FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4"

Transcriptie

1 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring en herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie. Aangepas vir KABV Samesteller E van Emmenes Bygewerk M Lübcker Ë1604-A-SOS-FG01 µ Î

2 INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE... 3 TYDROOSTER EN TYDSBESTUUR... 5 ASSESSERINGSVEREISTES... 6 STUDIEWENKE EN -METODES... 7 ANDER NUTTIGE INLIGTING... 7 VOORWOORD... 8 JAARPLAN... 9 Eenheid 1: Mense en plekke Les 1: Plekke om in te woon AKTIWITEIT Les 2: Werk wat mense op verskillende plekke doen AKTIWITEIT Les 3: Geboue op verskillende plekke en hul gebruike AKTIWITEIT Les 4: Paaie en voetpaadjies hoe hulle in nedersettings gebruik word AKTIWITEIT Les 5: Identifiseer bakens: natuurlik en mensgemaak AKTIWITEIT Les 6: Beskryf en teken n kort reis AKTIWITEIT Les 7: Behoeftes en begeertes AKTIWITEIT Les 8: Basiese behoeftes: water, kos, energie, skuiling en gesondheidsorg AKTIWITEIT Les 9: Maniere waarop mense hulle behoeftes bevredig AKTIWITEIT HERSIENINGSOEFENING EENHEID 2: Kaartleesvaardighede Les 10: Verskillende aansigte van eenvoudige voorwerpe AKTIWITEIT Les 11: Prente of letters as simbole of sleutels Les 12: Grootskaalkaart se simbole AKTIWITEIT AKTIWITEIT Les 13: Eenvoudige ruitnette en ruitverwysings AKTIWITEIT Les 14: Lees en skryf rigtings op kaart en omgewing AKTIWITEIT Impak 1

3 EENHEID 3: Lees belangrike kaarte Les 15: Hoe dui ons oseane en land op n kaart aan? Les 16: Suid-Afrika se provinsies en hulle hoofstede AKTIWITEIT Les 17: Die aarde is rond en die kaart is plat AKTIWITEIT EENHEID 4: Voedsel en boerdery in Suid-Afrika Les 18: Kos wat mense eet vanaf plante en diere Les 19: Maniere hoe mense hulle kos verkry AKTIWITEIT Les 20: Bestaansboerdery en kommersiële boerdery AKTIWITEIT Les 21: Verbouing van voedsel in dorpe en stede Les 22: Verskillende soorte boerdery Les 23: Saaiboerdery in Suid-Afrika Les 24: Vrugteboerdery in Suid-Afrika Les 25: Lewendehawe: grootvee, kleinvee en pluimvee Les 26: Gevallestudie: veeboerdery in Suid-Afrika AKTIWITEIT Les 27: Vernaamste saai- en veeboerderygebiede in Suid-Afrika Les 28: Wat is verwerkte en onverwerkte voedsel? Les 29: Hoe en waarom voedsel verwerk word Les 30: Van die plaas na die fabriek, van die winkel na die huis EENHEID 5: Water in Suid-Afrika Les 31: Watergebruike AKTIWITEIT Les 32: Watergebruike in nywerhede Les 33: Water as n hulpbron Les 34: Die watersiklus... Error! Bookmark not defined. Les 35: Waterberging en die belangrikheid daarvan AKTIWITEIT Les 36: Natuurlike waterbronne Les 37: Persoonlike en daaglikse gebruike wat water besoedel Les 38: Herwinning van afvalwater en riool STUDEER/HERSIENING HERSIENINGSOEFENING Impak 2

4 Eenheid 1 Eenheid 1: Mense en plekke LEERDOELWITTE: Wanneer die leerder hierdie eenheid voltooi het, moet hy of sy in staat wees om: Die verskillende plekke waar mense woon, insluitende plase, nedersettings, dorpe en stede, te identifiseer en beskryf. Die verskillende plekke waar mense werk, te identifiseer en beskryf. Verskillende tipes geboue en hulle gebruike te identifiseer en verduidelik, insluitende huise, diereskuilings, winkels, skole, klinieke, banke, kantore, plekke van aanbidding, fabrieke, vulstasies en spoorwegstasies. Paaie en voetpaadjies en hulle onderskeie gebruike in nedersettings te verstaan. Verskillende landmerke te identifiseer. Die verskil tussen natuurlike en mensgemaakte landmerke te verstaan. n Kort reis te beskryf en teken, byvoorbeeld om te verduidelik watter roete hy skool toe of na n winkelsentrum volg. Te verduidelik hoe om van een plek na n ander te beweeg met behulp van terme soos links, regs en reguit, belangrike landmerke te identifiseer en paaie of strate se korrekte name te gebruik. Tussen behoeftes en begeertes te onderskei. Die basiese menslike behoeftes, insluitend water, kos, skuiling, gesondheidsorg en energie, te identifiseer. Die verskillende maniere te verstaan waarop mense in hulle behoeftes voorsien. Die kennis wat verwerf is, op n gevallestudie of relevante situasie toe te pas. INLEIDING Dit word sterk aanbeveel dat die leerders n lys of boek met terme skep en die woordomskrywings neerskryf van enige nuwe woorde wat hulle leer, veral van dié wat in die studiegids aangedui word. Hulle moet die terminologie verstaan om die inhoud onder die knie te kry, en vrae sal daaroor gevra word in die toetse of eksamens. Tesame met elke onderwerp is daar verskeie voorgestelde internetskakels na meer inligting, of speletjies en aktiwiteite wat jy kan voltooi. Hulle word sterk aanbeveel, maar is nie verpligtend nie. Aan die einde van elke les moet jy egter seker maak dat die leerders die vaardighede wat in die uitkomste gelys word, bemeester het. Impak 12

5 Eenheid 1 Les 1: Plekke om in te woon Bespreek die verskillende plekke waar mense woon, met die leerders. Gesels oor plekke en waarom sekere mense daar woon, byvoorbeeld boere wat op plase woon. Fokus op jou onmiddellike omgewing of plekke wat die leerders onlangs besoek het. Laat hulle vertel van die verskillende plekke waar mense woon, verskillende geboue wat hulle gesien het, wat hulle as belangrike elemente van n blyplek beskou en wat hulle vir oorlewing nodig het. Die doel van hierdie les is om die leerders te help onderskei tussen verskillende nedersettings, insluitende plase, dorpies, dorpe en stede. Hulle hoef nog nie te weet wat die verskil tussen plattelandse en stedelike nedersettings is nie, maar as jy reken hulle sal dié begrippe verstaan, bespreek dit gerus met hulle. Laat sowat een uur toe om dié les te voltooi, maar maak voorsiening vir ekstra tyd om die aktiwiteit te voltooi. As jy dink dit is nodig, voeg inligting by die breinkaart of doen ekstra take. Skakels: Besoek die volgende YouTube-skakel. Daar is n kanaal met tien verskillende video's, insluitende n episode op Sesame Street wat die verskil tussen plattelandse en stedelike gebiede beskryf. < AKTIWITEIT 1 Die antwoorde op dié les sal vir die leerders toepaslik wees. As fasiliteerder behoort jy in staat te wees om te bepaal hoe korrek hulle antwoorde is. 1. Leerder se eie antwoord. (2) 2. Leerder se eie antwoord. (2) 3. Leerder se eie antwoord. (1) 4. Leerder se eie antwoord. (1) 5. Leerder se eie antwoord. (kliniek/hospitaal) (1) 6. Leerder se eie antwoord. (speelplek/ontspanningsentrum/parkie) (1) 7. Leerder se eie antwoord. (2) [10] Les 2: Werk wat mense op verskillende plekke doen In hierdie les moet die leerders die soorte werk wat mense kan doen, koppel aan die plek of nedersetting waar hulle woon. Dit sal uiteraard verskil van nedersetting tot nedersetting, maar daar sal gemeenskaplike aspekte wees. Probeer om poste uit al drie bedryfsvertakkings te bestudeer, nl. primêr (grondstowwe), sekondêr (vervaardiging of produksie) en tersiêr (verkope van goedere of dienste). Leerders hoef nie nou al dié terme te verstaan nie; dit lê net die grondslag vir die toekoms. Impak 13

6 Eenheid 1 AKTIWITEIT 2 1. Werk op n plaas Werk in die stad plant mielies prokureur oes koring polisiebeampte saai graan bankier melk koeie onderwyser plaasbestuurder dokter skaapskeerder sjef ploeg landerye haarkapper pas vee op brandweerbeampte (16) Pastoor/priester/eerwaarde (enige ander godsdienstige leier) 2.2. Dokter (2) [18] Les 3: Geboue op verskillende plekke en hul gebruike Hierdie les bestudeer die verskillende tipes geboue wat ons kry. Dit is n baie interessante onderwerp. Besoek die verskillende soorte geboue in die leerder se omgewing of neem foto's daarvan. As enige gebou uniek is, of as daar geboue is wat vir n spesifieke doel gebruik word, besoek hulle en bespreek met die leerders. Dié les behoort sowat n uur te duur, met ekstra tyd ingebou vir praktiese werk en om die aktiwiteit te voltooi. Impak 14

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg,

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7 HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die

Nadere informatie

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4 HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses 1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld

Nadere informatie

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10 HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE GESKIEDENIS VRAESTEL 2 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 NAL D GRAAD 4 PUNTE: 25 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord al

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5 FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9 HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 ADDISIONELE MODEL 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 'n addendum van 12 bladsye. Geskiedenis/V1 2 DoE/Addisionele

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF GEOGRAFIE VRAESTEL 1 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum EKURHULENI NOORD DISTRIk 14 NOVEMBER 2017 Graad 8 Memorandum Vak : Sosiale Studies Leerdissipline : Geografie Datum : 14 November 2017 Doel : Toets kennis en interpretasie vermoë Vaardighede : Om die informasie

Nadere informatie

Antieke Egipte en die Nylrivier

Antieke Egipte en die Nylrivier Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese

Nadere informatie

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11 HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10 HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 30 TYD: 1 uur LEERDER: SKOOL: DISTRIK: AREAKANTOOR: Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde Graad 4. November 2016 1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14

Nadere informatie

Almal verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 Leerderboek P Ranby

Almal verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 Leerderboek P Ranby Almal verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 4 Leerderboek P Ranby Inhoud Onderwerp 1: Plekke waar mense woon 1 Eenheid 1: Mense en plekke 2 Eenheid 2: Bakens en hoe om die pad te verduidelik 12 Eenheid 3:

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10 HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

Les Plan Vier. Voeding

Les Plan Vier. Voeding Les Plan Vier Voeding KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #3:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

HANDLEIDING GRAAD 11

HANDLEIDING GRAAD 11 HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel 3 Nedersettings Navorsingsblad vir uitstappie in ons omgewing n Lys van geboue in ons omgewing Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel Besighede waar slegs produkte

Nadere informatie

BARRETT SE TAKSONOMIE

BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak en gevolg, verhoudings, karaktereienskappe. Wie? Wat? Waar? Wanneer? Hoekom?

Nadere informatie

vraestel bestaan uit 7 bladsye

vraestel bestaan uit 7 bladsye Toets Hoërskool Montana SS/SW Graad 8 Vervoer en Franse Revolusie 15 September 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2 Naam en van: Gr.8 Eksaminator: Mnr L Taute Moderator: Mnr H Smit Mnr E Kleynhans Groot

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 3 Aspek 1: Fisieke groei... 4 Aspek 2: Geheue... 5 Aspek 3: Lees... 5 Aspek 4: Skryfwerk... 6 Aspek 5: Taal... 6 Aspek 6: Logika... 8 Aspek 7: Retoriek... 9 Aspek 8: Algemene

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m30314 1 Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) EBW GRAAD 7 VRAAG 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) 1.1 Die bestuur van ons alledaagse lewe het oneindig baie opsies waarvan ons moet kennis nee, 1.2 Net sekere behoeftes word deur

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van: Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2 Naam & Van: Gr.8 Eksaminator: Mnr H Smit Totaal: 100 Moderator: Mnr L Taute Tyd: 90 min Instruksies en Informasie:

Nadere informatie

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS 2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS Jy gaan drie vraestelle skryf: Vraestel 1: Taal 80 punte tyd: 2 ure Vraestel 2: Letterkunde 70 punte tyd: 2ure Vraestel 3: Skryf 100 punte tyd: 2½ ure Vraestel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2 FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag

Nadere informatie

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb Leesbegrip nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer Dieretuine/Hannes en die koek/zak bak koekies tyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopas

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Vlotheid en intonasie

Vlotheid en intonasie Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie

Nadere informatie

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

Klank en kleur in die skepping

Klank en kleur in die skepping Klank en kleur in die skepping Kuns en Kultuur Graad 7 Saamgestel in opdrag van Arso Uitgegee deur en verkrygbaar by Boekenhout, Dickensonlaan 1180, Waverley Tel 012-3323227/8 e-pos boekenhout@aros.ac.za

Nadere informatie

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel

Nadere informatie

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 EKSAMINATRISE: MODERATRISE : DATUM : TYD : TOTAAL: ME CJ VAN STADEN ME B JONES SIEKTETOETS SEPT 50 MINUTE 60 PUNTE LEERUITKOMSTE GEDEK: INSTRUKSIES LU 1 AS 2, 3, 4,

Nadere informatie

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse

Nadere informatie

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel. Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Nadere informatie

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT DIREKTORAAT KURRIKULUM FET PROGRAMME LES PLANNE TERMYN 4 AFRIKAANS GRAAD 11 EAT VAK: AFRIKAANS EAT GRAAD: 11 LESPLAN 1 KWARTAAL 4 TYD: 9 Ure KERNINHOUD: ONS RYKE

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie