UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting."

Transcriptie

1 UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting.

2 SUPERCANOLAKOMPETSIE DOELSTELLINGS + * Om Canolaproduksie in die Suid-Kaap te verhoog. * Om die winsgewendheid van Canolaproduksie deur optimale bestuurspraktyke te bevorder. * Om Canola as wisselbougewas in die Suid-Kaap te vestig. 1

3 BORG PNS Proteïennavorsingstigting PRYSE PNS - Hoogste opbrengs PNS -Beste bruto marge PNS -Hoogste opbrengs per mm reën SKILDE CBK - Skild vir hoogste opbrengs PNS -Skild vir beste bruto marge 2

4 WENNERS SUID-KAAP CANOLA KOMPETISIE 2013 Hoogste opbrengs: ton per hektaar S F S Boerdery Beste bruto marge R9,415 per hektaar Langhoogte Plase Hoogste Canola opbrengs kg per mm reënval: kg per mm reënval S F S Boerdery 3

5 SUPER CANOLA KOMPETISIE 2013 SUID-KAAP Deelnemers G V A Boerdery (Enon) Die Theunissen Familie Trust-Vryheid Middelplaas Boerdery A G Beukes BK Haasjeskop Boerdery Hammansdal Boerdery G A F Boerdery (Franskraal) Langhoogte Plase Raka Boerdery Die Theunissen Familie Trust- Vleitjies Patryskraal Trust Blom Broers D H Wessels Nooitgedacht Trust Zeekoevlei Farming Fick Broers Boerdery A P van Zyl Pierre du Plessis Agri Dwala (Pty) Ltd Fletcher Heydorn Farming BK Verfheuwel Boerdery P C Swart Posstal Boerdery Kyksim Boerdery A du T Streicher en Seuns S F S Boerdery Bontebokskloof Boerdery De Jager Boerdery Trust A G Joubert en Seuns Toit Broers Wankie Boerdery Eerstebos Boerdery Distrik Swellendam Swellendam Swellendam Swellendam Swellendam Heidelberg/Riversdal Heidelberg/Riversdal Heidelberg/Riversdal Heidelberg/Riversdal Heidelberg/Riversdal 4

6 SUPER CANOLA KOMPETISIE 2013 INLEIDING Hierdie kompetisie is vanjaar (2013) vir die dertiende keer aangebied. Ek wil graag die borg, PNS (Proteïennavorsingstigting) bedank vir hulle ondersteuning, belangstelling en hulp, waarsonder die kompetisie nie sou kon plaasvind nie. Baie dankie aan die volgende persone vir hulle spesifieke bydraes: Gert Conradie (WKDL) vir die ontwerp van die voorblad en afronding van die tabelle. Elna Faasen (Overberg Agri, Moorreesburg) vir die tikwerk. Sakkie Slabbert (WKDL) vir die tegniese verwerking. Willem Burger (SSK Swellendam) vir bedryfstak inligting. Pierre Laubscher (Overberg Agri, ) vir advies en reëlings tydens die velddag en bedryfstak inligting. Pieter Burger (Overberg Agri, ) vir advies en reëlings tydens die velddag en bedryfstak inligting. Prof André Agenbag (Universiteit Stellenbosch) vir die rigtinggewende advies. Laaste, maar die belangrikste, n woord van dank aan die canolaprodusente vir hulle vriendelikheid en medewerking om canolaproduksie te bevorder. Johann Loubser KOÖRDINEERDER SUPER CANOLA KOMPETISIE SUID-KAAP 5

7 1. ALGEMEEN 1.1 DEELNEMERS Gedurende 2013 het 32 produsente vir die Suid-Kaap Canola Kompetisie ingeskryf en almal het die kompetisie voltooi. Hiervan het 2 deelnemers die eerste keer aan die kompetisie deelgeneem. Die 32 deelnemers is as volg oor 4 gebiede versprei: Swellendam 5 Heidelberg / Riversdal 5 Hierdie kompetisie is inwese n voorligtingsaksie om die verbouing van Canola in die Suid-Kaap te bevorder. Canolaverbouing het reeds omstreeks 1992 in die Suid-Kaap begin. Sedertdien het die oppervlakte onder canola baie gewissel as gevolg van die wisselende prys van canola en wisselende weerstoestande. Die afgelope drie jaar het oppervlakte onder canola verbouing egter vinnig toegeneem Die toename in die omvang van canolaverbouing word ook beïnvloed deur die winsgewendheid van gars en koring. Die belangrikste aspek van hierdie kompetisie is nie wie die wenners gaan wees nie, maar die geleentheid wat dit skep om kennis en ondervinding uit te ruil en verskillende produksiepraktyke van naderby te aanskou. Hier kry produsente en landboukundiges die geleentheid om gedagtes, kennis en ondervinding uit te ruil. 1.2 Canola bedryfsoppervlakte, opbrengste en agterskotte Die beraamde oppervlakte canola wat in die Suid-Kaap geproduseer is as volg; Jaar Hektaar , , , , ,720 Die gemiddelde opbrengs ton/ha van die kampe wat die deelnermers die afgelope 5 jaar vir die Suid-Kaap canola kompetisie ingeskryf het was as volg; Jaar ton/ha ton/ha Die uitbetaling van agterskotte kan moontlik ʼn belangrike rol speel in die omvang van toekomstige aanplantings. Agterskotte wat die afgelope 4 jaar uitbetaal is as volg: 2009 oesjaar - geen 2010 oesjaar - R600 per ton op 67% van die tonnemaat canola oes wat by Soill gelewer is oesjaar - R680 per ton op 80% van die tonnemaat canola oes wat by Soill gelewer is oesjaar - R600 per ton op 78% van die tonnemaat canola oes wat by Soill gelewer is. 6

8 2. KLIMAAT 2.3 VOORLIGTING Tydens die Overberg Agri Voorsaai Inligtingsdag op 26 Februarie 2013, is die resultate van 2012 bespreek. Gedurende Augustus 2013 is velddae in al vier produksiegebiede aangebied. Tydens hierdie velddae kon die deelnemers saam met ander kundiges hul aanplantings besigtig en kennis uitruil. Die resultate van hierdie kompetisie sal ook tydens verskeie plaasbesoeke met individuele deelnemers bespreek word. Inligting ingewin gedurende die seisoen waaroor die kompetisie gestrek het, is onder andere: kultivars geplant, plantdatums, plantpopulasie, bewerkingspraktyke toegepas, grondontledings, bemesting toegedien, onkruid-, swam- en insektebeheer praktyke, asook reënval gedurende die groeiseisoen. Omdat dit te moeilik is om eweredig deur n land klein lappies te oes vir n opbrengsbepaling, is besluit om die totale opbrengs van die land te meet. Feitlik al die lande is met n GPS-toestel opgemeet en sodoende kon die opbrengs akkuraat bepaal word. Om daardie rede word 32 deelnemers se inligting ingesluit ten einde die effek van kampgrootte te verminder. Alhoewel ons bewus is dat klimaatstoestande, veral reënval, baie verskil van streek tot streek in die Suid-Kaap, wil ons hierdie variasie in opbrengste probeer verminder. Ons wil poog om die opbrengste in veral die hoë reënvalgebiede minder van mekaar te laat verskil, asook dié in die lae reënvalgebiede. In die algemeen het klam grondvogtoestande tydens die 2013 planttyd geheers, behalwe by ʼn paar lokaliteite naby waar dit droog was tydens planttyd. Dit het daartoe aanleiding gegee dat ʼn deel van die saad heelwat later ontkiem het nadat die toestande vir ontkieming verbeter het. By lokaliteite naby Heidelberg en Riversdal het nat toestande tydens planttyd geheers.(sien tabel 6, aanhangsel F) In die middel van die groeiseisoen het droë toestande in die Swellendam, Heidelberg, Riversdal en Albertinia gebiede geheers. Die hoër as gemiddelde reënval en die laer as gemiddelde temperature wat tydens Augustus- en Septembermaand oor die hele produksiegebied voorgekom het, het daartoe bygedra dat die plante langer groen gebly het en met min stremming tot volwassenheid ontwikkel het. Die oesproses in die Westelike produksiegebied is gekenmerk deur periodieke reënval in Novembermaand, wat die oesproses vertraag het. 7

9 Die reënval vir die groeitydperk 15 Maart tot die dag voor platsny soos gemeet naby die deelnemers se lande was gemiddeld vir die afgelope 3 jaar is as volg: Jaar - mm reënval mm mm mm 3. BRUTO MARGE ONTLEDINGS Die doel van onderstaande bruto marge berekeninge is ʼn poging om die relatiewe winsgewendheid van individuele deelnemers te bepaal. Hier word staatgemaak op deelnemers se integriteit om die ware opbrengs te bepaal. Al nadeel van hierdie metode is dat die produsent met n groot land dalk n laer opbrengs per hektaar kan realiseer as die een met n kleiner land. Al die direk- en nie-direk allokeerbare koste van bewerkings uitgevoer en middels gebruik is in berekening gebring om die bruto marge per hektaar te bereken. Vir kompetisie doeleiendes is enige moontlike canola agterskot nie in ag geneem nie. n Opsomming van die bruto marge ontledings van die 32 individuele deelnemers word in 4 produksie gebiede verdeel naamlik: Tabel 1 - (Aanhangsel A) Tabel 2 - (Aanhangsel B) Tabel 3 - Swellendam (Aanhangsel C) Tabel 4 - Heidelberg/Riversdal (Aanhangsel D) Tabel 5 - Gebied bruto marge ontleding (Aanhangsel E) vertoon die verskillende gebiede se bruto marge inligting asook die gekombineerde bruto marge inligting van die 4 gebiede. Tabel 6 (Aanhangsel F) vertoon die individuele asook gemiddelde gebiedsinligting met betrekking tot kultivar keuse, saaidatum, saaidigtheid (kg per hektaar), plantestand per vierkante meter en grondvog toestande tydens saaityd., In Tabel 6 (aanhangsel F) word die kg opbrengs per mm reënval aangetoon om die deelnemer of gebied te identifiseer wat die beste opbrengs behaal het vir die hoeveelheid reënval wat vanaf 15 Maart tot die dag voor platsny ontvang is. Hierdeur word vasgestel watter deelnemer of gebied die produktiefste met sy reënval was, omdat die deelnemers of gebied verskillende reënval gehad het. Die kompetisie word met behulp van die drie onderstaande maatstawwe beoordeel: (Sien volgende tabel gemiddeldes) Tabel 1 Tabel 2 Tabel 3 Tabel 4 Tabel 5 1.Graanproduksie ton per hektaar Bruto Marge rand per hektaar 5,923 7,186 6,643 5,383 4,637 3.Opbrengs kg per mm reënval ,213 8

10 Gebied maatstawwe Die gebied met die hoogste gemiddelde graanproduksie van 2.45 ton per hektaar is. Die gebied met die grootste gemiddelde bruto marge van R7,186 per hektaar is. Die gebied met die hoogste gemiddelde opbrengs van kg per mm reënval is Heidelberg/ Riversdal. (Sien tabel 6 aanhangsel F) Individeule maatstawwe Die deelnemer met die hoogste graanproduksie van ton per hektaar is mnr T le Roux, deelnemer nommer 4 van Swellendam. Die deelnemer met die grootste gemiddelde bruto marge van R9,415 per hektaar is mnr J S le Roux, deelnemer nommer 8 van. Die deelnemer met die hoogste gemiddelde opbrengs van kg per mm reënval is mnr T le Roux, deelnemer 4 van Swellendam. (Sien tabel 6 aanhangsel F) 9

11 AANHANGSEL A TABEL 1 CALEDON:CANOLA BRUTO MARGEONTLEDING 2013 Deelnemers Gem Hektaar gesaai Opbrengs (ton /ha) Prys (R/ton) Bruto Produksie Waarde Direk allokeerbare koste Saad Bemesting Plaagbeheer Onkruidbeheer Swambeheer Kontrakwerk 55 4 Bewerkingskoste Rente op direkte koste Marge na nie-direk allokeerbare koste

12 AANHANGSEL B TABEL 2 BREDASDORP: BRUTO MARGE ONTLEDING SUID-KAAP 2013 Deelnemers Gem Hektaar gesaai Opbrengs (ton /ha) Prys (R/ton) Bruto Produksie Waarde Direk allokeerbare koste Saad Bemesting Plaagbeheer Onkruidbeheer Swambeheer Kontrakwerk 0 Bewerkingskoste Rente op direkte koste Marge na nie-direk allokeerbare koste

13 AANHANGSEL C TABEL 3 SWELLENDAM BRUTO MARGE ONTLEDING 2013 Deelmers Gem Hektaar gesaai Opbrengs(ton /ha) Prys(R/ton) Bruto Produksie Waarde Direk allokeerbare koste Saad Bemesting Plaagbeheer Onkruidbeheer Swambeheer Kontrakwerk 0 Bewerkings koste Rente op direkte koste Marge na nie-direk allokeerbare koste

14 AANHANGSEL D TABEL 4 RIVERSDAL/HEIDELBERG: BRUTO MARGE ONTLEDING 2013 Deelnemers Gem Hektaar gesaai Opbrengs (ton/ha) Prys (R/ton) Bruto Produksie Waarde Direk allokeerbare koste Saad Bemesting Plaagbeheer Onkruidbeheer Swambeheer Kontrakwerk 0 Bewerkingskoste Rente op direkte koste Marge na nie-direk allokeerbare ko

15 AANHANGSEL E TABEL 5: GEBIED BRUTO MARGE ONTLEDINS 2013 CALEDON BREDASDORP SWELLENDAM HEID/RIV GEMIDDELD Deelnemers Hektaar gesaai Opbrengs (ton/ha) Prys (R/ton) Bruto Produksie Waarde Direk allokeerbare koste Saad Bemesting Plaagbeheer Onkruidbeheer Swambeheer Kontrakwerk(Vliegkoste) Bewerkingskoste Rente op direkte koste Marge na nie-direk allokeerbare koste Nie direkte koste Totale koste

16 AANHANGSEL F TABEL: 6 OPSOMMING DATA VAN DEELNEMERS 2013 Deel- Kultivar Saai Saaidigtheid Plantestand Toestande Totale Opbrengs Bruto Opbrengs nemer datum Kg/ha Plante/m 2 met saai N ton/ha Marge kg/mm reën CALEDON: 8 Hyola 50 1 Mei klam Y86 26-Apr klam Agamax 08-Apr droog Jardee 25-Apr klam Hyola Apr klam Hyola Apr klam Jardee 24-Apr droog Y82 29-Apr klam Jardee 25-Apr klam Hyola Apr droog Gem BREDASDORP: 9 45Y86 23-Apr klam Hyola Apr klam Y84 22-Apr klam Hyola Apr klam Hyola Apr klam Hyola Apr klam Hyola Apr klam Hyola Apr klam Hyola Apr klam Hyola Apr klam Garnet 25-Apr klam Hyola Apr klam Gem SWELLENDAM: 4 Hyola Apr klam Hyola Apr klam Garnet 12-Apr klam Agamax 10-Apr klam Hyola Apr klam Gem HEIDELBERG/RIVERSDAL: 4 Hyola Apr nat Agamax 06-Apr klam Agamax 03-Apr klam Garnet 04-Apr klam Hyola Apr nat Gem

UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canola produsente van die Suid-Kaap geborg deur die Proteïen Navorsingstigting.

UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canola produsente van die Suid-Kaap geborg deur die Proteïen Navorsingstigting. UITSLAE en BESPREKING n Produksie en brutomarge kompetisie vir die Canola produsente van die SuidKaap geborg deur die Proteïen Navorsingstigting. Foto: Jacob Smuts SUPERCANOLAKOMPETSIE DOELSTELLINGS *

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Maart 2015 2015 Uitgawe 2 Inhoud Agterskot op 2014 oes Voornemens om te plant Belangrike aspekte by plant van Canola Agterskot April 2014 SOILL se direksie het besluit om n agterskot

Nadere informatie

Direktoraat Plantwetenskappe

Direktoraat Plantwetenskappe Direktoraat Plantwetenskappe Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2012 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding Basterkultivars is reeds die afgelope paar seisoene die grootste groep binne

Nadere informatie

Vestiging van Canola: Saaidigtheid

Vestiging van Canola: Saaidigtheid Maart 214 No.8 Vestiging van Canola: Saaidigtheid Saamgestel deur: Pieter Burger Overberg Agri Die bepaling van saaidigthede In die verlede is n saaidigtheid van 4 tot 6 kg saad per hektaar aanbeveel as

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF AUGUSTUS 2014 Oor die algemeen kan die meeste areas terugkyk op n goeie landboujaar tot dusver met goeie vog toestande wat voorgekom het. Sekere dele is baie nat (Klipheuwel

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF 2015 Uitgawe 4 Inhoud Distriksoorsig Swambespuitings op canola Sclerotinia SOILL volhoubaarheidsprojek PNS Canola kompetisie Distriksoorsig Vanjaar is sover nie n maklike Canola

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate EKONOMIE VAN SKAAL Rietpoel - 27 Februarie 2014 Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Agtergrond Oorsig van Resultate Effek van

Nadere informatie

Desember 2015 No.67. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Desember 2015 No.67. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2015 No.67 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding In die afgelope 2015 seisoen is n totaal van 15 kultivars in die kultivarevaluasieprogram

Nadere informatie

SOILL INLIGTINGSBRIEF - AUGUSTUS 2013

SOILL INLIGTINGSBRIEF - AUGUSTUS 2013 SOILL INLIGTINGSBRIEF - AUGUSTUS 2013 AGTERSKOT 2012 OES Inligting oor Canola agterskotte is slegs in die oorspronklike SOILL inligtingsbrief wat aan produsente gestuur is. Indien u 'n Canola produsent

Nadere informatie

Desember 2016 No.73. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2016 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Desember 2016 No.73. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2016 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2016 No.73 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2016 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding In die afgelope 2016 seisoen is n totaal van 19 kultivars in die kultivarevaluasieprogram

Nadere informatie

Januarie 2010 No. 42. Inleiding

Januarie 2010 No. 42. Inleiding Inleiding Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2009 PJA Lombard, L Smorenburg en Dr J Strauss Instituut vir Plantproduksie, Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 7607 Januarie

Nadere informatie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie

Nadere informatie

CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2017 No.80 Inleiding In die afgelope 2017 seisoen is ʼn totaal van 18 kultivars in die kultivarevaluasieprogram

Nadere informatie

Mondstuk van die canolawerkgroep

Mondstuk van die canolawerkgroep Mondstuk van die canolawerkgroep Januarie 2009 No 36 Inleiding Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2008 PJA Lombard, L Smorenburg en Dr J Strauss Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg,

Nadere informatie

Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie.

Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie. Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie. VESTIGING Plantestand : 50 tot 70 plante/m² 15 plante/m² - genoeg.1

Nadere informatie

Desember 2014 No.62. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2014 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Desember 2014 No.62. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2014 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2014 No.62 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2014 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding In die afgelope 2014 seisoene is ses konvensioneel, agt CL (Imasamoks tolerante) en

Nadere informatie

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net

Nadere informatie

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE: IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING SENWES INLIGTINGSESSIE: Augustus 2011 Landboudienste n SENWES AANBIEDING Om die produsent in staat te stel om n berekende besluit te kan neem oor produksie & bemarkings

Nadere informatie

Januarie 2014 No.57. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2013 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Januarie 2014 No.57. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2013 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Januarie 2014 No.57 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2013 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding Die kultivarevaluasieprogram in die Wes- Kaap fokus op drie tipes canola nl, konvensioneel,

Nadere informatie

Die Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne

Die Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne Die Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne Franco le Roux SOILL Landboukundige Hoekom Canola? Canola is al lankal nie meer net ʼn gewas vir die probleemkampe op die plaas nie en het al deur en deur bewys

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2006 PJA Lombard, L Smorenberg en DJ Hanekom Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 7607

Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2006 PJA Lombard, L Smorenberg en DJ Hanekom Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 7607 Januarie 27 No 32 Inleiding Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 26 PJA Lombard, L Smorenberg en DJ Hanekom Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 767 Klimaatstoestande was die

Nadere informatie

PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE CANOLAWERKGROEP VERGADERING GEHOU TE ELSENBURG OP 28 AUGUSTUS 2018

PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE CANOLAWERKGROEP VERGADERING GEHOU TE ELSENBURG OP 28 AUGUSTUS 2018 PROTEïENNAVORSINGSTIGTING NOTULE VAN DIE CANOLAWERKGROEP VERGADERING GEHOU TE ELSENBURG OP 28 AUGUSTUS 2018 1. OPENING EN VERWELKOMING: Die vergadering word deur mnr Theron met gebed geopen. Die Voorsitter

Nadere informatie

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel

Nadere informatie

September 2013 No. 55

September 2013 No. 55 September 2013 No. 55 OES VAN CANOLA Jannie Bruwer Akkerboukundige Sentraal-Suid Koöperasie Bpk, Swellendam Wanneer canola gevestig word, is dit belangrik dat alle saad in vogtige grond gesaai word vir

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Desember 2016

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Desember 2016 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Desember 2016 INHOUD Oes 2016 Lesse geleer uit afgelope

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND LANDBOUADVIESDIENSTE Wesgraan, n afdeling van Kaap Agri Voortrekkerweg 65, Posbus 22, Malmesbury, 7299 2017/04/19 INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS Beskrywing: Die dokument bevat vertakkingbegrotings

Nadere informatie

S ukses. << SENWES Scenario >>

S ukses. << SENWES Scenario >> 8 KOLLIG OP WNG BOERDERY Alles het daarop gedui dat die pekanneutvertakking n sukses sal wees, en dit is. Hulle begin nou, ná tien jaar, die vrugte daarvan pluk. DIVERSIFIKASIE DÍT IS WNG BOER DERY IN

Nadere informatie

KANADESE CANOLA MIKPUNTE KAN ONS SAAMPRAAT Chris Cumming - PNS Konsultant

KANADESE CANOLA MIKPUNTE KAN ONS SAAMPRAAT Chris Cumming - PNS Konsultant KANADESE CANOLA MIKPUNTE KAN ONS SAAMPRAAT Chris Cumming - PNS Konsultant Junie 2018 No.84 Met ʼn produksie van meer as 18 miljoen ton per jaar is Kanada beslis die wêreldleier ten opsigte van canolaproduksie

Nadere informatie

Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015

Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015 Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015 Me. René Carlson, mnr. Attie van den Berg (Aartappels Suid-Afrika) en mnr. Stefan Fourie Die proef is onder besproeiing geplant op

Nadere informatie

Aspekte wat die keuse van canola kultivars in die Wes- en Suid-Kaap beïnvloed PJA Lombard, L Smorenburg en Dr J Strauss

Aspekte wat die keuse van canola kultivars in die Wes- en Suid-Kaap beïnvloed PJA Lombard, L Smorenburg en Dr J Strauss Oktober 2012 No.51 Inleiding Aspekte wat die keuse van canola kultivars in die Wes- en Suid-Kaap beïnvloed PJA Lombard, L Smorenburg en Dr J Strauss Die verteenwoordiging van kultivar tipes in die proewe

Nadere informatie

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,

Nadere informatie

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK Saamgestel deur D Hanekom en H Agenbag Optimum grondvereistes: ph van 5.0 7.0 (KCl) met maksimum suurversadiging van 10% P ± 36 dpm (Sitroensuur) ±

Nadere informatie

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND LANDBOUADVIESDIENSTE Wesgraan, n afdeling van Kaap Agri Voortrekkerweg 65, Posbus 22, Malmesbury, 7299 2017/10/17 INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS Beskrywing: Die dokument bevat vertakkingbegrotings

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2014/2015 Verwerkingsaartappels

Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2014/2015 Verwerkingsaartappels Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 24/25 Verwerkingsaartappels Artikel: Chantel du Raan en Attie van den Berg, Aartappels Suid-Afrika Die Oos-Vrystaat produseer sowat 23% van

Nadere informatie

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang

Nadere informatie

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Junie 2018 No. 85 VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Vals draadwurmlarwes het vanjaar onverwags kop uitgesteek in beide die Swartland en Suid-Kaap. Die graad van skade wat aangerig is deur

Nadere informatie

Maart No. 69 INVLOED VAN ONKRUIDDODERS OP OPVOLGGEWASSE Chris Cumming PNS Konsultant

Maart No. 69 INVLOED VAN ONKRUIDDODERS OP OPVOLGGEWASSE Chris Cumming PNS Konsultant Maart 2 2016 No. 69 INVLOED VAN ONKRUIDDODERS OP OPVOLGGEWASSE Chris Cumming PNS Konsultant Die moontlike skade aan gewasse as gevolg van residu oordrag van onkruiddoders wat op die vorige gewas toegedien

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.

Nadere informatie

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Artikel: Pieter van Zyl, Aartappels SA Aartappelproduksie is beide arbeid- en kapitaalintensief. Sedert 1 Maart 213 (minimumloon verhoog met

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

Inhoud: Oorsig. Verspreiding. Resultate. Voorbeelde van verslag

Inhoud: Oorsig. Verspreiding. Resultate. Voorbeelde van verslag 1 Inhoud: Oorsig Verspreiding Resultate Voorbeelde van verslag Oorsig 2015 is die 3de jaar wat Overberg Agri die loon opname doen. Doel: Om vir deelnemende produsente n maatstaaf van hul lone in vergelyking

Nadere informatie

Mondstuk van die canolawerkgroep

Mondstuk van die canolawerkgroep Mondstuk van die canolawerkgroep September 2007 No 35 Oesstadium en tegnieke PJA Lombard en DJ Hanekom Departement Landbou:Wes-Kaap, Privaatsak X1, Elsenburg, 7607 Die Oes van Canola Twee metodes van oes

Nadere informatie

Suidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 2016/2017

Suidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 2016/2017 Suidwes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 216/217 Johan Odendaal (Produsent), Jano Hugo (Suidwes-Vrystaat Aartappelwerkgroep), Chantel du Raan en Herman Haak (Aartappels Suid-Afrika)

Nadere informatie

Overberg Agri Voorsaai Inligtingsdag Rietpoel. 9 Maart 2016

Overberg Agri Voorsaai Inligtingsdag Rietpoel. 9 Maart 2016 Overberg Agri Voorsaai Inligtingsdag Rietpoel 9 Maart 2016 Verantwoordelikheid Samewerking tussen LNR-Kleingraaninstituut en Wes Kaap Departement van Landbou Verwerkte data van twee organisasies bymekaar

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets Handleiding 9 Riglyne vir plakkate en pamflette [Type text] Page 1 9.1.1 INLEIDING Die doel van ʼn plakkaat is om ʼn boodskap vinnig en maklik te versprei. Dit is ʼn effektiewe manier om groot getalle mense

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

Die klimaat van SA: Temperatuur

Die klimaat van SA: Temperatuur OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

Sitrus Aanplanting Bestuur

Sitrus Aanplanting Bestuur Sitrus Aanplanting Bestuur 5 Boord Rekordhouding Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Citrus Academy NPC 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op audiovisuele opleidings materiaal

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto verskaf deur Judy Stuart

JERSEY SA. Nuusbrief. Foto verskaf deur Judy Stuart JERSEY SA Nuusbrief Foto verskaf deur Judy Stuart FEBRUARIE 2013 Beste Teler, Jersey Nuusbrief Februarie - 2013 1. Klassifikasies - 2013 Elke jaar poog die tegniese personeel om die vorige jaar se totale

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

Is ʼn Skaapvertakking in winterreënval saaiboerdery ʼn winsgewende investering?

Is ʼn Skaapvertakking in winterreënval saaiboerdery ʼn winsgewende investering? Is ʼn Skaapvertakking in winterreënval saaiboerdery ʼn winsgewende investering? (Artikel deur dr. Willem Hoffman, Stellenbosch Landbou-ekonomie - Mei 2014) 1. Inleiding Die afgelope 3 jaar was goed vir saaiboere

Nadere informatie

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015

Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2015 Artikel: Chantel du Raan en Albert Boneschans, Aartappels Suid-Afrika Die Limpopo produksiegebied produseer sowat 21% van die totale aartappelproduksie

Nadere informatie

VRUGTE- BEDRYF(Deel 4)

VRUGTE- BEDRYF(Deel 4) Nuwe blik op VRUGTE- BEDRYF(Deel 4) FruitLook steun besproeiing op vrugteplase Produsente gaan voortaan meer met minder moet vermag, veral wat beskikbare varswaterbronne betref. Ons kyk hoe die aanlyn-datadiens

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 2015

Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 2015 Oos-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Hankey in 215 Artikel: Pieter Ferreira (Produsent), Retief Celliers (Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit), Terence Brown en Chantel du Raan (Aartappels

Nadere informatie

Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version

Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version Hoof sponsor Mede sponsors Implementeerders Fotos en inhoud: Mnr Bertus Kruger, Dr Cornelis van der Waal & Mnr Frank

Nadere informatie

2016/2017 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG

2016/2017 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG i 2016/2017 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG Deur: Robert Steynberg, Jacques van Zyl & Pieter de Wet Dept. Landbou-Ontwikkeling 2016/2017 i VOORWOORD Die afgelope jaar was n rekordjaar vir meeste

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011 Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011 Saamgestel deur: Willem Otto, NWK Bpk. Lichtenburg, willem@nwk.co.za Bepaling van die effek van verrykte besproeiingswater

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL ) Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1 Fokus: Luister, vertel en illustreer. Nota: Versamel inligting en bou kennis op deur middel van kritiese luistervaardigheid. Leesvaardigheid dra by tot visualisering van

Nadere informatie

Bankstate LPF Systems BK

Bankstate LPF Systems BK Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...

Nadere informatie

onder besproeiing op Polokwane in 2017

onder besproeiing op Polokwane in 2017 Limpopo kultivarproef onder besproeiing op Polokwane in 2017 Frans Brits (produsent), Albert Boneschans en Chantel du Raan (Aartappels Suid-Afrika) Opbrengsbepaling en sortering tydens die reën (Gradering

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE. Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode 2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

MEMORANDUM KWARTAAL 1

MEMORANDUM KWARTAAL 1 MEMORANDUM KWARTAAL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: OPDRAG KOSTEBERAMING EN REISPLAN 40 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Nadere informatie

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.

Nadere informatie

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS 2011 GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS INSTRUKSIES AAN ONDERWYSERS 1. Daar is makliker en moeiliker items. 2. Die voorbeelditems is so saamgestel dat leerders hulself kan

Nadere informatie

Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 2016

Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 2016 Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 216 André Prins (GWK), Chantel du Raan en Herman Haak (Aartappels Suid-Afrika) Die Noord-Kaap produksiestreek produseer sowat 3% van die totale

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller Mei 2015 Me.

Nadere informatie

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8 NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8 1 Instruksies aan kandidate Lees die volgende voordat jy die vrae beantword. 1. Beantwoord alle vrae

Nadere informatie