Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Vergelijkbare documenten
PLAASLIK. Uitkeerplan. 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal.

AFTREDE. Aftreeplan. n Aftree-annuïteit bied aansienlike belastingvoordele. is daartoe om geld te belê totdat hulle minstens 55 jaar oud is.

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

AFTREDE. Aftree-inkomsteplanne. Die Aftree-inkomsteplanne is ontwerp om n aanpasbare oplossing vir aftree-inkomste te bied vir u aftrede.

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

PLAASLIKE UITKEERPLAN. Skep welvaart en kry n belastingvrye uitbetaling aan die einde van u beleggingstermyn

BUITELAND. Buitelandse beleggingsplanne

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Statistieke met een oogopslag

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

BUITELANDSE BELEGGINGSPLANNE. Maak gebruik van buitelandse geleenthede om u welvaart te laat groei

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS

Wat is Movember? 52% van die eise vir ernstige siekte wat aan mans uitbetaal is, was vir kanker.

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

VOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

NA-AFTREDE OPLOSSINGS

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

Bewaar u bestaande aftreespaargeld en laat u belegging verder groei BEWAARDERPLANNE

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

GAPINGSDEKKING BROSJURE

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

Deel in die wins van PPS PPS Siekte- en Permanente Ongeskiktheidsvoordeel PPS Professional Life Provider PPS Professional Disability Provider

Persoonlike Ongeluksplan

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Les 14: Entrepreneurskap

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Persoonlike Ongeluksplan

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Remedi Medical Aid Scheme. Administered by Discovery Health

DEBITEURE REKONSILIASIES

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

TrueHealth se ekwiteit het op 15 Oktober 2010 uit die volgende kredietsaldo s bestaan:

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

ARBEIDSREG ABR214. T:

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

MEMORANDUM KWARTAAL 1

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Huishoudelike GoedereAfdeling

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

Sentraalbeplande stelsel

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Die bydrae, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

Ons Prospektus 1. WELKOM

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard

Hoekom Discovery Health?

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

Transcriptie:

Integrasie en premies Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Dié brosjure sal u help verstaan hoe premies vir Discovery Life verhoog word en wat u kan doen om die redelikste premies te betaal vir u dekking. Betaal laer premies met ons verskillende integreerders Indien u n Discovery Health-plan het, lid is van Vitality of n DiscoveryCard het, kan u die produkte integreer met u LEWENSPLAN om n aanvanklike korting te ontvang op premies, u premieverhogings te beheer en n geleentheid om elke vyf jaar PayBack -voordele te ontvang. Die integreerders bied twee oplossings, die Persoonlike integreerder en die Besigheidsintegreerder. Hoe die Persoonlike en Besigheidsintegreerders verskil Persoonlike integreerder Aanvanklike kortings van tot 32% 16.75% Aanvullende voordeelvereistes Ja Nee PayBack (nie beskikbaar met die Essensiële Tot 60% Nee LEWENSPLAN nie) Besigheidsintegreerder Albei die integreerders bied n keuse van meganismes waarmee u premieverhogings kan beheer, terwyl u PayBack -voordele kan ontvang met die Persoonlike integreerder. Die meganismes is: Die Gesondheidsintegreerder vir lede van Discovery Health Dit beteken dat u n aanvanklike korting op premies van tot 20% kan geniet, dat u die mag het om toekomstige premieverhogings of verlagings te beheer en dat u met die Klassieke LEWENSPLAN die geleentheid het om elke vyf jaar tot 60% van u premies terug te kry. Die soort gesondheidsplan wat u het by Discovery Health, die befondsingsopsie en die keuse van n Persoonlike of Besigheidsintegreerder bepaal die aanvanklike korting op premies. Die jaarlikse premieverhogings of verlagings wissel van n verlaging van 2.5% vir baie gesonde persone tot 3.9% verhoging vir persone wat nie so gesond is nie. Toekomstige premies word bepaal deur die Persoonlike gesondheidsmatriks wat die volgende in ag neem: Eise wat ingedien word by Discovery Health, wat die volgende behels: Eise uit die Hospitaalvoordeel en Voordeel vir Chroniese Siektes vir die hooflid, eggenoot en kinders met dekking uit die LEWENSPLAN van Discovery Life Gewone mediese eise vir die hooflid en eggenoot wat by ander eise getel word om die likse Drempel te bereik sodat eise betaal kan word uit die Voordeel Bo die Drempel. Vitality-status van die versekerdes vir die vorige polisjaar. Vitality-integreerder vir lede van Discovery Vitality Dit beteken dat u n aanvanklike korting van tot 17,5% kan geniet, dat u die mag het om toekomstige premieverhogings of verlagings te beheer en dat u met n Klassieke LEWENSPLAN die geleentheid het om tot 25% van u premies terug te ontvang. Die korting op premies word bepaal deur u keuse tussen n Persoonlike integreerder en Besigheidsintegreerder, asook die befondsingsopsie wat u gekies het. Die verhogings of verlagings op u premies wissel tussen n verlaging van 0.75% as u baie gesond is, tot n verhoging van 2.25% vir lede wat minder gesond is. Toekomstige premieverhogings word soos volg bepaal deur u Vitality-status vir elke jaar: Vitality-status Blou Brons Silwer Goud Diamant 2.25% 1.50% 0.50% -0.50-0.75%

DiscoveryCard-integreerder vir Vitality-lede met n DiscoveryCard Ontvang onmiddellik n korting op premies vir die LEWENSPLAN van tot 15%, wat volgehou kan word, of toeneem deur besteding met u DiscoveryCard (Discovery se kredietkaart). Die verhoging of verlaging van u premies wissel tussen n verhoging van 7.5% vir baie lae gebruik van die DiscoveryCard, tot n verhoging van 0.5% as u baie bestee met die DiscoveryCard. Die premie sal nooit hoër wees as die premie wat betaal sou word indien u nie die polis geïntegreer het nie. Toekomstige premies neem elke jaar toe of af op grond van die volgende: Gemiddelde maandelikse transaksies met die primêre DiscoveryCard, alle sekondêre kaarte en die DiscoveryMotor-kaart vir die vorige polisjaar. Die volle korting van 15% op premies word volgehou deur u DiscoveryCard te gebruik om R10 000 per maand te bestee met die Persoonlike integreerder en R20 000 per maand met die Besigheidsintegreerder. Vitality-status vir die vorige polisjaar. Transaksies word omskryf as aankope met die DiscoveryCard waar n handelaarstarief gehef word. Kry elke vyf jaar n gedeelte van u premies terug met ons PayBack -voordeel Kry elke vyf jaar tot 60% van u lewenspremies terug met die Gesondheidsintegreerder en tot 25% van premies terug met die Vitality-integreerder. Die persentasie van premies wat terugbetaal word, hang af van u Vitality-status en gesondheidseise in geval van die Gesondheidsintegreerder, asook u gesondheidsplan van Discovery Health. Enige eis uit die LEWENSPLAN gedurende die tydperk van vyf jaar word afgetrek van die PayBack -voordele na afloop van die tydperk van vyf jaar. Die PayBack-voordeel is nie beskikbaar met die Essensiële LEWENSPLAN nie. Die Dekking-integreerder Die Dekking-integreerder bied u die geleentheid om u LEWENSFONDS te verhoog teen n premiebesparing van ongeveer 50% op die hoër dekking. Die vlak van die Dekking-integreerder wissel dan jaarliks op grond van u Vitality-status. Op 65-jarige ouderdom gebeur die volgende: Dekking word volgehou sonder enige verdere aanpassings volgens Vitality U ontvang outomaties 5% van u Dekking-integreerderfonds as n enkelbedrag (net van toepassing as u n Klassieke LEWENSPLAN het). Dié bedrag laat nie u dekking afneem nie. Die omskakelingspersentasie kan verhoog word tot 100% van u Dekking-integreerderfonds. Finansiële integreerder Die Finansiële integreerderfonds bied u die geleentheid om u LEWENSFONDS optimaal te benut teen n premiebesparing van tot 10% op die hoër dekking. Die Finansiële integreerderfonds wissel dan jaarliks, net soos die Dekkingintegreerder. Die Finansiële integreerder is ontwerp om u te beskerm teen negatiewe finansiële gebeure soos batedaling, verhogings in rentekoerse, waardevermindering van die rand en uiters hoë mediese eise vir ernstige siekte. Verder word tot 100% van die Finansiële integreerder in kontant uitbetaal op 65-jarige ouderdom.

Optimaliseer dekking teen die laagste prys Kry meer dekking met die Dekking-integreerder Die Dekking-integreerder bied u die geleentheid om u LEWENSFONDS te verhoog teen n premiebesparing van ongeveer 50% op die hoër dekking. Die vlak van geïntegreerde dekking kan jaarliks wissel, afhangend van die vlak van u betrokkenheid by Vitality, maar u het altyd die beskerming om u dekking te verhoog tot die oorspronklike vlak. Hoe die Dekking-integreerder werk Met die aanvang van die polis, kies u die vlak van geïntegreerde dekking teen n gemiddelde besparing van 50% op premies vir die hoër dekking. Die hoogste ouderdom vir toetrede tot die produk is 56 op u volgende verjaarsdag. Daar is twee opsies om uit te kies: Opsie 1 Kies die Dekking-integreerder teen 20% van die LEWENSFONDS. Opsie 2 Kies die Dekking-integreerder teen 40% van die LEWENSFONDS. Veronderstel u kies n LEWENSFONDS van R1 000 000 met die 40%-opsie vir die Dekking-integreerder. Dit beteken aanvanklike dekking beloop R1 400 000. Die vlak van u Dekking-integreerder kan jaarliks wissel volgens u Vitality-status. Deur u Vitality-status te bestuur, kan u geïntegreerde dekking verhoog word met n addisionele 15% in geval van opsie 1 en 30% met opsie 2, teen geen addisionele koste nie. Op 65-jarige ouderdom word die dekking volgehou sonder enige aanpassings volgens Vitality. n Enkelbedrag van 5% van die Dekkingintegreerderfonds word outomaties toegestaan (net van toepassing as u n Klassieke LEWENSPLAN het). Dié uitbetaling laat nie u dekking afneem nie. Die omskakelingspersentasie kan verhoog word tot 100% van die Dekking-integreerderfonds. Verder kan u die Kontantomskakeling van die Dekkingintegreerder kies met aanvang van die polis. In geval van die Klassieke LEWENSPLAN word n outomatiese kontantomskakeling van 5% toegestaan. Teen n addisionele premie kan die persentasie verhoog word tot 25%, 50%, 75% of 100% van die Dekkingintegreerderfonds. Dekking-integreerder PLUS 100% 0% Tot 100% van die Dekkingintegreerderfonds word betaal as belastingvrye enkelbedrag om te help met befondsing vir aftrede. Die bedrag laat nie die Dekking-integreerderfonds of LEWENSFONDS afneem nie. LEWENSFONDS 65-jarige ouderdom Die Dekking-integreerder en premies word lewenslank volgehou met geen addisionele aanpassing van geïntegreerde dekking na 65-jarige ouderdom nie. Met die aanvang van die polis kan u geïntegreerde dekking van 20% of 40% kies. Geïntegreerde dekking wissel jaarliks volgens u Vitality-status. As u n Klassieke LEWENSPLAN het, ontvang u outomaties 5% van u Dekking-integreerderfonds as enkelbedrag op 65-jarige ouderdom.

Kry meer dekking met die Finansiële integreerder Die huidige ekonomiese omgewing is toenemend onseker. Onbestendige skommelings in batewaarde, rentekoerse en wisselkoerse kan net so n dramatiese uitwerking hê op n persoon se finansiële posisie as n ernstige siekte of ongeskiktheid. Die Finansiële integreerder van Discovery Life is ontwerp om polishouers te beskerm teen die ongenadige uitwerking van negatiewe ekonomiese gebeure. Hoe die Finansiële integreerderfonds werk Die Finansiële integreerderfonds bied u die geleentheid om u LEWENSFONDS te verhoog en om verskeie unieke beskermings by te voeg teen n korting van 10% op die hoër dekking. Verder kan u kies tussen twee vlakke van die Finansiële integreerderfonds: Opsie 1. 20% van die LEWENSFONDS Opsie 2. 40% van die LEWENSFONDS Die vlak van die Finansiële integreerderfonds kan jaarliks wissel volgens u Vitality-status. Die jaarlikse aanpassings hang ook af van die vlak van die Finansiële integreerder wat gekies is. Kenmerke van die Finansiële integreerder Daar is ses aanpasbare meganismes om u te beskerm teen negatiewe finansiële uitkomste: 1. Die Batebeskermer beskerm u bates met n gewaarborgde opbrengs op beleggings teen VPI of VPI + 3%. 2. Die Skuldpaaiement-beskermer beskerm u teen rentekoersverhogings deur die verhoging vir u maandelikse paaiement terug te betaal*. 3. Die Valutabeskermer beskerm u teen die waardevermindering van die rand teenoor die VSA-dollar of euro*. 4. Die DiscoveryCard-rentebeskermer verseker dat die rente wat u moet betaal as u nie betyds u DiscoveryCard-rekening kan betaal nie, terugbetaal word*. 5. Die Mediese versterker vir die voordeel vir ernstige siektes betaal n addisionele enkelbedrag, gebaseer op die koste van u medisyne bo n vasgestelde bedrag, indien u ernstig siek word. U moet lid wees van Discovery Health se mediese skema en u moet Discovery se Voordeel vir Ernstige Siektes hê om in aanmerking te kom vir die versterker. 6. Met die Kontantomskakeling van die finansiële integreerder word tot 100% van u Finansiële integreerderfonds op 65-jarige ouderdom omgeskakel in kontant om u te help met befondsing vir aftrede. Verder laat die betaling nie u risiko-dekking wat voorsien word met die Finansiële integreerder, afneem na 65-jarige ouderdom nie. * Die beskermers word betaal as die hooflid sterf of 65 jaar oud word, wat ook al eerste gebeur. Die Finansiële integreerderfonds in aksie Dekking word verbeter met die Finansiële integreerderfondsbeskermers, volgens ekonomiese veranderinge. 100% van die beter dekking wat voorsien word met die beskermers word betaal op 65-jarige ouderdom. Finansiële integreerder LEWENSFONDS 100% 0% 25% tot 100% van die Finansiëleintegreerderfonds (sonder addisionele beskerming van spesifieke beskermers wat gekies word), word betaal op 65-jarige ouderdom. 65-jarige ouderdom Die Klassieke LEWENSPLAN bied n outomatiese betaling van 10% van die Finansiële-integreerderfonds op 65-jarige ouderdom.

Outomatiese beskerming wat die Finansiële integreerder bied Kies een van die volgende beskermers vir u Finansiële-integreerderfonds: Beskermer Batebeskermer (met VPI as basis) Valutabeskermer (met Rand/VSA-dollar as grondslag) Skuldpaaiementbeskermer DiscoveryCardrentebeskermer Oorsigkombinasie vir beskermerfirma 3% per maand 30% 20% R5 000 Batebeskermer van 100% 0% 100% 0% R0 Valutabeskermer van 100% 0% 0% 100% R0 Skuldpaaiement-beskermer van 100% 7.5% per maand 0% 0% R0 Alle syfers hierbo word uitgedruk as persentasie van die aanvanklike Finansiële-integreerderfonds. Verder word 10% van die Finansiële-integreerderfonds outomaties omgeskakel in kontant op 65-jarige ouderdom. (Die outomatiese kontantomskakeling van 10% van die Finansiële integreerder is nie beskikbaar met die Essensiële LEWENSPLAN nie.) Koop addisionele voordele vir die Finansiële integreerder Elkeen het verskillende behoeftes en daarom maak Discovery Life voorsiening vir n verhoging van die kontantomskakeling van die Finansiële integreerder teen 25%, 50%, 75% of selfs 100% van die Finansiëleintegreerderfonds. Verder kan addisionele beskermervoordele gekoop word volgens u spesifieke omstandighede. PayBack met die beskermer verhaal die addisionele premies wat betaal word vir die hoër voordele Indien u sterf of wanneer u 65 jaar oud word, word premies wat u betaal het vir die aanvullende beskermervoordele wat hierbo genoem word en wat meer is as die dekking wat u geniet het, aan u terugbetaal. Maak seker dat u premies volhoubaar is Ons weet dat u behoeftes en finansiële omstandighede uniek is, daarom bied ons verskillende premiebetalingsopsies. U kan die opsie kies wat u en u leefstyl die beste pas. Terwyl u werk Kies een van die vier aanpasbare opsies om by u omstandighede te pas. Standaard Dié opsie het die hoogste aanvanklike premie, maar die laagste verhogings om dekking vol te hou. AcceleRater Die aanvanklike premie is laer as premies vir die Standaard-opsie en ModeRater, maar dit neem jaarliks toe volgens u ouderdom om dekking vol te hou teen die regte vlak terwyl u ouer word. ModeRater Die aanvanklike premies vir lewenslange voordele is laer as met die Standaard-opsie, maar om dekking vol te hou word premies vir die voordele elke tien jaar met n addisionele 20% verhoog. SupeRater Dié opsie het die laagste aanvanklike premies van al die opsies. Bo en behalwe verhogings vir die AcceleRater, word premies vir lewenslange voordele elke tien jaar met 20% verhoog.

Hou premies vol ná aftrede Die Opbetaalde en Vasgestelde opsies verseker dat u dekking volgehou kan word deur premies bekostigbaar te hou. Dit bied sekuriteit omdat aftree-inkomste nie verweer word deur hoër koste vir die LEWENSPLAN nie. Opbetaalde opsie As die Opbetaalde opsie by u Standaard-opsie gevoeg word met die aanvang van die polis, verseker dit dat u ophou om premies te betaal op 65-jarige ouderdom, maar dat voordele lewenslank volgehou word. Outomatiese voordeelverhogings verval op 65-jarige ouderdom. Vasgestelde opsie As die Vasgestelde opsie by u AcceleRater gevoeg word met die aanvang van die polis, verseker dit dat die outomatiese jaarlikse premieverhogings en voordeelverhogings verval op die vasgestelde datum. Die opsie kan oor 20 jaar gekies word of dat dit op 65-jarige ouderdom vasgestel word. vir Standaard-plan met Opbetaalde opsie vir Standaard-plan vir AcceleRator met Vasgestelde opsie vir AcceleRator waarborge Vir u befondsingsopsies Discovery Life waarborg dat premies nie verhoog sal word bo die outomatiese jaarlikse verhogings vir die eerste tien jaar van dekking met die polis nie. Daarna waarborg Discovery Life dat enige premieverhogings na afloop van die eerste tien jaar en elke tien jaar daarna, nooit meer sal wees as 25% van premies wat u dan betaal nie. As lid van Vitality kan die waarborge verder verbeter word deur die hoogste potensiële verhoging te verlaag volgens u Vitality-status. Die persentasie vir die verlaging word bepaal deur die getal jaar wat elke Vitality-statusvlak geld. Per jaar van Blou-status 0% Per jaar van Brons-status 0.5% Per jaar van Silwer-status 1.5% Per jaar van Goud-status 2.5% Per jaar van Diamant-status 2.5% Voorbeeld: Veronderstel die polishouer het na afloop van tien jaar vir twee jaar Blou-status geniet, vir drie jaar Brons-status, vir drie jaar Silwer-status en vir twee jaar Goud-status. Die hoogste potensiële verhoging is dan 14% volgens die berekening wat hieronder aangedui word: 25% (2 x 0%) (3 x 0.5%) (3 x 1.5%) (2 x 2.5%) = 14% Met die Integreerders as opsies Vir die eerste vyf jaar kan premies nooit meer wees as die premie wat betaal sou word vir n gelykwaardige plan wat nie geïntegreer is nie. Daarna kan premies nooit verhoog word bo die vlakke wat vooraf vasgestel is en bekend is as die Maksimum beskermde premie nie. Die addisionele jaarlikse verhogingspersentasie kan nooit meer wees as 3.9% vir die Gesondheidsintegreerder en 2.25% vir die Vitality-integreerder nie. Indien u Silwer-, Goud- of Diamant-status van Vitality geniet, kan vorige premieverhogings omgekeer word as u voortgaan om u gesondheid doeltreffend te bestuur, u Vitality-status volhou en u DiscoveryCard gebruik vir besteding (as u die DiscoveryCard-integreerder het).

Straatadres: Weststraat 155, Sandton. Posadres: Posbus 3888, Rivonia 2128. Kontaksentrum: 0860 00 LIFE (0860 00 5433) Faksnommer: 0860 LIFE FX (0860 5433 39) lifeinfo@discovery.co.za Discovery Life is n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste. Registrasienommer 1966/003901/06 GM_9402DL_13/01/11 IAPBA 01/11