HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11"

Transcriptie

1 HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. KABV-aangepas Ë1611-A-GEG-SG01 µ Î

2 INHOUDSOPGAWE JAARPLAN 8 INLEIDING 10 EENHEID 1: Die Atmosfeer en Hidrosfeer 11 Les 1: Agtergrond (1) AKTIWITEIT Les 2: Agtergrond (2) AKTIWITEIT Les 3: Energiebalans AKTIWITEIT Les 4: Globale Lugsirkulasie AKTIWITEIT Les 5: Globale Lugsirkulasie AKTIWITEIT 5a AKTIWITEIT 5b Les 6: Verandering in die Energiebalans AKTIWITEIT Les 7: Weer en Klimaat van Afrika AKTIWITEIT Les 8: Droogte en Verwoestyning AKTIWITEIT 8a AKTIWITEIT 8b TAAK EENHEID 2: Geomorfologie 62 Les 9: Hange AKTIWITEIT Les 10: Landskappe op Horisontale Gesteentelae AKTIWITEIT Les 11: Landskappe op Gekantelde Gesteentelae AKTIWITEIT Les 12: Landskappe op Massiewe Stollings AKTIWITEIT 12a AKTIWITEIT 12b Les 13: Massaverplasing AKTIWITEIT Impak 3

3 EENHEID 3: Ontwikkelingsgeografie 81 Les 14: Die Begrip van Ontwikkeling AKTIWITEIT Les 15: Raamwerk vir Ontwikkeling AKTIWITEIT Les 16: Landskappe op Gekantelde Gesteentelae AKTIWITEIT Les 17: Landelike en Stedelike Ontwikkeling AKTIWITEIT Les 18: Internasionale Handel en Ontwikkeling AKTIWITEIT Les 19: Ontwikkelingsvraagstukke en Uitdagings AKTIWITEIT 19a AKTIWITEIT 19b Les 20: Die Rol van Ontwikkelingshulp AKTIWITEIT EENHEID 4: Hulpbronne en Volhoubaarheid 118 Les 21: Klassifikasie van Hulpbronne AKTIWITEIT Les 22: Ontginning van Grondstowwe (Minerale) AKTIWITEIT Les 23: Grondvormende Faktore AKTIWITEIT Les 24: Die Grondprofiel AKTIWITEIT Les 25: Gronderosie AKTIWITEIT Les 26: Konvensionele Energiebronne Les 27: Koste van Energie AKTIWITEIT Les 28: Nie-Konvensionele Energiebronne AKTIWITEIT 28a AKTIWITEIT 28b Les 29: Hulpbronbestuur AKTIWITEIT 29a AKTIWITEIT 29b Impak 4

4 EENHEID 5: Geografiese Vaardighede en Tegnieke 149 Les 30: Kaartprojeksies AKTIWITEIT Les 31: Vind Plekke AKTIWITEIT 31a AKTIWITEIT 31b AKTIWITEIT 31c AKTIWITEIT 31d Les 32: Lugfoto s - Oriëntering AKTIWITEIT Les 33: Skaal en Afstand AKTIWITEIT Les 34: Rigting En Peiling AKTIWITEIT 34a AKTIWITEIT 34b AKTIWITEIT 34c Les 35: Die Landskap AKTIWITEIT 35a AKTIWITEIT 35b AKTIWITEIT 35c Les 36: Geografiese Inligtingstelsels (Gis) AKTIWITEIT 36a AKTIWITEIT 36b Les 37: Veldwerk BIBLIOGRAFIE 201 INTERNET WEBWERWE 202 Impak 5

5 Eenheid 1 EENHEID 1: Die Atmosfeer en Hidrosfeer INLEIDING In Graad 11 word die Weer en Klimaat van Graad 10 voortgesit. Waar die klem in Graad 10 op temperatuur en neerslag geval het, word daar in Graad 11 meer spesifiek aandag gegee aan atmosferiese druk (lugdruk) en atmosferiese sirkulasie (wind). Dit is dus baie belangrik dat jy die Graad 10 werk nie sal vergeet nie, veral terminologie en begrippe. Saam met die atmosfeer word die hidrosfeer ook ingesluit. Waar die atmosfeer (die gaslaag wat die aarde omring), en meer spesifiek die onderste deel daarvan, een van die oorlewingsisteme van die aarde uitmaak, is die ander oorlewingsisteme die hidrosfeer (al die water op en onder die aarde, asook in die atmosfeer), die litosfeer (die aardkors, wat die grond insluit) en die biosfeer (alle plant- en dierelewe). Inhoud van die leerplan : Die volgende inhoud word in EENHEID 1 onder die opskrif Die atmosfeer en hidrosfeer ingesluit: Die aarde se energiebalans o Die onegalige verhitting van die atmosfeer volgens breedtegraad, seisoenaal. o Betekenis van die aardas en die omwenteling om die son. o Oordrag van energie en energiebalans rol van seestrome en winde. Globale lugsirkulasie o Globale lugsirkulasie die gevolg van die onegalige verhitting van die atmosfeer. o Planetêre lugdrukgordels. o Driesel-sirkulasie Hadley-, Ferrel-, Poolselle. o Die verband tussen lugtemperatuur, lugdruk en wind. o Drukgradiënt, Corioliskrag en geostrofiese vloei. o Winde wat verband hou met globale lugsirkulasie heersende westewinde, tropiese oostewinde, Poolse oostewinde o Eienskappe van lugmassas o Winde wat verband hou met streeks- en plaaslike lugvloei Moeson, Föhn (bergwinde). Impak 11

6 Eenheid 1 Afrika se weer en klimaat o Afrika se klimaatstreke. o Daling en konvergensie - skakel met reënval. o Die rol van die oseane in klimaatbeheer in Afrika. o El Niño en La Niña prosesse en hulle invloed op Afrika se klimaat. o Die lees en interpreteer van sinoptiese weerkaarte. Droogte en verwoestyning o Kwesbare gebiede: streek en plaaslik. o Oorsake van droogte. o Oorsake van verwoestyning. o Gevolge van droogte en verwoestyning op mense en die omgewing, bv. verskille in kwesbaarheid. o Bestuurstrategieë gevallestudies. Les 1: Agtergrond (1) Struktuur van die Atmosfeer BELANGRIK: SLEUTELVRAE: SLEUTELVRAE: Wat is die atmosfeer? Hoe is dit saamgestel? Waarom is die atmosfeer belangrik? Waarom is die hidrosfeer belangrik? En die hidrologiese siklus?. Die atmosfeer bestaan uit verskeie lae: die troposfeer, stratosfeer, mesosfeer en die termosfeer, soos gesien in figuur 1.1. FIGUUR 1.1: Struktuur van die atmosfeer. Impak 12

7 Eenheid 1 Die alombekende osoonlaag word in die stratosfeer aangetref. Dit absorbeer baie van die son se gevaarlike ultra-violetstrale. Osoon is n vorm van suurstof, genaamd O3. (Normale suurstof: O2). Die troposfeer is die onderste en weerkundig die belangrikste laag van die atmosfeer. Dit is effens uitgebult by die ewenaar, in vergelyking met die pole as gevolg van die aarde se rotasie om sy eie as. Die hoogte strek tussen 8 km bo die pole tot ongeveer 17 km bo die ewenaar. Die boonste grens staan as die tropopouse bekend. Die temperatuur neem gewoonlik af met n toename in hoogte, met n gemiddelde oppervlakstemperatuur van ongeveer 15 C. Al die weerprosesse vind plaas in die troposfeer. Omtrent 50% van al die atmosfeer se gasse en soliede deeltjies kom voor in die onderste 5 kilometer van die troposfeer. Die digtheid van die troposfeer, neem dus geleidelik af met toenemende hoogte bo seevlak, en só ook atmosferiese druk (figuur 1.2). FIGUUR 1.2: Atmosferiese druk neem af met hoogte bo seevlak, maar nie teen n gelykmatige tempo nie. FISIESE EIENSKAPPE VAN DIE ATMOSFEER Daar is drie belangrike eienskappe van die atmosfeer (lug) wat jy moet ken om die weer te verstaan. Massa: Alle materie, insluitend lug, besit gewig as gevolg van swaartekrag. Dus, lug kan druk uitoefen. Saampersbaarheid: Lug kan uitsit en krimp, wat gebeur wanneer temperatuur verander. Dit sit uit wanneer dit verhit word en krimp as dit koeler is. Beweeglikheid: Lug kan van een plek na n ander plek beweeg. Dit is bekend as wind (of adveksie) wanneer dit horisontaal beweeg en konveksie wanneer dit vertikaal op beweeg. Impak 13

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10 HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7 HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

C & N SEKONDêRE MEISIESKOOL ORANJE LESBEPLANNING 2014 KWARTAAL 1 GRAAD 11 GEOGRAFIE

C & N SEKONDêRE MEISIESKOOL ORANJE LESBEPLANNING 2014 KWARTAAL 1 GRAAD 11 GEOGRAFIE C & N SEKONDêRE MEISIESKOOL ORANJE LESBEPLANNING 2014 KWARTAAL 1 GRAAD 11 GEOGRAFIE WEEK DAG Aktiwiteit Omskrywing Assesseerder Vorm van 1 Admin Skool begin personeel 13-01 Admin Swem nuwelingsgala 15-01

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg,

Nadere informatie

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9 HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4 HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10 HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek

Nadere informatie

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10 HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10 HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING GRAAD 11

HANDLEIDING GRAAD 11 HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5 FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of

Nadere informatie

Planeet Aarde en daarbuite 1

Planeet Aarde en daarbuite 1 Hoofstuk 1 Planeet Aarde en daarbuite 1 Die atmosfeer en die weer 1. Inleiding Die afgelope jare is daar baie uiterstes in die weer. In baie dele van die wêreld hoor ons van vloede of abnormale hitte en

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

Die klimaat van SA: Temperatuur

Die klimaat van SA: Temperatuur OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

Geografie Graad 11 November Eksamen 2017 Ekurhuleni-Noord D6 EKURHULENI NORTH GEOGRAFIE VRAESTEL : 1 TEORIE GRAAD : 11 TYD : 3 URE TOTAAL : 225

Geografie Graad 11 November Eksamen 2017 Ekurhuleni-Noord D6 EKURHULENI NORTH GEOGRAFIE VRAESTEL : 1 TEORIE GRAAD : 11 TYD : 3 URE TOTAAL : 225 EKURHULENI NORTH GEOGRAFIE VRAESTEL : 1 TEORIE GRAAD : 11 TYD : 3 URE TOTAAL : 225 DATE : 2 NOVEMBER 2017 Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en n BYLAAG van 11 bladsye. INSTRUKSIES EN INFORMASIE:

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

HANDLEIDING GRAAD 10

HANDLEIDING GRAAD 10 HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

St udiegids. Geografie. Graad 11

St udiegids. Geografie. Graad 11 St udiegids Geografie Graad 11 Inhoud Inhoud Algemene inleiding... 1 Inleiding tot geografiese vaardighede en tegnieke... 2 Eenheid 1 Kaartwerkvaardighede... 2 Eenheid 2 Werk met 1:50 000 topografiese

Nadere informatie

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Vog in die Atmosfeer en Neerslae Geografie Vraestel 10 Graad 10 Tyd: 2 Ure Totaal: 125 Vog in die Atmosfeer en Neerslae Vraag 1: Terme Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die terme in die korrekte spasies in te vul: 1 Dwars: 1 Die

Nadere informatie

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte Die verskillende intermolekulêre kragte is die volgende: Intermolekulêre kragte Ioon geïnduseerde Dipool geïnduseerde Geïnduseerde (dispersie- of Londonkragte) Ioon- Dipool Waterstofbindings (spesiale

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN GRAAD 9 TOTAAL: 100 VOORWOORD NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN Opsteller: TYD: 2 URE Hierdie vraestel is opgestel volgens die kennis en vaardighede wat in die KABV-dokument vir Graad 9 Natuurwetenskappe

Nadere informatie

HANDLEIDING GRAAD 10

HANDLEIDING GRAAD 10 ANDLEIDING LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 10 n Publikasie van Impak nderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

KWARTAAL 1 LEEF EN LEEFWYSE

KWARTAAL 1 LEEF EN LEEFWYSE INHOUDSOPGAWE Eenheid Bladsy KWARTAAL 1 LEEF EN LEEFWYSE 13 Eenheid 1 SELLE AS DIE BASIESE BOUSTENE 13 1.1 Plant- en dierselle 13 1.2 Bou van selle 14 1.3 Verskille tussen plant- en dierselle 15 Projek

Nadere informatie

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel. Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die

Nadere informatie

JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE :00 12:00 GEOGRAFIE V1 BYLAAG

JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE :00 12:00 GEOGRAFIE V1 BYLAAG JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE 2018 09:00 12:00 GEOGRAFIE V1 2018 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 ure Die bylaag bestaan uit 10 bladsye. Geography P1 2 June 2018 FIGUUR 1.2: TIPES RIVIERE BRON: Verwerk vanhttp://geologylearn.blogspot.co.za/2015/12/groundwater-flow.html

Nadere informatie

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE OpenStax-CNX module: m25254 1 Nokke Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING

Nadere informatie

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP TAAK 1. HORISONTAAL GELAAGDE GESTEENTES 1. Noem die DRIE tipes struktuurlandskappe wat ons kry. 2. Noem die VIER tipes landskappe wat ontwikkel uit horisontale rotslae.

Nadere informatie

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 EKSAMINATRISE: MODERATRISE : DATUM : TYD : TOTAAL: ME CJ VAN STADEN ME B JONES SIEKTETOETS SEPT 50 MINUTE 60 PUNTE LEERUITKOMSTE GEDEK: INSTRUKSIES LU 1 AS 2, 3, 4,

Nadere informatie

GEOGRAFIE MEMORANDUM VRAESTEL 2. GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 19 September :00. Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

GEOGRAFIE MEMORANDUM VRAESTEL 2. GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 19 September :00. Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. GEOGRAFIE VRAESTEL 2 GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 19 September 2017 14:00 Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye. VRAAG 1 GEOGRAFIE VRAESTEL 2 1.1 1.2 1.3 1.4 1.5 C B A C D 1.6 1.7 1.8 1.9 1.10 B C C D A 1.11

Nadere informatie

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

INSTRUKSIES: 1. Beantwoord ALLE vrae. 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Nommer die vrae soos wat dit op die vraestel genommer is.

INSTRUKSIES: 1. Beantwoord ALLE vrae. 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Nommer die vrae soos wat dit op die vraestel genommer is. GEOGRAFIE: TEORIE DATUM: 14 JUNIE 2016 VRAESTEL 1 TYD: 2 URE GRAAD 10 TOTAAL: 140 INSTRUKSIES: 1. Beantwoord ALLE vrae. 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Nommer die vrae soos wat dit op die vraestel genommer

Nadere informatie

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10

HANDLEIDING REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10 HANDLEIDING REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2 MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD 2006 Lewenswetenskappe - V 2 2 AFDELING A 1.1 1.1.1 A 1.1.2 B 1.1.3 D 1.1.4 C 1.1.5 B 1.1.6 D 1.2 1.2.1 Kompetitsie 1.2.2 Habitat 1.2.3 Fungi/bakterieë 1.2.4 Indringer/Eksoties

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2 FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12 Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12 n Handboek vir Rekenaartoepassingstegnologie Sandra Jacobs Reinet Barnard Rinus Brenkman Keith Gibson Ellen Labuschagne Pam Macmillan Pam Miller Chris Noomé Karin

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

7. Lengte en breedtelyne

7. Lengte en breedtelyne SW Aardrykskunde 7. Lengte en breedtelyne Aktiwiteite 1. Kyk na die sketse hieronder en verduidelik wat dit voorstel. 2. Watter nut het hierdie lyne? 3. Wat is die ewenaar? 4. Deur watter vastelande loop

Nadere informatie

GEOGRAFIE GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN DATUM: 14 JUNIE 2016 TYD: 3 URE TOTAAL: 225. Instruksies:

GEOGRAFIE GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN DATUM: 14 JUNIE 2016 TYD: 3 URE TOTAAL: 225. Instruksies: GEOGRAFIE GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN DATUM: 14 JUNIE 2016 TYD: 3 URE TOTAAL: 225 Instruksies: Maak seker dat jy jou volle name, onderwyser se naam, klas en datum bo-aan die foliopapier skryf. Trek `n kantlyn

Nadere informatie

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Meganiese stelsels en beheer:

Meganiese stelsels en beheer: Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur

Nadere informatie

MEMORANDUM KWARTAAL 1

MEMORANDUM KWARTAAL 1 MEMORANDUM KWARTAAL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: OPDRAG KOSTEBERAMING EN REISPLAN 40 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 HALF JAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 5 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 MEMORANDUM GRAAD 6 PUNTE: 40 VRAAG 1 1. Weer 2. Bevolkingsdigtheid 3. Ontbossing 4. Trekfaktore 5. Klimaat (5) VRAAG

Nadere informatie

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

3-6 MAANDE BABAPROGRAM 3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

6. Die Weer: natuurverskynsels

6. Die Weer: natuurverskynsels 6. Die Weer: natuurverskynsels Die weer en wind Opdrag 1 1. Wat word die luglaag om die aarde genoem? 2. Waar tref ons geen lug aan nie? 3. Hoe word wind gevorm? 8. Watter skade kan sterk stormwinde aanrig?

Nadere informatie

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 AARDRYKSKUNDE VS1 NOVEMBER 2006 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. Aardrykskunde/VS1 2 VRAAG 1 1.1 1.1.1 Episentrum 1.1.2 Grondkruip 1.1.3 Verwoestyning 1.1.4

Nadere informatie

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae

Nadere informatie

Die planeet aarde beweeg

Die planeet aarde beweeg Kwartaal 4: Planeet aarde en die ruimte Planeet aarde en die ruimte Die planeet aarde beweeg Fossiele Oppervlakte van die aarde Sedimentêre gesteentes Eenheid 1 Die planeet aarde beweeg Wentel om die son

Nadere informatie

Klimaatsverandering Projeksies

Klimaatsverandering Projeksies Klimaatsverandering Projeksies LWR324 Die Chaos Teorie Edward Lorenz het in die vroeë 1960s ontdek datʼnvereenvoudigde rekenaarmodel van die weer uiters sensitief was vir die aanvanklike weerstoestande

Nadere informatie

HANDLEIDING VISUELE KUNSTE GRAAD 10

HANDLEIDING VISUELE KUNSTE GRAAD 10 HANDLEIDING VISUELE KUNSTE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

Energie en verandering

Energie en verandering Hoofstuk 5 Energie en verandering Soorte energie Ons het reeds in Gr 4 geleer van verskillende vorms of soorte energie. Chemiese energie Bewegingsenergie ( n ander naam daarvoor is kinetiese energie) Elektrisiese

Nadere informatie

in? (Aanvaar die gemiddelde konveksie koëffisiënt, h c = 18.1 W m K en die omgewings temperatuur as 20 C.) [20 punte] Vraag 3 [35 punte]

in? (Aanvaar die gemiddelde konveksie koëffisiënt, h c = 18.1 W m K en die omgewings temperatuur as 20 C.) [20 punte] Vraag 3 [35 punte] COP 311 Junie Eksamens 18 Junie 005 Tyd: 3 ure Begintyd: 08:30 Interne eksaminators: Prof. T. Majozi Mnr. D.J. de Kock Mnr. A.T. Tolmay Eksterne eksaminator: Mnr. B. du Plessis Metallurgists: Questions

Nadere informatie

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei. Vereenvoudiging van veeltermige eksponensiële uitdrukkings As jy die volgende breuk kry: dan weet jy mos dat jy n KGV moet kry, sodat beide die getalle onder die lyn dieselfde sal wees Die twee breuke

Nadere informatie

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

BEVOLKINGS GEOGRAFIE BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie

Nadere informatie

LAERSKOOL DALVIEW NATUURWETENSKAP

LAERSKOOL DALVIEW NATUURWETENSKAP LAERSKOOL DALVIEW NATUURWETENSKAP GRAAD 7 EKSAMEN TYD: 1 UUR NOVEMBER 2016 TOTAAL: AFDELING A : 50 PUNTE AFDELING B : 30 PUNTE OPSTELLER : MNR F BENADE MODERATOR: ME E DE LANGE Instruksies: 1) Gebruik

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

(Aanvaar ander logiese antwoorde) (4x2)(8) [16] Winter (1x2)(2) Frontale - of sikloniese reën (1x2)(2)

(Aanvaar ander logiese antwoorde) (4x2)(8) [16] Winter (1x2)(2) Frontale - of sikloniese reën (1x2)(2) GRAAD 11 JUNIE TEORIE EKSAMEN MEMORANDUM TOTAAL: 225 1.1 1.1.1. Polêre front 1.1.2. Passaatwinde 1.1.3. Hadley sel 1.1.4. Cumulonimbuswolke 1.1.5. Cumuluswolke 1.1.6. Ferrel sel 1.1.7. Polêre sel EEN PUNT

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) DSGN ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL

Nadere informatie

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF GEOGRAFIE VRAESTEL 1 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte OpenStax-CNX module: m25250 1 Katrolle en ratte Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES

Nadere informatie

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 11

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 11 HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie