GALASIËRS 5:22 (getrouheid)

Vergelijkbare documenten
Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

n Tempel Leier besoek Jesus

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Jesaja sien die Toekoms

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

PSALM 40:9. Votum en seën. Psalm 89 : 3. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1933/53) Psalm 50 : 6, 7.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Christene moet ook met hulle gedrag vir die Here praat.

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

Jy kan eintlik waar in die Bybel ook al kyk na wat geskryf is oor hoe ons as Christene moet lewe, en jy kom by liefhê uit.

Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom!

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Welkom by Die Storie God se storie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

1 KORINTIËRS 13:12. Ook: Sb 18-8 (30) : 4, 5

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Goeie Konings, Slegte Konings

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

SKRIFLESING: Lukas 16:1-13. TEKS: Lukas 16:11 HK 42. Geld en goed vir God. Psalm 95 : 1, 3. Psalm 119 : 7. Skrifberyming 44 (15-8) : 2

'n Man gestuur deur God

HOSEA 6:1-3. Votum en seën. Psalm 48 : 1. Gebed. Skriflesing: Hosea 6 (AV 1933/53) Teks: Hosea 6:1-3 (AV 1933/53) Psalm 72 : 3

1 TESSALONISENSE 5:25

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

Wie in die Here glo, vertrou Hom met die bestemming.

Vir die Here is die hoofsaak dat ons sal glo en gehoorsaam.

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

PSALM 115:1 HK Sondag 52:

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

1 JOHANNES 2: Votum en seën. Psalm 34 : 1, 4. Geloofsbelydenis: Nicea. Wet: Exodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 34 : 6. Gebed

SPREUKE 16:9. Votum en seën. Psalm 8 : 1, 2. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Exodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 65 : 2, 4.

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

SKRIFLESING: Prediker 11. TEKS: Prediker 11:4, 6. Wie met God reken, gebruik sy/haar kanse. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 126 : 3.

Wie die Here vertrou, kan radikaal gehoorsaam wees.

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

SKRIFLESING: Johannes 4:1-30. TEKS: Johannes 4:10. Die Here les mense se diepste dors. Psalm 84 : 2, 3. Psalm 139 : 1, 3. Skrifberyming 6 (5-1) : 5

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

U het rég gehoor: dat u die HÉre daar gaan dien; want dis wat die Heilige Gees ons hier laat hoor, dat ook ons alledaagse werk godsdiens is.

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

KOLOSSENSE 3:17 HK Sondag 36

SKRIFLESING: Titus 1. TEKS: Titus 1:15. Die Here wil ons op die hoofspoor hê. Psalm 134 : 1, 2. Psalm 119 : 4. Psalm 18 : 12. Skrifberyming 78 (13-3)

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

ESEGIËL 17:19 HK 37. Votum en seën. Psalm 89 : 1. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21. Psalm 24 : 2. Gebed.

Deur Sy wet gee God ons broodnodige kennis van sonde

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

NUMERI 6: Votum en seën. Psalm 97 : 1, 7. Gebed. Psalm 90 : 9. Skriflesing: Numeri 6:22-27 en Deuteronomium 28:1-14 (beide AV 1983/91)

Die Groot Gebod dennis de wet

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

JOHANNES 10:10b-11. Votum en seën. Skrifberyming 34 (2-2) : 1. Gebed. Skriflesing: Johannes 10:1-21 (AV 1983/91) Teks: Johannes 10:10b-11 (AV 1983/91)

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

HANDELINGE 14:15 HK 34:94-95

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Wie God se beloftes het, streef om skoon te word en heilig te wees

JOHANNES 6:48 HK 28. Votum en seën. Psalm 100 : 1, 3. Gebed. Skrifberyming 54 (2-6) : 1. Skriflesing: Johannes 6:41-59 (AV 1983) Belydenis: HK 28

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

1 KORINTIËRS 3:21-23 HK Sondag 1

Van Vervolger tot Prediker

Dis net so ondenkbaar soos n gemeente die tempel van die Heilige Gees 1 wat nie bid nie.

Transcriptie:

GALASIËRS 5:22 (getrouheid) Votum en seën Psalm 89 : 1, 3 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983) Psalm 16 : 1, 2 Doop Skrifberyming 14 (8-1) : 1 Gebed Skriflesing: Galasiërs 5:13-26 (AV 1983) Teks: Galasiërs 5:22 Preek: Die Heilige Gees bewerk getrouheid by God se kinders Gebed Kollekte Skrifberyming 14 (8-1) : 2 Seën Skrifberyming 78 (13-3)

2 Daar s so min getrouheid in ons samelewing oor, dat ons al sinies geword het. o As iemand n goeie voorneme uitspreek, dan sê ons: Dit wil ek eers sien! o En as iemand n keer n goeie voorneme uitvoer, dan sê ons: Dit sal tog nie hou nie! En die ergste van alles is dat daar oorgenoeg rede is om sinies te wees, want jy kan net nie meer op mense reken nie. Waar kry jy nog betroubare mense? Weet u waar kan n mens verwag om nog van hulle te kry? Hiér in n gemeente van Jesus Christus, by gelowiges, want die Heilige Gees (so hoor ons hier in die Woord) bewerk getrouheid by God se kinders. Dis wat vanoggend vir u gepreek word, dat die Heilige Gees kinders van God getrou maak. Ons gaan kortliks kyk na 1. wat getrouheid is; 2. waar dit vandaan kom; 3. enkele voorbeelde daarvan in die Bybel. 1. WAT GETROUHEID IS Getrouheid is om dit wat jy veronderstel is om te wees en om dit wat jy veronderstel is om te doen, aan te hou wees en aan te hou doen. Ons is mos veronderstel om byvoorbeeld geduldig en vriendelik en goedhartig en nederig te wees die Here sê in Sy Woord vir ons so. En ons is mos veronderstel om sekere dinge te doen en ander te los, byvoorbeeld: - ons moet die ware God dien; en ons moet die rusdag onderhou; en ons moet gesagdraers gehoorsaam;

3 en ons moet werk vir ons kos en klere; en ons moet mekaar help; - en ons moenie afgode dien en God se Naam laster en mense aanrand en iemand anders se vrou/man vir jou vat nie die Here sê mos baie duidelik in Sy Woord vir ons wat ons moet doen en wat ons nie mag doen nie. Hoe ons moet wees en moet doen, kom daarop neer dat ons gehoorsaam aan God moet wees en moet leef. Getrouheid is nou om aan te hou om so te wees en te doen soos wat jy veronderstel is om te wees en te doen. Getrouheid is om konstant vol te hou met dit wat goed en reg is. Daar s mense wat so eenmalig iets wat goed en reg is doen. Daar s ook mense wat van tyd tot tyd sulke opflikkerings in hulle lewens het, waarin hulle vir n tyd lank doen wat goed en reg is, maar dan, na n rukkie, maar weer terugsak in verkeerde gewoontes en ophou om goed te wees en reg te doen. Getrouheid is om met dit wat goed en reg is, aan te hou, oor n lang tydperk n lewe lank, deur dik en dun, al bring dit nie vir jou sukses en voordeel in aardes terme gemeet nie, 1 al is daar baie druk op jou om op te hou om dit te doen. 2 Getrouheid is om op enige lewensterrein in jou verhouding met die Here, in jou verhoudings met ander mense, in jou werk, in besigheid wat jy doen en politiek wat jy bedrywe orals en altyd, aan te hou om te wees en te doen soos die Here jou as Sy kind op daardie lewensterrein wil laat wees en laat doen. En as n mens só is, as jy konstant, altyd, op die regte manier optree, 1 Vgl profeet Jeremia se lewe en werk 2 Vgl profeet Daniël, o.a. Dan 1 en 6

4 dan weet ander mense wat hulle aan jou het, dan kan hulle op jou reken, dan is jy n betroubare mens. Getrouheid is aanhoudende gehoorsaamheid aan God. 2. WAAR GETROUHEID VANDAAN KOM Dit ís n vraag, want ons is nie so gebore nie. Inteendeel, ons almal word gebore met die neiging om as jy een of twee keer, of vir n tydjie lank, iets goeds gedoen het verskriklik trots te wees op jouself, soveel so dat jy reken jy dit maar kan bekostig om vir n rukkie weer te laat slap lê. Wie van ons het nog nie goeie voornemens gehad én uitgespreek, waarby ons toe nooit uitgekom het nie? Wie van ons het nog nie in een of ander opsig besluit om ons lewens reg te ruk en toe met groot ywer en entoesiasme en fanfare daarmee begin net om na n rukkie so stilweg maar weer op te hou met die goeie terug te sak in die ou, verkeerde patrone nie? Mense word nie getrou gebore nie. Waar kom dit dan vandaan? Dit kom van die Heilige Gees af. Dis Hy wat daardie ontroue hart radikaal omswaai, sodat dit in n getroue hart verander. Dis eintlik n hele reeks dinge wat die Heilige Gees doen om mense getrou te maak: o Hy stuur God se woord en waarheid in hierdie wêreld in n woord en waarheid wat mense vertel van hulle ontrou en wat hulle daaroor bestraf. 3 o En dié mense wat die Vader wil verlos, word dan deur die Heilige Gees gedring om hulle eie ontrouheid te erken, en vol berou gemaak omdat hulle nie gehoorsaam aan God was nie. 3 Bv Rom 1:31

5 o En die Gees laat hulle verstaan wat die Here Jesus vir hulle gedoen het: - dat Hy vir hulle ontrou geboet het, veral toe Hy daar aan die kruis gehang het; - dat Hy uit die dood uit opgestaan het om hulle Verlosser en Here te kan wees, die Herder wat hulle na die ewige weivelde toe vat. o En die Gees laat hulle vasgryp daaraan dat die Here Jesus dit vir húlle persoonlik ook gedoen het Hy laat hulle glo. o En in hierdie mense se lewe hierdie mense wat glo en wat nou kinders van God is bring die Heilige Gees al die dinge in wat hier genoem word: liefde en vreugde en vrede en geduld en vriendelikheid en sagmoedigheid én getrouheid. Getrouheid kom van die Heilige Gees af. Dis die resultaat van Sy wonderlike oortuigingswerk en vernuwingswerk hier in ons binneste. Dis deel van die vrug wat Hy die kinders van God laat dra. 3. ENKELE BYBELSE VOORBEELDE DAARVAN Die Heilige Gees het ook in die Bybel vir ons voorbeelde van getrouheid gegee, om ons te laat sien hoe mooi dit is en om ons so aan te spoor om te begeer om self so te wees. Een van die bekende voorbeelde van getrouheid is Moses, wat die leier van die Israeliete was toe hulle uit Egipteland uitgelei is en toe hulle die veertig jaar in die woestyn was op pad na Kanaän toe. Ons lees al in Numeri 12 dat die Here, toe Hy met Moses se broer en suster, Aäron en Mirjam oor Moses gepraat het, van hom gesê het: - in my hele huis is hy getrou. 4 - Hy is die betroubaarste in my diens. 5 En in die boek Hebreërs in die Nuwe Testament word dit dan weer van Moses gesê: - Moses was as dienaar getrou in die hele huis van God 6 4 Num 12:7 (AV 1933/53) 5 Num 12:7 (AV 1983) 6 Hebr 3:5; vgl ook Hebr 3:2

6 Moses was vir veertig jaar lank gehoorsaam aan die werk wat die Here hom gegee het om te doen: om die volk te lei volgens die voorskrifte van die Here. Moses het nie so een of twee keer n heldedaad vir Israel verrig nie. Hy was ook nie net vir tydjies gehoorsaam aan sy taak nie, maar konstant, aanhoudend, vir veertig jaar lank, todat die Here hom deur sy dood van hierdie opdrag vrygemaak het. En u moenie dink dat dit Moses dit maklik gehad het nie. Die volk was baie kere onerkentlik en ondankbaar teenoor Moses en onwillig om te doen wat die Here deur Moses vir hulle gesê het om te doen. Daar was opstand en rebellie teen Moses se leierskap. Daar was n keer wat hy self gevoel het dat die werk vir hom te veel word. 7 Maar hy t nooit kop uitgetrek nie, of weggestap van sy verantwoordelikhede af nie, of opgehou doen wat hy veronderstel was om te doen nie. Hy was getrou. Hy t aangehou om gehoorsaam te wees aan sy opdrag. En dan natuurlik is God self in die Bybel vir ons dié voorbeeld van getrouheid. Nie dat Hy iemand anders se opdragte moet uitvoer nie, maar Hy s getrou aan dit wat Hy Homself vrywillig verbind het om vir mense te doen en aan dit wat Hy belowe het om vir hulle te doen. In Eksodus 34:6, een van die kernverse van die Ou Testament, lees ons dat die Here van Homself sê: - Ek, die Here, is die barmhartige en genadige God, lankmoedig, vol liefde en trou. 8 7 Num 11:11 8 AV 1983

7 En die apostel Paulus eggo dit as hy vir die Tessalonisense skrywe oor wat God alles nog vir hulle gaan doen en dan sê: Hy sal dit ook doen, want Hy is getrou. 9 God bly konstant doen wat Hy Hom voorgeneem het om te doen en wat Hy vir ons gesê het dat Hy gaan doen. Hy word nooit moeg om te wees wie Hy is en om te doen soos wat Hy as God doen nie. Jy kan altyd op Hom reken. Hy s absoluut betroubaar dié Getroue! As jy wil weet hoe getrouheid lyk, dink dan aan iemand soos Moses, maar meer nog, dink aan die Here self: - aan die hemelse Vader se getroue sorg vir Sy volk en Sy kinders; - aan die Here Jesus se getrouheid aan Sy liefde vir ons tot in die dood toe Dis wat die Heilige Gees by ons bewerk: - om, soos Moses, ook getroue dienaars en dienaresse van die Here te word; - om ook in hierdie saak al hoe meer soos ons Here self te word verander om aan die beeld van Christus gelyk te word, noem Paulus dit in 2 Kor 3:18... 10 Die Heilige Gees bewerk getrouheid by God se kinders. TOEPASSING Is ons getrou? As ons dan egte kinders van God is, dan behoort die tipiese onbetroubaarheid van die mense van ons tyd nie by ons voor te kom nie. Dis nié getrouheid as ons net af en toe bid nie; of as ons net so dan en wan kerk toe kom nie; of as ons net vriendelik is wanneer ons die dag goed voel nie; 9 1 Tes 5:23-24. Vgl ook 1 Kor 1:9; Heb 4:2; Openb 19:11 10 Vgl ook Rom 8:29; Efes 4:24

8 of as ons net met sulke opflikkerings hier en daar, n goeie man of vrou in ons huwelike is nie; of as ons net af en toe die heldedaad verrig om geduld met iemand anders se swakhede te hê nie. Jy s getrou as ander mense daarop kan reken dat jy altyd dit wat goed en reg is, gaan doen, as hulle weet dat hulle jou hier by die eredienste gaan sien as jy nie siek is of weg is nie; en as hulle weet hulle gáán altyd vriendelik deur jou ontvang word; en hulle kan maar met jou besigheid doen, want jy s altyd eerlik; en hulle kan jou met n verantwoordelikheid opsaal, want jy sál altyd op jou pos wees. Jy s getrou as jou huweliksmaat weet dat jy elke dag daar gaan wees met jou liefde en ondersteuning en begrip. Jy s getrou as ander mense weet dat jou gehoorsaamheid aan watter opdrag van die Here ook al en op watter terrein van die lewe ook al, nie net n eenmalige of tydelike ding is, net om ander te beindruk, of om dié wat daarop aandring, stil te kry nie, maar die konstante patroon van jou lewe is. Die Gees van die Here roep ons op en dring ons en máák ons getroue mense vir nóú, maar ook as n voorsmakie al van daardie lewe by die Here hierna, waar niemand ooit weer in een dingetjie ontrou gaan wees nie! Waar die Heilige Gees in mense werk, kom daar getrouheid AMEN