PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel"

Transcriptie

1 PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel Wanneer die meeste van ons eerder die wat as van die lewe probeer vergeet,.. professionele persone vooruit en verkies om hulle toekoms te verseker. As `n gegradueerde professionele persoon span u, u swaarverdiende professionele kennis en vernuf in om `n inkomste te genereer. U wil gemoedsrus geniet dat, indien u sou siek word, `n besering opdoen of nog erger, permanent ongeskik raak, daar na u daaglikse uitgawes omgesien sal word terwyl u nie kan werk nie. PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel doen presies dit vir so lank as wat u, u gekose beroep beoefen.

2 Hoe werk die PPS Siekte - en Permanente ongeskiktheidsvoordeel? As `n lid van PPS kan u by PPS Versekering Voordeeleenhede () op grond van u Bruto Professionele Inkomste (BPI) koop. Hoe jonger u is wanneer u by PPS Versekering aansluit, hoe laer u premie. U betaal `n vaste premie op hierdie en ontvang voordele vir die tydperk waartydens u nie u professionele pligte kan verrig weens siekte of besering nie. U het ook die opsie om bykomende te koop namate u BPI toeneem. Die premie op hierdie word bepaal deur u ouderdom ten tye van aankoop. Tipes Voordeeleenhede: Gewone : Siekte- en Permanente Aanvullende A : Aanvullende B : Uitgestelde : Ongeluks-: ongeskiktheidsvoordeel Siektevoordeel alleenlik Siektevoordeel alleenlik Permanente ongeskiktheidsvoordeel alleenlik Siekte - en Permanente ongeskiktheidsvoordeel* Gewone is ons kern voordeelaanbieding wat dekk ing bied vir siekte, besering of permanente ongeskiktheid. Polishouers kan benewens Gewone ook Aanvullende A, Aanvullende B en Uitgestelde koop. PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel hang af van die aantal en tipe wat gedurende daardie tydperk gehou word. Dit is waarom dit raadsaam is om u aan te vul elke keer wanneer u BPI verhoog. PPS Versekering reik egter elke jaar aan elke polishouer bykomende uit, sonder enige onderskrywing om met inflasie tred te hou. PPS Siektevoordeel: Betaal vanaf dag een vir `n siekte wat 7 agtereenvolgende dae of langer duur (naweke en openbare vakansiedae ingesluit) Betaal tot `n maksimum siektetydperk van 728 dae vir dieselfde, voortvloeiende of verwante siekte Daar is ook `n gedeeltelike Siektevoordeel, wat betaal word indien u net deeltyds kan werk nadat u PPS Siektevoordeel ontvang het. Hierdie voordeel help u dan tydens die herstelproses. PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel? Betaal na die Siektevoordeel tydperk van 728 dae Word hersien en betaal op grond van die ernsvlak van u ongeskiktheid Gratis bonus-voordeeleenhede, wat aan daardie jaar se inflasiekoers gekoppel word, word ook aan polishouers wat permanent ongeskik is, toegestaan - gewoonlik jaarliks - om hul maandelikse inkomste te verhoog. Ongeluk- Indien u gesondheidstoestand u onder normale omstandighede nie geregtig maak om kragtens enige ander voordeelopsies gedek te word nie, of indien u spesifiek `n behoefte aan slegs ongeluksvoordele het, is Ongeluk- beskikbaar. Let wel asseblief: Alle voordeelopsies word toegestaan onderhewig aan die normale onderskrywingsbeleid van PPS Versekering en in sekere gevalle sal standaarduitsluitings van toepassing wees. *PPS Siekte- en Permanenteongeskiktheidsvoordeel betaal uit vir `n besering of permanente ongeskiktheid wat aan `n ongeluk toe te skryf is.

3 Verbeter u dekking met PPS Hospitaalbyvoordeel (Opsioneel) PPS Hospitaalbyvoordeel is `n voordeel wat u k an by voeg om u op `n daaglikse basis te dek, net soos die PPS Siektevoordeel, wanneer u vir 4 dae of langer in die hospitaal is. Met die PPS Hospitaalvoordeel geniet u gemoedsrus dat u uitgawes gedurende u hospitaalverblyf gedek sal wees. Die PPS Hospitaalvoordeel word gebaseer op die aantal Voordeeleenhede wat u het en betaal uit vanaf dag een vir `n hospitaalverblyf van 4 of meer agtereenvolgende dae betaal vir `n maksimum tydperk van ses maande in enige enkele jaar Occupation S Rider (Opsioneel) Oc is `n voordeel wat by die PPS Permanente ongeskiktheidsvoordeel gevoeg kan word en aan u `n gewaarborgde 100% van u dekking uitbetaal wanneer u ernstig, permanent en voortdurend beperk Die beste van alles is, sodra die voordeel eers toegestaan is, word dit nooit hersien of weggevat nie, selfs al herstel u en hervat u, u vorige beroep! Die voordeel tree in werking nadat u die PPS Siektevoordeel vir 728 dae ontvang het vir dieselfde, `n voortvloeiende of verwante siekte. U kan die PPS Hospitaalvoordeel by die volgende Voordeeleenhede voeg: Gewone, Aanvullende A, Aanvullende B en Ongeluk. Indien u nie u professionele kw asie, kennis en onder kan toepas nie, sal u gedek wees en `n maandelikse voordeel vir permanente ongeskiktheid aan u uitbetaal word tot op die dag voor u 66ste verjaardag, sonder dat u bewys van inkomsteverlies hoef te lewer. Gratis bonus-voordeeleenhede, gekoppel aan daardie jaar se t ongeskik is, toegestaan gewoonlik jaarliks om hulle maandelikse inkomste te verhoog.

4 PPS Siekte - en Permanente ongeskiktheidsvoordeel PPS Siektevoordeel PPS Permanente Ongeskiktheidsvoordeel Gewone Gewone Aanvullende A Aanvullende B Uitgestelde PPS Hospitaalvoordeel (byvoeging) Occupation (byvoeging) Ongeluk Ongeluk Ongeluk PPS Hospitaalvoordeel (byvoeging) TM kan by die PPS Siektevoordeel en PPS Permanente ongeskiktheidsvoordeel onderskeidelik gevoeg word. PPS Hospitaalvoordeel kan by u Ongeluk- gevoeg word. PPS Surpluskortingrekening PPS het geen eksterne aandeelhouers nie, wat beteken dat die netto bedryfsinkomste en beleggingsopbrengste wat PPS Versekering verdien, onder polishouers verdeel word. Wanneer u `n PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel koop, word `n Surpluskortingrekening (SKR) aan u toegewys. Die waarde van hierdie rekening kan na gelang van markbewegings verander. `n Besonder aantreklike voordeel van die SKR is dat, selfs al eis u vir siekte of permanente ongeskiktheid, gaan die jaarlikse toewysings voort en as polishouer bly u deel in die netto bedryfsinkomste en beleggingsopbrengste. In geval van dood, aftrede of uittrede by PPS Versekering word `n belastingvrye enkelbedrag uitbetaal wat op die waarde van die SKR gebaseer word. Met aftrede is die SKR - Retensieopsie besk ik baar, waar volgens u die keuse kan uitoefen om u SKR - f ondse in een van die PPSbeleggingsportefeuljes te belê. Die fondse vestig met aftrede en is geredelik beskikbaar.

5 Ek wil weet... Is hierdie inkomstebeskermingsdekking? Indien u `n inkomstebeskermingspolis sou hê, sou u bewys van verlies van inkomste moes lewer wanneer u eis. Met PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel hoef u nie bewys van inkomsteverlies te lewer nie al wat u nodig het is `n geldige mediese ser aat** vanaf u dokter en n voltooide eisvorm. Watter Voordeeleenhede moet ek koop? Gewone Voordeeleenhede () moet gekoop word voordat u enige ander voordeelopsie kan koop. Dit sal verseker dat u `n gebalanseerde dekkingsportefeulje het, aangesien Gewone u van beide Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordele sal voorsien. Watter vlak van siektevoordele het ek nodig? Indien u PPS Siektevoordeel wil verhoog tot hoër as wat u met Gewone Voordeeleenhede () ontvang, kan u: Bykomende Aanvullende A en Aanvullende B koop Hospitaalvoordeel-opsie by u portefeulje voeg Ongeluk- byvoeg indien u na `n ongeluk `n bykomende voordeel wil geniet Watter vlak van Permanente ongeskiktheidsvoordeel het ek nodig? Indien u PPS Permanente ongeskiktheidsvoordeel wil verhoog tot hoër as wat u met die Gewone Voordeeleenhede () ontvang, kan u: Uitgestelde koop; en Oc -opsie by u portefeulje voeg Wat as ek studieverlof wil neem om verder te studeer? Terwyl u `n polishouer van PPS Versekering bly, het u die keuse om premiebetalings tydelik te staak terwyl u byvoorbeeld verdere studies aanpak. U sal ons vooraf moet in kennis stel om seker te maak u polis word nie opgeskort nie. Geen voordeel is gedurende die studieverlof of vir die drie maande nadat u premiebetalings hervat het, betaalbaar nie. Ek beplan om te emigreer. Wat gebeur dan, is ek nog steeds gedek? Goeie nuus - met PPS Versekering behou u, u dekking as u emigreer. Premies en eise moet in Suid-Afrikaanse Rand betaal word, onderhewig aan die beperkings wat die Suid- Afrikaanse Reserwebank oplê. Hoe eis ek? Kliëntedienssentrum by sonder versuim. U het net n eisvorm en n dokterser aat nodig.** Die eis moet binne 6 maande na die aan vang van die siekte of besering by PPS Versekering ingedien word. **Onderhewig aan PPS Versekering se eisvereistes.

6 Redes om PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel te kies Geen eksterne aandeelhouers by PPS nie polishouers kan deel in die netto bedryfsinkomste en beleggingsopbrengste wat PPS Versekering verdien Buitengewoon lae risikoprofiel van ons prof essionele lede verseker uiters mededingende premietariewe Hoe jonger u is wanneer u Voordeeleenhede koop, hoe laer u premie `n Verlaagde premie vir polishouers van jonger as 30 Gevaarlike aktiwiteite vryduik, privaat vlieg, klim, hangsweef, valskermspring word sonder enige bykomende premie gedek U word gedek selfs al besluit u om te emigreer of tydelik oorsee te werk U hoef nie verlies van inkomste te bewys om vir siekte, besering of permanente ongeskiktheid te eis nie Die voordeel betaal ongeag enige ander polisse of versekeringsdekking wat u moontlik mag hê Gratis bonus-voordeeleenhede word jaarliks toegestaan aan polishouers wat permanent ongeskik is ten einde hul maandelikse inkomste te verhoog PPS Siektevoordeel word belastingvry uitbetaal U kan tydelik u premies staak sonder enige boete, soos byvoorbeeld om verder te studeer. (PPS Versekering sal die staking van betaling moet goedkeur en geen voordele is gedurende hierdie tydperk van toepassing nie.) U finansiële adviseur is: of skakel ons by 0861 PPS 121 ( ) (SA) or (Namibië) PPS Beperk (Beperk deur Garansie) Registrasieno. 2001/011016/09 (PVV) PPS Versekeringsmaatskappy Beperk Registrasieno. 2001/017730/06 (PPS Versekering) `n Gemagtigde Verskaffer van Finansiële Dienste Lisensieno PPS Versekeringsmaatskappy (Namibië) Beperk Registrasieno. 2003/122 (PPS Versekering) Alle inligting en menings is van `n algemene aard en het nie ten doel om die omstandighede van enige bepaalde individu aan te spreek nie. Ons tree nie op as of gee nie voor om enigsins as `n adviseur of in `n vertrouenshoedanigheid op te tree nie. Enige voorstelling of opinies word slegs ter inligting verskaf. Die inligting wat in hierdie dokument verstrek word, is onderhewig aan die bepalings en voorwaardes wat van toepassing is op enige polis wat PPS Versekering uitreik. K 2007 PPS. Alle regte voorbehou. PPS SPO (01/07)

Deel in die wins van PPS PPS Siekte- en Permanente Ongeskiktheidsvoordeel PPS Professional Life Provider PPS Professional Disability Provider

Deel in die wins van PPS PPS Siekte- en Permanente Ongeskiktheidsvoordeel PPS Professional Life Provider PPS Professional Disability Provider Inhoud 3 4 7 8 9 11 Deel in die wins van PPS PPS Siekte- en Permanente Ongeskiktheidsvoordeel PPS Professional Life Provider PPS Professional Disability Provider PPS Professional Health Provider Kontrolelys

Nadere informatie

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang

Nadere informatie

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) OPSIES wanneer jy aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang nie KRY PENSIOEN

Nadere informatie

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Optimaliseer voordele en bestuur u premies Integrasie en premies Optimaliseer voordele en bestuur u premies Dié brosjure sal u help verstaan hoe premies vir Discovery Life verhoog word en wat u kan doen om die redelikste premies te betaal vir u

Nadere informatie

PPS die Krag van n Onderlinge Struktuur

PPS die Krag van n Onderlinge Struktuur PPS die Krag van n Onderlinge Struktuur PPS bestaan suiwer tot voordeel van sy lede. Mike Jackson, Uitvoerende Hoof Dit is juis die onderlinge karakter van PPS wat sorg dat hy suiwer tot voordeel van sy

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 1 November 2016 SA INKOMSTEVERDIENERS MET R28 800 MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Die gesinne van Suid-Afrika se

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par 6.1-6.8) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths:

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

Dit mag dalk vir ons eise-afdeling nodig wees om met hulle in verbinding te tree vir meer inligting.

Dit mag dalk vir ons eise-afdeling nodig wees om met hulle in verbinding te tree vir meer inligting. EIS VIR SIEKTEVOORDEEL (VERKLARING DEUR LID) Die Professionele Voorsieningsvereniging Beherende Trust Nr. IT 312/2011 (PPS Holdings Trust) is n geregistreerde Suid-Afrikaanse Trust. Die Professionele Voorsieningsvereniging

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse FLITSFEIT Februarie 2014 FLITS 2 Cumulus Echo Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse NUWE BESIGHEID EN OMSKAKELINGS Omskakelings vanaf Legacy na Cumulus Echo Gee universele en ander ou generasie (Legacy)

Nadere informatie

Gids vir Byvoordele eise

Gids vir Byvoordele eise Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die

Nadere informatie

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING VERSEKERING MET N VERSKIL By Old Mutual Insure is dit ons missie om aan ons kliënte voortreflike versekeringsoplossings te gee om hul bates te beskerm. Daarom stel

Nadere informatie

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015 Aansoekvorm April 2015 Inkomstebeskermer Unwrap 2015 Veldtog Hierdie aansoek vervang die gesondheidsverklaring in Aanhangsel 4(A), asook die verklarings in Aanhangsel 5(A) en (B) van die verkorte aansoekvorm

Nadere informatie

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika. Verkoopshulpmiddel Oktober 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie om altyd behoorlike

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

VOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS

VOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS 2016: ELITE-OPSIE MAANDELIKSE PREMIE: R275 ONS DEK: Jy en jou gade, selfs al behoort julle nie aan dieselfde mediese skema of mediese skema opsie nie Alle afhanklikes geregistreer op jou of jou gade se

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende.

Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende. FlitsFeit Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte Plus-voordele Die Omvattende Ernstige Siektevoordeel is deel van Sanlam se Impak-reeks van voordele

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE 'n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING

TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING ONS IS MET JOU AS DIT TYD IS OM TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING # OMfightback VERHAAL 1 WAT IS DIE GEHEIM VAN N VOL LEWE? DANE, 29, HODGKINS-LIMFOOM Kanker-oorwinnaar en bekroonde advertensieskepper

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Dit het onlangs onder ons aandag gekom dat hoewel die Eise ingestel-grondslag van die Gemeenregtelike Aanspreeklikheid versekering

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Gids vir Lewende-voordeel eise

Gids vir Lewende-voordeel eise Gids vir Lewende-voordeel eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige

Nadere informatie

CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS

CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS Om n werkgewer te verlaat, is deel van loopbaanvooruitgang. Help jou kliënte om hul swaarverdiende spaargeld te bewaar en te laat groei in n produk wat hulle

Nadere informatie

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch 1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer

Nadere informatie

PLAASLIKE UITKEERPLAN. Skep welvaart en kry n belastingvrye uitbetaling aan die einde van u beleggingstermyn

PLAASLIKE UITKEERPLAN. Skep welvaart en kry n belastingvrye uitbetaling aan die einde van u beleggingstermyn Skep welvaart en kry n belastingvrye uitbetaling aan die einde van u beleggingstermyn PLAASLIKE UITKEERPLAN Discovery Invest is n bekroonde verskaffer van beleggingsprodukte in Suid-Afrika en is deel van

Nadere informatie

Persoonlike Ongeluksplan

Persoonlike Ongeluksplan Persoonlike Ongeluksplan Bepalings & Voorwaardes Wat deur die Persoonlike Ongeluksplan gedek word Die Persoonlike Ongeluksplan bied u dekking van onskatbare waarde as u as gevolg van n ongeluk beseer en

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,

Nadere informatie

Die bydrae, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

Die bydrae, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling. pensioenversterker U is reeds n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die Fonds). U doen namens die Fonds aansoek vir die wysiging van die polis by Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens).

Nadere informatie

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE 1 EENHEID 2 In hierdie eenheid word die volgende behandel: Finansiële state Inkomstestaat en Balansstaat Die Kontantvloeistaat word in die volgende eenheid behandel. ontleed en vertolk dit. wanneer die

Nadere informatie

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS swiftcare swiftcare Suid-Afrika 0860 24 7 365 Internationaal (+27) 11 374 4880 Old Mutual Insure groep skema polisse wat swiftcare Waardetoe-voegingsdienste

Nadere informatie

GAPINGSDEKKING BROSJURE

GAPINGSDEKKING BROSJURE GAPINGSDEKKING BROSJURE N WÊRELD VAN MOONTLIKHEDE #GOGETGAP INLEIDING Sirago Underwriting Managers (Pty) Ltd is n geregistreerde Finansiële Dienste Verskaffer (FSP 4710), wat n verskeidenheid van produkte

Nadere informatie

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE swiftcare swiftcare Suid-Afrika 0860 24 7 365 Internasionaal (+27) 11 374 4880 Jou persoonlike lyne produk sluit outomaties hierdie buitengewone waardetoevoegingsvoordele

Nadere informatie

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE 1 van 10 UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE AFDELING 1 Die Universiteit van Stellenbosch Aftredefonds (USAF) verskaf aftree- en sterftevoordele aan lede. Die oogmerk van USAF is

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD Lees asseblief die onderstaande en teken en dateer dit: 1.1 Ek is 18 (agtien) jaar en ouer; 1.2 Ek

Nadere informatie

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing Bewaringsfondsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

Huishoudelike GoedereAfdeling

Huishoudelike GoedereAfdeling PRODUK LIMIET VERGELYKING VIR DIE KLIENT SE GEBRUIK BESTAANDE AGRIPLUS EN NUWE PERSOONLIKE LYNE GROEPSKEMA POLISBEWOORDING (GREENBOX) HIERMEE VERGELYKING TUSSEN DIE PERSOONLIKE PRODUK GEDEELTE VAN DIE

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien: Premieverpligtinge a. Jou Opknapper-plan bied vir jou maandelikse versekering en jy moet daarom die premie maandeliks vooruit betaal, op die aftrekdatum soos wat dit op die skedule verskyn. Jou premieverpligtinge

Nadere informatie

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE ** Bylae D ** INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE Hierdie inligtingstuk kan u help om n ingeligte besluit rakende die omvang van u sterftedekking te maak. U is welkom om met u finansiële adviseur en/of die

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. HUISHOUDELIKE REëLS : CENTURION KUNSVERENIGING 1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. 2. Die huishoudelike reels kan onder

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES 1 van 11 UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES 1. INLEIDING Indien u aftree oor die volgende jare of maande sal u sekere belangrike besluite moet neem rondom u finansiële

Nadere informatie

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n

Nadere informatie

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 Fokus: Luister, vertel en illustreer. Nota: Versamel inligting en bou kennis op deur middel van kritiese luistervaardigheid. Leesvaardigheid dra by tot visualisering van

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 17 November 2010 Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard Sowat 160 000 Suid-Afrikaanse inkomsteverdieners

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Bewaar u bestaande aftreespaargeld en laat u belegging verder groei BEWAARDERPLANNE

Bewaar u bestaande aftreespaargeld en laat u belegging verder groei BEWAARDERPLANNE Bewaar u bestaande aftreespaargeld en laat u belegging verder groei BEWAARDERPLANNE Discovery Invest is n bekroonde verskaffer van beleggingsprodukte in Suid-Afrika en is deel van die Discoverygroep. Ons

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT Mediaverklaring VERENIGING VIR SPAAR EN BELEGGING IN SUID-AFRIKA (ASISA) 8 Mei 2017 MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT Om jou lewensversekering te kanselleer, al is jy hoe diep in die

Nadere informatie

PLAASLIK. Uitkeerplan. 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal.

PLAASLIK. Uitkeerplan. 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal. PLAASLIK Uitkeerplan 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal. Discovery Invest is voortdurend besig met vernuwing en

Nadere informatie

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die IN DIE HOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAAT PROVINSIAL AFDELING) In die saak tussen: DIE STAAT en Hersiening Nr: 98/2006 PAKISHO JOHN MOTAUNG CORAM: C.J. MUSI, J et MATHEBULA, AJ UITSPRAAK: C.J.

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76: -445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in. Klikker ( Clicker ) Klikker-aktiwiteite is nuttig vir assessering in die klaskamer. Dosente gebruik hierdie assesseringsmetode om studente se verstaansvlak van n besondere begrip te meet terwyl die lesing

Nadere informatie

Persoonlike Ongeluksplan

Persoonlike Ongeluksplan Persoonlike Ongeluksplan VIRSEKER Persoonlike Ongeluksplan Dekking wat jy met die Persoonlike Ongeluksplan ontvang Die Persoonlike Ongeluksplan gee jou dekking van onskatbare waarde as jy as gevolg van

Nadere informatie

NOODBYSTAND VIR REISENDE MOTORISTE. Skakel WELKOM BY SAFIRE SE NOOD INSLEEPDIENSTE EN MEDIESE BYSTAND PROGRAM.

NOODBYSTAND VIR REISENDE MOTORISTE. Skakel WELKOM BY SAFIRE SE NOOD INSLEEPDIENSTE EN MEDIESE BYSTAND PROGRAM. NOODBYSTAND VIR REISENDE Reg No: 2000/027673/06 MOTORISTE WELKOM BY SAFIRE SE NOOD INSLEEPDIENSTE EN MEDIESE BYSTAND PROGRAM. SAFIRE BIED VOLKOME GEMOEDSRUS IN GEVAL VAN N NOODGEVAL LANGS DIE PAD OF IN

Nadere informatie