PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID"

Transcriptie

1 1 van 6 PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID 1. VERTREKPUNT 1.1 Met die aanvaarding van n personeelontwikkelingsbeleid verbind die Universiteit Stellenbosch hom tot die ontwikkeling van al sy personeel met inbegrip van daardie personeel wat op die gedeelde diensstaat van die Universiteit is (instansies soos byvoorbeeld die Departement van Gesondheid) en wat n diens aan die US lewer, en beklemtoon die standpunt dat n gesofistikeerde personeel- en onderrigontwikkelingsdiens onontbeerlik vir die Universiteit is om op nasionale en internasionale vlak mee te ding en n betekenisvolle bydrae te lewer. 1.2 Die Universiteit Stellenbosch se personeelontwikkelingsbeleid maak n integrale deel uit van die langtermynvisie, missie, korporatiewe en strategiese plan en doelstellings van die Universiteit. 2. DIE DOEL MET PERSONEELONTWIKKELING IS OM: 2.1 die personeel op sodanige wyse te bemagtig dat effektiwiteit voortdurend verhoog en hoë standaarde gehandhaaf word; 2.2 die produktiwiteit van elke personeellid te optimaliseer; 2.3 die gehalte van diens en werk te bevorder; 2.4 aan alle personeellede, binne die raamwerk van lewenslange leer en as deel van n lerende organisasie, die maksimum gelyke geleenthede te bied om hulle volle potensiaal te verwesenlik deur hulle aan toepaslike ontwikkelingsprogramme bloot te stel;

2 2 van loopbaanvordering met behulp van toepaslike stapelkursusse aan te moedig; 2.6 binne die konteks van die prestasiebestuurstelsel met elke individuele personeellid, in ooreenstemming met die vereistes van die pos wat beklee word of waarna geaspireer word, n langtermyn- professionele ontwikkelingskontrak te sluit; en 2.7 personeellede sodanig op te lei en te ontwikkel dat hulle in staat sal wees om die eise wat deur interne en eksterne veranderinge teweeggebring word, effektief te hanteer. 3. IN DIE NASTREEF VAN HIERDIE DOELSTELLINGS WORD DIE VOLGENDE PROSEDURE GEVOLG 3.1 Personeelontwikkelingsaktiwiteite word oorkoepelend deur die Opleidingsforum, saamgestel uit verteenwoordigers van afdelings gemoeid met opleiding en ontwikkeling, asook verteenwoordigers van personeelverenigings en vakunies onder voorsitterskap van die Viserektor (Gemeenskapsinteraksie en Personeel), beheer en gekoördineer. 3.2 n Opleidingsplan word (normaalweg in Oktober) aan die Opleidingsforum voorgelê vir oorweging en goedkeuring en ook om te verseker dat daar nie oorvleueling van kursusse voorkom nie en om samewerking tussen die verskillende opleidingsforums te bevorder. 3.3 Ondersteuning word aan die departementele voorsitter/afdelingshoof verleen om met behulp van sy bestuursmeganisme opleidings- en ontwikkelingsbehoeftes op n deurlopende basis by personeellede te identifiseer en personeel vir deelname aan gepaste behoeftegerigte ontwikkelings-/opleidingsprogramme te nomineer. 3.4 Individuele personeellede word die reg verleen om hulleself vir programme te nomineer met die nodige ondersteuning en motivering van die onmiddellike lynhoof. 3.5 Die resultaat van prestasiebeoordeling word saam met ander metodes en behoeftebepalings gebruik om die opleidings- en ontwikkelingsbehoeftes van personeel te identifiseer.

3 3 van 6 4. WEDERSYDSE VERANTWOORDELIKHEID VIR OPLEIDING EN ONTWIKKELING 4.1 Alle opleidingsprogramme word deur opgeleide en/of geakkrediteerde (diensverskaffers) opleiers en/of fasiliteerders aangebied. 4.2 Indien n personeellid vir n personeelontwikkelingsprogram inskryf/genomineer word, word hy/sy vir die program aanvaar op voorwaarde dat hy/sy volle deelname en betrokkenheid bevestig en die program voltooi. 4.3 Indien n personeellid vir n bepaalde program inskryf of genomineer word om n kursus/program te volg, maar as gevolg van omstandighede buite sy/haar beheer dit nie kan voltooi nie, moet die Menslike Hulpbronontwikkelingsafdeling betyds daarvan in kennis gestel word. By verstek kan die betrokke departement/afdeling vir die koste verbonde aan die personeellid se nie-bywoning van die program aanspreeklik gehou word. 4.4 Alhoewel die Universiteit so vêr moontlik verantwoordelikheid sal aanvaar vir die ontwikkeling van sy personeel, verwag die Universiteit dat elke personeellid verantwoordelikheid moet aanvaar vir sy/haar ontwikkeling en sy/haar opleidingsbehoeftes onder sy/haar lynbestuurder se aandag moet bring. 5. TEN OPSIGTE VAN DIE SOORT EN STRUKTUUR VAN PROGRAMME WORD ONDERSKEI TUSSEN DIE VOLGENDE 5.1 Soorte programme Departementele/interne programme Geprivatiseerde/eksterne programme 5.2 Struktuur van die programme Weeklange kursusse, verkieslik in n eilandsituasie Kursusse van een tot drie dae Etensuursessies/halfdagsessies

4 4 van Indiensopleiding Selfontwikkeling 6. RIGLYNE VIR PROGRAMONTWERP 6.1 Programme word saamgestel op grond van behoeftebepalings wat, waar nodig, op organisatoriese, operasionele en persoonlike vlak deur lynbestuur in hulle besondere omgewings in samewerking met opleidingskundiges, gemaak is. 6.2 Alle programme word op n wetenskaplike wyse ontwerp. 6.3 Alle programme moet aan n professionele standaard voldoen. 6.4 Alle programme sal aan die een of ander vorm van evaluering onderwerp word ten einde die sukses en die voortsetting daarvan te bepaal. 7. IN DIE IMPLEMENTERING VAN PERSONEELONTWIKKELINGSPROGRAMME WORD DIE VOLGENDE MODEL VOORGEHOU 7.1 Die aanbieding van programme behoort, waar moontlik, in spanverband gedoen te word. 7.2 Die aanbieding van programme behoort deur n behoorlike teikengehoorontleding voorafgegaan te word. 7.3 Programme behoort, waar moontlik, deur meer as een fasiliteerder hanteer te kan word. 7.4 Alle programme word ná ses maande en ná een jaar vanaf opleiding aan formatiewe en summatiewe deelnemerterugvoer en behoorlike opvolg onderwerp. 7.5 Programme behoort deurlopend aangebied te word ten einde te verseker dat kontinuïteit aan die proses van opleiding en ontwikkeling verleen word.

5 5 van 6 8. SPESIFIEKE PROGRAMME BEHOORT IN DIE VOLGENDE HOOFAREAS AANGEBIED TE WORD 8.1 Oriëntering ten opsigte van die Universiteit (bv. Menslike Hulpbronne se oriënteringsprogram vir personeel, afdeling Universiteitsonderwys (Uni-Ed) se Prontak-program vir akademiese personeel, JS Gericke-biblioteek en IT se oriënteringsprogramme, ens.). 8.2 Taakvaardighede en vakverwante vaardighede (bv. kursusontwerp, spesifieke onderrigbenaderings, evaluering, navorsingsvaardighede, rekenaarvaardigheid, benutting van rekenaarpakkette, -fasiliteite en -stelsels, inligtingsvaardighede, kliëntediens, ens.). 8.3 Mensvaardighede (bv. interpersoonlike vaardighede, selfhandhawing, motivering, selfbestuur). 8.4 Bestuursvaardighede (bv. leierskap, strategiese bestuur, prestasiebestuur, veranderingsbestuur, besluitneming, tydbestuur, probleemoplossing, konflikbestuur). 8.5 Spesifieke opleiding (bv. posevaluering, arbeidsverhoudinge, risikobestuur, beroepsveiligheid, noodhulp, finansiële bestuur). 8.6 Organisasie-ontwikkeling (bv. organisasiediagnose, strategiese beplanningsessies, spanbousessies, intergroepingrepe). 9. WAT BETREF DIE VOORSIENING VAN PERSONEELONTWIKKELINGS- GELEENTHEDE ONDERNEEM DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH OM: 9.1 toegewydheid van alle personeel tot personeelontwikkeling via sy senior bestuur te kweek; 9.2 n realistiese deel van sy lopende begroting aan personeelontwikkeling (met inbegrip van ontwikkeling van potensiaal) te bestee; 9.3 die nodige infrastruktuur te skep en in stand te hou;

6 6 van morele steun (ondersteuning) op n deurlopende grondslag aan personeelontwikkeling te gee; en 9.5 voort te gaan om studieverlofgeleenthede aan akademiese personeel te bied. 10. AMPTELIKE VERKLARING VAN BYWONING Indien n personeellid n program ten volle bygewoon het, kan n amptelike bewys van bywoning/bywoningsertifikaat op versoek uitgereik word. PD0326-Personeelontwikkelingsbeleid (Maart 2012)

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel GEREELDE VRAE EN ANTWOORDE Ek weet niks van mentorskap nie. Wat beteken dit? Mentorskap [mentoring in Engels] is ʼn vennootskap waarin ʼn mentee [ n

Nadere informatie

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

SEKSUELE TEISTERING: BELEID EN PROSEDURE TEN OPSIGTE VAN PERSONEEL

SEKSUELE TEISTERING: BELEID EN PROSEDURE TEN OPSIGTE VAN PERSONEEL 1 van 5 SEKSUELE TEISTERING: BELEID EN PROSEDURE TEN OPSIGTE VAN PERSONEEL 1. BELEID OOR SEKSUELE TEISTERING 1.1 Doelstelling Die Universiteit van Stellenbosch is verbind tot die skepping van 'n omgewing

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1 van 6 DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1. RAAMWERK WAARBINNE DIÉ DOKUMENT INPAS 1.1 Die Raad van Universiteit Stellenbosch het op 13 Desember 2000 n Diensbillikheidsplan aanvaar

Nadere informatie

MENTORSKAP RIGLYNE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH MENSLIKE HULPBRONNE

MENTORSKAP RIGLYNE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH MENSLIKE HULPBRONNE MENTORSKAP RIGLYNE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH MENSLIKE HULPBRONNE INHOUDSOPGAWE 1. Inleiding p3 2. Doelstelling p3 3. Hoe ons mentorskap omskryf p4 4. Onderliggende filosofie, waardes en beginsels p4 5.

Nadere informatie

DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL

DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL 1 van 6 DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL Werwingsadvertensies GROOTTE VAN ADVERTENSIE Plasing

Nadere informatie

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS)

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS) UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT OPVOEDKUNDE RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS) 1. DOEL EN RASIONAAL 1.1 DOEL VAN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE SE INSKRYWINGSBESTUUR- EN KEURINGSTELSEL

Nadere informatie

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels

Nadere informatie

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Universiteit van Stellenbosch Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Desember 2004 A Akademiese aanbiedings 1. Alle leer en onderrig-geleenthede wat in die naam van die Universiteit

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID 26 Junie 2012 BELEID KONTROLE VEL Titel van Beleid Werknemersbystand beleid Beleid Toesighouer Jeffrey Diedericks Policy Author Bridget Salo Arbeidsforum

Nadere informatie

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Algemene oorsig Die Jaarlikse Nasionale

Nadere informatie

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS)

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS) UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT OPVOEDKUNDE RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS) 1. DOEL EN RASIONAAL 1.1 DOEL VAN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE SE INSKRYWINGSBESTUUR- EN

Nadere informatie

PROTOKOL RIGLYNE VIR AMPTELIKE GELEENTHEDE

PROTOKOL RIGLYNE VIR AMPTELIKE GELEENTHEDE PROTOKOL RIGLYNE VIR AMPTELIKE GELEENTHEDE 2 AMPTELIKE NASIONALE PROTOKOLLYS Kanselier Premiers, ministers, ministers van buitelandse regerings, regters, ens. Visekanselier en Rektor Voorsitter van die

Nadere informatie

AANSTELLING, PLIGTE EN BEVOEGDHEDE VAN DEKANE EN WYSE VAN VERKIESING

AANSTELLING, PLIGTE EN BEVOEGDHEDE VAN DEKANE EN WYSE VAN VERKIESING REGLEMENT VIR DEKANE AANSTELLING, PLIGTE EN BEVOEGDHEDE VAN DEKANE EN WYSE VAN VERKIESING Benewens die bevoegdhede en pligte van dekane kragtens die algemene en beplaalde fakulteitsregulasies of wat kragtens

Nadere informatie

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE 2007-2011 GEïNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (DIE 2009/2010 JAARPLAN) AAN DIE RAAD OP 28 MEI 2009 Mnr die Speaker en

Nadere informatie

Riglyndokument vir die Universiteit Stellenbosch (US) Ko-Kurrikulêre Ondersteuningsfonds (USKOF)

Riglyndokument vir die Universiteit Stellenbosch (US) Ko-Kurrikulêre Ondersteuningsfonds (USKOF) Riglyndokument vir die Universiteit Stellenbosch (US) Ko-Kurrikulêre Ondersteuningsfonds (USKOF) 1. Agtergrond en rasionaal Na aanleiding van n behoeftebepaling wat in 2011 gedoen is, blyk dit duidelik

Nadere informatie

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003 A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

KODE VIR BESTUURSPRAKTYKE : GELYKMAKING VAN GELEENTHEDE

KODE VIR BESTUURSPRAKTYKE : GELYKMAKING VAN GELEENTHEDE KODE VIR BESTUURS : GELYKMAKING VAN GELEENTHEDE DEEL I: TOTSTANDKOMING VAN DIENSVERHOUDING 1. POSBESKRYWING Posbeskrywings moet verantwoordelikhede en uitsette duidelik definieer. Posbeskrywings kan egter

Nadere informatie

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch n Konseptuele Raamwerk Soos op 2 Junie 2006 1. Inleiding Die Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch word bepaal deur die missiestelling van die Universiteit:

Nadere informatie

Dit begin alles hier. Teologie

Dit begin alles hier. Teologie Dit begin alles hier Teologie VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel met die oog

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk

Nadere informatie

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag soos aanbeveel in die King III-verslag 1. Etiese leierskap en korporatiewe burgerskap 1.1 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 1.2 Die direksie moet toesien dat die maatskappy

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van

Nadere informatie

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel Ontwikkeling van die luistersiklus n Hulpmiddel 3 4 Basiese gebruik 5 Vir gemeentes Vir groepe Die luistersiklus gee struktuur aan ons gesprek: Dit is n handvatsel om aan vas te hou. 6. Vir gesprekke met

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel

Nadere informatie

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 10 SEPTEMBER 2015 OM 09:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE

Nadere informatie

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per

Nadere informatie

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe

Nadere informatie

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof 1 Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID Hoërskool Swartland (hierna die skool ) en sy beheerliggaam

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 WISKUNDE STEL 1: 2012 MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 WISKUNDE STEL 1: 2012 MODELVRAE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 WISKUNDE STEL 1: 2012 MODELVRAE RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Algemene oorsig Die Jaarlikse Nasionale Assessering

Nadere informatie

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT BERGRIVIER MUNISIPALITEIT KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60 PIKETBERG 7320 15 JULIE 2016 AAN: ALLE LEDE VAN DIE BURGEMEESTERSKOMITEE RAADSLEDE Uitvoerende Burgemeester Uitvoerende Onderburgemeester

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

PROFESSIONELE LEERDERSKAPPE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

PROFESSIONELE LEERDERSKAPPE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH 1 van 12 PROFESSIONELE LEERDERSKAPPE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH PLUS-PROGRAM Nasionale Kwalifikasie Raamwerk (Vlak 3, 4 & 5) 1. AGTERGROND Die Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Wet nr.97 van 1998) en die

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA KANTOOR VAN DIE REGISTRATEUR. Webbeleid. Dokumenttipe: Beleid Dokumentnommer: Rt 291/14

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA KANTOOR VAN DIE REGISTRATEUR. Webbeleid. Dokumenttipe: Beleid Dokumentnommer: Rt 291/14 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA KANTOOR VAN DIE REGISTRATEUR Webbeleid Dokumenttipe: Beleid Dokumentnommer: Rt 291/14 1. Doel Hierdie beleid is bedoel om die korporatiewe beheer en bestuur van die webblad van

Nadere informatie

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel. borgliggaam : n Liggaam of groep persone deur die beheerliggaam

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna

Nadere informatie

GEDRAGSKODE. Vir die Direksielede, Hoofde en Onderwysers van PRO LIBERIS

GEDRAGSKODE. Vir die Direksielede, Hoofde en Onderwysers van PRO LIBERIS 1 INLEIDING GEDRAGSKODE Vir die Direksielede, Hoofde en Onderwysers van PRO LIBERIS Elke direksielid het n spesiale verpligting teenoor Leeuwenhof Akademie ( die skool ), mede-direksielede en lede van

Nadere informatie

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A 2 5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER 2017 Bylae A PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU OM 13:00 OP 7 NOVEMBER 2017 PNS-KANTOORGEBOU, WOODMEAD 1. OPENING

Nadere informatie

AGRI SA SE HOLISTIESE PLAN VIR GRONDHERVORMING IN SUID AFRIKA

AGRI SA SE HOLISTIESE PLAN VIR GRONDHERVORMING IN SUID AFRIKA AGRI SA SE HOLISTIESE PLAN VIR GRONDHERVORMING IN SUID AFRIKA Johannes Möller President van Agri SA Agri SA se Algemene Raad het n Tegniese Taakspan saamgestel om hom te adviseer oor benaderings en verwante

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE REËLS EN REGULASIES VIR DIE FONDS VIR VOORGRAADSE KONFERENSIEAANBIEDINGS EN VOORGRAADSE PUBLIKASIE AANSPORINGS 1. DOELSTELLING

