Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie."

Transcriptie

1 B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad van 'n Fakulteit soos volgens die Reglement saamgestel. Fakulteitsvergadering: Die lede van die Fakulteitsraad en ander dosente wat die vergadering mag bywoon, in 'n behoorlike vergadering byeen. FAKULTEITSRAAD B.1 SAMESTELLING 'n Fakulteitsraad is 'n komitee van die Senaat en bestaan uit (f) (g) die dekaan van die Fakulteit; die professore en mede-professore in die departemente wat onder die fakulteit ressorteer. die professor-navorsers, medeprofessor-navorsers en senior lektor navorsers, senior navorsers, eerste navorsers en hoofnavorsers wat onder die Fakulteit ressorteer; buitengewone hoogleraars; die senior lektore in die departemente wat onder die Fakulteit ressorteer. departementshoofde die professore en senior lektore van institute van die Universiteit binne die akademiese kader van die Fakulteit:

2 (h) lektore, lektore van institute in (g) vermeld en navorsers waarvan die proeftermyne verstryk het - in die geval van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe moet 'n tydperk van twee jaar verloop - en permanent aangestel is, in die departemente en institute wat onder die Fakulteit ressorteer; (j) (k) junior lektore en junior navorsers in die departemente wat onder die Fakulteit ressorteer asook junior lektore van institute in (g) vermeld, geniet assessorlidmaatskap sonder stemreg; In die geval van die Fakulteit Regsgeleerdheid geniet hoogstens vyf regsgeleerdes, wat deur die Universiteitsraad aangestel is op aanbeveling van die Fakulteitsraad en die Senaat, assessorlidmaatskap; een verteenwoordiger van elk van die volgende Fakulteitsrade driejaarliks benoem: NOTA Wanneer die Fakulteitsraad sake bespreek wat direk betrekking het op 'n departement in 'n ander fakulteit, kan die dekaan die betrokke departementshoof uitnooi om die vergadering in adviserende hoedanigheid by te woon. B.2 BEVOEGDHEID EN PLIGTE Die Fakulteitsraad doen by die Senaat, of 'n komitee van die Senaat aanbevelings oor die tug, onderrig, lesings en klasse in die departemente van die Fakulteit; die sillabusse, studiekursusse, eksamens, eksaminatore, verdeling van toelae en ander sake wat die departemente van die Fakulteit raak; (iii) regulasies betreffende die kursusse, kurrikulums, vrystelling van vakke en eksamens wat die fakulteit raak; (iv) welke vakke en departemente onder die Fakulteit behoort te ressorteer;

3 (v) die aanstelling en bevordering van personeel, sowel as die skepping van nuwe poste (Wanneer 'n vakature ontstaan wys die betrokke Fakulteitsraad 'n ad hocbenoemingskomitee aan om direk by die Uitvoerende Bestuur aanbevelings te doen vir voorlegging aan die Raad. Die dekaan en die betrokke departementshoof dien ampshalwe in elke ad hoc-benoemingskomitee.); (vi) (vii) enige saak wat die Senaat na die Fakulteitsraad verwys; enige ander saak wat die Fakulteitsraad in belang van die Fakulteit ag. Die betrokke fakulteitsbeampte tree as sekretaris op. Die Fakulteitsraad lê gereeld verslae oor sy werksaamhede aan die Senaat voor. Die Fakulteitsraad voorsien die Senaat van die name van persone wat aan die voorwaardes vir grade, diplomas en sertifikate van die Fakulteit voldoen. Die Fakulteitsraad benoem die onderkomitees van die Fakulteit, tensy die Fakulteitsraad hierdie mag aan die Fakulteitskomitee delegeer. B.3 VERGADERINGS Minstens die helfte van die getal volle lede van die Fakulteitsraad vorm 'n kworum by vergaderings. Die Fakulteitsraad bepaal die tyd van sy gewone vergaderings in ooreenstemming met die besluite van die Senaat. 'n Buitengewone vergadering van die Fakulteitsraad kan belê word, met duidelike vermelding van die doel van die vergadering, wanneer die dekaan dit nodig ag of op versoek van die Voorsitter van die Senaat. Geen ander sake as die waarvoor die vergadering belê is, mag daarop behandel word nie, behalwe met die goedkeuring van die vergadering na 'n onbestrede mosie. Behalwe wanneer die vergadering besluit om per briefie te stem, word alle sake met die opsteek van hande deur die meerderheid van die aanwesige en stemmende lede beslis. By staking van

4 stemme het die voorsitter benewens sy gewone stem 'n beslissende stem. Die uitspraak van die Voorsitter op 'n punt van prosedure is bindend tensy 'n lid onmiddellik beswaar aanteken en in sodanige geval word dit sonder bespreking aan die finale beslissing van die van die vergadering onderwerp. B.4 FAKULTEITSKOMITEES Fakulteitskomitees word ingestel om o.m. fakulteitsaangeleenthede vlotter te laat loop en die dekaan tot hulp te wees. Die basiese funksies van die fakulteitskomitees is (iii) om die dekaan in sy werksaamhede by te staan; om die dekaan in staat te stel om beslissings op grond van meer verteenwoordigende inligting, te neem; en om oor die algemeen die werksaamhede van die Fakulteit te laat vlot. Die pligte van die Fakulteitskomitee is om bepaalde aangeleenthede deur die Fakulteitsraad aan hom opgedra af te handel en verslag daaroor aan die Fakulteitsraad te doen; om aanbevelings aan die Fakulteitsraad te maak in verband met sake deur die Fakulteitsraad aan hom opgedra; (iii) om, waar dit so deur die Senaat gereël word, aanbevelings namens die Fakulteit direk by die Uitvoerende Bestuur te maak. Die onderkomitees van die Fakulteit word deur die Fakulteitsraad benoem tensy die Fakulteitsraad hierdie mag aan die Fakulteitskomitee delegeer. Struktuur Met die oog op doeltreffendheid is die Fakulteitskomitee 'n klein, verteenwoordigende komitee wat maklik vir vergadering byeen kan kom.

5 Die dekaan tree op as voorsitter. (iii) (iv) Die dekaan is lid van alle onderkomitees, maar nie voorsitter nie. Waar noodsaaklik kan hy egter wel as voorsitter optree. Die struktuur en funksionering van die Fakulteitskomitee en die onderkomitees word so beplan dat die duplisering van vergaderings met die oog op doelmatigheid, sover moontlik vermy word. B.5 EKSAMENKOMITEES Eksamenkomitees moet elke student se individuele eksamenuitslae en ook die uitslae van die Fakulteit as geheel in oënskou neem voordat die uitslae gepubliseer word. In buitengewone gevalle waar die komitee nie kan vergader nie, het die dekaan volmag om die nodige evaluering te doen en die saak af te handel.

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

HOOFSTUK 9 Regspleging

HOOFSTUK 9 Regspleging HOOFSTUK 9 Regspleging Artikel 78 - Die Regbank (1) Die regterlike gesag berus by die howe van Namibië wat bestaan uit: (a) n Hoogste Hof van Namibië (b) n Hoërhof van Namibië (c) Laerhowe van Namibië

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en

Nadere informatie

AANSTELLING, PLIGTE EN BEVOEGDHEDE VAN DEKANE EN WYSE VAN VERKIESING

AANSTELLING, PLIGTE EN BEVOEGDHEDE VAN DEKANE EN WYSE VAN VERKIESING REGLEMENT VIR DEKANE AANSTELLING, PLIGTE EN BEVOEGDHEDE VAN DEKANE EN WYSE VAN VERKIESING Benewens die bevoegdhede en pligte van dekane kragtens die algemene en beplaalde fakulteitsregulasies of wat kragtens

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

STATUUT. van DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

STATUUT. van DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH Finale weergawe van die US Statuut soos op 2 September 2016 deur die Minister gepubliseer STATUUT van DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH INHOUDSOPGAWE Paragraaf Hoofstuk Bladsy 1: WOORDOMSKRYWINGS 1. Woordomskrywings

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Universiteit van Stellenbosch Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Desember 2004 A Akademiese aanbiedings 1. Alle leer en onderrig-geleenthede wat in die naam van die Universiteit

Nadere informatie

Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub. Gestig (1914) Grondwet en Reglimente

Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub. Gestig (1914) Grondwet en Reglimente Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente 1. NAAM Die naam van die klub is en bly Paarl Rangers Rugby Voetbalklub (hierna genoem die KLUB ) 2. REGSPOSISIE Sedert die stigting

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN ARSO

KONSTITUSIE VAN ARSO KONSTITUSIE VAN ARSO Handeldrywend as ICO ARTIKEL 1: NAAM 1.1 Aksie Reformatoriese (Gereformeerde) Skoolonderwys handeldrywend as Instituut vir Christelike Onderwys, afgekort ICO. 1.2 ICO is ʼn regspersoon

Nadere informatie

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam

Nadere informatie

Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009

Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009 Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009 1. Naam 1.1. Die naam van die liggaam wat hierdie grondwet aanneem sal die Akademiese Belangeraad (ABR) wees.

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 1. AGTERGROND: Die ordelike funksionering van Hoërskool Outeniqua hang baie af van die goeie funksionering van die beheerliggaam

Nadere informatie

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76: -445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

Kodes vir Afkeurredes

Kodes vir Afkeurredes KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861

Nadere informatie

HOOFSTUK 7 Die Nasionale Vergadering

HOOFSTUK 7 Die Nasionale Vergadering HOOFSTUK 7 Die Nasionale Vergadering Artikel 44 - Wetgewende Gesag Die wetgewende gesag van Namibië berus by die Nasionale Vergadering met die mag om, met die toestemming van die President, wette te maak

Nadere informatie

KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET

KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWINGS, WET EN REGULASIES 1.1 Die eienaar van die skool is die Kontiki Bestuursliggaam, synde die lede van die bestuursliggaam soos deur die ouers verkies.

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

REGLEMENT INSAKE DIE AANSTELLING VAN VOLTYDSE DEKANE

REGLEMENT INSAKE DIE AANSTELLING VAN VOLTYDSE DEKANE 1 van 7 REGLEMENT INSAKE DIE AANSTELLING VAN VOLTYDSE DEKANE A. KONTEKS Die onderstaande reglement en prosedures daarin uiteengesit moet binne die konteks van die Universiteit se Institusionele Voorneme

Nadere informatie

STUDENTEGRONDWET UNIVERSITEIT STELLENBOSCH Hersiening. Finale weergawe (weergawe 2.2)

STUDENTEGRONDWET UNIVERSITEIT STELLENBOSCH Hersiening. Finale weergawe (weergawe 2.2) UNIVERSITEIT STELLENBOSCH STUDENTEGRONDWET 2011 Hersiening Finale weergawe (weergawe 2.2) Hierdie Grondwet is op xx xxxx 2011 deur die Studenteraad aanvaar, op xx xxxx 2011 deur die studente in n referendum

Nadere informatie

INDEKS KONSTITUSIE VAN NEWCASTLE SAKEKAMER... 3

INDEKS KONSTITUSIE VAN NEWCASTLE SAKEKAMER... 3 KONSTITUSIE 1 INDEKS KONSTITUSIE VAN NEWCASTLE SAKEKAMER... 3 A. Doelstelling... 3 B. Lidmaatskap... 4 C. Toetredings en Lidmaatskapsgelde... 5 D. Regte van Lidmaatskap... 5 E. Beëindiging van Lidmaatskap...

Nadere informatie

Grondwet van die Studente-unie van die Universiteit Stellenbosch

Grondwet van die Studente-unie van die Universiteit Stellenbosch Goedgekeur deur die Raad op 18 November 2002, gewysig deur die Studenteraad op 26 Junie 2006, 19 Augustus 2008 en weer op 4 Mei 2009 VOORREDE Ons, die lede van die Studente-unie van die Universiteit Stellenbosch,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET

MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET Indeks 1. Doelstellings... 4 2. Lidmaatskap... 5 3. Gewone Lede... 5 4 Ondersteunende Lede... 5 5. Erelede... 5 6. Vriend Van Die Sakekamer... 6 7. Toetredings en -Lidmaatskapgelde...

Nadere informatie

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A 2 5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER 2017 Bylae A PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU OM 13:00 OP 7 NOVEMBER 2017 PNS-KANTOORGEBOU, WOODMEAD 1. OPENING

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER

KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER N A A M Die naam van die Sakekamer is PAARL SAKEKAMER (hierna verwys as die Sakekamer ) D O E L S T E L L I N G - Die samesnoering van besighede in die Paarl - Om die sakelewe

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

WET OP DIE SUID-AFRIKAANSE RAAD VIR OPVOEDERS 31 VAN 2000 [GOEDGEKEUR OP 26 JULIE 2000] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 2 AUGUSTUS 2000]

WET OP DIE SUID-AFRIKAANSE RAAD VIR OPVOEDERS 31 VAN 2000 [GOEDGEKEUR OP 26 JULIE 2000] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 2 AUGUSTUS 2000] WET OP DIE SUID-AFRIKAANSE RAAD VIR OPVOEDERS 31 VAN 2000 [GOEDGEKEUR OP 26 JULIE 2000] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 2 AUGUSTUS 2000] (Engelse teks deur die President geteken) WET Om voorsiening te maak

Nadere informatie

BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING

BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING Inhoudsopgawe 1 AGTERGROND EN DOEL... 3 2 PAIA-HANDLEIDING... 3 3 HANDLEIDING VAN DIE MENSEREGTEKOMMISSIE... 3 4 FUNKSIES VAN DIE MEDEDINGINGSTRIBUNAAL...

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 Die President

HOOFSTUK 5 Die President 20 HOOFSTUK 5 Die President Artikel 27 Die Hoof van die Staat en die Regering (1) Die President is die Hoof van die Staat en die Regering sowel as die opperbevelhebber van die Weermag. (2) Die uitvoerende

Nadere informatie

Eerste jaarvergadering en konstitusie

Eerste jaarvergadering en konstitusie Christen gemeenskap Hartbeespoort Eerste jaarvergadering en konstitusie Notule van die eerste algemene jaarvergadering gehou op 25 Februarie 1983 om 19h00 in die Christensentrum Meerhof 1. Opening Br Samuel

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996.

GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996. GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996. 03/22/2018 Paarl VALLEI EISTEDDFOD HERSIENINGSDATUM: 22 Maart 2018 (Algemene Jaarvergadering) 1 AFKORTINGS en BETEKENISSE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE GKSA PREDIKANTE ONDERSTEUNINGSFONDS

REGLEMENT VAN DIE GKSA PREDIKANTE ONDERSTEUNINGSFONDS REGLEMENT VAN DIE GKSA PREDIKANTE ONDERSTEUNINGSFONDS "ARTIKEL 1: NAAM, AANVANGSDATUM, STATUS, DOEL EN GEREGIS-TREERDE KANTOOR VAN DIE FONDS 1.1 NAAM EN AANVANGSDATUM Die GKSA PREDIKANTE-ONDERSTEUNINGSFONDS

Nadere informatie

Laerskool Stellenbosch

Laerskool Stellenbosch Laerskool Stellenbosch Assesseringsbeleid BESTUUR VAN KURRIKULUM Leierspan: Adjunkhoof Departementshoofde Leerareahoofde Opvoeders Pligte: Adjunkhoof Pligte word in opdrag van Leierspan uitgevoer. Sorg

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN PRIMêRE SKOOL GERT MARITZ INGEVOLGE ARTIKEL 18 VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (84 VAN 1966) AANHEF

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN PRIMêRE SKOOL GERT MARITZ INGEVOLGE ARTIKEL 18 VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (84 VAN 1966) AANHEF 1 GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN PRIMêRE SKOOL GERT MARITZ INGEVOLGE ARTIKEL 18 VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, 1996 (84 VAN 1966) AANHEF NADEMAAL, die Suid-Afrikaanse Skolewet 1996 voorsiening maak

Nadere informatie

LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET

LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET INHOUDSOPGAWE 1. NAAM 4 2. DOELSTELLING 4 3. KLEURE EN DRAG 4 4. LIDMAATSKAP 4 5. BEëINDIGING VAN LIDMAATSKAP 5 6. LEDEFOOIE 5 7. KLUBFASILITEITE 6 8. FINANSIES 6 9. JAARLIKSE

Nadere informatie

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag soos aanbeveel in die King III-verslag 1. Etiese leierskap en korporatiewe burgerskap 1.1 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 1.2 Die direksie moet toesien dat die maatskappy

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Dit begin alles hier. Teologie

Dit begin alles hier. Teologie Dit begin alles hier Teologie VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel met die oog

Nadere informatie

Verloop van die kerkregtelike proses. Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge

Verloop van die kerkregtelike proses. Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge Verloop van die kerkregtelike proses Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge Oorsig Inleiding Kronologiese verloop van die proses Die opskorting van die uitvoering van die besluit Proses

Nadere informatie

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG HERROEPING VAN DIE DISSIPLINÊRE REËLS INGESTEL INGEVOLGE DIE WET OP OPENBARE REKENMEESTERS EN OUDITEURS, 80 VAN 1991, EN AANVAARDING VAN NUWE DISSIPLINÊRE REËLS OP 7 JUNIE 2007 Nadat die Raad sy voorneme

Nadere informatie

Die volgende is die hoofde waarin die ooreenkoms verdeel is:

Die volgende is die hoofde waarin die ooreenkoms verdeel is: REGLEMENT (Regl 13 NGK/ 27 VGK) DIE KOMMISSIE VIR GETUIENISAKSIE IN KAAPLAND (WES- SUID EN OOS- KAAPLAND) VAN DIE VGK KAAPLAND, DIE NGKSA EN DIE RCA (KGA) 1. INLEIDING Die kommissie, bekend as die Kommissie

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE TYGERBERG STUDENTE UNIE VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH

GRONDWET VAN DIE TYGERBERG STUDENTE UNIE VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH GRONDWET VAN DIE TYGERBERG STUDENTE UNIE VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH ARTIKEL AANHEF BLADSY DEEL 1: GRONDLIGGENDE BEPALING 1 Woordomskrywing 4 2 Naam 4 3 Lidmaatskap van die Tygerberg Studente-Unie

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

GRONDWET VAN AARTAPPELS SUID-AFRIKA VRYWILLIG

GRONDWET VAN AARTAPPELS SUID-AFRIKA VRYWILLIG GRONDWET VAN AARTAPPELS SUID-AFRIKA VRYWILLIG 2015 29 OKT. 2015 FINAAL INDEKS 2 HOOFSTUK EEN: DIE DOEL VAN DIE GRONDWET... 4 HOOFSTUK TWEE: NAAM VAN DIE ORGANISASIE... 5 HOOFSTUK DRIE: REGSTATUS... 5 HOOFSTUK

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB AANHEF (2017 hersiening goedgekeur op 19 September 2017) Aangesien die Staat die deel van die Hartbeespoortdamoewer aangrensend aan Schoemansville per servituut

Nadere informatie

PROTOKOL RIGLYNE VIR AMPTELIKE GELEENTHEDE

PROTOKOL RIGLYNE VIR AMPTELIKE GELEENTHEDE PROTOKOL RIGLYNE VIR AMPTELIKE GELEENTHEDE 2 AMPTELIKE NASIONALE PROTOKOLLYS Kanselier Premiers, ministers, ministers van buitelandse regerings, regters, ens. Visekanselier en Rektor Voorsitter van die

Nadere informatie

GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996.

GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996. GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996. 3/26/2015 Paarl VALLEI EISTEDDFOD HERSIENINGSDATUM: 26 Maart 2015 (Algemene Jaarvergadering) AFDELING 1 DIE GRONDWET...-

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE SUID-AFRIKAANSE WOONWA-ASSOSIASIE

GRONDWET VAN DIE SUID-AFRIKAANSE WOONWA-ASSOSIASIE Inhoud AKTE... 1 1. NAAM... 1 2. ADRES... 1 3. AARD... 1 4. DOELSTELLINGS... 1 4.1. Algemeen... 1 4.2. In besonder om:... 1 5. DIE INKOMSTE VAN DIE ASSOSIASIE... 2 6. AANSPREEKLIKHEID... 2 7. BELANGE EN

Nadere informatie

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES (Soos ingedien by die Nasionale Vergadering (voorgestelde artikel 75); verklarende opsomming van Wetsontwerp gepubliseer in Staatskoerant

Nadere informatie

REGLEMENT INSAKE NUWE VERLOFREGULASIES VIR PERMANENTE PERSONEEL

REGLEMENT INSAKE NUWE VERLOFREGULASIES VIR PERMANENTE PERSONEEL 1 van 10 REGLEMENT INSAKE NUWE VERLOFREGULASIES VIR PERMANENTE PERSONEEL 1. ALGEMENE BEPALINGS 1.1 Die voorgeskrewe prosedures moet gevolg word vir alle aansoeke om verlof. 1.2 Personeellede word toegelaat

Nadere informatie

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012 GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012 KLOUSULE 1: NAAM Die naam van die Vereniging is die PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING / PAARL RATE PAYERS ASSOCIATION,

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

KONSTITUSIE VIR 'N BOEREVERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is die Boerevereniging.

KONSTITUSIE VIR 'N BOEREVERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is die Boerevereniging. KONSTITUSIE VIR 'N BOEREVERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is die Boerevereniging. 2. DOELSTELLINGS 2.1. Om op ge-organiseerde grondslag as mondstuk van die plaaslike boere gemeenskap op te

Nadere informatie

ALGEMENE REGULASIES EN REËLS

ALGEMENE REGULASIES EN REËLS ALGEMENE REGULASIES EN REËLS ISBN 978-1-77592-088-5 Algemene regulasies 2015 AFDELING A ALGEMENE REGULASIES Hierdie afdeling bevat die Algemene Regulasies (G-regulasies) wat op alle fakulteite van die

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

ARTIKELS KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

ARTIKELS KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE - INDEKS REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, 2008 ARTIKELS KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 Nota: Hierdie dokument is slegs vir kennisname deur lede, indien

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) (a) Omtrek: i. Meet die omtrek van die sirkel met n toutjie: _ ii. Meet die radius met n liniaal. iii. Gebruik nou die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

PROTOKOL HANTERING VAN POTENSIEEL BELEMMERDE STUDENTE: FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE, UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

PROTOKOL HANTERING VAN POTENSIEEL BELEMMERDE STUDENTE: FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE, UNIVERSITEIT STELLENBOSCH PROTOKOL HANTERING VAN POTENSIEEL BELEMMERDE STUDENTE: FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE, UNIVERSITEIT STELLENBOSCH Agtergrond: A. Personeel wat betrokke is by die mediese en sielkundige hantering van studente,

Nadere informatie

KOUGA BESIGHEIDSFORUM - GRONDWET

KOUGA BESIGHEIDSFORUM - GRONDWET KOUGA BESIGHEIDSFORUM - GRONDWET 1. Naam, Kantooradres en Bedieningsgebied 1.1 Die naam van die Forum is die Kouga Besigheidsforum 1.2 Die kantooradres van die Forum sal op Jeffreysbaai gesetel wees. 1.3

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012)

Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012) KONSTITUSIE Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012) 993-9100 www.oostvallei.com INHOUDSOPGAWE Klousule Onderwerp

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

GRONDWET Die aanvaarde embleem mag op amptelike briewe, kledingstukke, ens., soos deur bestuur besluit, gebruik word.

GRONDWET Die aanvaarde embleem mag op amptelike briewe, kledingstukke, ens., soos deur bestuur besluit, gebruik word. GRONDWET 1. NAAM 1.1. BERG-EN-DAL VOETSLAANKLUB (hierna "klub" genoem). 2. EMBLEEM 2.1. Die aanvaarde embleem mag op amptelike briewe, kledingstukke, ens., soos deur bestuur besluit, gebruik word. 3. DOELSTELLING

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D10055661-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODEL 01 PUNTE: 100 TYD: hours Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie