FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

Save this PDF as:
 WORD  PNG  TXT  JPG

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12"

Transcriptie

1 FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring en herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie. Aangepas vir KABV Samestellers Dr. Mariëtte Koen Prof. Rita Niemann

2 INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE...6 INLEIDING...7 ROOSTER EN TYDSBESTUUR...8 VOORGESTELDE BYKOMENDE LEESWERK...9 HULPBRONVEREISTES...9 TYDSTOEDELING...9 OPSOMMING VAN FORMELE EVALUERINGSAKTIWITEITE STUDIEWENKE EN -METODES...11 AANBEVOLE JAARPLAN Selfontwikkeling: Begrip en hantering van stres Les 1: Stres Onderwerp 1.1 Stres...16 Les Onderwerp 1.2: Liggaamlike Opvoeding: n Gebalanseerde lewenstyl...21 Aktiwiteit Les 3: Los die uitdaging op Aktiwiteit Les 4: Reflekteer en pas toe Selfontwikkeling: Verhoudings Les 1: Verhoudings Onderwerp 2.1 Verhoudings en kommunikasie...26 Aktiwiteit Les Onderwerp 2.2 Liggaamsopvoeding: Veiligheidsmaatreëls vir fisiese fiksheid...29 Aktiwiteit Aktiwiteit Les 3: Los die uitdaging op Aktiwiteit Aktiwiteit Les 4: Reflekteer en pas toe Selfontwikkeling: Kommunikasie Les 1: Kommunikasie Onderwerp 3.1 Kommunikasie...37 Aktiwiteit Les Onderwerp 3.2: Liggaamsopvoeding: Deelname aan programme vir persoonlike fiksheid en gesondheid...40 Les 3: Los die uitdaging op Les 4: Reflekteer en pas toe Impak

3 Selfontwikkeling: Konflik en konflikhantering Les 1: Konflik en konflikbestuur Onderwerp 4.1 Konflik en konflikbestuur...43 Aktiwiteit Aktiwiteit Les Onderwerp 4.2: Liggaamlike Opvoeding...49 Les 3: Los die uitdaging op Aktiwiteit Les 4: Reflekteer en pas toe Studievaardighede Les 1: Studievaardighede en voorbereiding vir die eksamen Onderwerp 5.1 Studievaardighede en voorbereiding vir die eksamen...52 Les Onderwerp 5.2 Liggaamlike Opvoeding...54 Les 3: Los die uitdaging op Aktiwiteit Les 4: Reflekteer en pas toe Aktiwiteit Verandering en oorgang Les 1: Oorgang van skool na naskool en die arbeidsmark Onderwerp 6.1 Verander van skool na naskool, en hantering van verandering...58 Onderwerp 6.2 Die arbeidsmark: Die waarde van werk...60 Aktiwiteit Les Onderwerp 6.3 Liggaamlike Opvoeding...62 Les 3: Los die uitdaging op Aktiwiteit Les 4: Reflekteer en pas toe Aktiwiteit Projek Les 1, 3 en Onderwerp 7.1 Projek...66 Les Onderwerp 7.2 Liggaamlike Opvoeding: Inheemse speletjies van Suid-Afrika...66 Aktiwiteit Loopbane en loopbaankeuses Les 1: Loopbane en loopbaankeuses Onderwerp 8.1 Loopbane en loopbaankeuses...68 Aktiwiteit Les Onderwerp 8.2 Liggaamlike Opvoeding...74 Les 3: Los die uitdaging op Aktiwiteit Les 4: Reflekteer en pas toe Impak 4

4 Demokrasie en menseregte Les 1: Verantwoordelike burgerskap en menseregte Onderwerp 9.1: Verantwoordelike burgerskap en menseregte...80 Aktiwiteit Aktiwiteit Les Onderwerp 9.2 Die rol van die media in n demokratiese bestel...85 Aktiwiteit Aktiwiteit Les 3: Los die uitdaging op Aktiwiteit Les 4: Reflekteer en pas toe Aktiwiteit Sosiale en omgewingsverantwoordelikheid Les 1: Verantwoordelikheid teenoor die samelewing en die omgewing Onderwerp 10.1 Verantwoordelikheid teenoor die samelewing en die omgewing.95 Les Onderwerp 10.2 Formuleer n persoonlike missie- en visieverklaring vir die lewe.95 Les Onderwerp 10.3 Liggaamlike opvoeding...99 Les 4: Oplossing, toepassing en hersiening Aktiwiteit Selfontwikkeling in die samelewing Les 1: Fisiese, persoonlike, sosiale en omgewingstoestande Onderwerp 11.1 Fisiese, persoonlike, sosiale en omgewingstoestande Les Onderwerp 11.2 Liggaamlike Opvoeding Les 3: Los die uitdaging op Les 4: Reflekteer en pas toe VERWYSINGS Impak

5 1 Selfontwikkeling: Begrip en hantering van stres Les 1: Stres Dié eenheid fokus op die begrip en hantering van stres as n belangrike element van selfontwikkeling, n onderwerp wat ons sedert graad 10 bespreek. Selfontwikkeling behels die strewe na en bemeestering van vaardighede wat individue kan help om die beste te doen met dit wat hulle het. Dit gaan oor die vervulling van ons volle potensiaal as mens. Stres het n integrale deel van ons alledaagse lewens geword. Die moderne lewe is vol uitdagings, eise, rompslomp en sperdatums wat ons nie altyd kan vermy nie. Die manier waarop ons stres hanteer, het n invloed op ons liggame en siele. Gevolglik moet ons onsself beskerm deur die simptome van stres te herken en stappe te neem om die newe-effekte te verminder. Fisiese aktiwiteite kan ook help om n positiewe lewenstyl te handhaaf, en fisiese beweging en geestesgesondheid te bevorder. Dit versterk ook die immuunstelsel, vertraag die verouderingsproses en help om stres te verlig. Die vermoë om stres doeltreffend te bestuur, is uiters belangrik vir beide persoonlike en professionele sukses. Die doel van die eenheid is dus om jou toe te rus met kennis, waardes, vaardighede en aktiwiteite om stresvolle situasies en uitdagings in die lewe te herken en te hanteer, om te floreer in die lewe en die wêreld daarbuite. LEERDERS MOET DIE UITDAGING KONFRONTEER: Wat kan ek doen om my eie stresvlakke te verlig? Dit is noodsaaklik om te verstaan dat hierdie uitdaging teen die einde van die eenheid opgelos moet wees. LEERUITKOMSTE Nadat leerders hierdie eenheid voltooi het, moet hulle in staat wees om die volgende te kan doen: die konsep van stres verduidelik; verskillende reaksies tot stres identifiseer; die algemene oorsake van stres in jou lewe ontleed; kritiese ondersoek van maniere om stres in die daaglikse lewe te hanteer; die belangrikheid van fisiese aktiwiteite bespreek asook die waarde wat dit het vir n mens se lewe en die verligting van stres; oefeninge wat stres teenwerk, identifiseer; bespreek waarom sekere aktiwiteite veral waardevol is in die verligting van stres. 15 Impak

6 Eenheid 1 Fasiliteerdersgids DEFINEER (Leerders moet die volgende begrippe verstaan) Angs: Bekommernis, senuweeagtigheid of ongemak. Eustres: Die term eustres verwys na twee konsepte. Die voorvoegsel eu- is afgelei van die Griekse woord wat beteken goed of wel. Wanneer dit aan die woord stres gekoppel word, beteken dit letterlik goeie stres. Hanteringsmeganismes: Enige doelbewuste of onbewuste poging wat n individu in staat stel om by omstandighede aan te pas om balans te vind. Nood: Die term verwys na uiterste angs, hartseer of pyn. Stres: Stres is n reaksie tot n stimulus wat die fisiese of geestelike ewewig versteur. Stresbestuursplan: Fisiese en/of emosionele reaksies wat die liggaam help om stres te verwerk. Stressor: n Stressor is n prikkel of stimulus wat stres veroorsaak, byvoorbeeld geraas, n voortsnellende motor, die skryf van n toets, of om vir die eerste keer uit te gaan met iemand wat jy nog nie voorheen ontmoet het nie (toe-oë-afspraak). Stresvlakke: Die erns van geestelike of fisiese stres as gevolg van faktore wat die ewewig van n persoon omverwerp. Stresweerstand: Stresverdraagsaamheid is die vermoë om te ontspan en te kalmeer ondanks probleme. Terapie: Deskundige ingrypings om n persoon te verander, of om die effek van n negatiewe toestand of ondervinding om te keer. Veg-en-vlug-reaksie: Wanneer jy bedreig voel, vind n chemiese reaksie in die liggaam plaas wat jou in staat stel om op n manier te reageer wat besering voorkom. Onderwerp 1.1 Stres Leerders moet die probleemvrae oplos: Wat is die hoofoorsake van stres in my lewe? Watter uitwerking het stres op my? Hoe gespanne is ek? Wat kan ek doen om my stres te bestuur? Inleiding Die fokus hierdie les is om die verskillende oorsake van stres en die invloed wat dit op ons welsyn het, te herken; en om die verskillende maniere te ondersoek om stres te hanteer. Spreek die volgende sake aan: Konseptualisering van stres Die invloed van stres op die liggaam Vlakke van stres Bestuur stres Impak 16

7 Eenheid 1 (Die dele gemerk Vir die nuuskieriges is opsioneel, maar kan n waardevolle bydrae tot die bemeestering van die onderwerp lewer.) VIR DIE NUUSKIERIGES Mense van alle vlakke van die samelewing gebruik stres om beter te presteer. Atlete ervaar tipies hoë vlakke van stres voor n wedren. Goeie atlete leer om die veg-en-vlug-reaksie te gebruik om beter as hulle teenstanders te presteer. Sakelui voel baie keer gespanne weens werksdruk, maar baie beweer dit laat hulle harder werk en dryf hulle om beter te presteer. Kunstenaars (musikante, dansers) ervaar ook hoë vlakke van stres, maar gebruik dit dikwels om beter te presteer. Kandidate voel ook baie keer gespanne oor hulle akademiese prestasie. Dit kan dramaties verhoog voor n toets, maar stres kan n belangrike rol speel in die voorbereiding van n toets. Kan jy aan nog voorbeelde dink waar mense stres op n positiewe manier gebruik het? Kan jy dink aan n voorval waar jy baie gespanne gevoel het voor die tyd, maar waar die energie as gevolg van die stres jou beter laat presteer het? Dink hoe stres jou laat voel, en hoe jy tog positief kan reageer met betrekking tot dié gevoelens. Vlakke van stres Voordat jy iets oor stres in jou lewe kan doen, moet jy eers die vlakke van stres in jou lewe bepaal en verstaan. Daar is verskeie metodologieë wat jy kan gebruik om dit te doen. Hierdie metodologieë strek van die hoogs-gespesialiseerde dikwels onder leiding van n opgeleide professionele persoon soos n dokter of n sielkundige tot die mees eenvoudigste, wat jy self kan doen. Een so n metodologie is ontwikkel deur Didato (2003:182, 183). Dit behels n toets met twaalf vrae, elk met n verklaring wat as Waar of Onwaar beantwoord kan word. Om uit te vind of jy gespanne is, beantwoord die volgende vrae: Vraag Antwoord 1. Ek is n ligte slaper. Waar Onwaar 2. Ek is geneig tot n sterk persoonlikheid. Waar Onwaar 3. Ek glo ek is meer buierig as die gemiddelde persoon. Waar Onwaar 4. Ek is dikwels uitgeput. Waar Onwaar 5. Ek reageer dikwels met woede. Waar Onwaar 6. Ek is geneig om die aantal aktiwiteite te vermeerder wanneer ek Waar Onwaar onder druk is. 7. Ek is meer perfeksionisties as die meeste van my vriende. Waar Onwaar 8. Ek steur my gewoonlik nie veel aan my gesondheid nie. Waar Onwaar 9. Ek eet meer as gewoonlik wanneer ek gespanne is. Waar Onwaar 10. Ek voel soms naar. Waar Onwaar 17 Impak

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4 HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7 HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg,

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING GRAAD 10

HANDLEIDING GRAAD 10 HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10 HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

LEWENSORIËNTERING VRAESTEL 1/1 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

LEWENSORIËNTERING VRAESTEL 1/1 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 LEWENSORIËNTERING VRAESTEL 1/1 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 80 TYD: 1½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye Bladsy 1 van 9 LEWENSORIËNTERING VRAESTEL 1/1 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL:

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10 HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad: Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Naam: Graad: Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal instruksies:

Nadere informatie

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9 HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5 FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10 HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING LEWENSORIËNTERING HALFJAAR EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 4 PUNTE:70 TYDSDUUR: 1UUR Instruksies aan leerlinge: Lees alle instruksies aandagtig deur. Nommer jou

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2 FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11 HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) DSGN ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) EBW GRAAD 7 VRAAG 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) 1.1 Die bestuur van ons alledaagse lewe het oneindig baie opsies waarvan ons moet kennis nee, 1.2 Net sekere behoeftes word deur

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Antieke Egipte en die Nylrivier

Antieke Egipte en die Nylrivier Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

Almal Verstaan Lewensoriëntering

Almal Verstaan Lewensoriëntering Almal Verstaan Lewensoriëntering Graad 12 Leerderboek P Farhangpour S Iyer L Kennedy-Smith J Rentel MACMILLAN Almal Verstaan Lewensoriëntering Graad 12 Leerderboek P Farhangpour, S Iyer, L Kennedy-Smith,

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

HANDLEIDING REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10

HANDLEIDING REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10 HANDLEIDING REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

Wêreld vrede het die mens nog altyd ontduik. Ten spyte van soveel skoonheidskoninginne se mooi voornemens.

Wêreld vrede het die mens nog altyd ontduik. Ten spyte van soveel skoonheidskoninginne se mooi voornemens. Preek: Numeri 6:22-27 Daar is min dinge so ongemaklik soos om in 'n huis in te stap waar die familielede baklei. Ek weet nooit mooi hoe om te reageer nie. Gewoonlik skuifel ek maar op een plek rond. Kyk

Nadere informatie

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. CAPS Persoonlike- en Sosiale Welstand Vraestel 7 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. Kolom A 1.1 Oordraagbare siektes A 1.2 Voorkoming B Kolom B Stowwe wat

Nadere informatie

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

AFRIKAANS EAT GRAAD 11 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 11 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

SKRIFLESING: Jesaja 55. TEKS: Jesaja 55: Die Here se Woord werk. Skrifberyming 34 (2-2) : 1. Psalm 19 : 4. Psalm 33 : 5.

SKRIFLESING: Jesaja 55. TEKS: Jesaja 55: Die Here se Woord werk. Skrifberyming 34 (2-2) : 1. Psalm 19 : 4. Psalm 33 : 5. SKRIFLESING: Jesaja 55 TEKS: Jesaja 55:10-11 TEMA: Die Here se Woord werk. Skrifberyming 34 (2-2) : 1 Psalm 19 : 4 Psalm 33 : 5 Psalm 89 : 6 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Ps 147 : 6, 7 Sb 34 (2-2) : 2 2

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 RELIGIESTUDIES V1 NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Religiestudies/V1 2 DoE/November 2009 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT DIREKTORAAT KURRIKULUM FET PROGRAMME LES PLANNE TERMYN 4 AFRIKAANS GRAAD 10 EAT VAK: AFRIKAANS EAT GRAAD: 10 LESPLAN 1 KWARTAAL 4 TYD: 9 Ure KERNINHOUD: INKLUSIWITEIT

Nadere informatie

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Naam: Graad: Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2012) AFDELING A

Nadere informatie

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder. SKRIFLESING: Romeine 8:18-30 TEKS: Romeine 8:28 HK 9 TEMA: God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder. Psalm 30 : 3, 4 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Psalm 119 : 25 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Sb 52

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10 FASILITEERDERSGIDS REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek

Nadere informatie

AFRIKAANS HT GEDIGTE GRAAD 11. GEDIG 8 Geneem van SACAI se webblad

AFRIKAANS HT GEDIGTE GRAAD 11. GEDIG 8 Geneem van SACAI se webblad GEDIG 8 Geneem van SACAI se webblad Ontvlugting Ingrid Jonker 1. Uit hierdie Valkenburg het ek ontvlug 2. en dink my nou in Gordonsbaai terug: 3. Ek speel met paddavisse in n stroom 4. en kerf swastikas

Nadere informatie

Les Plan Vier. Voeding

Les Plan Vier. Voeding Les Plan Vier Voeding KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #3:

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDINGAL DRAFT LEWENSORIËNTERING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDINGAL DRAFT LEWENSORIËNTERING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDINGAL DRAFT LEWENSORIËNTERING HALFJAAR EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 9 BLADSYE: 10 PUNTE: 70 TYD: 1 UUR Instruksies aan leerlinge Beantwoord al die vrae in Afdelings A en B. Beantwoord

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Om leeruitdagings ten volle aan te durf en die vooruitsigte van teater bederf is die week se vooruitsigte! NUWE KONSEPTE Tema: Groente Ons bespreek die volgende

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 12 n Publikasie van Impak Onderwysdiens Edms (Bpk) Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Benodighede: Visse op karton afgerol en uitgeknip Skuifspelde Stok met tou en magneet Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Wenke: Lees die VERLOOP hier onder deur en maak

Nadere informatie

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vraestel 12 Graad 9 Tyd:1 Uur Totaal: 65 n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B: Kolom A

Nadere informatie

Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole)

Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole) Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole) Sosiale Wetenskappe DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole) Departement van Onderwys Sol Plaatje-huis

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

Oorgehaal vir Lees. Lees bou woordeskat

Oorgehaal vir Lees. Lees bou woordeskat Oorgehaal vir Lees Hoe vaar jou kind met lees? Lees is een van die eerste vaardighede wat aangeleer word; n vaardigheid wat dwarsdeur jou kind se lewe verreikende gevolge gaan hê. Eenvoudig gestel, geletterdheid

Nadere informatie

Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL

Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL Naam en van: MY Naam Studentenommer: 1000 0001 Graad: MCom Bedryfsielkunde Formaat: Skripsie Kontakfoonnommer: +27 sel E-pos: altydbeskikbaar@hierdie.adres.com

Nadere informatie

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman Die basis van ons verhouding met ander is dieselfde as die basis van ons verhouding met God en mekaar: GENADE.

Nadere informatie

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Hoe om Jou Kind se Van te Verander Hoe om Jou Kind se Van te Verander 1 Hoe om n kind se van te verander As die geboorte van n kind geregistreer word, kry die kind óf die pa óf die ma se van, afhangend van die omstandighede. Die van word

Nadere informatie

Depressie en Angsversteuring

Depressie en Angsversteuring Depressie en Angsversteuring Informasie Gids Wat is depressie? Tekens van depressie Oorsake van depressie Behandeling van depressie Wat is angsversteuring? Tekens en gevolge van angsverseuring. Behandeling

Nadere informatie

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg SKRIFLESING: 1 Johannes 2:1-11 TEKS: 1 Johannes 2:6 TEMA: Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg Psalm 9 : 1, 2, 7 Psalm 31 : 13 (na gebed) Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Skrifberyming 78 (13-3) Ook:

Nadere informatie

Hoe lyk die grafiek van y = x 2 4?

Hoe lyk die grafiek van y = x 2 4? Hoe lyk die grafiek van y = x 2 4? Miskien het jy dit nog nie op skool geleer nie!? Maar wys hoe julle self kan uitvind. y x OOR Hoe lyk die grafiek van y = x 2 4? Vooraf Baie kortliks: Onderrig is besluitneming!

Nadere informatie

Die belangrikheid van ouerlike betrokkenheid by hul kinders se opvoeding

Die belangrikheid van ouerlike betrokkenheid by hul kinders se opvoeding Die belangrikheid van ouerlike betrokkenheid by hul kinders se opvoeding Praatjie gelewer vir Laer Volkskool Heidelberg op 16 Januarie 2016 Deur Dirk Odendaal NOTAS 1 Inleiding Daar is n verskil tussen

Nadere informatie

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1) CAPS Skeppende Kunste Vraestel 2 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 45 Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie

Nadere informatie

VRAESTEL EEN TYD : 2 UUR JUNIE 2013 PUNTE : 80

VRAESTEL EEN TYD : 2 UUR JUNIE 2013 PUNTE : 80 1 GRAAD 12: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL EEN TYD : 2 UUR JUNIE 2013 PUNTE : 80 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

1 Lewensvaardighede: Persoonlike en Sosiale Welstand (Graad 6)

1 Lewensvaardighede: Persoonlike en Sosiale Welstand (Graad 6) CHRISTIAN DAVID MORAWIESE PRIMÊRE SKOOL FORMELE ASSESSERINGSTAAK LEWENSVAARDIGHEDE: PERSOONLIKE EN SOSIALE WELSTAND GRAAD 6 NAAM: VRAAG EEN VRAAG TWEE VRAAG DRIE TOTAAL 10 10 10 30 VRAAG 1 10 PUNTE Lees

Nadere informatie

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel. Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Nadere informatie

Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys.

Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys. Lae Spiertonus Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys. Dit n tendens van die tyd is waarin ons leef. Baie meer kinders word met lae spiertonus geidentifiseer as 20 of 30 jaar terug. Ko-ordinasie

Nadere informatie

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE. Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES GESKIEDENIS VRAESTEL 2 FINALE EKSAMEN NOVEMBER 2014 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

As jy weer skryf (Vir Jack)

As jy weer skryf (Vir Jack) GEDIG 2 As jy weer skryf (Vir Jack) 1 As jy weer in jou dagboek skryf 2 Onthou 3 Om die goue blaar te sien in die somerson 4 Of miskien die blou moederkappie 5 Op een van ons afwesige wandelinge 6 Teen

Nadere informatie

Die intrige rondom Hanna kan in die volgende punte saamgevat word:

Die intrige rondom Hanna kan in die volgende punte saamgevat word: Die intrige in n verhaal is die plan waarvolgens n verhaal ontwikkel en word ook die raamwerk van gebeure genoem. Die raamwerk dui op die organisasie van die gebeure in die verhaal en saak en gevolg speel

Nadere informatie

AFRIKAANS HT GEDIGTE GRAAD 10. Geneem vanaf Sacai se webblad

AFRIKAANS HT GEDIGTE GRAAD 10. Geneem vanaf Sacai se webblad GEDIG 8 Geneem vanaf Sacai se webblad Herinneringe Koos du Plessis 1. Jou beeld is n verflenterde foto 2. in n skewe, versplinterde raam 3. en n sestal geskommelde letters 4. spel jou tweelettergrepige

Nadere informatie

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GR 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 LEWENSORIËNTERING MOELVRESTEL 2012 PUNTE: 75 TY: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. laai om asseblief Lewensoriëntering 2 E/Modelvraestel 2012 INSTRUKSIES

Nadere informatie