Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015"

Transcriptie

1 Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net 3% uitmaak van die bruto waarde van die totale landbousektor nie, maar 11% van die tuinbousektor en 58% van die groentesektor. Die aartappelbedryf is dus klein in vergelyking met die totale landbousektor, maar is die vernaamste in die groentebedryf. Volgens Figuur 1 is dit duidelik dat die hektare onder aartappels verbou gedurende die negentiger jare gedaal het. Sedertdien, vir die laaste sowat 15 jaar, beweeg die hektare geplant in n sywaartse rigting. Dit wil voorkom asof die hektare sywaarts beweeg tussen en hektaar. In die vroeë negentigs was die jaarlikse oesgroottes sowat 130 miljoen 10 kg sakkies. Die 2008-oes was die eerste om meer as 200 miljoen sakkies te realiseer. Die grootste oes is in 2015 gerealiseer met amper 250 miljoen sakkies. Figuur 2 dui die verhoging in gemiddelde opbrengste oor tyd aan. Die stygende tendens in opbrengste is duidelik waarneembaar. Die gemiddelde syfer sluit droëland- sowel as besproeiingsaartappels se opbrengste in. Die verhoging in gemiddelde opbrengste is deels toe te skryf aan beter kultivars en beter verbouingstegnieke. Die 2008-oesjaar se gemiddelde opbrengs het eerste deur die 45 ton per hektaar gebreek, met 2015 se rekordoes op sakkies per hektaar gemiddeld. Inaggenome dat ons nog 'n redelike hoevelheid aartappels onder droëland verbou (trek gevolglik die gemiddelde syfer af), vergelyk ons opbrengste goed met lande in die noordelike halfrond. In Figuur 3 kan gesien word dat aartappels wat onder Page 62 CHIPS September/Oktober 2016

2 Tabel 1: Bruto waarde van verskillende sektore (2014/2015) R miljard Aartappels se bydrae Aartappels % Groente % Tuinbou % Totale landbou % droëlandtoestande verbou word oor tyd daal. In 1989 was amper hektaar onder droëlandtoestande verbou teenoor hektaar in Dit lyk egter asof die hektare onder besproeiing die laaste klompie jare rondom tussen en hektaar varieer. Volgens Tabel 2 was Limpopo in 2015 die grootste produksiestreek met 21% van alle hektare aangeplant en 21% van die totale nasionale oes. Dit verteenwoordig hektare en 51.5 miljoen 10 kg sakkies. Die Oos- Vrystaat (tweede meeste hektare aangeplant) het hektare aartappels verbou (20% van totale aanplantings), maar plant hoofsaaklik onder droëlandtoestande. Hulle totale oes in 2015 verteenwoordig 14% van die totale oes (vierde grootste). Die verdeling van die 2015 oesjaar word in Figuur 4 aangedui. Die hele oes word in drie dele verdeel naamlik, moere (7%), verwerking (18%) en die tafeloes (75%). Die tafeloes word weer soos volg verdeel, uitvoer (7%), informele sektor (31%) en die formele sektor (37%). Na raming word sowat 17.6 miljoen sakkies uitgevoer, terwyl die informele en formele sektor onderskeidelik 76.2 miljoen en 92.3 miljoen 10 kg sakkies uitmaak. In Figuur 5 word die jaarlikse verkope van aartappels op die nasionale varsproduktemarkte (VPMe) aangedui, asook die persentasie van die totale aartappeloes wat deur die VPMe verkoop word. Sedert die laat negentigs tot in 2010 het die verkope van aartappels op VPMe sowat 90 miljoen 10 kg sakkies sywaarts beweeg met insinkings slegs in 2002, 2003 en Die groter nasionale aartappeloeste sedert 2010 het ook veroorsaak dat meer aartappels na VPMe gevloei het. In 2015 was die rekordoesgrootte bykans 250 miljoen sakkies, terwyl sowat 116 miljoen sakkies hiervan deur VPMe bemark is, ook n rekord. Volgens Figuur 5 is dit duidelik dat vanaf die vroeë negentigs tot 2010 n al groter persentasie van die aartappeloes direk bemark word, met ander woorde buite-om die VPMe. In 1990 was 63% van die totale aartappeloes deur VPMe bemark, terwyl net 45% van die oes in 2010 na VPMe is. Die meer aartappels wat buiteom die VPMe verkoop word, werk natuurlik negatief in op die VPMe se prysvormingsrol. Gelukkig het die groter aartappeloeste sedert 2010 bygedra dat nie net meer aartappels nie, maar ook n groter persentasie van die oes na VPMe gekanaliseer is. In 2015 is bykans 55% van die aartappeloes deur VPMe bemark. 70,000 65, Hektare 60,000 55,000 50,000 45,000 40, miljoen sakkies 10 kg miljoen sakkies 10 kg hektaar Figuur 1: Hektare geplant versus Oesgrootte CHIPS September/October 2016 Page 63

3 10kg sakkies per hektaar 5,000 4,500 4,000 3,500 3,000 2,500 2,000 4,047 4,635 1, Figuur 2: Toename in gemiddelde opbrengs oor tyd (alle hektare) 45,000 40,000 35,000 Hektare 30,000 25,000 20,000 15,000 10,000 5, droëland besproeiing Figuur 3: Hektare geplant - Droëland versus Besproeiing Die per capita verbruik van aartappels word in Figuur 6 aangetoon. Dit is duidelik dat die per capita verbruik van aartappels sedert 2002 opwaarts beweeg. Tussen 2008 en 2014 wil dit voorkom asof die per capita verbruik gestagneer het, maar die groter oes van 2015 se verbruik het gestyg na bykans 39 kg aartappels per capita. Laasgenoemde syfer vergelyk maar sleg met Europese lande wie se verbruik 3 tot 4 keer meer is. Suid-Afrika se verbruik van minder as 10 kg per capita vir verwerkte aartappels en ongeveer 39 kg vir vars aartappels steek dus sleg af. In alle Wes-Europese lande (behalwe Brittanje) en die VSA is die aartappelbedryf gebou op Page 64 CHIPS September/Oktober 2016

4 Tabel 2: Aartappelproduksie in 16 streke oesjaar Oesgrootte Streek Hektaar % van hektaar 10 kg sakkies % van oes 1 Limpopo 11,383 21% 51,526,748 21% 2 Oos-Vrystaat 10,989 20% 35,682,519 14% 3 Sandveld 7,525 14% 36,010,200 14% 4 Wes-Vrystaat 7,084 13% 41,857,704 17% 5 KwaZulu-Natal 3,216 6% 12,987, % 6 Mpumalanga 2,301 4% 11,852, % 7 Noordwes 1, % 11,242, % 8 Noordoos-Kaap 1, % 7,218, % 9 Loskopvallei 1, % 7,459, % 10 Noord-Kaap 1, % 8,063, % 11 Suidwes-Vrystaat 1, % 8,229, % 12 Oos-Kaap 1, % 4,923, % 13 Ceres 1, % 5,639, % 14 Gauteng % 4,702, % 15 Suid-Kaap % 1,025, % 16 Suidwes-Kaap % 243, % 53, % 248,664, % Moere 7% Verwerking 18% Informele mark 31% Uitvoer 7% Formele mark 37% Informele mark: Smouse in informele nedersettings ("townships") Figuur 4: Verdeling van total oes (2015 oesjaar) CHIPS September/October 2016 Page 65

5 miljoen sakkies % 62% 60% 58% 56% 54% 52% 50% 48% 46% 44% persentasie Volumes na VPMe % van totale oes na VPMe Figuur 5: Aartappels oor tyd na varsproduktemarkte (oesjare) kg per capita totaal vars verwerk Figuur 6: RSA per capita verbruik van aartappels verwerkingsaartappels, maar in Suid-Afrika oorheers tafel aartappels. Sowat die helfte van die Britse oes is tafelaartappels. Volgens Figuur 7 styg die tonnemaat aartappels wat jaarliks aan die verwerkingsmaatskappye aangebied word. Die verwerkingsbedryf is nou wel n relatief klein bedryf in Suid-Afrika, maar dit groei konstant as in ag geneem word dat jaarliks ook groot hoeveelhede ingevoerde bevrore skyfies in die markplek beland. In 2010 is byvoorbeeld ton bevrore skyfies (rou ekwivalent) ingevoer en ton in Ingevoerde skyfies is Page 66 CHIPS September/Oktober 2016

6 Tabel 3: Aantal produsente per streek STREEK Limpopo Sandveld Oos-Vrystaat KwaZulu-Natal Wes-Vrystaat Suidwes-Vrystaat sien Wes-Vrystaat Mpumalanga Oos-Kaap Noordwes Noord-Kaap Loskopvallei sien Mpumalanga Noordoos-Kaap Gauteng Ceres Suid-Kaap Suidwes-Kaap , ton 470, , , , , , , , , , , , , Figuur 7: Aartappels vir verwerkingsdoeleindes (rou tonnemaat) CHIPS September/October 2016 Page 67

7 uitgesluit van Figuur 7, maar aartappels op VPMe gekoop deur kleiner verwerkers is ingesluit. Die meerderheid van alle aartappels word aangewend in die vars- en bevrore skyfiemark. Die Oos-Vrystaat (22%) en Limpopo (20%) produksiestreke lewer die grootste bydrae tot die verwerkingsbedryf. Die getal produsente wat aartappels verbou daal oor tyd, aldus Tabel 3. Verskeie redes kan hiervoor verantwoordelik wees. Ekonomie van skaal is een rede waarom getalle oor tyd daal, aangesien byvoorbeeld maklik R2 miljoen benodig word om ordentlike pakstoortoerusting op te rig. Gespesialiseerde planters en uithalers word ook nog benodig. n Produsent wat min hektare aanplant, sal dit nie kan bekostig nie en verlaat later die bedryf. Uiteraard is die toetredingshindernisse (barriers to entry) dan ook hoog. Limpopo, Sandveld en die Oos-Vrystaat is die streke met die meeste produsente. Vir die 2015-oesjaar het 566 produsente aartappels aangeplant (Tabel 3). Van laasgenoemde getal produsente het 46% minder as 51 hektaar aangeplant (slegs 13% van alle hektare geplant) en het 12% meer as 200 hektaar elk aangeplant (43% van alle hektare geplant), aldus Figuur 8. n Redelike verwronge verdeling kom dus voor waar 12% van die produsente 43% van die hektare plant. n Handjievol groot produsente (12% van die totaal) plant dus amper die helfte van alle hektare. Daarteenoor plant amper die helfte van die produsente (46%) net 13% van alle hektare. Ongelukkig raak dit moeilik vir hierdie produsente om ekonomie van skaal na te jaag en verlaat hulle oor tyd die bedryf. C Meer as 200 ha 12% 101 ha to 200 ha 15% 51 ha to 100 ha 27% Minder as 51 ha 46% Figuur 8: Persentasie produsente teenoor die grootte van hektare geplant (2015 oesjaar) Page 68 CHIPS September/Oktober 2016

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Artikel: Pieter van Zyl, Aartappels SA Aartappelproduksie is beide arbeid- en kapitaalintensief. Sedert 1 Maart 213 (minimumloon verhoog met

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 4 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid: Vraestel 1 Vrae. Vraag 1 (Rond af tot twee desimale) 1.1. Bereken:

