Tjokkerjol Speelgroepie
|
|
|
- Pepijn Verhoeven
- 8 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie begerig is om u kind te versorg teen n bepaalde tarief; Derhalwe kom die partye soos volg ooreen: Tjokkerjol Speelgroepie onderneem: 1. Om na die kind genaamd om te sien. 2. Om gebalanseerde etes aan die kind te voorsien: Babas/Kleuters kry Ontbyt & versnappering. Ouers verskaf die middagete. 3. Om genoegsame sekerheidsarea te voorsien waarin die kind se aktiwiteite kan plaasvind. 4. Om n program aan die kind te bied wat stimulerend van aard is. 5. Om die Ouer telefonies te kontak in die geval van siektetoestand en/of besering van die kind. 6. Om die kind slegs aan die ouer of person, soos in Bylaag 1 genoem, te oorhandig. 1
2 Die Ouer onderneem: 1. Om Bylaag 1 volledig in te vul en aan Tjokkerjol Speelgroepie te voorsien. 2. Om stiptelik by die tye te hou soos aangedui op bladsy 2 in ooreenkoms. Parafeer: 3. Om enige voorgeskrewe items of spesiale voedingstowwe, byvoorbeeld formulemelk, 2 (twee) stelle skoon klere, wegdoenbare doeke en/of beddegoed soos deur Tjokkerjol Speelgroepie versoek, te verskaf. 4. Om die kind se medikasie en inentings volgens wetlike voorskrifte na te kom. 5. Om kinders met nie-aansteeklike siektes van medikasie te voorsien en magtiging te verleen aan Tjokkerjol Speelgroepie vir die toedienning daarvan. 6. Om in geval van aansteeklike siektes of enige siekte wat afwesigheid noodsaak, alternatiewe reëlings vir die kind te tref op die Ouer se eie onkoste en n mediese sertifikaat te toon alvorens die kind weer toegelaat word by die Tjokkerjol Speelgroepie. Parafeer: 7. Om die Tjokkerjol Speelgroepie so gou moontlik in kennis te stel van so n aansteeklike siekte. Parafeer: 8. Om toe te sien dat alle hekke toe is. Parafeer: Fooie: 1. Inskrywingsgelde van R 1000 (eenduisend rand) sal by die ondertekening van die ooreenkoms aan die Tjokkerjol Speelgroepie betaal word. Hierdie gelde is nie terugbetaalbaar nie. 2. n Maandelikse rekening sal aan die begin van elke maand aan die verantwoordelike person ge-epos word. Die fooie is vooruit, voor of op die 6de van elke maand, betaalbaar. Rekeningbesonderhede: R. van der Merwe Capitec Bank Savings account Tak Acc nr: Indien die Ouer n spesiale finasiële reëling wil tref, moet dit op skrif wees en deur die verantwoordelike person onderteken word. Indien die Ouer herhaaldelik versuim om voor of op die 4de (vierde) dag van elke maand te betaal,sal die ooreenkoms tussen die Tjokkerjol Speelgroepie en die Ouers wat hierdie ooreenkoms onderteken het, onmiddelik verbreek word, en die kind sal nie weer toegelaat word nie. 4. Die Ouer stem hiermee in dat, indien hy/sy sou versuim om enige betaling voor of op die betaaldatum te maak, en die Tjokkerjol Speelgroepie oorhandig sodanige uitstaande bedrag aan n prokureur vir invordering, die Ouer aanspreeklik sal wees vir alle kostes op n prokureurkliëntskaal, invorderingskommissie asook alle opsporingsfooi, indien enige, te betaal. 2
3 5. Indien die Tjokkerjol Speelgroepie die fooie soos uiteengesit in hierdie ooreenkoms wil verhoog, sal skriftelike kennis 2 (twee) maande voordat sodanige verhoogde fooi in werking tree, aan die Ouer gegee word, met dien verstande dat die Tjokkerjol Speelgroepie nie geregtig sal wees om sodanige tariewe meer as een maal per kalenderjaar verhoog nie. Die Maandelikse fooie vir Dae n Week (Ma, Wo & Vr) 5 Dae n Week (Halfdag) 5 Dae n Week (Voldag) Ontbyt & versnapperings ingesluit (Middagete uitgesluit) R R R Ontbyt, gekookte middagete & versnapperings ingesluit R R R R betaalbaar per maand Parafeer: Verlof: 1. Die Tjokkerjol Speelgroepie sal geregtig wees op 20 (twintig) betaalde werksdae verlof per kalenderjaar asook die volle Desember vakansie, soos bepaal deur Departement van onderwys. 2. Skriftelike kennisgewing sal ten minste 1 (een) kalendermaand vooraf aan die Ouer gegee word. 3. Die Tjokkerjol Speelgroepie sal op openbare vakansiedae gesluit wees. Boetes: 1. n Boete van R20 (twintig Rand) vir elke 15 (vyftien) minute wat u kind laat kom haal word sal gehef word. 2. Boetes sal aangewend word aan die einde van daardie maand. 3
4 Toestemming: 1. Die Ouer gee hiermee toestemming dat die Tjoekkerjol Speelgroepie die kind na die naaste beskikbare mediese praktisyn of hospital mag eem en dat die kind mediese behandeling op onkoste van die Ouer mag ontvang indien die Ouer nie telefonies bereik kan word deur die Tjokkerjol Speelgroepie nie. 2. Die kind mag deur enige Ouer, soos genoem in Bylaag 1, verwyder word tensy die Tjokkerjol Speelgroepie in besit van n hofbevel is, waaruit die teendeel blyk. Wanneer die kind kom haal word deur een van hierdie Ouers, sal n identifikasie dokument soos rybewys of groen ID boekie aangevra word om sodoende seker te maak dat hierdie person wel toestemming het om die kind huis toe te neem. Kennismaand: 1 Daar word van die Ouer verwag om ten minste 2 (twee) kalendermaand skriftelik kennis te gee, indien die kind Tjokkerjol Speelgroepie gaan verlaat. Die kennis maand is ook ten volle betaalbaar. November en Desember kan nie as kennismaand gebruik word nie. Klerasie: 1 Die Ouer sal toesien dat alle klere en/of persoonlike items van die kind op n duidelike en leesbare manier gemerk is. Sou die Ouer versuim om aan hierdie voorwaarde te voldoen, sal die Tjokkerjol Speelgroepie geensins aanspreeklik gehou word vir die verlies daarvan nie. Regsaanspreeklikheid: 1 Die Tjokkerjol Speelgroepie sal nie aanspreeklik gehou word vir enige skade, insluitend gevolgskade wat deur die Ouer, kind of enige ander persoon gely mag word en wat voortspruit uit enige gebeurlikheid wat verband hou met die Tjokkerjol Speelgroepie/kind verhouding nie. Volle ooreenkoms: 1 Die Partye plaas op rekord dat hierdie ooreenkoms, tesame met Bylaag 1 wat geag word as n integrale deel van hierdie ooreenkoms tussen die partye te wees, die volle ooreenkoms tussen die partye behels dat geen ander ooreenkoms van krag sal wees tensy dit op skrif gestel is deur al die partye en deur al die partye onderteken is nie. Geen waarborge, ondernemings of voorstellings anders as die vervat in hierdie ooreenkoms is deur enige 4
5 GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN 20 R. VAN DER MERWE (namens Tjokkerjol Speelgroepie) GETUIE GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN 20 VADER/VOOG MOEDER/VOOG GETUIE 5
6 Bylaag 1 Inskrywingsvorm vir 2018 Inligting van die kind wat ingeskryf word: Kind se volle name Kind se Van Kind se Noemname Kind se geboortedatum Datum van aansluit by Tjokkerjol (eerste dag) 6
7 Inligting van ouers: Besonderhede Pa van Nuwe Tjokker Ma van nuwe Tjokker Volle Name Noemnaam Van ID Nr Huisadres Posadres Huis tel Nr Selfoon Nr Werkgewer Werks Tel Nr E-pos Adres Huwelikstatus Verantwoordelik vir rekening 7
8 Tweede Eerste Ingeval van nood: Naam & Van Woonadres Telefoon Nr Naam & Van Woonadres Telefoon Nr Kontakpersoon indien ouers nie beskikbaar is nie Ander persone wat die kind mag kom afhaal by die skool Verhouding Naam en van Telefoon nommer ID. Nommer. met kind Mediese Fonds Naam Mediese Fonds Plan Mediese Fonds Nr Huis Dokter Naam Telefoon Nommer Mediese Besonderhede Huis Dokter Besonderhede 8
9 Mediese gekiedenis van u kind. Is daar enige inligting aangaande u kind se algemene gesondheid of fisiese toestand wat u onder my aandag wil bring? Het u kind onlangs n operasie ondergaan? Indien wel, wat was die datum? Is daar enige erenstige siekte/s wat u kind onlangs gehad het waarvan ek moet weet? Is u kind allergies vir enige iets? Indien wel, hoe behandel u dit? Het u kind al sy/haar immuniserings tot op datum ontvang? [Ja / Nee] Bring asb n afskrif van u kind se immuniseringskaart saam met inskrywingsvorm. Watse medikasie gee u vir u kind indien hy/sy koors kry? Hoe hoog moet u kind se koors wees voordat u hierdie medikasie toedien? Hoeveel milliliter gee u van hierdie medikasie? ml. Bring asb n bottel vol van hierdie medikasie saam, sodat ek dit het ingeval van nood. 9
10 Vrywaringsvorm: Die kind se besonderhede: Van: Voorletters: Noemnaam: Geboortedatum: Vrywaring: Ek,, die ondergetekende Moeder/Vader/Voog van vrywaar ROCHELLE VAN DER MERWE, TJOKKERJOL SPEELGROEPIE EN PERSONEEL van enige finansieële, geregtelike, mediese of enige eis as gevolg van enige ongeluk, insident, besering en/dood rakende my kind terwyl in die sorg van genoemde persone. GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN 20 VADER/VOOG MOEDER/VOOG 10
GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL
GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die
Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM
INSKRYWINGSVORM Datum van toelating...... Halfdag / Voldag sorg verlang?...... Van en volle name van kind...... Noemnaam van kind...... Geboortedatum...... Woonadres...... Telefoon (Huis)... e-pos:...
BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:
KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: [email protected] WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE
KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.
KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK
Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.
Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum
SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE
CK97/44692/23 SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE Sandrastraat 585, Garsfontein x 11. Tel. 012 998 6679 E-pos: [email protected] Carla van Zyl: 0833203390 en...(hierna
ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse
Wher e l ittle is gre at
Wher e l ittle is gre at AAN SOEK O M TOEL ATIN G Maand en jaar waarvoor aansoek gedoen word: Die volgende dokumente word benodig: Afskrif van kind se Immuniseringsrekord Afskrif van ouers / voogde se
IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)
IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede
AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?
AANSOEK VORM Registrasie datum 1.KIND(ERS) Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte
Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord
Plot 40 Posbus 249 Tel: 012-562 0539 Bon Accord Bon Accord 012-562 0449 0009 0009 082 552 6468 HOOFDOEL Om ruiters die basiese beginsels van perdry te leer. Om liefde vir perde uit te leef Gesonde ontspanning
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Naskool Tel:
Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: [email protected] Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader
Inligtingshandleiding
Inligtingshandleiding Die Plaasklonkies Motto Waar ons speel-speel leer Die Plaasklonkies Missie By Plaasklonkies streef ons daarna om n atmosfeer te skep waarin kinders kan leer deur spel. Ons wil graag
uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring
uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring Reëls en Regulasies 1. Doel van die sentrum Die doel van die huiswerk sentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van wie se ouers
STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.
STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie
Pre-Graad R / Graad R
PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 [email protected] www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog
AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL
HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: [email protected] Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:
VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,
1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater
WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019
E-pos: [email protected] WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige
Registrasie Vorm - Kleuterskool
Registrasie Vorm - Kleuterskool Kleuter Informasie Van: Foto van Kleuter Naam: Noemnaam: Geboortedatum: Geslag: Manlik Vroulik Huistaal: Geloof: Vorige Skool Informasie Huidige Kleuterskool: Naam van Onderwyser:
LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM
LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM INSKRYWINGSVORM 2017 Gr1 Gr 7 NASKOOLSENTRUM 072 311 4384 Gerrie Cloete Naskoolsentrum Koördineerder TYE 13:40 17:30 Vakansie naskoolure: 7:00 17:30 Posbus 8030 Edleen 1625
AANSOEK OM STUDIELENING
AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:
Ons Prospektus 1. WELKOM
Ons Prospektus 1. WELKOM n Hartlike welkom by die Miershoop Naskool Sentrum! Ons wil die vertroue uitspreek dat u kind gelukkig in ons naskool sal wees en u ten alle tye verseker sal wees van kwaliteit
KONTRAK VIR TOELATING
KONTRAK VIR TOELATING Tussen Skitterland Montessori Skool (hierna genoem die Skool) EN Volle naam en van van vader Identiteitsnommer Volle naam en van van moeder Identiteitsnommer (hierna genoem die ouers)
LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER
LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : [email protected] www.eversdal.org.za Leerder se van Volle
DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch
1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer
MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK
MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN LUTZ TRUST (Trust Nr IT4694/95) (hierin verteenwoordig deur DANIEL JAKOBUS LUTZ, in sy hoedanigheid as Trustee (hierna die Verhuurder genoem) en Volle
VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:
NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou
Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.
Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig
1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar
Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek
AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1
WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: [email protected] HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3
Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax
Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle
Kruis Kinders Centurion
Kruis Kinders Centurion Registrasie van Kinders Alle inligting word streng vertroulik hanteer. Voltooi asb. in drukskrif. Omkring waar nodig. Gee asb. volledige inligting (u aansoek mag teruggestuur word
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )
DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..
AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID
SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan [email protected] Of Faks aan
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:...
GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM
GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks 043-7229278 Sel. 072 3855 147 Web adres: www.grensies-petite.co.za e-pos: [email protected] INSKRYWINGSVORM - 2015 KIND SE
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n
NASKOOLSENTRUMBELEID
NASKOOLSENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die naskoolsentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie
H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING
PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: [email protected] AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek
Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede
Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende
Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS
emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.
AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE
AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: [email protected] LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende
AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON
AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie
Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting
Spreuke 16:9 n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop. 1 Hierdie is ons Leerplek Speelplek - Lekkerplek Beste ouer, Baie dankie dat u ons vertrou met u kosbaarste besitting! Ons wil net die
Prinsies & Prinsessies Privaatskool
Tel: 012 347 8923 [email protected] h/v Konkiep & Kenega Str. Erasmuskloof Liewe Ouers, U en u kind word hartlik verwelkom by PRINSIES & PRINSESSIES PRIVAATSKOOL. Ons onderneem om die beste diens
AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.
: (Internasionaal-00264) 67-313051 : 067-313023 : Posbus 408, OUTJO, Namibia : [email protected] : www.privaatskool-moria.com HIERDIE DOKUMENTE MOET VOLLEDIG VOLTOOI EN AANGEHEG WEES BY AANSOEK ALVORENS
Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS
Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER
Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls
Morsjorsie Reëls Die Doel van Skool Reëls Die Doel van Skool Reëls En hoekom Jy as Ouer daarby moet hou... 1. Skool Reëls is ontwerp om 'n skool meer effektief en doeltreffend te maak. 2. Skoolreëls word
2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:
LAERSKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER 2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 [email protected] www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van
LIDMAATSKAP AANSOEKVORM
LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP NO: SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Reg no. 2002/0249 66/07 - Posbus 31021 Wonderboompoort 0033 - Bemarkingskantoor: (0861) 57 47 47 - Epos: [email protected] VOLTOOI
HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM
HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM AANSOEK OM TOELATING 2017 LEERDER SE REKENINGNOMMER: VAN: DOOPNAAM: NOEMNAAM: GRAAD IN 2017: INSKRYWINGSDATUM: AANSOEK OM TOELATING Die onderneming van die personeel
ARBEIDSREG ABR214. T:
ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par 6.1-6.8) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths:
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch
AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER
AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER Toelatingsnommer: Toegelaat tot Graad: NB GEWAARMERKTE AFSKRIFTE VAN DIE VOLGENDE MOET DIE AANSOEK VERGESEL: 1. Die jongste vorderingsverslag (Gr 8-aansoekers
OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline Privaatsak X424 Riversdal 6670 Tel: 028 713 2549 Faks: 086 621 0418 E-pos: [email protected]
AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE
BYLAE A AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE PERSOONLIKE INLIGTING VAN INWONER EENHEID NR: OPNAME DATUM: Titel: Noemnaam: Volle Name en Van: Identiteits Nommer: Kerkverband: Predikant: Huis Dokter: Tel. nr:
Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES
Kontrak MISSIE Die Bestuur van Kleuterskool Eugene Marais streef na die lewering van gehalte diens deur die daarstelling van n kindervriendelike fasiliteit waar elke kind veilig, gelukkig en geborge voel
AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL
AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....
KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )
KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG
Hoe om die geboorte van jou kind te registreer
Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE
Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.
HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------
Thabazimbi Skou JULIE 17
Thabazimbi Skou 27-29 J ULIE 17 OUDERDOMME SOOS OP 27 JULIE 2017 8-10 Maande 27/09/16-28/11/16 10-12 Maande 27/07/16-28/09/16 12-15 Maande 27/04/16-28/07/16 15-18 Maande 27/01/16-28/04/16 18-21 Maande
GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN
AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum
AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum AANGEGAAN EN GESLUIT DEUR EN TUSSEN: SERNICK [PTY] LTD Reg no: 78/02199/07 Adres: Posbus 130 EDENVILLE 9535 (Hierinlater verwys na Sernick
BEVESTIGING VAN HUWELIKE
BEVESTIGING VAN HUWELIKE A IN DIE KERK 1 TYD Voornemende troupare moet asb op die volgende let: Huwelike behoort nie gereël te word vir vroeër as 09:00 en later as 16:00 nie. 2 MUSIEK Die orrelis is......
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.
LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB
KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae
Judy Ferreira-Prévost PR. No
Judy Ferreira-Prévost PR. No. 0195510 BA, H.O.D., B. Ed. (Psig.), M Ed. (Psig.) PS 0090417 Opvoedkundige-Sielkundige Educational Psychologist 145 Zambesi Drive Tel.: 012 567 4768 145 Sefako Makgatho Drive
AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)
Privaatsak 9, Congella 4013 Dirk Uysstraat 14, Umbilo, Durban, 4001 Tel: 031-205 6369 Faks: 031-206 0370 E-pos: [email protected] Webwerf: www.porties.co.za AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet
Wrestling Federation Stoeifederasie
SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed
PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID
PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING Die volgende dokumente moet asseblief saam met u AANSOEK OM TOELATING ingehandig word: NEEM ASSEBLIEF KENNIS Afskrif van u kind se identiteitsdokument Oorplasingsvorm
VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID
VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle
BABBEL & KRABBEL k l e u t e r s k o o l
BABBEL & KRABBEL k l e u t e r s k o o l Tel: 012 664 5257 Faks: 012 644 2407 Sel: 084 600 5622 E-pos: [email protected] Zirconstraat 253, Lyttelton Manor, Centurion, 0140 Liewe ouers, U en u kind(ers)
Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING
SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.
Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof
Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof 1 Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID Hoërskool Swartland (hierna die skool ) en sy beheerliggaam
DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL
1 van 6 DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1. RAAMWERK WAARBINNE DIÉ DOKUMENT INPAS 1.1 Die Raad van Universiteit Stellenbosch het op 13 Desember 2000 n Diensbillikheidsplan aanvaar
Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)
Brief 1/2019 Januarie 2019 Beste Menlo-musiekouers Voorspoed vir 2019! Ons sien uit na n jaar vol Menlo-musiekhoogtepunte. Dit is vir ons werklik n voorreg om met u kind te werk en ons sien daarna uit
TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)
HOERSKOOL TYGERBERG HIGH SCHOOL Geagte Ouer(s) 31 Oktober 2018 SKOOLFONDS 2019 Die skoolfonds vir 2019 is tydens die onlangse begrotingsvergadering, gehou op 25 Oktober 2018, deur die meerderheid van die
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die
AANSOEK OM TOELATING (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)
Privaatsak 9, Congella 4013 Dirk Uysstraat 14, Umbilo, Durban, 4001 Tel: 031-205 6369 Faks: 031-206 0370 E-pos: [email protected] Webwerf: www.porties.co.za AANSOEK OM TOELATING (Aansoek moet deur beide
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe
1 KIDDO REËLS EN REGULASIES /
1 KIDDO REËLS EN REGULASIES 012 330 2054 / 082 652 7882 [email protected] Die doel met ons skool is om n veilige en stimulerende omgewing vir u kind/kinders te skep, wetende dat hulle die beste sorg
DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A
DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:
WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING
AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel
