CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS"

Transcriptie

1 CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS Om n werkgewer te verlaat, is deel van loopbaanvooruitgang. Help jou kliënte om hul swaarverdiende spaargeld te bewaar en te laat groei in n produk wat hulle beloon vir beleggingsvolharding en wat sekere waarborge bied.

2 CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBESKERMERS DEUR ONS STEL DIE CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORG- BESKERMERS BEKEND Die Cumulus Echo Pensioen- en Voorsorgbeskermers is beleggings waarin kliënte hul aftree-kapitaal kan bewaar wanneer hulle n werkgewer se pensioen- of voorsorgfonds verlaat. Dit beloon kliënte met n bonusbetaling indien hul belê bly, en opsionele beskerming teen n dalende mark. Lojaliteitsbonus Opsionele beskerming teen dalende markte n Reeks hoë gehalte beleggingsfondse LEWENSBELEGGINGSOPSIES CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBESKERMERS MAART

3 HOE DIT WERK Belê jou kliënte se aftreespaargeld in n reeks hoë gehalte beleggingsfondse, gekies deur jou en jou kliënte in ooreenstemming met hul beleggingsdoelwitte en verdraagsaamheid vir risiko. Kliënte ontvang n beloning met beëindiging of aftrede in die gedaante van n Echo Bonus wat gekoppel is aan die duur van beleggingstermyn. Kliënte kan ook in Sanlam Escalating fondse belê, wat ten doel het om kapitaalverliese in n dalende mark te beperk. Cumulus Echo Pensioenbeskermer Cumulus Echo Voorsorgbeskermer Aanpasbaarheid: Kliënte kan kies uit n reeks hoë gehalte beleggingsfondse, en kan hul beleggingsfondskeuse te eniger tyd verander. Fooie word eers van toepassing na vier veranderinge binne n planjaar. Gemoedsrus: Indien kliënte die leeftydbeleggingsopsie kies en Sanlam versoek om hul kapitaal in meer konserwatiewe fondse te belê soos hulle aftrede nader. Beskerming: Sou n kliënt insolvent verklaar word, sal sy/ haar bewaringsfondsbelegging teen krediteure beskerm wees. Belastingdoeltreffendheid: Geen belasting is op rente, dividende of kapitaalwins betaalbaar nie. Toegang tot geld: Die kliënt kan een onttrekking maak voor aftrede. Kan fondse van n ander pensioen- of voorsorgfonds ontvang, hetsy n werkgewer se fonds of n ander bewaringsfonds. Kan tot een-derde van die voordeel as n enkelbedrag betaal met aftrede. Die oorblywende twee-derdes moet gebruik word om n produk aan te koop wat n inkomste verskaf, soos n gewaarborgde lyfrente of n beleggingsgekoppelde lewende annuïteit. Kan slegs fondse van n ander voorsorgfonds ontvang, hetsy dit n werkgewer se voorsorgfonds of n ander bewaringsvoorsorgfonds is. Kan die hele voordeel as n enkelbedrag uitbetaal wanneer die lid aftree. Om aftreevoordele in die Cumulus Echo Bewaarders te bewaar, vereis dat die kliënt n lid word van die Sanlam Bewaringspensioenfonds of die Sanlam Bewaringsvoorsorgfonds, wat n versekeringspolis op die lid se lewe sal uitneem by Sanlam Lewens. Die toepaslike Sanlam Bewaringsfonds sal die polishouer wees. WIE BEHOORT TE BELÊ? Kliënte wat hul werkgewer verlaat en die aftreespaargeld van hul werkgewer se pensioen of voorsorgfonds in n lonende oplossing wil bewaar. Die Cumulus Echo Bewaringsfondse bied: Kontinuïteit: Kliënte se opgeloopte aftreekapitaal word bewaar. By aftrede kan hulle hul aftreespaargeld maklik oordra na n aftrede-inkomsteproduk op die Glacier platform of by Sanlam Lewens. n Lojaliteitsbonus met beëindiging of aftrede, in die gedaante van die Echo Bonus. n Opsionele ingeboude waarborg op die Sanlam Escalating fondse, wat beskerming bied ten opsigte van hul spaargeld. LEWENSBELEGGINGSOPSIES CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBESKERMERS MAART

4 DIE MAAK VAN DIE BELEGGING n Kliënt kan tot n bewaringsfonds bydra deur hul voordele vanaf ander goedgekeurde fondse waar hul lidmaatskap beëindig is, oor te dra. n Minimum enkelbedrag-belegging van R word vereis. Kliënte kan belê op n manier wat by hul besondere verdraagsaamheid vir risiko en unieke finansiële omstandighede pas. Hulle mag kies om slegs in n reeks fondse wat almal aan Regulasie 28 voldoen (die Omvattende R28 opsie) te belê, of om te belê in n wyer reeks fondse, waarvan sommige aan Regulasie 28 voldoen en ander nie (die Omvattende opsie). Beide opsies sluit die Sanlam Escalating fondse in, wat beskerming teen markwisselvalligheid bied. Met die Omvattende R28 opsie is daar n leeftydbeleggingsopsie beskikbaar, waardeur Sanlam Lewens die risiko van wisselvallige markte namens die kliënt bestuur deur die toewysing van die belegging na meer konserwatiewe kollektiewe beleggingsfondse te skuif soos die kliënt aftrede nader. Hulle kan kies uit n reeks hoë gehalte kollektiewe beleggingsfondse met of sonder beleggingswaarborge. MINIMUM ENKELBEDRAGBELEGGING VAN R Vergelyking tussen beleggingsopsies Produkeienskappe Omvattende opsie Omvattende R28 opsie Beleggingsfondse n Keuse van n groot verskeidenheid beleggingsfondse, insluitende fondse wat aan Regulasie 28 voldoen en fondse wat nie daaraan voldoen nie. n Keuse tussen: Leeftydbeleggingsopsie, en Fondse wat aan Regulasie 28 voldoen Sanlam Escalating fondse Beskikbaar Sanlam Escalating fondse wat aan Regulasie 28 voldoen, is beskikbaar Omskakelings tussen beleggingsfondse Toegelaat Word nie toegelaat binne die leeftydbeleggingsopsie nie Word toegelaat ten opsigte van fondse wat aan Regulasie 28 voldoen LEWENSBELEGGINGSOPSIES CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBESKERMERS MAART

5 BELASTING BEÏNVLOED SLEGS DIE BELEGGING WANNEER N BEDRAG UITBETAAL WORD Rente en dividende Rente en dividende wat ontvang word, is nie onderhewig aan inkomstebelasting nie. Kapitaalwins Kapitaalwinsbelasting is nie van toepassing nie. Aftrede (insluitende vroeë aftrede as gevolg van ongeskiktheid) Kliënte kan vanaf 55-jarige ouderdom te eniger tyd uit die fonds aftree. In die geval die Cumulus Echo Pensioenbeskermer, sal kliënte tot een-derde van die voordeel as n enkelbedrag kan neem. Die oorblywende bedrag moet gebruik word om n annuïteit aan te koop om die kliënt te voorsien van n inkomste na aftrede. In die geval van die Cumulus Echo Voorsorgbeskermer, sal die kliënt tot 100% van die voordeel as n enkelbedrag kan neem. Dood Sou die kliënt sterf voordat hy/sy op n aftreevoordeel geregtig word, sal die waarde van die onderliggende beleggings aan afhanklikes beskikbaar wees. In ooreenstemming met die wet, neem die trustees van die fonds die finale besluit oor hoe en aan wie die voordeel toegewys moet word, met inagneming van die afhanklikes se behoeftes. Belasting op onttrekkingsbedrag Belasting is betaalbaar wanneer die kliënt die fonds verlaat met aftrede, ongeskiktheid of by dood, of as n gedeelte van die belegging onttrek word. ECHO BONUS TOEGANG TOT DIE FONDSE Beleggingstermyn Die minimum beleggingstermyn is een jaar as die beleggingsportefeulje nie die Vestigende Bonusfonds insluit nie, en vyf jaar as dit wel ingesluit is. Die Echo Bonus is n addisionele bedrag wat bygevoeg word by die voordeel betaalbaar by beëindiging of aftrede. Dit is n persentasie van die som van die beleggingsbedrae en die beleggingsopbrengs, en verhoog in ooreenstemming met die beleggingstermyn. Hoe langer n kliënt belê bly, hoe groter sal die Echo Bonus wees. Vestigende Bonusfonds Die eenheidsprys van n beleggingsfonds is nie gewaarborg nie, en mag styf of daal oor tyd. Daar is egter n waarborg ten opsigte van die eenheidsprys van die Vestigende Bonusfonds: die prys sal nie oor tyd daal nie. Vir die Vestigende Bonusfonds is die volgende van toepassing in plaas daarvan dat die markwaarde direk gebruik word: Ten volle vestigende bonusse word gereeld verklaar om die fonds se groei gelyk te maak. n Bonuskoers word maandeliks verklaar en by die fonds gevoeg deur die eenheidsprys te verhoog met die daaglikse ekwivalent van die bonuskoers. Die bonuskoers word bereken volgens die verwagte langtermynopbrengs van die fonds, met inagneming van die maandelikse markwaardeverandering. Onttrekking Tot 100% van die onderliggende fondswaarde kan onttrek word, mits daar geen beperkings op die belegging geplaas is deur die fonds waarvandaan dit oorgedra is nie. Enige oorblywende bedrag sal dan tot aftrede, ongeskiktheid of dood belê bly. LEWENSBELEGGINGSOPSIES CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBESKERMERS MAART

6 FOOIE EN HEFFINGS IS BETAALBAAR Fooie word gehef vir die administrasie en bestuur van die belegging. Fooie word aangedui op die kwotasie en beleggingsbevestiging. Administrasieheffings n Jaarlikse bemarkings- en administrasieheffing, wat bereken word as n persentasie van die fondswaarde en maandeliks afgetrek word deur eenhede uit die belegging terug te koop. n Waarborgheffing, wat slegs van toepassing is op Sanlam Escalating fondse. Dit is n persentasie van die fondswaarde en word in ag geneem wanneer die daaglikse eenheidsprys van die beleggingsfonds bereken word. n Transaksieheffing, wanneer n vroeë aftreevoordeel geneem word, of n onttrekking gemaak word, of n omskakeling tussen kollektiewe beleggingsfondse gedoen word (alhoewel daar geen transaksiefooie is vir die eerste vier omskakelings binne n planjaar nie). n Maandelikse Regulasie 28 administrasieheffing, vir die monitering en aanpassing van die belegging vir voldoening aan Regulasie 28 van die Pensioenfondswet. Dit is slegs van toepassing indien die Omvattende opsie gekies is. Beleggingsbestuursfooie, wat die jaarlikse batebestuursheffing, prestasieheffing en direkte beleggingsuitgawes insluit. Dit word ingesluit by die daaglikse eenheidsprys van die toepaslike kollektiewe beleggingsfonds. Finansiële tussengangerfooie Die aanvanklike kommissie kan op twee maniere verhaal word. n Aanvanklike bemarkingsheffing word gebruik om die aanvanklike tussengangerkommissie wat met jou kliënt ooreengekom is, te verhaal. Dit word van die beleggingsbedrag afgetrek deur middel van n eenmalige betaling. Indien die aanvanklike tussengangerkommissie nie deur middel van hierdie eenmalige betaling afgetrek word nie, word n vaste maandelikse bedrag (genoem n gelyke bemarkingsheffing) oor n tydperk van 60 maande verhaal deur eenhede uit die belegging terug te koop. Indien die fondse oorgedra is vanaf n ander bewaringsfonds, is die aanvanklike bemarkingsheffing 0%. n Deurlopende adviesfooi kan met jou kliënt onderhandel word. Dit is n opsionele diens en nie deel van die dienste waarvoor jy kommissie ontvang nie. Die fooi word gespesifiseer as n persentasie van die fondswaarde per jaar. Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW) betaalbaar op fooie BTW sal, waar van toepassing, op fooie betaalbaar wees. LEWENSBELEGGINGSOPSIES CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBESKERMERS MAART

7 VERDUIDELIKING VAN SANLAM ESCALATING FONDSE MET WAARBORGE Party van die beleggingsfondse wat binne die Sanlam Cumulus Echo Bewaarders beskikbaar is, bied n ooreenstemmende Sanlam Escalating fonds weergawe wat n ingeboude waarborg insluit. Die waarborg verseker dat die eenheidsprys van n Sanlam Escalating fonds altyd ten minste 80% is van die hoogste eenheidsprys wat dit ooit, sedert die oorspronklike aanvangsdatum van daardie Sanlam Escalating fonds, behaal het. Die gewaarborgde minimum eenheidsprys kan slegs styg, aangesien die eskalerende aard van die waarborg verseker dat opbrengste vasgevang word sodra markte styg. Hierdie fondse verminder die volatiliteit van opbrengste in vergelyking met hul ooreenstemmende beleggingsfondse, en het ten doel om kapitaalverliese in n dalende mark te beperk, terwyl dit ook beleggers in staat stel om voordeel te trek uit stygende markte. Hoe dit werk n Sanlam Escalating fonds belê in n kombinasie van die ooreenstemmende beleggingsfonds en kontant. Dus is die fonds se beleggingsopbrengs n kombinasie van die beleggingsopbrengs van die ooreenstemmende beleggingsfonds en kontant, en dit kan aansienlik verskil van die opbrengs van die ooreenstemmende beleggingsfonds. Die toewysing tussen die ooreenstemmende beleggingsfonds en kontant is nie vas nie, maar wissel volgens marktoestande: Wanneer die markwaarde van die ooreenstemmende beleggingsfonds daal, sal die persentasie van bates wat aan kontant toegewys is, verhoog om die kapitaalwaarde te beskerm. Wanneer die markwaarde van die ooreenstemmende beleggingsfonds styg, sal die persentasie van bates toegewys aan die ooreenstemmende beleggingsfonds verhoog, sodat die Sanlam Escalating fonds kan voordeel trek uit die stygende mark. Tydens markdalings, mag die kontantgedeelte van n Sanlam Escalating fonds noemenswaardig verhoog en die fonds mag die meerderheid van sy bates in kontant belê. LEWENSBELEGGINGSOPSIES CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBESKERMERS MAART

8 Kontak ons Hierdie dokument is vir gebruik deur finansiële tussengangers bedoel. Die inligting in hierdie dokument word verskaf vir inligting-doeleindes alleenlik en moet nie geïnterpreteer word as die verskaffing van advies aan kliënte nie. Alhoewel ons redelike maatreëls getref het om die akkuraatheid van die inligting te verseker, sal nie Sanlam of enige van sy filiale hoegenaamd enige aanspreeklikheid aanvaar vir enige direkte, indirekte of gevolglike verlies wat spruit uit die gebruik van, of vertroue op enige wyse op die inligting vervat in hierdie dokument nie. Glacier Financial Solutions (Edms) Bpk n Lid van die Sanlam Groep Privaatsak X5 Tygervallei 7536 E-pos client.services@glacier.co.za Tel / Faks Web Reg No 1999/025360/07 Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste Sanlam Lewensversekering Bpk E-pos life@sanlam.co.za Tel / Faks Reg No 1998/021121/06 Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste

VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS

VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS GLACIER VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS 1 ONTDEK GLACIER 2 Glacier van Sanlam bring vooraanstaande kundiges en gerekende finansiëledienste-maatskappye bymekaar om in welvarende kliënte

Nadere informatie

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing Bewaringsfondsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens

Nadere informatie

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam

Nadere informatie

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele

Nadere informatie

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse FLITSFEIT Februarie 2014 FLITS 2 Cumulus Echo Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse NUWE BESIGHEID EN OMSKAKELINGS Omskakelings vanaf Legacy na Cumulus Echo Gee universele en ander ou generasie (Legacy)

Nadere informatie

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing Bewaringsfondsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens

Nadere informatie

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang

Nadere informatie

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) OPSIES wanneer jy aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang nie KRY PENSIOEN

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

NA-AFTREDE OPLOSSINGS

NA-AFTREDE OPLOSSINGS NA-AFTREDE OPLOSSINGS GLACIER NA-AFTREDE OPLOSSINGS 1 ONTDEK GLACIER 2 Glacier van Sanlam bring vooraanstaande kundiges en gerekende finansiëledienste-maatskappye bymekaar om in welvarende kliënte se finansiële

Nadere informatie

cumulus echo uittree-plan pensioenversterker

cumulus echo uittree-plan pensioenversterker cumulus echo uittree-plan pensioenversterker U is reeds n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die Fonds). U doen namens die Fonds aansoek vir die wysiging van die plan met Sanlam Lewensversekering

Nadere informatie

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele

Nadere informatie

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

Die betaling, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

Die betaling, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling. pensioenversterker U is reeds n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die Fonds). U doen namens die Fonds aansoek vir die wysiging van die plan met Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens).

Nadere informatie

Gekoppelde Belegging. Planbeskrywing

Gekoppelde Belegging. Planbeskrywing Gekoppelde Belegging Planbeskrywing Die plan belê in beleggingsfondse wat deur kollektiewe beleggingsmaatskappye bestuur word, en is 'n kontrak tussen die planhouer en Sanlam Linked Investments (Pty) Ltd

Nadere informatie

cumulus echo uittree-annuïteit

cumulus echo uittree-annuïteit cumulus echo uittree-annuïteit Werking van die plan Ten einde die uittree-annuïteitsvoordele te ontvang, moet u n lid word van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS sal by ons, Sanlam

Nadere informatie

cumulus echo uittree-annuïteit

cumulus echo uittree-annuïteit cumulus echo uittree-annuïteit Werking van die plan Ten einde die uittree-annuïteitsvoordele te ontvang, moet u n lid word van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS sal by ons, Sanlam

Nadere informatie

Notas Hierdie hoofstuk moet saamgelees word met die kontrakdokumente. As daar enige teenstrydigheid voorkom tussen die inhoud van die

Notas Hierdie hoofstuk moet saamgelees word met die kontrakdokumente. As daar enige teenstrydigheid voorkom tussen die inhoud van die Notas Hierdie hoofstuk moet saamgelees word met die kontrakdokumente. As daar enige teenstrydigheid voorkom tussen die inhoud van die kontrakdokumente en hierdie hoofstuk, is die voorwaardes van die kontrakdokumente

Nadere informatie

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die

Nadere informatie

Die verhoogde betaling, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

Die verhoogde betaling, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling. pensioenversterker U is reeds n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die Fonds). U doen namens die Fonds aansoek vir die wysiging van die plan met Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens).

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS

UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS Lewende annuïteite binne die Fonds: Vrae en antwoorde In Julie 2015 het die Nasioenale Tesourie konsepregulasies uitgereik oor verstekstrategieë wat deur alle

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie

Sanlam Belastingvrye Beleggings Omvattende opsomming van produkbesonderhede

Sanlam Belastingvrye Beleggings Omvattende opsomming van produkbesonderhede Vir tussengangers Maart 2017 Sanlam Belastingvrye Beleggings Omvattende opsomming van produkbesonderhede Beleggings- en betalingsopsies Basiese opsie Omvattende opsie Bestuurde belegging gebruik SATRIX

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Optimaliseer voordele en bestuur u premies Integrasie en premies Optimaliseer voordele en bestuur u premies Dié brosjure sal u help verstaan hoe premies vir Discovery Life verhoog word en wat u kan doen om die redelikste premies te betaal vir u

Nadere informatie

Die bydrae, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

Die bydrae, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling. pensioenversterker U is reeds n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die Fonds). U doen namens die Fonds aansoek vir die wysiging van die polis by Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens).

Nadere informatie

AFTREDE. Aftree-inkomsteplanne. Die Aftree-inkomsteplanne is ontwerp om n aanpasbare oplossing vir aftree-inkomste te bied vir u aftrede.

AFTREDE. Aftree-inkomsteplanne. Die Aftree-inkomsteplanne is ontwerp om n aanpasbare oplossing vir aftree-inkomste te bied vir u aftrede. AFTREDE Aftree-inkomsteplanne Die Aftree-inkomsteplanne is ontwerp om n aanpasbare oplossing vir aftree-inkomste te bied vir u aftrede. Kry toegang tot drie verskillende Aftree-inkomsteplanne om voorsiening

Nadere informatie

Sanlam Belastingvrye Beleggings

Sanlam Belastingvrye Beleggings Vir tussengangers Maart 2015 Sanlam Belastingvrye Beleggings Sanlam Belastingvrye Beleggings, n Sanlam Lewens produk, bied kliënte die geleentheid om belastingvrye opbrengs op hul belegging te verdien.

Nadere informatie

Belastingaankondiging: Aftreefondse

Belastingaankondiging: Aftreefondse Belastingaankondiging: Aftreefondse Let asseblief op die volgende kwessies wat n ernstige uitwerking op jou kliënt se besluite oor aftreefondsaksies kan hê. Kwessies wat in die verlede en in die toekoms

Nadere informatie

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel Wanneer die meeste van ons eerder die wat as van die lewe probeer vergeet,.. professionele persone vooruit en verkies om hulle toekoms te verseker. As `n

Nadere informatie

PLAASLIKE UITKEERPLAN. Skep welvaart en kry n belastingvrye uitbetaling aan die einde van u beleggingstermyn

PLAASLIKE UITKEERPLAN. Skep welvaart en kry n belastingvrye uitbetaling aan die einde van u beleggingstermyn Skep welvaart en kry n belastingvrye uitbetaling aan die einde van u beleggingstermyn PLAASLIKE UITKEERPLAN Discovery Invest is n bekroonde verskaffer van beleggingsprodukte in Suid-Afrika en is deel van

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES 1 van 11 UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES 1. INLEIDING Indien u aftree oor die volgende jare of maande sal u sekere belangrike besluite moet neem rondom u finansiële

Nadere informatie

Bewaar u bestaande aftreespaargeld en laat u belegging verder groei BEWAARDERPLANNE

Bewaar u bestaande aftreespaargeld en laat u belegging verder groei BEWAARDERPLANNE Bewaar u bestaande aftreespaargeld en laat u belegging verder groei BEWAARDERPLANNE Discovery Invest is n bekroonde verskaffer van beleggingsprodukte in Suid-Afrika en is deel van die Discoverygroep. Ons

Nadere informatie

PLAASLIK. Uitkeerplan. 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal.

PLAASLIK. Uitkeerplan. 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal. PLAASLIK Uitkeerplan 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal. Discovery Invest is voortdurend besig met vernuwing en

Nadere informatie

AFTREDE. Aftreeplan. n Aftree-annuïteit bied aansienlike belastingvoordele. is daartoe om geld te belê totdat hulle minstens 55 jaar oud is.

AFTREDE. Aftreeplan. n Aftree-annuïteit bied aansienlike belastingvoordele. is daartoe om geld te belê totdat hulle minstens 55 jaar oud is. AFTREDE Aftreeplan n Aftreeplan is n ideale struktuur om te spaar vir aftrede met herhalende bydraes of n enkelbydrae. Die mag van saamgestelde opbrengste, beteken dat dit belangrik is om so vroeg as moontlik

Nadere informatie

Egskeidingskontrolelys vir Lede

Egskeidingskontrolelys vir Lede Egskeidingskontrolelys vir Lede Die hantering van pensioenbelange in egskeidingskikkings Die Algemene Wysigingswet op Finansiële Dienste en die Wysigingswet op Inkomstewette van 2008 Sedert die afkondiging

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

SKEP JOU TOEKOMS. Jou gids tot die Alexander Forbes Core Plan

SKEP JOU TOEKOMS. Jou gids tot die Alexander Forbes Core Plan LIDMAATSKAPBOEKIE SKEP JOU TOEKOMS Jou gids tot die Alexander Forbes Core Plan Hierdie boekie vertel jou hoe jou aftreefonds werk en op watter voordele ja as lid geregtig is ALEXANDER FORBES CORE PLAN

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING VERSEKERING MET N VERSKIL By Old Mutual Insure is dit ons missie om aan ons kliënte voortreflike versekeringsoplossings te gee om hul bates te beskerm. Daarom stel

Nadere informatie

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT Mediaverklaring VERENIGING VIR SPAAR EN BELEGGING IN SUID-AFRIKA (ASISA) 8 Mei 2017 MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT Om jou lewensversekering te kanselleer, al is jy hoe diep in die

Nadere informatie

KONTANT BESTUUR BELEID

KONTANT BESTUUR BELEID KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te

Nadere informatie

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE 1 van 10 UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE AFDELING 1 Die Universiteit van Stellenbosch Aftredefonds (USAF) verskaf aftree- en sterftevoordele aan lede. Die oogmerk van USAF is

Nadere informatie

OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN GEREELDE VRAE. Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN GEREELDE VRAE. Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN GEREELDE VRAE Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. INHOUD DIE BELASTINGVRYE PLAN 4 Wat is die Belastingvrye Plan? Wat beteken belastingvry in werklikheid? Kan ek

Nadere informatie

Press Minister Pravin Gordhan, 2014 Begrotingsrede

Press Minister Pravin Gordhan, 2014 Begrotingsrede Begrotingsnuusflits Budget Stop 2014 Press 2014 Dit is tyd vir aksie en toepassing. Dit is tyd om Suid-Afrika vorentoe te laat beweeg na die volgende fase van ons geskiedkundige reis, na vinniger groei,

Nadere informatie

BUITELANDSE BELEGGINGSPLANNE. Maak gebruik van buitelandse geleenthede om u welvaart te laat groei

BUITELANDSE BELEGGINGSPLANNE. Maak gebruik van buitelandse geleenthede om u welvaart te laat groei Maak gebruik van buitelandse geleenthede om u welvaart te laat groei BUITELANDSE BELEGGINGSPLANNE Discovery Invest is n bekroonde verskaffer van beleggingsprodukte in Suid-Afrika en is deel van die Discoverygroep.

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Universiteit Stellenbosch Aftredefonds (USAF): Handleiding tot die Aftreeproses

Universiteit Stellenbosch Aftredefonds (USAF): Handleiding tot die Aftreeproses Universiteit Stellenbosch Aftredefonds (USAF): Handleiding tot die Aftreeproses Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Doel Tipe dokument Toeganklikheid RM0378 Om US-werknemers met die

Nadere informatie

EUROPA Trust Company 2

EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi WELKOM Sedert 1985, streef ons om besighede, individue en gesinne op n doeltreffende manier te beskerm om hulle rykdom te geniet. Ons missie is om n platform

Nadere informatie

VERSTAAN U VOORDELE. Verander vandag se harde werk in môre se beloning. Wees voorbereid op aftrede! Sambreelaftreefonds

VERSTAAN U VOORDELE. Verander vandag se harde werk in môre se beloning. Wees voorbereid op aftrede! Sambreelaftreefonds 2013 VERSTAAN U VOORDELE Verander vandag se harde werk in môre se beloning. Wees voorbereid op aftrede! Sambreelaftreefonds INLEIDING Hierdie boekie is saamgestel as n gids waarin jy vinnig die lidvoordele

Nadere informatie

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika. Verkoopshulpmiddel Oktober 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie om altyd behoorlike

Nadere informatie

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...

Nadere informatie

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 17 November 2010 Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard Sowat 160 000 Suid-Afrikaanse inkomsteverdieners

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 1 November 2016 SA INKOMSTEVERDIENERS MET R28 800 MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Die gesinne van Suid-Afrika se

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Die 2016 Begroting is uiteindelik verby en die spekulasie oor wat dit sou behels het nou plek gemaak vir besprekings oor of dit genoeg gaan wees. In die geheel gesien

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

BUITELAND. Buitelandse beleggingsplanne

BUITELAND. Buitelandse beleggingsplanne BUITELAND Buitelandse beleggingsplanne Die regte buitelandse belegging kan n deurslaggewende faktor wees om u welvaart te laat groei, omdat u belegging gediversifiseer word volgens geldeenheid en geografiese

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

TrueHealth se ekwiteit het op 15 Oktober 2010 uit die volgende kredietsaldo s bestaan:

TrueHealth se ekwiteit het op 15 Oktober 2010 uit die volgende kredietsaldo s bestaan: VRAAG 1 52 punte Ignoreer belasting op toegevoegde waarde (BTW) PharmSure Bpk ( PharmSure ) is n Suid-Afrikaanse farmaseutiese maatskappy wat die Suid-Afrikaanse rand (ZAR) as sy funksionele en aanbiedingsgeldeenheid

Nadere informatie

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik: is daarop gemik om aan kliënte in die algemene middelmark die geleentheid te bied om op die gerieflikste manier bekostigbare lewensdekking te kry. Kliënte kan kies of hulle slegs sterftedekking wil hê,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar. Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015 Aansoekvorm April 2015 Inkomstebeskermer Unwrap 2015 Veldtog Hierdie aansoek vervang die gesondheidsverklaring in Aanhangsel 4(A), asook die verklarings in Aanhangsel 5(A) en (B) van die verkorte aansoekvorm

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

BOEKIE VIR AKTIEWE LEDE

BOEKIE VIR AKTIEWE LEDE BOEKIE VIR AKTIEWE LEDE Laas opgedateer: April 2018 http://yourfund.co.za/media24 KONTAKBESONDERHEDE VAN DIE FONDS MEDIA24: AFTREEBESTUURSDIENSTE: Telefoon: 021 406 3326 Faks: 086 721 3447 E-pos: Webwerf:

Nadere informatie

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye. Rekeningkunde 1 DoE/Model GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL - 2006 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDEBOEK Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye. VRAAG MAKS DEELPUNTE FINALE PUNTE 1 40 2

Nadere informatie

Gids vir Werkgewers en Werknemers

Gids vir Werkgewers en Werknemers Gids vir Werkgewers en Werknemers Die unieke voorsorgfonds wat aftree, uitdienstredings, sterfte, ongeskiktheids en begrafnisvoordele bied aan werknemers in die landbousektor in n enkele pakket. Die Produk

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD 10: MAKS. VRAAG PUNTE 1 60 2 30 3 30 110 5 0 6 30 TOTAAL 300 PUNTE: 300 TYD: 3 uur 15

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE 'n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Deel in die wins van PPS PPS Siekte- en Permanente Ongeskiktheidsvoordeel PPS Professional Life Provider PPS Professional Disability Provider

Deel in die wins van PPS PPS Siekte- en Permanente Ongeskiktheidsvoordeel PPS Professional Life Provider PPS Professional Disability Provider Inhoud 3 4 7 8 9 11 Deel in die wins van PPS PPS Siekte- en Permanente Ongeskiktheidsvoordeel PPS Professional Life Provider PPS Professional Disability Provider PPS Professional Health Provider Kontrolelys

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit

Nadere informatie

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n

Nadere informatie

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

NUUSBRIEF. vir die lede van Die Boubedryf Pensioenskema (Westelike Provinsie) en Die Boubedryf Voorsorgfonds (Westelike Provinsie) 2.

NUUSBRIEF. vir die lede van Die Boubedryf Pensioenskema (Westelike Provinsie) en Die Boubedryf Voorsorgfonds (Westelike Provinsie) 2. NUUSBRIEF September 2009 vir die lede van Die Boubedryf Pensioenskema (Westelike Provinsie) en Die Boubedryf Voorsorgfonds (Westelike Provinsie) I N H O U D Bladsy 1 Nota van die Hoofbeampte 1 2 Trustees

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag

Nadere informatie