Registrasie Vorm - Kleuterskool

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Registrasie Vorm - Kleuterskool"

Transcriptie

1 Registrasie Vorm - Kleuterskool Kleuter Informasie Van: Foto van Kleuter Naam: Noemnaam: Geboortedatum: Geslag: Manlik Vroulik Huistaal: Geloof: Vorige Skool Informasie Huidige Kleuterskool: Naam van Onderwyser: Skool Adres: Telefoon Nommer: Rede vir Skuif: Kleuter Boeties en Sussies Naam en Van: Geboortedatum: Huidige skool: Naam en Van: Geboortedatum: Huidige skool: Naam en Van: Geboortedatum: Huidige skool: Sosiale en Emosionele Ontwikkeling Warvaan hou die kleuter: Waarvan hou die kleueter nie: Waarvoor is die kleuter bang: Meng die kleuter met ander? 1

2 Mediese Informasie Het die kleuter al sy/haar inentings gekry? Ja Nee Het die kleuter enige van dievolgende? Asma Epilepsie Diabetes Hart kondisie Ander: Het die kleuter al dievolgende siektes gehad: Masels Ja Nee Waterpokkies (Chicken Pox) Ja Nee Duitse Masels (Rubella) Ja Nee Pampoentjies (Mumps) Ja Nee Breinvliesontsteking (Meningitis) Ja Nee Geelsug Ja Nee Enige kroniese medikasie? (Sorg dat kroniese medikasie deur die onderwyser gehou word, moet nie dat die kind dit hou nie) Naam Dosis Opmerking of inligting Kondisie (bv. kopseer) Is die kleuter allergies vir enige van die volgende: Produk Reaksie Ernstigheid Medikasie Suiwel Ja Nee Soya Ja Nee Vis Ja Nee Ander Seekos Ja Nee Neute / Grondboontjies Ja Nee Eiers Ja Nee Koring / Meel Ja Nee Stuifmeel Ja Nee Gras Ja Nee Diere / Troeteldiere Ja Nee Bye Ja Nee Ander: Mediese Fonds Inligting Fonds naam: Naam van Hooflid: Huisdokter se naam: Mediese Fonds Nommer: Wie om te kontak (bv. pa / ma) Huisdokter se telefoonnommer: 2

3 Informasie van Ouers Voog Stiefma Voog Stiefpa Van: Naam: Noemnaam: Huwelikstatus: ID nommer: Woonadres: Posadres: Telefoonnommer Huis: Telefoonnommer Werk: Selfoon nommer: Epos adres: Werkgewer naam: Werkgewer adres: Beroep: Verantwoordelik vir skoolfonds: Is ouers nog met mekaar getroud? 3

4 Kleuter Verblyf / Verantwoordelikheidsinligting Bly by / Gaan tuis by: Alby ouers Voog Gee verslag aan: Alby ouers Voog Gee rekening aan: Alby ouers Voog Enige familie omstandighede waarvan kennis gedra moet word: Alternatiewe Kontak Naam en Van: Verwantskap tot Kleuter: Telefoonnommer: Selfoon nommer: Woonadres: Ek / ons verklaar dat dat die inligting in hierdie inskrywingsvorm korrek en volledig ingevul is. Ek / ons aanvaar ook al die terme en kondisies soos uitgesit in die dokument. Datum: Naam van moeder / voog: Handtekening van moeder / voog: Naam van vader / voog: Handtekening van vader/ voog: 4

5 Dokumentasie wat saam met die inskrywingsvorm ingedien moet word 2 Paspoort-grootte fotos van kleuter Afskrif van die kleuter se geboorte sertifikaat Afskrif van die kleuter se kliniek kaart Afskrif van beidie ouers of voogde se ID dokumente Bewys van adres Afskrif van medisie fonds kaart (indien van toepassing) Inskrywingsvorm geteken deur alby ouers of voogde Inskrywingsgeld 5

6 Beleid teenoor siek kleuters Ouers word gevra om te help met die voorkoming van kruisinfeksie, en daarvoor word dievolgende reëls toegepas: Kleuters met ooginfeksie word nie toegelaat om die kleuterskool by te woon nie, alvorens n doktersbrief wys dat infeksie nie aansteeklik is nie. Kleuters met loopmaag word nie toegelaat om die kleuterskool by te woon nie. Kleuters met luise of wurms sal nie toegelaat word om die kleuterskool by te woon nie totdat n doktersbrief wys hulle is skoon. Indien die kleuterskool n ouer of voog kontak om die kleuter te kom haal as gevolg van siekte, moet die kleuter opgetel word binne een uur. In gevalle waar medikasie toegedien moet word, moet die ouer die mediese insident vorm invul. Die ouers moet sorg dat die kleuterskool genoeg voorraad van enige kroniese medikasie het, asook aanwysings van hoe gereëld en wanneer die medikasie toegedien moet word. Vir enige tydelike medikasie moet die ouer duidelike instruksies en dosis informasie saam met die medikasie vir die onderwysser gee. Medikasie moet nooit in die die kleuter se tas gesit word nie, maar direk aan die onderwysser gegee word wat dit veilige sal wegbêre. Dit is die ouer se verantwoordelikheid om die medikasie weer by die onderwysser te kry wanneer die kind opgetel word. Medikasie moet skoon wees en in n plastiek sakkie of bakkie gesit word met die kleuter se naam op. Beleid teenoor alternatiewe persone om die kleuter te kom oplaai Indien n ander persoon as die ouers of voog die kleuter moet kom optel sal dievolgende prosedure geld: Die ouer moet die kleuterskool betyds kontak met die naam en ID nommer van die persoon wat die kleuter gaan optel. By aankoms moet die person sy/haar ID of bestuurslisensie toon voor kleuter toegelaat sal word om saam met die persoon te vertrek. Die kontakbesonderhede van enige persoon wat gereëld die kleuter moet optel moet vir die kleuterskool gegee word om in die kleuter se lêer te sit. 6

7 Beleid teenoor die betaling van skoolfonds, laat betaling en laat optel boetes Saam met die inskrywingsvorm moet die inskrywingsgeld betaal word. Skoolgeld word maandeliks betaal en geld vir Januarie tot einde Desember (12 maande). Indien skoolgeld vir die jaar vooruitbetaal word voor die einde van Januarie sal n korting van 5% toegestaan word. Skoolgeld bedrae sal aan die begin van die kalender jaar aangepas word. Die nie- betaling van skoolgeld plaas ontsettende druk op so klein kleuterskool en dus sal n ekstra 5% van die maandelikse koste gehef word op laat betalings. Skoolgelde sluit daaglikse ontbyt, middagete en versnapperings in. Skoolgelde sluit ook die skryfbehoeftes en boeke in. Skoolgeld kan betaal word met kontant, EFT, of bank inbetaling. Skoolgelde moet voor die eerste dag van die maand betaal word. Indien skoolgeld vir meer as n maand agterstallig is kan die kleuter geweier word om die kleuterskool by te woon. Vir enige skoolgeld wat nie voor die begin van Desember betaal is nie sal die kleuter nie n rapport kaart ontvang nie. Bankbesonderhede as volg: o Bank naam: FNB o Rekening nommer: o Tipe rekening: Spaar o Taknommer: o Verwysingsnommer: Kleuter se naam o Bring bewys van betaling na kleuterskool of stuur dit asseblief na: sonja@woelieskleuterskool.co.za of faks dit na: Skoolure en vakansietye Normale skoolure is van 8:00 tot 16:00. Kleuters kan vanaf 7:00 afgelaai word en tot 18:00 opgetel word. Indien kleuter later as 18:00 opgetel word sal daar n boete wees, wat onmiddelik betaalbaar is. Die kleuterskool sal net gesluit wees tydens publieke vakansiedae en vananf 16 Desember tot 31 Desember. Indien die onderwysser nie kan klas gee nie sal alternatiewe reëlings getref word. 7

8 Voedsel Daar sal elke Maandag n weeklikse speiskaart beskikbaar wees vir die ouers om na te kyk. Die voedsel wat die kleuters kry mag wissel van die speiskaart as gevolg van beskikbaarheid en ander onvoorsiene omstandighede. Daar word gestreef om gesonde kos vir die kleuters voor te sit. Al die voedsel word deur die kleuterskool self voorberei. Die kleuters se allergieë word in ag geneem met die voorbereiding van die voedsel. Die kleuters sal soms help om lekkernye soos koekies voor te berei. Daar sal goeie toesig wees in hierdie gevalle. Die kleuters mag onder normale omstandighede geen kospakkies saambring skool toe nie. Indien die ouers vir spesiale geleenthede soos verjaarsdae lekkerpakkies of koek wil voorsien moet dit ten minste die dag voor die tyd met die kleuterskool gereël word. Vrydag middag is daar lekkergoed te koop (Snoepie). Die snoepie word gebruik om die kleuters van geld te leer. Skoolgelde en ander gelde Vir 1 kleuter: R per maand Vir 2 kleuters: R per kleuter per maand Vir 3 kleuters: R per kleuter per maand Laat betaling van maandelikse skoolgeld: Addisionele 5% Boete vir die laat (na 18:00) optel van kleuters: R per dag per kleuter Inskrywingsgeld: R (Sluit die eerste kwartaal se skryfbehoeftes, toiletware en boeke in) Indien verdure skryfbehoeftes benodig word later in die jaar, sal die ouers laat weet word. Ander terme en voorwaardes Die ouers en voogde stem in om by die reëls, regulasies en beleid te hou. Die kleuterskool behou die reg om die reëls, regulasies en beleid aan te pas indien nodig. Veranderinge hieraan sal aan die ouers en voogde gekommunikeer word. Die onderwyssers, as tydelike ouers by die kleuterskool, behou die reg om kleuters te straf wat aanhoudend reëls oortree, nie na die onderwysser luister nie, of ander kinders afknou. 8

9 Ernstige of aanhoudende disiplinêre probleme sal met die ouers of voogde bespreek word. Die kleuterskool moet skriftelik in kennis gestel word indien n kleuter die skool gaan verlaat. Die ouers sal twee (2) maande kennis gee indien die kleuter die skool sal verlaat. Indien genoegsame kennis, soos hierbo verwys, nie gegee is nie, sal skoolfonds nog steeds betaalbaar wees. Kleuters wat die volgende jaar weer die kleuterskool gaan bywoon moet weer geregistreer word en n nuwe registrasievorm moet ingevul word. Die kleuterskool behou die reg om die inskrywing van kleuters te weier. Ouers en voogde gee toestemming dat onderwyssers fisies met kinders mag werk in ooreenstemming met goeie praktyk. Onderwyssers moet van tyd tot tyd die kleuters troos of help, asook om hulle te was aan die einde van die dag. Ouers of voogde moet in die oggend saam met die kleuters by die betrokke onderwysser aanmeld. Geen kleuter sal toegelaat word om buite die kleuterskool gronde vir vervoer te wag nie. Kleuters moet ordentlik geklee na die kleuterskool toe kom. Ouers kan ekstra klere saamstuur aangesien kleuters soms baie vuil word terwyl hulle speel. Hou ook die weersomstandighede in gedagte wanneer daar op klere besluit word. Onderwyssers sal help om kleuters skoon te maak voor die einde van die dag. Kleuters wat die kleuterskool bywoon moet toilet-geleerd wees. Ouers of voogde moet onmiddelik die kleuterskool laat weet indien enige kontakinligting, soos adresse of telefoonnommers, verander. Enige beserings sal aangeteken word in die beseringsboek. Ouers sal versoek word om die boek te teken indien n besering ingeskryf word. Voorsorgmaatreëls word getref om beserings te minimeer, maar kleuters kan seer kry terwyl hulle speel. Dit vorm deel van hulle fisiese ontwikkeling. Ouers of voogde moet die kleuterskool kontak indien die kleuter afwesig gaan wees. Die kleuterskool behou die reg om besluite te maak oor die welsyn van die kleuters in n noodgeval, insluitende om die kleuters by n dokter of hospitaal te kry. Enige kommer of klagtes wat nie mondeliks met die onderwyssers uitgeklaar kan word nie moet skrifteliks aan die kleuterskool gerig word. Die kleuterskool neem geen verantwoordelikheid vir enige van die kleuters se besittings nie. Maak seker dat alle besittings goed gemerk is met die kleuter se naam. Die kleuterskool mag soms foto s of videos van kleuters en/of hul projekte neem. Die kleuterskool behou die reg om hierdie materiaal te gebruik vir advertering van die kleuterskool. Die kleuterskool behou die reg om ouers of voogde aan die owerhede te rapporteer indien daar uitgevind word dat die kleuters mishandel word. Enige inligting oor die kleuters wat die ouers of voogde aan die kleuterskool oordra sal vertroulik bewaar word, behalwe wanneer dit teen die welsyn van die kleuters werk. Alle rekords van die kleuter en die kleuter se vordering en werk sal vir n minimum van een (1) jaar gehou word. 9

10 Vrywaringsvorm Ons, die ondergetekendes (of voog) (Volle naam en van) (of voog) (Volle naam en van) van (Kleuter se volle naam en van) vrywaar hiermee Woelies Kleuterskool en Naskoolsentrum en hulle personeel ten opsigte van enige ongeval, ongeluk of besering van enige natuur onder enige omstandighede wat ons kind mag opdoen terwyl hy / sy onder die toesig van Woelies Kleuterskool en Naskoolsentrum en hulle personeel is. Handtekeninge: : : Datum: Datum: 10

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

Tjokkerjol Speelgroepie

Tjokkerjol Speelgroepie Ooreenkoms Tussen Tjokkerjol Speelgroepie En (hierna genome die Ouer) Aangesien die Ouer begerig is dat haar/sy kind bedags versorg word deur Tjokkerjol Speelgroepie; en aangesien Tjokkerjol Speelgroepie

Nadere informatie

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM INSKRYWINGSVORM Datum van toelating...... Halfdag / Voldag sorg verlang?...... Van en volle name van kind...... Noemnaam van kind...... Geboortedatum...... Woonadres...... Telefoon (Huis)... e-pos:...

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: huppelland@jvrprim.co.za AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek

Nadere informatie

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM: KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? AANSOEK VORM Registrasie datum 1.KIND(ERS) Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

Naskool Tel:

Naskool Tel: Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader

Nadere informatie

Wher e l ittle is gre at

Wher e l ittle is gre at Wher e l ittle is gre at AAN SOEK O M TOEL ATIN G Maand en jaar waarvoor aansoek gedoen word: Die volgende dokumente word benodig: Afskrif van kind se Immuniseringsrekord Afskrif van ouers / voogde se

Nadere informatie

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

Pre-Graad R / Graad R

Pre-Graad R / Graad R PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE CK97/44692/23 SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE Sandrastraat 585, Garsfontein x 11. Tel. 012 998 6679 E-pos: snipper@8tamail.com Carla van Zyl: 0833203390 en...(hierna

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

Ons Prospektus 1. WELKOM

Ons Prospektus 1. WELKOM Ons Prospektus 1. WELKOM n Hartlike welkom by die Miershoop Naskool Sentrum! Ons wil die vertroue uitspreek dat u kind gelukkig in ons naskool sal wees en u ten alle tye verseker sal wees van kwaliteit

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie. STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

Inligtingshandleiding

Inligtingshandleiding Inligtingshandleiding Die Plaasklonkies Motto Waar ons speel-speel leer Die Plaasklonkies Missie By Plaasklonkies streef ons daarna om n atmosfeer te skep waarin kinders kan leer deur spel. Ons wil graag

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : ataljaard@eversdal.org.za www.eversdal.org.za Leerder se van Volle

Nadere informatie

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring Reëls en Regulasies 1. Doel van die sentrum Die doel van die huiswerk sentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van wie se ouers

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls Morsjorsie Reëls Die Doel van Skool Reëls Die Doel van Skool Reëls En hoekom Jy as Ouer daarby moet hou... 1. Skool Reëls is ontwerp om 'n skool meer effektief en doeltreffend te maak. 2. Skoolreëls word

Nadere informatie

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting Spreuke 16:9 n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop. 1 Hierdie is ons Leerplek Speelplek - Lekkerplek Beste ouer, Baie dankie dat u ons vertrou met u kosbaarste besitting! Ons wil net die

Nadere informatie

KONTRAK VIR TOELATING

KONTRAK VIR TOELATING KONTRAK VIR TOELATING Tussen Skitterland Montessori Skool (hierna genoem die Skool) EN Volle naam en van van vader Identiteitsnommer Volle naam en van van moeder Identiteitsnommer (hierna genoem die ouers)

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline Privaatsak X424 Riversdal 6670 Tel: 028 713 2549 Faks: 086 621 0418 E-pos: info@oakdale.co.za

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos: LAERSKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER 2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Hoe om Jou Kind se Van te Verander Hoe om Jou Kind se Van te Verander 1 Hoe om n kind se van te verander As die geboorte van n kind geregistreer word, kry die kind óf die pa óf die ma se van, afhangend van die omstandighede. Die van word

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Bladsy 1 van 8 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES

Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES Kontrak MISSIE Die Bestuur van Kleuterskool Eugene Marais streef na die lewering van gehalte diens deur die daarstelling van n kindervriendelike fasiliteit waar elke kind veilig, gelukkig en geborge voel

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Datum: 15 17 Januarie 2016 Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners Geagte Ouer / Offisier Hier is n geleentheid wat elke Graad 6 12 kind moet aangryp. Lede van Die Voortrekkers kan die Volksdans

Nadere informatie

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME FONDSINSAMELINGSNOMMER 02 200032 115 2 Na voltooiing stuur asseblief terug aan: afspraak of kontak Sr. Hannelie De Jager vir evaluasie POSBUS 11157

Nadere informatie

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners Datum: 13 15 Januarie 2017 Volksdanse Spesialisasie vir Geagte Ouer / Offisier Hieronder die inligting oor die Volksdans Spesialisasie vir wat aangebied gaan word by die Voortrekker Monument. Plek: Voortrekkermonument

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:...

Nadere informatie

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM AANSOEK OM TOELATING 2017 LEERDER SE REKENINGNOMMER: VAN: DOOPNAAM: NOEMNAAM: GRAAD IN 2017: INSKRYWINGSDATUM: AANSOEK OM TOELATING Die onderneming van die personeel

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools) Brief 1/2019 Januarie 2019 Beste Menlo-musiekouers Voorspoed vir 2019! Ons sien uit na n jaar vol Menlo-musiekhoogtepunte. Dit is vir ons werklik n voorreg om met u kind te werk en ons sien daarna uit

Nadere informatie

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks 043-7229278 Sel. 072 3855 147 Web adres: www.grensies-petite.co.za e-pos: grensies-petite@telkomsa.net INSKRYWINGSVORM - 2015 KIND SE

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad r AANSOEK OM

Nadere informatie

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL

Nadere informatie

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING Die volgende dokumente moet asseblief saam met u AANSOEK OM TOELATING ingehandig word: NEEM ASSEBLIEF KENNIS Afskrif van u kind se identiteitsdokument Oorplasingsvorm

Nadere informatie

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan: HOëRSKOOL NICO MALAN AANSOEK OM TOELATING Telefoon 042 2951130 Faks 086 6975661 E-pos: nicomalan@gmail.com 'n Toelatingsvorm moet ingevul word wanneer aansoek gedoen word om die toelating van u kind tot

Nadere informatie

Kruis Kinders Centurion

Kruis Kinders Centurion Kruis Kinders Centurion Registrasie van Kinders Alle inligting word streng vertroulik hanteer. Voltooi asb. in drukskrif. Omkring waar nodig. Gee asb. volledige inligting (u aansoek mag teruggestuur word

Nadere informatie

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla

Nadere informatie

BESONDERHEDE LEERDER: Kerkverband: Indien voorheen in KleuterAkademie, dui asb aan by watter tak en wanneer:

BESONDERHEDE LEERDER: Kerkverband: Indien voorheen in KleuterAkademie, dui asb aan by watter tak en wanneer: 15 Sondalweg Eversdal, 7550 Posbus 1700 Durbanville, 7551 Stuur asb. die volgende saam met die aansoek: 1. Een paspoortgrootte kleurfoto van die leerder 2. Afskrif van leerder se geboortesertifikaat 3.

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

NASKOOLSENTRUMBELEID

NASKOOLSENTRUMBELEID NASKOOLSENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die naskoolsentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM

LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM INSKRYWINGSVORM 2017 Gr1 Gr 7 NASKOOLSENTRUM 072 311 4384 Gerrie Cloete Naskoolsentrum Koördineerder TYE 13:40 17:30 Vakansie naskoolure: 7:00 17:30 Posbus 8030 Edleen 1625

Nadere informatie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN

Nadere informatie

Prinsies & Prinsessies Privaatskool

Prinsies & Prinsessies Privaatskool Tel: 012 347 8923 ppkleuterskool@gmail.com h/v Konkiep & Kenega Str. Erasmuskloof Liewe Ouers, U en u kind word hartlik verwelkom by PRINSIES & PRINSESSIES PRIVAATSKOOL. Ons onderneem om die beste diens

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

BABBEL & KRABBEL k l e u t e r s k o o l

BABBEL & KRABBEL k l e u t e r s k o o l BABBEL & KRABBEL k l e u t e r s k o o l Tel: 012 664 5257 Faks: 012 644 2407 Sel: 084 600 5622 E-pos: louisab@axxess.co.za Zirconstraat 253, Lyttelton Manor, Centurion, 0140 Liewe ouers, U en u kind(ers)

Nadere informatie

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: 1 NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK Kerkkantoor Posbus 140 RAWSONVILLE 6845 023 349 1711 Faks 023 349 1711 Epos goudini@compnet.co.za NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: PLEK:...

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....

Nadere informatie

INLIGTING 2018 GRAAD 8

INLIGTING 2018 GRAAD 8 Geagte Ouer/Voog INLIGTING 2018 GRAAD 8 Voltooi asseblief onderstaande inligting volledig en korrek. Eerste paaiement vir 2018 is betaalbaar voor of op 30 November 2017. Hierdie bedrag word afgetrek van

Nadere informatie

Laerskool Horison Graad

Laerskool Horison Graad Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad

Nadere informatie

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS AFDELING A VOLTYDSE STUDENTE Indien u koshuis aansoek onsuksesvol is, wil u steeds voortgaan as dagstudent? Aansoek datum JA NEE LEERDERBESONDERHEDE VAN VOLLE VOORNAME NOEMNAAM ID NOMMER GESLAG M / V HUISTAAL

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING 1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord Plot 40 Posbus 249 Tel: 012-562 0539 Bon Accord Bon Accord 012-562 0449 0009 0009 082 552 6468 HOOFDOEL Om ruiters die basiese beginsels van perdry te leer. Om liefde vir perde uit te leef Gesonde ontspanning

Nadere informatie

A PLACE LIKE HOME. Naskoolsentrum. Warm en liefdevolle omgewing

A PLACE LIKE HOME. Naskoolsentrum. Warm en liefdevolle omgewing A PLACE LIKE HOME Naskoolsentrum 2012/217699/07 Waar kinders nog "kind" is! Ons naskoolfonds sluit in: - Huiswerksentrum (Juffrou per graad in klasverband) - Daaglikse middagete en versnapperings - Ekstra

Nadere informatie

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida Aansoek om toelating Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida A TOELATINGSVEREISTES : HOËRSKOOL FLORIDA 1. Afskrif van leerder se ID of geboortesertifikaat. 2. Twee

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER Toelatingsnommer: Toegelaat tot Graad: NB GEWAARMERKTE AFSKRIFTE VAN DIE VOLGENDE MOET DIE AANSOEK VERGESEL: 1. Die jongste vorderingsverslag (Gr 8-aansoekers

Nadere informatie

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING Die volgende dokumente moet asseblief saam met u AANSOEK OM TOELATING ingehandig word: NEEM ASSEBLIEF KENNIS Afskrif van u kind se identiteitsdokument Oorplasingsvorm

Nadere informatie

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA Laerskool Olienpark Aansoekvorm vir Nuwe Leerders 2014 Voltooi met 'n swart pen asseblief Het u enige leerders tans in hierdie skool? Oudste leerder/s se naam/e: LEERDERINLIGTING LEERDER 'n Van: Voorname:

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015 AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK 7-9 Augustus 2015 1 Die aansoekproses 1. Druk hierdie vorm uit (indien u dit elektronies ontvang) en voltooi dit. 2. Besorg dit aan die Lady Grey Kunstefees op een van 3 maniere:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Judy Ferreira-Prévost PR. No

Judy Ferreira-Prévost PR. No Judy Ferreira-Prévost PR. No. 0195510 BA, H.O.D., B. Ed. (Psig.), M Ed. (Psig.) PS 0090417 Opvoedkundige-Sielkundige Educational Psychologist 145 Zambesi Drive Tel.: 012 567 4768 145 Sefako Makgatho Drive

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm

HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm HOËR VOLKSKOOL Resente Identiteitsfoto: Word gebruik om studentekaart uit te reik PRIVAATSAK X227 POTCHEFSTROOM 2520 018 294 5287/8 FAKSNO 018 297 3582 E-POSADRES: volkies.potch@absamail.co.za Aansoek

Nadere informatie

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1 Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses in die sessie. Die antwoorde op die vrae word deur die spelterapeut

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch 1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie