HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6"

Transcriptie

1 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring en herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie. Aangepas vir KABV Samesteller E. van Emmenes Ë1606-A-SOS-SG02 µ Î

2 INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE... 5 VOORWOORD... 6 INLEIDING... 6 JAARPLAN... 7 EENHEID 1: n Afrika-koninkryk lank gelede in Suider-Afrika Les 1: Veranderings in die samelewing in die Limpopo-vallei tussen 900 n.c. en 1300 n.c Les 2: Nedersettings in die Limpopo-vallei voor Mapungubwe: K2 en Schroda AKTIWITEIT EENHEID 2: Mapungubwe: eerste staat in Suider-Afrika 1220 n.c n.c Les 3: Koning en heilige leierskap AKTIWITEIT Les 4: Eerste klipommuurde paleis Les 5: Belangrikheid van Mapungubwe-heuwel Les 6: Eerste dorp AKTIWITEIT Les 7: Duidelike sosiale klasse Les 8: Goue renoster en ander goue voorwerpe Les 9: Handel regoor Afrika en die Indiese Oseaan Les 10: Goedere waarmee handelgedryf word HERSIENINGSOEFENING VAN EENHEID EENHEID 3: Verandering en kontinuïteit in Ooskushandel Les 11: Groot-Zimbabwe AKTIWITEIT EENHEID 4: Europese ontdekkingsreisigers in Asië Les 12: Europese ontdekkingsreisiger Marco Polo AKTIWITEIT Les 13: Marco Polo se invloed op Europese handelaars HERSIENINGSOEFENING VAN EENHEID EENHEID 5: Ontdekkers van Europavind Suider-Afrika Les 14: Redes vir die Europese ontdekkingsreise Les 15: Gevallestudie: Leonardo da Vinci AKTIWITEIT Les 16: Gevallestudie: Galileo Galilei AKTIWITEIT Les 17: Nuwe idees en kennis Impak 1

3 5.5. Les 18: Uitvindings: kruit, magnetiese kompas en die karveel HERSIENINGSOEFENING VAN EENHEID EENHEID 6: Handeldryf en wins maak Les 19: Europese handelsroete na die Ooste via Suider-Afrika Les 20: Die reis van Dias en sy ontmoeting met die Khoi-Khoi in Mosselbaai Les 21: Die reis van Da Gama Les 22: Die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie (VOC) HERSIENINGSOEFENING VAN EENHEID EENHEID 7: Demokrasie en burgerskap Les 23: Hoe mense hulleself in ʼn demokrasie regeer: ons nasionale regering Les 24: Die eerste demokratiese regering in Suid-Afrika in Les 25: Die rol van die parlement Les 26: Belangrikheid van reëls en wette Les 27: Die regstelsel en gelykheid volgens die wet Les 28: Regte en verantwoordelikhede van burgers in ʼn demokrasie Les 29: Die Grondwethof HERSIENINGSOEFENING VAN EENHEID EENHEID 8: Kinders se regte en verantwoordelikhede Les 30: Kinderhandves in Suid-Afrika HERSIENINGSOEFENING VAN EENHEID EENHEID 9: Nasionale simbole sedert Les 31: Landswapen Les 32: Nasionale vlag Les 33: Volkslied HERSIENINGSOEFENIG VAN EENHEID EENHEID 10: Geneeskunde oor die tyd heen Les 34: Inheemse medisyne (genesing) in Suid-Afrika Les 35: Hoe mense geïdentifiseer en opgelei word om genesers te wees EENHEID 11: Sommige moderne Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings Les 36: Die stryd teen aansteeklike siektes: pokke en die rol van Edward Jenner Les 37: Verband tussen kieme en siektes, en die rol van Louis Pasteur Les 38: Kieme wat TB veroorsaak en die rol van Robert Koch Les 39: Die eerste antibiotika en die rol van Alexander Fleming Impak 2

4 EENHEID 12: Skakel tussen die holistiese en Westerse vorme van die genesing van vandag Les 40: Wat is die verskil tussen holistiese en Westerse genesing? HERSIENINGSOEFENING VAN EENHEID WOORDELYS BIBLIOGRAFIE EN VERWYSINGS Impak 3

5 Eenheid 1 EENHEID 1: n Afrika-koninkryk lank gelede in Suider-Afrika LEERDOELWITTE Nadat jy hierdie eenheid voltooi het, moet jy in staat wees om die volgende te doen: Die belangrikheid van erfenis en bewaring verstaan. Verduidelik hoe en waarom mense gebeure in die gemeenskap, dorp of stad moet herdenk. Ondersoek hoe mense en gebeure in die verlede met seremonies, feesvieringe, museums en monumente herdenk is. INLEIDING Hierdie kwartaal en in hierdie eenheid gaan ons van koninkryke in Suider-Afrika leer. Dit gaan oor die gemeenskappe wat deur middel van koop en verkoop deel van ʼn veel groter wêreld geword het. Leer die eenheid soos ʼn storie, en vertel daarna jou ouers van die storie van Mapungubwe. Dit is ʼn lekker manier van leer! BELANGRIKE TERMINOLOGIE n.c. Argeoloog Artefak Impak 10

6 Eenheid Les 1: Veranderings in die samelewing in die Limpopo-vallei tussen 900 n.c. en 1300 n.c. DEFINIEER n.c.: Dit beteken ná Christus. KERNINHOUD Daar het tussen 900 n.c. en 1300 n.c. groot veranderings in Suid-Afrikaanse boeregemeenskappe gekom. Die boeregemeenskappe was eers klein groepe mense wat saam gewoon het, maar toe ander boere sien hoe goed die gewasse daar groei en dat daar genoeg kos was, het baie meer mense na die Limpopo-vallei getrek. Ons gaan leer van plekke soos K2, Schroda, Mapungubwe en Groot-Zimbabwe. Die kaart gee vir ons ʼn aanduiding waar die dorpies in die Limpopo-vallei was. Julle sal sien links bo in die hoek is Mapungubwe. Die ander twee punte aan die regterkant is onderskeidelik K2 en Schroda. Argeoloë beweer dat die twee nedersettings saamgesmelt het om Mapungubwe te vorm. ʼn Nedersetting is ʼn plek waar mense bly. K2 en Schroda was twee nedersettings waar swart boere gebly het. Die twee dorpies was nie groot nie. Die boere wat hier gewoon het, was bestaansboere. Dit beteken hulle het net genoeg gewasse geplant waarvan hulle kon eet en vee aangehou wat in hulle behoeftes kon voorsien. So het die beeste vir hulle melk gegee en kon hulle die diere slag vir vleis. Die boere het nie hulle gewasse verkoop om aan die lewe te bly nie. Nadat die boere nie meer nut uit die grond gehad het nie, het hulle na Mapungubwe getrek. Net soos die boere uit Schroda en K2 getrek het, het die inwoners van Mapungubwe getrek. Die argeoloë kon nog nie vasstel waarom hulle getrek het nie. Die tyd toe Groot-Zimbabwe begin het, is min of meer dieselfde tyd toe Mapungubwe nie meer inwoners gehad het nie. Die vermoede is dat die mense Groot-Zimbabwe toe getrek het, maar ons sal seker nooit met sekerheid kan sê nie. Jy leer meer van dié plekke onderskeidelik in Les 2 en Eenheid 2. Impak 11

7 Eenheid Les 2: Nedersettings in die Limpopo-vallei voor Mapungubwe: K2 en Schroda DEFINIEER Argeoloë: mense wat soek na artefakte wat agtergebly het van mense wat daar gewoon het Artefak: ʼn voorwerp wat in die outyd gebruik of gemaak is KERNINHOUD Baie jare gelede was daar n klomp koninkryke in Suider-Afrika, maar inligting oor dié koninkryke is moeilik verkrygbaar. Hierdie mense het nie alles neergeskryf oor wat hulle gedoen het nie. Argeoloë het eers in die twintigste eeu artefakte van die inwoners ontdek. Ons kan sekere afleidings oor hulle lewenswyses maak uit die inwoners van K2 en Schroda se gereedskap, juwele en geboue wat gebruik is. Gelukkig is daar van hulle nageslagte wat ons ook meer inligting kan gee deur van hulle verhale en gebruike oor te vertel. Die inligting wat ons sover van die twee plekke het, is soos volg: In die tydperk van 900 n.c. tot 1300 n.c. was daar verskeie dorpies in die Limpopo-vallei. Die Afrika-boere wat in die dorpies gewoon het, was bestaansboere. Hulle het met vee en gewasse geboer sodat hulle vir hulleself en hulle gesinne kon sorg. Die boere het yster gebruik vir hulle gereedskap en daarom word daar ook verwys na hierdie tydperk in ons geskiedenis as die Laat-Ystertydperk. Die klomp dorpies was nie afhanklik van mekaar nie, alhoewel ʼn groep dorpies soms deel van ʼn groter dorp gevorm het. Die dorp is dan deur ʼn hoofman geregeer en ouer mense was belangriker as jonger mense. Die mans het ook meer mag as die vroue gehad. So was K2 en Schroda deel van die dorpies in die Limpopo-vallei. Groot troppe olifante het in die omgewing voorgekom, en natuurlik is die olifante dan gejag. Boere het hulle ivoortande uitgesny en daarmee begin handeldryf. Hulle het die ivoor geruil vir goedere soos glaskrale en mooi pottebakkerswerke. AKTIWITEIT Verduidelik in jou eie woorde wat ʼn argeoloog is. (1) 1.2 Verduidelik in jou eie woorde wat ʼn artefak is. (1) 1.3 Hoe het ons die inligting van K2 en Schroda gekry? (1) [3] Impak 12

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg,

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7 HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9 HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Eenheid 8: Ruilhandel Afrika-boere het nie afgesonder van mekaar geleef nie. Hulle het geweet waar verskillende opperhoofde se nedersettings was - selfs dié

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES GESKIEDENIS VRAESTEL 2 FINALE EKSAMEN NOVEMBER 2014 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10 HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4 HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Antieke Egipte en die Nylrivier

Antieke Egipte en die Nylrivier Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GESKIEDENIS VRAESTEL 2 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 5 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies

Nadere informatie

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10 HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig

Nadere informatie

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Geskiedenis en Tydslyne

Geskiedenis en Tydslyne 1 Geskiedenis en Tydslyne 1. Voltooi die ontbrekende woorde in die paragraaf hieronder: (5) Historici is mense wat bestudeer. Hulle skryf boeke en artikels oor wat in die gebeur het. Dit vertel ons vandag

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF FEBRUARIE/MAART 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

MEMORANDUM KWARTAAL 1

MEMORANDUM KWARTAAL 1 MEMORANDUM KWARTAAL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: OPDRAG KOSTEBERAMING EN REISPLAN 40 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Nadere informatie

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 11

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 11 HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING GRAAD 11

HANDLEIDING GRAAD 11 HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF GEOGRAFIE VRAESTEL 1 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 EKSAMINATRISE: MODERATRISE : DATUM : TYD : TOTAAL: ME CJ VAN STADEN ME B JONES SIEKTETOETS SEPT 50 MINUTE 60 PUNTE LEERUITKOMSTE GEDEK: INSTRUKSIES LU 1 AS 2, 3, 4,

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10 HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

Hoe om vlae aan te bied

Hoe om vlae aan te bied Hoe om vlae aan te bied Dit is belangrik dat Voortrekkers die geskiedenis van die landsvlag ken. Stappe 1. Jy benodig: kleurkryt en fotostate van die landsvlag wat nie ingekleur is nie. 2. Deel vir elke

Nadere informatie

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James 06-11-2016 Wat dink jy is die 10 grootste redes waarom mense in Suid-Afrika skei? n Bekende prokureursfirma in Kaapstad het 500 se redes

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.

Nadere informatie

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11 HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GESKIEDENIS VRAESTEL 2 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop. HOE OM UIT TE KEN Ek is so jammer dat jou ouers en jou niggie Karen se ouers almal in die motorongeluk dood is. In hulle testament het jou ouers ons aangestel as jou voogde. Jy sal by my en tannie Irene

Nadere informatie

2. Die skepping van die mens

2. Die skepping van die mens 2. Die skepping van die mens Génesis 1: 26 en 2: 7-25 Die mens as beelddraer van God Die bestaan en doel van die mens rus in God se skepping. Alleen omdat die mens skepsel van God is, is hy ook beelddraer

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en ʼn bylaag van 12 bladsye. 2 GESKIEDENIS V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES

Nadere informatie

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12 Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12 n Handboek vir Rekenaartoepassingstegnologie Sandra Jacobs Reinet Barnard Rinus Brenkman Keith Gibson Ellen Labuschagne Pam Macmillan Pam Miller Chris Noomé Karin

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *HISTA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ʼn addendum van 6 bladsye.

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2010 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste Addisionele

Nadere informatie

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL* GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL PUNTE: 40 TYD: 1 uur *3AFHL* NAAM: VAN: Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Nadere informatie

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar Onderwerp 6: Metale en nie-metale Ons gebruik grondstowwe om: produkte te vervaardig ander bruikbare materiale mee te maak Metale = grondstowwe in rotse wat ons uit die aarde myn Rotse wat metale bevat

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *HISTA2* Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en ʼn addendum van 12 bladsye.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS) RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS) GRAAD 12 2015 Hierdie riglyne bestaan uit 6 bladsye. Blaai om asseblief Religiestudies 2 DBE/2015 INHOUDSOPGAWE 1. Inleiding... 3 2. Assessering in

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses 1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

23. Reëls vir die pad die padgebruikers 23. Reëls vir die pad die padgebruikers Oorhoofse tema Die Here is saam met ons op pad. As die Padmaker het Hy vir ons tien padreëls of lewensreëls gegee sodat ons elke dag daarvolgens kan leef. Die eerste

Nadere informatie