Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016"

Transcriptie

1 Waterkruik JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier van der Merwe Diaken: Mari de Beer Sondag 27 Maart Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt en Giel de Lange Diaken: Marjan van der Walt KOLLEKTE BY DIE DEURE Vandag: Emeritaatsversorging Doel: Om die emerituspredikante, -weduwees en wese van die Gereformeerde Kerke met lewens-onderhoud en mediese bystand eervol te help versorg. Volgende Sondag: Teologiese Studentekas Doel: Om studente wat aan die Teologiese Skool te Potchefstroom studeer, finansieel met beurse te help sodat die Gereformeerde leer uitgebou en verkondig kan word. TEESKINKBEURTE Daar sal vanoggend selfhelp tee en koffie in die saal beskikbaar wees. Almal is hartlik welkom. KATKISASIE Die Katkisasie begin volgende Sondag 10 April. BYBELSTUDIE Die Bybelstudie hervat op Donderdag 14 April 2016 op die gewone tye 1

2 Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder. Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. (1983-vertaling) Habakuk 3:17-19 VERJAARSDAE Ons wens die volgende broeders, susters en kinders van harte geluk met hulle verjaarsdae. Ons bede is dat die nuwe lewensjaar vir julle en julle geliefdes vreugde en ryke seën sal inhou. Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou... Sefanja 3:17 Vandag Celliers v d Merwe (14) Maandag 4 April Br. Dian v d Walt Dinsdag 5 April Br. Braam Krüger Chrina van Staden (16) Woensdag 6 April Sr. Ansie Heymans MEELEWING Met hartseer maak ons bekend dat sr. Margaret Kleinhans Vrydagoggend oorlede is na n jarelange stryd teen kanker. Ons bid haar kinders en familie die vertroosting van die Heilige Gees toe. Soos n herder versorg Hy sy kudde: die lammers maak Hy 2

3 bymekaar in sy arms en Hy dra hulle teen sy bors. Jesaja 40:11 DANKIE Sr. Johanna Steenkamp dra haar dank en waardering oor aan almal wat aan haar dink en vir haar bid na haar beroerte. Daar is geringe verbetering. Sy woon nou by haar dogter in Klerksdorp. KINDERHUISPROJEK Die winter is besig om ons so stadig te bekruip en ons mussies en serpe vir die President Kruger-kinderhuis vorder ook baie goed. Van die Susters vertel dat vriende en kollegas net so fluks saam met ons brei en hekel, ook van buite die gemeente. Ons beplan om al die mussies en serpe kort na die opening van die skole vir die tweede kwartaal te gaan oorhandig. Almal wat nog besig is, kan die bydraes voor of op 17 April vir my gee. Rika le Roux het aangebied om al die mussies se nate vas te werk. Baie dankie, Rika, dis n baie groot en gewaardeerde bydrae wat jy lewer. Baie dankie ook aan almal wat bydraes van wol en geld gemaak het. Dit word opreg waardeer. Ria Stoker. Soli Deo Gloria DIE KANDELAAR HOU AAN BRAND In Eksodus 25:31-40 lees ons hoe Moses deur die Here beveel word om die kandelaar te maak. Dié spesifieke instruksies maak dit duidelik dat die simboliek nie toevallig is nie. Die kandelaar staan binne die heilige deel van die tabernakel. Daar is elke dag priesters wat seker maak dat die lampies van die kandelaar brand. Die pit moet diep in die olie wees en die rokende pit moet gereeld geknip word sodat dit weer helder brand. Net so moet jy ook jou geestelike lewe versorg. Jy moet diep in die Woord na meer en meer van die waarheid van God soek. Die Woord moet nie net jou kop bereik nie, dit moet ook jou hart aanraak. Laat die Woord jou aanspreek, vermaan, tug en bekeer anders word jy n rokende lamppit wat geen lig gee nie. (Maarten van Helden in Kruispad 36 Die kerk is die ligdraers in die wêreld) 3

4 DIE KERK IN SIRIË Die kerk in Sirië en Irak is net so oud soos Christenskap. Maar vandag is die Kerk in hierdie lande op hul knieë, veg hulle om oorlewing, is hul toekoms duister. Tog is die Kerk nie verslaan nie. Pastoor Edward van Damaskus reken dat ongeveer 30% van Sirië se Christene gevlug het. Tog, wat merkwaardig is, bly die Kerk een van die enigste effektiewe maniere om noodleniging te voorsien. Maar dit is nie net noodleniging wat op die spel is. Die Kerk in Sirië en Irak bring die hoop van Christus. (Uit : Kruispad uitg.36) ALLERLEI DRINGENDE BEROEP OP DIE GEREFORMEERDE GEMEENTES! Hartklopfees, om fondse vir ons kinderhuise in te samel, is om die draai! Ons benodig die gemeentes se ondersteuning om kaartjies te verkoop. U word aangemoedig om blokbesprekings te doen. Ons maak staat op u om u ondersteuning vir ons Gereformeerde kinderhuise te wys. Hartklopfees op 15 April 2016 NG Kerk Moreletapark Ouditorium Kunstenaars o.a. Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, ADAM, The Muses Kaartjies beskikbaar by / FUNKSIONARISSE VAN DIE GEMEENTE PREDIKANT SKRIBA Dr. Douw Breed Eddie Trollip Duikerlaan MONUMENTPARK ATTESSKRIBA OUDL SKRIBA Tinus Erasmus Hannes de Beer VOORSITTER DIAK. ORRELIS Arno Jeffrey Hannetjie Bezuidenhout e-pos kerk:nwgkw@telkomsa.net webwerf: Op die webwerf kan u etlike jare se preeksketse van dr. Douw lees en daar is ook skakels wat u neem na oudio- en videouitsendings van eredienste van die afgelope tyd. SONDAGKOSTER: André Els: WEEKKOSTER: Nienke vd Walt: KANTOOR: Nienke vd Walt en

5 Rek no KANTOORURE: Donderdag en Vrydag: 9 12 U kan egter enige tyd die kantoor skakel en jou oproep sal beantwoord word omdat die telefoon deurgeskakel is na die selfoon. BANKBESONDERHEDE Kerk: ABSA : Gereformeerde Kerk Waterkloofrand Diakens: ABSA: Diakonie Spaar Rek. No PARKERING Veilige parkering is ook beskikbaar tydens oggenderedienste op die terrein van die Laerskool Anton van Wouw, h/v Langeen Deystraat. 5

JAARGANG 53 NO Mei 2016

JAARGANG 53 NO Mei 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 20 22 Mei 2016 EREDIENS VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Vanoggend se Erediens voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal volgende Sondag 29 Mei. Die nabetragtingsdiens

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 36 11 September 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 3 & 4 Ouderlinge: Willie Enslin en Gerhardt Koekemoer Diaken: Jaco Lindeboom Volgende Sondag Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer

Nadere informatie

Waterkruik. DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux

Waterkruik. DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux Waterkruik JAARGANG 54 NO 1 15 Januarie 2017 DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux Sondag 22 Januarie Wyke 15 & 16 Ouderlinge: Johan

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Junie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Junie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 23 18 Junie 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier van der Merwe Diaken: Arno Jeffrey Volgende Sondag: Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Maart 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Maart 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 11 26 Maart 2017 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Dr. Douw vertrek more tot Dinsdag 4 April na Brasilië om in opdrag van die Deputate Ekumeniese Sake, as GKSA- afgevaardigde, die Sinode

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 9 & 10 Ouderlinge: Jasper Steyn en Charles Horn Diaken: Dian van der Walt Volgende Sondag: Wyke 11 & 12 Ouderlinge: Jantus van der Linde

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017 EREDIENSTE VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Vandag se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal volgende Sondag 26 Februarie

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 27 15 Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr Douw en dr Malan van Rhyn, wat as afgevaardigdes van die Sinode die Algemene vergadering van die Presbyterion Church of Mexico bywoon,

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Mei AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Mei AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 19 20 Mei AD 2018 EREDIENS VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Vandag se erediens is n voor-bereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal, volgende Sondag 27 Mei. DIENSBEURTE

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 3 & 4 Ouderlinge: Willie Enslin en Gerhardt Koekemoer Diaken: Jacques Tredoux Volgende Sondag: Wyk 5 & 6 Ouderlinge: Daniël du Plessis

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO Maart 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO Maart 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 11 30 Maart 2014 WYKSBEURTE Vandag Wyke 13e&14a Oudle.: Jan Trollip en Rudi Delport Diaken: James Slabbert Volgende Sondag: Wyke 14c&e Oudle.: Jan du Preez en Gerrit Broos Diaken:

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 35 7 September 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 35 7 September 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 35 7 September 2014 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 20 & 21 Oudle.: Johan Basson en Johan Stronkhorst Diaken: Eddie Trollip Volgende Sondag: Wyke 22 & 23 Oudle.: Douw Breed en Ruan van

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader, Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader, al my hulde bring. Lied 171:2 Heilig, heilig, heilig,

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 37 18 September 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier v d Merwe Diaken: Rina Malan Volgende Sondag Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt en

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr Douw en Elize is met vakansie in Italië. Elize keer na Suid-Afrika terug wanneer dr Douw en dr Malan van Rhyn op Woensdag 11 Julie

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 57 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

HABAKUK 3: Ook: Ps 73 : 10

HABAKUK 3: Ook: Ps 73 : 10 HABAKUK 3:17-18 18 Votum Seën Psalm 31 : 17, 18, 19 Gebed Psalm 27 : 6 Skriflesing: Habakuk 3 (AV 1983/91) Teks: Habakuk 3:17-19 (AV 1983/91) Preek: Wie glo, jubel nogtans Gebed Kollekte Skrifberyming

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Mei 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Mei 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 20 28 Mei 2017 EREDIENS VANDAG Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die nabetragtingsdiens vind direk na die nagmaalviering plaas as deel van die erediens. Daar sal dus vanaand

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus 2 Petrus Aangebied deur dr. Douw Breed Aanbieding 1 Agtergrond Tema van 2 Petrus 1:1 Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015

Waterkruik. JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015 Waterkruik JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015 WYKSBEURTE Vandag: Wyk 19 & 21 Oudle.: Tinus Erasmus en Johan Stronkhorst Diaken: Wernd van Staden Volgende Sondag: Wyk 22&23 Oudle.: Douw Breed jnr. en Ruaan

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Oktober 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Oktober 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 43 30 Oktober 2016 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Volgende Sondagoggend se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal Sondag 13 November 2016.

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11) Les 14 vir 30 September 2017 Paulus se slotrede is eintlik 'n oproep tot die Galasiërs. Paulus was soos 'n herder wat vir sy kudde sorg. Hy wou die waarhede van die geloof in die Galasiërs se gedagtes

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8) Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8) Teks: Verskeie & HK Sondag 8 Inleiding Geliefdes, die Drie-eenheid van God is seker van die meeste moeilike dinge om te verstaan, en gewoonlik van

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Augustus 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Augustus 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 33 27 Augustus 2017 EREDIENS VANDAG Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die nabetragtingsdiens sal direk na die oggenddiens, as deel daarvan, plaasvind. Daar sal dus vanaand

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Les 1 vir 7 Oktober 2017 Les 1 vir 7 Oktober 2017 Hierdie kwartaal bestudeer ons die boek Romeine. Eerstens, dit is goed om te weet hoe Paulus die skrywer verwant is aan die Christene wat in die belangrikste stad van daardie tyd

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO April AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO April AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 15 22 April AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 15 & 16 Ouderlinge: Johan Mienie en Johan Hoogendyk Diakens: Marjan van der Walt Volgende Sondag: Wyk 17 Ouderling: Piet Malan Diaken:

Nadere informatie

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13. 1 BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13. Openbaring 1:1-8: In die eerste verse vind ons die oorsprong van die boek Openbaring: God self! Hy het dit aan Jesus Christus gegee om dit verder deur te

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD Ons bid u die seën van die Here toe op die verkondiging van die Woord.

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD Ons bid u die seën van die Here toe op die verkondiging van die Woord. Waterkruik JAARGANG 55 NO 28 22 Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr. Douw keer vandag terug vanaf Mexico. EREDIENS VANDAG Dr. Juan Mienie lei vandag beide eredienste. Ons bid u die seën van die Here

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels. 1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer Bybel vir Kinders bied aan Joshua neem Beheer Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

God eer Josef die slaaf

God eer Josef die slaaf Bybel vir Kinders bied aan God eer Josef die slaaf Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Storie 8 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3. SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps

Nadere informatie

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig! Kersliedere Jesus is die Ewige Lig! LB 355:1 Al was ek nie daar nie Al was ek nie daar nie - ek weet dit is waar: die krip en Maria met die Kindjie by haar. Dis of ek die engel die boodskap hoor bring

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017 EREDIENSTE VANDAG Vandag word die Heilige Nagmaal gevier. Die nabetragting sal direk na die nagmaalviering volg. Daar sal dus nie n aanddiens wees nie. DIENSBEURTE

Nadere informatie

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture Woord van God, Woord van die lewe, Woord vir ewig vas en waar, Woord onfeilbaar en verhewe waarin God Hom openbaar! L 255:1 (vervolg) Woord betroubaar,

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Jakobus 4a Tema: toets van wêreldliefde / begeertes. Wat het jy?

Jakobus 4a Tema: toets van wêreldliefde / begeertes. Wat het jy? 1 Jakobus 4a Tema: toets van wêreldliefde / begeertes. Wat het jy? Lees Jakobus 3:13 14:10 Wat het jy? Het jy die regte bloed, velkleur, selfoon, motor, huis, werk, kerk, geloof, dade. Het jy iets wat

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

1 TESSALONISENSE 5:25

1 TESSALONISENSE 5:25 1 TESSALONISENSE 5:25 Votum Seën Psalm 9 : 1, 8 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20 : 1-17 (AV 1983/91) Psalm 1 : 4 Gebed Skriflesing: 1 Tessalonisense 5:12-28 (AV 1983/91) Teks: 1 Tessalonisense

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

23 Nadat hy hulle deur die rivier gevat het, het hy ook alles wat hy besit, laat deurgaan.

23 Nadat hy hulle deur die rivier gevat het, het hy ook alles wat hy besit, laat deurgaan. Gen32:22-32 Die nag het hy opgestaan en sy twee vrouens en sy twee persoonlike slavinne en sy elf kinders gevat en deur Jabbokdrif gegaan. 23 Nadat hy hulle deur die rivier gevat het, het hy ook alles

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 2 19 Januarie 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 2 19 Januarie 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 2 19 Januarie 2014 WYKSBEURT Vandag Wyke 13f & 14a Oudle.: Jan Trollip en Rudi Delport Diaken: Nico Janse van Rensburg Volg Sondag: Wyke 14c & 14e Oudle: Jan du Preez en Gerrit

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6:12-20 TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1 TEMA: Ook ons liggame behoort aan die Here Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 104 : 8, 9, 20 Skrifberyming 24 (1-1) : 7 2 Party mense

Nadere informatie

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman Lees Openbaring 21:1 8 Eerste paar verse van hoofstuk 21: Spanning tussen die reeds en die nog nie. Die nuwe Jerusalem, die stad, is besig om neer te daal

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Storie 37 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO November 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO November 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 46 23 November 2014 WYKSBEURTE Vandag: Wyk 21 & 22 Oudle.: Johan Stronkhorst Douw Breed jnr. Diaken: Jaco Lindeboom Volgende Sondag: Wyk 23 & 1 Oudle.: Ruaan van Wyk Corrie Skinner

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN Vrygewige Genade OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN VryGeleenthede om die evangelie in die Vaaldriehoek te bedien is reg rondom ons! Dra by om die Evangelie te bedien! Ons is n Verloste Familie

Nadere informatie

Fontein van die lewe. Liturgie

Fontein van die lewe. Liturgie Fontein van die lewe Teks vir die preek:... want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig. Laat u goedertierenheid voortduur vir die wat U ken, en u geregtigheid vir die opregtes van

Nadere informatie

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Kobus Kok ʼn Leser vra: Wat is die rol van God die Vader in die gelowige se lewe vandag? Wat is die rol van God

Nadere informatie

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 9:6-7 (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens: Afkondigings Stilte Erediens: Votum Groetseën Sing:

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 26 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

Dagbreek met God uitgegee deur Carpe Diem Media

Dagbreek met God uitgegee deur Carpe Diem Media Dagbreek met God uitgegee deur Carpe Diem Media 2016 Carpe Diem Media Eerste uitgawe, eerste druk 2016 ISBN 978-1-43220-621-5 Eboek ISBN 978-1-43220-630-7 Setwerk Monica Pieterse Redigeerder Ria van der

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 29 3 Augustus 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 29 3 Augustus 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 29 3 Augustus 2014 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 8 & 9 Oudle.: Giel de Lange en Jasper Steyn Diaken: Hendrik Coetzee Volgende Sondag: Wyke 11 & 12 Oudle.: Jantus van der Linden en Johan

Nadere informatie

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Les 2 vir 13 Oktober 2018 Les 2 vir 13 Oktober 2018 God wil hê dat sy mense verenig moet wees. Om God se wil te gehoorsaam, is noodsaaklik om eenheid te bereik. Wanneer ons verenig is, vul dit die Kerk met vreugde en voorspoed

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO November 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO November 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 46 26 November 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 23 & 24 Ouderlinge: Herman Hamersma en Tjibbe Spoelstra Diaken: Loutjie Coetzee Volgende Sondag: Wyke 1 & 2 Ouderlinge: Corrie Skinner

Nadere informatie