STORMSEE REGSPERSOON
|
|
|
- Fedde van den Broek
- 8 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 STORMSEE REGSPERSOON NOTULE VAN STORMSEE REGSPERSOON TRUSTEE VERGADERING GEHOU OP 2 NOVEMBER 2009 OM 17:30 TE MARITE BRACKENFELL Trustees Teenwoordig: Bestuursagent Teenwoordig: Mnr Francois Siebrits (Voorsitter) Mnr John Du Toit Mnr Wilhelm Heunis Mnr Charles Kotze Mnr Werner van Zyl Me Santie Pietersen 1. OPENING & VERWELKOMING Mnr Francois Siebrits heet almal welkom en versoek die vergadering om met sy bedrywighede voort te gaan. AKSIES 2. VERSKONINGS Geen 3. NOTULE VAN DIE VORIGE TRUSTEEVERGADERING GEHOU OP 2 JULIE 2009: 3.1. Goedkeuring Die notule van die vorige vergadering gehou op 2 Julie word as gelese beskou en word eenparing aanvaar Sake voortspruitend uit die notule gehou op 2 Julie 2009 Sal onder spesifieke agenda punt bespreek word. 4. KORRESPONDENSIE 4.1 Woonstel 3 Geraas van Huurders Die Trustees versoek dat aan die eienaar n brief skryf en die klagte brief vanaf mev Dalhouzie daarby aanheg. Geen terugvoering is ontvang vanaf die eienaar na vorige klagte skrywe. Verhuring van woonstelle en die nakoming van die Gedragsreëls sal tydens die AJV bespreek word. 4.2 Ongedekte brandrisiko - Nalatigheid van Trustees Des v d Spuy Mnr Van Der Spuy is van mening dat terwyl die binnebraai van woonstel 16 nog nie aan die regulasies voldoen nie, dit n ongedekte brandrisiko is en dat Trustees verantwoordelik gehou kan word sou skade ontstaan. In die lig van hierdie korrespondensie besluit die trustees om hierdie saak tydens die AJV te bespreek. Skriftelike bevestiging is nog nie vanaf die Heunis Trust ontvang dat die installering van die binne braai volgens voorskrif voltooi is en aan die reëls voldoen nie. Die Heunis Trust word versoek om hierdie saak af te handel en skrywe aan die trustee te stuur voor einde November Mnr F Siebrits Mnr W Heunis
2 4.3 Geldenhuys Korrespondensie Haan van Heunisse braai Mnr Geldenhuys beweer dat die haan van die Heunis Trust skoorsteen afgewaai het en nie van vlekvrye staal is nie aangesien dit roes. Mnr Heunis deel die vergadering mee dat daar n spesiale knippie aangesit is om te vehoed dat die haan afwaai. Hy onderneem om die saak te ondersoek en te verseker dat die haan nie weer afwaai nie. Mnr Heunis onderneem verder om aan n afksrif van die faktuur te stuur as bewys dat die haan van vlekvrye staal is. sal reageer op Mnr Geldenhuys se skrywe en aan hom die versekering gee dat die haan van vlekvrye staal gemaak is. 4.4 Des van der Spuy korrespondensie i.v.m die stoepe van woonstelle 16 & 17 Mnr Siebrits verwys na die notule van die Trusteevergadering gehou op 12 November 2005, parg 27.2 wat as volg lees; Uitsluitsel sal van n landmeter verkry word oor die satus quo van beide die stoepgedeeltes wat deur die eenhede van Heunis, Briers en Adams geïnkorporeer is asook die garages. Sodanige koste sal vir rekening van die regspersoon wees. Volgens die deelplanne is die twee stoepe wel gemeenskaplike areas en besluit die Trustees dat n Spesiale Besluit by die AJV voorgelê sal word om die stoepe as uitsluitlike gebruiksareas te laat registreer. onderneem om die resolusie te formuleer en saam met die AJV dokumente binne die nodige kennistydperk aan eienaars te stuur 4.5 Toebou van vensterrame van woonstel no 17. n Skrywe is aan Mnr Briers gestuur ten opsigte van die toebou van vensterrame om die nuwe rame te laat pas. Aangesien geen terugvoer nog ontvang is nie, sal dit opvolg met n verdere skrywe. Mnr W Heunis 5. FINANSIES 5.1. Finansiele State Bladsy 1 van die Finansiële State moet verander word om Mnr F Siebrits aan te dui as voorsitter. Mnr Van Zyl lê die Finansiële State aan die Trustees voor. Die Trustees bevraagteken sommige inskrywings en mnr Van Zyl onderneem om die volgende te ondersoek: - Bateregister; sal Mev Dalhouzie versoek om bateregister op te stel, - Munisipale ondervoorsiening wat behels hierdie inskrywing? Finansiële State word eenparig deur Trustees aanvaar. 5.2 Begroting Mnr Van Zyl lê die begroting aan die Trustees voor. onderneem om die volgende sake te ondersoek en terugvoer aan die Trustees te gee: - Sluit die toelaag wat aan mev Dalhouzie toegestaan word ook telefoon toelaag in? - Trustees besluit om mev Dalhouzie se salaris onveranderd te hou maar voorsiening te maak vir n bonus. Bonus sal bekragtig word tydens die AJV. onderneem om mev Dalhouzie se diensooreenkoms vir die volgende jaar gereed te hê tydens die AJV.
3 Mnr Kotze versoek dat afskrifte van die munisipale rekeninge vanaf September 2008 tot en met September 2009 aan hom verskaf moet word. Voorbeelde van 2 woonstelle se heffings moet as voorbeeld gebruik word ter stawing heffings tydens die AJV. 6. VERSEKERING Sodra uitstaande eise afgehandel is sal versekeraar verander word na Santam. onderneem om die volgende bevestiging vanaf Santam te kry: Bybetaling is betaalbaar vir dieselfde skade Bybetalings ten opsigte van 150 liter warmwatersilinders is R1000. Bybetalings vir kleiner warmwatersilinders beloop R500. Termostate en kleppe word nie deur die versekering gedek nie onderneem om te verseker dat eise teen AJV afgehandel is. 7. STOEPE WOONSTELLE 16 & 17 Ondersoek moet ingestel word na die lekkasie vanaf stoepe 16 en 17 na woonstel 7 om toekomstige lekkasie te verhoed. 8. STEMMING TEN OPSIGTE VAN BINNE BRAAIS EN STOEP BRAAIS Uitslag van stemming ten opsigte van die inbou van n binnebraai was as volg: Ja - 21 stemme Nee - 2 stemme Meningspeiling ten opsigte van die gebruik van stoepbraais wanneer omskep in bruikbare braai Ja - 17 stemme Nee - 6 stemme 8.1 Gids as addendum tot Gedragsreëls Trustees bekragtig die volgende: Dat die gids as addendum tot die gedragsreëls aanvaar is, Dat die addendum tot die gids aanvaar word as munisipale spesifikasies waarvolgens die braais installeer moet word. 9. REGSAANSPREEKLIKEHID VAN TRUSTEES Met verwysing na die regsopinie vanaf Rianna Willemse Prokureurs is bevestig dat indien die trustees goedkeuring verleen binne die raamwerk van die reëls kan hul nie aanspreeklik gehou word vir enige gebeure nie. Die Braais en kaggels moet by die versekering aangemeld word. Indien die premie verhoog sal dit vir die spesifieke eienaar se koste wees. onderneem om uitklaring van die versekering te kry ten opsigte van binne braais met spesifieke verwysing na periode vanaf installasie totdat goedkeuring verleen is. Premie verhogings of aanpassings moet bevestig word. n Kwitasie is van AJ Painters ontvang vir die herstel van stormskade ter bedrae van R Eis moet ingedien word by versekering. Trustees versoek om die volgende met Overberg Munisipaliteit te bevestig:
4 9.1. In die dakke is geen skeidingsmure tussen woonstelle nie. Wat is die reëls ten opsigte van n brand wat uitbreek en munisipale regulasies ten opsigte hiervan? 9.2. Moet brandslange en brandblussers buite geboue aangebring word? 10. INSTANDHOUDING Trustees het by n vorige geleentheid Mev Dalhouzie versoek om te let op pype wat lek. onderneem om dit met Mev Dalhouzie op te neem en weer onder haar aandag te bring. n Skrywe is ontvang van Mev Dalhouzie ten opsigte van instandhouding werk wat gedoen moet word. Mnr Kotze het kwotasie ontvang van J Oostendorp vir die herstel en verf van die muur. Kwotasie vir R word goedgekeur. sal met mnr Oostendorp reëlings tref ten opsigte van die herstelwerk. Mnr Oostendorp moet herinner word aan bespreking met mnr Kotze. Bring onder mnr Oostendorp se aandag dat inspeksie gedoen sal word voor betalings gemaak word. n Kwotasie sal van mnr Oostendorp aangevra word vir die herstelwerk genoem deur mev Dalhouzie. 11. ENIGE ANDER UITSTAANDE SAKE Inkorporering Mnr Van Zyl deel die vergadering mee dat die prokureurs slegs wag op die hereregte kwitansies. Sodra dit ontvang is kan ingedien word by die aktekantoor vir registrasie Webblad Na bespreking word die volgende beklemtoon: - daar n moet n password wees wat notules en finansiële state beskerm, - die webtuiste se taal moet gramatikaal korrek wees, 12. ALGEMEEN Eienaars sal die geleentheid hê om op die webtuiste te adverteer ten opsigte van akkommodasie Kunsmis n Versoek is vanaf mev Dalhouzie ontvang vir die aankoop van kunsmis vir die gras. Trustees besluit dat die nie nou nodig is nie en dat dit moet oorstaan tot einde Januarie of begin Februarie Heffingstate Mnr Kosie Steenkamp het versoek dat sy heffingstate in afrikaans gedruk moet word. Mnr Van Zyl onderneem om hom te kontak in verband hiermee. Mnr W van Zyl 12.3 Versekeringskedule Die versekeringskedule word by die begroting aangeheg en goedgekeur tydens die AJV. Hierdie versekeringwaardes is nie gebasseer op munisipale waardes nie. Die Trustees besluit om die versekeringwaarde te hou op R m². Hierdie bedrag sal aan die versekering gegee word vir hersiende kwotasie.
5 12.4 E-posse kommentaar Alle Trustees moet vir kommentaar of ter inligting in e-poste ingesluit word. 13. VOLGENDE VERGADERING onderneem om die veranderinge op die begroting aan te bring en na die Trustees te stuur; indien nodig sal n vergadering van Trustees gereël word voor die AJV. Vergadering verdaag om 20:20 VOORSITTER SEKRETARESSE DATUM
STORMSEE REGSPERSOON Notule van die Vergadering SS 63/1983 ALGEMENE JAARVERGADERING
STORMSEE REGSPERSOON Notule van die Vergadering SS 63/1983 ALGEMENE JAARVERGADERING DATUM: 27 Desember 2014 TYD: 9:00 PLEK: Kerksaal, L Agulhas, Struisbaai. VERGADERING GEROEP DEUR TIPE VERGADERING NOTULEERDER
5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A
2 5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER 2017 Bylae A PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU OM 13:00 OP 7 NOVEMBER 2017 PNS-KANTOORGEBOU, WOODMEAD 1. OPENING
STORMSEE REGSPERSOON Notule van vergadering SS 63/1983
Algemene Jaarvergadering STORMSEE REGSPERSOON Notule van vergadering SS 63/1983 DATUM: 27 Desember 2016 TYD: 09:00 PLEK: Kerksaal, 3 Cooperstraat, L Agulhas VERGADERING GEROEP DEUR VERGADERING TIPE Trustees
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.
MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch
HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad
40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die
GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING
GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip
KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )
KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG. TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh EB Manuel [DA] : Uitvoerende
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar
Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is
AKSIE NOTULE VAN DIE SPESIALE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG
11 APRIL 2017 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE TEENWOORDIG LEDE VAN DIE VIERDE MUNISIPALE RAAD Rdh. A de Vries - Speaker Rdh. EB Manuel - Burgemeester Rdd. SM Crafford - Onderburgemeester Rdh. RM van
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 10 SEPTEMBER 2015 OM 09:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker
KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010
KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities
VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,
1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n
DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A
DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:
FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL
FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag
NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 12 OKTOBER 2016 OM 11:00
NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 12 OKTOBER 2016 OM 11:00 TEENWOORDIG: Uitvoerende Burgemeester, rdh T van Essen
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse
WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING
AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel
KONTANT BESTUUR BELEID
KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word
NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE
NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere
Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)
Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1
Pre-Graad R / Graad R
PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 [email protected] www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES
Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6
Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die
Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.
Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum
VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :
VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks
AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)
AANBOD OM TE KOOP AAN F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) en Hierin verteenwoordig deur (hierna genoem die Koper) NADEMAAL die Ontwikkelaar
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG
Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.
Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig
AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID
SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan [email protected] Of Faks aan
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL
LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid
LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die
Uilenkraalsmond Kampvereniging
Notule van Algemene Jaar-Vergadering gehou op 27 Desember 2012 te Uilenkraalsmond Kampkomitee Teenwoordig: Barnie Germishuys (Waarnemende Voorsitter) Nadia Gresse (Tesourier) Piet Stemmet Charl Terblanche
HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK
HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK AANGEGAAN TUSSEN HUGO LAMBRECHTS MUSIEKSENTRUM POSBUS 68 PAROW 7499 Tel: 021 939 9105 Faks: 021 939 9123 / 086 751 0778 E-pos: [email protected] EN HIERIN
Inhoudsopgawe / Index
BEDRYFSAANGELEENTEDE Maart 2009 No 27 SPUITSTOF ONTLEDINGS Die Vereniging wil produsente weereens herinner dat monsters vir chemiese spuitstof ontleding getrek sal word in die komende seisoen. Alle lewerings
ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK
LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER
LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : [email protected] www.eversdal.org.za Leerder se van Volle
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, 2008 AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 Nota: Hierdie dokument is slegs vir kennisname deur lede, indien enige inhoud verskil
1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.
HUISHOUDELIKE REëLS : CENTURION KUNSVERENIGING 1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. 2. Die huishoudelike reels kan onder
Eerste jaarvergadering en konstitusie
Christen gemeenskap Hartbeespoort Eerste jaarvergadering en konstitusie Notule van die eerste algemene jaarvergadering gehou op 25 Februarie 1983 om 19h00 in die Christensentrum Meerhof 1. Opening Br Samuel
IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA
1 SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING,
Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors
GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling
Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.
Reg. 1999/016368/21 Saica Reg. No. 00246393 3 Judy Place, Cnr Shannon & Clew Roads, Monument, Krugersdorp P.O. Box 367 Paardekraal 1752 Tel: (011) 955-5112 Fax: (011) 955-5112 E-Mail: [email protected]
AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1
WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: [email protected] HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID
LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID Die doel van hierdie beleid is om n veilige, nie-ontwrigtende opvoedkundige omgewing te skep en te onderhou sodat doeltreffende onderrig en leer kan plaasvind. So n omgewing
Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.
Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike
SENWES BEPERK / LIMITED
Ons verw: U verw: NG/FICA 17 Mei 2004 AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering
Tjokkerjol Speelgroepie
Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...
Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM
DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM 1. HOEVEEL PROKUREURS IS BETROKKE EN WAT IS HULLE BYDRAE Daar kan soveel as drie verskillende Prokureurs betrokke wees by die
DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE
DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE 2007-2011 GEïNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (DIE 2009/2010 JAARPLAN) AAN DIE RAAD OP 28 MEI 2009 Mnr die Speaker en
Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede
Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018 Die heidene het die evangelie aanvaar, en dit was vir sommige Jode 'n probleem. Moet die heidene nie onder dieselfde reëls leef nie? Waarom het die Jode besny,
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK
Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 [email protected] Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla
FPSA FISA RAADSEKSAMEN
FPSA FISA RAADSEKSAMEN Examination date/eksamendatum: 18 NOVEMBER 2013 Time/Tyd: 9:00 11:15 (2 ure en 15 min.) Total marks/totale punte: 50 Eksamenvraestel: TRUSTADMINISTRASIE Hierdie eksamenvraestel bestaan
AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON
AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie
Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100
Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit
Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS
emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.
Gids vir Byvoordele eise
Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die
IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.
IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN In die aansoek tussen:- Saaknr. : 5107/2013 SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK Applikant en JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O. Respondent AANGEHOOR OP:
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd
GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012
GRONDWET VAN DIE PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING (Die Grondwet) - 26 Januarie 2012 KLOUSULE 1: NAAM Die naam van die Vereniging is die PAARL BELASTINGBETALERSVERENIGING / PAARL RATE PAYERS ASSOCIATION,
NOTULE. 9 Januarie 2017 te Brander straat. Die voorsitter verwelkom almal teenwoordig en open die vergadering met gebed.
NOTULE 9 Januarie 2017 te Brander straat TEENWOORDIGHEID - Walter Kurten (WK) - Adriaan van Wyk (AvW) - Hettie Jooste (HJ) - Riekie Pienaar (RP) - Fanie Groenewald (FG) - Joe Meyer (JM) - Lana Pepler (LP)
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling
MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK
MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN LUTZ TRUST (Trust Nr IT4694/95) (hierin verteenwoordig deur DANIEL JAKOBUS LUTZ, in sy hoedanigheid as Trustee (hierna die Verhuurder genoem) en Volle
Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE
Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF
VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA
In die saak tussen:- VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Aansoeknommer : 4511/09 JAN-NEL DU PLESSIS CHRISTINA MAGDALENA DU PLESSIS Eerste Applikant Tweede Applikant en CHANGING TIDES
VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS
VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS 1. FEITE Konvensionele Elektrisiteitsmeter Meter ( Prepaid ) Keypad KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS a. Redelik
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN
Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel
Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Dit het onlangs onder ons aandag gekom dat hoewel die Eise ingestel-grondslag van die Gemeenregtelike Aanspreeklikheid versekering
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid
WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES (Soos ingedien by die Nasionale Vergadering (voorgestelde artikel 75); verklarende opsomming van Wetsontwerp gepubliseer in Staatskoerant