Nadere informatie

VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE

VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE D I E S U I D A F R I K A A N S E A K A D E M I E V I R W E T E N S K A P E N K U N S Privaat sak X11, Arcadia 0007 Tel. (012) 328-5082 Faks (012) 328-5091 E-pos: akademie@akademie.co.za Webwerf: www.akademie.co.za

Nadere informatie

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE Die vak lewensvaardighede is die middelpunt van die holistiese ontwikkeling van die leerder. Die leerders word toegerus met die kennis, vaardighede en waardes wat benodig word

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG) MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-

Nadere informatie

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!! RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!! Die Stellenbosch Rugbyakademie het as private onderneming in 2004 in Stellenbosch ontstaan. Ons bied voltydse en deeltydse programme aan. Ons is reeds die afgelope aantal

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG

Nadere informatie

Nuusbrief Okt 2005: Voortgesette Professionele Opleiding Deel 3

Nuusbrief Okt 2005: Voortgesette Professionele Opleiding Deel 3 DIE SUID-AFRIKAANSE INSTITUUT VAN LANDBOU-INGENIEURS THE SOUTH AFRICAN INSTITUTE OF AGRICULTURAL ENGINEERS POSBUS/P O BOX 912 719, SILVERTON,0127 TEL: (012) 842 4000, FAX: (012) 804 0753 Nuusbrief Okt

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID Die doel van hierdie beleid is om n veilige, nie-ontwrigtende opvoedkundige omgewing te skep en te onderhou sodat doeltreffende onderrig en leer kan plaasvind. So n omgewing

Nadere informatie

Kodes vir Afkeurredes

Kodes vir Afkeurredes KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861

Nadere informatie

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE 1. Inleiding Hierdie dokument is die Beleid oor Geslotekringtelevisie van (voeg naam van skool in), soos die beheerliggaam dit op (voeg datum in) goedgekeur het. Die beleid

Nadere informatie

MENSLIKE HULPBRONBESTUUR: VERGOEDING EN PRESTASIEBESTUUR I N D E K S

MENSLIKE HULPBRONBESTUUR: VERGOEDING EN PRESTASIEBESTUUR I N D E K S 1 van 17 MENSLIKE HULPBRONBESTUUR: VERGOEDING EN PRESTASIEBESTUUR I N D E K S Bladsynommers 1. Die Universiteit se vergoedingsfilosofie 3 (i) Deursigtige kommunikasie 3 (ii) Nie-diskrimenerende praktyke

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

LAERSKOOL ROBERTSON. 1. Wat word bedoel met Taalbeleid? 2. Die Grondwet, 108 van Die Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996 TAALBELEID

LAERSKOOL ROBERTSON. 1. Wat word bedoel met Taalbeleid? 2. Die Grondwet, 108 van Die Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996 TAALBELEID Tel.: 023-626 3060 Faks: 023-626 4566 Epos: head@lsrobertson.wcape.school.za Die toelatingsbeleid van Laerskool Robertson fungeer binne die raamwerk van bestaande Nasionale en departementele wette en regulasies.

Nadere informatie

Diensbillikheidsbeleid

Diensbillikheidsbeleid Diensbillikheidsbeleid Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Oogmerk Soort dokument Toeganklikheid EEP0002 Om gelyke geleenthede en billike behandeling te bevorder wat indiensneming

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 1. AGTERGROND: Die ordelike funksionering van Hoërskool Outeniqua hang baie af van die goeie funksionering van die beheerliggaam

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVESITEIT STELLENBOSCH Aansoek om akademiese betrekking Vertroulik Pos ook asseblief u volledige CV aan: Die Bestuurder: Personeelvoorsiening en Beplanning Universiteit Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland

Nadere informatie

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets Handleiding 9 Riglyne vir plakkate en pamflette [Type text] Page 1 9.1.1 INLEIDING Die doel van ʼn plakkaat is om ʼn boodskap vinnig en maklik te versprei. Dit is ʼn effektiewe manier om groot getalle mense

Nadere informatie

BIBLIOTEEK- EN INLIGTINGSDIENSTE BELEID. Direkteur: Biblioteek- en Inligtingsdienste Mev. K.B. Eister ( )

BIBLIOTEEK- EN INLIGTINGSDIENSTE BELEID. Direkteur: Biblioteek- en Inligtingsdienste Mev. K.B. Eister ( ) Bylaag C BIBLIOTEEK- EN INLIGTINGSDIENSTE BELEID Dokument nommer Dokument naam Beleid oor sirkulering Koördinerende lid van Uitvoerende Bestuur Vise-rektor: Navorsing - Prof RC Witthuhn (051 401 2116)

Nadere informatie