SERTIFIKAAT VIR INKOMSTEBELASTING DOELEINDES 1 Maart 2013 tot 28 Februarie 2014

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "SERTIFIKAAT VIR INKOMSTEBELASTING DOELEINDES 1 Maart 2013 tot 28 Februarie 2014"

Transcriptie

1 Inkomstebelastingsertifikaat Ons verwysing: 1C7SW Mei 2014 Dr. Noordwal 48 Stellenbosch 7600 SERTIFIKAAT VIR INKOMSTEBELASTING DOELEINDES 1 Maart 2013 tot 28 Februarie 2014 VAN VAN DER MERWE VOORLETTERS I.J. EERSTE NAME IZAK,JOHANNES GEBOORTEDATUM ID NR PASPOORT NR. INKOMSTEBELASTING VERW. NR. Sertifikaattipe: Bydraesertifikaat - Inkomstebelastingsertifikaat vir Uittree-annuïteit of Inkomstebeskermer SARS VERWYSINGSNR. 18/20/4/ SERTIFIKAAT NR BELASTINGJAAR 2014 WERKNEMERNOMMER/ PLAN of POLISNOMMER X2 AFTREEFONDS Central Retirement Annuity Fund (CRAF) AFTREKKING SARS KODE AFTREKKING SARS KODE Rc Rc Behou asseblief vir Inkomstebelasting doeleindes Vir kantoorgebruik - 1#4 / /1C7SW500/ Bladsy 1

2

3 Voordelestaat Ons verwysing: 1C7SW Mei 2014 Dr. Noordwal 48 Stellenbosch 7600 U voordelestaat Ons voorsien u graag van u voordelestaat. Lees dit saam met u plandokumente. Gebruik die inligting vir u finansiële beplanning en kontroleer al u besonderhede vir korrektheid. U persoonlike en kontakbesonderhede Naam, Voorletter en Van: Izak J. van der Merwe Identiteitsnommer: Telefoonnommer(s): (h) (021) E-posadres: johan@moederkerk.co.za (w) (021) (s) Faksnommer(s): (h) (w) - Stel ons in kennis as u u adres of enige ander kontakbesonderhede wil opdateer. Dit is noodsaaklik en sal verseker dat u altyd alle inligting oor die stand van u produk(te) ontvang. As van u kontakbesonderhede verouderd of onvolledig raak, mag dit noodsaaklik wees om eksterne bronne te raadpleeg om sekere van hierdie kontakbesonderhede te verkry. Dit is alleenlik met die doel om effektief en maklik met u te kommunikeer. Vir enige navrae of veranderings, insluitend u e-pos adres, kan u die Kliëntekontaksentrum by of kontak; of Besoek die naaste Sanlam-Kliëntedienskantoor; of Stuur 'n e-pos aan life@sanlam.co.za met u plannommer as verwysing; of Registreer op Sanlam se selfdiens-webruimte secureservices.sanlam.co.za en verander u besonderhede; Besoek vir algemene vrae en antwoorde om u staat te interpreteer. U Tussenganger se kontakbesonderhede U Sanlam-tussenganger kan u oor finansiële produkte adviseer en die mees toepaslike oplossings vir u aanbeveel. Van: VAN NIEKERK Telefoonnommer: (021) Noemnaam: AMELIA Selfoonnommer: E-posadres: amyvn@finfocus.co.za Vir kantoorgebruik - 2#4 / /1C7SW500/ Bladsy 2

4 Spaar en Belegging(s) U voordelestaat soos geldig op 08/05/2014 Plannommer: X9 Produktipe: Uitkeer (E70) Produknaam: Stratus Premier Uitkeerpolis Betrokke partye Eienaar(s) Versekerde lewe(s) J.N. van der Merwe Begunstigde(s) M.M. van der Merwe Datums Begindatum 01/06/2006 Uitkeer-/Opsiedatum 01/06/2014 Einde van aanvanklike termyn Skakel u tussenganger m.b.t. die plan wat einde van aanvanklike termyn bereik sodat beleggingsopsies bespreek kan word. Groeidatum van betaling Jaarliks op 1 Junie Betalingsinligting Herhalende betaling R maandeliks Betalingsgroei Inflasiekoers Betaalwyse Debietorder Nuutste ad hoc-betaling(s) 01/06/2006 R Waardes Totale fondswaarde R Beëindigingswaarde R Voordeelinligting # Dood Byvoordele Inkomste Ander Dood R Betalingskwytskelding by ongeskiktheid (OPG) Beleggingsfondsinligting Fondsnaam Mandaat Waarde Eenhede Betalings toedeling Investec Bestuurde Fonds Matig R % Nedgroup Investments Rainmaker Fund Aandele R % Plannommer: X1 Produktipe: Uitkeer (E70) Produknaam: Stratus Premier Uitkeerpolis Betrokke partye Eienaar(s) Versekerde lewe(s) A.E. van der Merwe Begunstigde(s) M.M. van der Merwe Datums Begindatum 01/06/2006 Uitkeer-/Opsiedatum 01/06/2017 Groeidatum van betaling Jaarliks op 1 Junie Betalingsinligting Herhalende betaling R maandeliks Betalingsgroei Inflasiekoers Betaalwyse Debietorder Nuutste ad hoc-betaling(s) 01/06/2006 R Waardes Totale fondswaarde R Beëindigingswaarde R Voordeelinligting # Dood Byvoordele Inkomste Ander Dood R Betalingskwytskelding by ongeskiktheid (OPG) Beleggingsfondsinligting Fondsnaam Mandaat Waarde Eenhede Betalings toedeling Buitelandse Gebalanseerde Fonds Matig aggressief R % Nedgroup Investments Rainmaker Fund Aandele R % Bladsy 3

5 Risikodekking Plannommer: X4 Produktipe: Lewensdekking (T02W) Produknaam: Matrix Topdekking Datums Begindatum 01/07/2006 Groeidatum van betaling Jaarliks op 1 Julie Gewaarborgde termyn 10 jaar Verstryking van gewaarborgde termyn Sien u plandokument vir terme van u plan na Waarborgtermyn verstryking. Betalingsinligting Herhalende betaling Betalingsgroei Betaalwyse Dekkingsgroei R maandeliks Bepaal deur Sanlam Debietorder Inflasiekoers Eienaar(s) Versekerde lewe Begunstigde(s) M.M. van der Merwe Voordeelinligting # Dood Byvoordele Inkomste Ander Dood (DS) R Begunstigde(s) * M.M. van der Merwe (100%) Versneller ongeskiktheid (OAR) - R Aftreevoorsiening Voordele betaalbaar van die aftreefonds(e) Die Fonds het die plan(ne) op u lewe by ons (Sanlam Lewensversekering Bpk) uitgeneem om sy verantwoordelikhede teenoor u te befonds. U voordele vir die verskillende lewensgebeurtenisse is dus gelyk aan die planwaardes wat onder die toepaslike opskrifte hieronder verskyn. Uittree-annuïteit(e) by die Central Retirement Annuity Fund (CRAF) Plannommer: X2 Produktipe: Uittree-annuïteit (R70C) Produknaam: Stratus Premier Uittree-Annuïteit Betrokke partye Eienaar Central Retirement Annuity Fund Versekerde lewe(s) Genomineerde(s) M.M. van der Merwe Datums Begindatum 01/06/2006 Beplande aftreedatum 01/03/2029 Groeidatum van betaling Jaarliks op 1 Junie Betalingsinligting Herhalende betaling R maandeliks Betalingsgroei Vaste 10% Betaalwyse Debietorder Nuutste ad hoc-betaling(s) 01/06/2006 R Waardes Oordrag-/Aftreewaarde vir swakgesondheid R Totale fondswaarde R Voordeelinligting # Dood Byvoordele Inkomste Ander Dood R Beleggingsfondsinligting Fondsnaam Mandaat Waarde Eenhede Betalings toedeling Investec Bestuurde Fonds Matig R % Nedgroup Investments Rainmaker Fund Aandele R % Vir kantoorgebruik - 3#4 / /1C7SW500 Bladsy 4

6 Opsomming van dekking Voordeel Dood Byvoordele Inkomste Ander Dood R Ongeskiktheid - R *Begunstigdes/Benoemdes Meer begunstigdes/benoemdes vir eienaarskap is moontlik aangeteken. Kontak die Kliëntekontaksentrum. # Voordeelinligting Raadpleeg asseblief u plandokument of u tussenganger aangaande besonderhede ten opsigte van bedrae betaalbaar of moontlike staakdatums van die voordele. Kommissie/Fooie Die werking van fooie en heffings word beskryf in u plandokument. Vrywaring Alle moontlike pogings is aangewend om te verseker dat die inligting in hierdie staat akkuraat is. Verskillende onafgehandelde transaksies soos byvoorbeeld, maar nie beperk tot, agterstallige premies/betalings en polis/plan wysigings kan egter 'n impak op die werklike status of waardes/voordele van 'n polis/plan hê. Bladsy 5

7 Belangrike inligting oor aftreefondse U is 'n lid van die volgende fonds(e): Central Retirement Annuity Fund Ons voorsien u van belangrike aftreefondsinligting en reëlveranderings in 'n Plan is by Sanlam uitgeneem om vir u aftreevoordele voorsiening te maak. U sal die voordele van die plan in die toekoms ontvang, maar die aftreefonds besit en bestuur die plan. Indien die inligting op u Sanlam voordelestaat teenstrydig mag wees met die reëls van die Fonds, sal die reëls van die Fonds van toepassing wees. 1. Aftreefondsbulletin beskikbaar by Die Raad van Trustees kommunikeer belangrike inligting aan lede deur middel van die Retirement Fund Bulletin by Wanneer u die webblad oopmaak, kies die "Individuals"-opsie, klik op "Retirement" en onderaan die bladsy sal u 'n "click here"-skakel vind wat u na die Bulletins, Fondsreëls en verdere inligting sal neem. Die direkte skakel na die Bulletins is: 2. Waar kan ek ander fondsinligting kry? Indien u meer inligting omtrent die reëls van die Fonds; (gratis op die webtuiste), Fonds se finansiële state; en beleggingsbeleidsdokument; verlang, is dit teen 'n fooi by die Fonds se geregistreerde kantoor beskikbaar. Gebruik asseblief die Fonds se kontakbesonderhede soos voorsien in punt nommer 7 van die dokument of besoek die naaste Sanlam Kliëntedienskantoor. 3. Wie sal die aftreefondsvoordele by dood ontvang? Die voordele sal onder u afhanklikes, of genomineerdes, of beide, verdeel word. Dit is waarom dit baie belangrik is dat u iemand benoem om die voordele te ontvang en dat u dit gereeld hersien. Die Raad van Trustees word deur wetgewing (Artikel 37C van die Wet op Pensioenfondse) verplig om te verseker dat al u afhanklikes by die verdeling van die voordele in ag geneem word. 4. 'n Oordrag van u uittree-annuïteit is moontlik nie in u beste belang nie. U uittree-annuïteit (UA) is een van u belangrikste finansiële bates en ontwerp om u te help om kommervry af te tree. Wees dus uiters versigtig vir enige uitnodiging of aanbeveling om u UA na 'n ander produkverskaffer oor te dra. Die finansiële impak kan potensieel rampspoedig wees. U het dalk al aanbiedings van ander maatskappye teëgekom wat daarop aanspraak maak om u "die volle voordele van 'n nuwe generasie uittree-annuïteit" te gee. Of aanbiedings wat toegang belowe tot 'n "meer kostedoeltreffende, meer deursigtige en buigsamer spaarproduk". U UA gee u waarskynlik dieselfde voordele as wat belowe word. Dit is is buigsaam en mededingend geprys. Boonop kan u kies tussen 'n wye verskeidenheid beleggingsfondse, onder meer dié van toonaangewende batebestuurders, en u besluit later verander. Die sleutelfaktor vir sukses in spaar vir aftrede is nie die tipe UA wat gekies word nie, maar eerder of die lede se geld in die mees geskikte beleggingsfondse binne hul UA's belê is. Dit is onwaarskynlik dat u die potensiële negatiewe impak van 'n oordrag sal kan opmaak in die tyd wat oorbly voor u aftrede. Daar is ook die moontlikheid dat die fooistruktuur van die produk waarna u die UA oordra, voorsiening kan maak vir die betaling van bykomende kommissie. Sanlam se navorsing toon dat slegs sowat 10% van alle kliënte deur 'n oordrag van hul UA's bevoordeel sal word, en selfs dan is die potensiële hoër opbrengs in die meeste gevalle marginaal. Om dit verder te illustreer: 'n kliënt van Sanlam het die raad gekry om sy UA na 'n "nuwe generasie produk" oor te dra op grond van die rasionaal dat "laer fooie" sou vergoed vir die negatiewe impak wat die vroeë beëindiging op die UA se aftreevoordeel gehad het. Die projeksie wat aan die kliënt gegee is, was op foutiewe aannames gegrond en die UA is by Sanlam herstel. Was dit nie die geval nie, kon die kliënt by aftrede meer as R1 miljoen swakker daaraan toe gewees het. Raadpleeg eers u adviseur of kry bykomende advies voordat u die UA oordra na 'n nuwe produkverskaffer en uittree-annuïteitsfonds. Wanneer u twyfel, bly waar u is. Vir kantoorgebruik - 4#4 / /1C7SW500 Bladsy 6

8 5. Wysigings aan die reëls van die aftreefonds in 2013 Central Retirement Annuity Fund Reël 55 is gewysig om die aantal trustees op agt vas te stel. Reël 57 is geskrap om met die aanstel van tydelike trustees weg te doen. Reël 58 is gewysig om die aanstel van nuwe trustees te reguleer. Reël 63 is gewysig om die kworum wat met 'n vergadering van die trustees vereis word, te verhoog. Reël 79 is gewysig om die nuwe adres van die Pensioenfondsberegter aan te dui. 6. Bestuursinligting van fonds soos op 28 Februarie 2014 Hoofbeampte: (Ms) T.G. Nekile Trustees: A.F. Marais (Voorsitter), M.P. Saayman (Adjunk-voorsitter), M.C. Mpiyane, (Ms) C. Steenkamp, A.W. Cilliers, H.E. Wessels, M.H. Mnisi. Verwys asseblief na die Retirement Fund Bulletin by vir meer inligting aangaande die pligte van die trustees en 'n kort CV van elke trustee. Naam van Fonds Reg. No. SARS Verw. No. Central Retirement Annuity Fund 12/8/ /20/4/ Kontakbesonderhede van fonds Naam van Fonds Geregistreerde kantoor Adres Kontakbesonderhede Central Retirement Annuity Fund Strandweg 2 Posbus 1 Tel: Bellville Sanlamhof Faks: E-pos: life@sanlam.co.za 8. Waarheen klagtes gestuur moet word Stap 1 - Kontak die Fonds Stap 2 - Kontak die Sanlam Arbiter Stap 3 - Kontak die Pensioenfondsberegter Rig u skriftelike klagte asseblief aan die Indien u klagte nie tot u bevrediging Indien u nie met die antwoord van die Sanlam Fonds. U klagte moet binne 30 dae opgelos is nie, kan u u klagte aan die Sanlam Arbiter tevrede is nie, kan u u klagte aan die beantwoord word. Arbiter rig. Pensioenfondsberegter voorlê. Die kontakbesonderhede: Die kontakbesonderhede: Die kontakbesonderhede: Hoofbeampte Die Sanlam Arbiter Pensioenfondsberegter Posbus 1 Posbus 1 Posbus 580 Sanlamhof Sanlamhof Menlyn Faks Faks: Faks: E-pos: sanlamcomplaints@sanlam.co.za E-pos: arbitrator@sanlam.co.za E-pos: enquiries@pfa.org.za Bladsy 7

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam

Nadere informatie

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang

Nadere informatie

Die bydrae, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

Die bydrae, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling. pensioenversterker U is reeds n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die Fonds). U doen namens die Fonds aansoek vir die wysiging van die polis by Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens).

Nadere informatie

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse FLITSFEIT Februarie 2014 FLITS 2 Cumulus Echo Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse NUWE BESIGHEID EN OMSKAKELINGS Omskakelings vanaf Legacy na Cumulus Echo Gee universele en ander ou generasie (Legacy)

Nadere informatie

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing Bewaringsfondsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens

Nadere informatie

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele

Nadere informatie

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties

Nadere informatie

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) OPSIES wanneer jy aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang nie KRY PENSIOEN

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing Bewaringsfondsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens

Nadere informatie

cumulus echo uittree-plan pensioenversterker

cumulus echo uittree-plan pensioenversterker cumulus echo uittree-plan pensioenversterker U is reeds n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die Fonds). U doen namens die Fonds aansoek vir die wysiging van die plan met Sanlam Lewensversekering

Nadere informatie

Die betaling, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

Die betaling, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling. pensioenversterker U is reeds n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die Fonds). U doen namens die Fonds aansoek vir die wysiging van die plan met Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens).

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan

Nadere informatie

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

Notas Hierdie hoofstuk moet saamgelees word met die kontrakdokumente. As daar enige teenstrydigheid voorkom tussen die inhoud van die

Notas Hierdie hoofstuk moet saamgelees word met die kontrakdokumente. As daar enige teenstrydigheid voorkom tussen die inhoud van die Notas Hierdie hoofstuk moet saamgelees word met die kontrakdokumente. As daar enige teenstrydigheid voorkom tussen die inhoud van die kontrakdokumente en hierdie hoofstuk, is die voorwaardes van die kontrakdokumente

Nadere informatie

Die verhoogde betaling, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

Die verhoogde betaling, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling. pensioenversterker U is reeds n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die Fonds). U doen namens die Fonds aansoek vir die wysiging van die plan met Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens).

Nadere informatie

Gids vir Byvoordele eise

Gids vir Byvoordele eise Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die

Nadere informatie

cumulus echo uittree-annuïteit

cumulus echo uittree-annuïteit cumulus echo uittree-annuïteit Werking van die plan Ten einde die uittree-annuïteitsvoordele te ontvang, moet u n lid word van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS sal by ons, Sanlam

Nadere informatie

CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS

CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS Om n werkgewer te verlaat, is deel van loopbaanvooruitgang. Help jou kliënte om hul swaarverdiende spaargeld te bewaar en te laat groei in n produk wat hulle

Nadere informatie

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

cumulus echo uittree-annuïteit

cumulus echo uittree-annuïteit cumulus echo uittree-annuïteit Werking van die plan Ten einde die uittree-annuïteitsvoordele te ontvang, moet u n lid word van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS sal by ons, Sanlam

Nadere informatie

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 1 November 2016 SA INKOMSTEVERDIENERS MET R28 800 MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Die gesinne van Suid-Afrika se

Nadere informatie

Sanlam Belastingvrye Beleggings Omvattende opsomming van produkbesonderhede

Sanlam Belastingvrye Beleggings Omvattende opsomming van produkbesonderhede Vir tussengangers Maart 2017 Sanlam Belastingvrye Beleggings Omvattende opsomming van produkbesonderhede Beleggings- en betalingsopsies Basiese opsie Omvattende opsie Bestuurde belegging gebruik SATRIX

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS

UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS Lewende annuïteite binne die Fonds: Vrae en antwoorde In Julie 2015 het die Nasioenale Tesourie konsepregulasies uitgereik oor verstekstrategieë wat deur alle

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

Doodseise Gids. Stap 1: Waar om te begin. Stap 2: Verkry dokumente en voltooi die vorms. Stap 3: Stuur die dokumente aan ons of kontak ons

Doodseise Gids. Stap 1: Waar om te begin. Stap 2: Verkry dokumente en voltooi die vorms. Stap 3: Stuur die dokumente aan ons of kontak ons Doodseise Gids Om u te help eis na 'n kliënt oorlede is Hierdie gids verduidelik vir u hoe om te eis by die afsterwe van 'n kliënt. Dit meld ook watter inligting u aan ons moet voorsien sodat ons die voordele

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag

Nadere informatie

Gekoppelde Belegging. Planbeskrywing

Gekoppelde Belegging. Planbeskrywing Gekoppelde Belegging Planbeskrywing Die plan belê in beleggingsfondse wat deur kollektiewe beleggingsmaatskappye bestuur word, en is 'n kontrak tussen die planhouer en Sanlam Linked Investments (Pty) Ltd

Nadere informatie

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015 Aansoekvorm April 2015 Inkomstebeskermer Unwrap 2015 Veldtog Hierdie aansoek vervang die gesondheidsverklaring in Aanhangsel 4(A), asook die verklarings in Aanhangsel 5(A) en (B) van die verkorte aansoekvorm

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 17 November 2010 Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard Sowat 160 000 Suid-Afrikaanse inkomsteverdieners

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS

VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS GLACIER VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS 1 ONTDEK GLACIER 2 Glacier van Sanlam bring vooraanstaande kundiges en gerekende finansiëledienste-maatskappye bymekaar om in welvarende kliënte

Nadere informatie

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

DIE BEREGTER VIR PENSIOENFONDSE

DIE BEREGTER VIR PENSIOENFONDSE DIE BEREGTER VIR PENSIOENFONDSE Wat u moet weet oor die voorlegging van n klag 1. Wat die Beregter doen Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met inwerkingtreding van 1 Januarie 1998

Nadere informatie

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK Installasie van LPF AgriBusiness/Express LPF AgriBusiness en LPF Express Gebruikers handleiding deur LPF Systems BK Index 3 Index Foreword Part I Installasie 0 4 1 Inleiding... 4 Hardew are Vereistes...

Nadere informatie

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik: is daarop gemik om aan kliënte in die algemene middelmark die geleentheid te bied om op die gerieflikste manier bekostigbare lewensdekking te kry. Kliënte kan kies of hulle slegs sterftedekking wil hê,

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Sanlam Belastingvrye Beleggings

Sanlam Belastingvrye Beleggings Vir tussengangers Maart 2015 Sanlam Belastingvrye Beleggings Sanlam Belastingvrye Beleggings, n Sanlam Lewens produk, bied kliënte die geleentheid om belastingvrye opbrengs op hul belegging te verdien.

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING VERSEKERING MET N VERSKIL By Old Mutual Insure is dit ons missie om aan ons kliënte voortreflike versekeringsoplossings te gee om hul bates te beskerm. Daarom stel

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning. Reg. 1999/016368/21 Saica Reg. No. 00246393 3 Judy Place, Cnr Shannon & Clew Roads, Monument, Krugersdorp P.O. Box 367 Paardekraal 1752 Tel: (011) 955-5112 Fax: (011) 955-5112 E-Mail: albertus@vbrakel.co.za

Nadere informatie

Naskool Tel:

Naskool Tel: Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader

Nadere informatie

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel

Nadere informatie

AFTREDE. Aftreeplan. n Aftree-annuïteit bied aansienlike belastingvoordele. is daartoe om geld te belê totdat hulle minstens 55 jaar oud is.

AFTREDE. Aftreeplan. n Aftree-annuïteit bied aansienlike belastingvoordele. is daartoe om geld te belê totdat hulle minstens 55 jaar oud is. AFTREDE Aftreeplan n Aftreeplan is n ideale struktuur om te spaar vir aftrede met herhalende bydraes of n enkelbydrae. Die mag van saamgestelde opbrengste, beteken dat dit belangrik is om so vroeg as moontlik

Nadere informatie

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika. Verkoopshulpmiddel Oktober 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie om altyd behoorlike

Nadere informatie

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE ** Bylae D ** INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE Hierdie inligtingstuk kan u help om n ingeligte besluit rakende die omvang van u sterftedekking te maak. U is welkom om met u finansiële adviseur en/of die

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by (021) 916 3456 U

Nadere informatie

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

AANSOEK OM LIDMAATSKAP Braford Beestelersgenootskap van Suid-Afrika AANSOEK OM LIDMAATSKAP Also available in English Vorms 1, 3, 4 en 5 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. Pos asb per gesertifiseerde

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels. 1. Agtergrond

Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels. 1. Agtergrond Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels Deur Inligtingtegnologiediens Gepubliseer op 02 Mei 2012 1. Agtergrond Die onlangse opgradering van die bogenoemde IT-stelsels

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

Hierdie is die tweede uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel Beplanning.

Hierdie is die tweede uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel Beplanning. Reg. 1999/016368/21 Saica Reg. No. 00246393 3 Judy Place, Cnr Shannon & Clew Roads, Monument, Krugersdorp P.O. Box 367 Paardekraal 1752 Tel: (011) 955-5112 Fax: (011) 955-5112 E-Mail: albertus@vbrakel.co.za

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

EUROPA Trust Company 2

EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi WELKOM Sedert 1985, streef ons om besighede, individue en gesinne op n doeltreffende manier te beskerm om hulle rykdom te geniet. Ons missie is om n platform

Nadere informatie

Adv. Fran du Plessis het in Februarie 2018 as werkgewerverteenwoordiger en voorsitter

Adv. Fran du Plessis het in Februarie 2018 as werkgewerverteenwoordiger en voorsitter USAF Universiteit Stellenbosch Stellenbosch University AFTREDEFONDS RETIREMENT FUND NUUSBRIEF INHOUD 1. Veranderinge aan USAF se Raad van Trustees SEPTEMBER 2018 1.Veranderinge aan USAF se Raad van Trustees

Nadere informatie

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Hoe om Jou Kind se Van te Verander Hoe om Jou Kind se Van te Verander 1 Hoe om n kind se van te verander As die geboorte van n kind geregistreer word, kry die kind óf die pa óf die ma se van, afhangend van die omstandighede. Die van word

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

JY SKEP JOU TOEKOMS. Jou gids om die Alexander Forbes Retirement Fund te verstaan

JY SKEP JOU TOEKOMS. Jou gids om die Alexander Forbes Retirement Fund te verstaan LEDEBOEKIE JY SKEP JOU TOEKOMS Jou gids om die Alexander Forbes Retirement Fund te verstaan Hierdie boekie verduidelik hoe jou aftreefonds werk en op watter voordele jy as lid geregtig is. ALEXANDER FORBES

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

SKEP JOU TOEKOMS. Jou gids tot die Alexander Forbes Core Plan

SKEP JOU TOEKOMS. Jou gids tot die Alexander Forbes Core Plan LIDMAATSKAPBOEKIE SKEP JOU TOEKOMS Jou gids tot die Alexander Forbes Core Plan Hierdie boekie vertel jou hoe jou aftreefonds werk en op watter voordele ja as lid geregtig is ALEXANDER FORBES CORE PLAN

Nadere informatie

Egskeidingskontrolelys vir Lede

Egskeidingskontrolelys vir Lede Egskeidingskontrolelys vir Lede Die hantering van pensioenbelange in egskeidingskikkings Die Algemene Wysigingswet op Finansiële Dienste en die Wysigingswet op Inkomstewette van 2008 Sedert die afkondiging

Nadere informatie

Bankstate LPF Systems BK

Bankstate LPF Systems BK Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

Gids vir Lewende-voordeel eise

Gids vir Lewende-voordeel eise Gids vir Lewende-voordeel eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

testament- en boedelbeplanning

testament- en boedelbeplanning Fidusiêre Dienste testament- en boedelbeplanning Finansiële Beplanning Meer oor Sanlam Sanlam se Fidusiêre Dienste kan jou help met die opstel en veilige bewaring van jou testament en optree as eksekuteur

Nadere informatie

Eis vir Siektevoordeel

Eis vir Siektevoordeel Siektevoordeel CPC001A Eis vir Siektevoordeel Kontakbesonderhede: Telefoonnommer: (021) 916-3455 Faks nommer: (021) 957-2288 e-posadres: sickness@sanlam.co.za Belangrik: 'n Volledig voltooide eisvorm is

Nadere informatie

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT Mediaverklaring VERENIGING VIR SPAAR EN BELEGGING IN SUID-AFRIKA (ASISA) 8 Mei 2017 MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT Om jou lewensversekering te kanselleer, al is jy hoe diep in die

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

Effektetrusts Opdatering van beleggersbesonderhede

Effektetrusts Opdatering van beleggersbesonderhede Effektetrusts Opdatering van beleggersbesonderhede Doen sake aanlyn U kan sake op ons Secure Services-portaal doen waar u: u portefeulje aanlyn en veilig kan bestuur u portefeulje kan besigtig transaksies

Nadere informatie

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar. Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie

Nadere informatie

AFTREDE. Aftree-inkomsteplanne. Die Aftree-inkomsteplanne is ontwerp om n aanpasbare oplossing vir aftree-inkomste te bied vir u aftrede.

AFTREDE. Aftree-inkomsteplanne. Die Aftree-inkomsteplanne is ontwerp om n aanpasbare oplossing vir aftree-inkomste te bied vir u aftrede. AFTREDE Aftree-inkomsteplanne Die Aftree-inkomsteplanne is ontwerp om n aanpasbare oplossing vir aftree-inkomste te bied vir u aftrede. Kry toegang tot drie verskillende Aftree-inkomsteplanne om voorsiening

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel Wanneer die meeste van ons eerder die wat as van die lewe probeer vergeet,.. professionele persone vooruit en verkies om hulle toekoms te verseker. As `n

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie