HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10"

Transcriptie

1 HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. Aangepas vir KABV Samesteller Janet Zandberg Ë1610-A-AMP-SG01µ Î

2 INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE... 5 INLEIDING... 6 JAARPLAN... 7 EENHEID 1: Gewasseproduksie... 8 Les 1.1: Inleiding... 8 AKTIWITEIT Les 1.2: Boerderystelsels AKTIWITEIT Les 1.3: Verskillende ondernemings AKTIWITEIT Les 1.4: Grond- en waterbestuur in gewasproduksie: Basiese grondvereistes AKTIWITEIT Les 1.5: Grond- en waterbestuur in gewasproduksie: Grondbewerkingsmetodes AKTIWITEIT Les 1.6: Grond- en waterbestuur in diereproduksie AKTIWITEIT Les 1.7: Waterbronne AKTIWITEIT Les 1.8: Gewasbestuursaspekte AKTIWITEIT Les 1.9: Gewasbestuursaspekte: Monokultuur en wisselbou AKTIWITEIT Les 1.10: Gewasbestuursaspekte: Rekordhouding AKTIWITEIT EENHEID 2: Diereproduksie Les 2.1: Diereproduksiepraktyke in Suid-Afrika AKTIWITEIT Les 2.2: Hoofproduksieareas in Suid-Afrika AKTIWITEIT Les 2.3: Algemene klassifikasie van plaasdiere AKTIWITEIT Les 2.4: Beesrasse AKTIWITEIT Les 2.5: Skaaprasse AKTIWITEIT Les 2.6: Varkrasse AKTIWITEIT Les 2.7: Pluimveerasse AKTIWITEIT Impak 3

3 EENHEID 3: Dierebestuursaspekte Les 3.1: Hantering van plaasdiere AKTIWITEIT Les 3.2: Versorging van plaasdiere AKTIWITEIT Les 3.3: Behuising van plaasdiere AKTIWITEIT Les 3.4: Nasorg van plaasdiere AKTIWITEIT Les 3.5: Identifikasiemetodes AKTIWITEIT Les 3.6: Basiese konsepte van dierevoeding AKTIWITEIT Les 3.7: Siektes en parasiete AKTIWITEIT Les 3.8: Rekordhouding AKTIWITEIT Les 3.9: Basiese beginsels van bestuursprogramme AKTIWITEIT EENHEID 4: Bestuursbeginsels Les 4.1: Definisie van bestuur AKTIWITEIT Les 4.2: Bestuursbeginsels AKTIWITEIT Les 4.3: Verskillende soorte natuurlikehulpbronbestuur AKTIWITEIT Les 4.4: Grondpotensiaal en -bestuur: Grondverbetering AKTIWITEIT Les 4.5: Grondpotensiaal en -bestuur: Bewaringspraktyke AKTIWITEIT Les 4.6: Afvalbestuur: Verskillende soorte afval AKTIWITEIT BIBLIOGRAFIE EN VERWYSINGS Impak 4

4 Eenheid 1 EENHEID 1: Gewasseproduksie Les 1.1: Inleiding LEERDOELWITTE: Nadat jy hierdie les voltooi het, moet jy kennis dra oor die volgende: Vier gewasproduksieondernemings: Algemene gewasproduksiepraktyke en -faktore Oorsig oor die ekonomiese belangrikheid van gewasse Algemene oorsig en vergelyking van gewasverbouing in Suid-Afrika: o Potensiële rol en belangrikheid van die bedryf o Hoofproduksieareas van verskillende gewasse Vereistes vir suksesvolle gewasproduksie, met verwysing na: o land (grond, water, klimaat en ander natuurlike hulpbronne) o arbeid o kapitaal o bestuur INLEIDING Gewasproduksie is n komplekse besigheid wat baie vaardighede vereis (soos biologie, akkerbou, meganika en bemarking) en dek n verskeidenheid bedrywighede. Gewasse is plante wat vir voedsel of ander gebruike gekweek word. Ons onderskei tussen vier basiese kategorieë: Tuinbougewasse Akkerbougewasse Voergewasse Bosbougewasse Nampo 2014 Impak 8

5 Eenheid 1 BELANGRIKE TERMINOLOGIE Agri: Dit wat met landbou verband hou. Bruto Binnelandse Produk (BBP): Die TOTAALe waarde van goedere geproduseer en dienste gelewer in een jaar. Gewasse: Plante wat vir voedsel of ander gebruike gekweek word, veral graan. Volume van landbouproduksie: Die hoeveelheid produkte wat op enige gegewe tyd geproduseer word. Tuinbougewasse Tuinbougewasse is die afdeling van landbou wat handel oor die kuns, wetenskap, tegnologie en besigheid van plantkweking. Dit sluit in die verbouing van medisinale plante, vrugte, groente, neute, sade, kruie, spruite, sampioene, alge, blomme, seewiere en nievoedselgewasse soos gras en ornamentele bome en plante. Dit sluit ook plantbewaring, landskaprestourasie, landskap- en tuinontwerp, konstruksie en instandhouding in. Akkerbougewasse Akkerbougewasse (buiten vrugte of groente) word vir landboudoeleindes gekweek; katoen, hooi en graan is voorbeelde van akkerbougewasse. Voergewasse Voergewasse word hoofsaaklik vir veevoer verbou. Natuurlike grasveld en weiding word ingesluit, hetsy dit gekweek word of nie. Voergewasse kan as óf tydelike óf permanente gewasse geklassifiseer word. Dit word verbou en geoes soos enige ander gewas. Bosbougewasse Bosbouboerdery is die verbouing van hoë-waarde spesialiteitsgewasse onder n blaredak wat doelbewus aangepas of onderhou word om skaduwee en habitat te verskaf wat groei en produksievlakke verbeter. Dit kombineer landbou- en bosboutegnologieë om meer diverse, produktiewe, winsgewende, gesonde en volhoubare grondgebruikstelsels te skep. ALGEMENE GEWASPRODUKSIEPRAKTYKE EN -FAKTORE Grond- en klimaatstoestande moet in ag geneem word en goeie bestuurspraktyke moet toegepas word om n optimale oes te verseker. Faktore vir suksesvolle gewasproduksie: Neem die klimaat van die gebied in ag. Kies gewasse wat geskik is vir die spesifieke klimaat- en grondtoestande. Plant die gewasse op die regte tyd van die jaar. Kies en plant hoë gehalte saad wat siektevry is. Kies die regte kunsmis om die spesifieke voedingsbehoeftes te verskaf wat die plant nodig het om te groei. Neem die waterbehoeftes van die gewas in ag. Pas geïntegreerde plaagbeheer toe. Impak 9

6 Eenheid 1 TUINBOUGEWASSE VRUGTE Vrugte word hoofsaaklik in drie groepe geklassifiseer: Tropiese vrugte soos piesangs, papajas, mango s en pynappels. Subtropiese vrugte soos avokadopere, sitrusvrugte, grenadellas, lietsjies en neute. Sagtevrugte soos druiwe, appels, pere en pitvrugte soos perskes en kersies. Basiese klimaat- en grondvereistes vir vrugte: Soort gewas Klimaatsvereistes Grondvereistes Tropiese vrugte Subtropiese vrugte Sagtevrugte Groei goed in temperature wat wissel tussen 13 en 38 C. Het n relatiewe vogtigheid van 75 85%. Hoë temperature veroorsaak sonskroei. Sterk winde beskadig gewasse. Vereis n klimaat sonder ryp en met min wind. Optimale groeitemperatuur is tussen 20 en 24 C. Jaarlikse reënval moet mm oorskry. Vereis warm, droë toestande. Groei in matige klimaatstreke. Koel, nat winters met min ryp. Warm, droë somers. Verkies diep, ryk, leemagtige grond met n ph tussen 6 en 7,5. Grond moet goed gedreineer wees met voldoende vog. Moet ryk wees aan stikstof met genoeg fosfor en baie potas. Benodig goeddeurlugte, goedgedreineerde grond wat dieper as 1 m is. Benodig n klei-inhoud van 20 40%; indien minder het die grond n beperkte waterhouvermoë. Benodig goeddeurlugte grond met goeie organiese inhoud. Benodig goedgedreineerde grond met n diepte van 1 m. Die ideale klei-inhoud moet tussen 10 en 35% wees. Impak 10

HANDLEIDING GRAAD 11

HANDLEIDING GRAAD 11 HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7 HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10 HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg,

Nadere informatie

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4 HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11 HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek

Nadere informatie

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9 HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10 HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10 HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10 ʼn Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

HANDLEIDING REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10

HANDLEIDING REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10 HANDLEIDING REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5 FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10 FASILITEERDERSGIDS REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 10 LNOUESTUURSPRKTYKE MOELVRESTEL PUNTE: 200 TY: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. Landboubestuurspraktyke 2 oe/model INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. eantwoord

Nadere informatie

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

HANDLEIDING GRAAD 10

HANDLEIDING GRAAD 10 HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12 Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12 n Handboek vir Rekenaartoepassingstegnologie Sandra Jacobs Reinet Barnard Rinus Brenkman Keith Gibson Ellen Labuschagne Pam Macmillan Pam Miller Chris Noomé Karin

Nadere informatie

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2 MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD 2006 Lewenswetenskappe - V 2 2 AFDELING A 1.1 1.1.1 A 1.1.2 B 1.1.3 D 1.1.4 C 1.1.5 B 1.1.6 D 1.2 1.2.1 Kompetitsie 1.2.2 Habitat 1.2.3 Fungi/bakterieë 1.2.4 Indringer/Eksoties

Nadere informatie

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 11

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 11 HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2 FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die

Nadere informatie

Antieke Egipte en die Nylrivier

Antieke Egipte en die Nylrivier Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese

Nadere informatie

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 LANDBOUWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. 2 LANDBOUWETENSKAPPE V2

Nadere informatie

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 ONTWERP EERSTE

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVERSITEIT STELLENBOSCH BEKENDMAKINGSVORM Die doel van hierdie vorm is die bekendmaking van inligting oor 'n nuwe sakeidee of innovasie aan die Universiteit. Dit sal die Universiteit in staat stel om

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses 1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld

Nadere informatie

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD: Nuus Volume 5, Uitgawe 5 November 2016 INHOUD: SIZA Visie en Missie 1 SIZA Skakeling met Markte 2 SIZA Derdeparty Oudits 4 SIZA Platform 1 SIZA Area besoek & Kapasiteitsbou 3 Water risikobestuur 5 SIZA

Nadere informatie

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF 2015 Uitgawe 4 Inhoud Distriksoorsig Swambespuitings op canola Sclerotinia SOILL volhoubaarheidsprojek PNS Canola kompetisie Distriksoorsig Vanjaar is sover nie n maklike Canola

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die

Nadere informatie

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11 EKSAMINATRISE: MODERATRISE : DATUM : TYD : TOTAAL: ME CJ VAN STADEN ME B JONES SIEKTETOETS SEPT 50 MINUTE 60 PUNTE LEERUITKOMSTE GEDEK: INSTRUKSIES LU 1 AS 2, 3, 4,

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE

LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Verdere Onderwys- en Opleidingsfase Graad 10-12 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD

Nadere informatie

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING Indien voedsel aan kleuters verskaf word, moet die daaglikse spyskaart vertoon word. Spyskaarte se samestelling moet voedsame maaltye aan die kinders verskaf. Voedselvoorbereiding

Nadere informatie

HANDLEIDING VISUELE KUNSTE GRAAD 10

HANDLEIDING VISUELE KUNSTE GRAAD 10 HANDLEIDING VISUELE KUNSTE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HANDLEIDING GRAAD 10

HANDLEIDING GRAAD 10 ANDLEIDING LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 10 n Publikasie van Impak nderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel

Nadere informatie

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Eenheid 8: Ruilhandel Afrika-boere het nie afgesonder van mekaar geleef nie. Hulle het geweet waar verskillende opperhoofde se nedersettings was - selfs dié

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

September 2013 No. 55

September 2013 No. 55 September 2013 No. 55 OES VAN CANOLA Jannie Bruwer Akkerboukundige Sentraal-Suid Koöperasie Bpk, Swellendam Wanneer canola gevestig word, is dit belangrik dat alle saad in vogtige grond gesaai word vir

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

S ukses. << SENWES Scenario >>

S ukses. << SENWES Scenario >> 8 KOLLIG OP WNG BOERDERY Alles het daarop gedui dat die pekanneutvertakking n sukses sal wees, en dit is. Hulle begin nou, ná tien jaar, die vrugte daarvan pluk. DIVERSIFIKASIE DÍT IS WNG BOER DERY IN

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 MEMORANDUM GRAAD 6 PUNTE: 40 VRAAG 1 1. Weer 2. Bevolkingsdigtheid 3. Ontbossing 4. Trekfaktore 5. Klimaat (5) VRAAG

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

Wat is verwoestyning?

Wat is verwoestyning? Verwoestyning Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. Die proses word verwoestyning genoem. Dit behels die verandering van produktiewe grond in woestyn en kom veral voor in semi-droë gebiede,

Nadere informatie

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK Saamgestel deur D Hanekom en H Agenbag Optimum grondvereistes: ph van 5.0 7.0 (KCl) met maksimum suurversadiging van 10% P ± 36 dpm (Sitroensuur) ±

Nadere informatie

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) DSGN ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL

Nadere informatie

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP OPSOMMING STUDIE GEDOEN DEUR CONNINGARTH CONSULTANTS VIR SAWIS (SUID- AFRIKAANSE WYNBEDRYF-INLIGTING EN STELSELS) 1 ONLANGSE ONTWIKKELINGE Totstandkoming

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2010 AFDELING A VRAAG

Nadere informatie

WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA

WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA 1. Dekblad Naam van die toer FASE 1 VIER OF MEER illustrasies en/of prentjies relevant tot jou toer 2. Reistoegangsdokumente Verduidelik die term visum Noem drie vereistes

Nadere informatie

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

LANDBOUKUNDIGE POTENSIAAL VAN GEDEELTES 11, 12, 13 EN 32 VAN DIE PLAAS EERSTE RIVIER 626 IN DIE TSITSIKAMMA

LANDBOUKUNDIGE POTENSIAAL VAN GEDEELTES 11, 12, 13 EN 32 VAN DIE PLAAS EERSTE RIVIER 626 IN DIE TSITSIKAMMA LANDBOUKUNDIGE POTENSIAAL VAN GEDEELTES 11, 12, 13 EN 32 VAN DIE PLAAS EERSTE RIVIER 626 IN DIE TSITSIKAMMA T.A. Robertson 2008/09/02 LANDBOUKUNDIGE POTENSIAAL VAN GEDEELTES 11, 12, 13 EN 32 VAN DIE PLAAS

Nadere informatie

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID / MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN NIE GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Definisies en woordomskrywings... 4 3. Algemene tariefbeginsels... 4 4. Kategorieë van gebruikers...

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE DRAFT ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 FINALE EKSAMEN GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord al die vrae Skryf netjies

Nadere informatie

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so

Nadere informatie

MEMORANDUM KWARTAAL 1

MEMORANDUM KWARTAAL 1 MEMORANDUM KWARTAAL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: OPDRAG KOSTEBERAMING EN REISPLAN 40 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Nadere informatie

VRUGTE- BEDRYF(Deel 4)

VRUGTE- BEDRYF(Deel 4) Nuwe blik op VRUGTE- BEDRYF(Deel 4) FruitLook steun besproeiing op vrugteplase Produsente gaan voortaan meer met minder moet vermag, veral wat beskikbare varswaterbronne betref. Ons kyk hoe die aanlyn-datadiens

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE: IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING SENWES INLIGTINGSESSIE: Augustus 2011 Landboudienste n SENWES AANBIEDING Om die produsent in staat te stel om n berekende besluit te kan neem oor produksie & bemarkings

Nadere informatie

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net

Nadere informatie

HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN

HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN Suid-Afrika het baie landbougrond. Daar word op 86,1 miljoen ha geboer terwyl daar volgens die sensusopname van 2002 nagenoeg 45,818

Nadere informatie