KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET
|
|
|
- Bruno Vermeiren
- 9 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWINGS, WET EN REGULASIES 1.1 Die eienaar van die skool is die Kontiki Bestuursliggaam, synde die lede van die bestuursliggaam soos deur die ouers verkies. 1.2 Die onderwyshoof is die Direkteur-generaal van die Nasionale Departement van Onderwys. 1.3 Die uitvoerende Provinsiale Onderwysdepartement is die Vrystaatse Onderwysdepartement. 1.4 Die Adjunk-Direkteur Generaal: Onderwyshoof is die hoof van die Vrystaatse Onderwysdepartement. 1.5 Die Minister is die Minister van Onderwys van die Nasionale Departement van Onderwys. 1.6 Enige van die bogenoemde sal mutatis mutandis geag paslik gewysig te wees ingevolge enige toekomstige tersaaklike wetgewing wat dit noodsaak. 2. NAAM VAN DIE SKOOL Die naam van die skool is KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL. 3. STRAATADRES VAN DIE SKOOL Genl. Hertzogstraat 100 Dan Pienaar BLOEMFONTEIN Poskode: POSADRES VAN DIE SKOOL Posbus DANHOF Poskode: 9310
2 -2-5. DOELSTELLINGS VAN DIE SKOOL 5.1 Om onderwys wat onderrig en opvoeding insluit, ingevolge die wet aan leerders (voorskoolse-insluitende Graad R) te bied. 5.2 Om enige eiendom of inkomste ter bevordering van die leerders wat die skool bywoon, aan te wend. 5.3 Om hoofsaaklik die plaaslike gemeenskap te bedien. 6. WERKSAAMHEDE VAN DIE BESTUURSLIGAAM 6.1 Om behoudens die bepalings van die Wet en Regulasies, werksaamhede te verrig wat binne die bevoegdheid van die bestuursliggaam val en wat nodig is vir die welsyn van die skool. (Sien aangehegte Bestuursmodel vir bestuursliggaam). 6.2 Om n skoolhoof in n gesubsidieerde pos vir aanstelling ooreenkomstig die Wet en Regulasies by die Vrystaatse Onderwysdepartement aan te beveel en alle ander personeel aan te stel en te administreer ooreenkomstig die beleid van die bestuursliggaam. 6.3 Om in die naam van die skool of skoolfonds beleggings te maak en op te vra. 6.4 Om in ooreenstemming met die voorskrifte van die Wet, die Regulasies en die Grondwet van die bestuursliggaam fondse aan te wend ten einde die doelstellings hierbo genoem te verwesenlik. 6.5 Om in ooreenstemming met die Wet en Regulasies en die Grondwet van die bestuursliggaam dienste en fasiliteite daar te stel in belang van die leerlinge en van die onderwys. 6.6 Om eksterne ouditeure aan te stel. 6.7 Om leerlinge toe te laat, te skors en uit te sit ooreenkomstig die voorskrifte van die Wet en Regulasies. 7. TOELATINGSVEREISTES VAN DIE SKOOL 7.1 Die bedryfstaal en vergaderingstaal van die skool is Afrikaans, maar aanpassings sal gemaak word om kinders en ouers wat nie vlot Afrikaans praat nie, te akkomodeer.
3 7.2 Kontiki Preprimêr leef Christelike waardes uit in die funksionering van die skool Kontiki Preprimêr sal nie diskrimineer teen toelating van kinders op grond van ras, taal en geloof nie. 8. AANSPREEKLIKHEID VAN DIE LEDE VAN DIE BESTUURSLIGGAAM 8.1 n Lid van die bestuursliggaam is nie aanspreeklik vir enige skuld, skade of verlies van die skool nie, tensy hy/sy sonder magtiging, opsetlik, kwaadwillig of nalatig opgetree het en daarom verantwoordelik gehou kan word. 8.2 Die juridiese proses sal gevolg word om aanspreeklikheid te bepaal aldan nie. 8.3 Lede van die bestuursliggaam kan nie aanspraak maak op vergoeding ter uitvoering van pligte op bestuursliggaam nie. 8.4 In die geval waar n lid ongrondwetlik optree, sal die bestuursliggaam op n vergadering volgens n meerderheidsbesluit die nodige stappe neem. 9. REGSPERSOONLIKHEID Die bestuursliggaam is n regspersoon wat ampshalwe verteenwoordig word deur die voorsitter of, wanneer nodig, deur n plaasvervanger soos deur die bestuursliggaam op n vergadering aangewys. 10. SAMESTELLING VAN DIE BESTUURSLIGGAAM 10.1 Die bestuursliggaam van die skool word soos volg saamgestel: * Die bestuursligaam bestaan uit minstens 6 of hoogstens 8 lede. * Die skoolhoof moet alle vergaderings in n adviserende hoedanigheid bywoon. * n Addisionele personeellid soos deur die personeel aangedui word ook aangewys om te dien op die bestuursliggaam. So n persoon het nie stemreg. Die bestuursliggaam word verkies deur ouers wie se kinders betrokke is by die skool en verkose lede moet ouers van kinders wat betrokke is by die skool, wees Die bestuursliggaam kan egter na goeddunke n persoon of persone koöpteer vir spesiale projekte vir n bepaalde periode. 11. BENOEMINGSTERMYN Benoemde lede dien op die Bestuursliggaam totdat n bedanking ingedien word en/of die betrokke lid se kind die skool verlaat en/of n maksimum dienstermyn van drie jaar bereik word.
4 KWORUM Die meerderheid van die getal lede van die bestuursliggaam vorm n kworum. 13. AMPSDRAERS VAN DIE BESTUURSLIGGAAM 13.1 Tydens die eerste vergadering van die bestuursliggaam vir n nuwe bestuurstermyn, kies die vergadering uit eie geledere persone in die volgende portefeuljes: * Bedryf * Bemarking * Menslike Hulpbronne * Finansies * Admin (Sekretaresse) * Ouerkomitee n Ouerkomitee verteenwoordiger is outomaties n lid van die Bestuursliggaam. Die benoemde lede kies uit eie geledere n Voorsitter en Ondervoorsitter Die Voorsitter en Ondervoorsitter beklee ampte vir n termyn van 12 maande vanaf die datum van hul verkiesing en kan na verstryking van genoemde termyn herkies word. 14. VERSKONINGS VIR AFWESIGHEID VAN LEDE VAN DIE BESTUURS- LIGGAAM Die bestuursliggaam aanvaar verlof vir afwesigheid van n lid of lede vir n periode soos deur die bestuursliggaam bepaal ooreenkomstig die bepalings van paragraaf 15 van hierdie Grondwet. 15. TOEVALLIGE VAKATURES IN DIE BESTUURSLIGGAAM 15.1 n Toevallige vakature in die bestuursliggaam ontstaan wanneer n lid * skriftelik bedank * te sterwe kom * sonder die toestemming van die bestuursliggaam van twee opeenvolgende vergaderings afwesig is. 16. BEVOEGDHEDE VAN DIE BESTUURSLIGGAAM 16.1 Die bestuursliggaam beheer en bestuur die eiendom van die skool en oefen, behoudens die bepalings van die Wet, beheer oor die skool en al sy werksaamhede uit, met dien verstande dat die bestuursliggaam of lid daarvan in sy hoedanigheid as lid, nie met die professionele werksaamhede van n personeellid by die vervulling van sy/haar pligte mag inmeng nie.
5 Die bestuursliggaam kan n komitee of komitees aanstel om hom te adviseer en om, onderhewig aan die voorskrifte vir die bestuursliggaam, werksaamhede te verrig wat die bestuursliggaam bepaal. Die bestuursliggaam kan persone wat nie lede van die bestuursliggaam is nie, as lede van n komitee aanstel met dien verstande dat die bestuursliggaam een van sy lede as voorsitter van sodanige komitee aanstel Die bestuursliggam kan die besluit van n komitee, soos by par 16.2 gemeld, wysig of nietig verklaar Die bestuursliggaam kan skoolgelde bepaal en hef Die bestuursliggam bepaal die toelatingsvereistes tot Kontiki Preprimêre Skool Die bestuursliggaam bepaal alle reëls en regulasies t.o.v die bestuur en beheer van alle bedryfsaspekte rakende Kontiki Preprimêre Skool (uitgesluit reëls en regulasies soos bepaal deur Wetgewing) Die bestuursliggaam sien toe dat alle inkomste gebruik word vir aanwending in die skool. Uit hierdie inkomste sal personeel vergoed word vir dienste gelewer Die bestuursliggaam het geen aanspraak op die bates van die skool nie. 17. VERGADERINGS 17.1 Aantal vergaderings Die bestuursliggaam vergader minstens 6 keer per jaar Buitengewone vergaderings n Buitengewone vergadering word deur die Vooritter belê wanneer hy dit nodig ag of wanneer minstens 3 lede, op skriftelike versoeke en met opgawe van redes daarvoor, dit versoek Kennisgewing van vergaderings Gewone asook buitengewone vergaderings vind plaas na skriftelike kennisgewing van minstens 7 dae daarvan voor die datum van die vergadering. Die kennisgewing van die vergadering moet n opgawe van die sake wat tydens die vergadering bespreek gaan word, insluit,
6 Sakelys Die bestuursliggaam behandel die sake waarvan daar vooraf kennis gegee is, asook die sake wat die Voorsitter of enige ander lid met die goedkeuring van die vergadering mag voorlë, tydens die vergadering. Enige persoon kan op uitnodiging van die bestuursliggaam n vergadering van die bestuursliggaam bywoon en aan die bespreking deelneem, maar het nie stemreg nie. Die bestuursliggaam kan ook eis dat enige betrokke personeellid van die skool n vergadering bywoon vir doeleindes soos duer die bestuursliggaam bepaal Stemme Elke lid van die bestuursliggaam het een stem. By die staking van stemme het die Voorsitter n beslissende stem Notule Die Sekretaris van die bestuursliggaam notuleer alle besluite deur die vergadering geneem en stuur afskrifte daarvan saam met die kennisgewing van die volgende vergadering aan elke lid van die bestuursliggaam. Dit staan n lid vry om sonder of met n saaklike opgaaf van redes te laat aanteken dat hy/sy teen n bepaalde besluit gestem het, of dat hy/sy nie teenwoordig was toe die besluit geneem is nie Goedkeuring van notule Die notule van n vergadering word by die volgende vergadering goedgekeur en deur die Voorsitter en Sekretaris onderteken. Die Onderwyshoof word op versoek van n afskrif van so n notule voorsien Orde en prosedure Die Voorsitter beslis oor n vraag van orde en prosedure. Wanneer n lid so n beslissing bevraagteken, word die navraag sonder bespreking aan die vergadering voorgelê. 18. BANKREKENING Bankdepositos en alle ander geldelike transaksies geskied in die naam van die skool. Die skool se tjeks, wissels en ander dergelike dokumente word namens die skool deur een of twee persone uit die getal persone wat deur die bestuursliggaam aangewys word, onderteken. Daarbenewens mag die eienaar, deur middel van n ouerkomitee of andersins, fondse te behoewe van die skool insamel. Sodanige fondse word in n afsonderlike bankrekening beheer en administreer, maar moet ook jaarliks ge-oudit word en moet die jaareindsaldo op die skool se finansiële state
7 -7- getoon word. 19. AFSLUITING VAN BOEKJAAR Die boekjaar eindig op 31 Desember van elke jaar, waarna die rekeninge en boeke deur n eksterne ouditeur nagesien word en finale state opgestel word. 20. INDIENING VAN FINANSIëLE STATE Die geouditeurde fenansiële state van die skool word jaarliks volgens voorskrifte van die regulasies voor of op 31 Maart aan die betrokke provinsiale onderwys departement voorgelê. 21. WYSIGING VAN GRONDWET n Besluit ter wysiging van hierdie grondwet vereis n twee derde meerderheid van totale ledetal van die bestursliggaam, nadat alle lede minstens een maand vooraf van die beoogde wysiging in kennis gestel is. Indien te min lede by die vergadering wat hiervoor belê sou word teenwoordig is, moet n tweede vergadering minstens twee weke na die eerste uitsluitlik vir die doel byeengeroep word. Indien twee derdes van die lede nie by die tweede vergadering teenwoordig is nie, kan die wysiging deur twee-derdes van die aanwesige lede aangebring word, waarna dit aan die betrokke provinsiale onderwysdepartement vir goedkeuring voorgelê word. 22. GEBOUE EN TERREIN Die wedersydse verpligtinge ten opsigte van die geboue en terrein tussen Eienaar en bestuursliggaam word per kontrak gereël. 23. INDIEN SKOOL OP HOU OM VOORT TE BESTAAN Indien die skool om welke rede ookal permanent gesluit word, sal die bestuursliggaam die volgende aanspreek: * Aflos van enige kotraktuele verpligtinge * Die verkoop van alle bates * Die restant van alle inkomste uit verkoop van alle bates en betaling van alle laaste uitgawes sal aan nie-winsgewende organisasies geskenk word soos deur die bestuursliggaam bepaal.
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem
GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad
40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 1. AGTERGROND: Die ordelike funksionering van Hoërskool Outeniqua hang baie af van die goeie funksionering van die beheerliggaam
KONSTITUSIE VAN ARSO
KONSTITUSIE VAN ARSO Handeldrywend as ICO ARTIKEL 1: NAAM 1.1 Aksie Reformatoriese (Gereformeerde) Skoolonderwys handeldrywend as Instituut vir Christelike Onderwys, afgekort ICO. 1.2 ICO is ʼn regspersoon
Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.
B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad
KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB
KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB AANHEF (2017 hersiening goedgekeur op 19 September 2017) Aangesien die Staat die deel van die Hartbeespoortdamoewer aangrensend aan Schoemansville per servituut
RAAMWERK VIR n KONSTITUSIE VIR n GEMEENSKAPSFORUM / ORGANISASIE VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELING
RAAMWERK VIR n KONSTITUSIE VIR n GEMEENSKAPSFORUM / ORGANISASIE VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELING Hierdie konstitusie is opgestel deur die Sinodale Kommissie vir Diensgetuienis (deur lede van NG Welsyn) van
KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )
KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike
KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010
KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities
GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING
GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip
GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012
GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012 KLOUSULE 1: NAAM Die naam van die Vereniging is die PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING / PAARL RATE PAYERS ASSOCIATION,
Eerste jaarvergadering en konstitusie
Christen gemeenskap Hartbeespoort Eerste jaarvergadering en konstitusie Notule van die eerste algemene jaarvergadering gehou op 25 Februarie 1983 om 19h00 in die Christensentrum Meerhof 1. Opening Br Samuel
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor
GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:
GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE
1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.
HUISHOUDELIKE REëLS : CENTURION KUNSVERENIGING 1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. 2. Die huishoudelike reels kan onder
5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A
2 5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER 2017 Bylae A PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU OM 13:00 OP 7 NOVEMBER 2017 PNS-KANTOORGEBOU, WOODMEAD 1. OPENING
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
GRONDWET VAN DIE SUID-AFRIKAANSE WOONWA-ASSOSIASIE
Inhoud AKTE... 1 1. NAAM... 1 2. ADRES... 1 3. AARD... 1 4. DOELSTELLINGS... 1 4.1. Algemeen... 1 4.2. In besonder om:... 1 5. DIE INKOMSTE VAN DIE ASSOSIASIE... 2 6. AANSPREEKLIKHEID... 2 7. BELANGE EN
KOUGA BESIGHEIDSFORUM - GRONDWET
KOUGA BESIGHEIDSFORUM - GRONDWET 1. Naam, Kantooradres en Bedieningsgebied 1.1 Die naam van die Forum is die Kouga Besigheidsforum 1.2 Die kantooradres van die Forum sal op Jeffreysbaai gesetel wees. 1.3
DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006
DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Goewermentskennisgewing R1052 18 Oktober 2006 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD IN OPENBARE SKOLE
HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID
HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering
REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS
REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en
Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub. Gestig (1914) Grondwet en Reglimente
Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente 1. NAAM Die naam van die klub is en bly Paarl Rangers Rugby Voetbalklub (hierna genoem die KLUB ) 2. REGSPOSISIE Sedert die stigting
KONSTITUSIE VIR 'N BOEREVERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is die Boerevereniging.
KONSTITUSIE VIR 'N BOEREVERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is die Boerevereniging. 2. DOELSTELLINGS 2.1. Om op ge-organiseerde grondslag as mondstuk van die plaaslike boere gemeenskap op te
AANSTELLING, PLIGTE EN BEVOEGDHEDE VAN DEKANE EN WYSE VAN VERKIESING
REGLEMENT VIR DEKANE AANSTELLING, PLIGTE EN BEVOEGDHEDE VAN DEKANE EN WYSE VAN VERKIESING Benewens die bevoegdhede en pligte van dekane kragtens die algemene en beplaalde fakulteitsregulasies of wat kragtens
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee
GRONDWET VAN HOëRSKOOL HENNENMAN ONDERSTEUNERSKLUB
HOK GRONDWET VAN HOëRSKOOL HENNENMAN ONDERSTEUNERSKLUB HOK 1. NAAM: Die Ondersteunersklub, (hierin later genoem die "Klub") sal bekend staan as " Hoërskool Hennenman Ondersteunersklub " met die afkorting
vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:
-445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in
LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET
LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET INHOUDSOPGAWE 1. NAAM 4 2. DOELSTELLING 4 3. KLEURE EN DRAG 4 4. LIDMAATSKAP 4 5. BEëINDIGING VAN LIDMAATSKAP 5 6. LEDEFOOIE 5 7. KLUBFASILITEITE 6 8. FINANSIES 6 9. JAARLIKSE
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN PRIMêRE SKOOL GERT MARITZ INGEVOLGE ARTIKEL 18 VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (84 VAN 1966) AANHEF
1 GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN PRIMêRE SKOOL GERT MARITZ INGEVOLGE ARTIKEL 18 VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (84 VAN 1966) AANHEF NADEMAAL, die Suid-Afrikaanse Skolewet 1996 voorsiening maak
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET
MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET Indeks 1. Doelstellings... 4 2. Lidmaatskap... 5 3. Gewone Lede... 5 4 Ondersteunende Lede... 5 5. Erelede... 5 6. Vriend Van Die Sakekamer... 6 7. Toetredings en -Lidmaatskapgelde...
GRONDWET VAN DIE BRONKHORSTSPRUIT GHOLFKLUB
GRONDWET VAN DIE BRONKHORSTSPRUIT GHOLFKLUB 1 NAAM Die naam van die Klub sal wees BRONKHORSTSPRUIT GHOLFKLUB (hierna die Klub genoem) 2 DOELSTELLINGS Die Klub is hoofsaaklik gestig as n sport-en onstspanningsklub
LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid
LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die
KONSTITUSIE VAN DIE DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB
KONSTITUSIE VAN DIE DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB 1. NAAM Die Klub sal as die DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB bekend staan. Die hoofkwartier van die Klub sal in Durbanville gesetel wees. 2. STATUS Die Klub sal
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
GRONDWET VAN DIE VERENIGING VAN REKENMEESTERS VIR AFRIKAANS
GRONDWET VAN DIE VERENIGING VAN REKENMEESTERS VIR AFRIKAANS 1. NAAM Die naam van die Vereniging is - DIE VERENIGING VAN REKENMEESTERS VIR AFRIKAANS hierin na verwys as RVA. 2. DOELSTELLINGS Die RVA stel
PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)
PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,
Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.
Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike
WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES (Soos ingedien by die Nasionale Vergadering (voorgestelde artikel 75); verklarende opsomming van Wetsontwerp gepubliseer in Staatskoerant
KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER
KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER N A A M Die naam van die Sakekamer is PAARL SAKEKAMER (hierna verwys as die Sakekamer ) D O E L S T E L L I N G - Die samesnoering van besighede in die Paarl - Om die sakelewe
Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012)
KONSTITUSIE Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012) 993-9100 www.oostvallei.com INHOUDSOPGAWE Klousule Onderwerp
ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG. TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh EB Manuel [DA] : Uitvoerende
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE
1 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE NAAM VAN MAATSKAPPY : PRO LIBERIS REGISTRASIENOMMER :
BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding
BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE 1. Inleiding Hierdie dokument is die Beleid oor Geslotekringtelevisie van (voeg naam van skool in), soos die beheerliggaam dit op (voeg datum in) goedgekeur het. Die beleid
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels
BOLAND JUKSKEI-UNIE GRONDWET
BOLAND JUKSKEI-UNIE GRONDWET ARTIKEL 1 : NAAM 1.1 Die Unie sal bekend staan as die Boland Jukskei Unie met die dorp waarin die dir. administrasie woonagtig is, as die Hoofkwartier. ARTIKEL 11 : WOORDBEPALING
VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,
1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater
WESTELIKE PROVINSIE VARSWATERHENGEL VERENIGING GRONDWET
WESTELIKE PROVINSIE VARSWATERHENGEL VERENIGING (WPVHV) GRONDWET WPVHV onderskryf en onderneem om te voldoen aan die bepalings en vereistes van die volgende wette: 1 Nasionale Sport en Ontspanning Wysigingswet
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie
DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch
1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer
Kleinmond Straatwag Grondwet Bladsy 1 KLEINMOND STRAATWAG / STREET WATCH. Grondwet. Konsep. Datum van inwerkingtrede:
Kleinmond Straatwag Grondwet Bladsy 1 KLEINMOND STRAATWAG / STREET WATCH Grondwet Konsep Datum van inwerkingtrede: Na afloop van die Algemene Jaarvergadering waar dit goedgekeur is Kleinmond Straatwag
Die Voortrekkers. Grondwet. April 2011
Die Voortrekkers Grondwet April 2011 Hierdie publikasie bevat al die veranderings wat tot op bogenoemde datum in die teks van die Gondwet van Die Voortrekkers aangebring is en verteenwoordig die huidig
MOSSELBAAI GASTEHUIS GILDE GRONDWET. (Uitgawe 1)
MOSSELBAAI GASTEHUIS GILDE GRONDWET (Uitgawe 1) In gevalle waar daar verskille voorkom in die Engelse en Afrikaanse weergawes van die Grondwet word die Engelse weergawe as korrek aanvaar. 1. NAAM VAN ORGANISASIE
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN
WERKSPROSEDURES VAN DIE INSTITUSIONELE FORUM VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH
WERKSPROSEDURES VAN DIE INSTITUSIONELE FORUM VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH Gebaseer op 2010 Statuut Hierdie prosedures is goedgekeur deur die Institusionele Forum op 1. DEFINISIES 1.1. In hierdie
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die
Kennisgewing van die Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers
2016 Kennisgewing van die Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers VKB BELEGGINGS (EDMS.) BPK. Reg. No. 2011/007000/07 ( die maatskappy ) Kennis geskied hiermee dat die Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die
DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )
Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :
VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks
BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:
KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: [email protected] WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE
AKSIE NOTULE VAN DIE SPESIALE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG
11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE TEENWOORDIG LEDE VAN DIE VIERDE MUNISIPALE RAAD Rdh. A de Vries - Speaker Rdh. EB Manuel - Burgemeester Rdd. SM Crafford - Onderburgemeester Rdh. RM van
WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019
E-pos: [email protected] WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige
ARBEIDSREG ABR214. T:
ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par 6.1-6.8) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths:
WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING
AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel
GRONDWET VAN DIE VERENIGING VAN REGSLUI VIR AFRIKAANS
GRONDWET VAN DIE VERENIGING VAN REGSLUI VIR AFRIKAANS 1. NAAM Die naam van die Vereniging is : DIE VERENIGING VAN REGSLUI VIR AFRIKAANS hieronder na verwys as die VRA. Die VRA is deur die Kommissaris van
AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG
HERROEPING VAN DIE DISSIPLINÊRE REËLS INGESTEL INGEVOLGE DIE WET OP OPENBARE REKENMEESTERS EN OUDITEURS, 80 VAN 1991, EN AANVAARDING VAN NUWE DISSIPLINÊRE REËLS OP 7 JUNIE 2007 Nadat die Raad sy voorneme
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede
LAERSKOOL ROBERTSON. 1. Wat word bedoel met Taalbeleid? 2. Die Grondwet, 108 van Die Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996 TAALBELEID
Tel.: 023-626 3060 Faks: 023-626 4566 Epos: [email protected] Die toelatingsbeleid van Laerskool Robertson fungeer binne die raamwerk van bestaande Nasionale en departementele wette en regulasies.
Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.
HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------
15.3 RAPPORT 3 DIAKONALE SAKE BESTUUR VAN KINDERHUISE EN OORDRAG VAN SDDS OUETEHUISE KONSTITUSIE KINDERHUISE (Art 194)
15.3 RAPPORT 3 DIAKONALE SAKE BESTUUR VAN KINDERHUISE EN OORDRAG VAN SDDS OUETEHUISE KONSTITUSIE KINDERHUISE (Art 194) A. Ds MJ Erasmus lewer die rapport. B. Die rapport word staande die Sinode afgehandel.
Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers
Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers DIREKSIE BKB Beperk Registrasienr.: 1998/012435/06 D C Louw (Voorsitter) W Edmayr (Besturend) G E J Kingwill (Onder-Voorsitter) A
ARTIKELS KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1
KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE - INDEKS REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, 2008 ARTIKELS KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 Nota: Hierdie dokument is slegs vir kennisname deur lede, indien