Wiskundige Geletterdheid: Vraestel 1 Vrae. Vraag 1 (Rond af tot twee desimale) 1.1. Bereken: Wiskundige Geletterdheid: Vraestel 1 Vrae Vraag 1 (Rond af tot twee desimale) 1.1. Bereken: 1.1.1. van R560. 1 1.1.2. 12,5% van 760 kg. 1 1.1.3. 625 38 2 2 1.2. Skakel 250 minute om na ure. 1 1.3. Die

Nadere informatie

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MODEL 2007 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 3 diagramvelle. Wiskundige Geletterdheid/V2 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode 2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die

Nadere informatie

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP OPSOMMING STUDIE GEDOEN DEUR CONNINGARTH CONSULTANTS VIR SAWIS (SUID- AFRIKAANSE WYNBEDRYF-INLIGTING EN STELSELS) 1 ONLANGSE ONTWIKKELINGE Totstandkoming

Nadere informatie

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

Vermindering van die elektrisiteitskoste van aartappelproduksie onder besproeiing in Limpopo

Vermindering van die elektrisiteitskoste van aartappelproduksie onder besproeiing in Limpopo Vermindering van die elektrisiteitskoste van aartappelproduksie onder besproeiing in Limpopo Isobel van der Stoep: Bioresources Consulting, prof. Bennie Grové: Departement Landbou-ekonomie, Universiteit

Nadere informatie

Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 2015

Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 2015 Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 215 Artikel: Pieter Ferreira (Produsent), Retief Celliers (Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit), Terence Brown en Chantel du Raan (Aartappels

Nadere informatie

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto: Marianna Pretorius

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto: Marianna Pretorius JERSEY SA Nuusbrief Foto: Marianna Pretorius Jan - 2016 ALGEMEEN Per Kapitalyste Onthou om asb u Per Kapitalys in te dien teen 29 Feb 2016. Die fooie vir 2016 Per Kapita is soos volg: 0-500 diere R 15-50

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN

HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN Suid-Afrika het baie landbougrond. Daar word op 86,1 miljoen ha geboer terwyl daar volgens die sensusopname van 2002 nagenoeg 45,818

Nadere informatie

Optimisering van energieverbruik vir aartappelproduksie in die Sandveld

Optimisering van energieverbruik vir aartappelproduksie in die Sandveld Optimisering van energieverbruik vir aartappelproduksie in die Sandveld Isobel van der Stoep, Bioresources Consulting BK; Prof. Martin Steyn, Departement van Plant-en Grondwetenskappe, Universiteit van

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool: My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool: Erkenning Ons bedank graag die volgende webtuistes vir die gebruik van hul hulpmiddels: http://www.math-drills.com/addition.shtml http://www.mathworksheetwizard.com/grade1/grade1arithmetic.html

Nadere informatie

VERSLAG TER MOTIVERING VIR DIE INVOER VAN ROUNDUP READY LUSERN

VERSLAG TER MOTIVERING VIR DIE INVOER VAN ROUNDUP READY LUSERN VERSLAG TER MOTIVERING VIR DIE INVOER VAN ROUNDUP READY LUSERN 1. Introduksie van Roundup Ready lusern in die RSA. Onkruidbestryding in lusern is n produksiefaktor wat soms baie problematies kan wees met

Nadere informatie

JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE :00 12:00 GEOGRAFIE V1 BYLAAG

JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE :00 12:00 GEOGRAFIE V1 BYLAAG JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE 2018 09:00 12:00 GEOGRAFIE V1 2018 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 ure Die bylaag bestaan uit 10 bladsye. Geography P1 2 June 2018 FIGUUR 1.2: TIPES RIVIERE BRON: Verwerk vanhttp://geologylearn.blogspot.co.za/2015/12/groundwater-flow.html

Nadere informatie

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 1 November 2016 SA INKOMSTEVERDIENERS MET R28 800 MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Die gesinne van Suid-Afrika se

Nadere informatie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie

Nadere informatie

Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2014/2015 Verwerkingsaartappels

Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2014/2015 Verwerkingsaartappels Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 24/25 Verwerkingsaartappels Artikel: Chantel du Raan en Attie van den Berg, Aartappels Suid-Afrika Die Oos-Vrystaat produseer sowat 23% van

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MODEL 2012 PUNTE: 75 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 3 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF GEOGRAFIE VRAESTEL 1 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

onder besproeiing op Polokwane in 2017

onder besproeiing op Polokwane in 2017 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Polokwane in 2017 Frans Brits (produsent), Albert Boneschans en Chantel du Raan (Aartappels Suid-Afrika) Opbrengsbepaling en sortering tydens die reën (Gradering

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *HISTA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ʼn addendum van 6 bladsye.

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015 Artikel: Chantel du Raan en Albert Boneschans, Aartappels Suid-Afrika Die Limpopo produksiegebied produseer sowat 21% van die totale aartappelproduksie

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 2016

Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 2016 Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 216 André Prins (GWK), Chantel du Raan en Herman Haak (Aartappels Suid-Afrika) Die Noord-Kaap produksiestreek produseer sowat 3% van die totale

Nadere informatie

Die Wêreld en Suid-Afrika

Die Wêreld en Suid-Afrika Sosiale Wetenskappe ardrykskunde 1 Graad 4 Die Wêreld en Suid-frika Vraag1: Beantwoord die vrae hieronder in volsinne: 1. Verduidelik in detail die verskil tussen kontinente en lande. (4) 2. Noem al die

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 Datum : 13 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESERING 2014 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 90 minutes PROVINSIE DISTRIK NAAM VAN SKOOL EMIS-NOMMER (9 SYFERS) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Nadere informatie

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Die 2016 Begroting is uiteindelik verby en die spekulasie oor wat dit sou behels het nou plek gemaak vir besprekings oor of dit genoeg gaan wees. In die geheel gesien

Nadere informatie

PLAASAANVALLE. Een van Landbou se Uitdagings

PLAASAANVALLE. Een van Landbou se Uitdagings PLAASAANVALLE Een van Landbou se Uitdagings Inleiding Boere wêreldwyd word deur misdaad geteister, in Suid-Afrika is die verskil dat die boerderygemeenskap ook nog te make het met plaasaanvalle iets wat

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 GEOGRFIE V2 FERURIE/MRT 2009 EKSMEN- NOMMER SENTRUM- NOMMER PUNT EHL 100 NSIENER SENIOR NSIENER HOOFNSIENER MOERTOR TOTL 100 PUNTE: 100 TY: 1 ½ uur Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

SW Geografie Kwartaal 2 Onderwerp 2: Fisiese Kenmerke van Suid-AFrika Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart) Hoë plekke en lae plekke

SW Geografie Kwartaal 2 Onderwerp 2: Fisiese Kenmerke van Suid-AFrika Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart) Hoë plekke en lae plekke SW Geografie Kwartaal 2 Onderwerp 2: Fisiese Kenmerke van Suid-AFrika Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart) Hoë plekke en lae plekke Fisiese kenmerke riviere, mere, berge en heuwels. Verskillende

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE) NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE) PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 EKONOMIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Nadere informatie

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * OpenStax-CNX module: m31468 1 Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die

Nadere informatie

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Tyd: 45 minute Totaal: 70 Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Kolom A Kolom B 1. Skaarsheid A Produkte soos tennisrakette

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Nadere informatie

Suidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 2016/2017

Suidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 2016/2017 Suidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 216/217 Johan Odendaal (Produsent), Jano Hugo (Suidwes-Vrystaat Aartappelwerkgroep), Chantel du Raan en Herman Haak (Aartappels Suid-Afrika)

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 10 RRYKSKUNE V2 MOELVRESTEL - 2006 EKSMENNOMMER: PUNTE: 75 TY: 1,5 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, 'n topografiese kaart en 'n ortofotokaart. laai om asseblief ardrykskunde/v2

Nadere informatie

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT MATH ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 WISKUNDE EERSTE VRAESTEL

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2016

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2016 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2016 Jaco Nel (Produsent), Albert Boneschans en Chantel du Raan (Aartappels Suid-Afrika) Die Limpopo produksiestreek produseer sowat 21% van die

Nadere informatie

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel? SW Aardrykskunde 5. Kaartskale Aktiwiteite 1. Wat beteken dit as daar op n bottel van aanmaakkoeldrank staan 1:8 of 1:3? 2. Het jy al in speelgoedwinkels gesien n mens kry skaalmodel vliegtuie, bote, motors,

Nadere informatie

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die IN DIE HOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAAT PROVINSIAL AFDELING) In die saak tussen: DIE STAAT en Hersiening Nr: 98/2006 PAKISHO JOHN MOTAUNG CORAM: C.J. MUSI, J et MATHEBULA, AJ UITSPRAAK: C.J.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

HANDLEIDING GRAAD 11

HANDLEIDING GRAAD 11 HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

Beide kan Swahili vlot praat en dit is duidelik dat hulle 'n hart het vir hierdie mense.

Beide kan Swahili vlot praat en dit is duidelik dat hulle 'n hart het vir hierdie mense. Oos. Ek wens elkeen van julle kan nog eendag 'n draai kom maak by die kollege, maar vir die wat nooit daar gaan uitkom nie plaas ek hierdie vier foto s geneem in die vier verskillende windrigtings. Wes.

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/November 2012 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

WISKUNDIGE GELETTERDHEID TOTAAL: 150 TYD: 3 uur WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 12 BLADSYE Bladsy 1 van 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 ADDISIONELE MODEL 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 'n addendum van 12 bladsye. Geskiedenis/V1 2 DoE/Addisionele

Nadere informatie

Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015

Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015 Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015 Me. René Carlson, mnr. Attie van den Berg (Aartappels Suid-Afrika) en mnr. Stefan Fourie Die proef is onder besproeiing geplant op

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.

hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. Daar is baie faktore wat die finansiële opbrengs van jou oes kan beïnvloed. Met n Voor-Plant Kontrak (PPC) van

Nadere informatie

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

BEVOLKINGS GEOGRAFIE BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) (a) Omtrek: i. Meet die omtrek van die sirkel met n toutjie: _ ii. Meet die radius met n liniaal. iii. Gebruik nou die

Nadere informatie

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Junie 2018 No. 85 VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Vals draadwurmlarwes het vanjaar onverwags kop uitgesteek in beide die Swartland en Suid-Kaap. Die graad van skade wat aangerig is deur

Nadere informatie

S ukses. << SENWES Scenario >>

S ukses. << SENWES Scenario >> 8 KOLLIG OP WNG BOERDERY Alles het daarop gedui dat die pekanneutvertakking n sukses sal wees, en dit is. Hulle begin nou, ná tien jaar, die vrugte daarvan pluk. DIVERSIFIKASIE DÍT IS WNG BOER DERY IN

Nadere informatie

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan. BEVOLKINGSTRUKTUUR Maatstawwe waarmee 'n bevolking beskryf word: Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

MISDAADSTATISTIEKE OP PLASE BEVESTIG ERNSTIGE KOMMER

MISDAADSTATISTIEKE OP PLASE BEVESTIG ERNSTIGE KOMMER MISDAADSTATISTIEKE OP PLASE BEVESTIG ERNSTIGE KOMMER INLEIDING Sewe uit tien Suid-Afrikaanse kommersiële boere wat deelgeneem het aan n onlangse opname wat Agri SA laat uitvoer het, het misdaad in die

Nadere informatie

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2010 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 2 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Antieke Egipte en die Nylrivier

Antieke Egipte en die Nylrivier Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese

Nadere informatie