Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Afdeling A: Ekonomiese stelsels"

Transcriptie

1 Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik die 3 verskillende ekonomiese stelsels. Bespreek die eienskappe, voordele en nadele. (9) Afdeling B: Ekonomiese probleme 1. Gee die definisie van 'n ekonomiese probleem. (2) 2. Gee die definisie van hulpbronne en noem die 3 kategorieë waarin dit verdeel is. (5) 3. Wat beteken die terme ekonomiese groei? (4) 4. Noem 5 voordele wanneer daar ekonomiese groei in 'n dorp plaasvind. (5) 5. Verduidelik hoe produktiwiteit van werkers ekonomiese groei beïnvloed. (3) 6. Noem die 4 produksiefaktore van 'n ekonomiese siklus. (4) 7. Noem 5 voordele om die ekonomiese probleem van skaarsheid te oorkom deur produkte in- en uit te voer. (5) (28) (13) 1

2 Afdeling C: Invoere/Uitvoere Bespreek die volgende terme Invoere en Uitvoere onder die volgende kategorieë: Voordele Nadele Invloed van invoere/uitvoere op die ekonomie. (18) Afdeling D: Terme Gee die definisie vir die volgende woorde. (6) a) Invoere b) Uitvoere c) Geldeenhede d) Wisselkoers e) Storting f) Globalisering Totaal: 65 2

3 Memorandum Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. 'n Ekonomiese stelsel is 'n stelsel wat 'n land gebruik om sy ekonomiese probleme op te los. Die stelsel sal 'n invloed hê op die manier waarop die land se ekonomiese aktiwiteite georganiseer en beplan word. 'n Regering het 'n verantwoordelikheid teenoor alle landsburgers. Burgers moet voorregte geniet soos gesondheid en onderwys. Die openbare sektor is dienste wat deur die regering verskaf word. Privaat sektor is dienste wat deur ondernemings verskaf word. 2. Vryemark ekonomiese stelsel Eienskappe: Die regering is nie aktief betrokke by die verskaffing van goedere en dienste nie. Individue neem self besluite. Produksie faktore behoort aan die individu. Voordele: Die individu het 'n vryheid van keuses. Die individu se lewenstandaard kan verhoog word Entrepreneurskap word sterk aangemoedig. Nadele: Daar is 'n groot verskil tussen arm en ryk mense. Sentraal beplande ekonomiese stelsel Eienskappe: Die regering of staat beheer die ekonomiese stelsel. Hulpbronne behoort aan die staat. 'n Klein aantal mense van die land is welaf (verdien bo gemiddelde inkomste). Die regering besluit oor vervaardiging van goedere en dienste. Sakeondernemings word deur die staat beheer en besit. Voordele: Die staat beheer die totale ekonomiese stelsel. Die ekonomie is dus stabiel. Nadele: Entrepreneurskap word ontmoedig. Die regering beheer alle produkte of dienste wat aan verbruikers beskikbaar gestel word. Hulpbronne word nie gelykop verdeel nie. Gemengde ekonomiese stelsel Eienskappe: Suid-Afrika het 'n gemengde ekonomiese stelsel. Die produksie faktore behoort aan die individu en staat. Die staat speel 'n belangrike rol om ekonomiese probleme op te los. Dienste soos elektrisiteit, vullisverwydering en water word deur die staat verskaf. Sommige ondernemings word deur die staat besit terwyl ander deur individue besit word. 3

4 Voordele: Entrepreneurskap en vindingrykheid word aangemoedig en beloon. Entrepreneur het toegang tot die staat se infrastruktuur. Nadele: Belasting koerse moet gevolg word. 'n Groot deel gaan na die staat. Afdeling B: Ekonomiese probleme 1. Daar is 'n onbeperkte behoefte en slegs beperkte middele is beskikbaar. Dus is daar 'n skaarste na die produk of diens. Daar is beperkte hulpbronne om aan die behoeftes en begeertes van mense te voldoen. (13) 2. Natuurlike hulpbronne: 'n Entrepreneur gebruik natuurlike hulpbronne om goedere of produkte te produseer. Voorbeelde: Goud, yster, diamante, bome, water, rotse Dus word daar in die mens se behoeftes en begeertes voorsien. Hulpbronne word in 3 kategorieë verdeel: 1. Fisies 2. Menslik 3. Finansieel 3. 'n Verbetering in die vlak van goedere en dienste deur 'n land voortgebring binne 'n sekere tydsbestek. Ekonomiese groei is 'n belangrike gevolg van internasionale handeldryf. Handeldryf met ander lande skep werkgeleenthede en verbeter die lewenstandaard van mense. Banke kan ook 'n belangrike rol in die ekonomiese groei speel, deur geld aan entrepreneurs met nuwe ondernemings te leen. 4. Enige 5 voordele. Wanneer 'n nywerheids fabriek of enige onderneming open lei dit tot: Meer werk lei tot groter ontwikkeling. Meer winkels beteken meer werkgeleenthede. Meer winkels word gebou. Mense het meer geld om uit te gee. Nuwe werk is beskikbaar. 5. Produktiwiteit is die vermoë van 'n arbeider om 'n sekere hoeveelheid goedere en dienste binne elke uur van sy tyd te vervaardig. Dit word beskou as 'n mate van doeltreffendheid en word uitgedruk as uitset per persoon, per uur. Wanneer moderne tegnologie gebruik word, word die arbeider se produktiwiteit outomaties verhoog. 6. Arbeid Werk word verrig om goedere en dienste te produseer. Entrepreneurskap 'n Entrepreneur is verantwoordelik om produksie faktore te kombineer, sodat goedere en dienste geproduseer kan word. Kapitaal Grond, geboue en toerusting is nodig om goedere en dienste te produseer. 4

5 Natuurlike hulpbronne Natuurlike hulpbronne bv. grond of water word gebruik om produkte te produseer. 7. Goedere wat nie plaaslik vervaardig kan word of beskikbaar is nie kan nou ingevoer word. Nuwe ondernemings brei uit. Ondernemings verdien meer omdat geld vanaf die buiteland invloei. Meer werkgeleenthede word geskep. Wanneer mense meer werk het, word daar in hul behoeftes voorsien. Afdeling C: Invoere/Uitvoere Invoere: Voordele 1. Produkte word aan gebruikers gebied wat nie plaaslik beskikbaar is nie. 2. Gee 'n onderneming 'n voorsprong teen mededingers. 3. Toename in mededinging - Beter en goedkoper produkte is beskikbaar. Nadele 1. Geld vloei uit die land uit. 2. Lande raak afhanklik van mekaar se hulpbronne. Invloed van invoere op die ekonomie Goedere Geld word gebruik om invoere aan te koop. Omdat ons rand swakker is, is invoere duur. Minder geld word plaaslik gemaak. 5

6 Ondernemings Arbeid is goedkoper in sekere lande. Plaaslike ondernemings word benadeel. Sekere ondernemings kan toemaak a.g.v. invoere. Sekere werkers kan hul werk verloor omdat hul arbeid nie meer nodig is nie. Sekere produkte wat ingevoer word kan 'n negatiewe invloed op die ekonomie hê. Uitvoere Voordele 1. Buitelandse valuta vloei die land binne. 2. Wanneer daar 'n surplus (oormatige) goedere oorbly kan dit uitgevoer word. 3. As ekonomie plaaslik afneem (nie baie aktief), kan goedere oorsee verkoop word. Nadele 1. Vervoerkoste styg. 2. Dit is moeilik om slegte skuld in te vorder. 3. Oorsese wetgewing moet gehoorsaam word. Invloed van uitvoere op ekonomie Produkte word vervaardig wat uitgevoer word. Daar vloei geld in die land in. Meer plaaslike ondernemings kan ontwikkel word. Nuwe werkgeleenthede word dus geskep. Uitvoere bevorder die vervaardiging van goedere (meer goedere word dus vervaardig). Uitvoere is voordelig vir ekonomiese groei van 'n land. Afdeling D: Terme a) 'n Land koop goedere aan vanaf 'n ander land. b) 'n Land verkoop goedere aan 'n ander land. c) Note of munte wat in sekere lande gebruik word. d) Die prys wat betaal word vir buitelandse geldeenhede. e) Lande verkoop die surplus (oortollige) goedere op die plaaslike mark. Dus word die produkte goedkoop verkoop. Dit lei dikwels tot bankrotskap omdat 'n plaaslike onderneming nie in staat is om goedere teen dieselfde prys te verkoop nie. f) Verhandeling van geld, idees, goedere, vaardighede oor landsgrense. 6

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Tyd: 45 minute Totaal: 70 Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Kolom A Kolom B 1. Skaarsheid A Produkte soos tennisrakette

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) EBW GRAAD 7 VRAAG 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) 1.1 Die bestuur van ons alledaagse lewe het oneindig baie opsies waarvan ons moet kennis nee, 1.2 Net sekere behoeftes word deur

Nadere informatie

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum EKURHULENI NOORD DISTRIk 14 NOVEMBER 2017 Graad 8 Memorandum Vak : Sosiale Studies Leerdissipline : Geografie Datum : 14 November 2017 Doel : Toets kennis en interpretasie vermoë Vaardighede : Om die informasie

Nadere informatie

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL ) Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.

Nadere informatie

25. Ontwikkelde en ontwikkelende lande

25. Ontwikkelde en ontwikkelende lande SW Aardrykskunde 25. Ontwikkelde en ontwikkelende lande Aktiwiteite Die volgende artikels word in Afrika gemaak. Hierdie kunsartikels word vir n appel en n ei in Afrika gekoop en ten duurste in ontwikkelde

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld

Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vraestel 1 Graad 7 Totaal: 75 Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld Vraag 1 Pas Kolom A by Kolom B Kolom A Kolom B

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

12. Minerale hulpbronne

12. Minerale hulpbronne 12. Minerale hulpbronne (MSW Aardrykskunde) Minerale is van die waardevolste natuurlike hulpbronne in die wêreld. Hulle word verdeel in drie groepe: edelmetale, metale en nie-metale. Edelmetale is goud

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE) NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE) PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 EKONOMIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING A (Verpligtend) VRAAG 1 1.1 1.1.1

Nadere informatie

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses 1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld

Nadere informatie

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

BEVOLKINGS GEOGRAFIE BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie

Nadere informatie

Afdeling A Vraag 1: Die volgende stellings word gemaak, kies die korrekte antwoord.

Afdeling A Vraag 1: Die volgende stellings word gemaak, kies die korrekte antwoord. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Tyd: 2 ure Totaal: 140 Afdeling A Vraag 1: Die volgende stellings word gemaak, kies die korrekte antwoord. 1. Skaarsheid verwys na... a) die ekonomiese kringloop

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8 AANTAL BLADSYE: 9 (Beantwoord in die spasies voorsien op die vraestel) TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM

Nadere informatie

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

Tema: FOKUS: Ekonomiese & Finansiële wetenskappe ARBEID Vergoeding VRAAG & AANBOD GELD & NUT. ANTWOORD van die KAPITALIS: Skaarsheidsfaktor

Tema: FOKUS: Ekonomiese & Finansiële wetenskappe ARBEID Vergoeding VRAAG & AANBOD GELD & NUT. ANTWOORD van die KAPITALIS: Skaarsheidsfaktor Tema: Beginsels in die bepaling van die verdienstelikheid van arbeid Pieter Krüger FOKUS: Ekonomiese & Finansiële wetenskappe ARBEID Vergoeding PROBLEEMSTELLING: Hoe bepaal ons die mate van materiële vergoeding

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 EKONOMIE MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 EKONOMIE MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 EKONOMIE MEMORANDUM PUNTE: 300 Hierdie memorandum bestaan uit 18 bladsye. 2 EKONOMIE (Memo) (NOVEMBER 2012) AFDELING

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra

Nadere informatie

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan. BEVOLKINGSTRUKTUUR Maatstawwe waarmee 'n bevolking beskryf word: Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 1½ UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: 1. Hierdie

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 EKONOMIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 EKONOMIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 EKONOMIE V1 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur *IECONA1* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 EKONOMIE (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord

Nadere informatie

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * OpenStax-CNX module: m31468 1 Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1

Nadere informatie

EBW Vraestel 37 Graad 7 Totaal: 105 ONTDEKKING VAN MINERALE, DIAMANTE, GOUD

EBW Vraestel 37 Graad 7 Totaal: 105 ONTDEKKING VAN MINERALE, DIAMANTE, GOUD EBW Vraestel 37 Graad 7 Totaal: 105 ONTDEKKING VAN MINERALE, DIAMANTE, GOUD Afdeling A: Minerale 1. Gee die definisie van minerale en noem 4 voorbeelde. (5) 2. Watter dorpe het deur die ontdek van minerale

Nadere informatie

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vraestel 12 Graad 9 Tyd:1 Uur Totaal: 65 n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B: Kolom A

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 7 VRAESTEL AANTAL BLADSYE: 7

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 7 VRAESTEL AANTAL BLADSYE: 7 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 7 VRAESTEL AANTAL BLADSYE: 7 TYDSDUUR: 1 UUR PUNTE: 75 NAAM VAN LEERDER: SKOOL : PUNTEVERSPREIDING

Nadere informatie

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van: Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2 Naam & Van: Gr.8 Eksaminator: Mnr H Smit Totaal: 100 Moderator: Mnr L Taute Tyd: 90 min Instruksies en Informasie:

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 HALF JAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 5 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 ONTWERP EERSTE

Nadere informatie

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Natuurwetenskappe Vraestel 3 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 60 Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme. Vraag

Nadere informatie

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar. Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

Aktiwiteit 2. onontbeerlik byvoorbeeld vir hospitale, aanlegte soos kragstasies, fabrieke en ondernemings en om die verkeer te reël.

Aktiwiteit 2. onontbeerlik byvoorbeeld vir hospitale, aanlegte soos kragstasies, fabrieke en ondernemings en om die verkeer te reël. - onontbeerlik byvoorbeeld vir hospitale, aanlegte soos kragstasies, fabrieke en ondernemings en om die verkeer te reël. - 3. Magnetiese energie 4. Klank-energie - 5. Hitte-energie Aktiwiteit 2 (Jy het

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar Onderwerp 6: Metale en nie-metale Ons gebruik grondstowwe om: produkte te vervaardig ander bruikbare materiale mee te maak Metale = grondstowwe in rotse wat ons uit die aarde myn Rotse wat metale bevat

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2017 NASIENRIGLYNE TOTAAL: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2017 AFDELING A VRAAG

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye. 2 EKONOMIE V1 (NOVEMBER 2013) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B entrepreneur

Nadere informatie

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig

Nadere informatie

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae. CAPS Skeppende Kunste Vraestel 3 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae. 1.1 a) Watter kultuur se tradisionele dans

Nadere informatie

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Eenheid 8: Ruilhandel Afrika-boere het nie afgesonder van mekaar geleef nie. Hulle het geweet waar verskillende opperhoofde se nedersettings was - selfs dié

Nadere informatie

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No. MEMORANDUM VRAAG 1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING [95 punte; 30 minute] Hulpjoernaal Algemene Grootboek Hulpgrootboek Eienaars- No. Rekeningk Debiet Rekening Krediet Debiet Krediet Bate ekwiteit Las Vb. KOJ

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2 MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD 2006 Lewenswetenskappe - V 2 2 AFDELING A 1.1 1.1.1 A 1.1.2 B 1.1.3 D 1.1.4 C 1.1.5 B 1.1.6 D 1.2 1.2.1 Kompetitsie 1.2.2 Habitat 1.2.3 Fungi/bakterieë 1.2.4 Indringer/Eksoties

Nadere informatie

Elektriese Stroombane

Elektriese Stroombane Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei. Vereenvoudiging van veeltermige eksponensiële uitdrukkings As jy die volgende breuk kry: dan weet jy mos dat jy n KGV moet kry, sodat beide die getalle onder die lyn dieselfde sal wees Die twee breuke

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger ouderdomme aan die onderkant van die grafiek. Data oor mans

Nadere informatie

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT DIREKTORAAT KURRIKULUM FET PROGRAMME LES PLANNE TERMYN 4 AFRIKAANS GRAAD 11 EAT VAK: AFRIKAANS EAT GRAAD: 11 LESPLAN 1 KWARTAAL 4 TYD: 9 Ure KERNINHOUD: ONS RYKE

Nadere informatie

Klank en kleur in die skepping

Klank en kleur in die skepping Klank en kleur in die skepping Kuns en Kultuur Graad 7 Saamgestel in opdrag van Arso Uitgegee deur en verkrygbaar by Boekenhout, Dickensonlaan 1180, Waverley Tel 012-3323227/8 e-pos [email protected]

Nadere informatie

GRAAD 7 LEWENSORIENTERING

GRAAD 7 LEWENSORIENTERING GRAAD 7 LEWENSORIENTERING Lewensoriëntering is sentraal tot die holistiese ontwikkeling van leerders. Dit is gemoeid met leerders se vaardighede, kennis en waardes oor die sosiale, persoonlike, intellektuele,

Nadere informatie

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel. Natuurwetenskappe Vraestel 15 Graad 7 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Nadere informatie

Meganiese stelsels en beheer:

Meganiese stelsels en beheer: Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1) CAPS Skeppende Kunste Vraestel 2 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 45 Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie

Nadere informatie

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 G-Voucher - Tuinprojek Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 Agtergrond Idee voorgelê by G-Voucher in Nov 2013 Aanvanklike doelwitte Werkverskaffing vir die haweloses Hou hulle besig vir n tyd van die dag Rehabilitasie

Nadere informatie

Les Plan Vier. Voeding

Les Plan Vier. Voeding Les Plan Vier Voeding KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #3:

Nadere informatie

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS TYD: 1 UUR Mr. L. TAUTE TOTAAL: 100 BEANTWOORD AL DIE VRAE OP LYNTJIES PAPIER. GEEN WERK OP DIE VRAESTEL SAL GEMERK

Nadere informatie

Samevatting van die boekie vir. ABSA/SAFEFE GET Ekonomie Olimpiade. geskryf deur Arnold Wentzel

Samevatting van die boekie vir. ABSA/SAFEFE GET Ekonomie Olimpiade. geskryf deur Arnold Wentzel Samevatting van die boekie vir ABSA/SAFEFE GET Ekonomie Olimpiade geskryf deur Arnold Wentzel 1 EKONOMIE EN DIE EKONOMIE Ons probleem is dat ons nie genoeg bronne het nie; en dit is die probleem van "nie

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die

Nadere informatie

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie