MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK"

Transcriptie

1 MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN LUTZ TRUST (Trust Nr IT4694/95) (hierin verteenwoordig deur DANIEL JAKOBUS LUTZ, in sy hoedanigheid as Trustee (hierna die Verhuurder genoem) en Volle Name en Van: * Id. Nr.: Met adres te: (fisiese adres) (hierna die Huurder genoem. Verdere en betere besonderhede van die Huurder is beskikbaar in die hierby aangehegte Datavasleggingsvorm, nl Aanhangsel A ) 1. OMSKRYWINGS: HUURTERMYN: Vanaf 1 Desember 2008 tot 30 November 2009 PERSEEL: Bestaande uit: DIE KAMER Kamer no van Wooneenheid no in Lutzgebou, * Victoriastraat 11, Stellenbosch, synde 'n enkel/dubbel, * slaapvertrek (hierna die "kamer" genoem) en die GEMEENSKAPLIKE AREAS Die gemeenskaplike gebruik van die sit/eetkamer, kombuis en badkamer/s tesame met ander huurders van kamers in die betrokke eenheid, asook die toegang areas tot die wooneenheid. HUURBEDRAG: R per maand / per jaar, * (water en elektrisiteit ingesluit). DEPOSITO: R 3 000,00

2 Bladsy 2 van bl 6 NADEMAAL 2. Die Verhuurder die eienaar is van Lutzgebou, Victoriastraat 11, Stellenbosch. 3. Die Verhuurder bereid is om die Perseel soos in paragraaf 1 hierbo genoem aan die Huurder te verhuur en die Huurder bereid is om die Perseel by die Verhuurder te huur; DERHALWE WORD NOU SOOS VOLG OOREENGEKOM: 4. VERHUUR EN HUUR Die Verhuurder verhuur hierby en die Huurder huur hierby die Perseel vir die huurtermyn soos in paragraaf 1 omskryf. 5. DEPOSITO 'n Deposito gelykstaande aan die bedrag soos in paragraaf 1 hierbo omskryf sal op ondertekening van hierdie kontrak deur die Huurder aan die Verhuurder betaalbaar wees. Die deposito mag nie deur die Huurder aangewend word vir betaling van die laaste maand se huur na kennisgewing nie. 5.1 Die deposito sal in n trustrekening gehou word. Deposito s sal vir die Huurder se rekening rente oploop teen die koers soos belê. 5.2 Na afloop van die huurtermyn sal die deposito terugbetaalbaar word aan die Huurder, en sal binne 20 dae na die verstryking van die huurtermyn deur die Verhuurder aan die Huurder terugbetaal word met dien verstande dat: Die Verhuurder geregtig sal wees om alle nodige uitgawes aan die kamer wat benodig mag word ten einde die kamer te herstel tot die toestand waarin dit was alvorens die huurtermyn ingevolge hierdie ooreenkoms 'n aanvang geneem het, en wat nie deur gewone slytasie / verbleiking of tydsduur veroorsaak is nie, van die Huurder se deposito te verhaal, insluitend skoonmaak van matte en uitverf van die kamer Die Verhuurder geregtig sal wees om alle nodige uitgawes aan die gemeenskaplike area wat benodig mag word ten einde die gemeenskaplike area te herstel tot die toestand waarin dit was alvorens die huurtermyn ingevolge hierdie ooreenkoms 'n aanvang geneem het, en wat nie deur gewone slytasie / verbleiking of tydsduur veroorsaak is nie, gesamentlik en afsonderlik van die Huurders in die betrokke wooneenheid se deposito s te verhaal, insluitend skoonmaak van matte en uitverf van die gemeenskaplike area Indien enige bedrag soos hierbo vermeld deur die Verhuurder van die Huurder verhaal word, sal die Verhuurder binne 20 dae na beëindiging van die huurkontrak, op skriftelike versoek van die Huurder, verslag doen aan die Huurder van die onkostes

