REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING
|
|
|
- Rudolf Kuiper
- 9 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch (hierna genoem "die Universiteit"). 2. DOELSTELLINGS 2.1 Die bevordering van die belange van die lede van die Vereniging deur: verteenwoordiging van die Vereniging, waar van toepassing, in beleidmakende strukture van die Universiteit; artikulering van Verenigingsbelange by sodanige strukture; monitering van en optrede tov beleidsaspekte wat ledebelange raak; ondersteuning van lede in sake van belang. 2.2 Die reël van geleenthede om die samehorigheidsgevoel onder lede van die Vereniging te versterk. 3. DELEGERING VAN BEVOEGDHEDE Die Vereniging delegeer tydens verkiesing en by verstek bevoegdheid aan die Bestuur om aksies te loods en uitsprake te lewer namens die Vereniging tov enige saak wat deur die Vereniging gehanteer moet word en waaroor besluite geneem moet word, uitgesonderd dié genoem in par Sodanige sake sal by 'n jaarvergadering aan die Vereniging gerapporteer word. 4. LIDMAATSKAP EN LEDEGELD 4.1 Alle administratiewe personeellede aan die Universiteit kan lede van die Vereniging word. Lidmaatskap is opsioneel en word verkry deur by die Sekretaris van die Vereniging daarom aansoek te doen. 4.2 Lidmaatskap van die Vereniging behels betaling van ledegeld soos van tyd tot tyd deur die Bestuur van die Vereniging bepaal. Ledegeld word aangewend vir bedryfsuitgawes van die Vereniging en vir ander uitgawes soos deur die Bestuur goedgekeur, met verslag aan die Vereniging. 4.3 Invordering van ledegeld geskied deur outomatiese maandelikse aftrekking van die betrokke lid se salaris. Magtiging hiertoe word outomaties deur die lid gegee wanneer hy/sy aansoek om lidmaatskap doen.
2 2 5. BEHEERSTRUKTUUR 5.1 Samestelling Die Vereniging word beheer deur 'n verkose Bestuur bestaande uit: Voorsitter Ondervoorsitter Sekretaris Tesourier Vier addisionele lede, insluitend een van Bellvillepark-kampus en een van Tygerberg-kampus Die Bestuur het die reg tot koöptering van lede van die Vereniging op grond van hulle kundigheid om spesiale funksies te verrig. Gekoöpteerde lede van die Bestuur het geen stemreg tov bestuursbesluite nie Slegs lede van die Vereniging mag tot die Bestuur verkies word. 5.2 Verkiesing en termyn van Bestuur Verkiesing van Bestuurslede, waar hulle termyne verstryk het, geskied tydens 'n jaarvergadering van die Vereniging. Slegs lede van die Vereniging mag tydens sodanige verkiesing stem Nominasies vir Bestuurslede moet 14 dae voor die datum van 'n verkiesing deur die Sekretaris aangevra word en moet skriftelik by hom/haar ingedien word. Nominasies moet deur 'n ander lid van die Vereniging gesekondeer en skriftelik deur die genomineerde aanvaar wees Stemming geskied dmv geslote stembriewe en geen lid sal daarop geregtig wees om vir meer persone te stem as die maksimum getal wat nodig is om die betrokke vakatures te vul nie Stemming word beslis met 'n meerderheid van stemme van lede wat teenwoordig is en stem Die Voorsitter, Ondervoorsitter en Sekretaris word verkies vir 'n termyn van twee jaar en ander lede vir 'n termyn van een jaar. Hierdie termyne neem 'n aanvang op die eerste van die maand wat volg op die maand waarin die verkiesing plaasgevind het Bestuurslede mag hulleself na die verstryking van hulle termyne herkiesbaar stel Indien 'n Bestuurslid sy/haar portefeulje ontruim voordat sy/haar termyn verstryk het, word 'n waarnemende bestuurslid deur die Bestuur aangewys en
3 3 dien so 'n waarnemende lid tot die eersvolgende jaarvergadering waar 'n verkiesing dan plaasvind. So 'n waarnemende lid het stemreg Bestuurslede wat vir twee vergaderings sonder verskoning afwesig is, sal outomaties hul sitting op die Bestuur verloor. 5.3 Funksies en bevoegdhede Die Bestuur sal verantwoordelik wees vir: Nastreef en uitvoering van die doelstellings van die Vereniging Beheer en bestuur van die Vereniging se finansies Jaarlikse rapportering aan die Vereniging van die aktiwiteite deur die jaar onderneem en van die besteding van Verenigingsgelde Die vul van vakatures op die Bestuur tussen jaarvergaderings Die aanwys van 'n Dagbestuur bestaande uit drie lede van die Bestuur vir die hantering van roetinesake en van sake van spoedeisende belang. 5.4 Werkwyse Die Bestuur vergader minstens een maal per semester en soos omstandighede dit genoodsaak Die kworum vir 'n vergadering is twee-derdes van die lede Besluite word geneem dmv 'n meerderheid van stemme van lede wat teenwoordig is en stem. In die geval van 'n staking van stemme, het die Voorsitter 'n beslissende stem Notules van besluite word gehou en by 'n volgende vergadering goedgekeur. 6. VERGADERINGS EN PROSEDURES VAN DIE VERENIGING 6.1 Algemene jaarvergaderings Die Vereniging hou minstens een algemene jaarvergadering per jaar. 6.2 Buitengewone vergaderings Die Voorsitter kan te eniger tyd uit eie beweging 'n buitengewone vergadering van die Vereniging belê, en moet op skriftelike versoek van minstens een derde van die lede van die Vereniging so 'n vergadering belê. Die doel van so 'n vergadering moet duidelik in die versoek uiteengesit word.
4 Geen ander sake as dié waarvan kennis gegee is, word op die vergadering behandel nie. 6.3 Voorsitter op vergaderings In die afwesigheid van die Voorsitter, tree die Ondervoorsitter in sy/haar plek as voorsitter op Indien nòg die Voorsitter nòg die Ondervoorsitter by 'n vergadering as voorsitter kan optree, wys die Bestuur 'n voorsitter vir daardie betrokke vergadering aan. 6.4 Kworum en prosedure Die kworum vir 'n vergadering is twintig lede. 'n Register van bywoning word van elke vergadering gehou Kennis van 'n algemene jaarvergadering sal minstens een maand voor die datum van die vergadering gegee word en kennis van onderwerpe vir bespreking moet binne een week daarna skriftelik by die Sekretaris ingedien word Die Sekretaris van die Vereniging sal minstens vyf werksdae voor 'n algemene jaarvergadering en drie werksdae voor 'n buitengewone vergadering die lede van die Vereniging skriftelik in kennis stel van die tyd en plek waarop so 'n vergadering gehou word en van alle sake wat aan die vergadering voorgelê sal word. Elektroniese kommunikasie word ook as skriftelike kommunikasie beskou Sake van dringende aard kan op 'n algemene jaarvergadering sonder vooraf kennisgewing oorweeg word, slegs met die toestemming van 'n meerderheid van die aanwesige lede Die notule van enige vorige vergadering(s) word vir goedkeuring aan die vergadering voorgelê Besluite word op die vergadering geneem per geslote stembriewe of, indien die Voorsitter dit so reël, dmv stemming per hand Alle sake word beslis met 'n meerderheid van die stemme van die lede wat aanwesig is en stem In die geval van 'n staking van stemme, het die Voorsitter 'n beslissende stem Alle voorstelle en voorgestelde amendemente daarop moet skriftelik aangebied en gesekondeer word Die beslissing van die Voorsitter oor enige punt van orde of prosedure is finaal.
5 Alle besluite van 'n jaarvergadering is bindend op alle lede van die Vereniging. 7. FINANSIES 7.1 Die Tesourier hou volledig boek van alle inkomste en uitgawes van die Vereniging. 7.2 Die Bestuur lewer aan elke algemene jaarvergadering verslag van die finansiële stand van die Vereniging dmv opgesomde state wat aan die vergadering voorgelê word. Lede van die Vereniging kan egter deurentyd insae in die volledige state wat deur die Tesourier gehou word, verkry. 7.3 Die jaarvergadering wys jaarliks 'n ere-ouditeur aan vir die ouditering van die Vereniging se boeke. 7.4 Geen betalings van meer as 'n bepaalde bedrag, soos jaarliks deur die Bestuur bepaal, mag sonder die goedkeuring van die Bestuur gemaak word nie. 7.5 Die Voorsitter of Ondervoorsitter en die Tesourier moet enige onttrekkings bo die bedrag soos in par 7.4 hierbo gespesifiseer uit die rekening van die Vereniging skriftelik magtig. 7.6 Onderworpe aan bekragtiging deur die jaarvergadering word die Bestuur gemagtig om die geld van die Vereniging na goeddunke te bestuur. 8. VERANDERING VAN REGLEMENT 8.1 Enige verandering van die reglement geskied deur die oorweging deur die jaarvergadering op aanbeveling van die Bestuur van skriftelike voorstelle in hierdie verband. 8.2 Besluite rakende wysiging van die reglement moet deur 'n meerderheid van twee derdes van die lede wat by 'n jaarvergadering aanwesig is en stem, aangeneem word. 6 April 2004 LB\c:\Adm Personeelvereniging\Reglement APV 2004
GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem
HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad
40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae
GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING
GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip
KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )
KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 1. AGTERGROND: Die ordelike funksionering van Hoërskool Outeniqua hang baie af van die goeie funksionering van die beheerliggaam
KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010
KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam
KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB
KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB AANHEF (2017 hersiening goedgekeur op 19 September 2017) Aangesien die Staat die deel van die Hartbeespoortdamoewer aangrensend aan Schoemansville per servituut
5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A
2 5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER 2017 Bylae A PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU OM 13:00 OP 7 NOVEMBER 2017 PNS-KANTOORGEBOU, WOODMEAD 1. OPENING
GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012
GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012 KLOUSULE 1: NAAM Die naam van die Vereniging is die PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING / PAARL RATE PAYERS ASSOCIATION,
Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.
B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad
WERKSPROSEDURES VAN DIE INSTITUSIONELE FORUM VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH
WERKSPROSEDURES VAN DIE INSTITUSIONELE FORUM VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH Gebaseer op 2010 Statuut Hierdie prosedures is goedgekeur deur die Institusionele Forum op 1. DEFINISIES 1.1. In hierdie
KONSTITUSIE VAN DIE DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB
KONSTITUSIE VAN DIE DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB 1. NAAM Die Klub sal as die DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB bekend staan. Die hoofkwartier van die Klub sal in Durbanville gesetel wees. 2. STATUS Die Klub sal
Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub. Gestig (1914) Grondwet en Reglimente
Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente 1. NAAM Die naam van die klub is en bly Paarl Rangers Rugby Voetbalklub (hierna genoem die KLUB ) 2. REGSPOSISIE Sedert die stigting
LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET
LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET INHOUDSOPGAWE 1. NAAM 4 2. DOELSTELLING 4 3. KLEURE EN DRAG 4 4. LIDMAATSKAP 4 5. BEëINDIGING VAN LIDMAATSKAP 5 6. LEDEFOOIE 5 7. KLUBFASILITEITE 6 8. FINANSIES 6 9. JAARLIKSE
GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:
GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE
KONSTITUSIE VAN ARSO
KONSTITUSIE VAN ARSO Handeldrywend as ICO ARTIKEL 1: NAAM 1.1 Aksie Reformatoriese (Gereformeerde) Skoolonderwys handeldrywend as Instituut vir Christelike Onderwys, afgekort ICO. 1.2 ICO is ʼn regspersoon
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria
1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.
HUISHOUDELIKE REëLS : CENTURION KUNSVERENIGING 1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. 2. Die huishoudelike reels kan onder
KONSTITUSIE VIR 'N BOEREVERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is die Boerevereniging.
KONSTITUSIE VIR 'N BOEREVERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is die Boerevereniging. 2. DOELSTELLINGS 2.1. Om op ge-organiseerde grondslag as mondstuk van die plaaslike boere gemeenskap op te
KOUGA BESIGHEIDSFORUM - GRONDWET
KOUGA BESIGHEIDSFORUM - GRONDWET 1. Naam, Kantooradres en Bedieningsgebied 1.1 Die naam van die Forum is die Kouga Besigheidsforum 1.2 Die kantooradres van die Forum sal op Jeffreysbaai gesetel wees. 1.3
KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET
KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWINGS, WET EN REGULASIES 1.1 Die eienaar van die skool is die Kontiki Bestuursliggaam, synde die lede van die bestuursliggaam soos deur die ouers verkies.
MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET
MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET Indeks 1. Doelstellings... 4 2. Lidmaatskap... 5 3. Gewone Lede... 5 4 Ondersteunende Lede... 5 5. Erelede... 5 6. Vriend Van Die Sakekamer... 6 7. Toetredings en -Lidmaatskapgelde...
GRONDWET VAN DIE SUID-AFRIKAANSE WOONWA-ASSOSIASIE
Inhoud AKTE... 1 1. NAAM... 1 2. ADRES... 1 3. AARD... 1 4. DOELSTELLINGS... 1 4.1. Algemeen... 1 4.2. In besonder om:... 1 5. DIE INKOMSTE VAN DIE ASSOSIASIE... 2 6. AANSPREEKLIKHEID... 2 7. BELANGE EN
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
Kleinmond Straatwag Grondwet Bladsy 1 KLEINMOND STRAATWAG / STREET WATCH. Grondwet. Konsep. Datum van inwerkingtrede:
Kleinmond Straatwag Grondwet Bladsy 1 KLEINMOND STRAATWAG / STREET WATCH Grondwet Konsep Datum van inwerkingtrede: Na afloop van die Algemene Jaarvergadering waar dit goedgekeur is Kleinmond Straatwag
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee
DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch
1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer
Eerste jaarvergadering en konstitusie
Christen gemeenskap Hartbeespoort Eerste jaarvergadering en konstitusie Notule van die eerste algemene jaarvergadering gehou op 25 Februarie 1983 om 19h00 in die Christensentrum Meerhof 1. Opening Br Samuel
MOSSELBAAI GASTEHUIS GILDE GRONDWET. (Uitgawe 1)
MOSSELBAAI GASTEHUIS GILDE GRONDWET (Uitgawe 1) In gevalle waar daar verskille voorkom in die Engelse en Afrikaanse weergawes van die Grondwet word die Engelse weergawe as korrek aanvaar. 1. NAAM VAN ORGANISASIE
GRONDWET VAN HOëRSKOOL HENNENMAN ONDERSTEUNERSKLUB
HOK GRONDWET VAN HOëRSKOOL HENNENMAN ONDERSTEUNERSKLUB HOK 1. NAAM: Die Ondersteunersklub, (hierin later genoem die "Klub") sal bekend staan as " Hoërskool Hennenman Ondersteunersklub " met die afkorting
REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS
REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en
GRONDWET VAN DIE BRONKHORSTSPRUIT GHOLFKLUB
GRONDWET VAN DIE BRONKHORSTSPRUIT GHOLFKLUB 1 NAAM Die naam van die Klub sal wees BRONKHORSTSPRUIT GHOLFKLUB (hierna die Klub genoem) 2 DOELSTELLINGS Die Klub is hoofsaaklik gestig as n sport-en onstspanningsklub
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE
1 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE NAAM VAN MAATSKAPPY : PRO LIBERIS REGISTRASIENOMMER :
Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers
Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers DIREKSIE BKB Beperk Registrasienr.: 1998/012435/06 D C Louw (Voorsitter) W Edmayr (Besturend) G E J Kingwill (Onder-Voorsitter) A
KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER
KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER N A A M Die naam van die Sakekamer is PAARL SAKEKAMER (hierna verwys as die Sakekamer ) D O E L S T E L L I N G - Die samesnoering van besighede in die Paarl - Om die sakelewe
15.3 RAPPORT 3 DIAKONALE SAKE BESTUUR VAN KINDERHUISE EN OORDRAG VAN SDDS OUETEHUISE KONSTITUSIE KINDERHUISE (Art 194)
15.3 RAPPORT 3 DIAKONALE SAKE BESTUUR VAN KINDERHUISE EN OORDRAG VAN SDDS OUETEHUISE KONSTITUSIE KINDERHUISE (Art 194) A. Ds MJ Erasmus lewer die rapport. B. Die rapport word staande die Sinode afgehandel.
RAAMWERK VIR n KONSTITUSIE VIR n GEMEENSKAPSFORUM / ORGANISASIE VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELING
RAAMWERK VIR n KONSTITUSIE VIR n GEMEENSKAPSFORUM / ORGANISASIE VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELING Hierdie konstitusie is opgestel deur die Sinodale Kommissie vir Diensgetuienis (deur lede van NG Welsyn) van
WESTELIKE PROVINSIE VARSWATERHENGEL VERENIGING GRONDWET
WESTELIKE PROVINSIE VARSWATERHENGEL VERENIGING (WPVHV) GRONDWET WPVHV onderskryf en onderneem om te voldoen aan die bepalings en vereistes van die volgende wette: 1 Nasionale Sport en Ontspanning Wysigingswet
Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012)
KONSTITUSIE Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012) 993-9100 www.oostvallei.com INHOUDSOPGAWE Klousule Onderwerp
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels
STATUUT. van DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH
Finale weergawe van die US Statuut soos op 2 September 2016 deur die Minister gepubliseer STATUUT van DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH INHOUDSOPGAWE Paragraaf Hoofstuk Bladsy 1: WOORDOMSKRYWINGS 1. Woordomskrywings
KENNISGEWING IN TERME VAN ARTIKEL 2.1 VAN DIE ATKV-REGLEMENT VIR DIE VERKIESING VAN DIREKTEURE
1 KENNISGEWING IN TERME VAN ARTIKEL 2.1 VAN DIE ATKV-REGLEMENT VIR DIE VERKIESING VAN DIREKTEURE 1. UITNODIGINGSKENNISGEWING Hierdie kennisgewing word uitgereik in opdrag van die direksie in terme van
vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:
-445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in
BOLAND JUKSKEI-UNIE GRONDWET
BOLAND JUKSKEI-UNIE GRONDWET ARTIKEL 1 : NAAM 1.1 Die Unie sal bekend staan as die Boland Jukskei Unie met die dorp waarin die dir. administrasie woonagtig is, as die Hoofkwartier. ARTIKEL 11 : WOORDBEPALING
PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)
PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor
A B C Toekenning. 15 Februarie 2003
A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte
GRONDWET VAN DIE VERENIGING VAN REKENMEESTERS VIR AFRIKAANS
GRONDWET VAN DIE VERENIGING VAN REKENMEESTERS VIR AFRIKAANS 1. NAAM Die naam van die Vereniging is - DIE VERENIGING VAN REKENMEESTERS VIR AFRIKAANS hierin na verwys as RVA. 2. DOELSTELLINGS Die RVA stel
GRONDWET VAN..ROLBALKLUB..
GRONDWET VAN..ROLBALKLUB.. AFDELING 1 SAMESTELLING, DOELWITTE EN BATES 1. NAAM Die klub sal bekend wees as. (Hierna genoem die klub ) 2. EIENDOMBESKRYWING Die klub sal geleë wees te.. 3. KLEURE Die kleure
SUID-AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL FEDERASIE
SUID-AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL FEDERASIE BYLAE A TOT DIE GRONDWET BESTUUR VAN VASTE KOMITEES Opgestel Oktober 2014 INHOUDSOPGAWE 1. BELEID 2. DEFINISIES 3. INTERPRETASIE 4. NAAM 5. HOOFKANTOOR 6.
REGLEMENT INSAKE DIE AANSTELLING VAN VOLTYDSE DEKANE
1 van 7 REGLEMENT INSAKE DIE AANSTELLING VAN VOLTYDSE DEKANE A. KONTEKS Die onderstaande reglement en prosedures daarin uiteengesit moet binne die konteks van die Universiteit se Institusionele Voorneme
BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES
LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.
LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid
LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN PRIMêRE SKOOL GERT MARITZ INGEVOLGE ARTIKEL 18 VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (84 VAN 1966) AANHEF
1 GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN PRIMêRE SKOOL GERT MARITZ INGEVOLGE ARTIKEL 18 VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (84 VAN 1966) AANHEF NADEMAAL, die Suid-Afrikaanse Skolewet 1996 voorsiening maak
HOOFSTUK 7 Die Nasionale Vergadering
HOOFSTUK 7 Die Nasionale Vergadering Artikel 44 - Wetgewende Gesag Die wetgewende gesag van Namibië berus by die Nasionale Vergadering met die mag om, met die toestemming van die President, wette te maak
RAPPORT VAN DIE INSTITUSIONELE FORUM AAN DIE RAAD: NR 4/2011. Die Institusionele Forum het op 20 Oktober 2011 in die US Raadsaal (admin B), vergader.
RAPPORT VAN DIE INSTITUSIONELE FORUM AAN DIE RAAD: NR 4/2011 Die Institusionele Forum het op 20 Oktober 2011 in die US Raadsaal (admin B), vergader. Teenwoordig: Mnre L Burrows (voorsitter), JA Aspeling,
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME
1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 10 SEPTEMBER 2015 OM 09:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:
VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,
1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater
Grondwet van die Studente-unie van die Universiteit Stellenbosch
Goedgekeur deur die Raad op 18 November 2002, gewysig deur die Studenteraad op 26 Junie 2006, 19 Augustus 2008 en weer op 4 Mei 2009 VOORREDE Ons, die lede van die Studente-unie van die Universiteit Stellenbosch,
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd
AANSTELLING, PLIGTE EN BEVOEGDHEDE VAN DEKANE EN WYSE VAN VERKIESING
REGLEMENT VIR DEKANE AANSTELLING, PLIGTE EN BEVOEGDHEDE VAN DEKANE EN WYSE VAN VERKIESING Benewens die bevoegdhede en pligte van dekane kragtens die algemene en beplaalde fakulteitsregulasies of wat kragtens
AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG
HERROEPING VAN DIE DISSIPLINÊRE REËLS INGESTEL INGEVOLGE DIE WET OP OPENBARE REKENMEESTERS EN OUDITEURS, 80 VAN 1991, EN AANVAARDING VAN NUWE DISSIPLINÊRE REËLS OP 7 JUNIE 2007 Nadat die Raad sy voorneme
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat
Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse
Universiteit van Stellenbosch Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Desember 2004 A Akademiese aanbiedings 1. Alle leer en onderrig-geleenthede wat in die naam van die Universiteit
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG
DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL
1 van 6 DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1. RAAMWERK WAARBINNE DIÉ DOKUMENT INPAS 1.1 Die Raad van Universiteit Stellenbosch het op 13 Desember 2000 n Diensbillikheidsplan aanvaar
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE 'n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat
Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
