besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne
|
|
- Pieter Vos
- 6 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015
2 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing uit n risiko-oogpunt. Hierdie dokument fokus op die finansiële onderskrywingsvereistes met betrekking tot besigheidsversekering, om te verseker dat die onderskrywer se verwagtings aansluiting vind by dié van die finansiële tussenganger. Die doel van hierdie dokument is dus om: 1 Die finansiële onderskrywingsproses en -vereistes te vereenvoudig. 2 Te verseker dat die versekerbare belang tussen die aansoeker en die versekerde lewe aanvaarbaar is. 3 Te verseker dat die versekerde lewe nie oorverseker is nie. 4 Die nodigheid om meer inligting aan te vra te beperk. 5 Te verseker dat die finansiële onderskrywings-proses glad verloop en dit dus vir die tussenganger maklik te maak om met Sanlam sake te doen. 1
3 gebeurlikheidsaanspreeklikheid Eksterne befondsing, in watter vorm ook al, is n normale deel van n besigheid en sy kapitaalstruktuur. Die befondsing kan in die vorm van n oortrekkingsfasiliteit, n termynlening of batefinansiering wees. Ooreenkomstig hul kredietbeleid, vereis Suid- Afrikaanse banke en ander finansiers gewoonlik dat die eienaars van n besigheid borg teken vir die eksterne befondsing wat van die betrokke finansiële instelling verkry word. Dekking van die aanspreeklikheid sal dus verseker dat die persoonlike bates van die aandeelhouer en/of direkteur beskerm word. Hierdie aanspreeklikheid word in die balansstaat van die besigheid aangeteken. Finansiële Onderskrywingsvereistes Gebeurlikheidsaanspreeklikheid *Die van Besigheid-ontledingsinstrument het die opsie om n reeds voorbereide Sanlam-aansoekvorm, Sanlam kwotasie en Finansiële Vraelys vir Besigheidsversekering in te sluit. Dekkingsbedrag (Per versekerde lewe) Tot R8m R8m R30m R30m + 1. Sanlam-aansoekvorm* 2. Brief van die bank/finansiële instelling 1 3. Finansiële Vraelys vir Besigheidsversekering (A4022)* 4. Geouditeerde finansiële state (Besigheid) Besigheidslenings van korporatiewe banke Dekkingsbedrag (Per versekerde lewe) Tot R8m R8m R30m R30m + 1. Sanlam-aansoekvorm* 2. Brief van die bank/finansiële instelling 1 3. Finansiële Vraelys vir Besigheidsversekering (A4022)* 4. Geouditeerde finansiële state (Besigheid) 5. Geouditeerde finansiële state (Persoonlik) 6. Kopie van leningsooreenkoms 1. Die onderskrywer kan kwytskelding van hierdie vereiste oorweeg, na gelang van die persoonlike dekking wat van krag is en/of die voorsiening van n omvattende finansiële behoefte-ontleding. 2
4 koop-en-verkoop Wanneer n mede-eienaar in n besigheid sterf of medies ongeskik raak, kan die oorlede eienaar se boedel uiters blootgestel wees, maar die oorblywende eienaars kan ook met potensiële probleme te kampe hê. Die hoofdoel van n koop-en-verkoop-ooreenkoms is om aan die oorblywende vennoot/ vennote kontant te gee om die oorledene of arbeidsongeskikte vennoot se belang te kan koop. n Koop-en-verkoop-oplossing bied n maklike uitweg vir n vennoot in die geval van sterfte of ongeskikraking. Hierdie ooreenkoms verseker kontinuïteit van die besigheid indien n eienaar sterf of medies ongeskik raak. Finansiële Onderskrywingsvereistes Koop-en-verkoop-ooreenkomste *Die van Besigheid-ontledingsinstrument het die opsie om n reeds voorbereide Sanlam-aansoekvorm, Sanlam kwotasie, Finansiële Vraelys vir Besigheidsversekering en Koop-en-verkoop-ooreenkomste in te sluit. Waarde van die besigheid Tradisionele Koop-en-verkoop-ooreenkomste Tot R8m R8m - R30m R30m + 1. Sanlam-aansoekvorm* 2. Finansiële Vraelys vir Besigheidsversekering (A4022)* Nie-tradisionele Koop-en-verkoopooreenkomste (bv. Eensydige/ Aandeleterugkoop) Tot R8m R8m - R30m R30m + 1. Sanlam-aansoekvorm* 2. Finansiële Vraelys vir Besigheidsversekering (A4022)* 3. Kopie van Koop-en-verkoop-ooreenkoms geteken deur al die partye* 4. Sekuriteitsessie ten gunste van die versekerde lewe (eensydige Koop-en-verkoop-ooreenkoms waar versekerde 100% eienaar is) 3
5 waardebepaling van die besigheid uit n onderskrywingsperspektief Besigheidswaardasies is baie subjektief. Toepassing van die normale formules is dus nie altyd gepas nie. Die volgende waardasiemetodes kan gebruik word, met inagneming van die volgende oorwegings: Die bedryf waarin die besigheid is. Die tydperk wat die besigheid al aan die gang is. Die tipe besigheid, bv. diensgerig, ens. Waardasiemetodes Maatskappy Netto wins na belasting op inkomstestaat Faktor (tussen 5 en 10) Eie Besigheid / Vennootskap Inkomste van eienaar(s) + Netto Wins na Belasting + Waardevermindering op kontantvloeistaat 10 Alternatiewe Metode [Netto wins na belasting Faktor] + Eienaar se belang op balansstaat + Aandeelhouerslenings % van Aandeelhouersbelang 4
6 sleutelpersoonversekering Die volgehoue winsgewendheid en volhoubaarheid, en gevolglik die kapitaalwaarde van die besigheid, is grotendeels afhanklik van die bydraes van sleutelpersoneel in die besigheid. Die verlies van n sleutelpersoon is dus n risiko vir die besigheid. Die doel van die dekking is dus om die besigheid te beskerm teen finansiële swaarkry weens die verlies van diens as gevolg van die dood of permanente ongeskiktheid van n persoon wat uiters belangrik vir daardie besigheid is. Finansiële Onderskrywingsvereistes Sleutelpersoonversekering *Die van Besigheid-ontledingsinstrument het die opsie om n reeds voorbereide Sanlam-aansoekvorm, Sanlam kwotasie en Sleutelpersoonvraelys in te sluit. Dekkingsbedrag (Per versekerde lewe) Tot R10m R10m - R16m R16m + 1. Sanlam-aansoekvorm* 2. Sleutelpersoonvraelys (A4005)* 3. Geouditeerde finansiële state (Besigheid) Vervangingsversekering Vervangingskoste is van toepassing op alle personeel, terwyl verlies van inkomste slegs op ware sleutelpersone van toepassing is. Hier is die finansiële onderskrywingsvereistes: Vervangingsversekering Maksimum toegelate dekking Tariefgroepe 4 & 5 Tariefgroepe 2 & 3 (minimum vereiste jaarlikse pakket van R ) Tariefgroep 1 1 jaarlikse pakket met n algehele maksimum van R jaarlikse pakket met n algehele maksimum van R Nie van toepassing nie 5
7 waardebepaling van die sleutelpersoon uit n onderskrywingsperspektief Waardasiemetodes Sleutelpersoon 1. Salaristrekkers Jaarlikse vergoeding Faktor (tot 7 keer) 2. Selfbesoldigde persone a. Een sleutelpersoon wat ook n groot aandeelhouer is (minstens 30%) (i) 2 Bruto wins of (ii) 5 Netto wins na belasting b. Verskeie sleutelpersone wat ook aandeelhouers in die Besigheid is (minstens 60%) [Sleutelpersoon se salaris Totale betaalstaat] Verkoopsomset Jare om te verhaal (tot 2 jaar) 2. Vervangingskoste Werwings-, opleidings-, hervestigings-, projek- en ander koste. Waardasiemetodes Siektevoordeel vir Sleutelpersoon-versekering Hoe word die inkomste gegenereer? 1. Professionele persone en gegradueerdes in n geïnkorporeerde praktyk, wat n fooi vir hul dienste vra maar slegs n persentasie van daardie fooi as hul persoonlike inkomste ontvang. 2. Professionele persone en gegradueerdes wat vir n salaris werk, maar wat n beduidende bydrae tot die wins van die besigheid lewer. 3. Professionele persone en gegradueerdes wat hul eie praktyk het en fooie as n inkomste genereer. Versekerbare Bedrag Persoonlike Dekking Netto fooi Inkomsteglyskaal-persentasie Salaris Inkomsteglyskaalpersentasie Besigheidsdekking [Maandelikse fooi gegenereer MINUS inkomste van sleutel-persoon] Inkomsteglyskaal-persentasie Sleutelpersoon se salaris Inkomsteglyskaal-persentasie [Fooi-inkomste gegenereer 12] Inkomsteglyskaal-persentasie Inkomsteglyskaal-persentasie Bruto professionele inkomste (jaarliks): BPI Tot en met 55 ovv Ouer as 55 ovv BPI R % 77% R < BPI R % 72% R < BPI R % 68% R < BPI R % 64% R < BPI R % 60% R < BPI R % 55% R < BPI 60% 51% 6
8 finansiële onderskrywingsvereistes beginondernemings (nuwe besighede) Dit is altyd moeilik om redelike finansiële data oor beginondernemings te kry, en daarom kan die inligting wat verkry is heel moontlik genoeg wees om dekking in een geval te regverdig, maar nie n ander nie. En die normale onderskrywingsformules wat gebruik word, gee nie altyd vir die onderskrywer die regte antwoord nie. Elke saak moet dus volgens eie meriete beoordeel word. Die volgende inligting sal die onderskrywer help om die dekking wat nodig is meer akkuraat te kwantifiseer: (i) pro forma-state, (ii) finansiële projeksies, (iii) bestuurs rekeninge van die besigheid, (iv) prestasiegeskiedenis (CV) van die versekerde, (v) tipe besigheid/mark, (vi) afskrif van leningsgoedkeuringdokumente, ens. 7
9 berekening van die dekking wat nodig is waar boedel- en/of inkomstebelasting van toepassing is Indien die opbrengs van die polis aan boedel- en/of inkomstebelasting onderhewig is, moet die dekkingsbedrag verhoog word om vir hierdie belasting voorsiening te maak. Die volgende formules kan gebruik word vir die berekening van die dekkingsbedrag wat nodig is: Stap 1: Stap 2: Dekking wat nodig is vir Boedelbelasting 1 alleenlik Aanvanklike dekking wat nodig is 1 Boedelbelastingkoers Dekking wat nodig is vir Inkomstebelasting 2 alleenlik Aanvanklike dekking wat nodig is 1 Inkomstebelastingkoers Dekking wat nodig is: R R Dekking wat nodig is vir Boedel belasting 1 en Inkomstebelasting 2 Let wel: Hierdie formule neem in ag dat die SA Inkomstediens in die praktyk toelaat dat die boedelbelasting op die polis van die opbrengs afgetrek word voordat inkomstebelasting gehef word. Stap 1: Stap 2: Stap 3: Stap 4: Die lang metode Aanvanklike dekking wat nodig is 1 Boedelbelastingkoers = R Aangepaste dekking 1 Inkomstebelastingkoers Die kort metode Aanvanklike dekking wat nodig is V /2015 Dekking wat nodig is: R R Die Boedelbelastingkoers is 20%. Daar word aanvaar dat die boedelbelastingvrystelling ten volle benut is. 2. Daar word aanvaar dat die werkgewer se belastingkoers 28% is. 8
????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne
????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting
Nadere informatieSteve Ciolli: Eienaar, Ciolli Bros. Tegniese gids vir risikoprodukte. Besigheidsversekering
Steve Ciolli: Eienaar, Ciolli Bros. Tegniese gids vir risikoprodukte Besigheidsversekering Notas Nie van toepassing op Een Stap dekking en Begrafnisdekking. Verwys na die gidse Een Stap dekking en Begrafnisdekking
Nadere informatieSteve Ciolli: Eienaar, Ciolli Bros.
Steve Ciolli: Eienaar, Ciolli Bros. Besigheidsversekering tegniese gids Notas Nie van toepassing op Een Stap dekking en Begrafnis Topdekking. Verwys na die gidse Een Stap dekking en Begrafnis Topdekking
Nadere informatie"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE
1 EENHEID 2 In hierdie eenheid word die volgende behandel: Finansiële state Inkomstestaat en Balansstaat Die Kontantvloeistaat word in die volgende eenheid behandel. ontleed en vertolk dit. wanneer die
Nadere informatiebelastingimplikasies te verstaan
hoe om die belastingimplikasies te verstaan n Begrip van die belastingimplikasies van besigheidsversekering is n belangrike element van die adviesleweringsproses. Met hierdie bemarking dokument probeer
Nadere informatieBESIGHEIDSVERSEKERING: HOE OM DIE BELASTINGIMPLIKASIES TE VERSTAAN
BESIGHEIDSVERSEKERING: HOE OM DIE BELASTINGIMPLIKASIES TE VERSTAAN n Begrip van die belastingimplikasies van besigheidsversekering is n belangrike element van die adviesleweringsproses. Met hierdie bemarkingsdokument
Nadere informatieGeldterugvoordeel. Beskikbaarheid
FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties
Nadere informatieEen Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:
is daarop gemik om aan kliënte in die algemene middelmark die geleentheid te bied om op die gerieflikste manier bekostigbare lewensdekking te kry. Kliënte kan kies of hulle slegs sterftedekking wil hê,
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit
Nadere informatieBELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.
DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te
Nadere informatieAANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN
Nadere informatieP A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium
SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax
Nadere informatieUittree-annuïteit en Bewaringsfondse
FLITSFEIT Februarie 2014 FLITS 2 Cumulus Echo Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse NUWE BESIGHEID EN OMSKAKELINGS Omskakelings vanaf Legacy na Cumulus Echo Gee universele en ander ou generasie (Legacy)
Nadere informatieARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
Nadere informatieCUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS
CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS Om n werkgewer te verlaat, is deel van loopbaanvooruitgang. Help jou kliënte om hul swaarverdiende spaargeld te bewaar en te laat groei in n produk wat hulle
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 1
Nadere informatieIngevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.
Nadere informatieSA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID
Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 1 November 2016 SA INKOMSTEVERDIENERS MET R28 800 MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Die gesinne van Suid-Afrika se
Nadere informatiePPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel
PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel Wanneer die meeste van ons eerder die wat as van die lewe probeer vergeet,.. professionele persone vooruit en verkies om hulle toekoms te verseker. As `n
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.
Nadere informatieOPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS
OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang
Nadere informatieOpsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)
Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) OPSIES wanneer jy aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang nie KRY PENSIOEN
Nadere informatieDIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A
DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:
Nadere informatieFinansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE
Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Naam: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKSIMUM PUNTE GEMODEREE PUNTE BEHAAL RDE PUNTE 1 5 2 0 3 70 60 5 50 6 35 300 Hierdie antwoordeboek bestaan
Nadere informatieHUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling
Ireland Laan 55, Eldoraigne, Centurion Posbus 701, Wierda Park, 0149 Tel: (012) 654 0016 ; Faks: (012) 654 1013 In wie se naam word die eiendomsverband geregistreer: HUISLENINGSAANSOEK Gesamentlik Aansoeker
Nadere informatieOntleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag
soos aanbeveel in die King III-verslag 1. Etiese leierskap en korporatiewe burgerskap 1.1 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 1.2 Die direksie moet toesien dat die maatskappy
Nadere informatieOptimaliseer voordele en bestuur u premies
Integrasie en premies Optimaliseer voordele en bestuur u premies Dié brosjure sal u help verstaan hoe premies vir Discovery Life verhoog word en wat u kan doen om die redelikste premies te betaal vir u
Nadere informatieJOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING
JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING VERSEKERING MET N VERSKIL By Old Mutual Insure is dit ons missie om aan ons kliënte voortreflike versekeringsoplossings te gee om hul bates te beskerm. Daarom stel
Nadere informatieDIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
Nadere informatieBelastingvrye Belegging. Planbeskrywing
Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam
Nadere informatieGids vir Byvoordele eise
Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die
Nadere informatieSKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.
Nadere informatieMakelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel
Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Dit het onlangs onder ons aandag gekom dat hoewel die Eise ingestel-grondslag van die Gemeenregtelike Aanspreeklikheid versekering
Nadere informatieKLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.
KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK
Nadere informatieMUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Nadere informatieStatistieke met een oogopslag
Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar
Nadere informatieEUROPA Trust Company 2
www.europa.gi EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi WELKOM Sedert 1985, streef ons om besighede, individue en gesinne op n doeltreffende manier te beskerm om hulle rykdom te geniet. Ons missie is om n platform
Nadere informatieREKENINGKUNDE: VRAESTEL I
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieDoodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis
Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan
Nadere informatieBesonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse
Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds
Nadere informatieHoofstuk 5: Ekonomiese sektore
Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses
Nadere informatieKliënte kommunikasie - Begroting 2016
Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Die 2016 Begroting is uiteindelik verby en die spekulasie oor wat dit sou behels het nou plek gemaak vir besprekings oor of dit genoeg gaan wees. In die geheel gesien
Nadere informatieInkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015
Aansoekvorm April 2015 Inkomstebeskermer Unwrap 2015 Veldtog Hierdie aansoek vervang die gesondheidsverklaring in Aanhangsel 4(A), asook die verklarings in Aanhangsel 5(A) en (B) van die verkorte aansoekvorm
Nadere informatieGAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD 10: MAKS. VRAAG PUNTE 1 60 2 30 3 30 110 5 0 6 30 TOTAAL 300 PUNTE: 300 TYD: 3 uur 15
Nadere informatiePosbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE
Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE
Nadere informatieFAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
Nadere informatieDAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )
Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee
Nadere informatieHI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid
HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die
Nadere informatieAANSOEK OM STUDIELENING
AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:
Nadere informatieMUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...
Nadere informatieGoedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6
Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito
Nadere informatieVOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS
2016: ELITE-OPSIE MAANDELIKSE PREMIE: R275 ONS DEK: Jy en jou gade, selfs al behoort julle nie aan dieselfde mediese skema of mediese skema opsie nie Alle afhanklikes geregistreer op jou of jou gade se
Nadere informatieREKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK
Metro Oos Onderwysdistrik SKOOL LEEERDER VAN NAAM KLAS 12... REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK VRAAG TOTAAL per Vraag 1 50 2 0 3 5 0 5 50 35 TOTAAL 300 PUNTE MOD. Hierdie antwoordboek
Nadere informatieRekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.
MEMORANDUM VRAAG 1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING [95 punte; 30 minute] Hulpjoernaal Algemene Grootboek Hulpgrootboek Eienaars- No. Rekeningk Debiet Rekening Krediet Debiet Krediet Bate ekwiteit Las Vb. KOJ
Nadere informatieLes 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie
Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië
Nadere informatieNUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
Nadere informatieNA-AFTREDE OPLOSSINGS
NA-AFTREDE OPLOSSINGS GLACIER NA-AFTREDE OPLOSSINGS 1 ONTDEK GLACIER 2 Glacier van Sanlam bring vooraanstaande kundiges en gerekende finansiëledienste-maatskappye bymekaar om in welvarende kliënte se finansiële
Nadere informatieVERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat
Nadere informatieVLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015
VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING
Nadere informatieDie bydrae, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.
pensioenversterker U is reeds n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die Fonds). U doen namens die Fonds aansoek vir die wysiging van die polis by Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens).
Nadere informatieGRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK
Rekeningkunde 1 DoE/Model 2008 GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 25 2 30 3 70 70 5 75 6 30 300 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20
Nadere informatieTYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Nadere informatieRisikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling
Nadere informatieMOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT
Mediaverklaring VERENIGING VIR SPAAR EN BELEGGING IN SUID-AFRIKA (ASISA) 8 Mei 2017 MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT Om jou lewensversekering te kanselleer, al is jy hoe diep in die
Nadere informatiePeter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.
Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie
Nadere informatieNadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
Nadere informatieHELPHETTA VERSLAG JULIE 2018
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...
Nadere informatieMODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.
MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek
Nadere informatieFINANSIËLE FIKSHEIDS ANALISE
FINANSIËLE FIKSHEIDS ANALISE vir Besigheidseienaars Kpiereg 2015, Sanlam Besnderhede van die eerste kntakpersn Taalvrkeur: Titel: Vrletters: Vrnaam: Van: ID-Nmmer: Kntaknmmer: E-ps adres [ Pstitel: Is
Nadere informatieBasiese inligting oor grootmaat--smsstelsels
Handleiding 7 Basiese inligting oor grootmaat--smsstelsels 1 GKSA - Hoe om n Twitter-reekening te skep en bestuur 7.1.1 INLEIDING 7.1.1.1.1 ʼn SMS-stelsel SMS staan vir Smart Marketing Services. Die koste
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK
Van en Naam: Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VRAAG MAKS. PUNTE PUNTE BEHAAL MODERERING 1 105 2 5 3 5 30 5 35 6 0 TOTAAL
Nadere informatieHandleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Nadere informatieLAERSKOOL EVERSDAL. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes soos aangedui op laaste bladsye) Bly saam
1 LAESKOOL EVESDAL AANSOEKVOM KWYTSKELDING VAN VEPLIGTE SKOOLGELDE Moet voltooi word deur die ouer/ voog/ persoon verantwoordelik vir die betaling van die rekening. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes
Nadere informatieLes 11: Tegnologie in die sake-omgewing
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank
Nadere informatieGeagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Nadere informatieSanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.
Verkoopshulpmiddel Oktober 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie om altyd behoorlike
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 01 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.
Nadere informatieVERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE 'n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat
Nadere informatieWillem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George
DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie
Nadere informatieNasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die
Nadere informatieROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK
Nadere informatiePress Minister Pravin Gordhan, 2014 Begrotingsrede
Begrotingsnuusflits Budget Stop 2014 Press 2014 Dit is tyd vir aksie en toepassing. Dit is tyd om Suid-Afrika vorentoe te laat beweeg na die volgende fase van ons geskiedkundige reis, na vinniger groei,
Nadere informatieWelkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.
Reg. 1999/016368/21 Saica Reg. No. 00246393 3 Judy Place, Cnr Shannon & Clew Roads, Monument, Krugersdorp P.O. Box 367 Paardekraal 1752 Tel: (011) 955-5112 Fax: (011) 955-5112 E-Mail: albertus@vbrakel.co.za
Nadere informatieVereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word
Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.
Nadere informatieLeemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard
Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 17 November 2010 Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard Sowat 160 000 Suid-Afrikaanse inkomsteverdieners
Nadere informatieToepaslike Eenheidstandaarde
MODULE 5 Werksopdrag.indd 75 WATERVAARTUIE Toepaslike Eenheidstandaarde 120118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 120008 Demonstrate knowledge and understanding of pleasure craft
Nadere informatieABC EXAMPLE. 20 Augustus Finansiële Oplossings vir Besigheidseienaars
ABC EXAMPLE 20 Augustus 2014 Finansiële Oplossings vir Besigheidseienaars Finansiële Fiksheids Verslag Beste mev Robertson Baie dankie vir die tyd wat u afgestaan het om die Finansiële Fiksheids Analise
Nadere informatieBUITELAND. Buitelandse beleggingsplanne
BUITELAND Buitelandse beleggingsplanne Die regte buitelandse belegging kan n deurslaggewende faktor wees om u welvaart te laat groei, omdat u belegging gediversifiseer word volgens geldeenheid en geografiese
Nadere informatieFinansiële. Bestuur 214
Finansiële Bestuur 214 HOOFSTUK 1: INLEIDING INLEIDING Daar word algemeen aanvaar dat die hoofdoel van enige onderneming is om aandeelhouers se welvaart te maksimeer. Volgens Adam Smith sal dit ook lei
Nadere informatieDoodseise Gids. Stap 1: Waar om te begin. Stap 2: Verkry dokumente en voltooi die vorms. Stap 3: Stuur die dokumente aan ons of kontak ons
Doodseise Gids Om u te help eis na 'n kliënt oorlede is Hierdie gids verduidelik vir u hoe om te eis by die afsterwe van 'n kliënt. Dit meld ook watter inligting u aan ons moet voorsien sodat ons die voordele
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS
UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS Lewende annuïteite binne die Fonds: Vrae en antwoorde In Julie 2015 het die Nasioenale Tesourie konsepregulasies uitgereik oor verstekstrategieë wat deur alle
Nadere informatieUNIVERSITEIT STELLENBOSCH
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH BEKENDMAKINGSVORM Die doel van hierdie vorm is die bekendmaking van inligting oor 'n nuwe sakeidee of innovasie aan die Universiteit. Dit sal die Universiteit in staat stel om
Nadere informatieVOOR-AFTREDE OPLOSSINGS
VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS GLACIER VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS 1 ONTDEK GLACIER 2 Glacier van Sanlam bring vooraanstaande kundiges en gerekende finansiëledienste-maatskappye bymekaar om in welvarende kliënte
Nadere informatieHierdie is die tweede uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel Beplanning.
Reg. 1999/016368/21 Saica Reg. No. 00246393 3 Judy Place, Cnr Shannon & Clew Roads, Monument, Krugersdorp P.O. Box 367 Paardekraal 1752 Tel: (011) 955-5112 Fax: (011) 955-5112 E-Mail: albertus@vbrakel.co.za
Nadere informatie