hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak."

Transcriptie

1 hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.

2 Daar is baie faktore wat die finansiële opbrengs van jou oes kan beïnvloed. Met n Voor-Plant Kontrak (PPC) van FNB, kan jy egter gemoedsrus hê met die wete dat jy toegang het tot addisionele sekuriteit en ondersteuning wanneer jy dit nodig het. WAT is n Voor-Plant Kontrak (PPC)? n Voor-Plant Kontrak, beter bekend as PPC, is n eenvoudige en unieke finansiële pakket ontwerp om graanboere te help om teen prys- en produksierisiko s te verskans en ook die geleentheid bied om n hoër prys vir hulle oes te behaal met beskerming teen Force Majeure op fisiese lewering sowel as die ontsluiting van kollaterale sekuriteit of n gedeelte daarvan vir ander gebruike. HOEKOM PPC oorweeg? Ons PPC produk word onderskryf deur FirstRand Bank Bpk, wat beteken dat PPC nie net betroubaar is nie, maar jou ook toegang gee tot n breë netwerk van kundige ondersteuningsdienste deur FNB en RMB. FNB deskundiges verseker dat die produk doeltreffend bestuur word, terwyl RMB deskundiges verskans teen prysrisiko s. Oor die afgelope 12 jaar is die graanprys behaal met PPC hoër as die gemiddelde SAFEX prys vir graan gelewer. Daar is geen ander instelling in Suid-Afrika wat graanboere dieselfde omvattende voordele van die PPC pakket bied nie.

3 Die PPC pakket sluit in: Force Majeure dekking op die fisiese lewering van graan. Finansiering teen die heersende Prima rentekoers. Verlaging van jou risikoprofiel sodat addisionele sekuriteit moontlik nie nodig mag wees nie (wat normaalweg n krediet vereiste sou wees). Die geleentheid om jou boerdery uit te brei deur van gehuurde grond gebruik te maak. Toegang tot n finansiële produk (wat deel van die PPC pakket uitmaak) wat kort-termyn produksie finansiering bied op n oortrokke fasiliteit, Hael en Multi-Risiko oesversekering, asook Force Majeure en toegang tot n bemarkingskontrak wat verskeie prysopsies insluit. Tot 90% finansiering van die Langtermyn-Gemiddelde Opbrengs (LGO). n Eenvoudige produk met eenvoudige en deursigtige terme en voorwaardes. Daar is geen verborge kostes nie. n Kontrak wat beide die boer en die bank dek in terme van wie vir wat verantwoordelik is. n Geleentheid om kontant afslag met insetverskaffers te onderhandel. Toegang tot n plaaslaai opsie. Indien n Minimum Prys met Deelname in die Stygende Markprys prysopsie gebruik word en n hoër prys vasgestel is, word enige oorblywende Opsie-Waarde terugbetaal. In gevalle waar graan gelewer is via n SAFEX silo sertifikaat, en n fisiese premie ontvang word met die verkoop daarvan sal die premie (minus 50% van enige stoorfooie) aan die kliënt terugbetaal word. ONS resultate Die gemiddelde graanpryse wat ons kliënte ontvang is al sedert 2002 hoër as die gemiddelde markpryse. Gemiddelde Wit Mielie Pryse (R/ton) Per Jaar Julie Julie 2013 Gemiddelde Geel Mielie Pryse (R/ton) Per Jaar Julie Julie 2013 R R R R R R R R R R R R R R R R R R R R R R R R R 795 R R R R R R R R R R R R 971 R R 932 R R R R R R R 500 R 500 R 0 R / / / / / / / / / / / / / / / / / / / / / / / /13 R R R 802 R R R R R R R R Die gemiddelde SAFEX prys deur RMB betaal Die gemiddelde SAFEX prys Die gemiddelde SAFEX prys deur RMB betaal Die gemiddelde SAFEX prys

4 HOEwerk PPC? FNB Produksierekening: Beskikbaar vir die finansiering van produksie-insette, oesversekering, handelsfooie en rente. Die fasiliteit is vir die betaling van insetkoste, maar beperk tot 90% van jou LGO teen n gegewe prys. Rentekoers op debietsaldo s - FNB se Prima uitleenkoers. Beskikbaarheid van die fasiliteit Toegang tot die produksie fasiliteit is soos volg: 65% na die ondertekening van die kontrak (rente ingesluit). 35% na die opkomsverslag ingedien en onderteken is (rente ingesluit). FNB se verpligting FNB is verantwoordelik vir die finansiering van produksie-insette. RMB se verpligting RMB is verantwoordelik vir die verskansing van die graan en die verkoop van die fisiese voorraad nadat dit gelewer is. RMB waarborg betaling binne vyf werksdae na die ontvangs van die oorspronklike afgetekende silo sertifikate by hul kantore in Sandton. Vereistes van die versekeraars en herversekeraars: Hael en Multi-Risiko oesversekeringspolisse moet uitgereik word. FNB moet n direkte belang in die oes hê. FNB sal individuele produsente evalueer en keur vir deelname aan die skema. Beperkings: Kontrakte is beperk tot FNB kliënte. Die minimum droëland tonnemaat vir kontraktering is 100 ton vir mielies en 50 ton vir koring, sojabone en sonneblomme. Kontrakpryse is ex-silo pryse (SAFEX prys minus die SAFEX vervoerdifferensiaal). Force Majeure is van toepassing (op gewaarborgde tonnemaat), gegewe die kontrak voorwaardes. Alle ander krediteure moet hul reg, titel en belang in die oes aan FNB afteken. Aansoeke is onderhewig aan krediet-evaluering en keuring deur FNB. Goedkeuring van Langtermyn Gemiddelde Opbrengs (LGO) en Waarborge van lande sal deur die Versekeraar gedoen word. Die kliënt se verpligting Die kliënt moet: In staat wees om gemiddelde aanplantings- en opbrengste statistieke vir ten minste die afgelope vyf seisoene te verskaf. GPS plaaskaarte verskaf. Grondontledings per land verskaf. Grondontledings mag nie ouer as twee jaar wees nie. Totale graanaanplanting (droëland of besproeiing) per gewas aanbied vir kontrakfinansiering. Slegs lande wat deur die Versekeraar goedgekeur is, sal kwalifiseer vir kontrakfinansiering. Jou reg, titel en belang in die oes aan FNB afteken. Aanvaarbare boerderypraktyke toepas. Twee oes versekeringspolisse, naamlik die Hael en Multi-Risiko oesversekering teken as deel van die kontrak. Drie produksieverslae gedurende die produksie seisoen verskaf. Na die oes, die Elektroniese Silo Sertifikaat (ESC) gebruik. Afgetekende SAFEX silo en/of silo sertifikate kan ook gebruik word, maar sertifikate moet by die kliënt se FNB-tak ingedien word om betaling te ontvang. Skade, soos deur die Versekeraar voorgeskryf, rapporteer. Instem dat enige sekuriteite wat aan FNB verleen is, vir enige ander fasiliteit, aangewend kan word om sy verpligting onder die kontrak na te kom, en dat sekuriteite wat aangebied is onder hierdie kontrak gebruik kan word om enige ander verpligting teenoor FNB te dek. n Lys van al sy laste verskaf. By die terme en voorwaardes van die Versekeraar hou. Die kliënt mag nie: Die oes afteken aan n derde party nie.

5 Verslae wat deur die kliënt verskaf moet word: Voorbeeld van mielie kontrakfinansiering (droëland) Plant en Opkomsverslag nádat die totale aanplanting opgekom het. Vorderingsverslag - ná die oes bestuif is. Oesskattingverslag - 20 tot 30 dae voordat die graan gestroop word. Langtermyn Gemiddelde Opbrengs (LGO) Kontraktering teen die gewaarborgde LGO Kontraktering teen meer as die gewaarborgde LGO* Plantdatums en produksieseisoen: Plantdatums volgens die versekeraars se instruksies. Somer-produksieseisoen - 1 September tot 31 Augustus. Winter-produksieseisoen - 1 Maart tot 28 Februarie. Ha LTAY LGO (t/h) Waarborg Gewaarborgde LGO (t/h) Ex Silo prys % % Kostes betaalbaar by kontraksluiting: 1. Markskeppingsfooi R25/ton 2. RMB Administrasiefooi R35/ton 3. Force Majeure koste Mielies R35/ton 4. Force Majeure koste Sonneblom R52/ton 5. Force Majeure koste Sojabone R48/ton 6. Force Majeure koste Koring R50/ton 7. Verskansingskoste Soos per kontrak Versekerde waarde gekies Versekerde waarde (BTW uitgesluit) Versekerde waarde (BTW uitgesluit) Sekuriteitswaarde Koste per hektaar Fasiliteit Gekontrakteerde tonnemaat Tekort in sekuriteit R R R R R R 0 R R R R R R *Voorbeeld: Indien die koste per hektaar hoër is (R ) sal die vereiste fasiliteit ook hoër wees en dus n tekort in die sekuriteitswaarde (wat gebaseer is op die LGO) tot gevolg hê. Die gekontrakteerde tonnemaat sal ook verhoog ten einde die hoër fasiliteit terug te betaal. TIPES vooruitkontrakte beskikbaar by RMB Opsie 1: 100% minimum prys kontrak met deelname in die stygende markprys n Minimum prys word gekontrakteer. Die kliënt het die geleentheid om deel te neem aan die stygende markprys. Indien die graanprys (Safex prys) styg, kan die kliënt die hoër Safex prys vasmaak deur die Oes Finansierings Afdeling in Sandton te kontak. Indien die graanprys laer as die gekontrakteerde minimum prys daal, sal die gekontrakteerde minimum prys geld, gegewe die terme en voorwaardes van die graankontrak. Opsie 2: 100% geweegde gemiddelde prys kontrak n Minimum prys word gekontrakteer. Die daaglikse Safex Merk-na-Mark (MTM) word gebruik oor die termyn van die kontrak om die gemiddelde prys te bereken. Indien die MTM prys vir n betrokke dag laer is as die gekontrakteerde minimum prys word die minimum prys gebruik vir die betrokke dag. Opsie 3: 50% minimum prys met deelname in die stygende markprys en 50% geweegde gemiddelde prys kontrak n Minimum prys word gekontrakteer. Gebruik 50% van Opsie 1 en 50% van Opsie 2. Opsie 4: 70% minimum prys met deelname in die stygende markprys en 30% vaste prys kontrak 70% van die kontrak word geprys soos beskryf in Opsie 1. Die oorblywende 30% word geprys op n vaste prys basis. Opsie 5: 70% geweegde gemiddelde prys en 30% vaste prys kontrak 70% van die kontrak word geprys soos beskryf in Opsie 2. Die oorblywende 30% word geprys op n vaste prys basis.

6 KONTAKBESONDERHEDE Vir meer inligting, kontak n FNB Landbou Bestuurder in jou streek: PPC Departement (Sandton) Michael Corbett Elna De Klerk Albert Huysamen Mpumalanga Stefan Scheepers Theo Verwey Gauteng Jan Theron Vrystaat Andries Mulder Martin Louw David Dobrowsky Noord-Wes Johan Strydom Johann de Klerk Noord-Kaap Chris Bekker Frik Coetzee KwaZulu-Natal Greg Sparrow Limpopo Adolf Grobler Herman Claasens Wes-Kaap Johan Beukes Arno Cloete Lize Morris Oos-Kaap Grewar Oosthuizen Edmund De Beer Bepalings en voorwaardes geld. First National Bank (FNB) en Rand Merchant Bank (RMB) is beide divisies van FirstRand Bank Beperk (FRB). Hierdie brosjure en die inligting hierin vervat kan sonder kennisgewing gewysig word. First National Bank - n afdeling van FirstRand Bank Beperk. n Gemagtigde Verskaffer van Finansiële Dienste en Krediet (NCRCP20).

bestuur die finansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.

bestuur die finansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. bestuur die finansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. First National Bank n afdeling van FirstRand Bank Beperk. n Gemagtigde Verskaffer van Finansiële Dienste en Krediet (NCRCP20). Inleiding

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE: IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING SENWES INLIGTINGSESSIE: Augustus 2011 Landboudienste n SENWES AANBIEDING Om die produsent in staat te stel om n berekende besluit te kan neem oor produksie & bemarkings

Nadere informatie

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Optimaliseer voordele en bestuur u premies Integrasie en premies Optimaliseer voordele en bestuur u premies Dié brosjure sal u help verstaan hoe premies vir Discovery Life verhoog word en wat u kan doen om die redelikste premies te betaal vir u

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang

Nadere informatie

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.

Nadere informatie

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels

Nadere informatie

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS swiftcare swiftcare Suid-Afrika 0860 24 7 365 Internationaal (+27) 11 374 4880 Old Mutual Insure groep skema polisse wat swiftcare Waardetoe-voegingsdienste

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING VERSEKERING MET N VERSKIL By Old Mutual Insure is dit ons missie om aan ons kliënte voortreflike versekeringsoplossings te gee om hul bates te beskerm. Daarom stel

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

EUROPA Trust Company 2

EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi WELKOM Sedert 1985, streef ons om besighede, individue en gesinne op n doeltreffende manier te beskerm om hulle rykdom te geniet. Ons missie is om n platform

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE swiftcare swiftcare Suid-Afrika 0860 24 7 365 Internasionaal (+27) 11 374 4880 Jou persoonlike lyne produk sluit outomaties hierdie buitengewone waardetoevoegingsvoordele

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar. Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

KONTANT BESTUUR BELEID

KONTANT BESTUUR BELEID KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te

Nadere informatie

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste 4 Opsie & Makelaarsdienste Verslag saamgestel deur: Ofentse Seametso Mielie uitvoere vir die week geëindig: Bemarkingsjaar: 1 Mei 218 3 Apr 219 6 December 218 24 Nov 218 3 Nov 218 Beskrywing Vorige Week

Nadere informatie

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste 4 Opsie & Makelaarsdienste Verslag saamgestel deur: Ofentse Seametso Mielie uitvoere vir die week geëindig: Bemarkingsjaar: 1 Mei 218 3 Apr 219 24 January 219 12 Jan 219 18 Jan 219 Beskrywing Vorige Week

Nadere informatie

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste 4 Opsie & Makelaarsdienste Verslag saamgestel deur: Ofentse Seametso Mielie uitvoere vir die week geëindig: Bemarkingsjaar: 1 Mei 218 3 Apr 219 17 January 219 5 Jan 219 11 Jan 219 Beskrywing Vorige Week

Nadere informatie

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto: Marianna Pretorius

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto: Marianna Pretorius JERSEY SA Nuusbrief Foto: Marianna Pretorius Jan - 2016 ALGEMEEN Per Kapitalyste Onthou om asb u Per Kapitalys in te dien teen 29 Feb 2016. Die fooie vir 2016 Per Kapita is soos volg: 0-500 diere R 15-50

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Hoe om Jou Kind se Van te Verander Hoe om Jou Kind se Van te Verander 1 Hoe om n kind se van te verander As die geboorte van n kind geregistreer word, kry die kind óf die pa óf die ma se van, afhangend van die omstandighede. Die van word

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

SORGHUM SOET GM1 BITTER GH1

SORGHUM SOET GM1 BITTER GH1 TERMYN SPESIFIKASIES TERMYN- ATS-kode WMAZ 100 ton WNCI 10 ton YMAZ 100 ton YNCI 10 ton WOPT WEAT / CAPE SUNS SOYA SORG GM1 SGBT GH1 Handelsure 09:00 tot 12:00 09:00 tot 12:00 09:00 tot 12:00 09:00 tot

Nadere informatie

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 10 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK NAAM: GRAAD 10: MAKS. VRAAG PUNTE 1 60 2 30 3 30 110 5 0 6 30 TOTAAL 300 PUNTE: 300 TYD: 3 uur 15

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik: is daarop gemik om aan kliënte in die algemene middelmark die geleentheid te bied om op die gerieflikste manier bekostigbare lewensdekking te kry. Kliënte kan kies of hulle slegs sterftedekking wil hê,

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang

Nadere informatie

WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA

WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA 1. Dekblad Naam van die toer FASE 1 VIER OF MEER illustrasies en/of prentjies relevant tot jou toer 2. Reistoegangsdokumente Verduidelik die term visum Noem drie vereistes

Nadere informatie

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse FLITSFEIT Februarie 2014 FLITS 2 Cumulus Echo Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse NUWE BESIGHEID EN OMSKAKELINGS Omskakelings vanaf Legacy na Cumulus Echo Gee universele en ander ou generasie (Legacy)

Nadere informatie

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

GEHS. Ons verwelkom jou graag tuis. Government Employees Housing Scheme IN VENNOOTSKAP MET

GEHS. Ons verwelkom jou graag tuis. Government Employees Housing Scheme IN VENNOOTSKAP MET GEHS Government Employees Housing Scheme Ons verwelkom jou graag tuis IN VENNOOTSKAP MET ONS HET N PUIK BELEGGING GEBRING Huiseienaarskap is die grootste finansiële belegging wat jy waarskynlik ooit sal

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Gids vir Lewende-voordeel eise

Gids vir Lewende-voordeel eise Gids vir Lewende-voordeel eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk

Nadere informatie

HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN

HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN Suid-Afrika het baie landbougrond. Daar word op 86,1 miljoen ha geboer terwyl daar volgens die sensusopname van 2002 nagenoeg 45,818

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

Gids vir Byvoordele eise

Gids vir Byvoordele eise Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die

Nadere informatie

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag

Nadere informatie

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No. MEMORANDUM VRAAG 1 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING [95 punte; 30 minute] Hulpjoernaal Algemene Grootboek Hulpgrootboek Eienaars- No. Rekeningk Debiet Rekening Krediet Debiet Krediet Bate ekwiteit Las Vb. KOJ

Nadere informatie

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel Wanneer die meeste van ons eerder die wat as van die lewe probeer vergeet,.. professionele persone vooruit en verkies om hulle toekoms te verseker. As `n

Nadere informatie

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Artikel: Pieter van Zyl, Aartappels SA Aartappelproduksie is beide arbeid- en kapitaalintensief. Sedert 1 Maart 213 (minimumloon verhoog met

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...

Nadere informatie

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Dit het onlangs onder ons aandag gekom dat hoewel die Eise ingestel-grondslag van die Gemeenregtelike Aanspreeklikheid versekering

Nadere informatie

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 G-Voucher - Tuinprojek Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 Agtergrond Idee voorgelê by G-Voucher in Nov 2013 Aanvanklike doelwitte Werkverskaffing vir die haweloses Hou hulle besig vir n tyd van die dag Rehabilitasie

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY AGTERGROND Gebore 1972 in Vredendal. Word groot op Molsvlei, kommunale plaas in dorre Namakwaland. Verwerf Landbou Diploma op Kromme Rhee 1992. Eerste vaste werk

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD Lees asseblief die onderstaande en teken en dateer dit: 1.1 Ek is 18 (agtien) jaar en ouer; 1.2 Ek

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Graffiti Boeke en Skryfbehoeftes Bepalings en voorwaardes

Graffiti Boeke en Skryfbehoeftes Bepalings en voorwaardes Graffiti Boeke en Skryfbehoeftes Bepalings en voorwaardes Die bepalings en voorwaardes in hierdie dokument dien as riglyn in terme van die transaksie tussen Graffiti Boeke en Skryfbehoeftes (hierna genoem

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT Mediaverklaring VERENIGING VIR SPAAR EN BELEGGING IN SUID-AFRIKA (ASISA) 8 Mei 2017 MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT Om jou lewensversekering te kanselleer, al is jy hoe diep in die

Nadere informatie

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL INDEKS BL.2 AGTERGROND BL.3 BL.5 VOORKEUR VERSKAFFER KONTAK BESONDERHEDE S.A.Timber Groep Agtergrond Die S.A.Timber Groep is gestig in 1943, in dieselfde jaar het Dr.

Nadere informatie

Animato Koorkompetisie/Choir

Animato Koorkompetisie/Choir Animato Koorkompetisie/Choir Tel/faks: (011) 913-2747 of (011) 913-1555 E-pos: conspirito@absamail.co.za Kontakte: Lizelle 083 660 4822 of Zab 082 323 1437 Animato 2010 Geborg deur die DOEL VAN DIE KOMPETISIE

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 10 1STE SESSIE VRAESTEL 2 18 JUNIE 2015 EKSAMINATOR: ME H BEUKES TOTAAL: 50 MODERATOR: ME R VAN NIEKERK TYD: 1 UUR INSTRUKSIES 1. Beantwoord vrae 1 en

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van

Nadere informatie

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel Ontwikkeling van die luistersiklus n Hulpmiddel 3 4 Basiese gebruik 5 Vir gemeentes Vir groepe Die luistersiklus gee struktuur aan ons gesprek: Dit is n handvatsel om aan vas te hou. 6. Vir gesprekke met

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 10 SEPTEMBER 2015 OM 09:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 01 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

Nadere informatie

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop. 2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:

Nadere informatie

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie