Waterkruik. JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Waterkruik. JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018"

Transcriptie

1 Waterkruik JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr Douw en Elize is met vakansie in Italië. Elize keer na Suid-Afrika terug wanneer dr Douw en dr Malan van Rhyn op Woensdag 11 Julie uit Rome na Mexiko vertrek. Hulle gaan daar as afgevaardigdes van die Sinode die Algemene vergadering van die Presbyterion Church of Mexico bywoon. Hulle keer op die 22ste Julie weer terug. EREDIENSREËLINGS Beide die eredienste word vandag gelei deur dr. Juan Mienie, teologiese student van ons gemeente. Volgende Sondagoggend 8 Julie is die erediensreëlings soos volg: Oggenderediens: ds. Dewald Coetzee Aanderediens: ds. Dirk Kotzee Sondag 15 & 22 Julie word die eredienste gelei deur dr. Juan Mienie. DIENSBEURTE Vandag: Wyk 9 & 10 Ouderlinge: Jasper Steyn en Wihan Oosthuizen Diaken: Yoané Penning Volgende Sondag: Wyk 11 & 12 Ouderlinge: Jantus van der Linden en Johan Hoogendyk Diaken: Clarisse Venter Liturgie: Oggend Skriflesing: 2 Tessalonisense 3:6-15 Teks: 2 Tes 3:13 Tema: Moenie moeg word om goed te doen nie! Sang: Sb 2-6:1,7 (vooraf) Ps 135:1, 2, 8 (Lofpsalm) Ps 85: 3 Sb 15-7:2, 5, 6 1

2 Aand: Skriflesing: Jeremia 45 Teks: Jeremia 45:4,5 Tema:Hoe reageer jy op teleurstellings? Sang: Ps 98:3,4 Ps 69:1,6 Ps 22:9 KOLLEKTE BY DIE DEURE Vandag: Thusofonds Doel: Om die emeriti uit die jonger kerke (voormalige Sinode Middellande en Klassis Capricorn) te help versorg. Volgende Sondag: Deputate Jeugsorg TEESKINKBEURTE Daar sal vanoggend selfhelptee en -koffie in die saal wees. VERJAARSDAE Ons wens die volgende broeders, susters en kinders van harte geluk met hulle verjaarsdae. Ons bede is dat die nuwe lewensjaar vir julle en julle geliefdes vreugde en ryke seën sal inhou. Ek is die Here jou God, Ek vat jou hand, Ek sê vir jou: Moenie bang wees nie, Ék help jou. Jesaja 41:13 Maandag 2 Julie Sr. Julihanna le Roux Dinsdag 3 Julie Sr. Marleen Gresse Sr. Kobi van der Merwe Woensdag 4 Julie Sr. Elaine Slabbert Saterdag 7 Julie Br. Charles Steyn

3 Sr. Ilse de Klerk MEELEWING Sr. Chris Spoelstra sterk op die oomblik aan in die Groenkloofnasorgsentrum en vorder goed. Ons bid u krag en sterkte toe vir elke dag. Ons dink ook aan br. Bouke wat haar bystaan Emile Oosthuizen het Vrydag n operasie aan sy skouer ondergaan. Ons bid dat jy sommer gou beter sal voel. Mag die Here jou elke dag naby wees Stilte is krag. Moet die nie onderskat nie. In die stilte kan jy jou losmaak van jou gevoelens en spanning en van stres. So kan jy afskakel en weer jou kragte leer ken. ~ H de Villiers ~ GEMEENSKAP OPGESÊ Sr. Elize van der Merwe het gemeenskap met die Gereformeerde Kerk opgesê. BEROEPENUUS BEROEPE ONTVANG Proponent PW Smit (Wouter) na Vereeniging. GEDRAGSKODE VIR GODSDIENSTE IN SUID-AFRIKA Die Redaksie het n hersiene konsep, Gedragskode vir Godsdienste in Suid- Afrika, ontvang. Die dokument is aan al die kerke in Suid-Afrika vir kommentaar voor 31 Julie 2018 gestuur. Indien u belangstel om die dokument onder oë te kry kan u gerus vir Nienke vra om dit per e-pos (of as n harde kopie) aan u te besorg. n Onlangse TV Program deur die BBC oor n sekere godsdiens wat in Johannesburg in die naam van Jesus Christus bedryf word, het n mens laat besef hoe nodig sodanige gedragskode is. 3

4 KUIERKAFEE Sr. Kittie Broos was aan die woord in die Kuierkafee met Phillip de Vos (sy woorde toor mos jou lagspiere los) en Andre P Brink (kon dié ou werk met ink!). Hier is Rika se verslag: Kuierkafee Versie Kom luister net n bietjie na n versie en n liedjie met ons suster Kittie uit n boekie in n hoekie van die Kuierkafee. Dis Kittie met haar klokhelder lag op n Dinsdag helder oordag grys of minder grys kom met n huppel in die stappie vir heerlike koffie en n happie uit die kombuis van An en Hannie wat nie anders kan nie as lekker Dopperse bederf op Waterkloofrand se werf. Dankie Kittie vir die vrolikheid Dankie vir die samesyn Mag die liefdesband nimmer kwyn BOEKRAKKIE DRINGEND BENODIG!! Is daar dalk iemand wat n boekrakkie wil skenk/maak vir die Kuierkafee se vinnig groeiende minibiblioteek? Daar het al heelwat boeke ingekom. Bring gerus u ou boeke wat u klaar gelees het sodat ander ook daarvan gebruik kan maak. Boeke is deesdae so duur om aan te koop vir eenmaal se lees. Daar word n Kuierkafee stempel in die boek aangebring. U neem n 4

5 boek uit, teken dit aan in n boek en bring die boek terug as u dit klaar gelees het. Ligte leesstof (storieboeke) is veral welkom. LAERSKOOLKINDERS!!! ONS WAG VIR JULLE INSKRYWINGS! Opskud julle met julle prentjies vir ons bibliotekie!! Ons het nog niks gekry nie! Julle het nou lekker tyd in die vakansie om te teken. Onthou, dit moet n handgetekende, kleurvolle prentjie wees wat deur jou self geteken is op n A4 grootte papier en wat wat pas by n biblioteek of boeke. Lekker prys te wen vir die mooiste prentjie! Maak gou!! Tannie Rika le Roux wag angstig vir julle prentjies. DIE GEBED (11) In hierdie aflewering oor die gebed kom gebedsverhoring aan die beurt. * In Jesus se Naam: kyk na Joh.14:13 en 14; Joh. 15:16; Joh. 16:23 en 24; Joh. 26 en 27. * Gods wil: 1 Joh. 5:14; 1 Joh. 21 en 22. Daardie gebed wat na Gods wil is, verhoor Hy 1 Joh. 13 en 14. Bid na Gods wil word gevind waar die geloof in die Naam van die Seun gevind word. Bid na Gods wil is om in volledige oorgawe in Christus te bid. * Geloof : Matt.21: 21 en 22; Mark.11:23 en 24; Jak.1:6. Sonder geloof is bid onmoontlik. Dr Neels Smit ALLERLEI DOWE LEERDERS KRY BYBELS NA BRAND Op 21 Mei van hierdie jaar het n brand een van die skoolkoshuise op die terrein van die De la Batskool op Worcester in puin gelê. Geen leerders is beseer tydens die brand wat om op die eerste vloer van die Boetmanseunskoshuis uitgebreek het nie. Gelukkig was al die 5

6 kinders op daardie stadium in die ontspanningssaal. Die seuns het egter alles in hulle kamers verloor. n Pleidooi vir hulp het vinnige reaksie ontlok. Op 7 Junie het lede van die Bybelgenootskap die skool besoek en Kinderbybels geskenk aan die 16 graad 1 en graad 3 s wat deur die brand geraak is. FONDSINSAMELING VIR DIE KINDERHUIS. 15 November vind daar n raadgewende gesprek plaas oor Die Hart van jou Besigheid met Dawie Roodt en Luciano Benade van die Efficient groep en optredes deur Touch of Class en Steve Hofmeyr. Martin Bester is die seremoniemeester vir die aand. Kos in die vorm van n spitbraai is ingesluit in die koste. Kostes beloop R5000,00 per tafel, dit is n wonderlike netwerkgeleentheid vir besighede. Belangstellendes kan Marlene Spies direk skakel /7 Die vind plaas by die Weiveld in Lynnwoodweg. OMGEWINGSPITKOS Om-gee-wingsbewus - God se kinders gee om vir sy skepping Ons GKSA se kerklike verbintenis tot n positiewe gesindheid jeens n skepping in nood, het n welkome hupstoot vanaf ons deugsame vroue ontvang. Hul tydige keuse van die bogenoemde treffende tema met sy woordspeling vir die landswye Maart 2019 saamtrekke, onderstreep Christenwees se verantwoordelike inkoop as kroon van die skepping in omgewingswelvaart. Wie kan beter met bewusmaking hieromtrent presteer en die doen daarvan as dryfkrag in volhoubare omgewingsaksies in elke gemeente omskep, as gelowige biddende vroue? In elke streek kan hulle langs n hele linie hul moderne lewensomstandighede op die dag ontleed, en dit dan na eenvoud soos n geslag gelede hervorm. TRANSORANJE SKOOL VIR DOWES & TOUCH OF CLASS "SOUND OF SILENCE" CONCERT 26 JULIE 2018 Vir die eerste keer ooit gaan die gewilde groep TOUCH OF CLASS saam met Transoranje Gebare Koor 'n SOUND OF SILENCE- konsert hou op Donderdag 26 Julie 2018 om 19:00 in die Aula Teater, UP kampus. R150 p.p. (kinders onder 6 jaar gratis). Kaartjies kan bespreek word by transoranje3@gmail.com Tel: /6. Moenie dit misloop nie, hierdie konsert gaan baie spesiaal wees! 6

7 FUNKSIONARISSE VAN DIE GEMEENTE EN ANDER INLIGTING PREDIKANT SKRIBA Dr. Douw Breed Eddie Trollip Duikerlaan MONUMENTPARK ATTESSKRIBA OUDL SKRIBA Tinus Erasmus Corrie Skinner VOORSITTER DIAK. ORRELIS Loutjie Coetzee Ansie Wichmann e-pos webwerf: Op die webwerf kan u etlike jare se preeksketse van dr. Douw lees en daar is ook skakels wat u neem na oudio- en videouitsendings van eredienste wat onlangs op die internet uitgesaai is. SONDAGKOSTER: André Els: WEEKKOSTER: Nienke vd Walt: KANTOOR: Nienke vd Walt en KANTOORURE: Donderdag en Vrydag: 9 12vm. U kan egter enige tyd die kantoor skakel en jou oproep sal beantwoord word omdat die telefoon deurgeskakel is na die selfoon. BANKBESONDERHEDE Kerk: ABSA : Gereformeerde Kerk Waterkloofrand Rek no Diakens: ABSA: Diakonie Spaar Rek. No PARKERING Veilige parkering is ook beskikbaar tydens oggenderedienste op die terrein van die Laerskool Anton van Wouw, h/v Lange- en Deystraat. PREEKVERDUIDELIKINGS Tydens oggenddienste word die preek van die oggend vir die kindertjies vanaf 4 jaar tot die in graad 4 deur n suster of susters in die saal verduidelik. Dit vind net plaas as dr Douw preek en ook nie gedurende vakansies en langnaweke nie. Dit word slegs tydens die preek en onder toesig van die beurtsouderling gedoen. FOTO S van die gemeente se lidmate kan besigtig word op die kennisgewingbord op die stoep van die kerkgebou. 7

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Junie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Junie AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 24 24 Junie AD 2018 Dr. DOUW IN DIE BUITELAND Dr Douw en dr Malan van Rhyn het verlede Dinsdag vertrek na Hongarye en Romenië om, in opdrag van die Sinode se Deputate Ekumeniese

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier van der Merwe Diaken: Mari de Beer Sondag 27 Maart Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt en

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 27 15 Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr Douw en dr Malan van Rhyn, wat as afgevaardigdes van die Sinode die Algemene vergadering van die Presbyterion Church of Mexico bywoon,

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Maart 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Maart 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 11 26 Maart 2017 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Dr. Douw vertrek more tot Dinsdag 4 April na Brasilië om in opdrag van die Deputate Ekumeniese Sake, as GKSA- afgevaardigde, die Sinode

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD Ons bid u die seën van die Here toe op die verkondiging van die Woord.

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD Ons bid u die seën van die Here toe op die verkondiging van die Woord. Waterkruik JAARGANG 55 NO 28 22 Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr. Douw keer vandag terug vanaf Mexico. EREDIENS VANDAG Dr. Juan Mienie lei vandag beide eredienste. Ons bid u die seën van die Here

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Junie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Junie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 23 18 Junie 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier van der Merwe Diaken: Arno Jeffrey Volgende Sondag: Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 9 & 10 Ouderlinge: Jasper Steyn en Charles Horn Diaken: Dian van der Walt Volgende Sondag: Wyke 11 & 12 Ouderlinge: Jantus van der Linde

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 3 & 4 Ouderlinge: Willie Enslin en Gerhardt Koekemoer Diaken: Jacques Tredoux Volgende Sondag: Wyk 5 & 6 Ouderlinge: Daniël du Plessis

Nadere informatie

Waterkruik. DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux

Waterkruik. DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux Waterkruik JAARGANG 54 NO 1 15 Januarie 2017 DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux Sondag 22 Januarie Wyke 15 & 16 Ouderlinge: Johan

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 36 11 September 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 3 & 4 Ouderlinge: Willie Enslin en Gerhardt Koekemoer Diaken: Jaco Lindeboom Volgende Sondag Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO April AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO April AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 15 22 April AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 15 & 16 Ouderlinge: Johan Mienie en Johan Hoogendyk Diakens: Marjan van der Walt Volgende Sondag: Wyk 17 Ouderling: Piet Malan Diaken:

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Mei AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Mei AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 19 20 Mei AD 2018 EREDIENS VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Vandag se erediens is n voor-bereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal, volgende Sondag 27 Mei. DIENSBEURTE

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017 EREDIENSTE VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Vandag se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal volgende Sondag 26 Februarie

Nadere informatie

JAARGANG 53 NO Mei 2016

JAARGANG 53 NO Mei 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 20 22 Mei 2016 EREDIENS VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Vanoggend se Erediens voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal volgende Sondag 29 Mei. Die nabetragtingsdiens

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Mei 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Mei 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 20 28 Mei 2017 EREDIENS VANDAG Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die nabetragtingsdiens vind direk na die nagmaalviering plaas as deel van die erediens. Daar sal dus vanaand

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO Maart 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO Maart 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 11 30 Maart 2014 WYKSBEURTE Vandag Wyke 13e&14a Oudle.: Jan Trollip en Rudi Delport Diaken: James Slabbert Volgende Sondag: Wyke 14c&e Oudle.: Jan du Preez en Gerrit Broos Diaken:

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 37 18 September 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier v d Merwe Diaken: Rina Malan Volgende Sondag Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt en

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017 EREDIENSTE VANDAG Vandag word die Heilige Nagmaal gevier. Die nabetragting sal direk na die nagmaalviering volg. Daar sal dus nie n aanddiens wees nie. DIENSBEURTE

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Oktober 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Oktober 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 43 30 Oktober 2016 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Volgende Sondagoggend se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal Sondag 13 November 2016.

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO November AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO November AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 44 18 November AD 2018 EREDIENS VANDAG Vanoggend word die Heilige Nagmaal gevier. Die nabetragting volg direk na die oggenderediens. Daar sal dus vanaand geen erediens wees nie.

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Augustus 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Augustus 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 33 27 Augustus 2017 EREDIENS VANDAG Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die nabetragtingsdiens sal direk na die oggenddiens, as deel daarvan, plaasvind. Daar sal dus vanaand

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 12 6 April 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 12 6 April 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 12 6 April 2014 WYKSBEURTE Vandag Wyke 14c & e Oudle.: Jan du Preez en Gerrit Broos Diaken: Elaine Slabbert Volgende Sondag: Wyke 16 & 17 Oudle.: Hannes de Beer en Tinus Erasmus

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO November 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO November 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 46 26 November 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 23 & 24 Ouderlinge: Herman Hamersma en Tjibbe Spoelstra Diaken: Loutjie Coetzee Volgende Sondag: Wyke 1 & 2 Ouderlinge: Corrie Skinner

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

NO 21. Dr Douw. op die. Vandag: 3 & 4 Enslin. Vandag: Doel: Om. Doel: Om

NO 21. Dr Douw. op die. Vandag: 3 & 4 Enslin. Vandag: Doel: Om. Doel: Om Waterkruik JAARGANG 54 NO 21 4 Junie 2017 EREDIENS VANDAG Dr Douw het naweekverlof. Vanoggend se erediens word deur ds Gerrit Kruger van v die GK Centurion gelei en die aanderediens deur ds Petrus van

Nadere informatie

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur:

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur: Die Wensknoop Storie deur: Sanette Smit Geillustreer deur: Antoinette Smit Die wensknoop: Deur Sanette Smit Met Illustrasies deur Antoinette Smit Die tienjarige Petrus stap stadig huis toe. Sy donker hare

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, kersfees kom- gee aan God die eer. Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land,

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015

Waterkruik. JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015 Waterkruik JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015 WYKSBEURTE Vandag: Wyk 19 & 21 Oudle.: Tinus Erasmus en Johan Stronkhorst Diaken: Wernd van Staden Volgende Sondag: Wyk 22&23 Oudle.: Douw Breed jnr. en Ruaan

Nadere informatie

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 11:36 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Psalm 150-1:1,2,3 Sing: Psalm 99-1:1,2,5 Sing: Psalm

Nadere informatie

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Baie welkom by vanoggend se erediens Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Kerklike jaar 'n Sistematiese kyk na die Evangelie boodskap Advent - die vier Sondae voor Kersfees Epifanie ("Godsverksyning")

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8) Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8) Teks: Verskeie & HK Sondag 8 Inleiding Geliefdes, die Drie-eenheid van God is seker van die meeste moeilike dinge om te verstaan, en gewoonlik van

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. SKRIFLESING: Johannes 18:28-40 TEKS: TEMA: INHOUD: Johannes 18:37-38b Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. Die waarheid verwerp Psalm 105 : 2, 3 Psalm 73 : 12 Skrifberyming 18 (17-2)

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO November 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO November 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 45 13 November 2016 EREDIENS VANDAG Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die Nabetragtingsdiens volg direk na die oggenddiens as deel daarvan. EREDIENS VANAAND Vanaand sal

Nadere informatie

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5 MATTEUS 6:8 Votum en seën Psalm 7 : 6 Gebed Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5 Preek: Vir ons hemelse Vader is eenvoudige gebede goed Gebed

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48 OPENBARING 5:5 HK Sondag 48 Votum en seën Psalm 93 : 1, 4 Gebed Skriflesing: Openbaring 5 (AV 1933/53) Belydenis: HK 48 Teks: Openbaring 5:5 (AV 1933/53) Psalm 72 : 2 Preek: God sorg self vir die koms

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22 Ontmoeting 22 Briewe van Johannes Hierdie ontmoeting word in die vorm van n gebedsreis gehou. Die Welkom, Wyding, Woord en Werskaf word geïntegreer. Teks: 1 Johannes, 2 Johannes en 3 Johannes Notas oor

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus 2 Petrus Aangebied deur dr. Douw Breed Aanbieding 1 Agtergrond Tema van 2 Petrus 1:1 Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons

Nadere informatie

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind 1 Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 29 Mei 2016) Voor die erediens Sing: Psalm 71-1:1,9,12

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12 SKRIFLESING: Jesaja 6 TEKS: Jesaja 6:3 HK 8 TEMA: Voor die drie-maal heilige God buig ons laag Psalm 99 : 1, 2 Psalm 81 : 11, 12 Skrifberyming 45 (18-7) : 8, 9 Ook: Skrifberyming 54 (2-6) : 5 2 Die Heidelbergse

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN Vrygewige Genade OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN VryGeleenthede om die evangelie in die Vaaldriehoek te bedien is reg rondom ons! Dra by om die Evangelie te bedien! Ons is n Verloste Familie

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels. 1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

1 Johannes 5: /03/2014

1 Johannes 5: /03/2014 1 Johannes 5:9-12 23/03/2014 Iets wat ek seker is julle al baie gehoor het, is, ken jou status. En dis presies waaroor ek ook vanoggend met julle wil praat oor - ken jou status Ek dink nie enige iemand

Nadere informatie

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REELINGS: Elke groepleier het n skoenboks met n deksels wat kan afhaal nodig. Trek asb die skoenboks VOOR die tyd met eenkleur papier

Nadere informatie

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan?

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan? 1 Jeremia 1 Waarvoor is jy bang? Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan? So hoe sou jy hierdie stelling geestelik benader? Is jy wat jou geloof en gehoorsaamheid betref eerder bang

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing Doel van les: Ons leer vanaand verder oor die Vrug van die Gees en ons gaan gesels oor Geduld en Self Beheersing - wat dit is en hoe om dit toe

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg 08 April 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding Lofsang: Skb. 15-7: 1 en 4 Votum en

Nadere informatie

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier SAWA - Gebied Goeie Hoop - 100 Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier 1 Die kampterrein vir ons 100 plus is geboek. In jou kop weet jy nou al die krag is n probleem, dan weet jy

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie