Voorbeeld Opsommings Gr 07

Vergelijkbare documenten
Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

FAKTORE EN VEELVOUDE

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Plantstruktuur en Plant Voedsel

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Hoe om vlae aan te bied

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Les 14: Entrepreneurskap

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Sentraalbeplande stelsel

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Hoe kies n mens n troeteldier?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

'n Man gestuur deur God

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Jakkals lê eendag heerlik en

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Meganiese stelsels en beheer:

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Foto-redigering vir sun.ac.za

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

n Tempel Leier besoek Jesus

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Welkom by Die Storie God se storie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Antonieme en sinonieme

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Die intrige rondom Hanna kan in die volgende punte saamgevat word:

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

6. Die Weer: natuurverskynsels

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Studies in wit en swart

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Vir die Here is die hoofsaak dat ons sal glo en gehoorsaam.

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Transcriptie:

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Wat beteken uitgebuit? Om op ʼn negatiewe manier gebruik te word Besighede wat beide formeel en informeel is Voorbeeld Opsommings Gr 07 Noem voorbeelde van besighede wat in die formele en informele sektore pas volgens die volgende kategorieë: Vervaardiging Handel Dienste Hulle maak goedere - T-Hemde Draad-en kralewerk Meubels Kunswerk Hulle Verkoop klaar gemaakte produkte - Klere Kosmetiese produkte Voedsel Skoonmaakprodukte Hulle bied ʼn diens aan - Koerierdiens Loodgieterwerk Haarkappery Motorskoonmaakdiens Voordele en nadele van formele en informele besighede Noem die voordele en nadele van formele en informele besighede. Soort besigheid Voordele Nadele Formeel Kan besigheidlenings kry by finansiële instansies Toegang tot groter verbruikersmark Kan beter werkers lok Informeel Geen oprigtingskoste Nie vir inkomste belasting geregistreer Koste van registrasie Meer administrasie Inkomste belasting en ander heffings verhoog die koste van sake Moeilik om finansiële lenings te kry Vooruitsig vir groei of stabiliteit is min Kopiereg Alle regte voorbehou 1

Lewensoriëntering Wat kom voor in die Vedas en die Upanishads? Twee lang gedigte die Mahabharata en die Ramayana hul het dit van generasie tot generasie oorvertel Die mahabharata vertel die heel vroeë geskiedenis van Hindoeїsme Die Bhagavad Gita is n gesprek tussen die Heer Krishna en Arjuna op n slagveld belangrikste en gewildste deel van die Mahabharata Wat vertel die Ramayana? Die storie van Rama en Sita Vertel van ideale verhoudings soos om n ma of n pa te wees Dele daarvan is in n televisiereeks verwerk Waarvan vertel die Upanishabs? Van die verhouding tussen die siel en die Opperwese (Braham) Mondelinge tradisies en heilige geskrifte in Boeddhisme Wie was n uitstekende storieverteller in Boeddhisme? Boeddha verhale word steeds ingespan om mense die leringe van Boeddha te help verstaan Wat is die Jatakas? n Groot versameling volksverhale oor Boeddha waarin mense sowel as diere verskyn In verhale kan hy as leeu, haas, wit perd, goue stier, wit olifant of goue pou verskyn Les oor n leeu en n jakkals is : As twee hande mekaar was, word albei skoon Wat sluit ander mondelinge tradisies in by Boeddhisme? Dreunsing Boeddhiste kniel drie keer voor standbeeld van Boeddha in tempel Hul bring offerandes en deursing hul geloof in Drie Juwele Hul mag na n monnik wat heilige tekste voorlees - luister Kopiereg Alle regte voorbehou 2

Natuurwetenskappe Wat is konveksie? Die oordrag van energie deur die beweging van deeltjies Die manier waarop hitte in lugstrome (gas) of waterstrome (vloeistowwe) beweeg Wat gebeur met warm lug? Warm lug styg Wat gebruik die beginsel van warm lug wat styg? Warmlugbalonne Wat stel konveksie jou in staat om te doen? Water in ʼn ketel te kook As jy water in ʼn elektriese ketel kook kan jy die konveksie strome sien in die water, dit is die beweging in die water om die element Hoe word die deeltjies in die lug verhit? Hul kry meer kinetiese energie en word so warmer Hulle beweeg vinniger en versprei verder uitmekaar Verduidelik hoe konveksie strome werk? Lug wat verhit word beweeg vinniger en verder uitmekaar Dit maak die verhitte lug minder dig en dit beweeg dan opwaarts Kouer digter lugdeeltjies neem die plek van die warm deeltjies Hulle word op hul beurt verhit en beweeg dan opwaarts So gaan die siklus aan en word konveksiestrome genoem Kopiereg Alle regte voorbehou 3

Skeppende Kunste Wat gebruik Suid-Afrikaanse volksverhale? Dikwels diere soos die aap of krokodil, en ʼn wye verskeidenheid voëls soos die volstruis of arend Wat neem die diere in volksverhale aan? Menslike eienskappe soos eerlikheid of gierigheid aan Hulle leer ons baie waardevolle lesse Wat moet elke dierekarakter hê? ʼn Spesifieke manier van praat en beweeg Diere se natuurlike geluide jou ʼn idee vir jou stem Gebruik toepaslike liggaamstaal en gesigsuitdrukkings Eksprimenteer eers met dier se klank en ontwikkel dan klank tot ʼn spesiale manier van praat wat uniek aan hierdie dier is Moenie skaam wees om op ongewone manier te praat nie Die vertelling van die storie met jou stem Wat behels modulasie? Elemente soos toonhoogte, tempo, volume en stemtoon Hoe is ʼn goedgemoduleerde stem? Interessant om na te luister en maak dit vir mense makliker om te verstaan en te onthou wat jy sê Hoekom is dit belangrik om die toonhoogte van jou stem af te wissel? Dit is belangrik as jy wil hê mense moet na jou luister Waarvoor kan jy verskillende toonhoogtes gebruik? Om seker te maak dat spesifieke woorde uitstaan Hoër toonhoogtes vir opgewondenheid Laer toonhoogtes vir ernstiger sake Kopiereg Alle regte voorbehou 4

Sosiale Wetenskappe Hoekom sal die beskikbare water nie tot 2025 hou nie volgens die WNK? Ons moet dringende maniere vind om klimaatsverandering, industrialisasie, bevolkingsgroei, watervermorsing en verstedeliking te hanteer Wanneer beleef ʼn land ʼn waterkrisis? Wanneer die beskikbare water minder is as 1 667 m 3 per persoon per jaar is Wanneer beleef ʼn land ʼn waterskaarste? Wanneer die water minder as 1 000 m 3 per persoon per jaar is Wat beteken die volgende kleurstawe in die grafiek hieronder? Waterbeskikbaarheid blou stawe Watergebruik/behoeftes groen stawe Waterbeskikbaarheid te verhoog om aan behoeftes te voldoen rooi stawe Wat is grondwater? Water wat ondergronds in grondopeninge of rotsskeure is Wat is ontsouting? ʼn Manier om sout uit seewater te haal sodat dit gedrink of vir besproeiing gebruik kan word Kopiereg Alle regte voorbehou 5

Tegnologie Wat is ʼn dimensielyn? Smal, medium donker lyntjie wat aantoon waar mate begin en eindig. Daar is pylpunte aan albei punte en die pylpunte is dun en skerp. Wat verbind die punte van elke dimensielyn aan die tekening? Beperkingslyntjies. Wat is beperkingslyntjies? Mediumdonker lyntjies en stop net duskant die buitelyn en strek tot een of twee millimeter verby die dimensielyn. Teken op skaal: Hoekom moet tekeninge van die voorwerp kleiner as die werklike voorwerp wees? Baie voorwerpe is baie groter as die bladsy waarop hulle geteken word. Hoekom is baie tekeninge dus nie dieselfde grootte as die voorwerpe wat hulle voorstel nie? Indien die voorwerp baie kleiner is, is dit onmoontlik om dit te teken sonder om die tekening groter as normaal te maak. Wat sê ons dikwels vir ʼn persoon wat probeer sin maak van die tekening? Die tekening op skaal geteken is, dus 1:2; of 2:1; of 1:5; en so aan. Kopiereg Alle regte voorbehou 6