Wat is Movember? 52% van die eise vir ernstige siekte wat aan mans uitbetaal is, was vir kanker.

Vergelijkbare documenten
Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Statistieke met een oogopslag

Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende.

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:

TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING

Les 14: Entrepreneurskap

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

VOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Sentraalbeplande stelsel

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015

FAKTORE EN VEELVOUDE

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

Gids vir Byvoordele eise

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Vlotheid en intonasie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

MEMORANDUM KWARTAAL 1

Bankstate LPF Systems BK

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

KONTANT BESTUUR BELEID

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.

Oorsig. Module 3.1 Netwerke. Wat is n netwerk? Redes vir netwerke. Redes vir netwerke. Redes vir netwerke

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

Transcriptie:

Verkoopshulpmiddel November 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Wat is Movember? Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie om altyd behoorlike dekking aan ons kliënte te voorsien. Movember is n samestelling van die verkleinwoordjie vir snor, oftewel moustache in Australiese Engels ( mo ) en November, en verwys na n jaarlikse gebeurtenis dwarsoor die wêreld. Dit behels dat mans in November n snor kweek om mense bewus te maak van manlike gesondheidsake soos prostaatkanker en testikulêre kanker. Die Movember-stigting reël die Movember-liefdadigheidsfunksie, volgens Movember.com, en die doel daarvan is om mans se gesondheidsake n ander beeld te gee. Dié liefdadigheidstigting verwys na mans as Mo Bros en moedig hulle aan om betrokke te raak. Daardeur beoog Movember om te sorg dat méér kankergevalle vroeg opgespoor, gediagnoseer en behandel word, sodat die getal voorkombare sterftes verminder kan word. Die Movember-stiging moedig mans nie net aan om hulself jaarliks te laat toets nie, maar ook om bewus te wees van enige familiegeskiedenis van kanker en n gesonder leefstyl te volg. Sanlam se Ernstige Siekte-statistieke vir 2016 52% van die eise vir ernstige siekte wat aan mans uitbetaal is, was vir kanker. Daarvan was 10% vir prostaatkanker en 9% vir melanoom. 52% eise utbetaal vir kanker 10% prostraatkanker 9% melanoom 78% van die eise vir ernstige siekte is uitbetaal aan mans van 46 jaar en ouer. 78% 46 jaar en ouer Versekering Finansiële Beplanning Aftrede Beleggings Welvaart Sanlam is n Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste.

Statistieke van die voorkoms van prostaatkanker in Suid-Afrika Volgens die Nasionale Kankerregister is die volgende getalle prostaatkanker by mans in 2012 histologies gediagnoseer: Groep 2012 Aantal gevalle Leeftydrisiko % van alle kankers Alle mans 6807 1:19 18% Asiatiese mans 155 1:32 18% Swart mans 2763 1:30 24% Kleurlingmans 875 1:12 20% Wit mans 3014 1:11 15% Risikofaktore vir prostaatkanker Navorsing toon dat mans met sekere risikofaktore meer waarskynlik prostaatkanker gaan ontwikkel. Hierdie risikofaktore sluit die volgende in: 1 2 3 4 Ouderdom bo 65 dit is die grootste risikofaktor vir prostaatkanker. Hoe ouer n man word, hoe groter word die waarskynlikheid dat hy prostaatkanker gaan ontwikkel. Hierdie siekte is skaars in mans jonger as 45 jaar. Familiegeskiedenis n man se risiko vir prostaatkanker is groter as sy pa, broer of seun prostaatkanker het of gehad het. Sekere prostaatveranderinge mans met selle genaamd hoëgraadse prostaat-intraepiteelneoplasie (PIN) mag n verhoogde risiko vir prostaatkanker hê. Sekere genoomveranderinge navorsing dui daarop dat die risiko vir prostaatkanker gekoppel kan wees aan spesifieke veranderinge op besondere chromosome. Om n risikofaktor te hê, beteken nie dat n man prostaatkanker gaan ontwikkel nie. Die meeste mans met een van die risikofaktore hierbo, ontwikkel steeds nie die siekte nie. Bron: https://prostatecancerfree.org/ Diagnose van prostaatkanker As prostaatkanker opgespoor word in die vroeë stadium wanneer dit steeds tot die prostaatklier beperk is, kan dit genees word. n Kombinasie van n bloedtoets vir n prostaatspesifieke antigeen (PSA); digitale rektumondersoek (DRE); en gevolglike prostaatbiopsie; is tans die beste beskikbare manier om die teenwoordigheid van kanker op te spoor. Vroeë opsporing is die sleutel tot beter uitkomste en n potensiële genesing van prostaatkanker. Dit word gevolglik aanbeveel dat mans ouer as 50 (of 40 met n familiegeskiedenis van prostaatkanker) met n dokter moet gesels om die PSA-toets en DRE deel van hulle jaarlikse gesondheidsondersoek te maak. Dit kan lewensgevaarlik wees om te wag totdat simptome verskyn voordat n evaluering gedoen word. Bron: http://www.cansa.org.za/files/2017/07/fact-sheet-prostate-cancer-ncr-2012-web-july-2017.pdf 2

Die Gleason-telling Die Gleason-telling word gebruik om te help bepaal hoe vinnig n gewas kan groei of versprei. Dit kan verwarrend wees omdat die Gleason-stelsel (die stelsel wat die algemeenste gebruik word), beide n gradering en n telling het. Die Gleason-gradering gebruik nommers 1 tot 5. n Nommer word toegeken aan twee van die areas van die prostaat wat die meeste kanker het (gebaseer op biopsiekernmonsters wat geneem word). Dit is omdat die kanker in elk van dié twee areas verskillend kan lyk. Sodra dié twee nommers bepaal is, word hulle bymekaargetel om die Gleason-telling te kry, wat kan wissel van 2 to 10. Wat die Gleason-telling beteken As die telling minder as 6 is, word die kanker beskou as goed gedifferensieerde of laegraadse kanker. n Telling van 7 word beskou as gemiddeld gedifferensieerde of intermediêregraadse kanker. n Telling van 8 tot 10 word beskou as swak gedifferensieerde of hoëgraadse kanker. Bron: http://www.cansa.org.za/files/2017/07/fact-sheet-prostate-cancer-ncr-2012-web-july-2017.pdf Sanlam Ernstige Siekte-voordele Die behoefte aan Ernstige Siekte-dekking As jou kliënt met n ernstige siekte soos prostaatkanker gediagnoseer word, het hulle ál hulle energie nodig om teen die siekte te veg en die laaste ding waaroor hulle hul behoort te bekommer, is finansies. En dit is waarom dekkingsprodukte vir ernstige siekte so belangrik is. Anders as inkomstebeskermerprodukte, mediese fondse en oorbruggingsprodukte, bied produkte vir ernstige siekte dekking vir die verskillende bykomende en dikwels onverwagte koste wat opduik ná n diagnose van ernstige siekte. Ekstra koste in hierdie tyd kan die volgende insluit: Reiskoste na behandelingsentrums. Privaat verpleging of alternatiewe behandeling wat nie deur n mediese skema gedek word nie. Die koste van n pruik, aangesien haarverlies een van die newe-effekte van chemoterapie kan wees. Pruike van sintetiese vesel of regte hare kos tussen R400 en R4000; die gemiddelde koste is van R1000 tot R2000. Koste vir familielede om die pasiënt in die hospitaal te besoek. Om bykomende hulp in diens te neem om met kinders en die huis te help terwyl die pasiënt te siek is om dit self te doen. n Onbeplande vermindering in inkomste as n kliënt besluit om langer siekteverlof te neem sodat sy vinniger weer gesond kan word. Die finansiële terugslag as n kliënt besluit om korter ure te werk ná n diagnose in n poging om die stres en uitputting wat met kankerbehandeling gepaard gaan, beter te hanteer. Iemand kan ook gesond genoeg wees om weer ná n ernstige siekte te werk, maar kan tussen 3 en 10 jaar ná so n siekte onversekerbaar wees. Ernstige Siekte-dekking kan kliënte help om spaargeld op te bou vir so n tydperk van onversekerbaarheid. 3

Sanlam Kankerdekking Omdat mense gewoonlik meer bekommerd is oor die risiko om kanker te kry as oor die risiko vir enige ander siekte, bied Sanlam kankerdekking kragtens n voordeel slegs vir kanker: die Kanker- of Kanker Plus-voordeel. Hierdie voordele kan op hulle eie uitgeneem word om kliënte in staat te stel om hulle grootste bekommernis direk te verseker, maar hierdie selfde kankerdekking word ook gebied as deel van ons Omvattende Ernstige Siekte- of Omvattende Ernstige Siekte Plus-voordele. Behoorlike impakgebaseerde dekking Sanlam se nuwe Kankervoordeel is n impakgebaseerde voordeel wat in die behoefte aan meer bekostigbare kankerdekking voorsien, maar steeds jou kliënt behoorlik dek. Toe ons die voordeel ontwerp het, het ons ag geslaan daarop dat sekere stadium 1-kankers baie aggressief is en dieselfde aansienlike impak op jou kliënt kan hê as ander stadium IV-kankers. Anders as die kankerdekking wat deur ons mededingers se trapsgewyse voordele gebied word (dit is voordele in dieselfde prysklas wat gewoonlik laer persentasies vir minder ernstige kankers uitbetaal), betaal ons impakgebaseerde Kankervoordeel nie net volgens die stadium van die kanker nie. In plaas daarvan betaal ons Kankervoordeel 100% vir ALLE stadiums van bepaalde aggressiewe kankers, om te verseker dat jou kliënt behoorlik gedek is wanneer dit die meeste saakmaak. Bepaalde aggressiewe kankers: Slukdermkanker Lewerkanker Galbuiskanker Longkanker Mesoteliumkanker Pankreaskanker Retroperitoniumkanker Omentumkanker Mesenteriumkanker Maagkanker Tongkanker Hipofarinkskanker Hierdie kankers het n swak prognose selfs in hulle vroeë stadiums. Hulle vereis gewoonlik aggressiewe aanvanklike behandeling en onmiddellike veranderinge in leefstyl. Sanlam betaal dus altyd 100% vir hierdie kankers uit, selfs wanneer die meer bekostigbare impakgebaseerde voordeel gekies word. Plus-voordele Vir kliënte wat minder besorg is oor bekostigbaarheid en eerder die maksimum moontlike uitbetaling verlang, bied ons die Kanker Plus-voordeel, wat 100% uitbetaal vir al die ernstigheidsvlakke van kankers wat deur SCIDEP gedek word. Dieselfde is van toepassing op die Omvattende Ernstige Siekte Plus-voordeel. 4

Baie omvattende kankerdekking Ons Kanker- en Kanker Plus-voordele bied baie omvattende kankerdekking en sluit die volgende in: Dekking vir kanker, leukemie, limfoom en gewasse. Omvattende dekking vir vroeë kanker, insluitende dekking vir vroeë kanker van alle interne organe; vroeë velkankers met velflapchirurgie; vroeë prostaatkanker; vroeë vrouekankers. Wye dekking vir nie-kwaadaardige breingewasse. Allesomvattende eisgebeurtenisse ook vir kanker bied selfs groter gemoedsrus. Dieselfde omvattende kankerdekking word ook verskaf kragtens die Omvattende Ernstige Siekte- en Omvattende Ernstige Siekte Plus-voordele. Behoorlike dekking ook vir prostaatkanker Met die ontwerp van ons produk het ons n aandagtige ontleding gedoen van ons kliënt wat met prostaatkanker gediagnoseer word, so wel as alle behoeftes ten opsigte van behoorlike dekking. Ons het toe seker gemaak dat ons produkaanbod spesifieke bekommernisse in verband met prostaatkanker insluit. So, behalwe die algemene kankergebeurtenisse waar prostaatkanker outomaties by al die definisies ingesluit word, het ons ook eisgebeurtenisse ingesluit wat spesifiek op prostaatkanker betrekking het, as deel van die dekking vir kanker en vroeë kanker wat deur ons Kanker- en Omvattende Ernstige Siekte-voordele voorsien word Só maak ons weer eens seker dat ons behoorlike dekking voorsien waar dit nodig is. SPF368 11/2017 Sanlam is n Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste.