VERSLAG TER MOTIVERING VIR DIE INVOER VAN ROUNDUP READY LUSERN
|
|
- Linda van Loon
- 6 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 VERSLAG TER MOTIVERING VIR DIE INVOER VAN ROUNDUP READY LUSERN 1. Introduksie van Roundup Ready lusern in die RSA. Onkruidbestryding in lusern is n produksiefaktor wat soms baie problematies kan wees met die produksie van kwaliteit lusernhooi sowel as saad. Een van die leidende saadvoorsieners in die land is tans besig met die voorbereiding van n werkstuk ter motivering vir die amptelike goedkeuring vir die invoer en verkoop van genetiee gemanipuleerde Roundup Ready lusern variëteite. Die NLT ondersteun die poging en het op versoek hierdie werkstuk saamgestel. 2. Gebruike van lusern in Suid-Afrika. Soos in die res van die wêreld word lusern in Suid-Afrika hoofsaaklik aangewend as weidingsgewas en die maak van hooi as dierevoer. Die gewas is baie aanpasbaar en word op plase dwarsoor die land aangeplant waar dit beskou word as die beste bron van proteiën. Saadproduksie, veral in die winterreënval-gebiede waar droë warm somers ondervind word, maak ook n groot deel van die bedryf uit. Daar is reeds pogings aangewend om lusern te verwerk in n proteiën-konsentraat en versapping van die produk maar sover word dit nog nie op n kommersiële basis gedoen nie. Lusern word algemeen suiwer as gewas geplant maar word ook op klein skaal in gemengde gewas stande verbou. 3. Areas waar lusern verbou word. 1 / 13
2 Lusern is n gewas wat feitlik regoor die land verbou kan word hetsy droëland of onder besproeiing. Die aanwending is hoofsaaklik vir suiwer hooiproduksie of vir weidingsdoeleindes of soms vir albei gebruike op een plaas. Daar is egter n paar hoof produksiegebiede in die land nl: 3.1 Noord-Kaap wat insluit Vaalharts, Douglas/Prieska en die Benede Oranjerivier gebied naby Upington. Hierdie gebied produseer hoofsaaklik hooi. 3.2 Wes-Kaap. Die Wes-Kaap gebied word breedweg in vyf streke verdeel nl, Noordweste, Swartland, Boland, Suidkus (Rûens) en Karoo wat ook die Klein Karoo insluit. In die Noordweste en Karoo word lusern hoofsaaklik as weiding aangewend terwyl die res van die gebied lusern aanwend vir beide hooiproduksie en weiding. Die Klein Karoo sowel as die Calvinia-area spits hom ook toe op saadproduksie agv droë somers met n lang daglig lengte. 3.3 Oos-Kaap. Hierdie gebied produseer nie baie lusern nie maar maak tog deel uit van die totale oppervlakte. 3.4 Ander gebiede. As gevolg van somerreënval is daar n groot gebied in die sentrale en noordelike gedeeltes van die land wat nie juis kan staatmaak op lusern vir hooiproduksie nie. Die Brits en Groblersdal distrik lewer nogtans redelike opbrengste in jare wanneer die klimaat saamspeel. Wat oppervlaktes aanbetref is daar geen onlangse syfers bekend nie maar die onderstaande tabel (1993 tot 2000) gee n aanduiding van die verspreiding van oppervlaktes oor n groot deel van die RSA. Tabel: Hektare gevestig met lusern in RSA Hektare gevestig in verskillende Provinsies Noord-Kaap (17.4% van totaal Streke Totaal / 13
3 Oos-Kaap (24.1% van totaal) Streke Totaal Wes-Kaap (23.9% van totaal) Streke Totaal Noord-Wes (5.4% van totaal) Streke Totaal Totale hektare gevestig met lusern in RSA Totaal / 13
4 *Na aanleiding van 1993 Landbou Sensus 4. Voordele van RR lusern. Die grootste voordeel van RR lusern is dat onkruidbeheer goedkoper en baie doeltreffend sal wees en sal verseker dat die produsent onkruidvrye hooi van hoë kwaliteit kan lewer. Omdat plantkompetisie verminder word sal dit die lewensduur van n aanplanting verleng asook opbrengste verbeter. Met Round-up bespuiting sal daar geen plantbeskadiging voorkom soos met ander middels nie en geen nawerking sal in die grond agterbly nie. Hierdie voordeel geld ook vir weidingspraktyke aangesien skoon lande tot n hoër voeromset sal lei en diere nie blootgestel sal wees aan die inname van onkruid wat skadelik kan wees nie. Die lusernsaadprodusent sal ook die voordeel geniet omrede die kontaminasie van saad met ongewenste onkruidsade, drasties verminder sal word en saadkwaliteit en suiwerheid sal verbeter. 5. Moontlike nadele van RR Lusern. Een van die nadele sal wees dat die saad van RR lusern aansienlik duurder sal wees en dus die insetkoste kan verhoog. Die moontlikheid bestaan egter ook dat sekere onkruid n weerstand teen Round-up mag opbou wat die effektiwiteit mag benadeel. Wat weiding aanbetref is daar n onthoudingstydperk van vyf dae na bespuiting maar met die regte bestuur behoort dit nie n groot probleem te wees nie. Alhoewel nie n direkte nadeel tov RR lusern nie, moet in gedagte gehou word dat daar, veral in die voedselbedryf, groot weerstand bestaan teen GM produkte en daar n beduidende aanvraag is na organiese produkte. By suiwel- en vleisprodukte en ons dink hier aan die volstruisvleismark, moet daar ernstig gekyk word na die toelaatbaarheid van GM voere, veral vir uitvoerdoeleiendes. Daar sal dus eers breed gekonsulteer moet word voordat RR lusern vrylik in die RSA beskikbaar gestel word. 4 / 13
5 6. Produksie praktyke. 6.1 Nuwe saad vs Farm Saved Seed. Die grootste oppervlakte lusern word met nuwe saad gevestig aangesien daar min saad van ingevoerde variëteite plaaslik geproduseer word en daar dus die meeste van die tyd van vars ingevoerde saad gebruik gemaak word. Geen of baie min van die hooiproduserende gebiede is geskik vir saadproduksie en saad, hetsy van ingevoerde of plaaslike variëteite word dus vanaf die tradisionele saadhandel aangekoop. In die saadproduksiegebiede is dit egter algemeen dat n produsent van sy eie farm saved seed gebruik maak om sy lande te hervestig. n Groot persentasie van farm saved seed beland egter op die swartmark en volg dus nie die regte kanale van toets en bemarking nie. 6.2 Hervestigingstye en lewensduur. Lusern kan die grootste gedeeltes van die jaar met welslae gevestig word, maar as gevolg van hoë somertemperature word Maart/April as die beste tyd vir vestiging aanbeveel. Dit is ook die periode waar die minste onkruidprobleme voorkom veral teenoor lusern wat gedurende September/Oktober gevestig word. Wat lewensduur aanbetref hang dit grootliks af van die bestuur en gebruik asook die variëteit wat gebruik word. Suiwer hooiproduserende stande het gewoonlik n lewe van 3 tot 5 jaar met n gemiddelde van 4 jaar hier word meestal gebruik gemaak van winter-aktiewe variëteite. By die dormante en semi-dormante groep is die gebruike en bestuur egter anders en die leeftyd van aanplantings aansienlik langer, wat kan wissel van 10 tot 15 jaar. 5 / 13
6 7. Gemengde stande teenoor suiwer stande lusern. Lusern word grootliks as n suiwer stand gevestig maar daar is sowat ha in die RSA waar lusern in weidings-mengsels gebruik word. In die Suid-Kaap is daar egter ha wat saam met graangewasse soos bv koring, hawer en gars as dekgewas gevestig word. 8. Saaidigtheid. Saaidigtheid sal afhang van die metode van vestiging bv ryvestiging teenoor breedwerpige saai van saad. Waar daar van n planter gebruik gemaak word kan so min soos 5kg per hektaar saad gebruik word terwyl die breedwerpige metode 15 tot 20kg saad per ha benodig. 9. Probleme in lusernverbouing. Aangesien lusern landwyd verbou word is die gewas redelik goed aangepas in verskillende klimaatstreke. Wat die vestiging aanbetref moet die voorskrif tov bewerkingsmetodes, plantdiepte, grondvog, die behandeling met Rhizobium bakterië, ens streng gevolg word vir sukses. Afwyking van erkende metodes kan lei tot probleme en groot finansiële verlies. Na vestiging is die grootste probleem egter insekte, plantsiektes en gras- en onkruidindringing, maar daar is vandag n verskeidenheid van chemiese middels teen die meeste van die plae en peste. In die somer-reënvalgebiede ondervind produsente probleme met ontydige reën wat hooiproduksie nadelig kan tref. Daar kan egter van droërs gebruik gemaak word maar dit kan n duur proses wees veral as groot volumes hanteer word. Wat die vervoer van hooi aanbetref is die probleem dat groot spasie opgeneem word deur bale wat relatief min weeg. Daar is egter al groot vordering gemaak met die kompaktering van bale wat dié probleem aanspreek. Dit is ook so dat daar met die beskikbaarheid van verskillende lusern variëteite nie altyd die nodige en korrekte voorligting aangaande die bestuur van n betrokke variëteit aan die produsent deurgegee word nie. Ons dink hier veral aan die bestuur van die verskillende dormansiegroepe wat veral die opbrengs en lewensduur van n lusernaanplanting kan beïnvloed. 6 / 13
7 10. Oorsig oor saadmark Die saadmark in Suid-Afrika is goed gevestig n word goed gereguleer. Die mark bestaan uit twee hoofsegmente nl plaaslik geproduseerde saad en ingevoerde saad wat tans onderskeidelik n markaandeel van 52 48% het. Ingevoerde variëteite word hoofsaaklik aangewend vir hooiproduksie terwyl ons plaaslike variëteite gebruik vir weidingsdoeleindes en wisselbou onder droëland-toestande. Plaaslike tekorte word aangevul deur invoere terwyl daar slegs in tye van surplusse saad in klein hoeveelhede uitgevoer kan word. Die produksie, invoere en verbruik vir die afgelope twee seisoene soos weergegee in onderstaande tabel: 2004/ /2006 A. PRODUKSIE 7 / 13
8 Variëteit Metrieke Ton25kg SakkiesMetrieke Ton25kg Sakkies 1 SA Standaard Ongesert SA Select TOTALE OES / 13
9 B. INVOERE 1 Ingevoerde Variëteite Plaaslik geproduseer / 13
10 3 TOTAAL C. VERBRUIK 1 SA Standaard Ongesert / 13
11 2 SA Select Ingevoerde variëteite TOTALE VERKOPE / 13
12 SA STANDAARD/SA SELECT 52% 52% INGEVOERDE VARIëTEITE 48% 48% Die totale saadbedryf in die RSA word deur die Nasionale Departement van Landbou gereguleer waar twee hoof wette nl. die Plantverbeteringswet en die wet op Plantetelersregte van toepassing is. Die Nasionale Lusern Trust is n belangrike skakel in die lusernbedryf aangesien hy as gesagsstruktuur verantwoordelik is vir die ordening van die totale bedryf wat saad en hooi insluit. Die organisasie kollekteer en ontleed alle inligting rondom die bedryf en elke saadkweker, saadhandelaar, hooiprodusent en hooihandelaar is statutêr verplig om by die organisasie te registreer en maandeliks opgawes tov invoere, ontvangstes en verkope in te dien. Hierdie inligting word verwerk en globale data word van tyd tot tyd aan die industrie vrygestel. Die NLT is verder verantwoordelik vir die fasilitering en koördinering tov alle navorsing binne die lusernbedryf in noue samewerking met die Departement van Landbou en die LNR. Die Nasionale Lusern Evaluasieproewe bestaan uit 4 besproeiingsproewe te Elsenburg, Upington, Vaalharts en Roodeplaat asook een weidingsproef te Roodebloem in Rûens-gebied. 12 / 13
13 Vir die besproeiingsproef is daar 28 inskrywings en 17 inskrywings vir die beweidingsproef en 5 inskrywings vanaf die VSA is hierby ingesluit. Dié genoemde proewe plus die daarstelling van kwaliteitstandaarde vir lusernhooi dien as bewys van die belangrike insette wat reeds deur die NLO gedoen is. Op hierdie stadium is daar 250 saadprodusente, 19 saadhandelaars, 6 saadskoonmakers plus 270 hooiprodusente en 47 hooihandelaars by die NLO geregistreer. Wat saad en hooikwaliteit aanbetref beskik die NLT oor n geregistreerde saadtoetslaboratorium en n kalibrasie (NIR) vir die gradering van lusernhooi. 13 / 13
Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015
Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net
Nadere informatieWillem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George
DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie
Nadere informatieSOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie
Nadere informatieBloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)
Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,
Nadere informatieKAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,
Nadere informatieVLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015
VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING
Nadere informatieHoofstuk 5: Ekonomiese sektore
Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses
Nadere informatieKAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.
Nadere informatieWeeklikse Marksiening 16 April 2012
Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang
Nadere informatieLes 14: Entrepreneurskap
Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3
Nadere informatieSentraalbeplande stelsel
Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,
Nadere informatieAfdeling A: Ekonomiese stelsels
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik
Nadere informatieKAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen
Nadere informatieHOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN
HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN Suid-Afrika het baie landbougrond. Daar word op 86,1 miljoen ha geboer terwyl daar volgens die sensusopname van 2002 nagenoeg 45,818
Nadere informatieSOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF 2015 Uitgawe 4 Inhoud Distriksoorsig Swambespuitings op canola Sclerotinia SOILL volhoubaarheidsprojek PNS Canola kompetisie Distriksoorsig Vanjaar is sover nie n maklike Canola
Nadere informatieWildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone
Wildbyvoeding se voor- en nadele Craig Shepstone 083 305 1380 Byvoeding Aanvullende voeding van wild: om goeie diereprestasie te verseker en nutriënt wanbalanse en tekorte te voorkom Winsgewendheid van
Nadere informatieVALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous
Junie 2018 No. 85 VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Vals draadwurmlarwes het vanjaar onverwags kop uitgesteek in beide die Swartland en Suid-Kaap. Die graad van skade wat aangerig is deur
Nadere informatieDIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS
DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so
Nadere informatieAGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.
INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water
Nadere informatieDoel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.
Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie
Nadere informatieONKRUIDBEHEER IN GEEN-BEWERKINGSTELSELS
ONKRUIDBEHEER IN GEEN-BEWERKINGSTELSELS Geen-bewerking hou baie voordele in, maar onkruidbeheer bly dié grootste uitdaging in geen-bewerkingstelsels. Die afwesigheid van meganiese grondbewerking en die
Nadere informatieRESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer
WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys
Nadere informatieNasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die
Nadere informatieARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
Nadere informatieSOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF Maart 2015 2015 Uitgawe 2 Inhoud Agterskot op 2014 oes Voornemens om te plant Belangrike aspekte by plant van Canola Agterskot April 2014 SOILL se direksie het besluit om n agterskot
Nadere informatieAnalise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses
Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Artikel: Pieter van Zyl, Aartappels SA Aartappelproduksie is beide arbeid- en kapitaalintensief. Sedert 1 Maart 213 (minimumloon verhoog met
Nadere informatieBEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK
BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK Saamgestel deur D Hanekom en H Agenbag Optimum grondvereistes: ph van 5.0 7.0 (KCl) met maksimum suurversadiging van 10% P ± 36 dpm (Sitroensuur) ±
Nadere informatieHandleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Nadere informatieSeptember 2013 No. 55
September 2013 No. 55 OES VAN CANOLA Jannie Bruwer Akkerboukundige Sentraal-Suid Koöperasie Bpk, Swellendam Wanneer canola gevestig word, is dit belangrik dat alle saad in vogtige grond gesaai word vir
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die
Nadere informatieAGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.
INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water
Nadere informatieBoer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars
Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars Vicki Tolmay LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Vir enige koringprodusent bly die korrekte cultivarkeuse een van dié belangrikste produksiebesluite.
Nadere informatieSKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.
Nadere informatie1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)
BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk
Nadere informatieKwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:
Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel
Nadere informatieSitrus Aanplanting Bestuur
Sitrus Aanplanting Bestuur 5 Boord Rekordhouding Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Citrus Academy NPC 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op audiovisuele opleidings materiaal
Nadere informatieINKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND
LANDBOUADVIESDIENSTE Wesgraan, n afdeling van Kaap Agri Voortrekkerweg 65, Posbus 22, Malmesbury, 7299 2017/04/19 INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS Beskrywing: Die dokument bevat vertakkingbegrotings
Nadere informatieMaart No. 69 INVLOED VAN ONKRUIDDODERS OP OPVOLGGEWASSE Chris Cumming PNS Konsultant
Maart 2 2016 No. 69 INVLOED VAN ONKRUIDDODERS OP OPVOLGGEWASSE Chris Cumming PNS Konsultant Die moontlike skade aan gewasse as gevolg van residu oordrag van onkruiddoders wat op die vorige gewas toegedien
Nadere informatie20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde
SW Aardrykskunde 20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde Aktiwiteite 1. Kyk na die volgende foto s. Watter van hierdie organismes speel na jou oordeel die belangrikste rol in die voedselketting.
Nadere informatieS ukses. << SENWES Scenario >>
8 KOLLIG OP WNG BOERDERY Alles het daarop gedui dat die pekanneutvertakking n sukses sal wees, en dit is. Hulle begin nou, ná tien jaar, die vrugte daarvan pluk. DIVERSIFIKASIE DÍT IS WNG BOER DERY IN
Nadere informatieBriewe, posseëls en elektroniese pos
moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
Nadere informatieHOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS
University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar
Nadere informatieFinansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE
Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra
Nadere informatieNUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
Nadere informatieDIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal
Nadere informatieMEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2
MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD 2006 Lewenswetenskappe - V 2 2 AFDELING A 1.1 1.1.1 A 1.1.2 B 1.1.3 D 1.1.4 C 1.1.5 B 1.1.6 D 1.2 1.2.1 Kompetitsie 1.2.2 Habitat 1.2.3 Fungi/bakterieë 1.2.4 Indringer/Eksoties
Nadere informatieCaledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate
Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate EKONOMIE VAN SKAAL Rietpoel - 27 Februarie 2014 Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Agtergrond Oorsig van Resultate Effek van
Nadere informatieBESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)
54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.
Nadere informatieANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY
ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY AGTERGROND Gebore 1972 in Vredendal. Word groot op Molsvlei, kommunale plaas in dorre Namakwaland. Verwerf Landbou Diploma op Kromme Rhee 1992. Eerste vaste werk
Nadere informatieLandboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:
IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING SENWES INLIGTINGSESSIE: Augustus 2011 Landboudienste n SENWES AANBIEDING Om die produsent in staat te stel om n berekende besluit te kan neem oor produksie & bemarkings
Nadere informatieDatum: 17/07/2012 Inisieerder: GHS Voorligters Nommer:17/004 Hersiening: 4 Bladsy 1 van 5
Bladsy 1 van 5 ONKRUIDBEHEER Die volgende program-opsies word suksesvol in die Vallei gebruik. Dit is veral belangrik dat die grond onkruidvry is voordat die eerste na-oes bemesting toegedien word. Raadpleeg
Nadere informatieHELPHETTA VERSLAG JULIE 2018
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...
Nadere informatieDIE VLEUELS VAN GEBED (9)
DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord
Nadere informatieNASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C
AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D10055661-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013
Nadere informatieHOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee
Nadere informatieSOILL INLIGTINGSBRIEF - AUGUSTUS 2013
SOILL INLIGTINGSBRIEF - AUGUSTUS 2013 AGTERSKOT 2012 OES Inligting oor Canola agterskotte is slegs in die oorspronklike SOILL inligtingsbrief wat aan produsente gestuur is. Indien u 'n Canola produsent
Nadere informatie1. Gee TWEE voorbeelde van elk:
1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike
Nadere informatieKaroo Meat of Origin Sertifiseringskema
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die
Nadere informatieDesember 2015 No.67. Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss
Desember 2015 No.67 Canola kultivarevaluasie: Wes- en Suid-Kaap 2015 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Inleiding In die afgelope 2015 seisoen is n totaal van 15 kultivars in die kultivarevaluasieprogram
Nadere informatieHANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10
HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos
Nadere informatieSOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF AUGUSTUS 2014 Oor die algemeen kan die meeste areas terugkyk op n goeie landboujaar tot dusver met goeie vog toestande wat voorgekom het. Sekere dele is baie nat (Klipheuwel
Nadere informatieLes 11: Tegnologie in die sake-omgewing
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank
Nadere informatieMODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.
MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek
Nadere informatievraestel bestaan uit 7 bladsye
Toets Hoërskool Montana SS/SW Graad 8 Vervoer en Franse Revolusie 15 September 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2 Naam en van: Gr.8 Eksaminator: Mnr L Taute Moderator: Mnr H Smit Mnr E Kleynhans Groot
Nadere informatiePlantstruktuur en Plant Voedsel
Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van
Nadere informatieLes 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie
Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië
Nadere informatieBelangrike voedingstappe vir die winter 2013
Belangrike voedingstappe vir die winter 2013 Belangrike beplanning by teelkunde 1. Kondisie Telling 2. Winter byvoeding 3. Vervangingsverse 4. Teelbulle 5. Inentings en parasietbeheer 6. Skape Kondisie
Nadere informatieVERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS
VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS 1. FEITE Konvensionele Elektrisiteitsmeter Meter ( Prepaid ) Keypad KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS a. Redelik
Nadere informatieDie Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne
Die Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne Franco le Roux SOILL Landboukundige Hoekom Canola? Canola is al lankal nie meer net ʼn gewas vir die probleemkampe op die plaas nie en het al deur en deur bewys
Nadere informatieKan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?
Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap
Nadere informatiePrysvorming deur vraag en aanbod
OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatiebesigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne
besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing
Nadere informatieHANDLEIDING GRAAD 11
HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- PRAKTYKE GRAAD 11 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos
Nadere informatieNuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:
Nuus Volume 5, Uitgawe 5 November 2016 INHOUD: SIZA Visie en Missie 1 SIZA Skakeling met Markte 2 SIZA Derdeparty Oudits 4 SIZA Platform 1 SIZA Area besoek & Kapasiteitsbou 3 Water risikobestuur 5 SIZA
Nadere informatieVERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE
Wat is bestaande gebruike van water? Bestaande watergebruike word ingevolge artikel 32 van die Nasionale Waterwet (NWW), wet 36 van 1998, gedefinieer. Dit is daardie watergebruike wat inderdaad gedurende
Nadere informatieWatter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.
Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter
Nadere informatie2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS
2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS 1 Voeding en Voere : Berekenings Koëffisiënt van verteerbaarheid ; Dit is n maatstaf van die verteerbaarheid van die droë voer en word uitgedruk in n persentasie
Nadere informatie????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne
????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
Nadere informatieVLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE
VLEISBEESTE & SKAPE NEW VOERBROSJURE EKONOMIESE VETMESTING VAN SPEENKALWERS BEESAFRONDINGSRANTSOEN Wet 36 van 1947, Reg. Nr. V503 PRAKTIESE WENKE Proteïen min g/kg 130 Proteïen ex NPN % 30 Ureum maks g/kg
Nadere informatieBELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.
DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te
Nadere informatieBeide kan Swahili vlot praat en dit is duidelik dat hulle 'n hart het vir hierdie mense.
Oos. Ek wens elkeen van julle kan nog eendag 'n draai kom maak by die kollege, maar vir die wat nooit daar gaan uitkom nie plaas ek hierdie vier foto s geneem in die vier verskillende windrigtings. Wes.
Nadere informatiePraktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie.
Praktiese punte vir Canola produksie Bemesting van Canola Slak- en Insekbeheer Swambeheer Opbrengseffekte Risiko van Canola in kort rotasie. VESTIGING Plantestand : 50 tot 70 plante/m² 15 plante/m² - genoeg.1
Nadere informatieRisikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling
Nadere informatieTYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Nadere informatieDIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE
DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE 2007-2011 GEïNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (DIE 2009/2010 JAARPLAN) AAN DIE RAAD OP 28 MEI 2009 Mnr die Speaker en
Nadere informatieFAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
Nadere informatieWYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES (Soos ingedien by die Nasionale Vergadering (voorgestelde artikel 75); verklarende opsomming van Wetsontwerp gepubliseer in Staatskoerant
Nadere informatieVOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.
VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou
Nadere informatieMAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP
MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP OPSOMMING STUDIE GEDOEN DEUR CONNINGARTH CONSULTANTS VIR SAWIS (SUID- AFRIKAANSE WYNBEDRYF-INLIGTING EN STELSELS) 1 ONLANGSE ONTWIKKELINGE Totstandkoming
Nadere informatieIngevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
Nadere informatieSanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.
Verkoopshulpmiddel Oktober 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie om altyd behoorlike
Nadere informatieJUNIE EKSAMEN 13 JUNIE :00 12:00 GEOGRAFIE V1 BYLAAG
JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE 2018 09:00 12:00 GEOGRAFIE V1 2018 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 ure Die bylaag bestaan uit 10 bladsye. Geography P1 2 June 2018 FIGUUR 1.2: TIPES RIVIERE BRON: Verwerk vanhttp://geologylearn.blogspot.co.za/2015/12/groundwater-flow.html
Nadere informatieNatuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)
Vraestel 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6) 3.Hoekom kan elemente nie op ʼn chemiese materie afgebreek word nie? (4) 4.Vul die
Nadere informatieTaalbeleid van die Universiteit Stellenbosch
Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch n Konseptuele Raamwerk Soos op 2 Junie 2006 1. Inleiding Die Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch word bepaal deur die missiestelling van die Universiteit:
Nadere informatieAntieke Egipte en die Nylrivier
Eenheid 2 Leergids 1 Antieke Egipte en die Nylrivier Doelwitte Leer wie die antieke egiptenare was. Leer wanneer en wanneer die antieke Egiptenare geleef het. Leer van tyd, kronologie en tydlyne. A. Basiese
Nadere informatieFoto-redigering vir sun.ac.za
Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf
Nadere informatieLEES DIE TEKENS VAN BANKROTSKAP DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
LEES DIE TEKENS VAN BANKROTSKAP DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Boerdery wat finansiële probleme ondervind word nie summier gesekwestreer nie. Hoewel dit tegnies reeds bankrot is, is
Nadere informatie