Waterkruik. JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Waterkruik. JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017"

Transcriptie

1 Waterkruik JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017 EREDIENSTE VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Vandag se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal volgende Sondag 26 Februarie Die nabetragting sal direk na die nagmaalviering volg. Daar sal dus nie n aanddiens wees nie. DIENSBEURTE Vandag: Wyke 23 & 24 Ouderlinge: Herman Hamersma en Tjibbe Spoelstra Diaken: Yoané Penning Sondag 26 Febr. Wyke 25 & 26 Ouderlinge: Pieter du Plooy en Grandi Theunissen Diaken: Hendrik Coetzee KOLLEKTE BY DIE DEURE Vandag Teologiese Studentekas Doel: Om studente wat aan die Teologiese Skool te Potchefstroom studeer, finansieel met beurse te help sodat die Gereformeerde leer uitgebou en verkondig kan word. Volgende Sondag: Emeritaatsversorging Doel: Om die emerituspredikante, -weduwees en -wese van die Gereformeerde Kerke met lewensonderhoud en mediese bystand eervol te help versorg. TEESKINKBEURTE Baie dankie aan die susters van wyk 11 wat vanoggend o.l.v. Inka Wepener tee en koffie bedien. Volgende Sondag vind die gemeente-ete na die erediens plaas. Maandag Katkisasie vir hoërskoolleerders soos gereël Woensdag: 18:00 Diakensvergadering 19:00 Ouderlingevergadering 1

2 Donderdag Bybelstudiegroepe 08:30 Groep 1: In die Konsistorie 09:30 Groep by Nasarethhuis 10:15 Groep 2: In die Konsistorie (Dié groep behandel Joh.4:1-26 ) 18:30 Bybelstudiegroep by die Pastorie 19:30 Kerkjeugaksie vir jongmense tot ongeveer 30 jaar: in die Pastorie Groep 1 en die 18:30-groep behandel die komende Sondag se preek. Groep 2 se Bybelverse sal telkens op die webwerf aangedui word en per SMS bekend gemaak word. DIAKENSVERGADERING Die diakens vergader Woensdag 22 Februarie 2017 om 18:00 in die kerk. OUDERLINGEVERGADERING Die ouderlinge vergader op Woensdag 22 Februarie 2017 om 19:00 in die saal. Ons bid dat die Here hierdie vergaderings sal seën. VERJAARSDAE Ons wens die volgende broeders, susters en kinders van harte geluk met hulle verjaarsdae. Ons bede is dat die nuwe lewensjaar vir julle en julle geliefdes vreugde en ryke seën sal inhou. Mag barmhartigheid, vrede en liefde in oorvloed aan julle geskenk word. Judas: 2 Vandag Sr. Jany Landsberg Sr. Anna-Marie Trollip Maandag 20 Februarie Isabeau Malan (2) Dinsdag 21 Februarie Sr. Tobia Steyn Woensdag 22 Februarie Sr. Elize Breed Sr. Santa Josling Br. Willem Vorster

3 Donderdag 23 Februarie Sr. Olive Beeton Henru Smit (2) Vrydag 24 Februarie Sr. Elsie de Lange Sr. Lisl Lindeboom Br. Tjibbe Spoelstra Saterdag 25 Februarie Br. Frans Bekker Br. Johannes Dreyer Sr. Nelie Enslin Hartlik geluk aan sr. Olive Beeton wat Donderdag haar 91ste verjaardag vier. Mag die Here u ryklik seën in die nuwe lewensjaar en u elke dag naby wees. Ons wens u n mooi dag saam met u geliefdes toe. MEELEWING Vanoggend word die verbondskindjie, Johannes, van Theo en Cecilia Kumm gedoop. Mag die Here aan julle die krag en genade verleen om hom en Catharine in sy verbond op te voed en tot eer van Sy naam. Hartlik geluk, ook aan die grootouers en familie. Mag hy vir julle baie vreugde bring en geseënd wees Sr. Thea van der Walt het Donderdag n rugoperasie ondergaan in die Midstream Mediclinic. Ons bid jou spoedige en volkome herstel toe. Mag jy elke dag bietjie sterker voel en minder pyn ervaar Br. Eben Kruger is steeds baie ernstig siek in die intensiewesorgeenheid van die Meulmedhospitaal. Ons bid jou en Redena en die gesin krag en sterkte toe Met skok en hartseer maak ons bekend dat Sr. Rina Wilken se jongste dogter Melissa (33), Vrydag oorlede is a.g.v. n bloedklont. Ons dra Jacques, haar eggenoot, Rina, , Nic & Evita (haar suster) en Wilks (haar broer) & Liesl aan God se genade op. Mag God julle ryklik vertroos en vashou in sy liefde en genade. Ons bid Srs. Bets Coetzee, Michelle Fogwill, Emmie van der Schyff, Tryntje Muller en Br. Okkie van der Schyff krag en sterkte toe vir elke dag. Mag die Here die behandeling wat julle ontvang, seën. 3