3 Bladsy 3 van bl 6 sodanig benodig, en indien deur die Huurder so versoek, aan die Huurder kwotasies voorlê vir die aangaan van sodanige kostes. 6. HUURGELD Die Huurgeld soos in klousule 1 omskryf is vooruitbetaalbaar en moet op die eerste dag van elke maand betaal word aan die Verhuurder of op so n wyse of plek soos van tyd tot tyd deur die Verhuurder bepaal word. Indien n Huurder herinner moet word aan n maandelikse betaling, sal n R50 boete gehef word. 7. GEBRUIK VAN PERSEEL 7.1 Die Huurder mag die Perseel slegs vir die doel van privaat huisvesting gebruik. 7.2 Die gebruik van die kamer sal tesame met ander huurders van kamers in die betrokke eenheid die gemeenskaplike gebruik van die sit/eetkamer, kombuis en badkamer insluit. 7.3 Die Verhuurder sal weekliks, wanneer nodig, daarvoor sorg dat die gemeenskaplike areas skoongemaak word. Die Huurder is egter alleen verantwoordelik vir die skoonmaak van die kamer wat hy/sy huur, en mag nie die dienste van die skoonmaker/s gebruik vir die skoonmaak van sy/haar kamer, of die was van skottelgoed of was en stryk van wasgoed nie. 7.4 Die Huurder onderneem om hom/haar te hou by die gedragsreëls hierby aangeheg as Aanhangsel B ("Huisreëls en Regulasies ); Die oortreding waarvan in die uitsluitlike oordeel van die Verhuurder as kontrakbreuk beskou mag word, Die hierby aangehegte Aanhangsel B ( Huisreëls en Regulasies ) vorm ook deel van die kontrak in sy geheel gelees, die Huurder word geag toe te stem tot hierdie Huisreëls en Regulasies by ondertekening van hierdie kontrak. Voorts word alle huurders van Persele en ander persone aan wie die reg tot okkupasie deur enige eienaar van die betrokke Perseel verleen is geag vertroud te wees met die inhoud van die Huisreëls en Regulasies en moet die gedragsreëls nagekom word ondanks andersluidende bepalings vervat in enige huurooreenkoms of in die toestaan van sodanige reg op okkupasie Die Verhuurder behou die reg voor om van tyd tot tyd by kennisgewing boetes voor te skryf vir die nie nakoming van die Huisreëls en Regulasies, asook om by herhaalde oortredings van enige van die genoemde reëls en regulasies en of kontrak bepalings, die huurkontrak summier te beëindig en die kamer onmiddellik in besit te neem, sonder om afbreek te doen aan die verhaalsregte om onbetaalde huurgeld en enige vergoeding vir skade as gevolg van kontrakbreuk gely, te eis.

4 Bladsy 4 van bl Die Huurder onderneem dat daar op geen tydstip meer persone in 'n kamer sal tuisgaan of oorslaap as wat in die beskrywing van die kamer in paragraaf 1 hierbo aangedui word nie, tensy vooraf andersins met die Verhuurder ooreengekom, of dat enige persoon in die res van die Wooneenheid tuisgaan of oorslaap nie. 8. BEPERKING VAN VERHUURDER SE AANSPREEKLIKHEID Die Verhuurder is nie teenoor die Huurder aanspreeklik ten opsigte van enige verlies, beskadiging of besering hetsy van 'n persoon of van goed wat veroorsaak word deur enige gebrek in die Perseel of gemeenskaplike area wat gedurende die geldigheidstermyn van hierdie huurkontrak ontstaan nie. 9. VERSEKERING Die Huurders mag nie: 9.1 Enige vloeistof of ander artikel van 'n gevaarlike of vlambare aard wat die woning in gevaar kan stel, in die Perseel bêre of toelaat dat dit aldaar gebruik of gebêre word nie; 9.2 Iets doen wat die tarief van enige versekering wat die Verhuurder tans ten opsigte van die Perseel hou, sal verhoog, of sodanige versekering ongeldig maak of andersins in gevaar sal stel of daartoe aanleiding sal gee nie; die Huurder erken hierby dat hy aldus bewus is van die inhoud van die polis wat vir genoemde versekering voorsiening maak, en waarvan n kopié ter insae beskikbaar is by die Verhuringskantoor. 9.3 Die Huurder moet die Verhuurder op aanvraag skadeloos stel van enige onkoste, verlies of skade deur die Verhuurder gely omdat die Huurder versuim het om enige bepalings van subklousule 9.1 van hierdie klousule na te kom. 10. VERHUURDER SE REGTE Die Verhuurder het die reg om die Perseel te alle redelike tye en, ter eie keuse, te inspekteer. 11. ONDERVERHURING EN SESSIE Die Huurders het nie die reg om hierdie huurkontrak te sedeer of oor te maak of die kamer onder te verhuur of andersins uit sy besit te laat gaan nie, tensy skriftelik daartoe gemagtig deur die Verhuurder. 12. WANBETALING VAN HUURGELD As die Huurders in gebreke bly om enige huurgeld stiptelik op die eerste dag van elke maand te betaal of om enige van die ander bepalings van hierdie huurkontrak na te kom, het die Verhuurder die reg om hierdie huurkontrak summier te beëindig en die kamer in besit te neem, sonder om afbreek te doen

5 Bladsy 5 van bl 6 aan die Verhuurder se regte om onbetaalde huurgeld en enige vergoeding vir skade wat hy as gevolg van so 'n versuim of kontrakbreuk gely het, te eis. 13. TERUGBESORGING VAN DIE KAMER BY AFLOOP VAN HUURTERMYN Behoudens die bepalings van hierdie huurkontrak, onderneem die Huurder om die Verhuurder by afloop van hierdie huurkontrak weer in besit te stel van die kamer en alle los en vaste toebehore, meubels en installasies binne die kamer, wat alles in 'n goeie toestand moet wees. 14. DOMICILIUM CITANDI ET EXECUTANDI Die Huurder kies as sy/haar domicilium citandi et executandi, * die adres van die huurperseel of die ouer/voog se adres soos per Aanhangsel A". (Adres gebruik te word na keuse van die Verhuurder.) Enige kennis deur die Verhuurder aan die Huurder in verband met hierdie huurkontrak gegee aan die Huurder by sodanige domicilium gerig en afgelewer aan die huurperseel of gepos per vooruitbetaalde geregistreerde pos aan die adres van die ouer/voog, word geag deur die Huurder ontvang te gewees het op die 3de dag na die dag waarop dit aldus afgelewer en/of gepos is. Hierdie bepalings is mutatis mutandis van toepassing in die geval van so 'n kennisgewing deur die Huurder aan die Verhuurder wat sy adres soos in die aanhef van hierdie huurkontrak vermeld as 'n domicilium citandi et executandi kies. 15. JURISDIKSIE Indien enige dispuut tussen die Verhuurder en die Huurder ontstaan aangaande enige aspek wat betrekking het tussen die partye en op hierdie huurooreenkoms, dan en in so 'n geval, stem die Huurder en die Verhuurder toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof om sodanige dispuut te bereg. 16. KOSTES 16.1 Indien 'n Prokureur opdrag ontvang om enige bedrag wat deur die Huurders kragtens hierdie huurkontrak betaalbaar is, in te vorder, of om geregtelike stappe te doen vir die verhaal van so 'n bedrag of enige bedrae wat as gevolg van opsegging van hierdie huurkontrak deur die Huurder betaalbaar is, moet die Huurder enige daaruitspruitende invorderingskommissie en ander kostes tussen Prokureur en Kliënt betaal Die koste in verband met die opstel van hierdie Huurkontrak met inbegrip van die seëlreg daarop, moet op aanvraag deur die Huurder aan die genoemde Verhuurder betaal word.

6 Bladsy 6 van bl VOLLE OOREENKOMS EN WYSIGINGS Die partye kom ooreen dat die dokument die volle ooreenkoms tussen die partye bevat en enige wysigings van watter aard ookal moet op skrif gestel word, so nie sal die wysiging nietig wees. Geteken te _ STELLENBOSCH op hierdie dag van 20. AS GETUIES: l. (DANIEL JAKOBUS LUTZ, in sy hoedanigheid as Trustee van die LUTZ TRUST 2. (Verhuurder) Geteken te op hierdie dag van 20. AS GETUIES: l. (Huurder) 2. (Huurder naam in drukskrif) * Beide partye en hul getuies moet al die bladsye, insluitende Aanhangsel A en Aanhangsel B, sowel as alle deurhalings en/of veranderinge in hierdie kontrak, parafeer.

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn. HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) AANBOD OM TE KOOP AAN F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) en Hierin verteenwoordig deur (hierna genoem die Koper) NADEMAAL die Ontwikkelaar

Nadere informatie

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word

Nadere informatie

Huurkontrak (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015)

Huurkontrak (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015) Huurkontrak - 2015 (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015) Hierdie ooreenkoms is opgestel en word aangegaan deur en tussen Starlight studios hierna die Verhuurder

Nadere informatie

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder )

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder ) TENDERVOORWAARDES GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder ) sal per tender te huur aanbied sekere vaste eiendom beter bekend as Plaas

Nadere informatie

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as

VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as JC AFSLAERS (hierna "die AFSLAER" genoem) per Openbare veiling,

Nadere informatie

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID Ek/Ons, die ondergetekendes, Fisiese adres: (hierna "die Koper" genoem) bied hiermee aan om van: BRICKVEST CONSTRUCTION BK Registrasienommer: 2005/087157/23

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED

KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED OOK TE: WILLEM COETZEE ING. CILLIERS ODENDAAL PROKUREURS (IN ASSOSIASIE) OCTRON GEBOU 1STE VLOER, T) 018-297-7313 126 CRADOCK STRAAT DR. JAMES MOROKA STR 62, F) 018-297-8564

Nadere informatie

HUURKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

HUURKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) HUURKONTRAK (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN (hierinlater na verwys as die VERHUURDER

Nadere informatie

TERME EN VOORWAARDES

TERME EN VOORWAARDES TERME EN VOORWAARDES 1. Die Afslaer het die reg om te veiling na sy goeddunke te beheer en te reguleer. 2. Die veilingverrigtinge sal per band opgeneem word welke opname nie aan die publiek of die Koper

Nadere informatie

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : MAGNIFICENT MILE TRADING 73 (PTY) LIMITED REGISTRASIENOMMER 2003/006953/07 hierin verteenwoordig deur PIETER HENDRIK VAN STADEN in sy hoedanigheid as Direkteur

Nadere informatie

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch 1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

Tjokkerjol Speelgroepie

Tjokkerjol Speelgroepie Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME

REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME (hierin na verwys as Die Eiendom) vir rekening van (hierin na verwys as Die

Nadere informatie

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN BOUKONTRAK Aanhangsel F Gedeelte Tipe plan AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is (hierinlater na verwys as die KONTRAKTEUR

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP. Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel

AANBOD OM TE KOOP. Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel 1 Ek/Ons die ondergetekende(s) AANBOD OM TE KOOP Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel KOPER/S (volle naam/name, identiteitsnommer/s en huwelikstatus) Maak hiermee 'n aanbod aan die persoon wat bevoeg

Nadere informatie

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER")

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER) KOOPOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER") EN ----------------------------------------------------------------

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS NOG 'N SPOGONTWIKKELING DEUR GLC DEVELOPMENT (EDMS) BPK

KOOPOOREENKOMS NOG 'N SPOGONTWIKKELING DEUR GLC DEVELOPMENT (EDMS) BPK KOOPOOREENKOMS NOG 'N SPOGONTWIKKELING DEUR GLC DEVELOPMENT (EDMS) BPK MALHERBE HANEKOM ING DURBANWEG 295 TYGERVALLEI TEL: 086-1919 070 (STEFANUS MALHERBE) 2 SKEDULE 1. PARTYE 1.1 VERKOPER GLC DEVELOPMENT

Nadere informatie

HUURKONTRAK. aangegaan deur en tussen SEE-EIKE TRUST (EIENDOMS) BEPERK DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

HUURKONTRAK. aangegaan deur en tussen SEE-EIKE TRUST (EIENDOMS) BEPERK DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH HUURKONTRAK aangegaan deur en tussen SEE-EIKE TRUST (EIENDOMS) BEPERK en DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH 1 1 PARTYE 1.1 Die partye tot hierdie ooreenkoms is - 1.1.1 See-Eike Trust (Eiendoms) Beperk; en 1.1.2

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER")

KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER") EN ----------------------------------------------------------------

Nadere informatie

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE CK97/44692/23 SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE Sandrastraat 585, Garsfontein x 11. Tel. 012 998 6679 E-pos: snipper@8tamail.com Carla van Zyl: 0833203390 en...(hierna

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:

Nadere informatie

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: www.lapinta.co.za 1 INHOUDSOPGAWE ITEM: BLADSY: Koopkontrak 3 Bylae A (Terreinplan) 11 Bylae B (Huistipe) 12 Bylae C (Spesifikasieskedule) 13 Bylae D (Keuselys) 14 Bylae

Nadere informatie

Indien Maatskappy of Beslote Korporasie, die registrasienommer:

Indien Maatskappy of Beslote Korporasie, die registrasienommer: GRAANOPBERGINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: SENWES BEPERK Charel de Klerkstraat 1 KLERKSDORP ( die HOOFKANTOOR ) hierin verteenwoordig deur (hierinlater na verwys as die GRAANSILO-EIENAAR

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

HUURKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN

HUURKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN HUURKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria hierin verteenwoordig deur NICOLAAS JAKOBUS VERMAAK Identiteitsnr

Nadere informatie

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK AANGEGAAN TUSSEN HUGO LAMBRECHTS MUSIEKSENTRUM POSBUS 68 PAROW 7499 Tel: 021 939 9105 Faks: 021 939 9123 / 086 751 0778 E-pos: finance@hugolambrechts.co.za EN HIERIN

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE handelende namens die VERKOPER, PHILIP OLIVIER KOTZE, ID NOMMER 5403195109088,

Nadere informatie

VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES

VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES LA van den Berg (B.Jur, et ART LLB) National Diploma Real Estate : Property Valuation JC Eksteen Afslaer / Auctioneer Leon : 083 626 1873 Hannes : 082 813 1011 OR Tambostraat 30 30 OR Tambo Street Posbus

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES

VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES LA van den Berg (B.Jur, et ART LLB) National Diploma Real Estate : Property Valuation JC Eksteen Afslaer / Auctioneer Leon : 083 626 1873 Hannes : 082 813 1011 VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES

Nadere informatie

Naskool Tel:

Naskool Tel: Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader

Nadere informatie

VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE

VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE 1 Handelende namens die VERKOPER VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE P EN V ONTWIKKELAARS (PTY) LTD REGISTRASIENOMMER 2003

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS VAN AANDELE. Hierdie ooreenkoms word aangegaan tussen: THANI-ZIMBI GAME FARM (PTY) LIMITED. Registrasienommer: 2005/018832/07

KOOPOOREENKOMS VAN AANDELE. Hierdie ooreenkoms word aangegaan tussen: THANI-ZIMBI GAME FARM (PTY) LIMITED. Registrasienommer: 2005/018832/07 KOOPOOREENKOMS VAN AANDELE 1. PARTYE: Hierdie ooreenkoms word aangegaan tussen: THANI-ZIMBI GAME FARM (PTY) LIMITED Registrasienommer: 2005/018832/07 Hierin verteenwoordig deur J A VAN STADEN Behoorlik

Nadere informatie

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING Nieteenstaande alle redelike voorsorg getref vir die verkryging van die korrekte

Nadere informatie

TENDER PROSEDURE. 1. Betaal R terugbetaalbare registrasie fooi per tender op trust in by LANGE CARR & WESSELS INGELYF.

TENDER PROSEDURE. 1. Betaal R terugbetaalbare registrasie fooi per tender op trust in by LANGE CARR & WESSELS INGELYF. TENDER PROSEDURE 1. Betaal R1 000.00 terugbetaalbare registrasie fooi per tender op trust in by LANGE CARR & WESSELS INGELYF. 2. Verkry Tendervoorwaardes en voltooi voorwaardes waar nodig, teken met getuies

Nadere informatie

Katalogus. Lot 1 Friesperd reun: Esfané Zorba. Lot 2 Friesperd hings: Esfané Wynand. Lot 3 ESFANÉ VEILING 3 MAART ESFANé STOET OPEDAG EN VEILING

Katalogus. Lot 1 Friesperd reun: Esfané Zorba. Lot 2 Friesperd hings: Esfané Wynand. Lot 3 ESFANÉ VEILING 3 MAART ESFANé STOET OPEDAG EN VEILING Katalogus VAN ESFANÉ VEILING 3 MAART 2018 Lot 1 Friesperd reun: Esfané Zorba SA Stamboek geregistreer Gebore: 06/01/2015 Vaar: Inus van Esfané Moer: Esfané Willemien Lot 2 Friesperd hings: Esfané Wynand

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE 'n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

KOOPKONTRAK MEMORANDUM VAN N OOREENKOMS AANGEGAAN EN GESLUIT TUSSEN:

KOOPKONTRAK MEMORANDUM VAN N OOREENKOMS AANGEGAAN EN GESLUIT TUSSEN: Drafted by: Opgestel deur: Attorneys, Conveyancers, Notaries & Administrators of Estates Prokureurs, Transportbesorgers, Notarisse & Boedelberedderaars Tel 044 272 2248 dkj@mweb.co.za KOOPKONTRAK MEMORANDUM

Nadere informatie

AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA

AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA WAT INDIEN DIT AANVAAR WORD DEUR WESTERN BREEZE, N OOREENKOMS VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING VAN DIE OOG RETIREMENT ESTATE,

Nadere informatie

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. BOUPLANNE 4. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. BOUPLANNE 4. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. BOUPLANNE 4. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING Nieteenstaande alle redelike voorsorg getref vir die verkryging van die korrekte inligting,

Nadere informatie

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07) BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07) VOORWAARDES VAN TENDER EN VAN VERKOOP VOORWAARDES waarop: BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK POSBUS 3264 PAARL 7620 (hierna genoem BKB) behoorlik daartoe gelas

Nadere informatie

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS Ek die ondergetekende, _ (volle naam en adres) stel hiermee aan die vennote/direkteure en/of hulle genomineerdes van BADENHORST-SCHNETLER PROKUREURS Met mag van substitusie (hierna

Nadere informatie

OOREENKOMS OM ONROERENDE EIENDOM TE KOOP EN TE VERKOOP

OOREENKOMS OM ONROERENDE EIENDOM TE KOOP EN TE VERKOOP Posbus 1100 TEL : 044 695 0342 HARTENBOS FAKSIMILEE: 086 511 0116 6520 OOREENKOMS OM ONROERENDE EIENDOM TE KOOP EN TE VERKOOP 1. PARTYE: 1.1 SEEBOU WONINGS BK REGISTRASIENOMMER: 1987/004669/23 ( die Verkoper

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied. VEILINGVOORWAARDES Waarop LOUW EN MULLER AFSLAERS TRUST IT3131/1996 in opdrag van die Eksekuteur in die boedel van WAJ PRETORIUS, NO. 1038/2015 voorneme is om PER PUBLIEKE VEILING aan te bied en aan die

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07) BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07) VOORWAARDES VAN TENDER EN VAN VERKOOP VOORWAARDES waarop: BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK POSBUS 3264 PAARL 7620 (hierna genoem BKB) behoorlik daartoe gelas

Nadere informatie

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) KOOPKONTRAK (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Western Breeze Trading 387 Eiendoms Beperk

Nadere informatie

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE & SONERINGSERTIFIKAAT 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING

INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE & SONERINGSERTIFIKAAT 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE & SONERINGSERTIFIKAAT 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING Nieteenstaande alle redelike voorsorg getref vir die

Nadere informatie

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie. STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

BEMARKINGSOOREENKOMS

BEMARKINGSOOREENKOMS BEMARKINGSOOREENKOMS Aangegaan deur en tussen: WILDLIFE TRADING POST Registrasienommer: Hierin verteenwoordig deur in sy/haar hoedanigheid as Direkteur en Gevolmagtigde FISIESE ADRES: Mac Dougall straat

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR. STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM (hierin later genoem die STIGTING) aan die een kant MET

KOOPOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR. STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM (hierin later genoem die STIGTING) aan die een kant MET STICHTING NEDERLANDS BEJAARDENCENTRUM DE MEERPAAL (Organisasie Sonder Winsoogmerk nr 001/687) Tel. 012 807-5217/8 Faks. 012 807-5733 e-mail: meerpaal@worldonline.co.za www.meerpaal.co.za Posbus 75048 0040

Nadere informatie

Pre-Graad R / Graad R

Pre-Graad R / Graad R PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:

Nadere informatie

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring Reëls en Regulasies 1. Doel van die sentrum Die doel van die huiswerk sentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van wie se ouers

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP. Ek, die ondergetekende, Identiteitsnommer: Maatskappynommer: Trust /Beslote Korporasie Nommer: Huwelikstatus: Adres: Tel:

AANBOD OM TE KOOP. Ek, die ondergetekende, Identiteitsnommer: Maatskappynommer: Trust /Beslote Korporasie Nommer: Huwelikstatus: Adres: Tel: AANBOD OM TE KOOP Ek, die ondergetekende, Identiteitsnommer: Maatskappynommer: Trust /Beslote Korporasie Nommer: Huwelikstatus: Adres: Tel: Inwoner van die Repupliek van Suid-Afrika JA/NEE (Hierna genoem

Nadere informatie

KOOPOOREENKOMS. Aangegaan deur en tussen: DIE TRUSTEES VAN TYD TOT TYD VAN DIE DIEMERSFONTEIN DEVELOPMENT TRUST Registrasie Nommer IT4061/2004

KOOPOOREENKOMS. Aangegaan deur en tussen: DIE TRUSTEES VAN TYD TOT TYD VAN DIE DIEMERSFONTEIN DEVELOPMENT TRUST Registrasie Nommer IT4061/2004 H:\DebbieS\Documents\AGREEMENTS\DEVELOPMENTS\DIEMERSFONTEIN - PLAN TRUST\DEED OF SALE - AFRIKAANS - 16 MAY 13 - INCREASED LEVY.doc Erf Nr. Deel Nr. KOOPOOREENKOMS Aangegaan deur en tussen: DIE TRUSTEES

Nadere informatie

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP 1 OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP Tenders word ingewag vir die gesamentlike en afsonderlike huur / verkoop van die volgende plase: Resterende gedeelte van gedeelte

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

AANSOEK VIR BEDRYF VAN SKOOLSNOEPWINKEL IN 2015

AANSOEK VIR BEDRYF VAN SKOOLSNOEPWINKEL IN 2015 1/7 AANSOEK VIR BEDRYF VAN SKOOLSNOEPWINKEL IN 2015 KENNISGEWING AAN BELANGSTELLENDES Belangstellendes word uitgenooi om aansoek te doen om die skoolsnoepwinkel van Hoërskool Tygerberg vir die skooljaar

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities

Nadere informatie

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)

BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07) BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07) VOORWAARDES VAN TENDER EN VAN VERKOOP VOORWAARDES waarop: BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK POSBUS 2002 PORT ELIZABETH 6056 (hierna genoem BKB) behoorlik daartoe

Nadere informatie

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)

KOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) KOOPKONTRAK (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Western Breeze Trading 387 Eiendoms Beperk

Nadere informatie

IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA

IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA 1 SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING,

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

Koper Een Naam: Id / Reg No:, behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig deur

Koper Een Naam: Id / Reg No:, behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig deur KOOPOONKOMS 1 Koper en Naam: Id / eg No:, behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig deur die ondergetekende te wete Koper Twee Naam: Id / eg No:, behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig

Nadere informatie

VILLA CORTONA AFTREE-OORD DEELTITEL KOOPKONTRAK. Aangegaan deur en tussen:

VILLA CORTONA AFTREE-OORD DEELTITEL KOOPKONTRAK. Aangegaan deur en tussen: VILLA CORTONA AFTREE-OORD DEELTITEL KOOPKONTRAK Aangegaan deur en tussen: VERKOPER: GREAT CORMORANT INVESTMENTS 130 (EDMS.) BPK. Registrasie Nr. 2002/012046/07 van p.a. Devmark Eiendomsgroep, 2de Vloer,

Nadere informatie

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : UITSTEKENDE PLAAS OP TENDER TE KOOP

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : UITSTEKENDE PLAAS OP TENDER TE KOOP 1 OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : UITSTEKENDE PLAAS OP TENDER TE KOOP In opdrag van Mnr Neil William Theron word tenders hiermee aangevra vir die verkoop van die volgende eiendom: Restant van die plaas

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

aangegaan deur en tussen SEE-EIKE TRUST (EIENDOMS) BEPERK DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH DIE BERG-EN TOERKLUB OUDLEDEBOND

aangegaan deur en tussen SEE-EIKE TRUST (EIENDOMS) BEPERK DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH DIE BERG-EN TOERKLUB OUDLEDEBOND OOREENKOMS aangegaan deur en tussen SEE-EIKE TRUST (EIENDOMS) BEPERK en DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH en DIE BERG-EN TOERKLUB OUDLEDEBOND 1 1 PARTYE 1.1 Die partye tot hierdie ooreenkoms is - 1.1.1 See-Eike

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

STANDAARD TERME EN VOORWAARDES

STANDAARD TERME EN VOORWAARDES STANDAARD TERME EN VOORWAARDES Let asseblief op dat hierdie standaard bepalings en voorwaardes aanvaar geag te wees deur die Koper, (en derhalwe bindend tussen Mischa en die Koper), deur óf (i) n Bestelling

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum

AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum AANGEGAAN EN GESLUIT DEUR EN TUSSEN: SERNICK [PTY] LTD Reg no: 78/02199/07 Adres: Posbus 130 EDENVILLE 9535 (Hierinlater verwys na Sernick

Nadere informatie

VERKOOP VAN VASTE EIENDOM

VERKOOP VAN VASTE EIENDOM VERKOOP VAN VASTE EIENDOM RHEEBOK VILLAGE ESTATE PTY LTD Registrasienommer: 2012/103799/07 Hierin verteenwordig deur FS Bruwer (hierinlater na verwys as die VERKOPER) verkoop hiermee aan die Koper, wat

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS KUDDE OMSKREWE GEBEURTENISSE Die Maatskappy sal die Versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse: ONDERAFDELING A Verlies as gevolg van dood of vernietiging van die lewendehawe (insluitende

Nadere informatie

SAKE-ONDERBREKING. (iv) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die versekerde dek;

SAKE-ONDERBREKING. (iv) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die versekerde dek; SAKE-ONDERBREKING OMSKREWE GEBEURTENISSE Verlies wat volg op n onderbreking of belemmering van die besigheid as gevolg van skade wat gedurende die versekeringstydperk by die perseel plaasvind ten opsigte

Nadere informatie