5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A"

Transcriptie

1 2 5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER 2017 Bylae A

2 PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU OM 13:00 OP 7 NOVEMBER 2017 PNS-KANTOORGEBOU, WOODMEAD 1. OPENING Dr Jos de Kock open die vergadering met gebed. 2. KONSTITUERING Die Trustees is almal tydig in kennis gestel dat die Algemene Jaarvergadering (AJV) op 7 November 2017 sal plaasvind. Al die Trustees is teenwoordig, en die vergadering word as behoorlik gekonstitueerd verklaar. 3. VERWELKOMING Die Voorsitter, Mnr GJH Scholtemeijer, heet die teenwoordiges welkom by die vergadering. 4. VASSTELLING VAN DIE SAKELYS Die sakelys word aanvaar, sonder enige wysigings of toevoegings. 5. NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU OP 2 NOVEMBER 2016 Die notule van die Algemene Jaarvergadering gehou op 2 November 2016 word as korrek aanvaar. 6. SAKE VOORTSPRUITEND 6.1. Voorsittersverslag 2016 Kennis word geneem van die Voorsittersverslag ten opsigte van 2016, wat as Bylae B by die sakelys aangeheg is. Die Voorsitter bevestig dat die 2016-Voorsittersverslag, ingevolge die tersaaklike sbesluit, as n staande instelling na die Dagbestuur verwys is, wat al die sake wat ter tafel gelê is hanteer het. Hy reël dat die saak as afgehandel beskou word. 1

3 7. VOORSITTERSVERSLAG 2017 Mnr Theron neem die voorsitterstoel in, en nooi Mnr Scholtemeijer om sy Voorsittersverslag te lewer. Die vergadering neem met dank kennis van die Voorsittersverslag. Mnr Theron gee die voorsitterstoel oor aan Mnr Scholtemeijer. Kennis word geneem dat die Voorsittersverslag by die sakelys van die volgende Algemene Jaarvergadering aangeheg sal word en ook na die Dagbestuursvergadering verwys word. 7.1 Dat kennis geneem word dat die Voorsittersverslag ten opsigte van 2017 by die sakelys van die eersvolgende Algemene Jaarvergadering aangeheg sal word en ook na die Dagbestuursvergadering verwys word. Dagbestuur 8. KONSEPNAVORSINGSVERSLAG Kennis word geneem van die konsepnavorsingsverslag ten opsigte van Die Voorsitter noem dat Prof Meyer sy bydrae tot die verslag daardie oggend ingedien het. Hy sê dié bydrae sal ingewerk word by die tersaaklike gedeeltes van die verslag. Die verslag word sistematies deurgewerk, en enkele foute word uitgewys. Die Voorsitter bevestig dat die nodige regstellings gemaak sal word, waarna die verslag vertaal sal word. Hy sê die finale Engelse en Afrikaanse weergawes van die verslag sal voorgelê word aan die Maartraadsvergadering, waarna dit op die PNS se webblad gepubliseer sal word. 8.1 Dat kennis geneem word dat die finale Afrikaanse en Engelse weergawes van die PNS se Navorsingsverslag ten opsigte van voorgelê sal word tydens die Maartraadsvergadering. Dagbestuur 9. FINANSIëLE STATE 9.1. Geouditeerde State: Finansiële jaar Kennis word geneem van die geouditeerde state vir , wat as Bylae C by die sakelys aangeheg is. Die Trustees besluit eenparig dat die geouditeerde state as korrek aanvaar word. Kennis word voorts geneem van die verslag rakende die PNS se begroting en werklike uitgawes vir die tydperk 1 Maart 2016 tot 28 Februarie Dat die geouditeerde state vir as korrek aanvaar word. 2

4 9.2. Ouditfooi Die ouditfooi van R ten opsigte van die finansiële jaar word aanvaar en eenparig deur die goedgekeur Dat die ouditfooi R ten opsigte van die finansiële jaar goedgekeur word Ondertekening van Finansiële state Die Trustees besluit eenparig dat die Voorsitter en die Visevoorsitter van die gemagtig word om die finansiële state ten opsigte van die finansiële jaar te onderteken Dat die Voorsitter en die Visevoorsitter van die gemagtig word om die finansiële state ten opsigte van die finansiële jaar te onderteken. Voorsitter Visevoorsitter 9.4. Aanstelling van Ouditeure vir 2018 doen aan die hand dat Ashton Chartered Accountants heraangestel word vir die komende oudit. rapporteer dat hy met die ouditeure gesprek gevoer het oor die rotasie van ouditmaatskappye. Hy sê geen wetgewing of riglyne is tot dusver in hierdie verband gepubliseer nie. Hy wys egter daarop dat die PNS tans aan alle ouditvereistes voldoen, en dat Ashton die leier van die span wat die PNS se oudit hanteer elke vyf jaar roteer, wat voldoen aan die standaard vir goeie korporatiewe bestuur. Die aanstel van Ashton Chartered Accountants as ouditeure vir die finansiële jaar word aanvaar en eenparig deur die goedgekeur Dat Ashton Chartered Accountants as ouditeure vir die finansiële jaar aangestel word. 10. VERKIESING VAN AMPSDRAERS 10.1 Verkiesing van Voorsitter Kennis word geneem dat die ampsdraers van die Proteïennavorsingstigting ingevolge die PNS-huisreëls vir n termyn van drie jaar verkies word, en dat die termyne van die Voorsitter en Visevoorsitter asinchronies verloop. noem dat Mnr Scholtemeijer se termyn van drie jaar in 2017 verstryk. Die lede is in ooreenstemming dat skriftelike nominasies ingedien sal word. 3

5 Mnre GJH Scholtemeijer en AP Theron word genomineer as Voorsitter van die PNS. Mnr Scholtemeijer wys sy nominasie as Voorsitter van die hand. Mnr AP Theron word vir die termyn verkies as Voorsitter van die PNS. Mnr Scholtemeijer wens Mnr Theron geluk met sy verkiesing as Voorsitter, en sê hy het geen twyfel daaroor dat die PNS in goeie hande is nie. Hy wens Mnr Theron sterkte toe vir die pad vorentoe Dat Mnr AP Theron verkies word as Voorsitter van die PNS vir n termyn van drie jaar, wat in November 2020 sal verstryk. Mnr Theron 10.2 Verkiesing van Visevoorsitter noem dat Mnr Theron se termyn as Visevoorsitter van die PNS in November 2018 verstryk. Hy sê n ander Visevoorsitter sal verkies moet word vir die oorblywende jaar van Mnr Theron se termyn as Visevoorsitter, aangesien Mnr Theron pas as Voorsitter van die PNS verkies is. Hy versoek die lede om nominasies in te dien vir die posisie van Visevoorsitter van die van die PNS vir die volgende jaar. Dr Briedenhann en Mnr Scholtemeijer word genomineer. Mnr Scholtemeijer noem dat hy nie beskikbaar is nie. Dr Erhard Briedenhann word vir die oorblywende jaar van Mnr Theron se termyn as Visevoorsitter van die verkies. Die Voorsitter wens Dr Briedenhann geluk met sy verkiesing Dat Dr Erhard Briedenhann verkies word as Visevoorsitter van die PNS vir Mnr Theron se onverstreke termyn van een jaar, wat in November 2018 sal verstryk. Dr Briedenhann 11. AFSLUITING Aangesien daar geen verdere sake vir bespreking is nie, word die vergadering verdaag. 4

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 10 SEPTEMBER 2015 OM 09:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

AKSIE NOTULE VAN DIE SPESIALE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG

AKSIE NOTULE VAN DIE SPESIALE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG 11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE TEENWOORDIG LEDE VAN DIE VIERDE MUNISIPALE RAAD Rdh. A de Vries - Speaker Rdh. EB Manuel - Burgemeester Rdd. SM Crafford - Onderburgemeester Rdh. RM van

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

Eerste jaarvergadering en konstitusie

Eerste jaarvergadering en konstitusie Christen gemeenskap Hartbeespoort Eerste jaarvergadering en konstitusie Notule van die eerste algemene jaarvergadering gehou op 25 Februarie 1983 om 19h00 in die Christensentrum Meerhof 1. Opening Br Samuel

Nadere informatie

Inhoudsopgawe / Index

Inhoudsopgawe / Index BEDRYFSAANGELEENTEDE Maart 2009 No 27 SPUITSTOF ONTLEDINGS Die Vereniging wil produsente weereens herinner dat monsters vir chemiese spuitstof ontleding getrek sal word in die komende seisoen. Alle lewerings

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en

Nadere informatie

KENNISGEWING IN TERME VAN ARTIKEL 2.1 VAN DIE ATKV-REGLEMENT VIR DIE VERKIESING VAN DIREKTEURE

KENNISGEWING IN TERME VAN ARTIKEL 2.1 VAN DIE ATKV-REGLEMENT VIR DIE VERKIESING VAN DIREKTEURE 1 KENNISGEWING IN TERME VAN ARTIKEL 2.1 VAN DIE ATKV-REGLEMENT VIR DIE VERKIESING VAN DIREKTEURE 1. UITNODIGINGSKENNISGEWING Hierdie kennisgewing word uitgereik in opdrag van die direksie in terme van

Nadere informatie

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers DIREKSIE BKB Beperk Registrasienr.: 1998/012435/06 D C Louw (Voorsitter) W Edmayr (Besturend) G E J Kingwill (Onder-Voorsitter) A

Nadere informatie

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities

Nadere informatie

STORMSEE REGSPERSOON

STORMSEE REGSPERSOON STORMSEE REGSPERSOON NOTULE VAN STORMSEE REGSPERSOON TRUSTEE VERGADERING GEHOU OP 2 NOVEMBER 2009 OM 17:30 TE MARITE BRACKENFELL Trustees Teenwoordig: Bestuursagent Teenwoordig: Mnr Francois Siebrits (Voorsitter)

Nadere informatie

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT BERGRIVIER MUNISIPALITEIT KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60 PIKETBERG 7320 15 JULIE 2016 AAN: ALLE LEDE VAN DIE BURGEMEESTERSKOMITEE RAADSLEDE Uitvoerende Burgemeester Uitvoerende Onderburgemeester

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN DIE DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB

KONSTITUSIE VAN DIE DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB KONSTITUSIE VAN DIE DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB 1. NAAM Die Klub sal as die DURBANVILLE FOTOGRAFIE KLUB bekend staan. Die hoofkwartier van die Klub sal in Durbanville gesetel wees. 2. STATUS Die Klub sal

Nadere informatie

4 Analisering en interpretering van die terugvoer uit die empiriese ondersoek

4 Analisering en interpretering van die terugvoer uit die empiriese ondersoek 180 BYLAE 1 Ontwerp van die empiriese ondersoek na die stand van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies in Suid-Afrika en motivering van die metodologie gebruik Bladsy 1 Metode... 181 2 Keuse van respondente...

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG. TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh EB Manuel [DA] : Uitvoerende

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 1. AGTERGROND: Die ordelike funksionering van Hoërskool Outeniqua hang baie af van die goeie funksionering van die beheerliggaam

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

Verloop van die kerkregtelike proses. Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge

Verloop van die kerkregtelike proses. Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge Verloop van die kerkregtelike proses Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge Oorsig Inleiding Kronologiese verloop van die proses Die opskorting van die uitvoering van die besluit Proses

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012

GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012 GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012 KLOUSULE 1: NAAM Die naam van die Vereniging is die PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING / PAARL RATE PAYERS ASSOCIATION,

Nadere informatie

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

Kennisgewing van die Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers

Kennisgewing van die Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers 2016 Kennisgewing van die Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers VKB BELEGGINGS (EDMS.) BPK. Reg. No. 2011/007000/07 ( die maatskappy ) Kennis geskied hiermee dat die Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers

Nadere informatie

GRONDWET Die aanvaarde embleem mag op amptelike briewe, kledingstukke, ens., soos deur bestuur besluit, gebruik word.

GRONDWET Die aanvaarde embleem mag op amptelike briewe, kledingstukke, ens., soos deur bestuur besluit, gebruik word. GRONDWET 1. NAAM 1.1. BERG-EN-DAL VOETSLAANKLUB (hierna "klub" genoem). 2. EMBLEEM 2.1. Die aanvaarde embleem mag op amptelike briewe, kledingstukke, ens., soos deur bestuur besluit, gebruik word. 3. DOELSTELLING

Nadere informatie

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag soos aanbeveel in die King III-verslag 1. Etiese leierskap en korporatiewe burgerskap 1.1 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 1.2 Die direksie moet toesien dat die maatskappy

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

BOLAND JUKSKEI-UNIE GRONDWET

BOLAND JUKSKEI-UNIE GRONDWET BOLAND JUKSKEI-UNIE GRONDWET ARTIKEL 1 : NAAM 1.1 Die Unie sal bekend staan as die Boland Jukskei Unie met die dorp waarin die dir. administrasie woonagtig is, as die Hoofkwartier. ARTIKEL 11 : WOORDBEPALING

Nadere informatie

Verwante artikels: Die volgende artikels is van Kerkbode gekopieer. - Versoek dat NGK gays sal aanvaar (Beeld) *************

Verwante artikels: Die volgende artikels is van Kerkbode gekopieer. - Versoek dat NGK gays sal aanvaar (Beeld) ************* Die volgende artikels is van Kerkbode gekopieer. Verwante artikels: - Versoek dat NGK gays sal aanvaar (Beeld) ************* Gaygesprek weer op NG Kerk se agenda 13/02/2013 Filed under: Nuus,Suid-Afrika

Nadere informatie

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG HERROEPING VAN DIE DISSIPLINÊRE REËLS INGESTEL INGEVOLGE DIE WET OP OPENBARE REKENMEESTERS EN OUDITEURS, 80 VAN 1991, EN AANVAARDING VAN NUWE DISSIPLINÊRE REËLS OP 7 JUNIE 2007 Nadat die Raad sy voorneme

Nadere informatie

1. Die bylaes is n samevatting van Kodes wat deur die Algemene Raad bepaal word en nie n integrale deel van die grondwet nie.

1. Die bylaes is n samevatting van Kodes wat deur die Algemene Raad bepaal word en nie n integrale deel van die grondwet nie. 1 BYLAES 1. Die bylaes is n samevatting van Kodes wat deur die Algemene Raad bepaal word en nie n integrale deel van die grondwet nie. BYLAAG A BASIESE REELS VAN DIE KONGRES Die Agenda van die Kongres

Nadere informatie

- ADMINISTRASIE EN FINANSIES -

- ADMINISTRASIE EN FINANSIES - NOTULE VAN N VERGADERING VAN PORTEFEULJEKOMITEES VAN DIE SWARTLAND MUNISIPALE RAAD, GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP WOENSDAG, 05 FEBRUARIE 2014 OM 10:00 TEENWOORDIG: RAADSLEDE: - ADMINISTRASIE EN

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET

KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET KONTIKI PREPRIMêRE SKOOL GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWINGS, WET EN REGULASIES 1.1 Die eienaar van die skool is die Kontiki Bestuursliggaam, synde die lede van die bestuursliggaam soos deur die ouers verkies.

Nadere informatie

WESTELIKE PROVINSIE VARSWATERHENGEL VERENIGING GRONDWET

WESTELIKE PROVINSIE VARSWATERHENGEL VERENIGING GRONDWET WESTELIKE PROVINSIE VARSWATERHENGEL VERENIGING (WPVHV) GRONDWET WPVHV onderskryf en onderneem om te voldoen aan die bepalings en vereistes van die volgende wette: 1 Nasionale Sport en Ontspanning Wysigingswet

Nadere informatie

Kleinmond Straatwag Grondwet Bladsy 1 KLEINMOND STRAATWAG / STREET WATCH. Grondwet. Konsep. Datum van inwerkingtrede:

Kleinmond Straatwag Grondwet Bladsy 1 KLEINMOND STRAATWAG / STREET WATCH. Grondwet. Konsep. Datum van inwerkingtrede: Kleinmond Straatwag Grondwet Bladsy 1 KLEINMOND STRAATWAG / STREET WATCH Grondwet Konsep Datum van inwerkingtrede: Na afloop van die Algemene Jaarvergadering waar dit goedgekeur is Kleinmond Straatwag

Nadere informatie

STORMSEE REGSPERSOON Notule van die Vergadering SS 63/1983 ALGEMENE JAARVERGADERING

STORMSEE REGSPERSOON Notule van die Vergadering SS 63/1983 ALGEMENE JAARVERGADERING STORMSEE REGSPERSOON Notule van die Vergadering SS 63/1983 ALGEMENE JAARVERGADERING DATUM: 27 Desember 2014 TYD: 9:00 PLEK: Kerksaal, L Agulhas, Struisbaai. VERGADERING GEROEP DEUR TIPE VERGADERING NOTULEERDER

Nadere informatie

STORMSEE REGSPERSOON Notule van vergadering SS 63/1983

STORMSEE REGSPERSOON Notule van vergadering SS 63/1983 Algemene Jaarvergadering STORMSEE REGSPERSOON Notule van vergadering SS 63/1983 DATUM: 27 Desember 2016 TYD: 09:00 PLEK: Kerksaal, 3 Cooperstraat, L Agulhas VERGADERING GEROEP DEUR VERGADERING TIPE Trustees

Nadere informatie

Kennisgewing van Een en Twintigste Algemene Jaarvergadering van BKBaandeelhouers

Kennisgewing van Een en Twintigste Algemene Jaarvergadering van BKBaandeelhouers Kennisgewing van Een en Twintigste Algemene Jaarvergadering van BKBaandeelhouers DIREKSIE BKB Beperk Registrasienr.: 1998/012435/06 D C Louw (Voorsitter)# W Edmayr (Besturende Direkteur) G E J Kingwill

Nadere informatie

CONCERNED MEMBER GROUP Spesiale Algemene Vergadering: Voorgestelde Veranderinge aan die Konstitusie

CONCERNED MEMBER GROUP Spesiale Algemene Vergadering: Voorgestelde Veranderinge aan die Konstitusie MOSIES DEUR CONCERNED MEMBER GROUP (CMG) MOSIES 1 4 CONCERNED MEMBER GROUP Spesiale Algemene Vergadering: Voorgestelde Veranderinge aan die Konstitusie Mosie 1: Verkiesing van President HUIDIG: Paragraaf

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN ARSO

KONSTITUSIE VAN ARSO KONSTITUSIE VAN ARSO Handeldrywend as ICO ARTIKEL 1: NAAM 1.1 Aksie Reformatoriese (Gereformeerde) Skoolonderwys handeldrywend as Instituut vir Christelike Onderwys, afgekort ICO. 1.2 ICO is ʼn regspersoon

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE SUID-AFRIKAANSE WOONWA-ASSOSIASIE

GRONDWET VAN DIE SUID-AFRIKAANSE WOONWA-ASSOSIASIE Inhoud AKTE... 1 1. NAAM... 1 2. ADRES... 1 3. AARD... 1 4. DOELSTELLINGS... 1 4.1. Algemeen... 1 4.2. In besonder om:... 1 5. DIE INKOMSTE VAN DIE ASSOSIASIE... 2 6. AANSPREEKLIKHEID... 2 7. BELANGE EN

Nadere informatie

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 12 OKTOBER 2016 OM 11:00

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 12 OKTOBER 2016 OM 11:00 NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 12 OKTOBER 2016 OM 11:00 TEENWOORDIG: Uitvoerende Burgemeester, rdh T van Essen

Nadere informatie

NED GEREF KERK IN OOS-KAAPLAND NOTULE VAN N VERGADERING VAN DIE DAGBESTUUR VAN DIE SINODALE KOMMISSIE OP 22 AUGUSTUS 2003

NED GEREF KERK IN OOS-KAAPLAND NOTULE VAN N VERGADERING VAN DIE DAGBESTUUR VAN DIE SINODALE KOMMISSIE OP 22 AUGUSTUS 2003 NED GEREF KERK IN OOS-KAAPLAND NOTULE VAN N VERGADERING VAN DIE DAGBESTUUR VAN DIE SINODALE KOMMISSIE OP 22 AUGUSTUS 2003 1. OPENING 1.1 Die voorsitter, prof PJ Naudé, verwelkom die lede. 1.2 Hy lees voor

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

HOOFSTUK 9 Regspleging

HOOFSTUK 9 Regspleging HOOFSTUK 9 Regspleging Artikel 78 - Die Regbank (1) Die regterlike gesag berus by die howe van Namibië wat bestaan uit: (a) n Hoogste Hof van Namibië (b) n Hoërhof van Namibië (c) Laerhowe van Namibië

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB AANHEF (2017 hersiening goedgekeur op 19 September 2017) Aangesien die Staat die deel van die Hartbeespoortdamoewer aangrensend aan Schoemansville per servituut

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering

Nadere informatie

INDEKS KONSTITUSIE VAN NEWCASTLE SAKEKAMER... 3

INDEKS KONSTITUSIE VAN NEWCASTLE SAKEKAMER... 3 KONSTITUSIE 1 INDEKS KONSTITUSIE VAN NEWCASTLE SAKEKAMER... 3 A. Doelstelling... 3 B. Lidmaatskap... 4 C. Toetredings en Lidmaatskapsgelde... 5 D. Regte van Lidmaatskap... 5 E. Beëindiging van Lidmaatskap...

Nadere informatie

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: www.lapinta.co.za 1 INHOUDSOPGAWE ITEM: BLADSY: Koopkontrak 3 Bylae A (Terreinplan) 11 Bylae B (Huistipe) 12 Bylae C (Spesifikasieskedule) 13 Bylae D (Keuselys) 14 Bylae

Nadere informatie

GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996.

GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996. GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996. 03/22/2018 Paarl VALLEI EISTEDDFOD HERSIENINGSDATUM: 22 Maart 2018 (Algemene Jaarvergadering) 1 AFKORTINGS en BETEKENISSE

Nadere informatie

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76: -445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in

Nadere informatie

GRONDWET GRAAN SA. Soos goedgekeur tydens die 2016 Kongres

GRONDWET GRAAN SA. Soos goedgekeur tydens die 2016 Kongres GRONDWET GRAAN SA Soos goedgekeur tydens die 2016 Kongres 2 INHOUD GRONDWET 1. Naam... 2. Status... 3. Doelstellings... 4. Bevoegdhede... 5. Lidmaatskap en Ledegeld... 6. Organisatoriese Samestelling...

Nadere informatie

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

DEPARTEMENT VAN VERVOER

DEPARTEMENT VAN VERVOER DEPARTEMENT VAN VERVOER No. R.. Datum PADONGELUKFONDSWET, 1996 PADONGELUKFONDSREGULASIES, 2008 Die Minister van Vervoer het, kragtens artikel 26 van die Padongelukfondswet, 1996 (Wet No. 56 van 1996) die

Nadere informatie

AKTE VAN OPRIGTING VAN SENWESBEL BEPERK

AKTE VAN OPRIGTING VAN SENWESBEL BEPERK AKTE VAN OPRIGTING VAN SENWESBEL BEPERK N OPENBARE MAATSKAPPY (Registrasienommer 1996/017629/06) Datum van Registrasie: 11 Desember 1996 INHOUDSOPGAWE 1 WOORDOMSKRYWINGS EN VERTOLKING 1 2 REGSPERSOON 4

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 8 FEBRUARIE 2017 OM 11:00

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 8 FEBRUARIE 2017 OM 11:00 NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 8 FEBRUARIE 2017 OM 11:00 TEENWOORDIG: Uitvoerende Burgemeester, rdh T van Essen

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012)

Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012) KONSTITUSIE Hierdie dokument is die eiendom van Oostvallei Aftree-oord Bestuursvereniging Privaatsak X99166, Garsfontein-Oos 0060, Telefoon (012) 993-9100 www.oostvallei.com INHOUDSOPGAWE Klousule Onderwerp

Nadere informatie

GRONDWET GRAAN SA. Soos goedgekeur tydens die 2018 Kongres

GRONDWET GRAAN SA. Soos goedgekeur tydens die 2018 Kongres GRONDWET GRAAN SA Soos goedgekeur tydens die 2018 Kongres 2 INHOUD GRONDWET 1. Naam... 2. Status... 3. Doelstellings... 4. Bevoegdhede... 5. Lidmaatskap en Ledegelde... 6. Organisatoriese Samestelling...

Nadere informatie

GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996.

GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996. GRONDWET en REGLEMENTE Aangepas vanaf die oorspronklike GRONDWET soos op 12 Maart 1996. 3/26/2015 Paarl VALLEI EISTEDDFOD HERSIENINGSDATUM: 26 Maart 2015 (Algemene Jaarvergadering) AFDELING 1 DIE GRONDWET...-

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

STATUTE VAN SHAKILA HUISEIENAARSVERENIGING (VERENIGING INGELYF KRAGTENS ARTIKEL 21)

STATUTE VAN SHAKILA HUISEIENAARSVERENIGING (VERENIGING INGELYF KRAGTENS ARTIKEL 21) REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYEWET NR 61 VAN 1973 SOOS GEWYSIG 'N MAATSKAPPY SONDER AANDELEKAPITAAL STATUTE VAN SHAKILA HUISEIENAARSVERENIGING (VERENIGING INGELYF KRAGTENS ARTIKEL 21) Bladsy 2 WOORDOMSKRYWING

Nadere informatie

VERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE

VERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE Wat is bestaande gebruike van water? Bestaande watergebruike word ingevolge artikel 32 van die Nasionale Waterwet (NWW), wet 36 van 1998, gedefinieer. Dit is daardie watergebruike wat inderdaad gedurende

Nadere informatie

INNOVASIE & OPLEIDING KENNISGEWING 2018

INNOVASIE & OPLEIDING KENNISGEWING 2018 INNOVASIE & OPLEIDING KENNISGEWING 2018 INHOUDSOPGAWE Kennisgewing van die algemene jaarvergadering van 2018... 1 Sakelys... 2 Reglement van orde vir die algemene jaarvergadering... 4 Verkorte notule

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

MOSSELBAAI GASTEHUIS GILDE GRONDWET. (Uitgawe 1)

MOSSELBAAI GASTEHUIS GILDE GRONDWET. (Uitgawe 1) MOSSELBAAI GASTEHUIS GILDE GRONDWET (Uitgawe 1) In gevalle waar daar verskille voorkom in die Engelse en Afrikaanse weergawes van die Grondwet word die Engelse weergawe as korrek aanvaar. 1. NAAM VAN ORGANISASIE

Nadere informatie

LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET

LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET INHOUDSOPGAWE 1. NAAM 4 2. DOELSTELLING 4 3. KLEURE EN DRAG 4 4. LIDMAATSKAP 4 5. BEëINDIGING VAN LIDMAATSKAP 5 6. LEDEFOOIE 5 7. KLUBFASILITEITE 6 8. FINANSIES 6 9. JAARLIKSE

Nadere informatie

Deur Christus Alleen

Deur Christus Alleen Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org 1 Die 2016-proefvertaling getoets(2) Dr AH Bogaards 1. Inleidend Op die tuisblad van die vertalingsprojek (http://www.nuwekerkbybel.co.za)

Nadere informatie

RAAMWERK VIR n KONSTITUSIE VIR n GEMEENSKAPSFORUM / ORGANISASIE VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELING

RAAMWERK VIR n KONSTITUSIE VIR n GEMEENSKAPSFORUM / ORGANISASIE VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELING RAAMWERK VIR n KONSTITUSIE VIR n GEMEENSKAPSFORUM / ORGANISASIE VIR GEMEENSKAPSONTWIKKELING Hierdie konstitusie is opgestel deur die Sinodale Kommissie vir Diensgetuienis (deur lede van NG Welsyn) van

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER

KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER KONSTITUSIE VAN PAARL SAKEKAMER N A A M Die naam van die Sakekamer is PAARL SAKEKAMER (hierna verwys as die Sakekamer ) D O E L S T E L L I N G - Die samesnoering van besighede in die Paarl - Om die sakelewe

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE 'n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE PIETERSBURG OP/ON 06 FEBRUARIE 2018

NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE PIETERSBURG OP/ON 06 FEBRUARIE 2018 Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE

Nadere informatie

ANNA HENDRINA MYBURGH

ANNA HENDRINA MYBURGH IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen:- Saak Nr. : 4525/2008 MARIUS JACOBS Applikant en JOHAN FREDERICK MARITZ MARIA SUSANNA MARITZ ANNA HENDRINA

Nadere informatie

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE 1 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE NAAM VAN MAATSKAPPY : PRO LIBERIS REGISTRASIENOMMER :

Nadere informatie

MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET

MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET MATZIKAMA SAKEKAMER GRONDWET Indeks 1. Doelstellings... 4 2. Lidmaatskap... 5 3. Gewone Lede... 5 4 Ondersteunende Lede... 5 5. Erelede... 5 6. Vriend Van Die Sakekamer... 6 7. Toetredings en -Lidmaatskapgelde...

Nadere informatie

KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING EN VOLMAG

KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING EN VOLMAG KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING EN VOLMAG KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING CLOVER INDUSTRIES BEPERK (Registrasienommer 2003/030429/06) (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer)

Nadere informatie

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

FPSA FISA RAADSEKSAMEN FPSA FISA RAADSEKSAMEN Examination date/eksamendatum: 18 NOVEMBER 2013 Time/Tyd: 9:00 11:15 (2 ure en 15 min.) Total marks/totale punte: 50 Eksamenvraestel: TRUSTADMINISTRASIE Hierdie eksamenvraestel bestaan

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

BEEFMASTER GRONDWET VAN DIE

BEEFMASTER GRONDWET VAN DIE BEEFMASTER GRONDWET VAN DIE Gewysig: AJV 12-07-2011 Gewysig: AJV 09-06-2013 Gewysig: AJV 08-07-2014 ~ 2 ~ INHOUDSOPGAWE WOORDOMSKRYWINGS EN UITLEG... 3 Bladsy KLOUSULES 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11.

Nadere informatie

SUID-AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL FEDERASIE

SUID-AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL FEDERASIE SUID-AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL FEDERASIE BYLAE A TOT DIE GRONDWET BESTUUR VAN VASTE KOMITEES Opgestel Oktober 2014 INHOUDSOPGAWE 1. BELEID 2. DEFINISIES 3. INTERPRETASIE 4. NAAM 5. HOOFKANTOOR 6.

Nadere informatie

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning. Reg. 1999/016368/21 Saica Reg. No. 00246393 3 Judy Place, Cnr Shannon & Clew Roads, Monument, Krugersdorp P.O. Box 367 Paardekraal 1752 Tel: (011) 955-5112 Fax: (011) 955-5112 E-Mail: albertus@vbrakel.co.za

Nadere informatie

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES (Soos ingedien by die Nasionale Vergadering (voorgestelde artikel 75); verklarende opsomming van Wetsontwerp gepubliseer in Staatskoerant

Nadere informatie

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS BKB BEPERK (Geïnkorporeer in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienr: 1998/012435/06) ( BKB ) of ( die Maatskappy ) DIREKSIE D C Louw (Voorsitter) # W Edmayr (Besturende Direkteur) G E J Kingwill

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE VERENIGING VAN REKENMEESTERS VIR AFRIKAANS

GRONDWET VAN DIE VERENIGING VAN REKENMEESTERS VIR AFRIKAANS GRONDWET VAN DIE VERENIGING VAN REKENMEESTERS VIR AFRIKAANS 1. NAAM Die naam van die Vereniging is - DIE VERENIGING VAN REKENMEESTERS VIR AFRIKAANS hierin na verwys as RVA. 2. DOELSTELLINGS Die RVA stel

Nadere informatie

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 14 MAART 2018 OM 10:00

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 14 MAART 2018 OM 10:00 NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 14 MAART 2018 OM 10:00 TEENWOORDIG: Uitvoerende Burgemeester, rdh T van Essen (voorsitter)

Nadere informatie

Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009

Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009 Universiteit Stellenbosch Grondwet van die Akademiese Belangeraad Soos aanvaar op 19 Maart 2009 1. Naam 1.1. Die naam van die liggaam wat hierdie grondwet aanneem sal die Akademiese Belangeraad (ABR) wees.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.

Nadere informatie

KENNISGEWING AAN AANDEELHOUERS

KENNISGEWING AAN AANDEELHOUERS FINANSIËLE VERSLAG KENNISGEWING AAN AANDEELHOUERS Die 2015 algemene jaarvergadering van Remgro Beperk (die maatskappy) sal op Maandag, 23 November 2015, om 10:30 in die konferensiesentrum, Erinvale Estate

Nadere informatie