PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)
|
|
- Henriette Bogaert
- 5 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE Advertering Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: selfverduidelikend en duidelik wees, en moet insluit: a) die minimumvereistes; b) die aansoekprosedure wat gevolg moet word; c) name en telefoonnommers van kontakpersone; d) die verkieslike aanstellingsdatum; en e) die sluitingsdatum vir ontvangs van aansoeke; toeganklik wees vir almal wat in aanmerking kan kom of belang stel om om sodanige pos(te) aansoek te doen; nie diskrimineer nie en moet in pas wees met die bepalings van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika; en dit duidelik stel dat die Staat ʼn regstellende-aksie-werkgewer is Alle vakatures in openbare skole moet in ʼn staatskoerant, bulletin of omsendbrief geadverteer word, en die bestaan daarvan moet met behulp van ʼn advertensie in die 1 Hierdie dokument is deur FEDSAS vertaal. Die amptelike weergawe is slegs in Engels gepubliseer. 1 van 9
2 openbare media, sowel provinsiaal as nasionaal, bekend gemaak word. Die inligting wat in laasgenoemde advertensie verstrek word, sal insluit die kantore en adresse waar die staatskoerant, bulletin of omsendbrief beskikbaar is. Die staatskoerant, bulletin of omsendbrief moet ook aan alle opvoedkundige instellings in die provinsie gestuur word Opvoederposte sal in die nasionale en provinsiale media sowel as per omsendbrief aan alle skole in die betrokke provinsie geadverteer word, en daar sal boonop verseker word dat daar aan die bepalings van paragraaf hier bo voldoen word. 5.3 Sifting Die werkgewerdepartement sal van alle aansoeke ontvangs erken deur: alle aansoekers skriftelik van ontvangs in kennis te stel; duidelik aan te dui of die aansoek volledig is of nie; en aan te dui of die aansoeker aan die minimumvereistes vir die pos voldoen en of sodanige aansoek na die betrokke instelling verwys is Die werkgewerdepartement sal die aanvanklike siftingsproses hanteer om aansoeke van kandidate wat nie aan die posvereistes, soos dit in die advertensie uiteengesit is, voldoen nie uit te skakel Vakbondpartye in die raad sal by ʼn formele vergadering ʼn volledige verslag ontvang oor: 2 van 9
3 die name van opvoeders wat aan die minimumvereistes van die pos(te) ingevolge die advertensie voldoen; die name van opvoeders wat nie aan die minimumvereistes van die pos(te) ingevolge die advertensie voldoen nie; en ander tersaaklike inligting wat redelikerwys daarmee saamhang. 5.4 Kortlyssamestelling en onderhoude Onderhoudkomitees sal by alle opvoedkundige instellings met geadverteerde vakatures ingestel word Die onderhoudkomitee sal uit die volgende lede bestaan: Een departementele verteenwoordiger (wat die skoolhoof kan wees), as ʼn waarnemer en hulpbron Die hoof van die skool (indien hy/sy nie die departementele verteenwoordiger is nie), buiten ingeval hy/sy die aansoeker is Lede van die skoolbeheerliggaam, buiten opvoederlede wat om die geadverteerde pos(te) aansoek gedoen het Een vakbondverteenwoordiger per vakbond wat tot die provinsiale kamer van die Raad op Arbeidsverhoudinge in die Onderwys (RAVO) behoort. Die 3 van 9
4 vakbondverteenwoordigers sal waarnemers wees in die proses om die kortlys saam te stel, die onderhoude sowel as die samestelling van ʼn voorkeurlys Elke onderhoudkomitee sal uit eie geledere ʼn voorsitter en ʼn sekretaris kies Alle aansoeke wat aan die minimumvereistes en bepalings van die advertensie voldoen, sal aan die skoolbeheerliggaam wat vir daardie betrokke openbare skool verantwoordelik is, oorhandig word Die skoolbeheerliggaam is verantwoordelik vir die sameroeping van die onderhoudkomitee, en moet verseker dat alle tersaaklike persone/organisasies minstens vyf werksdae vooraf van die datum, tyd en plek van die samestelling van die kortlys, onderhoude en die samestelling van die voorkeurlys in kennis gestel word Waar die skoolhoof ʼn aansoeker is, kan ʼn departementele amptenaar die skoolbeheerliggaam bystaan By die oorweging van die aansoeke moet die onderhoudkomitee verseker dat die beginsels van gelykheid, regstelling en verteenwoordigheid aan voldoen word en moet verder ook voldoen aan: (Artikel 6 (b) (i - v), EEA) Die demokratiese waardes en beginsels na verwys in paragraaf Die prosedures soos uiteengesit in paragraaf B Die minimum vereistes vir aanstelling ten opsigte van opvoedkundige kwalifikasies, statutêre en ervaringsleer vereistes soos uiteengesit in paragraaf Die verwysing in die Engelse weergawe is klaarblyklik n fout en moet n verwysing wees na paragraaf van 9
5 Prosedures wat sal verseker dat die aanbeveling nie verkry word deur middel van onbehoorlike invloed op die lede van die SBL nie Die onderhoukomitee moet ook die volgende oorweeg: Die kurrikulêre vereistes van die skool Die werkgewer se verpligtinge teenoor dienende opvoeders Die kandidate op die kortlys vir onderhouddoeleindes behoort nie meer as vyf per pos te wees nie. ʼn Opvoeder wat vir ʼn tydperk van 12 of meer maande in die geadverteerde pos waargeneem het en daarvoor aansoek gedoen het, moet gekortlys word Die onderhoude sal volgens riglyne waaroor daar ooreengekom is, gevoer word. Die partye in die provinsiale kamer sal gesamentlik oor hierdie riglyne ooreenkom Alle kandidate met wie daar onderhoude gevoer word, moet gedurende die onderhoude dieselfde behandel word Ná afhandeling van die onderhoude sal die onderhoudkomitee die kandidate in voorkeurvolgorde rangskik, en sodanige lys saam met ʼn bondige motivering by die skoolbeheerliggaam indien, vir die beheerliggaam se aanbeveling by die tersaaklike werkgewerdepartement. 5 van 9
6 Die beheerliggaam moet, nadat verseker is dat daar aan al die beginsels en prosesse in paragraaf 5.4 voldoen is, hulle aanbeveling, in hulle voorkeurvolgorde, by die HOD indien wat Ten minste drie name van die aanbevole kandidate; of Minder as drie kandidate in overleg met die departementshoof. (Artikel 6 (c), EEA, 1998) 5.5 Aanstelling Wanneer die departementshoof die aanbevelings na verwys in paragraaf oorweeg, moet hy / sy, alvorens die aanstelling gemaak word, verseker dat die SBL aan die vereistes vervat in paragraaf voldoen Indien die SBL nie aan die vereistes vervat in par voldoen het nie moet die departementshoof die aanbevelings verwerp Ten spyte van die voorkeur volgorde (paragraaf ) kan die departementshoof, onderhewig aan par 5.5.1, enige geskikte kandidaat op die lys aanstel. Indien die departementshoof n aanbeveling verwerp, moet hy / sy Al die aansoeke vir die pos oorweeg; Voldoen aan die vereistes in paragraaf 5.4.7, en ʼn geskikte tydelike kandidaat aanstel of die pos her-adverteer. 6 van 9
7 5.5.4 Die SBL mag teen die departementshoof se besluit om ʼn tydelik aanstelling te maak na die LUR appelleer Die appèl moet binne 14 dae na ontvangs van die kennisgewing van aanstelling ingedien word Die LUR moet die appèl binne 30 dae finaliseer Indien geen appèl binne 14 dae ingedien word nie, kan die departementshoof die tydelike aanstelling omskep in 'n permanente aanstelling soos beoog in paragraaf (Artikel 6 (d - k), EEA) Die werkgewer sal alle onsuksesvolle kandidate skriftelik in kennis stel binne agt weke na die aanstelling gemaak is. 5.6 Kortlyssamestelling en onderhoude (kantoorgebaseerde opvoederposte) Die DG/HOD sal onderhoudkomitees saamstel vir die kortlysting en onderhoude van opvoederposte Die Voorsitter moet ten minste een posvlak hoër wees en lede van die komitee moet die ekwivalente wees van 'n hoër posvlak / posisie as die pos waarvoor die kortlysting gedoen word en die onderhoude gevoer word Een unie verteenwoordiger per vakbond wat ook 'n lid van die RAVO is moet genooi word om as waarnemer op te tree. Die vakbondverteenwoordigers sal as waarnemers optree by die kortlysting, onderhoude en die opstel van 'n voorkeurlys. 7 van 9
8 5.6.4 Alle aansoeke wat aan die minimum vereistes en bepalings van die advertensie voldoen moet aan die verantwoordbare onderhoudkomitee oorhandig word Die werkgewerdepartement is verantwoordelik vir die sameroeping van die onderhoudkomitee en moet verseker dat alle betrokke persone / vakbonde ten minste 5 werksdae voor die datum, tyd en plek vir die kortlysting, onderhoude en die opstel van die voorkeurlys daarvan in kennis gestel word By die oorweging van die aansoeke moet die onderhoudkomitee verseker dat die beginsels van gelykheid, regstelling en verteenwoordigheid aan voldoen word en moet verder ook voldoen word aan: Die demokratiese waardes en beginsels na verwys in paragraaf Die prosedures soos uiteengesit in paragraaf B Die minimum vereistes vir aanstelling ten opsigte van opvoedkundige kwalifikasies, statutêre en ervaringsleer vereistes soos uiteengesit in paragraaf Prosedures wat sal verseker dat die aanbeveling nie verkry word deur middel van onbehoorlike invloed op die lede van die SBL nie Die kandidate op die kortlys vir onderhouddoeleindes behoort nie meer as vyf per pos te wees nie. ʼn Opvoeder wat vir ʼn tydperk van 12 of meer maande in die geadverteerde pos waargeneem het en daarvoor aansoek gedoen het, moet gekortlys word Die onderhoude sal in ooreenstemming met die ooreengekome riglyne gevoer word. 8 van 9
9 5.6.9 Alle kandidate met wie daar onderhoude gevoer word, moet gedurende die onderhoude dieselfde behandel word Ná afhandeling van die onderhoude sal die onderhoudkomitee die kandidate in voorkeurvolgorde rangskik, en sodanige lys saam met ʼn bondige motivering by die relevant lyn funksionaris (skoolbeheerliggaam) indien. Laasgenoemde moet verseker dat die onderhoudkomitee aan die vereistes soos uiteengesit in par B.5 voldoen het Indien die voorgeskrewe bepalings en prosedures nie aan voldoen is nie, moet die aanbeveling terugverwys word na die onderhoudkomitee om reggestel te word alvorens die aanbevelings aan die DG/HOD gestuur word. 5.7 Aanstellings (kantoorgebaseerde opvoederposte) Die DG / HOD moet die aanbeveling vir goedkeuring oorweeg Die werkgewer sal alle onsuksesvolle kandidate skriftelik in kennis stel binne agt weke na die aanstelling gemaak is. 5.8 Rekords Die werkgewer moet toesien dat akkurate rekords gehou word van verrigtinge wat te doen het met onderhoude, besluite en motiverings met betrekking tot die voorkeurlys wat deur skoolbeheerliggame en ander sodanige strukture ingedien word. 9 van 9
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria
Nadere informatieREËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS
REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en
Nadere informatieRiglyne vir Steundiensaanstellings
Riglyne vir Steundiensaanstellings Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Doel Om riglyne vir steundiensaanstellings neer te lê, onder meer wat betref dokumentasie wat aan die betrokke
Nadere informatieARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
Nadere informatieDEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006
DEPARTEMENT VAN ONDERWYS Goewermentskennisgewing R1052 18 Oktober 2006 SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD IN OPENBARE SKOLE
Nadere informatieIngevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
Nadere informatieGRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem
Nadere informatieDIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
Nadere informatieKONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )
KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike
Nadere informatieGOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:
GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE
Nadere informatieREGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch
Nadere informatieGRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die
Nadere informatieGEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor
Nadere informatieBELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding
BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE 1. Inleiding Hierdie dokument is die Beleid oor Geslotekringtelevisie van (voeg naam van skool in), soos die beheerliggaam dit op (voeg datum in) goedgekeur het. Die beleid
Nadere informatieGRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING
GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip
Nadere informatieLAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid
LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die
Nadere informatieHOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee
Nadere informatieKONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae
Nadere informatieHOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad
40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die
Nadere informatieSWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en
SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna
Nadere informatieHierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.
Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike
Nadere informatieKodes vir Afkeurredes
KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861
Nadere informatieTensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.
B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad
Nadere informatieLAERSKOOL ROBERTSON. 1. Wat word bedoel met Taalbeleid? 2. Die Grondwet, 108 van Die Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996 TAALBELEID
Tel.: 023-626 3060 Faks: 023-626 4566 Epos: head@lsrobertson.wcape.school.za Die toelatingsbeleid van Laerskool Robertson fungeer binne die raamwerk van bestaande Nasionale en departementele wette en regulasies.
Nadere informatieReglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse
Universiteit van Stellenbosch Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Desember 2004 A Akademiese aanbiedings 1. Alle leer en onderrig-geleenthede wat in die naam van die Universiteit
Nadere informatieAANSTELLING, PLIGTE EN BEVOEGDHEDE VAN DEKANE EN WYSE VAN VERKIESING
REGLEMENT VIR DEKANE AANSTELLING, PLIGTE EN BEVOEGDHEDE VAN DEKANE EN WYSE VAN VERKIESING Benewens die bevoegdhede en pligte van dekane kragtens die algemene en beplaalde fakulteitsregulasies of wat kragtens
Nadere informatieHOOFSTUK 9 Regspleging
HOOFSTUK 9 Regspleging Artikel 78 - Die Regbank (1) Die regterlike gesag berus by die howe van Namibië wat bestaan uit: (a) n Hoogste Hof van Namibië (b) n Hoërhof van Namibië (c) Laerhowe van Namibië
Nadere informatieDIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch
1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer
Nadere informatieVOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid
Nadere informatieAANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG
HERROEPING VAN DIE DISSIPLINÊRE REËLS INGESTEL INGEVOLGE DIE WET OP OPENBARE REKENMEESTERS EN OUDITEURS, 80 VAN 1991, EN AANVAARDING VAN NUWE DISSIPLINÊRE REËLS OP 7 JUNIE 2007 Nadat die Raad sy voorneme
Nadere informatieGRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 1. AGTERGROND: Die ordelike funksionering van Hoërskool Outeniqua hang baie af van die goeie funksionering van die beheerliggaam
Nadere informatieKaroo Meat of Origin Sertifiseringskema
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die
Nadere informatieGRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
Nadere informatie5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A
2 5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER 2017 Bylae A PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU OM 13:00 OP 7 NOVEMBER 2017 PNS-KANTOORGEBOU, WOODMEAD 1. OPENING
Nadere informatieVEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,
1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater
Nadere informatieHoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof
Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof 1 Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID Hoërskool Swartland (hierna die skool ) en sy beheerliggaam
Nadere informatievonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:
-445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in
Nadere informatieWYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES (Soos ingedien by die Nasionale Vergadering (voorgestelde artikel 75); verklarende opsomming van Wetsontwerp gepubliseer in Staatskoerant
Nadere informatieAANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS
AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per
Nadere informatieARBEIDSREG ARR214. Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging
ARBEIDSREG ARR214 Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging PGL (2006: 213-220, 227-245) ;WL (2009: 307-363) PLL (2005: 210-256) TEMA 5 (LEERUITKOMSTE) Bespreek die erkenning
Nadere informatieAansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015
Departement Fakulteit Geesteswetenskappe Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste 2015 Die BA Honneursgraadprogram in Toegepaste bestaan uit vyf modules. Studente kies vier modules uit onderstaande lys;
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
Nadere informatieBELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART
1 BELEID TEN OPSIGTE DIE GEBRUIK VAN TABLETTE DEUR LEERDERS BY LAERSKOOL RANDHART Hierdie dokument is die beleid ten opsigte van die gebruik van tablette deur leerders, van Laerskool Randhart, soos deur
Nadere informatieHandleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Nadere informatieTYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Nadere informatieRiglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1
Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande
Nadere informatieLAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam
Nadere informatieEIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n
Nadere informatieRIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS)
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT OPVOEDKUNDE RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS) 1. DOEL EN RASIONAAL 1.1 DOEL VAN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE SE INSKRYWINGSBESTUUR- EN KEURINGSTELSEL
Nadere informatieREGLEMENT INSAKE DIE AANSTELLING VAN VOLTYDSE DEKANE
1 van 7 REGLEMENT INSAKE DIE AANSTELLING VAN VOLTYDSE DEKANE A. KONTEKS Die onderstaande reglement en prosedures daarin uiteengesit moet binne die konteks van die Universiteit se Institusionele Voorneme
Nadere informatieINVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels
Nadere informatieDAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )
Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee
Nadere informatieBERGRIVIER MUNISIPALITEIT
BERGRIVIER MUNISIPALITEIT KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60 PIKETBERG 7320 15 JULIE 2016 AAN: ALLE LEDE VAN DIE BURGEMEESTERSKOMITEE RAADSLEDE Uitvoerende Burgemeester Uitvoerende Onderburgemeester
Nadere informatieAANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID
SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan
Nadere informatieRIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS)
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT OPVOEDKUNDE RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS) 1. DOEL EN RASIONAAL 1.1 DOEL VAN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE SE INSKRYWINGSBESTUUR- EN
Nadere informatieOntleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag
soos aanbeveel in die King III-verslag 1. Etiese leierskap en korporatiewe burgerskap 1.1 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 1.2 Die direksie moet toesien dat die maatskappy
Nadere informatieVereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word
Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.
Nadere informatieFAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van
Nadere informatieGOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie
Nadere informatieKONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010
KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities
Nadere informatieUNIVERSITEIT STELLENBOSCH
UNIVESITEIT STELLENBOSCH Aansoek om akademiese betrekking Vertroulik Pos ook asseblief u volledige CV aan: Die Bestuurder: Personeelvoorsiening en Beplanning Universiteit Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland
Nadere informatie1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)
BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk
Nadere informatieʼn Kort opsomming van die voorgestelde wysigings aan onderwyswette en die praktiese implikasies vir beheerliggame
ʼn Kort opsomming van die voorgestelde wysigings aan onderwyswette en die praktiese implikasies vir beheerliggame 1. Inleiding Hierdie dokument is 'n kort opsomming van sekere van die voorgestelde wysigings
Nadere informatieStuur die aansoekvorm aan:
AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke
Nadere informatieDIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL
1 van 6 DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL Werwingsadvertensies GROOTTE VAN ADVERTENSIE Plasing
Nadere informatieBELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES
LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.
Nadere informatieVOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE
D I E S U I D A F R I K A A N S E A K A D E M I E V I R W E T E N S K A P E N K U N S Privaat sak X11, Arcadia 0007 Tel. (012) 328-5082 Faks (012) 328-5091 E-pos: akademie@akademie.co.za Webwerf: www.akademie.co.za
Nadere informatieBYLAE. Departementshoof beteken die hoof van die onderwysdepartement in ʼn provinsie.
SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, WET 84 VAN 1996 REGULASIES VIR VEILIGHEIDSMAATREËLS BY OPENBARE SKOLE soos uitgevaardig deur Goewermentskennisgewing 1040 (Staatskoerant 22754) van 12 Oktober 2001 soos gewysig
Nadere informatieLaerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)
Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1
Nadere informatieKLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.
KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse
Nadere informatiePROSEDURE: VERKIESING VAN N VISEREKTOR
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT UNIVERSITY OF THE FREE STATEYUNEVESITHI YA FREISTATA 1. AGTERGROND PROSEDURE: VERKIESING VAN N VISEREKTOR (Goedgekeur deur die Raad op 29 November 2002) Die afgelope drie
Nadere informatie2015 AKADEMIESE JAAR
Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan
Nadere informatieKENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS
BKB BEPERK (Geïnkorporeer in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienr: 1998/012435/06) ( BKB ) of ( die Maatskappy ) DIREKSIE D C Louw (Voorsitter) # W Edmayr (Besturende Direkteur) G E J Kingwill
Nadere informatieUNIVERSITEIT STELLENBOSCH
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE REËLS EN REGULASIES VIR DIE FONDS VIR VOORGRAADSE KONFERENSIEAANBIEDINGS EN VOORGRAADSE PUBLIKASIE AANSPORINGS 1. DOELSTELLING
Nadere informatieDIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )
DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..
Nadere informatieGEDRAGSOWERHEID VAN DIE FINANSIËLE SEKTOR TAALBELEID
GEDRAGSOWERHEID VAN DIE FINANSIËLE SEKTOR TAALBELEID GOEDKEURINGSLIGGAAM DATUM Uitvoerende Komitee 9 FEBRUARIE 2017 Risikokomitee 30 AUGUSTUS 2017 FSCA- Uitvoerende Komitee 18 OKTOBER 2017 INHOUD 1. DEFINISIES...
Nadere informatieWET OP BEVORDERING VAN
WET OP BEVORDERING VAN ADMINISTRATIEWE GEREGTIGHEID, 2000 [GOEDGEKEUR OP 3 FEBRUARIE 2000] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 30 NOVEMBER 2000] (Tensy anders aangedui) (Engelse teks deur die President geteken)
Nadere informatieBYLAE TOELATINGSBELEID VIR GEWONE OPENBARE SKOLE
KENNISGEWING NR 2432 VAN 1998 STAATSKOERANT 19377 (19 OKTOBER 1998) DEPARTEMENT VAN ONDERWYS WET OP NASIONALE ONDERWYSBELEID (WET 27 VAN 1996) TOELATINGSBELEID VIR GEWONE OPENBARE SKOLE Ná oorlegpleging
Nadere informatieTOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING
Privaat sak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika 2520 Tel: +2718 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Studentevoorligting en -ontwikkeling (SVO) Tel: +2718 299-1777 E-pos: Corrie.Rheeder@nwu.ac.za TOEGEWINGSPROTOKOL
Nadere informatieNASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:
Nadere informatieStuur die aansoekvorm aan:
AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2016 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Net
Nadere informatieDISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:
JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte
Nadere informatieUNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid
Nadere informatieWET OP DIE SUID-AFRIKAANSE RAAD VIR OPVOEDERS 31 VAN 2000 [GOEDGEKEUR OP 26 JULIE 2000] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 2 AUGUSTUS 2000]
WET OP DIE SUID-AFRIKAANSE RAAD VIR OPVOEDERS 31 VAN 2000 [GOEDGEKEUR OP 26 JULIE 2000] [DATUM VAN INWERKINGTREDING: 2 AUGUSTUS 2000] (Engelse teks deur die President geteken) WET Om voorsiening te maak
Nadere informatieDNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:
Nadere informatieVEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :
VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks
Nadere informatieAANSOEK OM STUDIELENING
AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:
Nadere informatie1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar
Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is
Nadere informatieBEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING
BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING Inhoudsopgawe 1 AGTERGROND EN DOEL... 3 2 PAIA-HANDLEIDING... 3 3 HANDLEIDING VAN DIE MENSEREGTEKOMMISSIE... 3 4 FUNKSIES VAN DIE MEDEDINGINGSTRIBUNAAL...
Nadere informatieJohannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3
Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
Nadere informatie3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE
i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2015
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES
Nadere informatieGOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL
Nadere informatieKONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe
Nadere informatieKennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers
Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers DIREKSIE BKB Beperk Registrasienr.: 1998/012435/06 D C Louw (Voorsitter) W Edmayr (Besturend) G E J Kingwill (Onder-Voorsitter) A
Nadere informatieGOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG
Nadere informatie