Weer: wind, water en wolke Week 34-36 Natuurverskynsels Die weer en wind God hou sy skepping in stand. Die verskillende klimaatstreke maak sy wysheid en ge-ordenheid duidelik. Klimaatstreke word deur verskillende natuurverskynsels gereguleer. Hierdie natuurverskynsels is afhanklik van mekaar om verskillende seisoene voort te bring. weervoorspellings baie akkuraat. Weersatelliete word in die atmosfeer (lug) opgestuur om foto s van die land te neem. Die lugstrome kan so goed waargeneem word en die weer word hiervolgens voorspel. Iets om oor te dink Die weervoorspelling word twee of meer kere op een dag vir ons oor radio en televisie gegee. Waarom neem ons elke dag die weer waar of luister ons na die weervoorspelling? Kom ons gesels daaroor. Mamma sal dan weet of die wasgoed gaan droog word. Pappa sal weet of hy vanmiddag kan gras sny. Ons weet of ons die atletiekbyeenkoms in die middag sal kan hou. Vliegtuie en skepe kan gewaarsku word teen storms. 108
Wind beïnvloed grond Wat gebeur met grond wanneer die wind daaroor waai? Sand wat deur die wind gewaai word, vorm sandduine. Stofstorms kan baie van die boer se beste grond wegwaai. Die sand wat deur die wind gewaai word, kan ook rotse wegvreet. Wanneer sand teen rotse waai, breek klein stukkies rots af, sodat hulle al hoe kleiner word. Ons noem dit verwering of gronderosie. Droë wind wat oor die grond waai, droog die grond uit. Grond is nie oral ewe hard nie. As die wind waai, word sekere dele van die vorms ontstaan. Dit is ook verwering of gronderosie. 109
Wind beïnvloed water glad wees nie. As die wind sterker word, word die kabbelings groter sodat golwe ontstaan. golf breek. Wanneer golwe breek word dit branders genoem. 110
Wind beïnvloed plante As die wind waai, buig plante heen en weer in die wind. As die wind baie sterk waai, kan dit boomtakke laat breek of selfs bome omwaai. Sommige plante se sade is lig en word dan deur die wind oor groot afstande gewaai en so versprei. Verspreiding van saad oop ruimte weg van die moederplant af. Plante het dus metodes om hulle saad te versprei. Baie maak staat op die wind. Papawers en leeubekkies word soos peperpotte deur die wind geskud om die saad uit die peule te kry. Die peule van wegskiet. Perdeblomme se saad het klein valskermpies om hulle te vlerkies. 111
Windsterkte Die nommer word groter soos die wind sterker word. kilometer per uur beweeg. Dan kan dit bome omwaai en huise beskadig. Verskillende soorte wind: Stormwind: Breek bome se takke groot reëndruppels val op die dak weerligstrale blits in die lug. Huise se dakke kan afwaai. Orkaan: Tornado: Sandstorms: in die middel. Waai tussen 160-240 kilometer per uur. Verwoes geboue. Veroorsaak oorstromings. Kom veral in die woestyn voor waar sandduine verskuif word. Dwarrelwind: lug op. Waai nie baie sterk nie. Sikloon: 112
opgaan, hoe minder word die lug. Ver, bo in die ruimte is daar geen lug nie. Daar Warm lug styg op en koeler lug neem dan die plek van die warm lug in. Ons sê dan die wind waai. Wind is bewegende lug. Wind kan baie sterk waai. stormwind. bries orkaan genoem. Op die see kan sterk stormwinde vloedgolwe veroorsaak wat groot skepe kan laat sink. In die woestyn kan sterk sandstorms sandduine verskuif. Wind kan vir ons van groot waarde wees. Op die plaas gebruik boere windpompe om water te pomp. In die speelpark kan kinders met vlieërs en ballonne speel as die wind waai. Voëls sweef hoog in die lug op warm lugstrome Seilbote, lugballonne en sweeftuie beweeg ook as die wind waai. God het alles geskape en Hy is almagtig. Hy hou sy skepping in stand. Die wêreld (aarde) is geskape met verskillende klimaatstreke. Die klimaat word deur verskillende natuurverskynsels gereguleer, byvoorbeeld wind en reën. Hierdie natuurverskynsels is afhanklik van mekaar om die seisoene, wat verskil, voort te bring. Al die gebeure beklemtoon God se wysheid en ordelikheid met die aarde en die natuur. Bekendstelling van die verskillende weerinstrumente Verskillende instrumente word gebruik om die elemente van weer te meet. Termometer word gebruik om lug se temperatuur te meet. Die termometer die buis warm word, sit die lug in die buis uit en die kwik beweeg boontoe. warm of hoe koud dit is. Denkvraag Is die temperatuur deur die hele dag (van die oggend tot die aand) dieselfde? verskil. Die volgende temperature kan in die verskillende seisoene verwag word: 113
Somer Lente Winter warm tot baie warm matig tot warm matig tot koud koud tot baie koud (snerpend of ysig) Reënmeter vormig en is in millimeters afgemerk. Die reënval kan min, baie of gemiddeld wees en word in millimeters aangedui. Die hoeveelheid reën word nie op die weerkaart en sneeu word ook aangedui. Windkous vasgebind. Wanneer die wind daardeur waai draai dit in die rigting waarheen die wind waai. Windkouse word by lughawens en weerstasies gebruik. Dit wys ook hoe sterk die wind waai. Weerhaan KwaZulu- Natal 114
Datum: Elke leerling vul daagliks die weerkaart in die werkboek in nadat deeglike waarneming gedoen is. Gebruik die sleutelkaart. Weerkaart Dae Wind Windrigting Wolkbedekking Neerslag Temperatuur Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Sleutelkaart Wind Windrigting Geen wind kalm Ligte wind blare roer Sterk wind takke buig Storm wind bome buig Noord Oos Suid Wes F F F F Warm Koel Koud Temperatuur Neerslag Reën Motreën Buie Hael Mis Sneeu Donderstorm,. Wolkbedekking Onbewolk Blou lug gedeeltelik bewolk Bewolk Baie bewolk Betrokke minder as die helfte helfte van die lug meer as die helfte geen blou lug nie 115
Die weer en water In Genesis 1 lees ons van die skepping en hoe God skeiding tussen die uitspansel en die water gemaak het. Genesis 1: 9 en 10 sodat die droë grond sigbaar word. En dit was so. En God het die droë grond aarde genoem en die versameling van die waters het Hy see genoem. Toe sien Het jy geweet? Driekwart van die aarde is bedek met see. Water lyk nie altyd dieselfde nie. Jy kan die water sien Jy kan die water sien nie sien nie. word dit ys, want dié molekules beweeg dan na aan mekaar. Wanneer water gekook word, word dit gas (stoom) en beweeg die molekules weg van mekaar. verdamp as gevolg van die hitte. Vorme waarin water voorkom: Gas stoom water ys 116
Stoom Stoom is natuurlike water wat weens hitte in damp verander het. Dit is klein Reën en wolke Wolke is massas baie klein waterdruppels of yskristalle wat in die lug hang. Wolke word volgens hulle vorm en hoogte in verskillende soorte ingedeel. Baie reëndruppels Reën is dus waterdruppels wat val. Hael Hael word in donderstormwolke gevorm. Dit vorm hoog in die lug. Die haelstene word deur stygende en dalende lugstrome in die wolk op- en af geslinger. In die Suid-Afrika sien ons gereeld haelkorrels. Party is selfs so groot soos duifeiers. Die Ryp Ryp is waterdamp in die lug, wat tot yskristalle kondenseer. Dou Dou is waterdamp wat met koeler voorwerpe op die aarde in aanraking kom en water (vloeistof) vorm. Dit word snags of vroegoggend gevorm. Sneeu Sneeu is bevrore waterkristalle wat in die wolke gevorm is, omdat die lug onder vriespunt was. Sneeu val in vlokkies wat meestal seskantig is. Geen vlokkie lyk dieselfde nie. Tien wolksoorte Ons lees ook verskeie kere in die Bybel van wolke. God het vir Noag gesê dat die deur water sal verdelg nie (Gen. 9: 14-16). 117
Leerlinge en onderwyser lees saam en bespreek. Stratocumulus voor. Cirrostratus wolksluier) neerslag Cumulus as die son daarop skyn weer Cumulonimbus kom voor 10 Wolksoorte Cirrocumulus of vlokkies wolke - mooi gerangskik beweging Stratus Cirrus Altocumulus vlokkies Altostratus of yskristalle sneeu kom voor Nimbostratus wolklaag - lyk geskeur waterdruppels sneeu kom voor Gaan buite toe. Kyk na die wolke en beskryf hoe dit lyk. 118
In die Bybel lees ons op verskeie plekke van water (160 verwysings). God se skepping is volmaak en daarom kan die natuur in perfekte harmonie wees. Water is byvoorbeeld die beste oplosmiddel wat ons het en daarby reguleer dit die temperatuur van plante, diere, mense en asook die aarde. 119
Water word verdeel in: varswater en soutwater (see). Water as tuiste van diere en plante: voëls insekte plante Party diere moet altyd in water bly: visse haaie seekatte dolfyne Sommige diere woon in die water, maar kan vir kort tye op die land bly: seekoeie krokodille paddas otters likkewane seeleeus Voëls wat swem het vliese tussen hulle tone. Voorbeelde van watervoëls: ganse eende swane pikkewyne seemeeue reiers Sommige voëls vind ons net by die see, en ander net naby damme. 120
Ons kry ook waterinsekte: Waterplante: Sommige bome groei naby water, terwyl ander ver van die water af groei. Sommige plante groei in die water: palmiete biesies papkuil waterlelie seegras Ander plante groei onder die water: lintgras paddaslyk seeplante 121
Vasvra 1. Kan visse vlieg? Nee, want hulle het nie vlerke nie. Vlieënde visse swem net baie naby die water en dan lyk dit asof hulle vlieg. Hulle gly deur die water teen tot 64 km per uur. 2. Hoekom is visse partykeer so kleurvol? Hulle waarsku indringers dat hulle giftig is en nie lekker smaak nie. Ander gebruik weer hulle helder kleure om hulle aantreklik vir mekaar te maak. 3. Hoekom het visse skubbe? Dit beskerm hulle teen roofdiere en parasiete. Dit help hul ook om makliker deur die water te beweeg. 122
Planete Week 37 38 Die heelal In die Bybel maak God bekend dat Hy die ganse heelal geskep het. Met die ganse heelal bedoel ons alles wat bestaan. Van die grootste son tot die kleinste atoom is deur God geskep. Die mens kan nog nie die eindpunt van die heelal bepaal nie. Dit Die skepping van die heelal word veral in Genesis 1-2 en Job 38 bekend gemaak. Daar is ander teksgedeeltes wat aantoon dat God die Skepper is van alle dinge, byvoorbeeld: Inleiding rug dra. Hulle was baie bang om seereise aan te pak, want hulle was bang dat hulle van die plat aarde af sou val en dan, so het hulle geglo, sal monsters in die see hulle opeet. Ons weet darem vandag dat die aarde nie plat is nie, maar rond. Ons weet ook dat die aarde om sy eie as draai en dat die aarde om die son draai. Daarom is dit by sekere plekke dag, en by die ander nag. Ruimte-inligting Ons bly op die planeet aarde. Dit is een van nege planete wat om die son draai. melkweg noem. hemelruim. Al die sterrestelsels, sonne, planete en ander hemelliggame saam noem ons die heelal. 123
Nege planete gloeiende warm gasbal wat aan ons lig en hitte verskaf. Dit is ook die middelpunt van ons sonnestelsel. Om die son draai nege planete. Een van die planete is die twee derdes so groot is as Pluto. Sommige planete voltooi die omwenteling vinniger. By ander duur dit veel langer. As Al die planete draai ook om hul eie as. Die aarde voltooi die omwenteling in 24 uur of een dag. Hoe kan ek die name van die nege planete onthou? Meneer van As, my jas sal u nie pas Pluto Neptunus Uranus Saturnus Jupiter Mars Aarde Venus Mercurius Die eerste vier planete, naaste aan die son, word die binneplanete genoem. Die ander vyf planete word die buiteplanete genoem. Die aarde is die enigste bewoonbare planeet, daarom moet ons almal op die aarde dit bewoonbaar hóú! Dit is die eerste opdrag wat God aan die mens gegee het. Ons kan nie die aarde opgebruik en dan 124
125 Mercurius Venus Aarde Jupiter Mars Saturnus Uranus Neptunus Pluto Die Planete
Nog inligting Die sterrehemel Sterrekunde is die studie van die hemelruim. Jare gelede het mense die sterre in konstellasies opgedeel en die planete na hul gode genoem. Meteore en komete Meteore eers sigbaar word wanneer hulle in die aarde se atmosfeer kom. Party brand totaal weg, maar ander bereik die oppervlak van die aarde voor dit gebeur. is op verskeie plekke in Suid-Afrika gevind en party is in die Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad te sien. Die wêreld se grootste meteoriet is in 1920 in getref, sover bekend die enigste lewende wese wat so dood is. Komete beweeg om die son. Hulle is net in die naghemel sigbaar wanneer hulle naby die son kom. Sonlig veroorsaak dat die komeet gasse vrystel wat gloei en die Satelliete en ruimtetuie Satelliete is onbemande ruimtetuie wat om die aarde wentel en deur vuurpyle gelanseer word. Vandag verskaf honderde satelliete inligting aangaande die weer, herlei telefoonoproepe en versend televisiebeelde oor die hele wêreld. Satelliete fotografeer planete en sommige het al op Mars en Venus te lande gekom, terwyl ander dieper die ruimte ingevaar het. Neil Armstrong was die eerste mens op die maan toe die Eagle, die maanlandingstuig van Apollo II, op 20 Julie 1969 daar geland het. Hy is vergesel deur Edward Aldrin en Michael Collins. kilometer per sekonde. Sterrekundiges kan, met die tegnologie wat vandag 126
Ruimtereise Die Russe het die eerste ruimtereis onderneem in 1957. Aan boord van die Sputnik Yuri Gagarin, in 108 minute rondom die aarde gewentel. Ander mense het ook die mens was wat sy voet op die maan gesit het. Sy beroemde woorde met sy eerste eerste Suid-Afrikaner wat in 2002 in die ruimte was. 127
Hersiening Week 39 40 Lewensoriënteringtoets TOTAAL 40 3. Blare het verskillende vorms. Noem drie soorte blaarvorms (3) 6. Bladwisselend beteken: (1) 7. Hoe lank kan seewier word? (1) 8. Is die volgende groente of vrugte: (6) Tamaties Pampoen Aarbeie Botterskorsies Radyse 9. Wat gebeur wanneer die wind oor water waai? (1) 10. Noem die vier hoofwindrigtings (4) 12. Noem drie vorms waarin water voorkom. (3) 13. Wat is ryp? (1) 14. Vul die planete se name in. (9) 128