OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :
|
|
- Michiel Groen
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : MAGNIFICENT MILE TRADING 73 (PTY) LIMITED REGISTRASIENOMMER 2003/006953/07 hierin verteenwoordig deur PIETER HENDRIK VAN STADEN in sy hoedanigheid as Direkteur en behoorlik daartoe gemagtig (hierinlater genoem die Verkoper) = EN = Identiteitsnommer EN _ Identiteitsnommer Getroud binne/buite gemeenskap van goed/ongetroud (hierinlater genoem die Koper/s)
2 - 2 - G E T U I G : Die Verkoper gee hiermee aan die Koper/s 'n opsie om die eiendom wat hieronder beskryf word, aan te koop teen 'n koopprys van R ( RAND) PARTYE : 1. Die partye tot die opsie is : 1.1 MAGNIFICENT MILE TRADING 73 (PTY) LIMITED REGISTRASIENOMMER 2003/006953/07 (Verkoper) en 1.2 Identiteitsnommer en Identiteitsnommer Getroud binne/buite gemeenskap van goed/ongetroud (Koper/s) EIENDOM : 2. Die opsie word verleen ten aansien van : 'n Gediensde erf wat deel vorm van die Dorpsontwikkeling bekend as ROOIBOSKLOOF LANDGOED en wat voorkom op Gedeeltes 880, 881 en 1132 van die plaas LOSKOP NOORD 12, JS, en wat meer volledig as volg omskryf word: ERF geleë in die dorp GROBLERSDAL, Uitbreiding 30, Registrasie Afdeling JS, Provinsie LIMPOPO; GROOT : vierkante meter; GEHOU kragtens Sertifikaat van Gekonsolideerde Titel /2008 soos meer volledig blyk uit die kaart wat hierby aangeheg word as Aanhangsel B, geparafeer deur alle partye vir identifikasiedoeleindes.
3 - 3 OPSIE-TYDPERK : 3. Hierdie opsie neem 'n aanvang op datum van ondertekening van die Opsiekontrak en verstryk veertien (14) dae na datum van Proklamasie van die Dorpsgebied in die Provinsiale Staatskoerant. Die Verkoper onderneem om die Koper/s in kennis te stel van die datum van die gemelde Publikasie. 4. WYSE WAAROP OPSIE UITGEOEFEN MOET WORD : Ten einde hierdie opsie uit te oefen, moet die Koper/s voor die datum waarop die opsieperiode verstryk, n Koopooreenkoms, waarvan die terme in wese dieselfde sal wees as hierdie Opsie-ooreenkoms, onderteken voor twee getuies. VOORWAARDES : Die Koper/s sal binne sewe (7) dae na datum van ondertekening van hierdie opsiekontrak 'n bedrag van - R25 000,00 (VYF EN TWINTIGDUISEND RAND) R50 000,00 (VYFTIGDUISEND RAND) betaal in die trustbankrekening van M Wentzel Prokureur, naamlik : EERSTE NASIONALE BANK GROBLERSDAL REKENINGNOMMER ACB KODE : Hierdie bedrag sal tot die voordeel van die Koper/s belê word in terme van Art 78 (2A) van die Wet op Prokureurs. 5.2 Indien die Koper/s om welke rede ookal nie die opsie uitoefen nie, of hierdie opsie-ooreenkoms om welke rede ookal weens die wanprestasie van die Koper/s gekanselleer word, sal die gemelde bedrag van R25 000,00 / R50 000,00 aan die Verkoper toeval, en sal die gemelde bedrag nie aan die Koper/s terugbetaal word nie; 5.3 Hierdie bedrag sal afgetrek word van die Koopprys indien die opsie uitgeoefen word deur die Koper. 5.4 Die Koper/s verklaar dat hy bewus is dat die Dorpsgebied reeds as Dorpsgebied verklaar en goedgekeur is, maar dat die Dorpsgebied nog nie in die Provinsiale Staatskoerant geproklameer is nie. Indien publikasie nie plaasvind voor of op 1 SEPTEMBER 2010 nie, sal die Opsie verval en sal die bedrag in terme van hierdie paragraaf deur die Verkoper aan die Koper/s terugbetaal word.
4 Indien die Koper/s die opsie uitoefen, sal die Koper/s die balans koopprys in die bedrag van R ( ) in die trustrekening van M Wentzel Ing, soos voormeld, betaal binne 45 (VYF EN VEERTIG) dae na datum van kennisgewing deur M Wentzel Ing van die Proklamasie van die dorpsgebied. Alternatiewelik sal die Koper binne 45 (VYF EN VEERTIG) dae na sodanige kennigewing ter versekering van die balans koopprys, vir die balans koopprys soos hierbo vermeld, n goedgekeurde bankwaarborg laat uitreik en lewer ten gunste van die trustbankrekening van M Wentzel Ing, soos vermeld. DOMICILIUM CITANDI : 6. Die partye kies as hulle domicilium citandi vir die doel om enige kennisgewing te gee en enige betaling te maak of enige prosesstuk te beteken of vir enige ander doel wat uit hierdie ooreenkoms mag voortspruit, die volgende : 6.1 Die Verkoper : Posadres : 6.2 Die Koper/s : Posadres : 7. Enige kennisgewing of betaling wat deur een party aan 'n ander gestuur of gemaak word en wat : 7.1 gedurende die normale besigheidsure van die geadresseerde per hand afgelewer of per faks gestuur word, sal geag word, tensy die teendeel bewys word, deur die geadresseerde ontvang te word op die datum van aflewering; - 5 -
5 7.2 per voorafbetaalde per geregistreerde pos vanaf 'n adres in Suid-Afrika gepos word aan die geadresseerde domicilium, sal geag word, tensy die teendeel bewys word, deur die geadresseerde ontvang te word op die vierde dag nadat dit in die pos gedoen is. WANPRESTASIE : 8. Indien die Koper/s nalaat om op die gemelde betaling in terme van hierdie Opsieooreenkoms op die verval datum te maak, of indien die Koper/s enige bepaling van hierdie ooreenkoms verbreek, en nalaat om die betaling te maak of die gebrek te herstel na sewe (7) dae skriftelike kennis aan die Koper/s deur die Verkoper, sal die Verkoper geregtig wees om die Opsiekontrak te kanselleer. VOETSTOOTS : 9. Die eiendom word voetstoots verkoop sonder enige waarborge vir gebreke, hetsy latent of patent en onderworpe aan die titelvoorwaardes en serwitute en spesifiek onderworpe aan die Stigtingsverklaring van MAGNIFICENT MILE TRADING 73 (PTY) LTD. VOORWAARDES : 10. Die partye plaas uitdruklik op rekord dat die voornemende koopooreenkoms waarna verwys word in hierdie Opsiekontrak, onderworpe sal wees aan die reëls van die te stigte huiseienaarsvereniging, wat aangeheg word as Aanhangsel A en geparafeer word deur al die partye vir identifikasiedoeleindes. KOSTES : 11. Die volgende bedrae sal deur die Koper/s betaal word op datum van ondertekening van hierdie ooreenkoms : 12.1 n Bedrag van R350,00 (DRIEHONDERD EN VYFTIG RAND) plus BTW betaalbaar aan M Wentzel Prokureurs vir die opstel van hierdie ooreenkoms; 12.2 n Bedrag van R1 000,00 (EENDUISEND RAND) betaalbaar aan NAMIB EIENDOMME. - 6
6 ALLEEN-MANDAAT : Indien die Opsie-ooreenkoms of Koopooreenkoms waarkragtens n persoon of regspersoon n erf/erwe aankoop, om enige rede misluk, verleen die Verkoper aan NAMIB EIENDOMME die alleen-mandaat om namens die Verkoper die erf/erwe te herverkoop, of opsie te verleen. Die Koper/s verbind homself/haarself/hulself hiermee om ten opsigte van enige verdere verkoopooreenkomste ten aansien van die bogemelde eiendom, die alleenmandaat te verleen aan NAMIB EIENDOMME. Die Koper/s verbind homself/haarself/hulleself verder hiermee tot M WENTZEL INGELYF as transportbesorger vir alle toekomstige koopooreenkomste ten aansien van die gemelde eiendom. GETEKEN te GROBLERSDAL op hierdie dag van AS GETUIES : 1. nms VERKOPER 2. GETEKEN te op hierdie dag van AS GETUIES : 1. KOPER 2. KOPER
VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :
VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks
Nadere informatieVOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word
Nadere informatieAANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)
AANBOD OM TE KOOP AAN F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) en Hierin verteenwoordig deur (hierna genoem die Koper) NADEMAAL die Ontwikkelaar
Nadere informatieKOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:
KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER: www.lapinta.co.za 1 INHOUDSOPGAWE ITEM: BLADSY: Koopkontrak 3 Bylae A (Terreinplan) 11 Bylae B (Huistipe) 12 Bylae C (Spesifikasieskedule) 13 Bylae D (Keuselys) 14 Bylae
Nadere informatieVEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,
1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater
Nadere informatieKOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER")
AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: KOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE VERKOPER") EN ----------------------------------------------------------------
Nadere informatieKOOPKONTRAK MEMORANDUM VAN N OOREENKOMS AANGEGAAN EN GESLUIT TUSSEN:
Drafted by: Opgestel deur: Attorneys, Conveyancers, Notaries & Administrators of Estates Prokureurs, Transportbesorgers, Notarisse & Boedelberedderaars Tel 044 272 2248 dkj@mweb.co.za KOOPKONTRAK MEMORANDUM
Nadere informatieKOOPOOREENKOMS IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER")
KOOPOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IDENTITEITSNOMMER: ONGETROUD/GETROUD BINNE/BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE (HIERNA GENOEM DIE "VERKOPER") EN ----------------------------------------------------------------
Nadere informatieAANBOD OM TE KOOP. Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel
1 Ek/Ons die ondergetekende(s) AANBOD OM TE KOOP Wat by aanvaarding 'n Koopkontrak daarstel KOPER/S (volle naam/name, identiteitsnommer/s en huwelikstatus) Maak hiermee 'n aanbod aan die persoon wat bevoeg
Nadere informatieKOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID
KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID Ek/Ons, die ondergetekendes, Fisiese adres: (hierna "die Koper" genoem) bied hiermee aan om van: BRICKVEST CONSTRUCTION BK Registrasienommer: 2005/087157/23
Nadere informatieDorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i
Werkstukke vir Hoofstuk 10 Dorpstigting Totale getal punte uit hierdie hoofstuk gevra Sep 2009-0 Mei 2009-0 Sep 2008-11 Mei 2008-0 Sep 2007-0 Mei 2007-0 Sep 2006-0 Mei 2006-17 Sep 2005-0 Mei 2005-0 Sep
Nadere informatieREËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME
REËLS VAN VEILING EN VOORWAARDES VAN VERKOPING DIE VOLGENDE SAL DIE VOORWAARDES VAN VERKOPING WEES WAARVOLGENS DIE EIENDOMME (hierin na verwys as Die Eiendom) vir rekening van (hierin na verwys as Die
Nadere informatieKOOPOOREENKOMS VAN AANDELE. Hierdie ooreenkoms word aangegaan tussen: THANI-ZIMBI GAME FARM (PTY) LIMITED. Registrasienommer: 2005/018832/07
KOOPOOREENKOMS VAN AANDELE 1. PARTYE: Hierdie ooreenkoms word aangegaan tussen: THANI-ZIMBI GAME FARM (PTY) LIMITED Registrasienommer: 2005/018832/07 Hierin verteenwoordig deur J A VAN STADEN Behoorlik
Nadere informatieVEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.
