Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing
|
|
|
- Anna Bogaert
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Bewaringsfondsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens die lid in 'n plan op die lewe van die lid. Die bewaringsfonds is die planhouer en nie die lid nie. Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde lewe verwys word, is 'n lid van die Sanlam Preservation Pension Fund (die FONDS). Die FONDS het by ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die voordele te bewaar totdat die lid aftree. Soos deur die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet voordele regstreeks aan ons betaal word en nie aan die FONDS nie. Ons ontvang die voordele as die betalings vir die plan. Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons. Die kontrak bestaan uit die volgende: die kwotasie; die aansoek om die plan; hierdie planbeskrywing, PLP-A06-01-X, soos van tyd tot tyd bygewerk, en beskikbaar op die Sanlam webruimte by die staat, soos van tyd tot tyd bygewerk; ander dokumente, korrespondensie en inligting, indien enige, wat by implikasie deel van die kontrak vorm. Ons sal die planbeskrywing en staat bywerk om wysigings te weerspieël in administrasieprosedures, byvoorbeeld hoe eenheidspryse bepaal word en waar inligting oor beleggingsfondse gekry kan word; in heffings, insluitend die fooie wat deur die batebestuurders gehef word; wat deur eksterne faktore vereis word, byvoorbeeld wetgewing, of die interpretasie daarvan. Hierdie planbeskrywing moet tesame met die staat wat die versekerde lewe ontvang, gelees word. Alle inligting wat op 'n spesifieke plan van toepassing is, word in die staat vir daardie plan uiteengesit. As daar enige teenstrydigheid is tussen die inhoud van hierdie planbeskrywing, 'n staat vir 'n plan en die reëls van die FONDS, sal die voorwaardes van die laaste twee geld. Verduidelikings Opsiedatum Dit is die datum wat die einde van die termyn aandui, en word in die staat aangedui. PLP-A06-01-X 2/...
2 Bladsy 2 Oop termyn Na die gekose termyn verstryk het, word die termyn van die plan as oop beskou. Dit beteken dat die fondswaarde nie outomaties uitbetaal sal word na die gekose termyn verstryk het nie, maar dat die plan sal voortgaan tot die planhouer die plan beëindig. Eenmalige betaling Dit is die voordele wat aan ons oorgedra is. Wysigingheffingsdatum Dit is die datum tot wanneer ons 'n wysigingsheffing vir sekere wysigings sal hef, en word in die staat aangedui. Werksdag Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Betalings Eenmalige betalings mag gemaak word, op voorwaarde dat dit nie minder is as ons minimum wat toegelaat word nie. As die transaksiedatum vir 'n betaling, soos in die staat aangedui, meer as een dag later as die betaaldatum is, sal ons die betaling aanpas om voorsiening te maak vir die vertraging vanaf die dag na die betaaldatum tot die transaksiedatum. Belegging Ons belê 'n eenmalige betaling plus 'n addisionele toedeling, indien van toepassing, in die onderskeie gekose beleggingsfondse. Die addisionele toedeling hang af van die vlak van kommissie wat aan die begin beding is. Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by beskikbaar. Hoe en wanneer word die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, belê? Ons gebruik die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is om op die transaksiedatum eenhede in daardie beleggingsfonds te koop. Eenheidsprys 'n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die bates in die beleggingsfonds. Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word: belasting, soos in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie; die fooie wat deur die batebestuurders gehef word. Mag 'n beleggingsfonds gesluit word? Ja. Dit kan byvoorbeeld gebeur as wetgewing verander of sekere klasse bates onbekombaar raak of dit na ons mening nie meer verstandig is om in die spesifieke beleggingsfonds te belê nie. As die plan geraak word, sal ons die versekerde lewe versoek om 'n ander beleggingsfonds te kies wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, en om ons van die keuse in kennis te stel. As ons geen reaksie op sodanige versoek ontvang nie, sal ons besluit in watter beleggingsfonds om die deel van die plan wat geraak word te belê. PLP-A06-01-X 3/...
3 Bladsy 3 Omskakeling van beleggingsfondse Omskakeling van beleggingsfondse wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, mag op versoek gedoen word. Ons sal eenhede verkoop van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word, en sal eenhede koop van die beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word. Ons doen dit op die eerste werksdag na ontvangs van die omskakelingsversoek. Toekomstige betalings mag toegedeel word aan enige beleggingsfonds wat vir hierdie tipe plan toegelaat word. Die betalings wat reeds aan die huidige beleggingsfondse toegedeel is, sal dan in hierdie beleggingsfondse bly. Koste om beleggingsfondse om te skakel Daar is tans geen transaksieheffing vir die eerste vier omskakelings in 'n planjaar nie. Vir elke daaropvolgende omskakeling in 'n planjaar sal ons 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal sal word, hef. Die huidige transaksieheffing word in die staat aangedui. Ons mag die aantal gratis omskakelings van tyd tot tyd verander. Verhandeling van bates Ons mag die bates in die beleggingsfondse vir transaksies soos skriplenings gebruik. Enige inkomste of verlies voortspruitend uit hierdie transaksies, sal vir ons eie rekening wees, en sal dus nie die planvoordele raak nie. Fondswaarde Die fondswaarde van 'n spesifieke beleggingsfonds is die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys vir daardie beleggingsfonds. Die fondswaarde van die plan is die totale fondswaarde van al die beleggingsfondse vir daardie plan. Lojaliteitsbonus Op sekere planverjaarsdae voeg ons korting op sekere heffings by die fondswaarde by in die vorm van 'n lojaliteitsbonus, as beloning vir die instandhouding van die plan by ons. Ons bereken die bedrag van die lojaliteitsbonus as 'n persentasie van sommige van die heffings wat van die plan afgetrek is. Verdere besonderhede oor die berekening van die lojaliteitsbonus, indien van toepassing, word in die staat voorsien. Heffings Belasting Belasting word volgens die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie. Heffings vir die plan Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees: 'n Jaarlikse veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. PLP-A06-01-X 4/...
4 Bladsy 4 Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word 'n Batebestuurder hef fooie vir beleggingsnavorsing en vir die uitkies van die onderliggende bates van 'n beleggingsfonds. Hierdie fooie word in aanmerking geneem in die berekening van die daaglikse eenheidsprys van 'n beleggingsfonds. Die gepubliseerde prestasiesyfers van 'n beleggingsfonds is daarom na aftrekking van hierdie fooie. Meer inligting oor hierdie fooie en hulle huidige waardes is in die staat beskikbaar. Wysigingsheffing 'n Plan mag in enige stadium verander word, op voorwaarde dat ons met die wysiging saamstem. Ons sal 'n wysigingsheffing hef as die wysiging voor die wysigingheffingsdatum gedoen word. Die wysigingheffingsdatum word aan die begin bepaal en verander nie by daaropvolgende wysigings nie. Die wysigingsheffing sal van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop. Die huidige wysigingsheffing vir die mees algemene wysigings word in die staat aangedui. Transaksieheffing Buiten die bogenoemde wysigingsheffing sal ons 'n transaksieheffing vir elk van die volgende wysigings hef: Neem van 'n vroeë aftreevoordeel; Neem van 'n onttrekkingsvoordeel. Die bedrag van hierdie transaksieheffing word deur middel van regulatoriese maatreëls bepaal en dit sal in die toekoms verander as sodanige regulatoriese maatreëls of wetgewing verander. Ons sal nie hierdie transaksieheffing op of na die opsiedatum hef nie. Ons sal ook 'n transaksieheffing vir ander transaksies hef, soos in hierdie planbeskrywing genoem, en soos in die staat aangedui word. Hierdie transaksieheffing sal van tyd tot tyd verhoog word om vir inflasie, soos deur ons bepaal, voorsiening te maak. Ons sal aanhou om 'n transaksieheffing na die wysigingheffingsdatum te hef. Elke transaksieheffing sal van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop. Beleggingsadviesooreenkoms tussen die versekerde lewe en die FONDS Die versekerde lewe, as 'n lid van die FONDS, mag die FONDS versoek om 'n fooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar aftreebelegging te betaal. Ons, as die administrateur van die FONDS en in opdrag van die FONDS, sal hierdie fooi maandeliks namens die FONDS betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien. Hierdie beleggingsadvies is 'n opsionele diens wat die versekerde lewe mag versoek, en word voorsien deur 'n tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Dit is 'n gespesialiseerde diens wat addisioneel is, en nie deel is van die tussengangerdienste waarvoor ons kommissie betaal nie. PLP-A06-01-X 5/...
5 Bladsy 5 Die fondsgebaseerde fooi vir hierdie beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die versekerde lewe moet die persentasie spesifiseer. Die fooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking ter waarde van die maandelikse fooi van die fondswaarde afgetrek. Die bedrag van die fondsgebaseerde fooi is aan die fondswaarde gekoppel en sal dus daarmee saam wissel, byvoorbeeld, 'n fooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R Die huidige fondsgebaseerde fooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui. Onttrekkingsvoordeel Na gelang van die oordragvoorwaardes mag die volle onttrekkingsvoordeelbedrag, of 'n deel daarvan, eenmalig as 'n enkelbedrag uit die FONDS onttrek word. Hierdie oordragvoorwaardes mag ook bepaal dat geen voordeelbedrag onttrek mag word nie. Die persentasie beskikbaar om te onttrek word in die staat aangedui. Die onttrekkingsvoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde minus die wysigings- en transaksieheffings, indien van toepassing, is. As die volle onttrekkingsvoordeelbedrag geneem word, sal die plan eindig. Aftreevoordeel Die aftreevoordeel mag enige tyd vanaf die versekerde lewe se 55ste verjaarsdag geneem word, behalwe as die versekerde lewe vir ongeskiktheidsvoordele kwalifiseer soos gedefinieer in die reëls van die FONDS, wanneer dit vroeër geneem mag word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde minus die wysigings- en transaksieheffings, indien van toepassing, is. Hoe sal die aftreevoordeel voorsien word? Na gelang van wetgewing mag die versekerde lewe 'n deel van die aftreevoordeelbedrag as 'n enkelbedrag neem. Die balans moet gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Of die versekerde lewe kan kies dat die volle voordeelbedrag gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Die plan sal dan eindig, ongeag op watter manier die voordeelbedrag geneem word. Belasting op onttrekkings- en aftreevoordele Volgens huidige belastingwetgewing, en na gelang van die versekerde lewe se belastingomstandighede, kan die enkelbedragvoordeel belastingvry binne sekere perke wees, en sal gereelde pensioenbetalings ten volle as inkomste belasbaar wees. Voordeel betaalbaar by dood Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe. Die volle voordeelbedrag mag as 'n enkelbedrag betaal word, of dit kan gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. PLP-A06-01-X 6/...
6 Bladsy 6 Wie sal die voordeel betaalbaar by dood ontvang? Soos deur die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet enige bedrag betaalbaar as gevolg van dood betaal word aan enige of al die afhanklikes van die versekerde lewe, of as die versekerde lewe genomineerdes aangewys het wat nie afhanklikes is nie, dan aan enige een of meer van die afhanklikes en genomineerdes. Hoeveel sal aan elke afhanklike of genomineerde betaal word? Die trustees van die FONDS sal besluit of voldoende vir die behoeftes van afhanklikes voorsien is. Hulle sal dus besluit wat elke afhanklike se aandeel, indien enige, van 'n betaalbare bedrag is. As 'n genomineerde nie 'n afhanklike is nie, sal die trustees ook besluit of die genomineerde vir enige voordele kwalifiseer en indien wel in watter mate 'n genomineerde 'n betaalbare bedrag met die afhanklikes sal deel. Wie is 'n afhanklike? Die gade van die versekerde lewe. 'n Kind van die versekerde lewe, insluitend 'n aangenome of buite-egtelike kind. 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik is vir finansiële onderhoud. 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik sou gewees het vir finansiële onderhoud as die versekerde lewe nie gesterf het nie. Byvoorbeeld, 'n kind van die versekerde lewe wat na die versekerde lewe se dood gebore word. Is dit nodig om genomineerdes aan te wys? Ja. 'n Genomineerde is iemand wat die versekerde lewe aanwys om die voordeel beskikbaar by dood, of 'n deel daarvan, te ontvang. Ons, en die trustees van die FONDS, sal dan weet wat die versekerde lewe se wense is. 'n Genomineerde mag die aanwysing slegs na die dood van die versekerde lewe aanvaar of afwys. Mag die aanwysing van 'n genomineerde verander word? 'n Aanwysing mag enige tyd bygevoeg, gekanselleer of verander word. Dit moet skriftelik en deur die versekerde lewe onderteken wees, en moet Sanlam Lewens se hoofkantoor voor die versekerde lewe se dood bereik. Hoe sal die gereelde pensioenbetalings voorsien word? 'n Lyfrenteplan sal uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Hierdie plan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat as 'n langtermynversekeraar onder die Langtermynversekeringswet, 1998, geregistreer is. Betalings Alle betalings moet in Suid-Afrika in Suid-Afrikaanse geldeenheid gemaak word. PLP-A06-01-X 7/...
7 Bladsy 7 Let asseblief op Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd. Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is soos deur die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis. Ons waarborg nie die prestasie van die gekose beleggingsfondse nie. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die bates in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse. Ons sal slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis. PLP-A06-01-X
Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing
Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam
Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing
Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele
cumulus echo uittree-plan pensioenversterker
cumulus echo uittree-plan pensioenversterker U is reeds n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die Fonds). U doen namens die Fonds aansoek vir die wysiging van die plan met Sanlam Lewensversekering
cumulus echo uittree-annuïteit
cumulus echo uittree-annuïteit Werking van die plan Ten einde die uittree-annuïteitsvoordele te ontvang, moet u n lid word van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS sal by ons, Sanlam
cumulus echo uittree-annuïteit
cumulus echo uittree-annuïteit Werking van die plan Ten einde die uittree-annuïteitsvoordele te ontvang, moet u n lid word van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS sal by ons, Sanlam
Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse
FLITSFEIT Februarie 2014 FLITS 2 Cumulus Echo Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse NUWE BESIGHEID EN OMSKAKELINGS Omskakelings vanaf Legacy na Cumulus Echo Gee universele en ander ou generasie (Legacy)
CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS
CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS Om n werkgewer te verlaat, is deel van loopbaanvooruitgang. Help jou kliënte om hul swaarverdiende spaargeld te bewaar en te laat groei in n produk wat hulle
Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid
FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties
Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat
Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer
BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.
DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te
Sanlam Belastingvrye Beleggings Omvattende opsomming van produkbesonderhede
Vir tussengangers Maart 2017 Sanlam Belastingvrye Beleggings Omvattende opsomming van produkbesonderhede Beleggings- en betalingsopsies Basiese opsie Omvattende opsie Bestuurde belegging gebruik SATRIX
Notas Hierdie hoofstuk moet saamgelees word met die kontrakdokumente. As daar enige teenstrydigheid voorkom tussen die inhoud van die
Notas Hierdie hoofstuk moet saamgelees word met die kontrakdokumente. As daar enige teenstrydigheid voorkom tussen die inhoud van die kontrakdokumente en hierdie hoofstuk, is die voorwaardes van die kontrakdokumente
OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS
OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang
Sanlam Belastingvrye Beleggings
Vir tussengangers Maart 2015 Sanlam Belastingvrye Beleggings Sanlam Belastingvrye Beleggings, n Sanlam Lewens produk, bied kliënte die geleentheid om belastingvrye opbrengs op hul belegging te verdien.
Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende
KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )
KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike
DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )
Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee
INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE
** Bylae D ** INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE Hierdie inligtingstuk kan u help om n ingeligte besluit rakende die omvang van u sterftedekking te maak. U is welkom om met u finansiële adviseur en/of die
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES
1 van 11 UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES 1. INLEIDING Indien u aftree oor die volgende jare of maande sal u sekere belangrike besluite moet neem rondom u finansiële
Egskeidingskontrolelys vir Lede
Egskeidingskontrolelys vir Lede Die hantering van pensioenbelange in egskeidingskikkings Die Algemene Wysigingswet op Finansiële Dienste en die Wysigingswet op Inkomstewette van 2008 Sedert die afkondiging
HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad
40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling
AANSOEK OM STUDIELENING
AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:
Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:
is daarop gemik om aan kliënte in die algemene middelmark die geleentheid te bied om op die gerieflikste manier bekostigbare lewensdekking te kry. Kliënte kan kies of hulle slegs sterftedekking wil hê,
AFTREDE. Aftreeplan. n Aftree-annuïteit bied aansienlike belastingvoordele. is daartoe om geld te belê totdat hulle minstens 55 jaar oud is.
AFTREDE Aftreeplan n Aftreeplan is n ideale struktuur om te spaar vir aftrede met herhalende bydraes of n enkelbydrae. Die mag van saamgestelde opbrengste, beteken dat dit belangrik is om so vroeg as moontlik
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
ARBEIDSREG ABR214. T:
ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par 6.1-6.8) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths:
GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
HERSIENE REËLS VAN DIE PERSOONLIKE PORTEFEULJES UITTREDINGANNUÏTEITSFONDS
HERSIENE REËLS VAN DIE PERSOONLIKE PORTEFEULJES UITTREDINGANNUÏTEITSFONDS Verwysingsnommers: Raad op Finansiële Dienste 12/8/35099 Suid-Afrikaanse Inkomstediens 18/20/4/39519 Die fonds is op 1 Desember
UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS
UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS Lewende annuïteite binne die Fonds: Vrae en antwoorde In Julie 2015 het die Nasioenale Tesourie konsepregulasies uitgereik oor verstekstrategieë wat deur alle
VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS
VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS GLACIER VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS 1 ONTDEK GLACIER 2 Glacier van Sanlam bring vooraanstaande kundiges en gerekende finansiëledienste-maatskappye bymekaar om in welvarende kliënte
DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch
1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer
Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse
Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds
Gids vir Byvoordele eise
Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die
Belastingaankondiging: Aftreefondse
Belastingaankondiging: Aftreefondse Let asseblief op die volgende kwessies wat n ernstige uitwerking op jou kliënt se besluite oor aftreefondsaksies kan hê. Kwessies wat in die verlede en in die toekoms
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
Statistieke met een oogopslag
Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar
Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul
Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds
HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid
HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die
DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A
DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:
DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )
DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..
HERSIENE REËLS VAN DIE SENTRALE UITTREDINGANNUÏTEITSFONDS
HERSIENE REËLS VAN DIE SENTRALE UITTREDINGANNUÏTEITSFONDS Verwysingsnommers: Raad op Finansiële Dienste 12/8/4038 Suid-Afrikaanse Inkomstediens 18/20/4/029719 Die Fonds is op 1 Junie 1960 gestig. Let wel:
Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis
Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan
PLAASLIK. Uitkeerplan. 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal.
PLAASLIK Uitkeerplan 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal. Discovery Invest is voortdurend besig met vernuwing en
VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.
VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou
AFTREDE. Aftree-inkomsteplanne. Die Aftree-inkomsteplanne is ontwerp om n aanpasbare oplossing vir aftree-inkomste te bied vir u aftrede.
AFTREDE Aftree-inkomsteplanne Die Aftree-inkomsteplanne is ontwerp om n aanpasbare oplossing vir aftree-inkomste te bied vir u aftrede. Kry toegang tot drie verskillende Aftree-inkomsteplanne om voorsiening
Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word
Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.
HERSIENE REËLS VAN DIE SANLAM BEWARINGSVOORSORGFONDS
HERSIENE REËLS VAN DIE SANLAM BEWARINGSVOORSORGFONDS Verwysingsnommers: Raad op Finansiële Dienste 12/8/28801 Suid-Afrikaanse Inkomstediens 18/20/4/033721 Die Hersiene Reëls van die Fonds is op 13 November
MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /
MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN NIE GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Definisies en woordomskrywings... 4 3. Algemene tariefbeginsels... 4 4. Kategorieë van gebruikers...
Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE
Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra
PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel
PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel Wanneer die meeste van ons eerder die wat as van die lewe probeer vergeet,.. professionele persone vooruit en verkies om hulle toekoms te verseker. As `n
OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN GEREELDE VRAE. Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.
OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN GEREELDE VRAE Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. INHOUD DIE BELASTINGVRYE PLAN 4 Wat is die Belastingvrye Plan? Wat beteken belastingvry in werklikheid? Kan ek
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die
AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF
AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n
Universiteit Stellenbosch Aftredefonds (USAF): Handleiding tot die Aftreeproses
Universiteit Stellenbosch Aftredefonds (USAF): Handleiding tot die Aftreeproses Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Doel Tipe dokument Toeganklikheid RM0378 Om US-werknemers met die
NA-AFTREDE OPLOSSINGS
NA-AFTREDE OPLOSSINGS GLACIER NA-AFTREDE OPLOSSINGS 1 ONTDEK GLACIER 2 Glacier van Sanlam bring vooraanstaande kundiges en gerekende finansiëledienste-maatskappye bymekaar om in welvarende kliënte se finansiële
besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne
besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE 'n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat
VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS
VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS Ek die ondergetekende, _ (volle naam en adres) stel hiermee aan die vennote/direkteure en/of hulle genomineerdes van BADENHORST-SCHNETLER PROKUREURS Met mag van substitusie (hierna
Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?
Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap
HERSIENE REËLS VAN DIE SANLAM BEWARINGSVOORSORGFONDS
HERSIENE REËLS VAN DIE SANLAM BEWARINGSVOORSORGFONDS Verwysingsnommers: Raad op Finansiële Dienste 12/8/28801 Suid-Afrikaanse Inkomstediens 18/20/4/033721 Die Hersiene Reëls van die Fonds is op 13 November
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria
Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING
Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987 1 Oogmerk van die wet 1 2 Basiese beginsels 2 2.1 Die gade as enigste erfgenaam 2 2.2 (e) as enigste erfgenaam(e) 3 2.3 Gade
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN
Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.
Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig
Gids vir Werkgewers en Werknemers
Gids vir Werkgewers en Werknemers Die unieke voorsorgfonds wat aftree, uitdienstredings, sterfte, ongeskiktheids en begrafnisvoordele bied aan werknemers in die landbousektor in n enkele pakket. Die Produk
Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015
Aansoekvorm April 2015 Inkomstebeskermer Unwrap 2015 Veldtog Hierdie aansoek vervang die gesondheidsverklaring in Aanhangsel 4(A), asook die verklarings in Aanhangsel 5(A) en (B) van die verkorte aansoekvorm
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van
????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne
????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting
GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING
GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium
SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid
SKEP JOU TOEKOMS. Jou gids tot die Alexander Forbes Core Plan
LIDMAATSKAPBOEKIE SKEP JOU TOEKOMS Jou gids tot die Alexander Forbes Core Plan Hierdie boekie vertel jou hoe jou aftreefonds werk en op watter voordele ja as lid geregtig is ALEXANDER FORBES CORE PLAN
PLAASLIKE UITKEERPLAN. Skep welvaart en kry n belastingvrye uitbetaling aan die einde van u beleggingstermyn
Skep welvaart en kry n belastingvrye uitbetaling aan die einde van u beleggingstermyn PLAASLIKE UITKEERPLAN Discovery Invest is n bekroonde verskaffer van beleggingsprodukte in Suid-Afrika en is deel van
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat
REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS
REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:
Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele
Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt
Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA
Handleiding 2 Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 1 GKSA 2.1.1 INLEIDING Die World Wide Web (www) het ʼn inligtinggebaseerde samelewing geskep, waar beheer oor inligting in die hande van die
SERTIFIKAAT VIR INKOMSTEBELASTING DOELEINDES 1 Maart 2013 tot 28 Februarie 2014
Inkomstebelastingsertifikaat Ons verwysing: 1C7SW500 14 Mei 2014 Dr. Noordwal 48 Stellenbosch 7600 SERTIFIKAAT VIR INKOMSTEBELASTING DOELEINDES 1 Maart 2013 tot 28 Februarie 2014 VAN VAN DER MERWE VOORLETTERS
Bewaar u bestaande aftreespaargeld en laat u belegging verder groei BEWAARDERPLANNE
Bewaar u bestaande aftreespaargeld en laat u belegging verder groei BEWAARDERPLANNE Discovery Invest is n bekroonde verskaffer van beleggingsprodukte in Suid-Afrika en is deel van die Discoverygroep. Ons
Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:
Premieverpligtinge a. Jou Opknapper-plan bied vir jou maandelikse versekering en jy moet daarom die premie maandeliks vooruit betaal, op die aftrekdatum soos wat dit op die skedule verskyn. Jou premieverpligtinge
Gids vir Lewende-voordeel eise
Gids vir Lewende-voordeel eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag
