Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015
|
|
- Christel de Smet
- 5 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015 Artikel: Chantel du Raan en Albert Boneschans, Aartappels Suid-Afrika Die Limpopo produksiegebied produseer sowat 21% van die totale aartappelproduksie wat die hoogste in Suid-Afrika is. Hierdie streek plant aartappels onder besproeiing vir die tafel- en verwerkingsmark. Die streek se enorme lewerings aan die verwerkingbedryf beloop sowat 24% (hoogste van al die streke in Suid-Afrika). Die hoof tafelaartappelkultivars sluit in Mondial, Valor en Sifra terwyl die populêre keuses vir verwerking Hertha, Fianna, Markies en Innovator insluit. Proewe is op Tom Burke uitgevoer wat feitlik op die grens van Botswana geleë is. Tom Burke val in n tropiese somerreënvalgebied met n jaarlikse gemiddelde reënval van 371 mm/jaar (Figuur 1). Matig tot baie warm somers kom voor, terwyl die winters weer baie koud is met swartryp wat dikwels in Junie en Julie voorkom. Een van die redes waarom hierdie streek so 'n groot bydrae kan maak in die bedryf is as gevolg van die feit dat die streek twee seisoene het. Dit sluit n vroeë aanplanting in wat gedurende Januarie tot Maart geplant word en geoes word vanaf Mei tot Augustus en die hoofaanplanting wat vanaf April tot September geplant word en tussen September en April geoes word. Die proefperseel het bestaan uit n sandleem-grond en is in n ewekansige blokontwerp geplant met drie herhalings (Figuur 2 - kommersiële aanplanting). Verdere tegniese Page 66 CHIPS Mei/Junie 2016
2 Figuur 1: Ligging van Tom Burke in die Limpopo produksiegebied Figuur 2: Kommersiële aanplanting op Tom Burke inligting rakende die proefperseel en uitleg is opgesom in Tabel 1. Dit is belangrik om daarop te let dat groeiperiodes die oesopbrengs van kultivars kan beïnvloed. Groeiperiodes word gedefinieer as die aantal dae van opkoms tot Tabel 1: Opsomming van tegniese inligting rakende proef area en uitleg. Plaas : Boer: Ratho Boerdery Mnr. Jaco Nel Plantdatum: 26 Mei 2015 Oesdatum: 15 Oktober 2015 Besproeiing / Droëland: Dubbel- of enkelrye: Loofafsterwe: Tussen-ryspasiëring: In-ryspasiëring: Besproeiing Dubbelrye Natuurlik 0.9 m 0.30 m Proefperseel: 18 m 2 Plantestand: Tyd van toediening: Bemestingsprogram: plante / hektaar Voedingswaarde: N (kg/ha) P (kg/ha) K (kg/ha) Totaal natuurlike loofafsterwing, afhangend van die seisoen. Die presiese tydsberekening van die vier groeifases hang af van die omgewing en die bestuurspraktyke wat wissel tussen lokaliteite asook kultivars, onder andere as gevolg van verskillende groeiperiodes (Tabel 2). Oesopbrengs en knolgrootte word ook beïnvloed deur die aantal hoofstamme per area en dus deur die aantal moere geplant asook die aantal halms per moer. Die aantal halms per moer is andersyds afhanklik van die aantal ogies, die aantal spruite per ogie en die aantal stamme per spruit. Die aantal ogies per knol is kultivar-afhanklik, terwyl die aantal spruite per ogie en die aantal stamme per spruit beïnvloed word deur die plantgereedheid van die moere. Dit is egter belangrik om daarop te let dat die aantal ogies tussen kultivars varieer. Die kultivars, plantgereedheid van moere, stand (%) en halmtelling van hierdie proef word aangedui in Tabel 2. CHIPS May/June 2016 Page 67
3 Tabel 2: Karaktereienskappe rakende groeiperiode, plantgereedheid, stand (%) en halmtellings vir elke verwerkingskultivar aangewend. Kultivar Groeiperiode (Dae) 1 Plantgereedheid 2 Stand (%) Halms per plant Halms per hektaar Almera Kort (85) Electra Kort tot medium (100) Elmundo Kort tot medium (90-100) Eos Medium (90-110) Innovator Medium (90-110) Labadia Kort tot medium (100) Lanorma Kort (80-90) Markies Medium (110) Mondeo Medium (90-110) Mondial Kort tot medium (95-100) Panamera Kort tot medium (95-100) Savanna Medium (90-110) Sifra Kort tot medium (90-100) Valor Medium ( ) Algemene riglyne en kategorieë (dae van opkoms tot natuurlike loofafsterwing, afhangend van die seisoen): Kort = dae; Kort tot medium = dae; Medium = dae; Medium tot lank = ; Lank = dae. 2 Plantgereedheid van moere 1 Vars; 2 Effens vars; 3 Plantgereed; 4 Effens oud; 5 Oud. Temperatuur, dagliglengte en water is die belangrikste abiotiese faktore wat die groeipatroon, opbrengs en kwaliteit van aartappels beïnvloed. Om te bepaal wat die aanpassingsvermoë van nuwe kultivars in Tom Burke is, is dit belangrik om hierdie faktore in aanmerking te neem wanneer die prestasie van die verskillende kultivars geëvalueer word. Dit is ook belangrik dat die kultivars vir n aantal seisoene geëvalueer word omdat klimaat van seisoen tot seisoen verskil. Die werklike gemete reënval ten opsigte van die 2015-proewe was vanaf Mei tot Augustus (Figuur 3) aanvanklik laer as die norm terwyl September meer as gewoonlik reën ontvang het. Die maksimum temperatuur (Figuur 4) vir die 2015 groeiseisoen het die patroon van die norm regdeur die seisoen gevolg terwyl die minimum temperatuur gedurende Junie en Julie baie laer as gewoonlik was. Die proef het egter rypskade in middel Julie 2015 gekry wat veral die kort groeiers negatief beïnvloed het. Daar was ook groot verskille in maksimumen minimum temperature regdeur die seisoen (Figuur 4). Hierdie uitermatige weersomstandighede kon die opbrengs asook die kwaliteit van kultivars negatief beïnvloed het. Hitte-eenhede is n belangrike faktor om in ag te neem aangesien die ontwikkeling van die plant hoofsaaklik afhanklik is van die versameling van hitte-eenhede. Daar word dus aanvaar dat die plant n sekere aantal van die hitte-eenhede moet versamel om n ontwikkelingsfase te voltooi. Die hitte-eenhede van die groeiseisoen was deurentyd effens hoër as normaalweg (langtermyn kumulatatiewe hitte-eenhede) en word aangedui in Figuur 5. Page 68 CHIPS Mei/Junie 2016
4 Totale reënval per maand 2015 Kumulatiewe reënval 2015 Langtermyn gemiddelde reënval Langtermyn kumulatiewe reënval Reënval (mm) Mei Jun Jul Aug Sept Okt Plant 2015 Oes Datum Figuur 3. Reënval gedurende die groeiseisoen asook die langtermyn gemiddelde reënval. Temperatuur ( C) Maksimum temperatuur 2015 Minimum temperatuur 2015 Langtermyn gemiddelde maksimum temperatuur Langtermyn gemiddelde minimum temperatuur 01-May May May May May May Jun Jun Jun Jun Jun Jul Jul Jul Jul Jul Aug Aug Aug Aug Aug Sep Sep Sep Sep Sep Oct Oct Oct Oct Oct-15 Plant Datum Rypskade 2015 Oes Figuur 4. Minimum- en maksimum temperatuur ( C) gedurende die groeiseisoen asook langtermyn. CHIPS May/June 2016 Page 69
5 Totale hitte-eenhede 2015 Kumulatiewe hitte-eenhede 2015 Langtermyn gemiddelde hitte-eenhede Langtermyn kumulatiewe hitte-eenhede 2500 Hitte-eenhede Mei Jun Jul Aug Sept Okt Maand Figuur 5. Hitte-eenhede gedurende die groeiseisoen asook langtermyn. Elmundo Mondeo Electra Mondial Valor Panamera Opbrengs (%) Bemarkingsindeks (%) ab abc bcd b-e b-f a Kultivar Almera Labadia Savanna e-h e-i b-g Innovator Sifra Markies Lanorma Eos n j-m h-l h-k g-j p < 0.01 KBV = KV% = Opbrengs en bemarkingsindeks as persentasie van die proefgemiddeld (%) *Waardes gevolg deur dieselfde letter is nie beduidend verskillend van mekaar nie. Figuur 6. Totale opbrengs en bemarkingsindeks per kultivar as persentasie van die proefgemiddeld. Page 70 CHIPS Mei/Junie 2016
6 Die opbrengsdata is statisties verwerk met behulp van die GenStat - program en die gemiddelde was geskei deur gebruik te maak van Tukey KBV-toets. Statisties hoogs beduidende verskille (p<0.01) is waargeneem rakende die opbrengs (Figuur 6), terwyl die koëffisiënt van variasie laag was (11.0%). Dit dui aan dat die proef goed uitgevoer en die resultate betroubaar is. Die proefgemiddeld van al die kultivars word as 100% geneem. Die opbrengs van die individuele kultivars word deur die proefgemiddeld gedeel en elke kultivar se opbrengsprestasie word as n persentasie van die proefgemiddeld uitgedruk. Die kultivar Elmundo het die hoogste opbrengste behaal en was beduidend hoër as die ander kultivars, behalwe vir die kultivars Mondeo en Electra. Eos het die swakste opbrengste gelewer. Die kultivars Elmundo, Mondeo, Electra, Mondial, Valor, Panamera en Almera het hoër opbrengste as die proefgemiddeld (43.4 t/ha) behaal. Groottegroepverspreiding is een van die faktore wat gebruik word om aartappels te klas, daarom is dit n belangrike faktor om in ag te neem om optimale ekonomiese bemarkbare opbrengs te verseker. In Figuur 7 word die groottegroepverspreiding van die opbrengs van die onderskeie kultivars aangetoon. Ten einde die prestasie van die kultivars in terme van opbrengs en kwaliteit te bepaal, is die opbrengs en groottegroepverspreiding gebruik om teen die gemiddelde markpryse vir die betrokke dag 'n bemarkingsindeks te bereken. Die opbrengs vermenigvuldig met prys gee die bemarkingsindeks (Figuur 6). Die kultivar Elmundo het die hoogste bemarkingsindeks behaal. Dit kan toegeskryf word aan die hoë persentasie groot- en klas 1 aartappels wat die kultivar gelewer het. 70 Baby Klein Medium Groot medium Groot Proefgemiddeld 60 Grootteverspreiding (t/ha) t/ha 10 0 Kultivar Figuur 7. Groottegroepverspreiding van elke kultivar tydens finale oes. CHIPS May/June 2016 Page 71
7 Dit is ook belangrik om te let op die kultivars se vermoë en betroubaarheid om konsekwent te presteer ongeag van fluktuasies in die klimaat oor tyd. In Figuur 8 word die vier-jaar data aangetoon vir die kultivarproewe in die Tom Burke produksie-area. Die kultivars was redelik onstabiel oor die tydperk, maar dit blyk dat kultivars Sifra, Markies en Almera die minste variasie toon vir die betrokke area. Dit is verder belangrik om op die kwaliteit van die produk te fokus om n ekonomiese optimale bemarkbare opbrengs en winsgewendheid te verseker. Dit sluit belangrike faktore in soos die kook- en prosesseringseienskappe, relatiewe digtheid (SG) asook inwendige eienskappe (holhart, bruinvlek, vaatbundelverkleuring) wat vir elke kultivar in Tabel 4 opgesom is. Al die kultivars het aan die skyfiekleur norm van >50 voldoen behalwe vir die kultivars Almera, Innovator, Mondial en Valor. Geen verkleuring het voorgekom by enige van die kultivars na kook nie. Wat die soortlike gewig (SG) betref het net die kultivar Innovator aan die norm van >1.075 voldoen. Die lae SG-waardes kan moontlik toegeskryf word aan die omgewingstoestande, onder andere ryp wat loofskade veroorsaak het en dus fotosintese negatief geaffekteer het asook uitermatige hoë temperature wat oormatige respirasie veroorsaak het en gevolglik styselakkumulering inhibeer het. Rakende die inwendige eienskappe was daar geen voorkoms van holhart nie, maar die kultivar Eos het 40% bruinvlek getoon en die kultivar Innovator 60%. Bruinvlek word gewoonlik geassosieer met droogte, hoë en fluktuerende temperature en n tekort aan kalsium. Alhoewel sommige kultivars meer sensitief vir bruinvlek is as ander, kom dit ook meer voor in omgewingstoestande met hoë temperature en droë periodes wat veroorsaak dat water en nutriënte vanaf die knolle na die loof getranslokeer word. Dit het verswakte of beskadigde selle in die knol tot gevolg. Al die kultivars se inwendige voorkoms was egalig en geen vaatbundelverkleuring of holhart het voorgekom nie. C Tabel 4. Kook- en prosesseringseienskappe en interne kwaliteit van opbrengs (Uitgevoer deur LNR-Roodeplaat). Kultivar Vleeskleur Kooktipe 1 Papkook Verkleur na kook Skyfie- kleur 2 SG 3 Almera Geel NM Medium Geen Electra Geel NM Medium Geen Elmundo Geel NM Medium Geen Eos Wit NM Styf Geen Innovator Geel M Medium Geen Labadia Geel EM Medium Geen Lanorma Wit NM Styf Geen Markies Donker geel EM Medium Geen Mondeo Geel EM Medium Geen Mondial Geel EM Medium Geen Panamera Geel NM Styf Geen Savanna Room EM Medium Geen Sifra Room NM Styf Geen Valor Room NM Medium Geen BM Baie melerige tot losse tekstuur. M Melerig, krummelrige tot los aartappel. EM Effens melerige, vry ferm aartappel met fyn tot taamlike fyn tekstuur. NM Nie melerige, ferm aartappel met n fyn tekstuur. 2 Skyfiekleur met waarde >50 en sonder defekte is aanvaarbaar vir die droëskyfiebedryf. 3 Soortlike gewig van >1.075 is aanvaarbaar vir die prosesseringsbedryf. >Norm (Aanvaarbaar vir prosessering) <Norm (Onaanvaarbaar vir prosessering) Page 72 CHIPS Mei/Junie 2016
8 Opbrengs as persentasie van die proefgemiddeld (%) Sifra Markies Almera Kikko Labadia Kultivar Figuur 8. Prestasie van kultivars oor vier jaar uitgedruk as persentasie van die proefgemiddeld. CHIPS May/June 2016 Page 73
Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Polokwane (Pietersburg) in 2014 en 2015
Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Polokwane (Pietersburg) in 214 en 215 Artikel: Chantel du Raan en Albert Boneschans, Aartappels Suid-Afrika Die Limpopo produksiegebied produseer sowat 21% van
Nadere informatieWes-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Kroonstad in 2014 en 2015
Wes-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Kroonstad in 214 en 215 Artikel: Chantel du Raan en Attie van den Berg, Aartappels Suid-Afrika Die Wes-Vrystaat produseer tans sowat 17% van die totale
Nadere informatieSuidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 2016/2017
Suidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 216/217 Johan Odendaal (Produsent), Jano Hugo (Suidwes-Vrystaat Aartappelwerkgroep), Chantel du Raan en Herman Haak (Aartappels Suid-Afrika)
Nadere informatieOos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015
Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015 Me. René Carlson, mnr. Attie van den Berg (Aartappels Suid-Afrika) en mnr. Stefan Fourie Die proef is onder besproeiing geplant op
Nadere informatieLimpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2016
Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2016 Jaco Nel (Produsent), Albert Boneschans en Chantel du Raan (Aartappels Suid-Afrika) Die Limpopo produksiestreek produseer sowat 21% van die
Nadere informatieOos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2014/2015 Verwerkingsaartappels
Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 24/25 Verwerkingsaartappels Artikel: Chantel du Raan en Attie van den Berg, Aartappels Suid-Afrika Die Oos-Vrystaat produseer sowat 23% van
Nadere informatieNoord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 2016
Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 216 André Prins (GWK), Chantel du Raan en Herman Haak (Aartappels Suid-Afrika) Die Noord-Kaap produksiestreek produseer sowat 3% van die totale
Nadere informatieOos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 2015
Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 215 Artikel: Pieter Ferreira (Produsent), Retief Celliers (Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit), Terence Brown en Chantel du Raan (Aartappels
Nadere informatieonder besproeiing op Polokwane in 2017
Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Polokwane in 2017 Frans Brits (produsent), Albert Boneschans en Chantel du Raan (Aartappels Suid-Afrika) Opbrengsbepaling en sortering tydens die reën (Gradering
Nadere informatieOos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 2016
Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 216 Pieter Ferreira (produsent), Retief Celliers (Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit), Terence Brown en Chantel du Raan (Aartappels Suid-Afrika)
Nadere informatieLimpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2017
Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2017 Jaco Nel (Produsent), Albert Boneschans en Chantel du Raan (Aartappels Suid-Afrika) Die Limpopo produksiestreek produseer sowat 20% van die
Nadere informatieDie Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015
Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net
Nadere informatieKwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:
Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel
Nadere informatieSOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie
Nadere informatieDirektoraat Plantwetenskappe
Direktoraat Plantwetenskappe Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2012 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding Basterkultivars is reeds die afgelope paar seisoene die grootste groep binne
Nadere informatieKAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.
Nadere informatieBloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)
Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,
Nadere informatieKAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,
Nadere informatieKAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen
Nadere informatieWillem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George
DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie
Nadere informatieDesember 2016 No.73. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2016 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss
Desember 2016 No.73 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2016 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding In die afgelope 2016 seisoen is n totaal van 19 kultivars in die kultivarevaluasieprogram
Nadere informatieCANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss
CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2017 No.80 Inleiding In die afgelope 2017 seisoen is ʼn totaal van 18 kultivars in die kultivarevaluasieprogram
Nadere informatieDesember 2014 No.62. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2014 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss
Desember 2014 No.62 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2014 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding In die afgelope 2014 seisoene is ses konvensioneel, agt CL (Imasamoks tolerante) en
Nadere informatieDesember 2015 No.67. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss
Desember 2015 No.67 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding In die afgelope 2015 seisoen is n totaal van 15 kultivars in die kultivarevaluasieprogram
Nadere informatieLandboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:
IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING SENWES INLIGTINGSESSIE: Augustus 2011 Landboudienste n SENWES AANBIEDING Om die produsent in staat te stel om n berekende besluit te kan neem oor produksie & bemarkings
Nadere informatieDie klimaat van SA: Temperatuur
OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2
Nadere informatieSOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF AUGUSTUS 2014 Oor die algemeen kan die meeste areas terugkyk op n goeie landboujaar tot dusver met goeie vog toestande wat voorgekom het. Sekere dele is baie nat (Klipheuwel
Nadere informatieHoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.
1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies
Nadere informatieVraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.
Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding
Nadere informatieMondstuk van die canolawerkgroep
Mondstuk van die canolawerkgroep Januarie 2009 No 36 Inleiding Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2008 PJA Lombard, L Smorenburg en Dr J Strauss Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg,
Nadere informatieAfdeling A: Ekonomiese stelsels
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik
Nadere informatieSOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Maart 2015 2015 Uitgawe 2 Inhoud Agterskot op 2014 oes Voornemens om te plant Belangrike aspekte by plant van Canola Agterskot April 2014 SOILL se direksie het besluit om n agterskot
Nadere informatie2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode
2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die
Nadere informatieGRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.
Nadere informatieJanuarie 2010 No. 42. Inleiding
Inleiding Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2009 PJA Lombard, L Smorenburg en Dr J Strauss Instituut vir Plantproduksie, Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 7607 Januarie
Nadere informatieWiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele
Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt
Nadere informatiePuricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011
Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011 Saamgestel deur: Willem Otto, NWK Bpk. Lichtenburg, willem@nwk.co.za Bepaling van die effek van verrykte besproeiingswater
Nadere informatieDIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS
DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so
Nadere informatie20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde
SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.
Nadere informatieCaledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate
Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate EKONOMIE VAN SKAAL Rietpoel - 27 Februarie 2014 Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Agtergrond Oorsig van Resultate Effek van
Nadere informatieBEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK
BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK Saamgestel deur D Hanekom en H Agenbag Optimum grondvereistes: ph van 5.0 7.0 (KCl) met maksimum suurversadiging van 10% P ± 36 dpm (Sitroensuur) ±
Nadere informatieHOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN
HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN Suid-Afrika het baie landbougrond. Daar word op 86,1 miljoen ha geboer terwyl daar volgens die sensusopname van 2002 nagenoeg 45,818
Nadere informatieSSG 564 het 'n aanvanklike regop groeiwyse en redelike stoelvermoë en kan teen 'n plantdigtheid van kg/ha geplant word.
SSG 564 SSG 564 is 'n kultivar met medium opbrengspotensiaal, medium vetkorrel en medium stikstof en word aanbeveel vir al die verbouingsgebiede in die Suid-Kaap. Blaarvlek Net-tipe Netvlek Kol-tipe Fisiologiese
Nadere informatieAnalise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses
Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Artikel: Pieter van Zyl, Aartappels SA Aartappelproduksie is beide arbeid- en kapitaalintensief. Sedert 1 Maart 213 (minimumloon verhoog met
Nadere informatieWildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone
Wildbyvoeding se voor- en nadele Craig Shepstone 083 305 1380 Byvoeding Aanvullende voeding van wild: om goeie diereprestasie te verseker en nutriënt wanbalanse en tekorte te voorkom Winsgewendheid van
Nadere informatieWeeklikse Marksiening 16 April 2012
Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang
Nadere informatieDie horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.
As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes
Nadere informatieSeptember 2013 No. 55
September 2013 No. 55 OES VAN CANOLA Jannie Bruwer Akkerboukundige Sentraal-Suid Koöperasie Bpk, Swellendam Wanneer canola gevestig word, is dit belangrik dat alle saad in vogtige grond gesaai word vir
Nadere informatieJanuarie 2014 No.57. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2013 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss
Januarie 2014 No.57 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2013 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding Die kultivarevaluasieprogram in die Wes- Kaap fokus op drie tipes canola nl, konvensioneel,
Nadere informatieSOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF 2015 Uitgawe 4 Inhoud Distriksoorsig Swambespuitings op canola Sclerotinia SOILL volhoubaarheidsprojek PNS Canola kompetisie Distriksoorsig Vanjaar is sover nie n maklike Canola
Nadere informatieS ukses. << SENWES Scenario >>
8 KOLLIG OP WNG BOERDERY Alles het daarop gedui dat die pekanneutvertakking n sukses sal wees, en dit is. Hulle begin nou, ná tien jaar, die vrugte daarvan pluk. DIVERSIFIKASIE DÍT IS WNG BOER DERY IN
Nadere informatieVog in die Atmosfeer en Neerslae
Geografie Vraestel 10 Graad 10 Tyd: 2 Ure Totaal: 125 Vog in die Atmosfeer en Neerslae Vraag 1: Terme Voltooi die volgende blokkiesraaisel deur die terme in die korrekte spasies in te vul: 1 Dwars: 1 Die
Nadere informatieSentraalbeplande stelsel
Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,
Nadere informatieIgnition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei
Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Hier is meer by https://ignitioncoin.org - die Ignition Coin Projek :: Inleiding :: Die Ignition Netwerk en sy netwerk
Nadere informatie2014 SUID-AFRIKAANSE WYNDRUIFSEISOEN SEISOENSOORSIG (WINTER & LENTE 2013) EN OESVERWAGTINGE Oktober 2013
2014 SUID-AFRIKAANSE WYNDRUIFSEISOEN SEISOENSOORSIG (WINTER & LENTE 2013) EN OESVERWAGTINGE Oktober 2013 I. BEDRYFSOORSIG Witroes het vanjaar meer as gewoonlik voorgekom in die na-oes periode en wingerde
Nadere informatieWat is verwoestyning?
Verwoestyning Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. Die proses word verwoestyning genoem. Dit behels die verandering van produktiewe grond in woestyn en kom veral voor in semi-droë gebiede,
Nadere informatieSOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Desember 2016
1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Desember 2016 INHOUD Oes 2016 Lesse geleer uit afgelope
Nadere informatieHoofstuk 5: Ekonomiese sektore
Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses
Nadere informatieVraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee?
Blou-oorsiekte by varke Deur dr. FAFFA MALAN en dr. ANDREW TUCKER Vraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee? Antwoord: Huidiglik is daar
Nadere informatieLes Plan Twee. Habitats
Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:
Nadere informatieDoel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.
Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie
Nadere informatieUITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting.
UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting. SUPERCANOLAKOMPETSIE DOELSTELLINGS + * Om Canolaproduksie
Nadere informatieBoer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars
Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars Vicki Tolmay LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Vir enige koringprodusent bly die korrekte cultivarkeuse een van dié belangrikste produksiebesluite.
Nadere informatieStatistieke met een oogopslag
Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar
Nadere informatiePraktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie.
Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie. VESTIGING Plantestand : 50 tot 70 plante/m² 15 plante/m² - genoeg.1
Nadere informatieWiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou
Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en
Nadere informatieVLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015
VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING
Nadere informatieBESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)
54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.
Nadere informatiein? (Aanvaar die gemiddelde konveksie koëffisiënt, h c = 18.1 W m K en die omgewings temperatuur as 20 C.) [20 punte] Vraag 3 [35 punte]
COP 311 Junie Eksamens 18 Junie 005 Tyd: 3 ure Begintyd: 08:30 Interne eksaminators: Prof. T. Majozi Mnr. D.J. de Kock Mnr. A.T. Tolmay Eksterne eksaminator: Mnr. B. du Plessis Metallurgists: Questions
Nadere informatiePhoto Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version
Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version Hoof sponsor Mede sponsors Implementeerders Fotos en inhoud: Mnr Bertus Kruger, Dr Cornelis van der Waal & Mnr Frank
Nadere informatieDIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal
Nadere informatie1. Gee TWEE voorbeelde van elk:
1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike
Nadere informatieBEVOLKINGS GEOGRAFIE
BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie
Nadere informatieDie Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne
Die Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne Franco le Roux SOILL Landboukundige Hoekom Canola? Canola is al lankal nie meer net ʼn gewas vir die probleemkampe op die plaas nie en het al deur en deur bewys
Nadere informatieLes 14: Entrepreneurskap
Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3
Nadere informatieVestiging van Canola: Saaidigtheid
Maart 214 No.8 Vestiging van Canola: Saaidigtheid Saamgestel deur: Pieter Burger Overberg Agri Die bepaling van saaidigthede In die verlede is n saaidigtheid van 4 tot 6 kg saad per hektaar aanbeveel as
Nadere informatieeboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die
Nadere informatieHANDLEIDING GRAAD 11
HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos
Nadere informatieWiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
Wiskunde Graad 1 Vraestel 013 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae. Beantwoord
Nadere informatieHoofstuk 7 Wisselstroom
Hoofstuk 7 Wisselstroom Inleiding In gelykstroom- (G.S.) kringe, vloei die stroom altyd in een rigting. Die rede hiervoor is omdat die spanningsbron wat gebruik word om die kring te aktiveer altyd dieselfde
Nadere informatieHOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2
HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES
Nadere informatieHOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS
University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar
Nadere informatiePretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen
Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag
Nadere informatieHANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10
HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
Nadere informatieHELPHETTA VERSLAG JULIE 2018
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...
Nadere informatieDatum: 17/07/2012 Inisieerder: GHS Voorligters Nommer:17/004 Hersiening: 4 Bladsy 1 van 5
Bladsy 1 van 5 ONKRUIDBEHEER Die volgende program-opsies word suksesvol in die Vallei gebruik. Dit is veral belangrik dat die grond onkruidvry is voordat die eerste na-oes bemesting toegedien word. Raadpleeg
Nadere informatieAntieke Egipte en die Nylrivier
Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese
Nadere informatie????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne
????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting
Nadere informatieGRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4
GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:
Nadere informatieWAARSKUWINGS VOORSORGMAATREËLS
CROP GUARD LABEL WAARSKUWINGS Onthoudings periode: Laat 43 dae toe tussen laaste toediening en oes van citrus. Laat 42 dae toe tussen laaste toediening en oes van blaarslaai. Laat 41 dae toe tussen laaste
Nadere informatieMODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.
MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek
Nadere informatieNasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die
Nadere informatieBelastingvrye Belegging. Planbeskrywing
Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam
Nadere informatieUITVOERPRESTASIE VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SUIWELBEDRYF, FAKTORE WAT DIT BEÏNVLOED
UITVOERPRESTASIE VAN DIE SUID-AFRIKAANSE SUIWELBEDRYF, FAKTORE WAT DIT BEÏNVLOED (insluitend die seisoenale aard van roumelkproduksie) EN STAPPE WAT GENEEM KAN WORD OM UITVOERPRESTASIE TE VERBETER 1. INLEIDING
Nadere informatieIndien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.
16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens
Nadere informatieWatter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.
Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter
Nadere informatieLeemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard
Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 17 November 2010 Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard Sowat 160 000 Suid-Afrikaanse inkomsteverdieners
Nadere informatieMondstuk van die canolawerkgroep
Mondstuk van die canolawerkgroep September 2007 No 35 Oesstadium en tegnieke PJA Lombard en DJ Hanekom Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 7607 Die Oes van Canola Twee metodes van oes
Nadere informatieMaak die meeste van jou marges
Maak die meeste van jou marges Artikel deur Izak Hofmeyr in die Dairymail Mielies is al vir baie jare die hoofkomponent in melkkoeirantsoene en soos kuddegroottes toeneem, is al minder boere in staat om
Nadere informatie