4 "Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Matteus 11:28 TRANSORANJE INSTITUUT VIR BUITENGEWONE ONDERWYS Hierdie Instituut vier vanjaar hulle 74ste bestaansjaar. Die Diakonie het besluit om n spesiale kollekte onder die erediens op Sondag 26 Februarie 2017 vir dié Instituut af te sonder. PRESIDENT KRUGERKINDERHUIS IN REDDERSBURG Dit is weer tyd vir ons jaarlikse projek en hierdie jaar kom die Kinderhuis in Reddersburg aan die beurt. Ons brei weer mussies en serpe. R20 per 50gram en patrone is beskikbaar by Ria Stoker ( ) Baie dankie by voorbaat vir al die hulp. Ria Stoker. SOLI DEO GLORIA BELYDENISAFLEGGING 12 FEBRUARIE 2017 Aan Ds Douw Breed, kategete, susters en gemeentelede van die Gereformeerde Kerk Waterkloofrand: BAIE DANKIE. Dankie aan Ds Douw wat n pad stap met katkisante en uiteindelik n Belydenisklas leer hoe om fiets te ry en aan te hou trap, oftewel leer en groei in die geloof. Dankie aan elke kategeet, onder leiding van Theunis Tredoux, wat ons kinders begelei in die proses om uiteindelik openlik voor God en die gemeente hul geloof te bely. Dankie aan Nienke wat so in die stilligheid allerhande reёlings tref sodat dit uiteindelik lyk of alles maar net so maklik gebeur. 4

5 Dankie aan Elize en die Susters vir heerlike tee en eetgoed na die erediens sodat ons as ouers saam met grootouers, familie en vriende die geleentheid het om ons vreugde en dankbaarheid te deel. Dankie aan elke gemeentelid wat deur die loop van baie jare met ons doen en late as gesin meeleef. Ons het julle liefde en omgee weer tasbaar beleef tydens Mart-Marié se Belydenisaflegging. Vir ons as gesin is dit n voorreg om deel te wees van die Gemeente van Waterkloofrand. Uiteindelik kan ons maar net sê Soli Deo Gloria. Johan en Sandra Reynders (Fotos van die jongmense kan besigtig word op die webwerf) HERVORMING-500 : Voorlopers van die Hervorming (2) In hierdie tweede artikel oor invloedryke persone wat die veld vir die Hervorming voorberei het, noem ons kortliks die bydraes wat Wycliff en Johannes Huss gelewer het. Wycliff is ongeveer in 1324 in Engeland gebore. Van sy hand het heelwat geskrifte die lig gesien. Hy stel dit baie duidelik dat die Heilige Skrif die enigste reël vir geloof en wandel is en dat al die lede van die kerk die reg het om dit te ondersoek. Hy het die opperheerskappy van die pous veroordeel en ook o.a. die aflaat, die leer van verdienstelikheid van goeie werke en die vagevuur. n Belangrike resultaat van sy arbeid was die vertaling van die Bybel in Engels. Johannes Huss is in 1373 in Boheme (Tsjeggië met die hoofstad Praag) gebore. Hy het reeds vroeg in sy lewe verkondig dat daar baie misbruike in die kerk teenwoordig is en dat hervorming noodsaaklik was. Hy het in sy lewe aanhou protesteer teen die priesterheerskappy en die sedeloosheid in die kerk. Hy is oor alles wat hy gedoen het ter dood veroordeel en het in 1415 op die brandstapel gesterf. ALLERLEI WEERSPREEK WETENSKAPLIKE FEITE DIE BYBEL? Prof. Dr. John Byl, afgetrede professor van die Trinity Western Universiteit, besoek die Gereformeerde Kerk Wonderboompoort op Sondagaand, 5 Maart Hy bespreek dié baie aktuele vraag ná die aanderediens. HET JY GEWEET DAT ONS OP 10 FEBRUARIE DIE 158 STE BESTAAN VAN DIE GKSA HERDENK HET? 5

6 Op 10 Februarie 1859 kom 300 volwassenes in Rustenburg onder n seringboom bymekaar om hulle eie gemeente te stig. (Sommige bronne verwys ook na 11 Februarie 1859 as die stigtingsdatum) Naam: 12 Februarie 1859 in n brief aan die Staatspresident word verwys na die kerk as: de Gereformeerde Kerk in dezen land. 14 Februarie 1859 in n brief aan die Ned Hervormde kerk: de Gereformeerde Kerk in de Zuid Afrikaansche Republiek. Op16 April 1859: De Gereformeerde Kerk in ZAR. Eindelik in Januarie 1985 word die naam Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika as die amptelike naam deur die Sinode goedgekeur. Afkorting van die kerk se naam: GKSA. Die eerste predikant was Ds Dirk Postma. Agtergrond van die GKSA kerkseël Het jy geweet dat die Sinode van 1888 die volgende oor die kerklike seël besluit het: 1. De Synode besluit een algemeen kerklijk zegel aan te schaffen, maar het symbool en randschrift zal de Synode zelve bepalen 2. De Synode besluit te nemen het symbool van de Moeder Kerk in Nederland met het onderschrift: de poorten der hel zullen dezelve niet overweldigen, en boven: De Gereformeerde Kerk in Zuid Afrika 3. Sinode 1927 besluit met betrekking tot die naam van die kerk dat geen verandering gemaak word as alleen n vertaling in Afrikaans: Die Gereformeerde Kerk in Suid Afrika en dat die sinspreuk op die kerkseël vertaal sal word na: Die poorte van die hel sal dit nie oorweldig nie Sinode 1964 neem kennis van verskeie variasies van die kerkseël en word die saak verwys na deputate om te rapporteer aan die volgende sinode. 6. Sinode 1967 aanvaar die kerkseël soos dit tans in gebruik is. Vir die volledige verhaal van die kerkseël besoek die webblad van die GKSA by Kliek op Wie is ons by GKSA, het jy geweet 6

7 TOER NA ISRAEL EN JORDANIË : 9 tot 20 Desember 2017: Ds. Malan van Rhyn reël ʼn toer na die twee lande in samewerking met Seagull Toere. Dit sluit o.a. die vliegkaartjie, luukse hotelverblyf en twee etes op ʼn dag in. Volledige inligting kan aangevra word by mvanrhyn@telkomsa.net of Raadpleeg ook Seagull Toere se webblad by Ons lewe maar sewentig jaar, of, as ons baie sterk is, tagtig en die is vol swaarkry en leed. Dit is gou verby, ons vlieg na ons einde toe. Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid kan bekom.. Laat ons die goedheid van die Here ons God belewe: Hou die werk van ons hande in stand, ja, die werk van ons hande, hou dit in stand. Psalm ; 17 (Afrikaans 1933/53-vertaling) PREDIKANT SKRIBA Dr. Douw Breed Eddie Trollip Duikerlaan MONUMENTPARK FUNKSIONARISSE VAN DIE GEMEENTE ATTESSKRIBA OUDL SKRIBA Tinus Erasmus Corrie Skinner VOORSITTER DIAK. ORRELIS Loutjie Coetzee Ansie Wichmann e-pos kerk:nwgkw@telkomsa.net webwerf: Op die webwerf kan u etlike jare se preeksketse van dr. Douw lees en daar is ook skakels wat u neem na oudio- en videouitsendings van eredienste van die afgelope tyd. SONDAGKOSTER: André Els: WEEKKOSTER: Nienke vd Walt: KANTOOR: Nienke vd Walt en KANTOORURE:

8 Donderdag en Vrydag: 9 12vm. U kan egter enige tyd die kantoor skakel en jou oproep sal beantwoord word omdat die telefoon deurgeskakel is na die selfoon. BANKBESONDERHEDE Kerk: ABSA : Gereformeerde Kerk Waterkloofrand Rek no Diakens: ABSA: Diakonie Spaar Rek. No PARKERING Veilige parkering is ook beskikbaar tydens oggenderedienste op die terrein van die Laerskool Anton van Wouw, h/v Lange- en Deystraat. PREEKVERDUIDELIKINGS Tydens oggenddienste word die preek van die oggend vir die kindertjies vanaf 4 jaar tot in Graad 4 deur n suster in die Saal verduidelik. Dit vind net plaas as dr Douw preek en nie gedurende vakansies en langnaweke nie. Dit word slegs tydens die preek en onder toesig van die beurtouderling gedoen. 8

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier van der Merwe Diaken: Mari de Beer Sondag 27 Maart Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt en

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Maart 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Maart 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 11 26 Maart 2017 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Dr. Douw vertrek more tot Dinsdag 4 April na Brasilië om in opdrag van die Deputate Ekumeniese Sake, as GKSA- afgevaardigde, die Sinode

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Junie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Junie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 23 18 Junie 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier van der Merwe Diaken: Arno Jeffrey Volgende Sondag: Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt

Nadere informatie

Waterkruik. DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux

Waterkruik. DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux Waterkruik JAARGANG 54 NO 1 15 Januarie 2017 DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux Sondag 22 Januarie Wyke 15 & 16 Ouderlinge: Johan

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 3 & 4 Ouderlinge: Willie Enslin en Gerhardt Koekemoer Diaken: Jacques Tredoux Volgende Sondag: Wyk 5 & 6 Ouderlinge: Daniël du Plessis

Nadere informatie

JAARGANG 53 NO Mei 2016

JAARGANG 53 NO Mei 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 20 22 Mei 2016 EREDIENS VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Vanoggend se Erediens voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal volgende Sondag 29 Mei. Die nabetragtingsdiens

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 36 11 September 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 3 & 4 Ouderlinge: Willie Enslin en Gerhardt Koekemoer Diaken: Jaco Lindeboom Volgende Sondag Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017 EREDIENSTE VANDAG Vandag word die Heilige Nagmaal gevier. Die nabetragting sal direk na die nagmaalviering volg. Daar sal dus nie n aanddiens wees nie. DIENSBEURTE

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 9 & 10 Ouderlinge: Jasper Steyn en Charles Horn Diaken: Dian van der Walt Volgende Sondag: Wyke 11 & 12 Ouderlinge: Jantus van der Linde

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Mei AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Mei AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 19 20 Mei AD 2018 EREDIENS VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Vandag se erediens is n voor-bereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal, volgende Sondag 27 Mei. DIENSBEURTE

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Mei 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Mei 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 20 28 Mei 2017 EREDIENS VANDAG Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die nabetragtingsdiens vind direk na die nagmaalviering plaas as deel van die erediens. Daar sal dus vanaand

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Augustus 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Augustus 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 33 27 Augustus 2017 EREDIENS VANDAG Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die nabetragtingsdiens sal direk na die oggenddiens, as deel daarvan, plaasvind. Daar sal dus vanaand

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Oktober 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Oktober 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 43 30 Oktober 2016 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Volgende Sondagoggend se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal Sondag 13 November 2016.

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 27 15 Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr Douw en dr Malan van Rhyn, wat as afgevaardigdes van die Sinode die Algemene vergadering van die Presbyterion Church of Mexico bywoon,

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO April AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO April AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 15 22 April AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 15 & 16 Ouderlinge: Johan Mienie en Johan Hoogendyk Diakens: Marjan van der Walt Volgende Sondag: Wyk 17 Ouderling: Piet Malan Diaken:

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015

Waterkruik. JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015 Waterkruik JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015 WYKSBEURTE Vandag: Wyk 19 & 21 Oudle.: Tinus Erasmus en Johan Stronkhorst Diaken: Wernd van Staden Volgende Sondag: Wyk 22&23 Oudle.: Douw Breed jnr. en Ruaan

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD Ons bid u die seën van die Here toe op die verkondiging van die Woord.

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD Ons bid u die seën van die Here toe op die verkondiging van die Woord. Waterkruik JAARGANG 55 NO 28 22 Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr. Douw keer vandag terug vanaf Mexico. EREDIENS VANDAG Dr. Juan Mienie lei vandag beide eredienste. Ons bid u die seën van die Here

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr Douw en Elize is met vakansie in Italië. Elize keer na Suid-Afrika terug wanneer dr Douw en dr Malan van Rhyn op Woensdag 11 Julie

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 35 7 September 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 35 7 September 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 35 7 September 2014 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 20 & 21 Oudle.: Johan Basson en Johan Stronkhorst Diaken: Eddie Trollip Volgende Sondag: Wyke 22 & 23 Oudle.: Douw Breed en Ruan van

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO Maart 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO Maart 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 11 30 Maart 2014 WYKSBEURTE Vandag Wyke 13e&14a Oudle.: Jan Trollip en Rudi Delport Diaken: James Slabbert Volgende Sondag: Wyke 14c&e Oudle.: Jan du Preez en Gerrit Broos Diaken:

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 2 19 Januarie 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 2 19 Januarie 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 2 19 Januarie 2014 WYKSBEURT Vandag Wyke 13f & 14a Oudle.: Jan Trollip en Rudi Delport Diaken: Nico Janse van Rensburg Volg Sondag: Wyke 14c & 14e Oudle: Jan du Preez en Gerrit

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO November 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO November 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 46 23 November 2014 WYKSBEURTE Vandag: Wyk 21 & 22 Oudle.: Johan Stronkhorst Douw Breed jnr. Diaken: Jaco Lindeboom Volgende Sondag: Wyk 23 & 1 Oudle.: Ruaan van Wyk Corrie Skinner

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 37 18 September 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier v d Merwe Diaken: Rina Malan Volgende Sondag Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt en

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

NO 21. Dr Douw. op die. Vandag: 3 & 4 Enslin. Vandag: Doel: Om. Doel: Om

NO 21. Dr Douw. op die. Vandag: 3 & 4 Enslin. Vandag: Doel: Om. Doel: Om Waterkruik JAARGANG 54 NO 21 4 Junie 2017 EREDIENS VANDAG Dr Douw het naweekverlof. Vanoggend se erediens word deur ds Gerrit Kruger van v die GK Centurion gelei en die aanderediens deur ds Petrus van

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO November 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO November 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 45 13 November 2016 EREDIENS VANDAG Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die Nabetragtingsdiens volg direk na die oggenddiens as deel daarvan. EREDIENS VANAAND Vanaand sal

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 29 3 Augustus 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 29 3 Augustus 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 29 3 Augustus 2014 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 8 & 9 Oudle.: Giel de Lange en Jasper Steyn Diaken: Hendrik Coetzee Volgende Sondag: Wyke 11 & 12 Oudle.: Jantus van der Linden en Johan

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO November AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO November AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 44 18 November AD 2018 EREDIENS VANDAG Vanoggend word die Heilige Nagmaal gevier. Die nabetragting volg direk na die oggenderediens. Daar sal dus vanaand geen erediens wees nie.

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Junie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Junie AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 24 24 Junie AD 2018 Dr. DOUW IN DIE BUITELAND Dr Douw en dr Malan van Rhyn het verlede Dinsdag vertrek na Hongarye en Romenië om, in opdrag van die Sinode se Deputate Ekumeniese

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 50 NO Mei 2013

Waterkruik. JAARGANG 50 NO Mei 2013 Waterkruik JAARGANG 50 NO 20 19 Mei 2013 EREDIENS VANDAG Vandag se diens is n voorbereidingdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal volgende Sondag. EREDIENS VOLGENDE SONDAG Volgende Sondag

Nadere informatie

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 6:3-4 (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Skrifberyming 8-3 Sing: Lied 510:1,2,3,4

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 12 6 April 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 12 6 April 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 12 6 April 2014 WYKSBEURTE Vandag Wyke 14c & e Oudle.: Jan du Preez en Gerrit Broos Diaken: Elaine Slabbert Volgende Sondag: Wyke 16 & 17 Oudle.: Hannes de Beer en Tinus Erasmus

Nadere informatie

Gereformeerde Kerk Mosselbaai

Gereformeerde Kerk Mosselbaai Januarie 2018 2017 1 Nuwejaarsdag 2 3 4 5 6 7 Teol Skool Biblioteek Hartenbos 1, 2 en 3 8 9 Algemene Sinode begin 10 11 12 13 14 Pro Eclesia Seemeeupark 1 & 2 Voorbaai 15 16 17 Skole heropen Kenani B4

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8) Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8) Teks: Verskeie & HK Sondag 8 Inleiding Geliefdes, die Drie-eenheid van God is seker van die meeste moeilike dinge om te verstaan, en gewoonlik van

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Les 1 vir 7 Oktober 2017 Les 1 vir 7 Oktober 2017 Hierdie kwartaal bestudeer ons die boek Romeine. Eerstens, dit is goed om te weet hoe Paulus die skrywer verwant is aan die Christene wat in die belangrikste stad van daardie tyd

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

God eer Josef die slaaf

God eer Josef die slaaf Bybel vir Kinders bied aan God eer Josef die slaaf Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Storie 8 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60. Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Storie 6 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Preek God se genade voed jou op om onberispelik te wees

Preek God se genade voed jou op om onberispelik te wees 1 Preek God se genade voed jou op om onberispelik te wees (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 9 September 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens: Sing: Oowinningslied

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO November 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO November 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 46 26 November 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 23 & 24 Ouderlinge: Herman Hamersma en Tjibbe Spoelstra Diaken: Loutjie Coetzee Volgende Sondag: Wyke 1 & 2 Ouderlinge: Corrie Skinner

Nadere informatie

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 11:36 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Psalm 150-1:1,2,3 Sing: Psalm 99-1:1,2,5 Sing: Psalm

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 26 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman Lees Openbaring 21:1 8 Eerste paar verse van hoofstuk 21: Spanning tussen die reeds en die nog nie. Die nuwe Jerusalem, die stad, is besig om neer te daal

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader, Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader, al my hulde bring. Lied 171:2 Heilig, heilig, heilig,

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. waar die Gees lewens en gemeenskappe verander 9 Skole begin JANUARIE 209 Nuwejaar 2 3 4 5 6 (Doop) 7 Kerkkantoor open 8 9 Skole begin 0 Belydenisklaskamp 2 Belydenisklaskamp 3 Kleuterkerk Ouerontmoeting 08:30 Jnr Kategese Ouerontmoeting 09:30 Belydenisklaskamp

Nadere informatie

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 57 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, kersfees kom- gee aan God die eer. Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land,

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

JANUARIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

JANUARIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag JANUARIE 2017 2 3 4 5 6 7 1 Nuwejaarsdag Welkom 8 Diensbeurt: Wyk 6 Kollekte: Sustentasie Thabonggemeentes 9 10 11 Skole Open 12 13 14 15 Diensbeurt: Wyk 7 Tee: Wyk: 6 Katkisasie Opening 16 18:00 Susters

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

Jesus het aan Petrus gesê: en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk, net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel Les 6 vir 11 Augustus 2018 Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel deur na verskillende plekke

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag WYSNEUSIES OPEN. 19h00 Impakleiers 19h00 Leiersforum 18h30 Leiersgebed EHD 201 EHD 201 Januarie 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 2 3 4 5 6 7 Nuwe Jaar WYSNEUSIES OPEN 8 9 10 11 12 13 14 11H00 Predikante Forum Gebed Seminaar EA OPEN SKOLE OPEN 15 16 17 18 19

Nadere informatie

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Les 2 vir 13 Oktober 2018 Les 2 vir 13 Oktober 2018 God wil hê dat sy mense verenig moet wees. Om God se wil te gehoorsaam, is noodsaaklik om eenheid te bereik. Wanneer ons verenig is, vul dit die Kerk met vreugde en voorspoed

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Benodighede: Visse op karton afgerol en uitgeknip Skuifspelde Stok met tou en magneet Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Wenke: Lees die VERLOOP hier onder deur en maak

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie