatie

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê. MATTEUS 21:29 HK 49 Votum Seën Psalm 40 : 2 Gebed Psalm 40 : 4 Skriflesing: Matteus 21:23-32 (AV 1933/53) Belydenis: HK 49 Teks: Matteus 21:29 (AV 1933/53) Preek: Jesus leer ons bid vir berou en bekering

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12 SKRIFLESING: Jesaja 6 TEKS: Jesaja 6:3 HK 8 TEMA: Voor die drie-maal heilige God buig ons laag Psalm 99 : 1, 2 Psalm 81 : 11, 12 Skrifberyming 45 (18-7) : 8, 9 Ook: Skrifberyming 54 (2-6) : 5 2 Die Heidelbergse

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 50 NO Mei 2013

Waterkruik. JAARGANG 50 NO Mei 2013 Waterkruik JAARGANG 50 NO 20 19 Mei 2013 EREDIENS VANDAG Vandag se diens is n voorbereidingdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal volgende Sondag. EREDIENS VOLGENDE SONDAG Volgende Sondag

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het. 1 Preek: 1 Korintiërs 13:1-13 Teksverse: 1 Korintiërs 13:7 Tema: Die Heilige Gees rus jou toe om met ware liefde te leef! Inleiding Geliefde gemeente, ons het afgelope Donderdag op n besondere manier aan

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, kersfees kom- gee aan God die eer. Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land,

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) 1 Preek Genesis 1:27 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016) Voor die erediens Sing: Lied 447:1 Sing: Lied 456:1,3 Afkondigings Stilte Ontmoetingsdiens: Toetredelied:

Nadere informatie

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg SKRIFLESING: 1 Johannes 4:7-21 TEKS: 1 Johannes 4:17-18 TEMA: God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg Psalm 48 : 1 Psalm 99 : 1, 4 Psalm 103 : 6 (na doop) Psalm 43 : 3 Skrifberyming 10 (5-4) : 1,

Nadere informatie

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 57 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53) PSALM 90:2 NGB 1 Votum en seën Psalm 90 : 1 Gebed Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1 Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53) Psalm 102 : 5, 11 Preek: God bestaan [nog] [altyd] Gebed Kollekte Skrifberyming

Nadere informatie

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. waar die Gees lewens en gemeenskappe verander 9 Skole begin JANUARIE 209 Nuwejaar 2 3 4 5 6 (Doop) 7 Kerkkantoor open 8 9 Skole begin 0 Belydenisklaskamp 2 Belydenisklaskamp 3 Kleuterkerk Ouerontmoeting 08:30 Jnr Kategese Ouerontmoeting 09:30 Belydenisklaskamp

Nadere informatie

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018 DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018 Die heidene het die evangelie aanvaar, en dit was vir sommige Jode 'n probleem. Moet die heidene nie onder dieselfde reëls leef nie? Waarom het die Jode besny,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg 08 April 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding Lofsang: Skb. 15-7: 1 en 4 Votum en

Nadere informatie

1 TESSALONISENSE 5:25

1 TESSALONISENSE 5:25 1 TESSALONISENSE 5:25 Votum Seën Psalm 9 : 1, 8 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20 : 1-17 (AV 1983/91) Psalm 1 : 4 Gebed Skriflesing: 1 Tessalonisense 5:12-28 (AV 1983/91) Teks: 1 Tessalonisense

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie