Kodes vir Afkeurredes
|
|
|
- Joke de Jong
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS BRANDHOF 9324 TEL Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS BONSMARA
2 BONSMARA BEESTELERSGENOOTSKAP MINIMUM RASSTANDAARDE SKEDULE B Hierdie standaarde vervang alle vorige minimum rasstandaarde wat versprei is en tree onmiddellik in werking. BONSMARA MINIMUM RASSTANDAARDE VIR KEURING SKEDULE B 1. REPRODUKSIE 1.1 n Vers moet vir die eerste maal kalf voor of op 39 maande ouderdom; 1.2 Geen tussen-kalfperiode mag 26 maande (790 dae) oorskry nie; 1.3 Die minimum aantal kere wat n koei op vasgestelde ouderdomme moet kalf, word in onderstaande tabel aangegee: Die Raad sal minimum rasstandaarde opstel vir inspeksie-doeleindes (Klousule 9.29 van die Grondwet). Die Raad mag die Bestuurder versoek om die aantekening of registrasie van enige dier weg te wys of te kanselleer indien die dier nie aan die volgende vasgestelde Minimum Standaarde voldoen nie: Ouderdom Minimum aantal kalwers Maksimum TKP (dae) 3 jaar 3 maande 1-5 jaar 3 maande jaar 3 maande jaar 3 maande 4 628
3 Ouderdom Minimum aantal kalwers Maksimum TKP (dae) 9 jaar 3 maande jaar 3 maande jaar 3 maande jaar 3 maande jaar 3 maande jaar 3 maande n Koei moet minstens twee uit enige drie agtereenvolgende kalwers grootmaak (tot speen ouderdom). 2. MELK PRODUKSIE 2.1 n Koei mag hoogstens twee kalwers speen met n indeks onder 90. Sodra drie kalwers van n koei onder 90 indeks, sal sy gekanselleer word. 3. GROEIVERMOË 3.1 ALGEMEEN DIE HELE GROEP of OORBLYWENDE GROEP MOET SAAM GEKEUR WORD. Indekse sal vir die inspeksie benodig word. LET WEL: Die speenindeks is verpligtend vir alle groepe en ook vir afsonderlike diere tensy n geldige rede verskaf kan word. In sulke gevalle moet die 12-maande- en 18-maande-indekse verskaf word. 3.2 VERSE a. Speenindeks van minstens 90 b. Jaaroud indeks van minstens 90 c. 18 Maande indeks van minstens 90 Indien verse voor die ouderdom van 18 maande gekeur word, sal die speen- en 12 maande indekse voldoende wees.
4 In gevalle waar die dier nie op die ouderdom van 12 maande geweeg kon word nie, sal die speen- en 18 maande indekse aanvaarbaar wees. 3.3 BULLE NASPEEN GROEITOETS (Fase B) a. n Gewig van minstens 375 kg by keuring. b. n Speenindeks van minstens 90 c. n Jaaroud indeks van minstens 90 d. n 18 Maande indeks van minstens 90 NOTA: Die skrotum omvang van Fase B-bulle word nie amptelik gemeet nie. Die inspekteur mag die omvang meet en ondergenoemde standaarde as riglyne gebruik. (Die teler mag skrotummetings doen op 18 maande ouderdom en die mates tesame met die 18 maande gewigte aan STAMBOEK stuur.) n Minimum skrotum omvang volgens gewig soos volg: Gewig 375 tot 399 kg - 30 cm 400 tot 449 kg - 31 cm 450 tot 499 kg - 32 cm 500 tot 549 kg - 33 cm 550 kg en hoër - 35 cm SENTRALE EN PLAASGROEITOETSE (C & D) a. n Speenindeks van minstens 90 b. n GDT indeks van minstens 90 c. n Voeromsetindeks van minstens 90 (Net Fase C) d. Skrotumomvang Gewig 425 kg Minimum skrotum 305 mm (gekorrigeerde meting) Alle afgekeurde bulle uit groeitoetse sowel as bulle wat nie vir keuring aangebied word nie, moet onmiddellik gekastreer of geslag word.
5 4. VISUELE EVALUASIE 4.1 Die klem val op die funksionele voorkoms van die dier. Die inspekteur sal vasstel of die afwyking uitskot van die dier regverdig. Diere met erflike gebreke sal uitgeskot word. Verwys na die aangehegte Afkeurredes. 4.2 TIPE EN KLEUR BASIS-DIERE n Verskeidenheid van kruisings wat fenotipies die Bonsmaratipe verteenwoordig sal aanvaarbaar wees. Verskillende skakerings van rooi, verkieslik met minimum wit, is aanvaarbaar AANHANGSEL EN VOLGEREGISTREERDE DIERE Diere moet rooi en netjies onthoring wees. Wit sal slegs op die onderlyn aanvaar word. 5. BULLE VIR KUNSMATIGE INSEMINASIE Die Genootskap sal die gebruik van K I in Bonsmarakuddes beheer in ooreenstemming met die Veeverbeteringswet van 1998 soos gewysig. 5.1 AANSOEKPROSEDURE BULLE GELISENSIEER VIR KUNSMATIGE INSEMINASIE Genomineerde bulle met aanvaarbare genetiese potensiaal sal deur n komitee aangestel deur die Raad, nagevors word met betrekking tot: Eie prestasie Prestasie van voorgeslagte Algemene voorkoms Prestasie van nageslag waar beskikbaar
6 5.1.2 Evalueringsprosedure vir KI-bulle: Stap 1 : Stap 2 : Stap 3 : Stap 4 : Teler :Identifisering van potensiële KI bul - Aansoek vir registrasie aan kantoor Kantoor : Versamel nodige inligting - Inligting aan Tegniese Komitee Voorsitter Kantoor : Aanstelling van keurder - Voorsien keurder van nodige prestasie en teelwaardes en prosedure van keuring. Keurder : Visuele inspeksie van bul op plaas - Bespreek afwykings/ aanbevelings met teler. Stap 5 : Kantoor: Laat weet teler of prosedure kan voortgaan. Stap 6 : Teler: KI-Sentrum/Veearts/ Tegnikus stel reproduksieverslag op. Stap 7 : Sentrum : Reproduksieverslag word voorsien aan kantoor. Stap 8 : Kantoor : Tegniese komitee evalueer uitslae van verslae. Stap 9 : Kantoor : Goedkeuring van KI-bul deur komitee. Stap 10 : Kantoor : Goedkeuring word bevestig met sentrum. Stap 11 : Sentrum : Tap semen
7 5.2 NAGESLAG Die Rasgenootskap mag die registrasie van n K I bul kanselleer indien die prestasie van die nageslag nie bevredigend is nie. 6. EMBRIO-OORPLASINGS (E O) Die Rasgenootskap sal embrio-oorplasings beheer in ooreenstemming met die Veeverbeteringswet van 1998 soos gewysig. Kontak die Bonsmara Kantoor vir aansoek prosedures, reëls en skriftelike toestemming. 7. UITSONDERINGS 7.1 Diere wat nie aan die vereistes van Minimum Rasstandaarde voldoen nie mag in uitsonderlike gevalle deur die inspekteur goedgekeur word met skriftelike motivering op die inspeksievorm. 7.2 Skriftelike aansoek (appél) aan die Raad moet binne 7 dae na keuring geskied. 7.3 Ten spyte van indeks n Besonderse dier met n visuele punt van 8 en n indeks (speen of GDT) nie minder as 88 mag T.S.V indeks goedgekeur word.
BORAN GENOOTSKAP WAT TELERS MOET WEET
1 BORAN GENOOTSKAP WAT TELERS MOET WEET 2 BORAN GENOOTSKAP WAT TELERS MOET WEET INHOUDSOPGAWE Bladsy nommer 1. DOEL VAN N GENOOTSKAP 3 2. DOEL VAN SA STAMBOEK 3 3. BESKRYWING VAN KUDDEBOEK 3 3.1 Hulpstamboek
DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS
B l a d s y 1 DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS Inleiding 1. Dormer stoetveilings kan onder die volgende kategorieë geklassifiseer word: a. Produksie-, Promosie-,
SA STAMBOEK PRODUKSIE-AANTEKENINGE BY SA STAMBOEK LOGIX VLEIS
SA STAMBOEK PRODUKSIE-AANTEKENINGE BY SA STAMBOEK LOGIX VLEIS Tel: 051-4100900 E-pos [email protected] Februarie 2015 PRODUKSIE-AANTEKENINGE BY SA STAMBOEK LOGIX VLEIS WAT IS PRODUKSIE-AANTEKENINGE
SATERDAG 10 SEPTEMBER 2016
B l a d s y 1 DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA NASIONALE VEILINGSREëLS SATERDAG 10 SEPTEMBER 2016 Kennis geskied hiermee dat die jaarlikse Nasionale Veiling van Dormerskape aangebied word: OP Saterdag
PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)
PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,
VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,
1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater
AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum
AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum AANGEGAAN EN GESLUIT DEUR EN TUSSEN: SERNICK [PTY] LTD Reg no: 78/02199/07 Adres: Posbus 130 EDENVILLE 9535 (Hierinlater verwys na Sernick
Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.
B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem
vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:
-445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS)
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT OPVOEDKUNDE RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS) 1. DOEL EN RASIONAAL 1.1 DOEL VAN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE SE INSKRYWINGSBESTUUR- EN KEURINGSTELSEL
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS)
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT OPVOEDKUNDE RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS) 1. DOEL EN RASIONAAL 1.1 DOEL VAN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE SE INSKRYWINGSBESTUUR- EN
AANSOEK OM LIDMAATSKAP
Braford Beestelersgenootskap van Suid-Afrika AANSOEK OM LIDMAATSKAP Also available in English Vorms 1, 3, 4 en 5 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. Pos asb per gesertifiseerde
groot spronge koeie, of NIE dit tog korrek en betyds en die geslagsiekte Sou BULLE bespaar koste vir u, DIE September op dae
LENTE NUUSBRIEF 2012 Dit is die begin van n nuwe teelseisoen met die moontlikheid om HIERDIEE JAAR groot spronge vorentoe te gee met die beeskudde. Die kombinasie van bul en koei lewer tog die kalf, wat
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die
HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad
40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die
GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE
DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING TEGNIESE REëLS VIR ATLETE Uittreksel van Tegniese Reëls (April 2012) van Die Suid Afrikaanse Tweekamp Vereniging 1. Inleiding. Tweekamp is n unieke en onafhanklike
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria
KALF GROOTMAAK. A18044 RCL FOODS Calf Brochure A5 AFR DPS.indd 1
KALF GROOTMAAK A18044 RCL FOODS Calf Brochure A5 AFR DPS.indd 1 N GOEIE BEGIN MAAK SAAK Die toekoms van jou suiwelkudde word bepaal deur die prestasie van jou kalwers. Met Epol se kalfreeks is jy van goeie
INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016
INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 Voorsitter: Elet Diedericks 072 910 9494 [email protected] Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word LET WEL: Vir die klassieke
KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010
KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels
KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016
KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig
Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse
Universiteit van Stellenbosch Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Desember 2004 A Akademiese aanbiedings 1. Alle leer en onderrig-geleenthede wat in die naam van die Universiteit
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae
Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK
Installasie van LPF AgriBusiness/Express LPF AgriBusiness en LPF Express Gebruikers handleiding deur LPF Systems BK Index 3 Index Foreword Part I Installasie 0 4 1 Inleiding... 4 Hardew are Vereistes...
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:
BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES
LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.
Gids vir Byvoordele eise
Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE
1 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE NAAM VAN MAATSKAPPY : PRO LIBERIS REGISTRASIENOMMER :
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee
AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID
SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan [email protected] Of Faks aan
VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :
VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks
DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch
1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die
GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:
GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE
REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS
REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en
Thabazimbi. Skou. Limpopo Kampioenskappe. Nasionale Kampioenskappe
Thabazimbi Skou Limpopo Kampioenskappe Nasionale Kampioenskappe 26-28 J ULIE 18 OUDERDOMME SOOS OP 26 JULIE 2018 8-10 Maande 27/09/17-26/11/17 10-12 Maande 27/07/17-26/09/17 12-15 Maande 27/04/17-26/07/17
KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM
KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
Thabazimbi Skou JULIE 17
Thabazimbi Skou 27-29 J ULIE 17 OUDERDOMME SOOS OP 27 JULIE 2017 8-10 Maande 27/09/16-28/11/16 10-12 Maande 27/07/16-28/09/16 12-15 Maande 27/04/16-28/07/16 15-18 Maande 27/01/16-28/04/16 18-21 Maande
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 1. AGTERGROND: Die ordelike funksionering van Hoërskool Outeniqua hang baie af van die goeie funksionering van die beheerliggaam
AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)
AANBOD OM TE KOOP AAN F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) en Hierin verteenwoordig deur (hierna genoem die Koper) NADEMAAL die Ontwikkelaar
HVD LOT 6 Daar is n klomp vleis aan die bul
HVD 140007 LOT 6 Die bul moet een van jou gunstellinge wees. Sy moeder is uitstekend met besonderse syfers. Die bul het uitgestaan in die fase D. Hy is geteel uit genetika van Syferfontein SYF 080182 wat
KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )
KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike
BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK
Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 [email protected] Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla
Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1
Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande
BELANGRIKE PUNTE OM KALFSEISOENE TE BEPAAL:
BELANGRIKE PUNTE OM KALFSEISOENE TE BEPAAL: Voor u enige besluite neem wanneer en hoe u u diere wil paar, moet u verstaan dat die diere onder bepaalde omstandighede bepaalde behoeftes het. Koeie met kalwers
GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING
GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip
KONSTITUSIE VAN ARSO
KONSTITUSIE VAN ARSO Handeldrywend as ICO ARTIKEL 1: NAAM 1.1 Aksie Reformatoriese (Gereformeerde) Skoolonderwys handeldrywend as Instituut vir Christelike Onderwys, afgekort ICO. 1.2 ICO is ʼn regspersoon
Thabazimbi Skou JULIE 17
Thabazimbi Skou 27-29 J ULIE 17 OUDERDOMME SOOS OP 27 JULIE 2017 8-10 Maande 27/09/16-28/11/16 10-12 Maande 27/07/16-28/09/16 12-15 Maande 27/04/16-28/07/16 15-18 Maande 27/01/16-28/04/16 18-21 Maande
PRYSLYS R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag
Henjo Beleggings (Pty) Ltd Posbus 1781 Silverton 0127 Sel: 082 558 5376 Faks: 012 8030424 E-pos: [email protected] www.rotsinbos.co.za PRYSLYS 2018 Selfsorg verblyf Safari Tent Jagters Kamers Nie Jagters
KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:
KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: www.lapinta.co.za 1 INHOUDSOPGAWE ITEM: BLADSY: Koopkontrak 3 Bylae A (Terreinplan) 11 Bylae B (Huistipe) 12 Bylae C (Spesifikasieskedule) 13 Bylae D (Keuselys) 14 Bylae
AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1
WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: [email protected] HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid
BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING
BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING Inhoudsopgawe 1 AGTERGROND EN DOEL... 3 2 PAIA-HANDLEIDING... 3 3 HANDLEIDING VAN DIE MENSEREGTEKOMMISSIE... 3 4 FUNKSIES VAN DIE MEDEDINGINGSTRIBUNAAL...
BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege
BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel
INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE JAAR KOMPETISIE. Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer.
INSKRYWINGSVORM 2010 NASIONALE SKAAPBOER VAN DIE AR KOMPETISIE Vereistes en Prosedure Die kompetisie is oop vir deelname deur enige boer wat met skape boer. Die kandidaat moet die inskrywingsvorm self
SERNICK VEILING 3 JUNIE 2016 BULBESKRYWINGS
SERNICK VEILING 3 JUNIE 2016 BULBESKRYWINGS Lot 1. NFS13 085: Hierdie 8 punt potensiële stoetbul is uit n uitstekende moederlyn waar beide sy moer en ouma aan moederskant Elite Brons toekennings het! Hy
1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar
Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is
Gids vir Lewende-voordeel eise
Gids vir Lewende-voordeel eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige
1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.
HUISHOUDELIKE REëLS : CENTURION KUNSVERENIGING 1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. 2. Die huishoudelike reels kan onder
DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS
DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor
DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL
1 van 6 DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1. RAAMWERK WAARBINNE DIÉ DOKUMENT INPAS 1.1 Die Raad van Universiteit Stellenbosch het op 13 Desember 2000 n Diensbillikheidsplan aanvaar
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie
Russell en Ed Clark met klein Mike op sy pa se skoot.
Deur Izak Hofmeyr Russell Clark en sy seun, Ed, is geen onbekendes as dit by toekennings kom nie. Hulle het pas weer vanjaar die Vleissentraal SA Stamboek Elite vleisbeeskudde van die jaar-toekenning ontvang.
Emok Bonsmaras Edward Hansen
Emok Bonsmaras Edward Hansen PO Box 50127 Bachbrecht, Windhoek 061-238 131 / 062-518 030 / 081 124 1657 Lot 3 ERH 10 95 Almal probeer bulle teel wat in alle produksiestelsels uitstekend sal presteer. Dit
VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.
VEILINGVOORWAARDES Waarop LOUW EN MULLER AFSLAERS TRUST IT3131/1996 in opdrag van die Eksekuteur in die boedel van WAJ PRETORIUS, NO. 1038/2015 voorneme is om PER PUBLIEKE VEILING aan te bied en aan die
MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED
MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED 2015/2016 Inhoudsopgawe 1. Die beleid is van toepassing op die verhuring van die volgende fasiliteite
HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK
HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK AANGEGAAN TUSSEN HUGO LAMBRECHTS MUSIEKSENTRUM POSBUS 68 PAROW 7499 Tel: 021 939 9105 Faks: 021 939 9123 / 086 751 0778 E-pos: [email protected] EN HIERIN
