WERKKAART 8. Regs: Golf 15 voet hoog tydens orkaan Bennie

Vergelijkbare documenten
Hawaise uitbarstings (2) is ook rustig. Die lawa vloei deur die opening en hoop op, om lae skildvulkane te vorm.

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

SW Geografie Kwartaal 2 Onderwerp 2: Fisiese Kenmerke van Suid-AFrika Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart) Hoë plekke en lae plekke

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Vlotheid en intonasie

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

6. Die Weer: natuurverskynsels

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

21. Soogdiere: karnivore Week 21

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

WISKUNDE / MATHS 24 STRATEGIE HANDLEIDING. Opgestel deur A J Lamprecht

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Jona en die Groot Vis

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Tegnologie Vraestel 26 Graad 7 Totaal: 100

Jona en die Groot Vis

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

(Aanvaar ander logiese antwoorde) (4x2)(8) [16] Winter (1x2)(2) Frontale - of sikloniese reën (1x2)(2)

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

Sentraalbeplande stelsel

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

FAKTORE EN VEELVOUDE

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

BARRETT SE TAKSONOMIE

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Foto-redigering vir sun.ac.za

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Les Plan Twee. Habitats

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

Energie en verandering

5 Die mens in die ruimte (Teg)

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Hoogspring vir beginners

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

Die klimaat van SA: Temperatuur

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Welkom by Die Storie God se storie

46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

Hoekom doen ons herwinning van plastiek, glas, aluminium, papier en batterye? Minder Energie benodig met herwinningsmateriale

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Plantstruktuur en Plant Voedsel

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Toepaslike Eenheidstandaarde

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Planeet Aarde en daarbuite 1

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

n Tempel Leier besoek Jesus

Wat is verwoestyning?

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

ARBEIDSREG ABR214. T:

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Jesaja sien die Toekoms

Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

2. Die skepping van die mens

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

Die Seun het gekom om die Vader aan ons bekend te maak.

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

LAERSKOOL DALVIEW NATUURWETENSKAP

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

Transcriptie:

WERKKAART 8 Regs: Golf 15 voet hoog tydens orkaan Bennie

Vraag 1 A mariene erosie B mariene afsetting

Vraag 2 1R 2B 3I 4P 5E 6T 7H 8L 9K 10J 11F 12M 13D 14O 15G 16C 17N 18Q 19S 20A

Terugwyking van kranse Abrasieplatform Golfingesnyde terras (Wallis) afsettingsterras

Vraag 3 A terugwyking van kranse golwe breek teen basis van krans (golfinsnyding) vind plaas. Voortdurende insnyding laat gedeelte van krans ineenstort = terugwyk B golfingesnyde terras terugwyking veroorsaak ontstaan van sagte skuins rotsoppv teen voet van krans en word groter soos wat krans terugwyk. Golwe breek dieper see in, verloor later energie en golfingesnyde terras groei nie verder nie C absrasieterras (-platform) word aan seekant van golfingesnyde terras gevorm waar heen en weer beweging van water en sediment die seebodem verweer D afsettingsterras (golfgevormde terras) Erosiepuin / afsettingmateriaal word aan seekant van abrasieterras neergelê (afgeset) om hierdie landvorm te vorm.

Vraag 4 Die terras kan op n stadium nie verder groei nie omdat die golwe dieper die see in breek en later energie verloor sodat die golfingesnyde terras nie verder kan groei nie.

Vraag 5 A grot (strandgrot) Uitkalwering langs nate aan voet van kranse lei tot vorming van grotte soos wat barste wyer word Golwe breek in grot en erodeer dit groter

Vraag 5 B boog As golwe aan altwee kante van landpunt grotte uitgevreet het en die grotte is teenoor mekaar, veroorsaak druising van golwe dat muur tussen die twee golwe ineenstort om n boog te vorm

Vraag 5 C stapel die dak van so n boog stort later en skei die gedeelte van die landpunt van die land. Dit word later kleiner agv golferosie

Vraag 5 D blaasgat as grot vertikaal uitgesny word deur golwe wat teen die dak van die grot bruis, ontstaan n gat aan die oppervlakte van die land waardeur die water n blaasgeluid maak.

Vraag 6 Die gebied moet beskut wees golfenergie moet min wees materiaal moet vinniger opbou as wat dit afgebreek word

Vraag 7 afsetting (mariene) A baaipuntstrand Erosiepuin word van die landpunt na die baai vervoer waar dit afgeset word om n baaipuntstrand te vorm

Vraag 7 afsetting (mariene) A baaipuntstrand Erosiepuin word van die landpunt na die baai vervoer waar dit afgeset word om n baaipuntstrand te vorm B sandduine winde wat landwaarts waai, waai sand verder binneland in. Set af teen plantegroei en vorm sandduine. Heersende winde waai gewoonlik van see af en groot stuk strand blootgelê tussen hoogwater en laagwater C sandbanke en sandtonge Sandbanke (verskillende vorme) word gevorm wanneer afsetting van sand plaasvind see is vlak, getye en seestrome is swak Sandtonge word deur kuslangse drif gevorm. Word al hoe langer see in of strek oor riviermondings. Kan sandtonge gekrom raak agv golfwerking deur golfrefraksie D strandmeer word gevorm aan landkant van n strandbank. Golwe breek oor sandbank en set matreiaal (sand) af. As die strandmeer voller raak, en plantegroei kry, word n soutwatermoeras gevorm