Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid
|
|
|
- Damian Hermans
- 8 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties van toepassing op alle versekerde lewens kragtens n plan nie. Indien geselekteer, word n vaste bykomende betaling van 35% vir die voordeel gehef, wat uitstekende waarde vir geld verseker. Die voordeel kan by n nuwe of bestaande Matrix Topdekking- (T02W) produk gevoeg word, onder enige van die volgende risikoprodukopsies: Premier Express Die voordeel is egter nie beskikbaar op enige van die volgende produkte/kenmerke nie: Inkomstebeskermer Matrix TermynDekking Matrix Basiese Opsie Jaarliks bepaalde betaalpatroon Trapsgewyse betalingspatroon Matrix Kombinasieproduk M01W produkkodes ( n ouer weergawe van die Matrixhelelewensproduk) Spaarprodukte Legacy-produkte
2 Die Geldterugbedrag Die betalings wat vir n versekerde lewe gemaak word, word as n Geldterugbedrag betaal. Betalingslae Om die Geldterugbedrag te bereken, word die dekkings bedrag van elke voordeel op die spesifieke versekerde lewe in betalingslae verdeel. Die eerste laag word gevorm deur die dekkings bedrag van n voor deel op die laatste van die dekkingsbegindatum van daardie voordeel en die dekkings begindatum van die Geld terug voordeel. Elke keer dat die dekkings bedrag van n voordeel daarná verhoog word, weens n voordeel groei of n versoek om n verhoging in die dekkings bedrag, word n nuwe laag deur die verhoogde gedeelte van die dekkings bedrag gevorm. Die Geld terug voordeel is egter nié van toepassing op n nuwe laag wat minder as 15 jaar duur nie. As die versekerde lewe 15 jaar oorleef en die voordeel vir daardie tydperk onveranderd laat, het die Geldterugvoordeel n waarde gelyk aan 100% van die totale betalings wat vir daardie laag betaal is. Die Geld terug voordeel kan aanhou oploop ná vyftien jaar. Ná vyftien jaar van enige laag kan die kliënt egter te eniger tyd versoek dat die opgelope voordeel uitbetaal word. In dié geval word die opgelope Geld terug bedrag op alle lae wat reeds meer as vyftien jaar lank oploop, uitbetaal. Ná die Geld terug bedrag op versoek uitbetaal is, word die voordeel verwyder van die lae wat uitbetaal is, maar dit hou aan oploop op die lae wat nog minder as 15 jaar aan die gang is. Om die waarde vir die kliënt selfs verder te verbeter, val die bykomende betaling van 35% ten opsigte van n spesifieke laag weg wanneer dit 15 jaar opgeloop het, terwyl die Geld terug voordeel aanhou oploop. In die praktyk: n Kliënt neem R2m Lewensdekking uit, met n aanvanklike betaling van R1 000 p.m., wat die bykomende betaling vir die Geldterugvoordeel insluit. Die dekking verhoog jaarliks met 5%. Die betalingslae vir die berekening van die Geldterugbedrag is dan soos volg: 4de betaallaag R DEKKING R65 p.m. 3de betaallaag 2de betaallaag R DEKKING R DEKKING R60 p.m. R55 p.m. 1ste betaallaag R DEKKING R1 000 p.m. Einde van jaar:
3 Die kliënt kan kies wanneer die kontant in die Geldterugvoordeel uitbetaal word. Opsie Die kliënt kan kies om die Geldterugbedrae op kwalifiserende lae jaarliks te laat uitbetaal en sodoende n enkelbedrag betaling hê elke jaar ná jaar 15 van sy plan: 1ste betaling -> 1ste dekkingslaag: 15 x 12 x R1000 = R de betaling -> 2de dekkingslaag: 15 x 12 x R55 = R de betaling -> 3de dekkingslaag: 15 x 12 x R60 = R de betaling -> 4de dekkingslaag: 15 x 12 x R65 = R Opsie Die kliënt kan besluit om die Geldterugbedrag van alle lae te laat oploop tot hy dit nodig vind dat die geld uitbetaal moet word: 4de betaallaag R DEKKING R65 p.m. 3de betaallaag 2de betaallaag R DEKKING R DEKKING R60 p.m. R55 p.m. 1ste betaallaag R DEKKING R1 000 p.m. Einde van jaar: Planfooie en aftrekorderheffing Die planfooie word ingesluit in die berekening van die Geldterugbedrag, maar die aftrekorderbetalingsheffing word uitgesluit uit die berekening. Sanlam Reality-afslag In die geval van n Sanlam Realityafslag waar die plan met Sanlam Reality geïntegreer is, loop net die afslagpremies op. 3
4 Betaling van die Geldterugbedrag Gebeurtenisse n Versoek om onttrekking van Geld terug bedrag is ontvang. n Voordeel eindig weens n eis. n Voordeel eindig weens die dood van n versekerde lewe. n Voordeel bereik sy dekkings einddatum. Hoe betaling van Geldterugbedrae hanteer sal word Die Geldterugbedrae vir lae wat 15 jaar en langer opgeloop het, vir alle voordele op daardie versekerde lewe gekoppel aan die Geldterugvoordeel, is betaalbaar. Die Geldterugbedrae vir alle lae wat minder as 15 jaar opgeloop het, hou aan met oploop vir moontlike betaling later. Die Geldterugvoordeel mag weer op versoek bygevoeg word by die lae wat uitbetaal is. Die Kontantterugbedrae vir al die lae wat 15 jaar en langer vir daardie voordeel opgeloop het, word betaal. Die Geldterugbedrae vir alle lae wat minder as 15 jaar opgeloop het, word Die Geldterugbedrae vir al die lae wat 15 jaar en langer gekoppel aan daardie versekerde lewe opgeloop het, word betaal. Die Geldterugbedrae vir alle lae wat minder as 15 jaar opgeloop het, word Die Geldterugbedrae vir alle lae vir die voordeel word betaal. n Plan verval. Die Geldterugbedrae vir al die lae wat 15 jaar en langer opgeloop het vir alle voordele op n versekerde lewe gekoppel aan die Geldterugvoordeel, word betaal. Die Geldterugbedrae vir alle lae wat minder as 15 jaar oploop, word n Versekerde lewe word op versoek van die plan verwyder. Die Geldterugvoordeel word op versoek van die plan verwyder. Die Geldterugbedrae vir alle lae wat 15 jaar en langer vir alle voordele op daardie versekerde lewe oploop en aan die Geldterugvoordeel gekoppel is, word betaal. Die Geldterugbedrae vir alle lae wat minder as 15 jaar reeds oploop, word Die Geldterugbedrae vir alle lae wat 15 jaar en langer vir alle voordele op daardie versekerde lewe oploop en aan die Geldterugvoordeel gekoppel is, word betaal. Die Geldterugbedrae vir alle lae wat minder as 15 jaar reeds oploop, word 4
5 Wysigings Die volgende wysigings is ten opsigte van hierdie voordeel moontlik: Intreeouderdom Minimum intreeouderdom = Maksimum intreeouderdom = Termyn 1 volgende verjaardag 60 volgende verjaardag. Die Geldterugvoordeel word nie aan dekkingsverhogings (lae), voordele of planne wat intree op ouderdomme ouer as hierdie maksimum intreeouderdom gekoppel nie. Vir die Geldterugvoordeel om aan n spesifieke laag gekoppel te word, moet die oorblywende termyn van daardie laag ten minste 15 jaar, of hele lewe wees. Die voordeel word nie gekoppel aan dekkingsverhogings (lae), of voordele met n korter oorblywende termyn nie. Geldterugvoordeel kan by enige bestaande kwalifiserende planne gevoeg word. Die opdrag word per versekerde lewe gegee. Risikovoordele moet terselfdertyd vir die versekerde lewe bygevoeg of verhoog word, OF Minder as 5 jaar moes verloop het sedert die dekkingsbegindatum van ten minste een van die bestaande risikovoordele vir die versekerde lewe. Op kwalifiserende bestaande planne (vóór Maart 2015) moet daar óf GEEN dekkingsgroei wees nie, óf die groei moet verander word na ongespesifiseerde betalingsgroei. Nuweversekeringsvereistes sal van toepassing wees. Geldterugvoordeel kan gereaktiveer word nadat dit uitbetaal is. Sal moontlik wees op kwalifiserende voordele. Nuweversekeringsvereistes is van toepassing. Dit is nie n gebeurtenis wat onderskryf word nie. Geldterugvoordeel kan in totaal verwyder word. Bykomende premie vir die Geldterugvoordeel sal wegval, maar al die Geldterug voordele vir lae wat minder as 15 jaar opgeloop het, word 5
6 Uitwerking van vermindering in dekkingsbedrag van n voordeel Indien die dekkingsbedrag van n voordeel verminder word, is die potensiële Geldterugbedrag vir daardie voordeel minder as vóór die vermindering. Vir die doeleindes van berekening van die Geldterugbedrag, word elke laag vir daardie voordeel proporsioneel verminder. Daarbenewens word betalings wat reeds gemaak is vir n laag wat minder as 15 jaar opgeloop het, proporsioneel verminder. Betalings wat reeds gemaak is vir n laag wat reeds 15 jaar en langer oploop, word nie verminder nie. Kommissie op Geldterugvoordeel Kommissie word ook op die bykomende Geldterugbetaling bereken. Hoewel die Geldterugvoordeel teoreties n helelewensvoordeel is, neem die maksimum kommissietermyn die tydsverloop tot die betaling wegval, in ag. Die maksimum kommissietermyn vir n spesifieke laag is dus 15 jaar. Kommissie word weer op die betalingsverhoging betaal waar die Geldterugvoordeel weer op sekere lae herstel word nadat die voordeel uitbetaal is. V /2016 Sanlam is n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste
Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse
FLITSFEIT Februarie 2014 FLITS 2 Cumulus Echo Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse NUWE BESIGHEID EN OMSKAKELINGS Omskakelings vanaf Legacy na Cumulus Echo Gee universele en ander ou generasie (Legacy)
Statistieke met een oogopslag
Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende
Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:
is daarop gemik om aan kliënte in die algemene middelmark die geleentheid te bied om op die gerieflikste manier bekostigbare lewensdekking te kry. Kliënte kan kies of hulle slegs sterftedekking wil hê,
Sanlam Belastingvrye Beleggings Omvattende opsomming van produkbesonderhede
Vir tussengangers Maart 2017 Sanlam Belastingvrye Beleggings Omvattende opsomming van produkbesonderhede Beleggings- en betalingsopsies Basiese opsie Omvattende opsie Bestuurde belegging gebruik SATRIX
Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015
Aansoekvorm April 2015 Inkomstebeskermer Unwrap 2015 Veldtog Hierdie aansoek vervang die gesondheidsverklaring in Aanhangsel 4(A), asook die verklarings in Aanhangsel 5(A) en (B) van die verkorte aansoekvorm
Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende.
FlitsFeit Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte Plus-voordele Die Omvattende Ernstige Siektevoordeel is deel van Sanlam se Impak-reeks van voordele
Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.
Verkoopshulpmiddel Oktober 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie om altyd behoorlike
Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing
Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam
Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6
Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito
CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS
CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS Om n werkgewer te verlaat, is deel van loopbaanvooruitgang. Help jou kliënte om hul swaarverdiende spaargeld te bewaar en te laat groei in n produk wat hulle
Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing
Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele
Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing
Bewaringsfondsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens
Optimaliseer voordele en bestuur u premies
Integrasie en premies Optimaliseer voordele en bestuur u premies Dié brosjure sal u help verstaan hoe premies vir Discovery Life verhoog word en wat u kan doen om die redelikste premies te betaal vir u
cumulus echo uittree-plan pensioenversterker
cumulus echo uittree-plan pensioenversterker U is reeds n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die Fonds). U doen namens die Fonds aansoek vir die wysiging van die plan met Sanlam Lewensversekering
PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel
PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel Wanneer die meeste van ons eerder die wat as van die lewe probeer vergeet,.. professionele persone vooruit en verkies om hulle toekoms te verseker. As `n
INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE
** Bylae D ** INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE Hierdie inligtingstuk kan u help om n ingeligte besluit rakende die omvang van u sterftedekking te maak. U is welkom om met u finansiële adviseur en/of die
BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.
DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te
besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne
besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing
????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne
????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting
MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT
Mediaverklaring VERENIGING VIR SPAAR EN BELEGGING IN SUID-AFRIKA (ASISA) 8 Mei 2017 MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT Om jou lewensversekering te kanselleer, al is jy hoe diep in die
VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.
VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou
KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )
KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike
Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.
1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou
Toepaslike Eenheidstandaarde
MODULE 5 Werksopdrag.indd 75 WATERVAARTUIE Toepaslike Eenheidstandaarde 120118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 120008 Demonstrate knowledge and understanding of pleasure craft
NA-AFTREDE OPLOSSINGS
NA-AFTREDE OPLOSSINGS GLACIER NA-AFTREDE OPLOSSINGS 1 ONTDEK GLACIER 2 Glacier van Sanlam bring vooraanstaande kundiges en gerekende finansiëledienste-maatskappye bymekaar om in welvarende kliënte se finansiële
Sanlam Belastingvrye Beleggings
Vir tussengangers Maart 2015 Sanlam Belastingvrye Beleggings Sanlam Belastingvrye Beleggings, n Sanlam Lewens produk, bied kliënte die geleentheid om belastingvrye opbrengs op hul belegging te verdien.
OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS
OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
cumulus echo uittree-annuïteit
cumulus echo uittree-annuïteit Werking van die plan Ten einde die uittree-annuïteitsvoordele te ontvang, moet u n lid word van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS sal by ons, Sanlam
Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word
Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.
Deel in die wins van PPS PPS Siekte- en Permanente Ongeskiktheidsvoordeel PPS Professional Life Provider PPS Professional Disability Provider
Inhoud 3 4 7 8 9 11 Deel in die wins van PPS PPS Siekte- en Permanente Ongeskiktheidsvoordeel PPS Professional Life Provider PPS Professional Disability Provider PPS Professional Health Provider Kontrolelys
cumulus echo uittree-annuïteit
cumulus echo uittree-annuïteit Werking van die plan Ten einde die uittree-annuïteitsvoordele te ontvang, moet u n lid word van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS sal by ons, Sanlam
GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare
WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE swiftcare swiftcare Suid-Afrika 0860 24 7 365 Internasionaal (+27) 11 374 4880 Jou persoonlike lyne produk sluit outomaties hierdie buitengewone waardetoevoegingsvoordele
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Notas Hierdie hoofstuk moet saamgelees word met die kontrakdokumente. As daar enige teenstrydigheid voorkom tussen die inhoud van die
Notas Hierdie hoofstuk moet saamgelees word met die kontrakdokumente. As daar enige teenstrydigheid voorkom tussen die inhoud van die kontrakdokumente en hierdie hoofstuk, is die voorwaardes van die kontrakdokumente
Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE
Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF
AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...
Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat
Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer
SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID
Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 1 November 2016 SA INKOMSTEVERDIENERS MET R28 800 MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Die gesinne van Suid-Afrika se
Huishoudelike GoedereAfdeling
PRODUK LIMIET VERGELYKING VIR DIE KLIENT SE GEBRUIK BESTAANDE AGRIPLUS EN NUWE PERSOONLIKE LYNE GROEPSKEMA POLISBEWOORDING (GREENBOX) HIERMEE VERGELYKING TUSSEN DIE PERSOONLIKE PRODUK GEDEELTE VAN DIE
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES
1 van 11 UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES 1. INLEIDING Indien u aftree oor die volgende jare of maande sal u sekere belangrike besluite moet neem rondom u finansiële
Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.
Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie
PERSOONLIK 1. Huishoudelike Geboue
PERSOONLIK 1 Of dit nou n verlore kamera, n stukkende waterpomp, n gebarste warmwatertoestel of skade weens n bufferbotsing is, kry jy dekking vir omtrent alles waaraan jy kan dink op jou CIB Persoonlike
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch
Die stories agter die syfers
Die stories agter die syfers Eisestatistieke 2008 Eisestatistieke Januarie tot Desember 2008 R2.03 miljard Totale Risikodekkingseise Januarie tot Desember 2008 Daar is elke dag mense wat polisse opneem
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag
Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele
Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een
UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS
UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS Lewende annuïteite binne die Fonds: Vrae en antwoorde In Julie 2015 het die Nasioenale Tesourie konsepregulasies uitgereik oor verstekstrategieë wat deur alle
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid
Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?
Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir
PLAASLIK. Uitkeerplan. 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal.
PLAASLIK Uitkeerplan 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal. Discovery Invest is voortdurend besig met vernuwing en
Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?
Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap
DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch
1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer
Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING
Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987 1 Oogmerk van die wet 1 2 Basiese beginsels 2 2.1 Die gade as enigste erfgenaam 2 2.2 (e) as enigste erfgenaam(e) 3 2.3 Gade
Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel
Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Dit het onlangs onder ons aandag gekom dat hoewel die Eise ingestel-grondslag van die Gemeenregtelike Aanspreeklikheid versekering
FAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
Bankstate LPF Systems BK
Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...
VOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS
2016: ELITE-OPSIE MAANDELIKSE PREMIE: R275 ONS DEK: Jy en jou gade, selfs al behoort julle nie aan dieselfde mediese skema of mediese skema opsie nie Alle afhanklikes geregistreer op jou of jou gade se
HOËRSKOOL WATERKLOOF. Ons bou in geloof
HOËRSKOOL WATERKLOOF Ons bou in geloof MEER OOR DIE KLOFIES Op 9 Januarie 1979 het Hoërskool Waterkloof sy deure vir die eerste keer in n half voltooide saal vir 215 standerd 6- en 7-leerders geopen. In
Egskeidingskontrolelys vir Lede
Egskeidingskontrolelys vir Lede Die hantering van pensioenbelange in egskeidingskikkings Die Algemene Wysigingswet op Finansiële Dienste en die Wysigingswet op Inkomstewette van 2008 Sedert die afkondiging
MEMORANDUM VAN OOREENKOMS
MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE
VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS
VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS GLACIER VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS 1 ONTDEK GLACIER 2 Glacier van Sanlam bring vooraanstaande kundiges en gerekende finansiëledienste-maatskappye bymekaar om in welvarende kliënte
STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1
STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 Fokus: Luister, vertel en illustreer. Nota: Versamel inligting en bou kennis op deur middel van kritiese luistervaardigheid. Leesvaardigheid dra by tot visualisering van
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: [email protected] Wiskunde
MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /
MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN NIE GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Definisies en woordomskrywings... 4 3. Algemene tariefbeginsels... 4 4. Kategorieë van gebruikers...
MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.
MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek
Pragtige Koningin Ester
Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible
SERTIFIKAAT VIR INKOMSTEBELASTING DOELEINDES 1 Maart 2013 tot 28 Februarie 2014
Inkomstebelastingsertifikaat Ons verwysing: 1C7SW500 14 Mei 2014 Dr. Noordwal 48 Stellenbosch 7600 SERTIFIKAAT VIR INKOMSTEBELASTING DOELEINDES 1 Maart 2013 tot 28 Februarie 2014 VAN VAN DER MERWE VOORLETTERS
HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid
HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die
DIE VLEUELS VAN GEBED (9)
DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord
Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS
emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd
Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?
Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag
Gids vir Lewende-voordeel eise
Gids vir Lewende-voordeel eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige
MEMORANDUM KWARTAAL 1
MEMORANDUM KWARTAAL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: OPDRAG KOSTEBERAMING EN REISPLAN 40 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die
WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?
WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING? Daar is geen chronologiese volgorde nie. Daar is egter wel n logiese volgorde. # 1 Bekering Bekering, Regverdigmaking, Wedergeboorte Aanneming, Heiligmaking......alles
