JAARGANG 53 NO Mei 2016

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "JAARGANG 53 NO Mei 2016"

Transcriptie

1 Waterkruik JAARGANG 53 NO Mei 2016 EREDIENS VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Vanoggend se Erediens voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal volgende Sondag 29 Mei. Die nabetragtingsdiens sal direk na die nagmaalsdiens volg as deel van die erediens. WYKSBEURTE Vandag: Wyke 19 & 20 Ouderlinge: Tinus Erasmus en Marthinus Erasmus Diaken: Rina Malan Sondag 29 Mei Wyke 22 & 23 Ouderlinge: Herman Hamersma en Theo le Roux Diaken: Eddie Engelbrecht KOLLEKTE BY DIE DEURE Vandag: Teologiese Skool Biblioteek Doel: Om boeke vir studiedoeleindes en naslaanwerke by die Jan-Lion Cachetbiblioteek van die Teologiese Skool van Potchefstroom aan te koop. Volgende Sondag: Emeritaatsversorging Doel: Om die emerituspredikante, -weduwees en wese van die Gereformeerde Kerke met lewensonderhoud en mediese bystand eervol te help versorg. TEESKINKBEURTE Baie dankie aan die susters van wyk 6 wat vanoggend o.l.v. Ansie Heymans tee en koffie bedien. Volgende week sal daar a.g.v. die viering van die Heilige Nagmaal geen tee en koffie na kerk bedien word nie. DIAKENSVERGADERING Die diakens vergader eerskomende Woensdag 25 Mei 2016 om 18:00 in die kerk. OUDERLINGEVERGADERING 1

2 Die ouderlinge vergader eerskomende Woensdag 25 Mei 2016 om 19:00 in die saal. U voorbidding vir die Here se seën op die vergaderings word gevra. Bybelstudie Donderdag 08:30 Groep 1: In die Konsistorie 10:00 Groep 2: In die Konsistorie 18:30 Bybelstudiegroep by die Pastorie 19:30 Kerkjeugaksie vir jongmense tot ongeveer 30 jaar: in die Pastorie VERJAARSDAE Ons wens die volgende broeders, susters en kinders van harte geluk met hulle verjaarsdae. Ons bede is dat die nuwe lewensjaar vir julle en julle geliefdes vreugde en ryke seën sal inhou. Deurgrond my, o God, en ken my hart, toets my en ken my gedagtes;... en lei my op die ewige weg! Psalm 139:23-24 Vandag Kirsten Louw (7) Sr. Marietjie Robbertse Br. Jan Trollip Dinsdag 24 Mei Sr. Elna Spoelstra Vrydag 27 Mei Br. Florie Kotzee Markus Myburgh (12) Saterdag 28 Mei Br. Jan Kleynhans Br. Gerhardt Koekemoer Sr. Marie Scholtemeijer Sr. Ester van der Merwe Hierdie week is daar 3 lidmate wat hulle spesiale verjaarsdae vier. Sr. Marietjie Robbertse vier vandag haar 94ste verjaardag. Br. Florie Kotzee vier Vrydag sy 91ste verjaardag en sr. Ester van der Merwe vier Saterdag haar 93ste verjaardag. 2

3 Hartlik geluk aan julle aldrie. Mag die Here julle elke dag in Sy genade aansien en julle ryklik seën met goeie gesondheid en vrede. MEELEWING Sr. Drieks Snyman sterk tuis aan nadat sy in n motorongeluk betrokke was Sr. Bets Coetzee is in LCM hospitaal nadat sy geval het en haar heup gebreek het. Sy is baie siek. Dit gaan ook nie goed met Br. Coen Coertze nie. Hy het longkanker en verswak vinnig Ons vra u voorbidding vir hulle en ook vir die ander siekes in die gemeente. Mag die Here aan hulle krag en genade gee vir elke dag. Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan. Efesiërs 6: 13 BEROEPENUUS BEROEPE ONTVANG Ds MJ Lourens (Thys) van Middelburg KP na Vaalpark. BEROEPE AANVAAR Ds C Jooste (Christiaan) van Wonderboompoort na Waterberg. NUWE SKRIBA VIR OUDERLINGE In die vorige uitgawe van die Waterkruik is gemeld dat br Corrie Skinner die funksie van skriba oorgeneem het. Die naam van die ouderling by wie hy oorgeneem het, is egter verkeerd aangedui. Br Corrie Skinner het by br Hannes de Beer oorgeneem. 3

4 ONTHOU: DIS VANDAG DIE 22 STE MEI!!! Daarom is dit ons GEMEENTE GESPREK. ONDERWERP: Orgaanskenking SPREKER: Marna Horn (werksaam by die weefselbank) WANNEER: VANDAG WAAR: In die saal. Daar is die heerlikste atmosfeer geskep, Kom ervaar dit! En kom geniet jou warm drankie saam met ietsie dekadent. Het jy toe gedink of jy n orgaanskenker wil wees? Aansoekvorms sal beskikbaar wees. Ons sien mekaar NOU-NOU. Kuierkafee Die kuierkafee gaan weer heerlik saamkuier op Dinsdag 31 Mei 2016: Waar: Kuierkafee in die Kerksaal Tyd: 10:00 Koste: Gratis Indien vervoer n probleem is, skakel met Hannie Kruger of An Venter Almal is hartlik welkom. 4

5 GEMEENTE PIEKNIEK In die skadu van die (bome) reënwolke en met die gesang van die (voëltjies) reën op die dak, het n groot groep van die gemeente op Saterdag 14 Mei piekniek gehou in die kerksaal. Maar moenie dink dat ons geesdrif gedemp was omdat ons inderhaas kerksaal toe moes gaan in plaas van Rietvleidam toe as gevolg van die welkome reën nie! Dit het gegons soos daar gekuier was! Elkeen kon sy eie hamburger pak volgens sy smaak en met n lekker wyntjie/sjerrie daarby was ons baie gou warm genoeg om dit te kon afrond met roomyshorinkies. Tjaart van der Walt het n praatjie met begeleide fotos en geluide gegee oor voëls wat in die Rietvleidam-omgewing voorkom. Ons wil graag dankie sê aan die IK kommissie, onder leiding van Elna Spoelstra, vir al die reëlings. U kan na foto s van ons mooi lidmate gaan kyk op ons webwerf (onder Aksies). Waterkloofrand Gereformeerde Kerk, Namens die President Kruger Kinderhuise wil ons net ons opregte dank uitspreek rakende die serpe en musse as skenking ontvang. Aangesien ons bedryfskostes op hierdie stadium n uitdaging is, is skenkings van hierdie aard vir ons van onskatbare waarde. U kan verseker wees dat die skenking sal gebruik word in die versorging van ons kinders. Dit is voorwaar n groot voorreg om die ondersteuning van Waterkloofrand Gereformeerde Kerk ten opsigte van President Kruger Kinderhuise te ervaar. Weereens baie dankie. Vriendelike Groete, President Kruger Kinderhuise Baie dankie aan almal wat saamgewerk het om weereens n suksesvolle projek vir die Kinderhuise o.l.v. Ria Stoker te kon afhandel. 5

6 PLANTE IN DIE BYBEL (2) Die volgende struike en bossies word in die Bybel genoem: Besembos I Konings 19:4 Dissels Genesis 3:18 Kapperkruid Prediker 12:5 Blomplante word in die volgende verse genoem: Affodil Hooglied 2:1 Lelie Hooglied 2:2 Veldblom Jesaja 40:6 Grasplante vind n mens in die volgende verse : Biesie Jesaja 9:13 Seegras Jona 2:5 Waterplante Job 40:6 NOOD IN DIE BLANKE PLAKKERSKAMP Soos u weet is een van ons projekte om hulp te verleen aan armes in die Wolmer gebied. Ons doen dit deur middel van ondersteuning aan die Wolmer Gemeenskapsprojek, `n goed georganiseerde projek wat uitstekende werk doen. Kom ons probeer om n groot hoeveelheid nie-bederfbare kos en ander goedere tot en met komende Sondag 29 Mei in te samel. Die volgende items word benodig: nie-bederfbare kos soos mieliemeel, droëbone, ertjies, lensies, pasta, rys, suiker, poeiermelk, tee, koffie, poeiersop, blikkies kos soos vis, bone, vleis (bully beef), groente, olie, meel, en ook toiletware en seeppoeier. Daar is ook altyd behoefte aan warm klere, komberse en skoene; enige huisraad soos meubels; eet- en kookgerei soos breekgoed, potte en panne, ens. 6

7 n Baie vriendelike versoek: moet asb nie klere of skoene skenk wat stukkend, vuil, met verf bemors is of gate in het nie, ook nie huishoudelike goedere wat stukkend is nie aangesien daar nie mense is wat dit kan regmaak nie. Alles wat geskenk word, moet bruikbaar wees. Daar is emmers in die kombuis beskikbaar wat u vooraf kan neem om u produkte in te sit. Daar sal n kartonhouer op die stoep voor die kantoor beskikbaar wees om die goedere, wat u bring, in te sit of u kan dit in die kombuis plaas. Baie dankie vir u oop hand! MOOTKAMP 2016 Kamptema: Waarna dors jy? Graad 7, 8 en 9-26 Junie tot 1 Julie Koste: R550 Graad 10, 11 en Junie tot 2 Julie Koste: R700 Skryf in op FUNKSIONARISSE VAN DIE GEMEENTE PREDIKANT SKRIBA Dr. Douw Breed Eddie Trollip Duikerlaan MONUMENTPARK ATTESSKRIBA OUDL SKRIBA Tinus Erasmus Corrie Skinner VOORSITTER DIAK. ORRELIS Arno Jeffrey Hannetjie Bezuidenhout e-pos kerk:nwgkw@telkomsa.net webwerf: Op die webwerf kan u etlike jare se preeksketse van dr. Douw lees en daar is ook skakels wat u neem na oudio- en videouitsendings van eredienste van die afgelope tyd. SONDAGKOSTER: André Els: WEEKKOSTER: Nienke vd Walt: KANTOOR: Nienke vd Walt en KANTOORURE: Donderdag en Vrydag: 9 12 U kan egter enige tyd die kantoor skakel en jou oproep sal beantwoord word omdat die telefoon deurgeskakel is na die selfoon. BANKBESONDERHEDE Kerk: ABSA : Gereformeerde Kerk Waterkloofrand Rek no Diakens: ABSA: Diakonie Spaar Rek. No

8 PARKERING Veilige parkering is ook beskikbaar tydens oggenderedienste op die terrein van die Laerskool Anton van Wouw, h/v Langeen Deystraat. 8

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 13 3 April 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier van der Merwe Diaken: Mari de Beer Sondag 27 Maart Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt en

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Maart 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Maart 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 11 26 Maart 2017 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Dr. Douw vertrek more tot Dinsdag 4 April na Brasilië om in opdrag van die Deputate Ekumeniese Sake, as GKSA- afgevaardigde, die Sinode

Nadere informatie

Waterkruik. DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux

Waterkruik. DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux Waterkruik JAARGANG 54 NO 1 15 Januarie 2017 DIENSBEURTE Sondag 15 Januarie Wyke 13 & 14 Ouderlinge: Piet Robbertse Rudi Delport Diaken: Jacques Tredoux Sondag 22 Januarie Wyke 15 & 16 Ouderlinge: Johan

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 35 9 September AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 3 & 4 Ouderlinge: Willie Enslin en Gerhardt Koekemoer Diaken: Jacques Tredoux Volgende Sondag: Wyk 5 & 6 Ouderlinge: Daniël du Plessis

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Junie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Junie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 23 18 Junie 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier van der Merwe Diaken: Arno Jeffrey Volgende Sondag: Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Mei AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Mei AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 19 20 Mei AD 2018 EREDIENS VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Vandag se erediens is n voor-bereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal, volgende Sondag 27 Mei. DIENSBEURTE

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 36 11 September 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 3 & 4 Ouderlinge: Willie Enslin en Gerhardt Koekemoer Diaken: Jaco Lindeboom Volgende Sondag Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 6 19 Februarie 2017 EREDIENSTE VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Vandag se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal volgende Sondag 26 Februarie

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 38 1 Oktober 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 9 & 10 Ouderlinge: Jasper Steyn en Charles Horn Diaken: Dian van der Walt Volgende Sondag: Wyke 11 & 12 Ouderlinge: Jantus van der Linde

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Oktober 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Oktober 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 43 30 Oktober 2016 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Volgende Sondagoggend se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal Sondag 13 November 2016.

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Mei 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Mei 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 20 28 Mei 2017 EREDIENS VANDAG Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die nabetragtingsdiens vind direk na die nagmaalviering plaas as deel van die erediens. Daar sal dus vanaand

Nadere informatie

NO 21. Dr Douw. op die. Vandag: 3 & 4 Enslin. Vandag: Doel: Om. Doel: Om

NO 21. Dr Douw. op die. Vandag: 3 & 4 Enslin. Vandag: Doel: Om. Doel: Om Waterkruik JAARGANG 54 NO 21 4 Junie 2017 EREDIENS VANDAG Dr Douw het naweekverlof. Vanoggend se erediens word deur ds Gerrit Kruger van v die GK Centurion gelei en die aanderediens deur ds Petrus van

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO Maart 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO Maart 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 11 30 Maart 2014 WYKSBEURTE Vandag Wyke 13e&14a Oudle.: Jan Trollip en Rudi Delport Diaken: James Slabbert Volgende Sondag: Wyke 14c&e Oudle.: Jan du Preez en Gerrit Broos Diaken:

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 27 15 Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr Douw en dr Malan van Rhyn, wat as afgevaardigdes van die Sinode die Algemene vergadering van die Presbyterion Church of Mexico bywoon,

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO November 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO November 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 46 23 November 2014 WYKSBEURTE Vandag: Wyk 21 & 22 Oudle.: Johan Stronkhorst Douw Breed jnr. Diaken: Jaco Lindeboom Volgende Sondag: Wyk 23 & 1 Oudle.: Ruaan van Wyk Corrie Skinner

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 35 7 September 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 35 7 September 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 35 7 September 2014 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 20 & 21 Oudle.: Johan Basson en Johan Stronkhorst Diaken: Eddie Trollip Volgende Sondag: Wyke 22 & 23 Oudle.: Douw Breed en Ruan van

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO November 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO November 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 45 13 November 2016 EREDIENS VANDAG Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die Nabetragtingsdiens volg direk na die oggenddiens as deel daarvan. EREDIENS VANAAND Vanaand sal

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Augustus 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Augustus 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 33 27 Augustus 2017 EREDIENS VANDAG Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die nabetragtingsdiens sal direk na die oggenddiens, as deel daarvan, plaasvind. Daar sal dus vanaand

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO September 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 37 18 September 2016 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 5 & 6 Ouderlinge: Dewald de Beer en Renier v d Merwe Diaken: Rina Malan Volgende Sondag Wyke 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der Walt en

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 7 26 Februarie 2017 EREDIENSTE VANDAG Vandag word die Heilige Nagmaal gevier. Die nabetragting sal direk na die nagmaalviering volg. Daar sal dus nie n aanddiens wees nie. DIENSBEURTE

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 2 19 Januarie 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 2 19 Januarie 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 2 19 Januarie 2014 WYKSBEURT Vandag Wyke 13f & 14a Oudle.: Jan Trollip en Rudi Delport Diaken: Nico Janse van Rensburg Volg Sondag: Wyke 14c & 14e Oudle: Jan du Preez en Gerrit

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD Ons bid u die seën van die Here toe op die verkondiging van die Woord.

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD Ons bid u die seën van die Here toe op die verkondiging van die Woord. Waterkruik JAARGANG 55 NO 28 22 Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr. Douw keer vandag terug vanaf Mexico. EREDIENS VANDAG Dr. Juan Mienie lei vandag beide eredienste. Ons bid u die seën van die Here

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 25 1 Julie AD 2018 Dr. DOUW IN BUITELAND Dr Douw en Elize is met vakansie in Italië. Elize keer na Suid-Afrika terug wanneer dr Douw en dr Malan van Rhyn op Woensdag 11 Julie

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 54 NO November 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO November 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 46 26 November 2017 DIENSBEURTE Vandag: Wyke 23 & 24 Ouderlinge: Herman Hamersma en Tjibbe Spoelstra Diaken: Loutjie Coetzee Volgende Sondag: Wyke 1 & 2 Ouderlinge: Corrie Skinner

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015

Waterkruik. JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015 Waterkruik JAARGANG 52 NO 04 1 Februarie 2015 WYKSBEURTE Vandag: Wyk 19 & 21 Oudle.: Tinus Erasmus en Johan Stronkhorst Diaken: Wernd van Staden Volgende Sondag: Wyk 22&23 Oudle.: Douw Breed jnr. en Ruaan

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 29 3 Augustus 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 29 3 Augustus 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 29 3 Augustus 2014 WYKSBEURTE Vandag: Wyke 8 & 9 Oudle.: Giel de Lange en Jasper Steyn Diaken: Hendrik Coetzee Volgende Sondag: Wyke 11 & 12 Oudle.: Jantus van der Linden en Johan

Nadere informatie

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Baie welkom by vanoggend se erediens Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Kerklike jaar 'n Sistematiese kyk na die Evangelie boodskap Advent - die vier Sondae voor Kersfees Epifanie ("Godsverksyning")

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO April AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO April AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 15 22 April AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 15 & 16 Ouderlinge: Johan Mienie en Johan Hoogendyk Diakens: Marjan van der Walt Volgende Sondag: Wyk 17 Ouderling: Piet Malan Diaken:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 12 6 April 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 12 6 April 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 12 6 April 2014 WYKSBEURTE Vandag Wyke 14c & e Oudle.: Jan du Preez en Gerrit Broos Diaken: Elaine Slabbert Volgende Sondag: Wyke 16 & 17 Oudle.: Hannes de Beer en Tinus Erasmus

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8) Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8) Teks: Verskeie & HK Sondag 8 Inleiding Geliefdes, die Drie-eenheid van God is seker van die meeste moeilike dinge om te verstaan, en gewoonlik van

Nadere informatie

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN Vrygewige Genade OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN VryGeleenthede om die evangelie in die Vaaldriehoek te bedien is reg rondom ons! Dra by om die Evangelie te bedien! Ons is n Verloste Familie

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Junie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Junie AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 24 24 Junie AD 2018 Dr. DOUW IN DIE BUITELAND Dr Douw en dr Malan van Rhyn het verlede Dinsdag vertrek na Hongarye en Romenië om, in opdrag van die Sinode se Deputate Ekumeniese

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

1 TESSALONISENSE 5:25

1 TESSALONISENSE 5:25 1 TESSALONISENSE 5:25 Votum Seën Psalm 9 : 1, 8 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20 : 1-17 (AV 1983/91) Psalm 1 : 4 Gebed Skriflesing: 1 Tessalonisense 5:12-28 (AV 1983/91) Teks: 1 Tessalonisense

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus 2 Petrus Aangebied deur dr. Douw Breed Aanbieding 1 Agtergrond Tema van 2 Petrus 1:1 Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 55 NO November AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO November AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 44 18 November AD 2018 EREDIENS VANDAG Vanoggend word die Heilige Nagmaal gevier. Die nabetragting volg direk na die oggenderediens. Daar sal dus vanaand geen erediens wees nie.

Nadere informatie

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. waar die Gees lewens en gemeenskappe verander 9 Skole begin JANUARIE 209 Nuwejaar 2 3 4 5 6 (Doop) 7 Kerkkantoor open 8 9 Skole begin 0 Belydenisklaskamp 2 Belydenisklaskamp 3 Kleuterkerk Ouerontmoeting 08:30 Jnr Kategese Ouerontmoeting 09:30 Belydenisklaskamp

Nadere informatie

10h00 Plaasbybelstudie. 18h00 Bybel studie. 17h00 Kategese. 17h30 Vroue-aksie Bestuursvergadering. 18h00 Bybel studie. 18h00 Week van.

10h00 Plaasbybelstudie. 18h00 Bybel studie. 17h00 Kategese. 17h30 Vroue-aksie Bestuursvergadering. 18h00 Bybel studie. 18h00 Week van. BELYDENISKLAS MAAND Januarie 2018 2 & 31 Januarie 9 Januarie 17 Januarie 25 Januarie 1 2 3 4 5 6 Kollekte: Lig en Kerkbode Nuwejaarsdag 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 begin Kollekte: Teologiese

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Les 1 vir 7 Oktober 2017 Les 1 vir 7 Oktober 2017 Hierdie kwartaal bestudeer ons die boek Romeine. Eerstens, dit is goed om te weet hoe Paulus die skrywer verwant is aan die Christene wat in die belangrikste stad van daardie tyd

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 26 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Benodighede: Visse op karton afgerol en uitgeknip Skuifspelde Stok met tou en magneet Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Wenke: Lees die VERLOOP hier onder deur en maak

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, kersfees kom- gee aan God die eer. Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land,

Nadere informatie

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 44 9 November 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 44 9 November 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 44 9 November 2014 EREDIENS VANOGGEND Vanoggend se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal D.V. volgende Sondag, 16 November om 09:00.

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60. Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Storie 6 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels. 1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na  soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by ChristelikeBoekeSA. Inhoudsopgawe Voorwoord... 7 Inleiding...

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11 1 3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11 Tema Jesus wys dat God se Woord soos n wapen is waarmee ons die duiwel en sy versoekings kan oorwin. Agtergrond Die verhaal van die Israeliete wat uit Egipte

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6:12-20 TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1 TEMA: Ook ons liggame behoort aan die Here Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 104 : 8, 9, 20 Skrifberyming 24 (1-1) : 7 2 Party mense

Nadere informatie

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra SKRIFLESING: Jeremia 31:23-40 TEKS: Jeremia 31:33b HK 49 TEMA: God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra Psalm 103 : 10, 11 Psalm 131 : 2, 3 Skrifberyming 14 (8-1) : 1, 2 Ook: Ps. 40 :

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie