Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011"

Transcriptie

1 Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011 Saamgestel deur: Willem Otto, NWK Bpk. Lichtenburg, Bepaling van die effek van verrykte besproeiingswater op die groei en opbrengs van besproeiingskoring. Die Puricare suurstofverrykingstoerusting vir besproeiing en spilpunte is wyd reeds bekend. Positiewe resultate is in verskeie van die gevalle gemeet en gerapporteer. 'n Sisteem is in 'n spilpunt naby Greefslaagte installeer met die aanvang van die koringseisoen. Die vraag word egter deur elke boer gevra wat nuwe tegnologie aankoop en begin gebruik: Het ek die regte besluit geneem en is die besluit ekonomies regverdigbaar? Die deurtrapte stelling in die volksmond is Om te meet is om te weet.

2 Met dit in gedagte is beplan om die effek van die suurstofverrykte besproeiingwater op al die komponente van die koringoes te meet waar moontlik en om hierdeur die reaksie van die verrykte besproeiingswater in die veld te bepaal. Tydens 'n voor-seisoen koringboeredag gehou op Greefslaagte is die sisteem se werking en voordele met die boere bespreek en verskeie metings van die opgeloste suurstof in die besproeiingswater vanaf boorgat tot op die land is gedoen. Hier het die verhoging van suurstof in die water voor en na die Puricare toerusting alreeds na vore gekom. Die koringkultivar SST 843 is deurgaans aangeplant in die eerste helfte van Julie. Vir die doel van die vergelykende bepalings is 'n groot spilpunt (80ha) met verrykte water en 'n klein spilpunt (20ha) met standaard besproeiingswater gebruik. Die spilpunte is langs mekaar en is oor verskeie seisoene agronomies soortgelyk bestuur. Totale bemestingstoedienings was 180 kg N/ha, 30 kg P/ha en 30 kg K/ha. Tydens die koringgroeiseisoen is verskeie plant- en wortelmonsters getrek om verskille in groei en ontwikkeling te monitor tussen die twee stelsels. Verder is daar in samewerking met Omnia se Omni-Bio program ook grond- en wortelmonsters geneem en ontleed om enige invloed van die twee stelsels op nematode getalle, fungi en bakteriële populasies te bepaal. Daar is met fisiologiese volwassenheid van die koring plantmonsters geneem om opbrengskomponente, opbrengs en waterverbruiksdoeltreffenheid te bepaal. Profielgate is gegrawe om wortelverspreiding in die twee stelsels te bepaal. Opmerkings van die boer wat daagliks sy koringaanplantings sien: Abel Rootman Die lande met die suurstofverryking het vinniger opgekom en het gouer gevestig en ontwikkel. In die begin van die koringgroeiseisoen het verstoppings in die spilpunt se sproeiers feitlik daagliks voorgekom. Tydens die skoonmaakproses is aanpaksels gevind wat gewissel het in kleur van bruin tot swart. Namate die seisoen gevorder het minder verstoppings voorgekom, maar terselfdertyd is opgemerk dat die watertoediening per siklus op dieselfde spilpuntspoed verhoog het. Dit kan toegeskryf word aan die vermindering van aanpaksels in die besproeiingslyne en spuite wat oor tyd in die stelsel opgebou het wat vloei deur die sisteem verbeter het. Groei en plantontwikkeling van die koring Soos ook deur die boer opgemerk is, was die aanvanklike groei en ontwikkeling met die verrykte water ooglopend beter. Met fisiologiese rypwording is plantmonsters is geneem, die aantal halms en are per plant is getel, aargrootte is gemeet, en gemiddelde aantal korrels per aar bereken. Oesopbrengs is ook bepaal op die metingspunt waar die wortelontwikkeling bepaal is. Die resultate word in Tabel 1 opgesom.

3 Tabel 1: Resultate van die opbrengskomponente gemeet op die verrykte en standaard besproeiingswater stelsels. Plantkomponent Verrykte water Standaard water % Verbetering Gemiddelde aantal halms/plant Gemiddelde aantal are/plant Aarlengte (cm) Halmdeursnee (mm) Planthoogte (cm) Maksimum pitte/aar Maksimum syare/aar Opbrengs (ton/ha) Waterverbruiksdoeltreffendheid (kg opbrengs /mm water toegedien) Foto: Plantmonsters geneem uit koring tydens korrelvulstadium: Verrykte water links en standaard water regs.

4 Foto: Plantmonsters geneem uit koring; Verrykte water links en standaard water regs. Foto: Plantmonsters geneem uit koring met rypwording: Verrykte water regs en standaard water links.

5 Foto: Plantmonsters geneem uit koring met rypwording: Verrykte water regs en standaard water links.

6 Wortelontwikkeling Profielgate is met fisiologiese volwassenheid oor die rye gegrawe om die wortelverspreiding te monitor. Soos op die foto's opgemerk kan word, is daar drastiese verskille in die verspreiding van wortels deur die profiele van die twee stelsels. Foto: Wortelverspreiding met verrykte water. 'n Groter konsentrasie van fyner wortels kan in die boonste gedeeltes van die grondprofiel gesien word.

7 Foto: Wortelverspreiding met standaard water. Minder fyn wortels kan in die boonste gedeelte van die profiel opgemerk word. Die totale watertoediening asook die opbrengs gemeet op die twee stelsels is in berekening gebring om die waterverbruiksdoeltreffendheid te bepaal. Op die verrykte waterstelsel is 'n hoër opbrengs met minder totale besproeiingswater toegedien behaal wat 'n hoër waterverbruiksdoeltreffendheid gee. Die goeie wortelontwikkeling veral in die bogrond van die profiel dui daarop dat wateropname deur die plante doeltreffend geskied het. By die verrykte stelsel is die beskikbare grondwater in die totale profiel onttrek, terwyl in die standaard stelsel grondwater dieper in die profiel tot laat in die groeiseisoen nog beskikbaar was.

8 Nematode getalle, fungi en bakteriële populasies Die bepalings is twee keer deur die seisoen herhaal. De eerste bepaling was tydens die vroeë stoelstadium vroeg in die seisoen, en die tweede bepaling was tydens fisiologiese volwassenheid. Die resultate word in Tabel 2 opgesom. Tabel 2: Resultate van die nematode tellings, fungi en bakteriële populasies wat bepaal is tydens vroeë stoelstadium en met fisiologiese rypwording Groeistadium Nematode tellings** Vroeë stoelstadium Behandeling Bakterieë telling* Fungi telling Voordelig Parasities Kontrole 9.55% 100% Fisiologies ryp Kontrole 10.5% 100% Verrykte water 10.7% 100% *Bakterieë en fungi tellings uitgedruk as 'n persentasie van die optimale waarde vir koring. **Nematode tellings is aantal nematodes per 200ml grondmonster. Bespreking en opsomming Die bepaling van groei en plantontwikkelingsverskille in koringaanplantings wat met osoonverrykte water besproei is teenoor standaard besproeiingswater het interessante resultate gelewer. Hou egter in gedagte dat die bepalings puntmetings was alhoewel sorg geneem is om ooglopende grondverskille en ander variasies tussen die twee stelsels uit te skakel. Die besproeiingswater wat in die spilpunte gebruik word kom uit ondergrondse bronne, en word uitgepomp in 'n besproeiingsdam waaruit dit dan na die onderskeie spilpunte gepomp word. 'n Goeie vlak van opgeloste suurstof kom natuurlik in die water voor as gevolg van die inpomp in die dam soos tydens die boeredag ook gemeet is. Die osoonverrykingsisteem verhoog die opgeloste suurstof drasties verder en hoë waardes is in die water by die laaste spuitstuk van die spilpunt gemeet. Groei en ontwikkeling van die onderskeie koringlande was deurgaans goed. Die lae reënval tydens die seisoen het druk op besproeiingskedulering geplaas, maar siektedruk van veral blaarsiektes en aarsiektes was laag. Die scenario het egter die positiewe effek van die verrykte water op die wortelontwikkeling van die koringplante beklemtoon. Die massa fyn wortels wat in die boonste 30cm van die grondprofiel ontwikkel het, is op die foto's duidelik. Die wortels het bygedra tot die doeltreffende gebruik van beskikbare grondwater asook besproeiingswater en toegediende voedingstowwe. Die verskille in plantontwikkeling, groei en opbrengs kan ook grootliks hierdeur verklaar word.

9 Die effek van die verrykte water op die bakterieë en fungi tellings was nie dramaties verskillend van die standaard water nie. In 'n ander stel data is die effek van die verrykte watertoedienings egter verder verhoog waar van bakteriële saadbehandelings gebruik gemaak was, en nog meer so in die standaard water stelsel. Dit kan uit die nematode tellings gesien word dat veral die parasitiese nematodes verminder is deur die verrykte water. Die ekonomiese sy van besproeiingswater is ook bereken. Uit die produksiebegrotings maak waterkoste 19% uit van die totale besproeiingskoste/ha van R2374/ha vir 600mm water wat toegedien word. Onderhoud- en instandhoudingskostes is 18%, terwyl die kragrekening 63% uitmaak van die totale koste per hektaar. Dit word verder bereken dat die koste van besproeiing R3.96 per mm water toegedien is. Die besparing in kostes met vlakke van waterbesparing word in Tabel 3 opgesom. Tabel 3: Besparing in totale besproeiingskostes en krag by vlakke van waterbesparing Mm Water besproei Waterverbruiksdoeltreffendheid (kg Besproeiingskostes (R/ha) Besparing in totale kostes Besparing in krag (R/ha) opbrengs/mm water) (R/ha) Die besparing aan besproeiingswater om 'n opbrengsmikpunt van ton/ha te lewer wat deur verrykte besproeiingwatertoediening verkry kan word, kan 'n besparing in totale kostes per hektaar teweegbring. Die besparing is as gevolg van die verbeterde wortelontwikkeling van die plante wat verkry word, wat beter benutting van grondwater en voedingstowwe in die grond tot gevolg het. Die plant funksioneer meer effektief en hierdeur word waterverbruiksdoeltreffendheid verbeter. Die verhoogde benutting van voedingstowwe in die grondprofiel kan 'n laer bemestingsinset aandui, alhoewel dit in sekere gevalle slegs in die eerste seisoen toegepas sou word. Bemesting op aanvaarbare vlakke sal die moontlikheid van 'n hoër opbrengspotensiaal beter ondersteun en moontlike tekorte in voedingselemente voorkom. Dieselfde redenasie kan ook gevolg word deur die positiewe effekte op groei en opbrengs te benut om hoër opbrengste te behaal wat ekonomies meer waarde bied as die besparing aan kostes by 'n laer opbrengsvlak.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE 20 Natuurlike grondvormingsprosesse, bewerking en bemesting is onder andere die oorsaak dat die ph van langbougrond nie altyd aan die vereistes van gewasse voldoen nie. konsentrasie van die OH - vanaf

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF AUGUSTUS 2014 Oor die algemeen kan die meeste areas terugkyk op n goeie landboujaar tot dusver met goeie vog toestande wat voorgekom het. Sekere dele is baie nat (Klipheuwel

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate EKONOMIE VAN SKAAL Rietpoel - 27 Februarie 2014 Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Agtergrond Oorsig van Resultate Effek van

Nadere informatie

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK Saamgestel deur D Hanekom en H Agenbag Optimum grondvereistes: ph van 5.0 7.0 (KCl) met maksimum suurversadiging van 10% P ± 36 dpm (Sitroensuur) ±

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE: IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING SENWES INLIGTINGSESSIE: Augustus 2011 Landboudienste n SENWES AANBIEDING Om die produsent in staat te stel om n berekende besluit te kan neem oor produksie & bemarkings

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie

Nadere informatie

Click to edit Master subtitle style

Click to edit Master subtitle style Click to edit Master subtitle style Landbou Tegnologie Water Lugbehandeling Unieke Landbou Tegnologie Puricare Internationaal se unieke geaktiveerde suurstof en ultraviolet tegnologie bied voordele vir

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

Elektriese Stroombane

Elektriese Stroombane Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand

Nadere informatie

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015

Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015 Oos-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Oranjeville 2014/2015 Me. René Carlson, mnr. Attie van den Berg (Aartappels Suid-Afrika) en mnr. Stefan Fourie Die proef is onder besproeiing geplant op

Nadere informatie

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon. Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon. 1. Huurtermyn is 5 (vyf) jaar 2. Huurder mag met maksimum van 3000 kve boer volgens tabelle (voorskrifte) van Dept Landbou. Dit sluit die gebruik van landerye

Nadere informatie

Vermindering van die elektrisiteitskoste van aartappelproduksie onder besproeiing in Limpopo

Vermindering van die elektrisiteitskoste van aartappelproduksie onder besproeiing in Limpopo Vermindering van die elektrisiteitskoste van aartappelproduksie onder besproeiing in Limpopo Isobel van der Stoep: Bioresources Consulting, prof. Bennie Grové: Departement Landbou-ekonomie, Universiteit

Nadere informatie

September 2013 No. 55

September 2013 No. 55 September 2013 No. 55 OES VAN CANOLA Jannie Bruwer Akkerboukundige Sentraal-Suid Koöperasie Bpk, Swellendam Wanneer canola gevestig word, is dit belangrik dat alle saad in vogtige grond gesaai word vir

Nadere informatie

- Die belangrikheid van n effekiewe wortelstelsel en wortelonwikkeling.

- Die belangrikheid van n effekiewe wortelstelsel en wortelonwikkeling. - Die belangrikheid van n effekiewe wortelstelsel en wortelonwikkeling. Die fokus is op boom-bemesting, min aandag egter word geskenk aan die plant se vermoë om voedingstowwe uit die grond op te neem en

Nadere informatie

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 G-Voucher - Tuinprojek Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 Agtergrond Idee voorgelê by G-Voucher in Nov 2013 Aanvanklike doelwitte Werkverskaffing vir die haweloses Hou hulle besig vir n tyd van die dag Rehabilitasie

Nadere informatie

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so

Nadere informatie

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Junie 2018 No. 85 VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Vals draadwurmlarwes het vanjaar onverwags kop uitgesteek in beide die Swartland en Suid-Kaap. Die graad van skade wat aangerig is deur

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Landboudienste. Akkerboukundige wenke vir 2011/12. Augustus SENWES INLIGTINGSESSIE: Johan van Tonder

Landboudienste. Akkerboukundige wenke vir 2011/12. Augustus SENWES INLIGTINGSESSIE: Johan van Tonder Akkerboukundige wenke vir 2011/12 SENWES INLIGTINGSESSIE: Johan van Tonder Augustus 2011 Landboudienste INHOUD Makro-bemesting Mikro-elemente Verminderde Bewerking Plantdatum en kultivarkeuses Aalwurms

Nadere informatie

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA FORMULES vir TOTALE BUITE OPPERVLAKTE van driedimensionele figure Ons gaan nou leer hoe om formules vir die buite-oppervlaktes van voorwerpe te formuleer, maar voordat ons dit doen moet ons eers kyk na

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Meganiese stelsels en beheer:

Meganiese stelsels en beheer: Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur

Nadere informatie

Direktoraat Plantwetenskappe

Direktoraat Plantwetenskappe Direktoraat Plantwetenskappe Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2012 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding Basterkultivars is reeds die afgelope paar seisoene die grootste groep binne

Nadere informatie

Hoofstuk 7 Wisselstroom

Hoofstuk 7 Wisselstroom Hoofstuk 7 Wisselstroom Inleiding In gelykstroom- (G.S.) kringe, vloei die stroom altyd in een rigting. Die rede hiervoor is omdat die spanningsbron wat gebruik word om die kring te aktiveer altyd dieselfde

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF 2015 Uitgawe 4 Inhoud Distriksoorsig Swambespuitings op canola Sclerotinia SOILL volhoubaarheidsprojek PNS Canola kompetisie Distriksoorsig Vanjaar is sover nie n maklike Canola

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die

Nadere informatie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003 A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

Optimisering van energieverbruik vir aartappelproduksie in die Sandveld

Optimisering van energieverbruik vir aartappelproduksie in die Sandveld Optimisering van energieverbruik vir aartappelproduksie in die Sandveld Isobel van der Stoep, Bioresources Consulting BK; Prof. Martin Steyn, Departement van Plant-en Grondwetenskappe, Universiteit van

Nadere informatie

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Artikel: Pieter van Zyl, Aartappels SA Aartappelproduksie is beide arbeid- en kapitaalintensief. Sedert 1 Maart 213 (minimumloon verhoog met

Nadere informatie

Landbou Inligtingstuk. Almal weet hoe belangrik suurstof in die grond is.

Landbou Inligtingstuk. Almal weet hoe belangrik suurstof in die grond is. Landbou Inligtingstuk Almal weet hoe belangrik suurstof in die grond is. Enige gewas groei baie beter met reënwater as met besproeiingswater. Hierdie waarneming dui dus op ʼn duidelike verskil tussen reënwater

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: 52629/2007 31 OCTOBER 2008 In die saak tussen: ETLO MOTORS CC h/a AUTO TRADERS APPLIKANT EN ABSA BANK BEPERK RESPONDENT

Nadere informatie

Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars

Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars Vicki Tolmay LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Vir enige koringprodusent bly die korrekte cultivarkeuse een van dié belangrikste produksiebesluite.

Nadere informatie

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets Handleiding 9 Riglyne vir plakkate en pamflette [Type text] Page 1 9.1.1 INLEIDING Die doel van ʼn plakkaat is om ʼn boodskap vinnig en maklik te versprei. Dit is ʼn effektiewe manier om groot getalle mense

Nadere informatie

Antieke Egipte en die Nylrivier

Antieke Egipte en die Nylrivier Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese

Nadere informatie

SSG 564 het 'n aanvanklike regop groeiwyse en redelike stoelvermoë en kan teen 'n plantdigtheid van kg/ha geplant word.

SSG 564 het 'n aanvanklike regop groeiwyse en redelike stoelvermoë en kan teen 'n plantdigtheid van kg/ha geplant word. SSG 564 SSG 564 is 'n kultivar met medium opbrengspotensiaal, medium vetkorrel en medium stikstof en word aanbeveel vir al die verbouingsgebiede in die Suid-Kaap. Blaarvlek Net-tipe Netvlek Kol-tipe Fisiologiese

Nadere informatie

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur

Nadere informatie

WISKUNDE / MATHS 24 STRATEGIE HANDLEIDING. Opgestel deur A J Lamprecht

WISKUNDE / MATHS 24 STRATEGIE HANDLEIDING. Opgestel deur A J Lamprecht 1 WISKUNDE / MATHS 24 STRATEGIE HANDLEIDING 2 Hoe om Maths 24 te speel: Spelreëls: Een manier om die kaarte te gebruik is om dit in n kompeterende speletjie te organiseer. Leerders kan as indvidue of spanne

Nadere informatie

Desember 2015 No.67. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

Desember 2015 No.67. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2015 No.67 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding In die afgelope 2015 seisoen is n totaal van 15 kultivars in die kultivarevaluasieprogram

Nadere informatie

Die klimaat van SA: Temperatuur

Die klimaat van SA: Temperatuur OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2

Nadere informatie

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) (a) Omtrek: i. Meet die omtrek van die sirkel met n toutjie: _ ii. Meet die radius met n liniaal. iii. Gebruik nou die

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies * OpenStax-CNX module: m39665 1 Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 1. VERWEOMING EN OPENING Rian Steyn open die vergadering met skriflesing en gebed. 2. KONSTITUERING

Nadere informatie

Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2014/2015 Verwerkingsaartappels

Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 2014/2015 Verwerkingsaartappels Oos-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Warden in 24/25 Verwerkingsaartappels Artikel: Chantel du Raan en Attie van den Berg, Aartappels Suid-Afrika Die Oos-Vrystaat produseer sowat 23% van

Nadere informatie

Hoofstuk 11- Desibelstelsel

Hoofstuk 11- Desibelstelsel Hoofstuk 11- Desibelstelsel In amateurradio gebruik ons dikwels drywingsverhoudings. Byvoorbeeld: die wins van n versterker is die verhouding van sy uitsetkrag tot sy insetkrag. Hierdie verhouding kan

Nadere informatie

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang

Nadere informatie

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone Wildbyvoeding se voor- en nadele Craig Shepstone 083 305 1380 Byvoeding Aanvullende voeding van wild: om goeie diereprestasie te verseker en nutriënt wanbalanse en tekorte te voorkom Winsgewendheid van

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die IN DIE HOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAAT PROVINSIAL AFDELING) In die saak tussen: DIE STAAT en Hersiening Nr: 98/2006 PAKISHO JOHN MOTAUNG CORAM: C.J. MUSI, J et MATHEBULA, AJ UITSPRAAK: C.J.

Nadere informatie

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Les 1 vir 7 Oktober 2017 Les 1 vir 7 Oktober 2017 Hierdie kwartaal bestudeer ons die boek Romeine. Eerstens, dit is goed om te weet hoe Paulus die skrywer verwant is aan die Christene wat in die belangrikste stad van daardie tyd

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 2016

Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 2016 Noord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 216 André Prins (GWK), Chantel du Raan en Herman Haak (Aartappels Suid-Afrika) Die Noord-Kaap produksiestreek produseer sowat 3% van die totale

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Die 2016 Begroting is uiteindelik verby en die spekulasie oor wat dit sou behels het nou plek gemaak vir besprekings oor of dit genoeg gaan wees. In die geheel gesien

Nadere informatie

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman Tankwa Karoo : 14-16 Augustus 2010 Johan Snyman Agtergrond Aangesien ons binnekort Windhoek toe trek, is ons nou besig om al ons geliefkoosde plekke te gaan groet. Ek het onlangs ook groot veranderinge

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Maart 2015 2015 Uitgawe 2 Inhoud Agterskot op 2014 oes Voornemens om te plant Belangrike aspekte by plant van Canola Agterskot April 2014 SOILL se direksie het besluit om n agterskot

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss

CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2017 No.80 Inleiding In die afgelope 2017 seisoen is ʼn totaal van 18 kultivars in die kultivarevaluasieprogram

Nadere informatie

2; 5; 7; 4; 6; 8; 7; 5; 1; 3; 7; 8; 5; 5. (Onthou: Frekwensie beteken die aantal kere wat n spesifieke waarde getel kan word)

2; 5; 7; 4; 6; 8; 7; 5; 1; 3; 7; 8; 5; 5. (Onthou: Frekwensie beteken die aantal kere wat n spesifieke waarde getel kan word) Statistiek en Datahantering Een van die eerste dinge wat jy gaan leer oor Statistiek en Data-hantering is die konsepte van die Gemiddeld, die Modus, die Mediaan en die Omvang, en ons gaan dit doen deur

Nadere informatie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir

Nadere informatie

Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie.

Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie. Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie. VESTIGING Plantestand : 50 tot 70 plante/m² 15 plante/m² - genoeg.1

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Mount Amanzi 26/12/2014 tot 2/1/2015 Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Grant en Braam geniet die rustigheid. Hier het

Nadere informatie