Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag"

Transcriptie

1 soos aanbeveel in die King III-verslag 1. Etiese leierskap en korporatiewe burgerskap 1.1 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 1.2 Die direksie moet toesien dat die maatskappy n verantwoordelike korporatiewe burger is en as sodanig beskou word. 1.3 Die direksie moet toesien dat die maatskappy se etiek doeltreffend bestuur word. 2. Direksies en direkteure 2.1 Die direksie moet die fokuspunt vir en bewaarder van korporatiewe bestuurstoesig wees. 2.2 Die direksie moet in gedagte hou dat strategie, risiko, prestasie en volhoubaarheid nie geskei kan word nie. 2.3 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 2.4 Die direksie moet toesien dat die maatskappy n verantwoordelike korporatiewe burger is en as sodanig beskou word. 2.5 Die direksie moet toesien dat die maatskappy se etiek doeltreffend bestuur word. 2.6 Die direksie moet toesien dat die maatskappy n doeltreffende en onafhanklike ouditkomitee het. 2.7 Die direksie moet verantwoordelik wees vir bestuurstoesig oor risiko. 2.8 Die direksie moet verantwoordelik wees vir bestuurstoesig oor inligtingstegnologie (IT). 1 NASPERS GEÏNTEGREEDE JAARVERSLAG 2015

2 2. Direksies en direkteure (vervolg) 2.9 Die direksie moet toesien dat die maatskappy aan toepaslike wette voldoen en oorweeg om niebindende reëls, kodes en standaarde na te kom Die direksie moet toesien dat daar n doeltreffende risikogebaseerde interne oudit is Die direksie moet in gedagte hou dat belanghebbendes se persepsies n invloed op die maatskappy se naam het Die direksie moet die integriteit van die maatskappy se geïntegreerde jaarverslag verseker Die direksie moet oor die doeltreffendheid van die maatskappy se interne beheerstelsel verslag doen Die direksie en sy direkteure moet in die maatskappy se belang optree Die direksie moet besigheidsreddingsaksies of ander regruk-meganismes oorweeg sodra die maatskappy in finansiële nood is, soos in die Wet omskryf word Die direksie moet n onafhanklike nie-uitvoerende direkteur as voorsitter van die direksie kies. Die uitvoerende hoof van die maatskappy moenie ook die rol van voorsitter van die direksie vervul nie Die direksie moet die uitvoerende hoof aanstel en n raamwerk vir die delegering van gesag opstel. Nie van toepassing nie Toegelig Met die hulp van die groep se regsnakomingsprogram. Die uitvoerende hoof en voorsitter se rolle is geskei. Die voorsitter is n nie-uitvoerende direkteur. Die direksie het n leidende onafhanklike, nieuitvoerende direkteur aangestel om as voorsitter waar te neem wanneer die voorsitter botsende belange het. NASPERS GEÏNTEGREEDE JAARVERSLAG

3 2. Direksies en direkteure (vervolg) 2.18 Die direksie moet n ewewigtige samestelling hê, met n meerderheid van nie-uitvoerende direkteure. Die meerderheid van nie-uitvoerende direkteure behoort onafhanklik te wees Direkteure moet volgens n formele proses aangestel word Die induksie en deurlopende opleiding en ontwikkeling van direkteure moet volgens formele prosesse plaasvind Die direksie moet deur n vaardige, paslik gekwalifiseerde en ervare maatskappysekretaris bygestaan word Die direksie, sy komitees en die individuele direkteure moet jaarliks geëvalueer word Die direksie moet sekere funksies aan goed gestruktureerde komitees delegeer sonder om van sy eie verantwoordelikhede afstand te doen Die groep en sy filiale se direksies moet oor n bestuurstoesig-raamwerk ooreenkom. King III beveel aan dat alle direksiekomitees, behalwe die risikokomitee, slegs uit nie-uitvoerende direkteure bestaan, van wie die meeste onafhanklik behoort te wees. Met inagneming van die verantwoordelikhede van die maatskaplike en etiese komitee, en die feit dat hierdie komitee die pligte van al Naspers se Suid-Afrikaanse filiale sal uitvoer, is die direksie van mening dat dit meer gepas is om uitvoerende direkteure en die uitvoerende hoofde van sy Suid-Afrikaanse filiale by die samestelling van die komitee in te sluit. Die voorsitter van die komitee is n onafhanklike, nie-uitvoerende direkteur. 3 NASPERS GEÏNTEGREEDE JAARVERSLAG 2015

4 2. Direksies en direkteure (vervolg) 2.25 Maatskappye moet direkteure en bestuurshoofde op billike en verantwoordelike wyse vergoed Maatskappye moet die vergoeding van elke direkteur en sekere senior bestuurshoofde bekend maak Aandeelhouers moet die maatskappy se vergoedingsbeleid goedkeur. 3. Ouditkomitees 3.1 Die direksie moet toesien dat die maatskappy n doeltreffende en onafhanklike ouditkomitee het. 3.2 Ouditkomiteelede moet paslik gekwalifiseerde en ervare, onafhanklike nie-uitvoerende direkteure wees. 3.3 Die voorsitter van die ouditkomitee moet n onafhanklike nie-uitvoerende direkteur wees. 3.4 Die ouditkomitee moet oor geïntegreerde verslagdoening toesig hou. 3.5 Die ouditkomitee moet toesien dat n gekombineerde gerusstellingsmodel toegepas word om n gekoördineerde benadering tot alle gerusstellingsaktiwiteite te verskaf. 3.6 Die ouditkomitee behoort hom te vergewis van die kundigheid, hulpbronne en ervaring van die maatskappy se finansiële funksie. 3.7 Die ouditkomitee moet verantwoordelik wees vir toesig oor interne oudit. NASPERS GEÏNTEGREEDE JAARVERSLAG

5 3. Ouditkomitees (vervolg) 3.8 Die ouditkomitee moet n integrerende komponent van die risikobestuursproses wees. 3.9 Die ouditkomitee is verantwoordelik vir die aanbeveling van die eksterne ouditeur se aanstelling en vir toesig oor die eksterne ouditproses Die ouditkomitee moet aan die direksie en aandeelhouers verslag doen oor hoe hy sy pligte nagekom het. 4. Bestuurstoesig oor risiko 4.1 Die direksie moet verantwoordelik wees vir bestuurstoesig oor risiko. 4.2 Die direksie moet die risikotoleransievlakke bepaal. 4.3 Die risikokomitee of ouditkomitee moet die direksie bystaan om sy verantwoordelikhede ten opsigte van risiko na te kom. 4.4 Die direksie moet aan bestuur die verantwoordelikheid delegeer om die risikobestuursplan te ontwerp, toe te pas en te monitor. 4.5 Die direksie moet toesien dat risiko-evaluerings deurlopend gedoen word. 4.6 Die direksie moet toesien dat raamwerke en metodes toegepas word om die waarskynlikheid te verhoog dat onvoorspelbare risiko s voorsien kan word. 4.7 Die direksie moet toesien dat bestuur geskikte risikomaatreëls oorweeg en toepas. 5 NASPERS GEÏNTEGREEDE JAARVERSLAG 2015

6 4. Bestuurstoesig oor risiko (vervolg) 4.8 Die direksie moet deurlopende risikomonitering deur bestuur verseker. 4.9 Die direksie moet gerusstelling oor die doeltreffendheid van die risikobestuursproses kry Die direksie moet toesien dat prosesse in plek is om volledige, tydige, relevante, akkurate en toeganklike risikobekendmaking aan belanghebbendes moontlik te maak. 5. Bestuurstoesig oor inligtingstegnologie 5.1 Die direksie moet verantwoordelik wees vir bestuurstoesig oor IT. 5.2 IT moet in ooreenstemming gebring word met prestasie- en volhoubaarheidsdoelwitte van die maatskappy. 5.3 Die direksie moet aan bestuur die verantwoordelikheid delegeer om n raamwerk vir IT-bestuurstoesig te implementeer. 5.4 Die direksie moet beduidende IT-beleggings en -besteding monitor en evalueer. 5.5 IT moet n integrerende deel van die maatskappy se risikobestuur uitmaak. 5.6 Die direksie moet toesien dat inligtingsbates doeltreffend bestuur word. 5.7 Die risikokomitee en ouditkomitee moet die direksie bystaan om sy IT-verantwoordelikhede na te kom. NASPERS GEÏNTEGREEDE JAARVERSLAG

7 6. Voldoening aan belangrike wette, reëls, kodes en standaarde 6.1 Die direksie moet toesien dat die maatskappy aan toepaslike wette voldoen en oorweeg om niebindende reëls, kodes en standaarde na te kom. Met die hulp van die groep se regsnakomingsprogram. 6.2 Die direksie en elke individuele direkteur moet n praktiese begrip hê van die uitwerking van die toepaslike wette, reëls, kodes en standaarde op die maatskappy en sy werksaamhede. King III bepaal dat direkteure n praktiese begrip moet hê van die uitwerking van toepaslike wette, reëls, kodes en standaarde op die maatskappy en sy werksaamhede. Die maatskappy vertolk nie hierdie bepalings dat dit beteken die direksie moet oor regskundigheid in alle gebiede waar die maatskappy bedrywig is, beskik of moet vertroud wees met alle wette wat op die maatskappy en sy verskillende ondernemings van toepassing is nie. Dit is ook nie prakties moontlik nie, aangesien Naspers in ongeveer 130 lande en in verskeie subsektore van hierdie ekonomieë bedrywig is. Die Naspers-direksie sien egter wel toe dat toereikende strukture en stelsels in plek is en in stand gehou word deur persone wat bekwaam is om te verseker dat die groep aan die toepaslike wette voldoen. Voorts bestuur die direksie korporatiewe bestuurstoesig deur sy oudit- en risikokomitees, wat die behoorlike werking van hierdie strukture en stelsels monitor en aan die direksie verslag doen. 6.3 Nakomingsrisiko moet n integrerende deel van die maatskappy se risikobestuursproses uitmaak. 6.4 Die direksie moet aan bestuur die implementering van n doeltreffende nakomingsraamwerk en -prosesse delegeer. 7 NASPERS GEÏNTEGREEDE JAARVERSLAG 2015

8 7. Interne oudit 7.1 Die direksie moet toesien dat daar n doeltreffende risikogebaseerde interne ouditfunksie is. 7.2 Interne oudit moet n risikogebaseerde benadering tot sy plan volg. 7.3 Interne oudit moet n skriftelike evaluering van die doeltreffendheid van die maatskappy se interne beheerstelsel en risikobestuurstelsel verskaf. 7.4 Die ouditkomitee moet verantwoordelik wees vir toesig oor interne oudit. 7.5 Interne oudit moet strategies geposisioneer wees om sy doelwitte te bereik. 8. Bestuurstoesig oor verhoudinge met belanghebbendes 8.1 Die direksie moet in gedagte hou dat belanghebbendes se persepsies n invloed op die maatskappy se naam het. 8.2 Die direksie moet aan bestuur die funksie delegeer om verhoudinge met belanghebbendes proaktief te benader. 8.3 Die direksie moet in die maatskappy se belang die regte balans tussen sy verskillende groeperings belanghebbendes nastreef. 8.4 Maatskappye moet gelyke behandeling van aandeelhouers verseker. NASPERS GEÏNTEGREEDE JAARVERSLAG

9 8. Bestuurstoesig oor verhoudinge met belanghebbendes (vervolg) 8.5 Deursigtige en doeltreffende kommunikasie met belanghebbendes is noodsaaklik om hul vertroue te wen en te behou. 8.6 Die direksie moet toesien dat geskille so doeltreffend en spoedig moontlik opgelos word. 9. Geïntegreerde verslagdoening en openbaarmaking 9.1 Die direksie moet die integriteit van die maatskappy se geïntegreerde verslag verseker. 9.2 Volhoubaarheidsverslagdoening en -openbaarmaking moet met die maatskappy se finansiële verslagdoening geïntegreer word. 9.3 Volhoubaarheidsverslagdoening en -openbaarmaking moet onafhanklike gerusstelling kry. Toegelig Die finansiële inligting wat uit die geouditeerde gekonsolideerde finansiële jaarstate van Naspers Beperk vir die jaar geëindig 31 Maart 2015 verkry is, is korrek aangehaal in hierdie geïntegreerde jaarverslag. Sien PricewaterhouseCoopers Geïnk. (PwC) se verslag op bladsy 123. Wat die nie-ifrs-verwante finansiële inligting in die geïntegreerde jaarverslag betref, het bestuur PwC aangestel om sekere ooreengekome prosedures te volg om die inligting na te gaan en te bepaal of dit strook met onderliggende ondersteuning wat deur bestuur verleen word en in sekere gevalle, waar van toepassing, voldoen aan en bereken word ooreenkomstig die norm wat deur die bedryf aanvaar word. Die inligting oor breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging in Suid-Afrika is deur Empowerlogic (MultiChoice) en AQRate (Media24) geverifieer. 9 NASPERS GEÏNTEGREEDE JAARVERSLAG 2015

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers DIREKSIE BKB Beperk Registrasienr.: 1998/012435/06 D C Louw (Voorsitter) W Edmayr (Besturend) G E J Kingwill (Onder-Voorsitter) A

Nadere informatie

Korporatiewe bestuurstoesig

Korporatiewe bestuurstoesig Korporatiewe bestuurstoesig KORPORATIEWE BESTUURS Korporatiewe bestuurstoesig Inleiding Die direksie bedryf die sake van die groep met integriteit, deur geskikte korporatiewe bestuurstoesigbeleid en -praktyke

Nadere informatie

KORPORATIEWE BESTUURSVERSLAG

KORPORATIEWE BESTUURSVERSLAG REMGRO BEPERK / GEÏNTEGREERDE JAARVERSLAG 2015 BESTUUR EN VOLHOUBAARHEID KORPORATIEWE BESTUURSVERSLAG BESTUURSRAAMWERK Remgro is verbind tot die hoogste vlak van korporatiewe bestuur, integriteit en etiek.

Nadere informatie

Remgro Beperk ( Remgro ) onderskryf die waardes van, en is ten volle verbind tot, die King II-verslag

Remgro Beperk ( Remgro ) onderskryf die waardes van, en is ten volle verbind tot, die King II-verslag Remgro Beperk ( Remgro ) onderskryf die waardes van, en is ten volle verbind tot, die King II-verslag se Kode van Korporatiewe Praktyke en Gedrag. Die raad is ook n voorstander van goeie korporatiewe bestuur

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

HOOFSTUK 9 Regspleging

HOOFSTUK 9 Regspleging HOOFSTUK 9 Regspleging Artikel 78 - Die Regbank (1) Die regterlike gesag berus by die howe van Namibië wat bestaan uit: (a) n Hoogste Hof van Namibië (b) n Hoërhof van Namibië (c) Laerhowe van Namibië

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

KORPORATIEWE BESTUURSVERSLAG

KORPORATIEWE BESTUURSVERSLAG KORPORATIEWE BESTUURSVERSLAG Die Suidwes Groep is daartoe verbind om goeie korporatiewe bestuurspraktyke te handhaaf en te bevorder. In hierdie verband streef die Groep daarna om aan die riglyne van die

Nadere informatie

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en

Nadere informatie

Kennisgewing van Een en Twintigste Algemene Jaarvergadering van BKBaandeelhouers

Kennisgewing van Een en Twintigste Algemene Jaarvergadering van BKBaandeelhouers Kennisgewing van Een en Twintigste Algemene Jaarvergadering van BKBaandeelhouers DIREKSIE BKB Beperk Registrasienr.: 1998/012435/06 D C Louw (Voorsitter)# W Edmayr (Besturende Direkteur) G E J Kingwill

Nadere informatie

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE 2007-2011 GEïNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (DIE 2009/2010 JAARPLAN) AAN DIE RAAD OP 28 MEI 2009 Mnr die Speaker en

Nadere informatie

VERGOEDINGSVERSLAG INLEIDING VERGOEDINGS-EN-NOMINASIEKOMITEE VERGOEDINGSBENADERING

VERGOEDINGSVERSLAG INLEIDING VERGOEDINGS-EN-NOMINASIEKOMITEE VERGOEDINGSBENADERING REMGRO BEPERK / GEÏNTEGREERDE JAARVERSLAG 2015 BESTUUR EN VOLHOUBAARHEID VERGOEDINGSVERSLAG INLEIDING Die vergoedingsverslag verskaf n oorsig en begrip van Remgro se vergoedingsbeginsels, -beleid en -praktyke,

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die

Nadere informatie

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad

Nadere informatie

KORPORATIEWE BESTUURSVERSLAG

KORPORATIEWE BESTUURSVERSLAG KORPORATIEWE BESTUURSVERSLAG Die Suidwes Groep is daartoe verbind om goeie korporatiewe bestuurspraktyke te handhaaf en te bevorder. In hierdie verband streef die Groep daarna om aan die riglyne van die

Nadere informatie

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A 2 5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER 2017 Bylae A PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU OM 13:00 OP 7 NOVEMBER 2017 PNS-KANTOORGEBOU, WOODMEAD 1. OPENING

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

EUROPA Trust Company 2

EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi WELKOM Sedert 1985, streef ons om besighede, individue en gesinne op n doeltreffende manier te beskerm om hulle rykdom te geniet. Ons missie is om n platform

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

KORPORATIEWE BESTUURSVERSLAG

KORPORATIEWE BESTUURSVERSLAG 30 BESTUURSVERSLAG Goeie korporatiewe beheer is n integrale deel van Shoprite Holdings en sy filiale ( die Groep ) se volhoubaarheid. Die raad van direkteure ( die Direksie ) van Shoprite Holdings Beperk

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

KONTANT BESTUUR BELEID

KONTANT BESTUUR BELEID KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te

Nadere informatie

KENNISGEWING AAN AANDEELHOUERS

KENNISGEWING AAN AANDEELHOUERS FINANSIËLE VERSLAG KENNISGEWING AAN AANDEELHOUERS Die 2015 algemene jaarvergadering van Remgro Beperk (die maatskappy) sal op Maandag, 23 November 2015, om 10:30 in die konferensiesentrum, Erinvale Estate

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING EN VOLMAG

KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING EN VOLMAG KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING EN VOLMAG KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING CLOVER INDUSTRIES BEPERK (Registrasienommer 2003/030429/06) (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer)

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel

Nadere informatie

TrueHealth se ekwiteit het op 15 Oktober 2010 uit die volgende kredietsaldo s bestaan:

TrueHealth se ekwiteit het op 15 Oktober 2010 uit die volgende kredietsaldo s bestaan: VRAAG 1 52 punte Ignoreer belasting op toegevoegde waarde (BTW) PharmSure Bpk ( PharmSure ) is n Suid-Afrikaanse farmaseutiese maatskappy wat die Suid-Afrikaanse rand (ZAR) as sy funksionele en aanbiedingsgeldeenheid

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

Vergoedingsverslag BESTUUR EN VOLHOUBAARHEID

Vergoedingsverslag BESTUUR EN VOLHOUBAARHEID Vergoedingsverslag INLEIDING Die vergoedingsverslag verskaf n oorsig en begrip van Remgro se vergoedingsbeginsels, -beleid en -praktyke, met spesifieke verwysing na uitvoerende en nie-uitvoerende direkteure

Nadere informatie

Kennisgewing van algemene jaarvergadering

Kennisgewing van algemene jaarvergadering Ingevolge die Suid-Afrikaanse Maatskappywet Nr 71 van 2008, soos gewysig ( die Wet ), word hiermee kennis gegee dat die 101ste algemene jaarvergadering van Naspers Beperk ( die maatskappy of Naspers )

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE OUDIT- EN RISIKOBESTUURSKOMITEE (Goedgekeur deur die Raad op 7 Junie 2013)

REGLEMENT VAN DIE OUDIT- EN RISIKOBESTUURSKOMITEE (Goedgekeur deur die Raad op 7 Junie 2013) REGLEMENT VAN DIE OUDIT- EN RISIKOBESTUURSKOMITEE (Goedgekeur deur die Raad op 7 Junie 2013) 1. NAAM Die Komitee is bekend as die OUDIT- en RISIKOBESTUURSKOMITEE VAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT.

Nadere informatie

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT BERGRIVIER MUNISIPALITEIT KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60 PIKETBERG 7320 15 JULIE 2016 AAN: ALLE LEDE VAN DIE BURGEMEESTERSKOMITEE RAADSLEDE Uitvoerende Burgemeester Uitvoerende Onderburgemeester

Nadere informatie

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID 26 Junie 2012 BELEID KONTROLE VEL Titel van Beleid Werknemersbystand beleid Beleid Toesighouer Jeffrey Diedericks Policy Author Bridget Salo Arbeidsforum

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76: -445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande

Nadere informatie

KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING 2016

KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING 2016 KENNISGEWING VAN ALGEMENE JAARVERGADERING 2016 Kennisgewing van algemene jaarvergadering Sanlam Beperk (Geïnkorporeer in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1959/001562/06) JSE-aandelekode:

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit

Nadere informatie

Die komitee is bekend as die OUDITKOMITEE VAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT.

Die komitee is bekend as die OUDITKOMITEE VAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT. REGLEMENT VAN DIE OUDITKOMITEE (Goedgekeur deur die van 4 Junie 2010.) 1. NAAM Die komitee is bekend as die OUDITKOMITEE VAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT. 2. STATUS 2.1 Die Ouditkomitee funksioneer

Nadere informatie

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Universiteit van Stellenbosch Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Desember 2004 A Akademiese aanbiedings 1. Alle leer en onderrig-geleenthede wat in die naam van die Universiteit

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE 1 EENHEID 2 In hierdie eenheid word die volgende behandel: Finansiële state Inkomstestaat en Balansstaat Die Kontantvloeistaat word in die volgende eenheid behandel. ontleed en vertolk dit. wanneer die

Nadere informatie

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 10 SEPTEMBER 2015 OM 09:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker

Nadere informatie

4 Analisering en interpretering van die terugvoer uit die empiriese ondersoek

4 Analisering en interpretering van die terugvoer uit die empiriese ondersoek 180 BYLAE 1 Ontwerp van die empiriese ondersoek na die stand van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies in Suid-Afrika en motivering van die metodologie gebruik Bladsy 1 Metode... 181 2 Keuse van respondente...

Nadere informatie

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel

Nadere informatie

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna

Nadere informatie

MEDIA24 SE KODE VIR SAKE-ETIEK EN -GEDRAG

MEDIA24 SE KODE VIR SAKE-ETIEK EN -GEDRAG 1 MEDIA24 SE KODE VIR SAKE-ETIEK EN -GEDRAG Inleiding Die direksie van Media24 Beherend Eiendoms Beperk en Media24 Eiendoms Beperk ( Media24 ) is daarvoor verantwoordelik om die toon van bo aan te gee

Nadere informatie

jaar Kennisgewing van Algemene Jaarvergadering 2017

jaar Kennisgewing van Algemene Jaarvergadering 2017 jaar Kennisgewing van Algemene Jaarvergadering 2017 Kennisgewing van algemene jaarvergadering Sanlam Beperk (Geïnkorporeer in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1959/001562/06) JSE-aandelekode:

Nadere informatie

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE

Nadere informatie

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

Gedurende die jaar onder oorsig het die Maatskappy

Gedurende die jaar onder oorsig het die Maatskappy KORPORATIEWE BEHEER EN- PRAKTYKE Gedurende die jaar onder oorsig het die Maatskappy en die Direksie weereens daarop gefokus om die aanvaarde strategie vir groei en diversifikasie te implementeer. Die strategie

Nadere informatie

Kennisgewing van algemene jaarvergadering

Kennisgewing van algemene jaarvergadering Kennisgewing van algemene jaarvergadering Sanlam Beperk (Geïnkorporeer in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1959/001562/06) JSE-aandelekode: SLM/NSX-aandelekode: SLA ISIN: ZAE000070660

Nadere informatie

Produsente TUSSENTYDSE RESULTATE. Belegging. Belegging. Beleggers. Toedeling SENWESBEL. Prestasie. Beleggers. Samewerking. Toedeling.

Produsente TUSSENTYDSE RESULTATE. Belegging. Belegging. Beleggers. Toedeling SENWESBEL. Prestasie. Beleggers. Samewerking. Toedeling. SENWESBEL TUSSENTYDSE RESULTATE Samewerking trategie Aandeelhouers Belegging Prestasie Beleggers Produsente Landboubesighede Beleggers Prestasie Strategie Samewerking Strategie Belegging Toedeling Produsente

Nadere informatie

Die Direksie van Senwes is verbind tot die beste beginsels van effektiewe en gesonde

Die Direksie van Senwes is verbind tot die beste beginsels van effektiewe en gesonde 86 JAARVERSLAG 09 KORPORATIEWE BEHEER- VERSLAG Die Direksie van Senwes is verbind tot die beste beginsels van effektiewe en gesonde beheer en ag dit as n noodsaaklike basis om n suksesvolle en florerende

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018 DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018 Die heidene het die evangelie aanvaar, en dit was vir sommige Jode 'n probleem. Moet die heidene nie onder dieselfde reëls leef nie? Waarom het die Jode besny,

Nadere informatie

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS BKB BEPERK (Geïnkorporeer in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienr: 1998/012435/06) ( BKB ) of ( die Maatskappy ) DIREKSIE D C Louw (Voorsitter) # W Edmayr (Besturende Direkteur) G E J Kingwill

Nadere informatie

Compass Group Etiese Gedragskode

Compass Group Etiese Gedragskode Compass Group Compass Group & VN Globale Verdrag As werêldleier op ons gebied, moet ons die hoogste standaarde stel vir die gehalte diens wat ons lewer en die professionele en etiese manier waarop ons,

Nadere informatie

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD: Nuus Volume 5, Uitgawe 5 November 2016 INHOUD: SIZA Visie en Missie 1 SIZA Skakeling met Markte 2 SIZA Derdeparty Oudits 4 SIZA Platform 1 SIZA Area besoek & Kapasiteitsbou 3 Water risikobestuur 5 SIZA

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

AANDEELHOUERSINLIGTING

AANDEELHOUERSINLIGTING AANDEELHOUERSINLIGTING STATISTIEK OP 30 JUNIE 2011 % 30 Junie 2011 31 Maart 2010 Aantal aandele % Aantal aandele VERNAAMSTE VOORDELIGE AANDEELHOUERS Gewone aandele Public Investment Commissioner 18.12

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

KENNISGEWING IN TERME VAN ARTIKEL 2.1 VAN DIE ATKV-REGLEMENT VIR DIE VERKIESING VAN DIREKTEURE

KENNISGEWING IN TERME VAN ARTIKEL 2.1 VAN DIE ATKV-REGLEMENT VIR DIE VERKIESING VAN DIREKTEURE 1 KENNISGEWING IN TERME VAN ARTIKEL 2.1 VAN DIE ATKV-REGLEMENT VIR DIE VERKIESING VAN DIREKTEURE 1. UITNODIGINGSKENNISGEWING Hierdie kennisgewing word uitgereik in opdrag van die direksie in terme van

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie

Nadere informatie

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE: VRAESTEL II EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID

PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID 1 van 6 PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID 1. VERTREKPUNT 1.1 Met die aanvaarding van n personeelontwikkelingsbeleid verbind die Universiteit Stellenbosch hom tot die ontwikkeling van al sy personeel met inbegrip

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID 1. Doelstellings In terme van afdelings 37 44 van die Suid-Afrikaanse Skole Wet 84 van 1996 is die verantwoordelikheid van die Bestuursliggaam die volgende: a) Invordering

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB AANHEF (2017 hersiening goedgekeur op 19 September 2017) Aangesien die Staat die deel van die Hartbeespoortdamoewer aangrensend aan Schoemansville per servituut

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer

Nadere informatie

DIE SENWES GROEP ( die groep ) en die raad van direkteure ( die raad )

DIE SENWES GROEP ( die groep ) en die raad van direkteure ( die raad ) KORPORATIEWE beheer Nakoming van King Kode met betrekking tot Korporatiewe Beheer ( King III ) DIE SENWES GROEP ( die groep ) en die raad van direkteure ( die raad ) van Senwes en sy verwante partye bedryf

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...

Nadere informatie

VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE

VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE D I E S U I D A F R I K A A N S E A K A D E M I E V I R W E T E N S K A P E N K U N S Privaat sak X11, Arcadia 0007 Tel. (012) 328-5082 Faks (012) 328-5091 E-pos: akademie@akademie.co.za Webwerf: www.akademie.co.za

Nadere informatie

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG) MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-

Nadere informatie

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.

Nadere informatie