TEKS: Efesiërs 6:18 HK 45

Vergelijkbare documenten
Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

SKRIFLESING: Lukas 17:1-10. TEKS: Lukas 17:10 HK 24. Begenadigdes skuld God gehoorsaamheid. Psalm 138 : 1. Skrifberyming 24 (1-1) : 2.

U het rég gehoor: dat u die HÉre daar gaan dien; want dis wat die Heilige Gees ons hier laat hoor, dat ook ons alledaagse werk godsdiens is.

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Wie in die Here glo, vertrou Hom met die bestemming.

TEKS: Esegiël 33:18-19 HK 32:87 33:90. God laat onbekeerdes sterf, maar bekerendes lewe.

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

Vir die Here is die hoofsaak dat ons sal glo en gehoorsaam.

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

SKRIFLESING: Titus 1. TEKS: Titus 1:15. Die Here wil ons op die hoofspoor hê. Psalm 134 : 1, 2. Psalm 119 : 4. Psalm 18 : 12. Skrifberyming 78 (13-3)

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

Die Here gee Sy seën waar ouers en kinders Hom gehoorsaam.

1 TESSALONISENSE 5:25

1 JOHANNES 5:4. Votum en seën. Psalm 45 : 1, 3, 4. Gebed. Skriflesing: 1 Johannes 5:1-13 (AV 1933/53) Teks: 1 Johannes 5:4 (AV 1933/53) Psalm 18 : 15

Deur Sy wet gee God ons broodnodige kennis van sonde

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

SKRIFLESING: 1 Petrus 2:1-10. TEKS: 1 Petrus 2:9. God red sodat ons sal vertel. Psalm 40 : 5. Psalm 4 : 3. Skrifberyming 8 (5-3) : 2.

PSALM 115:1 HK Sondag 52:

DIE BRIEF AAN FILEMON

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Wie God se beloftes het, streef om skoon te word en heilig te wees

Dis net so ondenkbaar soos n gemeente die tempel van die Heilige Gees 1 wat nie bid nie.

Welkom by Die Storie God se storie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Jesaja sien die Toekoms

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

n Tempel Leier besoek Jesus

God red mense wat glo deur die krag van die evangelie

Van Vervolger tot Prediker

SKRIFLESING: Prediker 11. TEKS: Prediker 11:4, 6. Wie met God reken, gebruik sy/haar kanse. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 126 : 3.

JAKOBUS 5: Votum en seën. Psalm 138 : 1. Geloofsbelydenis: Nicea. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Skrifberyming 26 (9-1) : 3, 4.

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

TEKS: Handelinge 2:39 HK 27:74. Die Here se belofte geld ook vir die kinders van gelowiges

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

SKRIFLESING: Lukas 16:1-13. TEKS: Lukas 16:11 HK 42. Geld en goed vir God. Psalm 95 : 1, 3. Psalm 119 : 7. Skrifberyming 44 (15-8) : 2

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

KOLOSSENSE 3:17 HK Sondag 36

Die Kerk se Geboorte

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Die brief aan die Filippense

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

1 KORINTIËRS 13:12. Ook: Sb 18-8 (30) : 4, 5

Preek 2 Timoteus 3:16-17

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Preek Romeine 1:16-17

Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom!

'n Man gestuur deur God

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Transcriptie:

SKRIFLESING: Efesiërs 6:10-20 TEKS: Efesiërs 6:18 HK 45 TEMA: Christene bid omvattend Psalm 36 : 2 Psalm 119 : 36 Skrifberyming 53 (14-3) : 4 Psalm 61 : 1, 4 Ook: Ps. 134 : 2, 3

As dit gaan oor dankbaarheid vir die Here se liefde, dan mäåt ons ook oor gebed praat, want gebed is die heel belangrikste deel van ons dankbaarheid. Maar ons praat nie vandag van n bietjie bid nie. Dit gaan nie oor hierdie dieçet-gebedslewe (so min as moontlik en net die nodigste) van baie Christene nie. Dit gaan oor gebed soos die Here hier in Sy Woord met ons daaroor praat: omvattende gebed. As jy regtig n dankbare Christen is, behoort jy sä te bid: omvattend. Kom ons kyk 1. hoe belangrik gebed is; 2. wat dit is om omvattend te bid. 1. HOE BELANGRIK GEBED IS Toe die kerk alles wat die Heilige Gees in die Bybel oor gebed laat skryf het, nagegaan het, is die volgende konklusie getrek: - gebed is die vernaamste deel van die dankbaarheid wat God van ons verwag; - die uitstaande kenmerk van n mens wat deur Jesus Christus van sonde en dood verlos is, is dat hierdie mens bid; nie dat hierdie mens n klomp geld vir die koninkryk beskikbaar stel, of dat hierdie mens sy/haar hande vir die Here se kerk afwerk nie, maar dat hierdie mens bid. Die apostel Paulus was self n sprekende voorbeeld hiervan: toe die Here Jesus in sy lewe ingegryp het en hom van n hater van Jesus en van n vervolger van die Christene in een van Sy volgelinge verander het, toe s die heel eerste wat ons van die nuwe Paulus lees dñt: dat hy besig was om te bid. 1 En nou hoor ons hierdie groot belangrikheid van gebed baie duidelik in hierdie brief wat die apostel Paulus aan die EfesiÇrs geskryf het. Dis n brief waarin hy beskrywe: - hoe die uitverkiesende liefde van die Vader en die versoeningswerk van Jesus en die versekerende werk van die Heilige Gees die kerk laat ontstaan hierdie würeldwye gemeenskap van gelowiges; 1 Hand 9:11 2

- en hoe hierdie gelowige mense dan lewe as gemeentes waarin hulle mekaar opbou, en as mense wat persoonlik hulle sondes los en n nuwe lewenstyl aankweek, as mense (bv.) wat goeie huweliksmaats word, of goeie ouers of kinders, of goeie werknemers of werkgewers, as mense wat met die wapenrusting wat God gee, die stryd teen die bose aanknoop. 2 En dan eindig hy hierdie hele brief en hierdie hele beskrywing van die Christen se nuwe lewe en veral van ons stryd teen die bose, met hñårdie aansporing: - terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees - terwyl julle bid Doen dit alles biddend. - Hierdie lewe as gemeentes lewe dit biddend! - JÄà lewe as Christen - lewe dit biddend! - Hierdie stryd teen die bose stry dit biddend! Die een ding wat jou hele bestaan as kind van God in hierdie würeld moet deursuur, is gebed. n Mens kan in die lig van hierdie brief sü: - die hele genadewerk van die drie-enige God, wat volgens Efes 1:4 begin by die uitverkiesing voordat die würeld nog geskep was, loop uit op n gemeenskap van mense wat alles wat hulle doen, biddend doen. SÄ belangrik is gebed. SÄ sentraal is gebed in die lewe van n verloste mens, dat jy, as jy n mens is wat nie bid nie, jouself baie ernstig die vraag moet afvra: - het ek al ooit regtig n kind van God geword? n Christen bid. n Christen bid omvattend. 2. WAT OMVATTEND BID IS 2 Efes 4-6 3

In ons teksvers roep die Heilige Gees ons deur die apostel Paulus op om omvattend te bid. In hierdie vers word die woord alle of elke vier keer gebruik: - bid met alle gebed en smeking; - by elke geleentheid; - waak daartoe met alle volharding; - vir al die heiliges. Bid met alle gebed en smeking. Met alle gebed en smeking beteken met elke soort gebed en smeking: - met dankgebede, met skuldbelydende gebede, met versoeke vir dit wat ons nodig het, met voorbidding (= gebede waarin ons vir ander mense by die Here pleit). Ons gebedslewe moet die volle spektrum van gebed bevat. Ons moenie net kla by die Here nie, of net altyd vra en vra nie, of net altyd vir månse se sake bid nie. Nee, ons moet vra Ån ons moet dankie sü. Ons moet ons skuld bely Ån ons moet vir ander mense voorbidding doen. Ons moet smeek Ån ons moet loof en prys. Met elke soort gebed By elke geleentheid. Hierdie uitdrukking beteken meer as een ding. Dit beteken dat ons moet bid by elke geleentheid wat God vir ons skep vir gebed, in elke situasie wat Hy sä laat ontwikkel dat gebed daarin gepas sal wees by elke Godgegewe geleentheid. - Die Here skep bv. skielik vir jou n paar rustige minute in n baie besige dag. Is dit nie gegee vir n kort gebed nie? - Of Hy laat jou wakker word na n nag se slaap in n nuwe dag waarin jy kan lewe. Is dit nie die ideale tyd om Sy hulp vir die dag te vra nie? - Hy bring jou na n harde dag in jou eie huis en familiekring tot rus. Is dit nie n geleentheid wat gemaak is vir n dankgebed nie? 4

- Hy laat buitengewone dinge in jou lewe gebeur, buitengewone beproewings of buitengewone vreugdes. Is dit nie gedoen om jou tot ernstige smeking of uitbundige lof te lei nie? - Hy beskik allerhande soorte samekomste van gelowiges. Is dit nie vir ons gegee as gebedsgeleenthede nie? By-elke-geleentheid-bid beteken dat ons die momente wat die Here as t ware vir gebed in ons lewens skep, moet benut. Maar by-elke-geleentheid-bid beteken ook doodeenvoudig dat n mens by elke soort geleentheid moet bid, m.a.w.: - jy moenie net bid wanneer jy in die nood is nie, maar ook wanneer dit met jou goed gaan; - jy moenie net bid wanneer jy in die kerk is nie, maar ook wanneer jy by die huis is; - jy moenie net op jou vasgestelde gebedstye bid nie, maar ook tussen-in wanneer dit nodig word of wanneer jy tot gebed gedring word; - jy moenie net bid, as sonde jou bedreig, om tog daarvan verlos te word nie, maar ook as jy vasstaan in die geloof moet jy bid dat jy nie sal val nie. Ons moet in alle omstandighede bid by elke soort geleentheid Ons moet met alle volharding bid. Dit beteken dat jy moeite moet doen om n aanhoudende gebedslewe te hü, dat jy jou daaraan toewy om n biddende mens te bly. Daar kom tye wat ons mag voel: - dit help nie om te bid nie; - my gebede rig niks uit nie. Daar kom tye wanneer ons fisies of selfs geestelik nie genoeg krag het om nog te bid ook nie, want dit Ñs mos so dat dit harde werk is om regtig te bid! Maar ons word hier opgeroep om nie toe te laat dat negatiewe gevoelens of allerhande swakhede of enige iets anders ons gebedslewe in die wiele ry nie. Christene moet getrou aanhou bid. 5

Christene moet met alle volharding bid, volharding wat alle gebeds-dempers te bowe kom En dan moet ons bid vir al die heiliges, vir al die gelowiges. Die kringetjie van mense vir wie ons bid, is baie kere so klein, so beperk: net ons eie gesin of familie- en vriendekring, of, as ons dit n bietjie uitbrei, darem ons mede-gemeentelede ook. Maar het u gehoor hoe omvattend ons voorbidding eintlik moet wees? - Vir alle gelowiges! As ons net vir ons gesin en familie en vriende en mede-gemeentelede bid - wat dan van ons mede-gereformeerdes onder ons eie volk? - en wat van ons mede-gereformeerdes onder die swart volke in ons land? - en wat van mede-gereformeerdes in Nederland en in Skotland en in Amerika en in AustraliÇ en in Nieu-Zeeland en in Korea? - en wat van al die Christene in ander denominasies hier in ons stad en land en kontinent en in die würeld? - wat van medegelowiges wat op soveel plekke in die würeld as gevolg van druk en vervolging nie as deel van n kerk kan lewe nie, omdat hulle in n tronk sit, of as vlugtelinge moet rondswerf, of as enkelinge tussen massas heidene moet leef? Omvattend bid beteken dat âl hierdie mense in ons voorbidding n plek moet begin kry Met elke soort gebed, by elke geleentheid, met alle volharding, vir al die heiliges begin u iets verstaan van omvattend bid? n Mens kan net so begin bid (soos hier staan) in die Gees, wanneer jy n mens is in wie se binneste die Gees van die Here woon en wanneer die Gees regtig jou hart en jou lewe beheers n Christen is n mens wat bid. n Christen is n mens wat omvattend bid. 6

TOEPASSING As dit gaan oor dankbaarheid vir die Here se liefde, dan mäåt gebed ter sprake kom. Dis dan die belangrikste deel van ons dankbaarheid. Maar ons praat nie nou van n bietjie bid nie. Ons praat nie nou van elke dag n paar geykte sinnetjies opsü nie. Ons praat nie nou van af en toe, as ons daarna voel of daarvan onthou, n paar yl gedagtetjies of wensies boontoe laat gaan nie. Ons praat van gebed, soos die Here ons in hierdie vers daarvan laat hoor: omvattende gebed: - elke soort gebed; - by elke geleentheid; - sonder om ooit te verslap; - vir âl God se kinders orals! Daar word vertel dat John Wesley (die stigter van die Metodisme, wat nie eers die diep gereformeerde besef van die oneindige grootheid van God se genade gehad het nie) gesü het dat hy nie baie respek het vir n Christen wat nie ten minste vier ure per dag bid nie! Nou kan n mens met reg kritiek uitspreek oor so n opmerking, want die Here skryf nie in die Bybel vir ons voor hoe lank ons per dag moet bid nie; maar dit laat n mens skrik vir die armoede van ons gebedslewe en van wat dit van ons dankbaarheid of eintlik ons gebrek aan dankbaarheid sü! Is dñt nie dalk die rede waarom baie van ons geestelik so arm bly en waarom baie van ons kerke deesdae op allerhande maniere sukkel om te oorleef nie ons armoedige, sukkelende gebedslewe? As die Here ons hier deur Sy apostel tot n omvattende gebedslewe oproep, dan is dit natuurlik in die eerste plek met die oog op Sä eer en verheerliking; maar dan sâl gehoorsaamheid daaraan vir ons ook goed wees, want âlles wat die Here van ons verwag, is vir ons goed baie meer as wat ons dink of verstaan AMEN 7