VEILINGVOORWAARDES Waarop LOUW EN MULLER AFSLAERS TRUST IT3131/1996 in opdrag van die Eksekuteur in die boedel van WAJ PRETORIUS, NO. 1038/2015 voorneme is om PER PUBLIEKE VEILING aan te bied en aan die
Nadere informatieKOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED
KOOPKONTRAK HARTENBOS LANDGOED OOK TE: WILLEM COETZEE ING. CILLIERS ODENDAAL PROKUREURS (IN ASSOSIASIE) OCTRON GEBOU 1STE VLOER, T) 018-297-7313 126 CRADOCK STRAAT DR. JAMES MOROKA STR 62, F) 018-297-8564
Nadere informatieAANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID
SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan
Nadere informatieBOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN
BOUKONTRAK Aanhangsel F Gedeelte Tipe plan AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is (hierinlater na verwys as die KONTRAKTEUR
Nadere informatieVERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE
1 Handelende namens die VERKOPER VERKOOPSVOORWAARDES In terme waarvan VAN RENSBURGS AUCTIONS (PTY) LTD van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE P EN V ONTWIKKELAARS (PTY) LTD REGISTRASIENOMMER 2003
Nadere informatieDokumentnommer: HUUROOREENKOMS
Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER
Nadere informatieKOOPOOREENKOMS NOG 'N SPOGONTWIKKELING DEUR GLC DEVELOPMENT (EDMS) BPK
KOOPOOREENKOMS NOG 'N SPOGONTWIKKELING DEUR GLC DEVELOPMENT (EDMS) BPK MALHERBE HANEKOM ING DURBANWEG 295 TYGERVALLEI TEL: 086-1919 070 (STEFANUS MALHERBE) 2 SKEDULE 1. PARTYE 1.1 VERKOPER GLC DEVELOPMENT
Nadere informatieVERKOOP VAN VASTE EIENDOM
VERKOOP VAN VASTE EIENDOM RHEEBOK VILLAGE ESTATE PTY LTD Registrasienommer: 2012/103799/07 Hierin verteenwordig deur FS Bruwer (hierinlater na verwys as die VERKOPER) verkoop hiermee aan die Koper, wat
Nadere informatieVERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP. Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as
VERKOOPSVOORWAARDES MEMORANDUM VAN BEDINGE EN VOORWAARDES WAAROP Likiditer Afslaers BK ( Registrasienommer 88/05012/23 ) handeldrywend as JC AFSLAERS (hierna "die AFSLAER" genoem) per Openbare veiling,
Nadere informatieDAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )
Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee
Nadere informatieHUURKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)
HUURKONTRAK (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN (hierinlater na verwys as die VERHUURDER
Nadere informatieTERME EN VOORWAARDES
TERME EN VOORWAARDES 1. Die Afslaer het die reg om te veiling na sy goeddunke te beheer en te reguleer. 2. Die veilingverrigtinge sal per band opgeneem word welke opname nie aan die publiek of die Koper
Nadere informatieMEMORANDUM VAN HUURKONTRAK
MEMORANDUM VAN HUURKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN LUTZ TRUST (Trust Nr IT4694/95) (hierin verteenwoordig deur DANIEL JAKOBUS LUTZ, in sy hoedanigheid as Trustee (hierna die Verhuurder genoem) en Volle
Nadere informatieVERKOOP VAN VASTE EIENDOM
VERKOOP VAN VASTE EIENDOM RHEEBOK VILLAGE ESTATE PTY LTD Registrasienommer: 2012/103799/07 (hierinlater na verwys as die VERKOPER) verkoop hiermee aan die Koper, wat vanaf die Verkoper koop, die eiendom
Nadere informatieAANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1
WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3
Nadere informatieVEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES
LA van den Berg (B.Jur, et ART LLB) National Diploma Real Estate : Property Valuation JC Eksteen Afslaer / Auctioneer Leon : 083 626 1873 Hannes : 082 813 1011 VEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES
Nadere informatieVEILINGSREëLS (LANDBOU GROND) en VERKOOPSVOORWAARDES
LA van den Berg (B.Jur, et ART LLB) National Diploma Real Estate : Property Valuation JC Eksteen Afslaer / Auctioneer Leon : 083 626 1873 Hannes : 082 813 1011 OR Tambostraat 30 30 OR Tambo Street Posbus
Nadere informatieVERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE
VERKOOPSVOORWAARDES in terme waarvan VAN RENSBURG EN BEKKER VEILINGS (EDMS) BPK van Saffiersingel, Tamsui Industria, GEORGE handelende namens die VERKOPER, PHILIP OLIVIER KOTZE, ID NOMMER 5403195109088,
Nadere informatieTENDER PROSEDURE. 1. Betaal R terugbetaalbare registrasie fooi per tender op trust in by LANGE CARR & WESSELS INGELYF.
TENDER PROSEDURE 1. Betaal R1 000.00 terugbetaalbare registrasie fooi per tender op trust in by LANGE CARR & WESSELS INGELYF. 2. Verkry Tendervoorwaardes en voltooi voorwaardes waar nodig, teken met getuies
Nadere informatieDokumentnommer: HUUROOREENKOMS
emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.
Nadere informatieIndien Maatskappy of Beslote Korporasie, die registrasienommer:
GRAANOPBERGINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: SENWES BEPERK Charel de Klerkstraat 1 KLERKSDORP ( die HOOFKANTOOR ) hierin verteenwoordig deur (hierinlater na verwys as die GRAANSILO-EIENAAR
Nadere informatieTENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder )
TENDERVOORWAARDES GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder ) sal per tender te huur aanbied sekere vaste eiendom beter bekend as Plaas
Nadere informatieBKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)
BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07) VOORWAARDES VAN TENDER EN VAN VERKOOP VOORWAARDES waarop: BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK POSBUS 3264 PAARL 7620 (hierna genoem BKB) behoorlik daartoe gelas
Nadere informatieKoper Een Naam: Id / Reg No:, behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig deur
KOOPOONKOMS 1 Koper en Naam: Id / eg No:, behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig deur die ondergetekende te wete Koper Twee Naam: Id / eg No:, behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig
Nadere informatieBEMARKINGSOOREENKOMS
BEMARKINGSOOREENKOMS Aangegaan deur en tussen: WILDLIFE TRADING POST Registrasienommer: Hierin verteenwoordig deur in sy/haar hoedanigheid as Direkteur en Gevolmagtigde FISIESE ADRES: Mac Dougall straat
Nadere informatieVILLA CORTONA AFTREE-OORD DEELTITEL KOOPKONTRAK. Aangegaan deur en tussen:
VILLA CORTONA AFTREE-OORD DEELTITEL KOOPKONTRAK Aangegaan deur en tussen: VERKOPER: GREAT CORMORANT INVESTMENTS 130 (EDMS.) BPK. Registrasie Nr. 2002/012046/07 van p.a. Devmark Eiendomsgroep, 2de Vloer,
Nadere informatieAANBOD OM TE KOOP. Ek, die ondergetekende, Identiteitsnommer: Maatskappynommer: Trust /Beslote Korporasie Nommer: Huwelikstatus: Adres: Tel:
AANBOD OM TE KOOP Ek, die ondergetekende, Identiteitsnommer: Maatskappynommer: Trust /Beslote Korporasie Nommer: Huwelikstatus: Adres: Tel: Inwoner van die Repupliek van Suid-Afrika JA/NEE (Hierna genoem
Nadere informatieDie verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.
HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------
Nadere informatieDIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
Nadere informatieKOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)
KOOPKONTRAK (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Western Breeze Trading 387 Eiendoms Beperk
Nadere informatieOOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP
1 OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP Tenders word ingewag vir die gesamentlike en afsonderlike huur / verkoop van die volgende plase: Resterende gedeelte van gedeelte
Nadere informatieEIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n
Nadere informatieKOOPOOREENKOMS. Aangegaan deur en tussen: DIE TRUSTEES VAN TYD TOT TYD VAN DIE DIEMERSFONTEIN DEVELOPMENT TRUST Registrasie Nommer IT4061/2004
H:\DebbieS\Documents\AGREEMENTS\DEVELOPMENTS\DIEMERSFONTEIN - PLAN TRUST\DEED OF SALE - AFRIKAANS - 16 MAY 13 - INCREASED LEVY.doc Erf Nr. Deel Nr. KOOPOOREENKOMS Aangegaan deur en tussen: DIE TRUSTEES
Nadere informatieOOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : UITSTEKENDE PLAAS OP TENDER TE KOOP
1 OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : UITSTEKENDE PLAAS OP TENDER TE KOOP In opdrag van Mnr Neil William Theron word tenders hiermee aangevra vir die verkoop van die volgende eiendom: Restant van die plaas
Nadere informatieKOOPKONTRAK. (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels)
KOOPKONTRAK (van n deeltitel eenheid in terme van die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone en die Wet op Deeltitels) AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN Western Breeze Trading 387 Eiendoms Beperk
Nadere informatieINHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING
INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING Nieteenstaande alle redelike voorsorg getref vir die verkryging van die korrekte
Nadere informatieBKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)
BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07) VOORWAARDES VAN TENDER EN VAN VERKOOP VOORWAARDES waarop: BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK POSBUS 3264 PAARL 7620 (hierna genoem BKB) behoorlik daartoe gelas
Nadere informatieHUURKONTRAK. aangegaan deur en tussen SEE-EIKE TRUST (EIENDOMS) BEPERK DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH
HUURKONTRAK aangegaan deur en tussen SEE-EIKE TRUST (EIENDOMS) BEPERK en DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH 1 1 PARTYE 1.1 Die partye tot hierdie ooreenkoms is - 1.1.1 See-Eike Trust (Eiendoms) Beperk; en 1.1.2
Nadere informatieOOREENKOMS OM ONROERENDE EIENDOM TE KOOP EN TE VERKOOP
Posbus 1100 TEL : 044 695 0342 HARTENBOS FAKSIMILEE: 086 511 0116 6520 OOREENKOMS OM ONROERENDE EIENDOM TE KOOP EN TE VERKOOP 1. PARTYE: 1.1 SEEBOU WONINGS BK REGISTRASIENOMMER: 1987/004669/23 ( die Verkoper
Nadere informatieSTANDAARD TERME EN VOORWAARDES
STANDAARD TERME EN VOORWAARDES Let asseblief op dat hierdie standaard bepalings en voorwaardes aanvaar geag te wees deur die Koper, (en derhalwe bindend tussen Mischa en die Koper), deur óf (i) n Bestelling
Nadere informatieINHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. BOUPLANNE 4. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING
INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. BOUPLANNE 4. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING Nieteenstaande alle redelike voorsorg getref vir die verkryging van die korrekte inligting,
Nadere informatieAANSOEK OM LIDMAATSKAP
Braford Beestelersgenootskap van Suid-Afrika AANSOEK OM LIDMAATSKAP Also available in English Vorms 1, 3, 4 en 5 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. Pos asb per gesertifiseerde
Nadere informatieDIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch
1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer
Nadere informatieINHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE & SONERINGSERTIFIKAAT 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING
INHOUD 1. TENDER PROSEDURE 2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM 3. TRANSPORTAKTE 4. BOUPLANNE & SONERINGSERTIFIKAAT 5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES VRYWARING Nieteenstaande alle redelike voorsorg getref vir die
Nadere informatieAANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA
AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA WAT INDIEN DIT AANVAAR WORD DEUR WESTERN BREEZE, N OOREENKOMS VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING VAN DIE OOG RETIREMENT ESTATE,
Nadere informatieBESONDERHEDE VAN DIE KOPER. 3. Besonderhede van die Vennote: Volle Name Fisiese Adres ID Nommer
REG NR 1988/003854/07 INDIVIDU / EENMANSAAK / VENNOOTSKAP AANSOEK OM KREDIETFASILITEITE Termes en Voorwaardes ingesluit. Besonderhede van persoon wat die aansoekvorm voltooi: BLOK D, REGENCY KANTOOR PARK,
Nadere informatieBKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07)
BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK (Reg. Nr. 67/04920/07) VOORWAARDES VAN TENDER EN VAN VERKOOP VOORWAARDES waarop: BKB EIENDOMME (EDMS) BEPERK POSBUS 2002 PORT ELIZABETH 6056 (hierna genoem BKB) behoorlik daartoe
Nadere informatieKONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )
KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike
Nadere informatie[1] Hierdie appèl is gerig teen die afwysing, met koste, van die appellant se. vorderings teen beide die eerste respondent en die tweede
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Appèl Nr. : A220/2005 In die appèl tussen: PAX OIL VERKOPE CC Appellant en HARRINGTONS INGELYF JOHAN HEINRICH SCHöNKEN 1ste
Nadere informatieHuurkontrak (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015)
Huurkontrak - 2015 (vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015) Hierdie ooreenkoms is opgestel en word aangegaan deur en tussen Starlight studios hierna die Verhuurder
Nadere informatieBESLOTE KORPORASIE / MAATSKAPPY AANSOEK OM KREDIETFASILITEITE Termes en Voorwaardes ingesluit. Besonderhede van persoon wat die aansoekvorm voltooi:
BLOK D, REGENCY KANTOOR PARK, ROUTE 21, IRENE POSBUS 4949, RIETVALLEIRAND, 0174 TEL NR. 012 345 3201; FAKS NR. 012 345 3475 Voorletters: Van: REG NR 1988/003854/07 BESLOTE KORPORASIE / MAATSKAPPY AANSOEK
Nadere informatieBTW. Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3
Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3 BTW Totale getal punte uit hoofstuk 4, BTW en hoofstuk 5, Hereregte, gevra Sep 2009-10 Mei 2009-0 Sep 2008-33 Mei 2008-2 Sep 2007-2 Mei 2007-6 Sep 2006-21 Mei 2006-6
Nadere informatieTYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Nadere informatieDIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM
DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM 1. HOEVEEL PROKUREURS IS BETROKKE EN WAT IS HULLE BYDRAE Daar kan soveel as drie verskillende Prokureurs betrokke wees by die
Nadere informatieANNA HENDRINA MYBURGH
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen:- Saak Nr. : 4525/2008 MARIUS JACOBS Applikant en JOHAN FREDERICK MARITZ MARIA SUSANNA MARITZ ANNA HENDRINA
Nadere informatieKENNISGEWING VAN VOORLEGGING VAN VOORGESTELDE BESLUITE AAN AANDEELHOUERS VIR AANNEMING INGEVOLGE ARTIKEL 60 VAN DIE MAATSKAPPYWET
BKB BEPERK (Geïnkorporeer in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer: 1998/012435/06) ( BKB of die Maatskappy ) DIREKSIE: D C Louw (Voorsitter) # W Edmayr (Besturende Direkteur) G E J Kingwill
Nadere informatieKONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010
KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities
Nadere informatieHUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK
HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK AANGEGAAN TUSSEN HUGO LAMBRECHTS MUSIEKSENTRUM POSBUS 68 PAROW 7499 Tel: 021 939 9105 Faks: 021 939 9123 / 086 751 0778 E-pos: finance@hugolambrechts.co.za EN HIERIN
Nadere informatieHUURKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN
HUURKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria hierin verteenwoordig deur NICOLAAS JAKOBUS VERMAAK Identiteitsnr
Nadere informatieVOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS
VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS Ek die ondergetekende, _ (volle naam en adres) stel hiermee aan die vennote/direkteure en/of hulle genomineerdes van BADENHORST-SCHNETLER PROKUREURS Met mag van substitusie (hierna
Nadere informatieAANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum
AANSOEK VORM & MEMORANDUM VAN OOREENKOMS Sernick Bultoetssentrum AANGEGAAN EN GESLUIT DEUR EN TUSSEN: SERNICK [PTY] LTD Reg no: 78/02199/07 Adres: Posbus 130 EDENVILLE 9535 (Hierinlater verwys na Sernick
Nadere informatieKaroo Meat of Origin Sertifiseringskema
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die
Nadere informatieVERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)
VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat
Nadere informatieNASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:
Nadere informatieIN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA
1 SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING,
Nadere informatieGRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.
GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging
Nadere informatieAANSOEK OM STUDIELENING
AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:
Nadere informatieHoofstuk D1 HUURPAG. Afdeling A: Huurpag met betrekking tot die Wet op Ontwikkeling van Swart Gemeenskappe, No.4 van 1984
Hoofstuk D1 HUURPAG bladsy Afdeling A: Huurpag met betrekking tot die Wet op Ontwikkeling van Swart Gemeenskappe, No.4 van 1984 1. Inleiding 1 2. Registrasie van Huurpag 2 3. Oordrag van Huurpag 2 4. Omskepping
Nadere informatieHOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad
40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die
Nadere informatieModelantwoorde vir die Transportbesorgingseksamen. September Deel 1. Selfstudie Aktekursus. Vraag1 - Modelantwoord [10] 1.
Modelantwoorde vir die Transportbesorgingseksamen September 2009 Deel 1 Selfstudie Aktekursus Vraag1 - Modelantwoord [10] 1.1 Opgestel deur my TRANSPORTBESORGER Frantzen E Aansoek kragtens Artikel 45bis(1A)
Nadere informatieIMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)
IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:
Nadere informatieModelantwoorde vir die Transportbesorgingseksamen. September Deel 1. Selfstudie Aktekursus. Vraag 1 - Modelantwoord [10] 1.1.
Modelantwoorde vir die Transportbesorgingseksamen September 2010 Deel 1 Selfstudie Aktekursus Vraag 1 - Modelantwoord [10] 1.1.1 Opgestel deur my Ons, die ondergetekendes TRANSPORTBESORGER Le Roux GJ Aansoek
Nadere informatiePERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)
PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,
Nadere informatieKOOPKONTRAK : CGC KANTOOR & KLEINHANDEL
1 2 KOPER Volle Name/BK/Trust : Eenheid Nr SKEDULE A NA VERWYS IN DIE AANGEHEGDE KOOP OOREENKOMS ID No/Reg Nr(BK of Trust) : Volle name van gade/trustee/lid: Identiteitsnommer van gade : Huwelikstatus:
Nadere informatieKENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS
BKB BEPERK (Geïnkorporeer in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienr: 1998/012435/06) ( BKB ) of ( die Maatskappy ) DIREKSIE D C Louw (Voorsitter) # W Edmayr (Besturende Direkteur) G E J Kingwill
Nadere informatieSNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE
CK97/44692/23 SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE Sandrastraat 585, Garsfontein x 11. Tel. 012 998 6679 E-pos: snipper@8tamail.com Carla van Zyl: 0833203390 en...(hierna
Nadere informatieKUDDE BESONDERE UITSONDERINGS
KUDDE OMSKREWE GEBEURTENISSE Die Maatskappy sal die Versekerde skadeloos stel teen die volgende gebeurtenisse: ONDERAFDELING A Verlies as gevolg van dood of vernietiging van die lewendehawe (insluitende
Nadere informatieMEMORANDUM VAN OOREENKOMS
MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE
Nadere informatieTWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER
TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER Posbus 128 Piet Retief 2380 BELANGRIKE INLIGTING 1 TWK Landbou se akte van oprigting bepaal die vereistes
Nadere informatieINLIGTINGSDOKUMENT: HOE OM GRONDEISE TE HANTEER
INLIGTINGSDOKUMENT: HOE OM GRONDEISE TE HANTEER Daar is twee tipes eise wat teen grond ingestel kan word, naamlik n restitusie-eis of n huurarbeider-eis. Huurarbeider-eise is grootliks beperk tot twee
Nadere informatiePosbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE
Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE
Nadere informatieHereregte. Werkstukke vir Hoofstuk 5 - DEEL 3. Paragraaf 2 - Bedrag hereregte betaalbaar. Sien die puntetoekenning in die vorige werkstuk
Werkstukke vir Hoofstuk 5 - DEEL 3 Hereregte Sien die puntetoekenning in die vorige werkstuk Paragraaf 1 - Definisies Vraag 11 (Deel 2) September 2002 [4] A verleen op 5 Junie 1999 n opsie aan B vir 5
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees
Nadere informatieaangegaan deur en tussen SEE-EIKE TRUST (EIENDOMS) BEPERK DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH DIE BERG-EN TOERKLUB OUDLEDEBOND
OOREENKOMS aangegaan deur en tussen SEE-EIKE TRUST (EIENDOMS) BEPERK en DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH en DIE BERG-EN TOERKLUB OUDLEDEBOND 1 1 PARTYE 1.1 Die partye tot hierdie ooreenkoms is - 1.1.1 See-Eike
Nadere informatieProduk beleid Commerce en Mutuaris Produkte
Produk beleid Commerce en Mutuaris Produkte Inleiding Hierdie polis word administreer deur Gladio (Edms) Bpk. (hierna verwys as Gladio) en word onderskryf deur GENRIC Insurance Company Limited, soos aangedui
Nadere informatieWYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES (Soos ingedien by die Nasionale Vergadering (voorgestelde artikel 75); verklarende opsomming van Wetsontwerp gepubliseer in Staatskoerant
Nadere informatieOOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP
1 OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BEPERK : VRYBURG PLASE OP TENDER TE HUUR / KOOP Tenders word ingewag vir die gesamentlike en afsonderlike huur / verkoop van die volgende plase: Resterende gedeelte van gedeelte
Nadere informatie